rogers’ diffusion of innovation model of change

Post on 04-Jan-2016

65 Views

Category:

Documents

3 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change. and the Partnership for a Missional Church. Verandering geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie. In feite lyk verandering meer soos die roete van ‘n seilboot, wat op die krag van die wind seil na sy bestemming. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Rogers’ Diffusion of Innovation

Model of Change

and

the Partnership for

a Missional Church

Verandering geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie

In feite lyk verandering meer soos die roete van ‘n seilboot, wat op die krag van die wind seil na sy bestemming.

Dit is veral waar wanneer ‘n hele kultuur verander.

Everett Rogers verklaar dat daar 5 verskillende fases is wat mense deurgaan as ‘n kultuur verander…

5 fases van besluitneming

Kennis –Kennis – gewaarwording van ‘n nuwe gebeure

Ooreding Ooreding –– gunstige of ongunstige houding teenoor die nuwe gebeure

Besluit Besluit –– aanvaar of verwerp die nuwe ding

ImplementeringImplementering – – Begin om die nuwe ding te gebruik

Bevestiging –Bevestiging – bevestig of verwerp die besluit

Mense se openheid tot verandering

Innoveerders Innoveerders 2.5% “the brave”

VroeVroeëë meerderheidmeerderheid 34% “the thoughtful”

Aanpasbares Aanpasbares 13.5% “respectable”

Onversetlikes Onversetlikes 16% “the traditional”

Trae meerderheidTrae meerderheid 34% “the skeptical”

top related