afrikaans...afrikaans grade 4 conjunctionsand plurals. objectives identify afrikaans conjunctions in...
Post on 12-Sep-2020
91 Views
Preview:
TRANSCRIPT
AfrikaansGrade 4
Conjunctions and
Plurals
ObjectivesIdentify Afrikaans conjunctions in sentences.
Change Afrikaans singular nouns to plural nouns.
Voegwoorde word gebruik om sinsdele of sinne saam te voeg
om saamgestelde sinne of veelvoudige sinne te vorm.
Conjunctions are used to combine clauses or sentences to form compound sentences or multiple sentences.
Kies die korrekte voegwoord in hakkies.
whenWanneer dra jy jou baadjie?
1.1. Ek dra my baadjie ( as / want ) dit koud is.
Choose the correct conjunction in brackets.
because
Hoekom dra jy jou baadjie?
1.2. Ek dra my baadjie ( as / want ) dit is koud.
Wanneer eet jy roomys?
2.1. Ek eet my roomys ( as / want ) dit warm is.
Hoekom eet jy roomys?
2.2. Ek eet roomys ( as / want ) dit is warm.
Antwoordewhen
Wanneer dra jy jou baadjie?
1.1. Ek dra my baadjie ( as / want ) dit koud is.
Answers
because
Hoekom dra jy jou baadjie?
1.2. Ek dra my baadjie ( as / want ) dit is koud.
Wanneer eet jy roomys?
2.1. Ek eet my roomys ( as / want ) dit warm is.
Hoekom eet jy roomys?
2.2. Ek eet roomys ( as / want ) dit is warm.
Kies die korrekte voegwoord in hakkies.
whenWanneer was jy jou hande?
3.1. Ek was my hande ( as / want ) dit vuil is.
Choose the correct conjunction in brackets.
because
Hoekom was jy jou hande?
3.2. Ek was my hande ( as / want ) dit is vuil.
Wanneer swem jy?
4.1. Ek swem ( as / want ) dit warm is.
Hoekom swem jy?
4.2. Ek swem ( as / want ) dit is warm.
Antwoordewhen
Wanneer was jy jou hande?
3.1. Ek was my hande ( as / want ) dit vuil is.
Answers
because
Hoekom was jy jou hande?
3.2. Ek was my hande ( as / want ) dit is vuil.
Wanneer swem jy?
4.1. Ek swem ( as / want ) dit warm is.
Hoekom swem jy?
4.2. Ek swem ( as / want ) dit is warm.
‘n Meervoud is ‘n woord wat verwys na meer as
een persoon, plek, dier, ding of idee.
A plural noun names more than one person, place, animal, thing or idea.
Baie woorde se meervoude word gevorm deur net ‘n
-s of ‘n -e aan te las. Many singular word plurals are formed by just adding an -s or a -e.
Woorde met die vokale a, e, i, o, u in die middel en ‘n medeklinker aan die einde, se medeklinker verdubbel in die
meervoud en dit kry ‘n -e aangelas.Words with the vowels a, e, i, o, u in the middle and a consonant at the end, the consonant
doubles in the plural and it gets an -e.
top related