die sambreel en die kinders: ’n vroë gesyferdheid pret...

8
Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid pret boek WORDS BY: MELLONY GRAVEN ARTWORK BY: CARMEN FORD LAYOUT BY: DEBBIE STOTT SOUTH AFRICAN NUMERACY CHAIR PROJECT (RHODES UNIVERSITY) 2016 WWW.RU.AC.ZA/SANC

Upload: others

Post on 02-Nov-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid pret boekjuffer.files.wordpress.com/2012/09/sambreel... · 2020. 3. 22. · Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid

Die sambreel en die kinders: ’n

Vroë gesyferdheid

pret boek

WORDS BY: MELLONY GRAVEN ARTWORK BY: CARMEN FORD

LAYOUT BY: DEBBIE STOTT SOUTH AFRICAN NUMERACY CHAIR PROJECT (RHODES

UNIVERSITY) 2016

WWW.RU.AC.ZA/SANC

Page 2: Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid pret boekjuffer.files.wordpress.com/2012/09/sambreel... · 2020. 3. 22. · Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid

© SANC Project 2016 www.ru.ac.za/sanc Vroë gesyferdheid pret: Die sambreel en die kinders Bladsy: 2

5 kinders onder ’n sambreel.

Koli sing. Daar is te veel kinders onder hierdie klein sambreel. Daar is geen kinders onder daardie groot sambreel.

5 vyf

baie

0 nul

geen

Page 3: Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid pret boekjuffer.files.wordpress.com/2012/09/sambreel... · 2020. 3. 22. · Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid

© SANC Project 2016 www.ru.ac.za/sanc Vroë gesyferdheid pret: Die sambreel en die kinders Bladsy: 3

1 kind hardloop na die groot sambreel.

Koli sing. Daar is nog meer kinders onder hierdie klein sambreel en minder kinders onder daardie groot sambreel. Wat dink jy sal volgende gebeur?

4 vier

meer

1 een

minder

Page 4: Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid pret boekjuffer.files.wordpress.com/2012/09/sambreel... · 2020. 3. 22. · Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid

© SANC Project 2016 www.ru.ac.za/sanc Vroë gesyferdheid pret: Die sambreel en die kinders Bladsy: 4

1 kind hardloop na die groot sambreel.

Koli sing. Daar is nog baie kinders onder hierdie klein sambreel en minder kinders onder daardie groot sambreel. Is Koli reg? Wat dink jy sal volgende gebeur?

3 drie

meer

2 twee

minder

Page 5: Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid pret boekjuffer.files.wordpress.com/2012/09/sambreel... · 2020. 3. 22. · Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid

© SANC Project 2016 www.ru.ac.za/sanc Vroë gesyferdheid pret: Die sambreel en die kinders Bladsy: 5

1 kind hardloop na die groot sambreel.

Koli sing. Daar is twee van ons onder hierdie klein sambreel. Nou het hierdie sambreel minder as daardie sambreel. Is Koli reg? Wat dink jy sal volgende gebeur?

2 twee

minder

3 drie

meer

Page 6: Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid pret boekjuffer.files.wordpress.com/2012/09/sambreel... · 2020. 3. 22. · Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid

© SANC Project 2016 www.ru.ac.za/sanc Vroë gesyferdheid pret: Die sambreel en die kinders Bladsy: 6

1 kind hardloop na die groot sambreel.

Koli sug. Ek is alleen. Ek voel eensaam. Daar is baie kinders wat pret hê onder daardie groot sambreel! Wat dink jy sal volgende gebeur?

1 een

minder

4 vier

meer

Page 7: Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid pret boekjuffer.files.wordpress.com/2012/09/sambreel... · 2020. 3. 22. · Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid

© SANC Project 2016 www.ru.ac.za/sanc Vroë gesyferdheid pret: Die sambreel en die kinders Bladsy: 7

Koli hardloop na die groot sambreel

Die kinders sing. 5 van ons het pret onder die groot sambreel.

0 nul

geen

5 vyf

baie

Page 8: Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid pret boekjuffer.files.wordpress.com/2012/09/sambreel... · 2020. 3. 22. · Die sambreel en die kinders: ’n Vroë gesyferdheid

© SANC Project 2016 www.ru.ac.za/sanc Vroë gesyferdheid pret: Die sambreel en die kinders Bladsy: 8

Sing jou eie storie. Gebruik vingers, vinger-poppe of prentjies om jou storie te wys.

Gebruik nommers en woorde om jou storie te vertel.

baie geen meer minder groot klein hardloop