Download - Breederiviergazettebz 20130813
-
www.bolandgazette.co.za
bolandgazette.mobi
Breederivier
Year 17 13 Augustus 2013 | Tel. 023 626 5212
Mountain bike enthusiasts com-
peted in the Java MTB Challenge
on 10 August during Robertson
Slow, one of Robertson Wine Val-
leys annual festivals. The chal-
lenge was held at Van Loveren Es-
tate. Photo: Deon van Deventer
Ready
Set
Go!
Voedingskema in die nood
ANITA DE KOCK
Nagenoeg 200 kinders gaan binnekort hon-
ger ly as die Robertson Children Feeding
Scheme se geld opdroog. Die skema, n nie-
winsgewende organisasie, verskaf reeds
dieafgelopevyf jaartweekeerperweekkos
aan tussen 120 en 180 kinders.
Dit word bestuur deur Linda en Clive Si-
mons,virwiediewelstandvandiekindersbaie
belangrik is. Hulle word bygestaan deur vry-
willigers uit verskeie gemeentes, onderwie ds.
Marius Joubert en sy vrou Ansie. Die Nuwe
Lewe Gemeente, die NG gemeente Robertson-
Oos en die Moedergemeente is onder meer by
die skema betrokke.
Die huidige ekonomiese klimaat maak dit
tans moeilik vir mense om skenkings aan lief-
dadigheidsorganisasiestegee.Lindaverduide-
lik dat die kombinasie van hor kospryse en
minder donasies die organisasie se toekoms
onseker laat.
Volgens die Joubert-egpaar kan die drie ge-
meentes ook nie meer die maandelikse huur
vanR2 000virdieperseel indieShoprite-gebou
bekostignie.Dit salbetekendatdie skemadalk
sy deure teen die einde van September moet
sluit, wat daartoe sal lei dat dosyne kinders
gaan honger ly.
Kos vir die skema kom tans nog van sken-
kings van lede van die onderskeie gemeentes
endaarwordgepoogomelke eindevandie jaar
vir hulle n Kerspartytjie te rel.
Tallevandiekinderskomuitarmengebroke
huisgesinne en die skema se kantoor bokant
die Shoprite-gebou is vir baie n veilige hawe
waar hulle van die moeilike omstandighede
tuis kan ontsnap.
Die lokale wat gebruik word is n kombuis
en n vertrek met tafels en stoele waar die kin-
ders kan sit en eet. Voedsel soos sop word op
die perseel gemaak en warm gehou totdat die
kinders almal daar is. Deesdae word selfs kin-
ders wat op straat bedel ook na die Sopkom-
buis verwys.
Betrokkenesbydie skemadoen ndringende
beroep op die publiek, die Langeberg-munisi-
paliteit en ander besighede omhulle finansieel
by te staan endaardeur te verseker dat die voe-
dingskema kan voortgaan.
Daar bestaan ook n moontlikheid dat die
skema in elk geval binne die volgende paar
maande n nuwe perseel sal moet soek. Sprake
van uitbreidings en veranderinge aan die ge-
boukompleks word tans oorweeg.
Die skemahelp nie net omkinders kos te gee
nie, maar hou hulle ook van die strate af waar
hulle andersins moet bedel vir kos.
Ds. Joubert s hy en beraders probeer min-
stens een keer per week om berading te doen
om die probleem van dwelmmisbruik te pro-
beer aanspreek.
Baie van die kinders en hul ouers is verslaaf
aan dwelms en dit is hierwaar die voedingske-
ma n belangrike rol speel deur n veilige hawe
te skep waar die kinders van lewensmiddele
soos kos voorsien word, s hy.
Linda beskryf die skema as n tweede tuiste
vir die kinders. Tans is daar n groot nood vir
kinderklere en skoene. Van die kinders daag
op sonder skoene in die ren.
Menseenorganisasieswatdaarinbelangstel
omdie voedingskemamet skenkings of geld by
te staan, kan Linda en Clive Simons bel by
083 353 9811 of Ansie Joubert by 072 601 8333.
-
Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 13 Augustus 20132
Braai saam met Reuben
Meesterbraaiers van die omge-
wing kry op 7 September kans
omnuwebraaitegniekeen-wen-
ke by glanskokReubenRiffel te
krywanneer hy aan die Robert-
son Small Hotel se Smackdown
at The Small gaan deelneem.
Riffel en die hotel se eie uitvoe-
rende kok, Tiaan van Greunen,
gaan besoekers en braaigeesdrifti-
ges oor die geheime van n goeie
braai inligmet die oog opNasiona-
le Braaidag op 24 September.
Karnivore n vegetarirs is in
vir n liplekker-bederf, asook n
paar local is lekker-verrassings
wanneer die twee kokke van hul
eiesoortige braaigeregte en bykos-
se sal opdis en die gaste sal kan
wegl aan n viergang-braaifees
van seisoenale, kontemporre
koestergeregte, gemaak van unie-
ke produkte uit die area.
Plaaslike braaiers kan verder
ook aan n spanbraaikompetisie
deelneem wat deur Reuben beoor-
deel sal word.
Diewenner sal as die Tangmees-
ter van die dag bekroonword.Gas-
te sal ook kan deel in die kookde-
monstrasies en middagete en sal
ook n keur van die beste wyne uit
die Robertson-wyndistrik kan ge-
niet.
Susan Cashin, n gekwalifiseer-
de sommelier, sal plaaslike ge-
broude bier tydens n proesessie
bekend stel.
DieSmackdownatTheSmall be-
gin om 12:00 op 7 September en kos
R485 per persoon, wat die middag-
ete asook die drankies insluit.
Plek is beperk en voorafbespre-
kings is noodsaaklik.
Om jou Smackdown at The
Small-kaartjies te bespreek of om
meer inligting oor die hotel te kry,
skakel die Robertson Small Hotel
by 023 626 7200 of stuur e-pos na re-
servations@therobertsonsmall-
hotel.com.
Glanskok Reuben Riffel wat sy slag by
die Robertson Small Hotel gaan wys.
Ontmoet n plaaslike sakeman
Wat is jou naam en van?
Shaun Richter
Wat is jou besigheid se naam enwaar
is dit gele?
SW Richter Prokureurs, Plaza-ge-
bou 10, Whitestraat 17, Robertson
Watter tipe besigheid besit jy?
n Prokureursfirma.
Ek behartig siviele en kriminele liti-
gasie, egskeidings, testamente, invor-
derings, oordragte en arbeidsaange-
leenthede.
Wanneer en hoe het jy jou besigheid
begin?
Ek het op 1 Julie 2013 begin, nadat
ek vir tien jaar as regsadviseur in die
staatsdiens gewerk het.
Skakel my gerus by 023 626 1849.
Young artists in Artscape
The ADLAM Jazz Combo of the
Ad LibitumAcademy ofMusic in
Robertson recently performed at
the Artscape Theatre in Cape
Town.
Their programme consisted of
two popular jazz standards Mr
Magic andCantaloupe Island and
a song made famous by the well-
known South African Band
Freshly Ground. All the arrange-
ments were done by Marvin
Booysen,directorof theacademy,
and were performed by students
from local schools in Robertson.
They formed part of Artscapes
Schools Art Festival for 2013.
This granted them the opportu-
nity to perform on a professional
stage, with sound engineers and
lighting technicians.
The young musicians shared
the stage with other schools from
the Western Cape.
The students performing were
Lillian Basvi, Denusha Arendse
and Danielle Arendse (vocals),
Jowun Martin (saxophone), Ai-
shaSmal (trumpet) andDaryll Pi-
eterse (trombone), Robert Smith
and Michael Joannou (percus-
sion), Marvin Booysen (piano),
Heinrich Gunter (guitar) and
Ngoni Basvi (bass).
The young musicians of ADLAM Jazz Combo, here with Marvin Booysen (in front),
director of the Ad Libitum Academy of Music.
) The annual Montagu Music, Art,
Dance and Drama Festival
(MMADD.) takes place in Montagu
currently until 17 August. For more
information, visit www.
radfoundation.co.za.
) DieVLVRobertson vergaderDon-
derdag 15 Augustus by die Wynland
Losie waar Breedenet sal demon-
streer hoe n mens moderne tegnolo-
gie in die alledaagse lewe kan ge-
bruik.
Die byeenkoms begin om 09:30 en le-
de kan n vriendin saambring.
) Die Herberg Kinderhuis se alge-
mene jaarvergadering/donateurs-
funksievindop15Augustusom19:00
by die saal vanNG gemeente Robert-
son-Oos plaas. Alle belangstellendes
welkom.BelPetroofChristienby023
626 3140 of e-pos [email protected].
) Op 16 Augustus vind n gesament-
likekoffiekroegvirdiekerklike jeug-
groepe inRobertsonplaas.Dit sal om
19:00 by die AGS-kerk in Coetzee-
straat, Robertson plaasvind. Alle
jongmense word uitgenooi om dit by
te woon.
) Op 17Augustus bied die Christian
Arts School-dansgroep n Youth Ex-
plosion-funksie om 19:00 in die ge-
meenskapsaal in Robertson aan.
Die toegangsgeld vir volwassenes is
R20perpersoonenR10viralleskolie-
re.
Bekende kunstenaars soos Swiff D,
MBJ (n groep jongmanne en gospel-
rappers) enD.O.E.P (nbekendeAfri-
kaanse gospel-rapper van Kaapstad)
asook die bekende Ladies Band
vandieplaasLaCollinebuiteRobert-
son sal optree.
Vir meer inligting oor die funksie,
bel Moira Danils by 078 459 4505.
) Die SAP in Montagu rel weer in
Augustus hulle jaarlikse pretdraf/
pretloop vir die bewusmaking van
geweld teen vrouens en kinders.
Datum: 29 Augustus
Tyd: 09:00 (registrasie) en 09:30 (weg-
spring)
Plek : Bistro (byMontagu Drovrug-
te), Badstraat 102
Prys: R30 p.p. (kolwyntjie ingesluit)
Gelukkige trekkings sal ook gehou
word.
Virmeer besonderhede, bel sers. Su-
ria Meyer by 082 499 3860.
) Genietmelktert en tee of koffie die
laaste Vrydag van elke maand om
10:00 by die Joubert-huis, Montagu.
Groepemoet nweek voor die tyd be-
spreek by 023 614 1774.
) Geniet pannekoek en koffie elke
eerste Saterdag van die maand van
09:00 by die Museum-mark op Ro-
bertson. Daar is ook stalletjies waar
tuisgebak, boeke en snuisterye te
koop is.
) Send event details to gazette@
breede.com.
Drama fest in Montagu
TheMontaguMusic, Art, Dance and
Drama festival (MMADD) is in its
second week. This week the focus
will be on drama productions in
which several schools will partici-
pate.
At Laerskool Montagu in Long
Street, there will be two sessions
(14:0017:30 and 19:0021:30) each day
fromWednesday 14August toFriday
16 August, as well as one session
(11:0015:00) on Saturday 17 August.
The announcement of the winners
and the prize-giving will take place
the same day (Saturday 17 August)
between 16:00 and 17:30 and will in-
clude the Unima Puppetry Show-
case.
Entry at the ceremony is free, but
donations will be accepted.
A festival ticket costs R50 for the
four days and allows entry to all
events. Daily tickets are available at
R20 for adults and R10 for scholars
(afternoon and evening entry). For
enquiries, phone 082 886 8023 or send
email to [email protected],
or book at Computicket.
Om jou besighed te
adverteer in die Ga-
zettesedienstegids,bel
vir Zelda Kloppers
tydens kantoorure by
023 626 5212 of stuur n
e-pos na haar by ad-
-
Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 13 Augustus 2013 3
M24 reik uit in Montagu
Duisende rande is voor-
verlede week in Monta-
gu aan liefdadigheid be-
stee tydens Media24 se
leierskonferensie en in
ruil is afgevaardigdes op
indrukwekkende gas-
vryheid getrakteer.
Montagu het Media24
wonderlik ondersteun en
ek dink al ons personeel
was baie bendruk met die
gasvryheid en entoesias-
me waarmee alles gedoen
is, het Adrie Jurgensen,
groep-kordineerder vir
korporatiewe maatskapli-
ke verantwoordelikheid
by Media24 n die konfe-
rensie ges.
Media24 is ook die uitge-
wer van die Breederivier
Gazette.
n Opsomming van wat
die gemeenskap tydens die
konferensie beleef het:
) Sestig bome is by die
Lingelihle-tehuis vir be-
jaardes in Zolani buite
Ashton geplant.
) Dertig bome is aan
Ashbury Primr geskenk.
) Tien vrugtebome is
aan n plaaslike crche.
) NB Uitgewers het
R15 000 se boeke aan Ash-
bury Primary geskenk.
) 1 500 geskenkboksies
van Khayelitsha Cookie
Company is aan Lingelih-
le-tehuisgeskenk,enaanleerlingevanAshbu-
ry Primr.
) Leserskring het ook boeke aan die tehuis
geskenk en die Tydskrifte-afdeling het ver-
skeie tydskrifte daar uitgedeel.
) Spyseniering is deur organisasies soos
Clover Mama Afrika en die Spring Roses-
dienssentrum gedoen.
Past. Jannie Moses se vrou, Selestine, is
Montagu se Clover Mama Afrika, n projek is
waardeur vroue wat reeds n verskil in hulle
gemeenskapmaak, gehelpwordomselfonder-
houdend te raak deur vaardighede waarmee
hulleook n inkomstekanverdienomkwesba-
re kinders, bejaardes en verswaktes te ver-
sorg.
Spring Roses, met Cheronica du Preez as
voorsitter, is n dienssentrum wat daarop ge-
mik is omdie lewensgehalte van ouer persone
in die gemeenskap te verbeter deur hulle ver-
standelik te stimuleer, vir hulle sosiale ge-
leenthede aan te bied en hul selfrespek te be-
vorder.
) Handgemaakte geskenke is by the Rural
Arts Development (RAD)-projek bekom.
) Vermaak is deur kinders van die RAD
Foundation verskaf.
) Gebak is by plaaslike verskaffers aange-
koop.
)Werk is geskep vir Montagu-inwoners
wat as kelners, gashere en -vroue en diensver-
skaffers opgetree het.
) Twee hondjies van die plaaslike DBV het
n nuwe huis gekry di van die redakteur
van TUIS/HOME.
) Byna R10 000 is onder afgevaardigdes in-
gesamel en sal aan n plaaslike sopkombuis
geskenk word.
Die Blikkies-band van die plaaslike RAD Foundation het die gaste tydens
die konferensie verwelkom. FOTO: JURG SLABBERT
David Kramer was die groot ver-
rassing tydens die gala-aand.
FOTO: BERNA COETZEE
EsmarWeideman, uitvoerende hoof van
Media24, by Helen Gooderson, uitvoe-
rende hoof van die RAD Foundation wat
vir al die vermaak tydens die konferensie
gesorg het. FOTO: BERNA COETZEE
Baba-sterftes bly algemeen,
mas kan voorsorg tref
Syfersvanpasgeborebabas, peuters enkleu-
ters wat weens diarree sterf het wel vanjaar
afgeneem, s die Wes-Kaapse departement
van gesondheid se woordvoerder, Jo-Anne
Otto, maar pasgebore babas wat sterf weens
diarree enwanvoeding is steeds n algemene
verskynsel.
Daarom het die Wes-Kaapse gesondheids-
departementvanjaarbesluit omhulvolle ge-
wig agter die internasionale borsvoedings-
week te gooi wat pas afgeloop het.
Vanjaar het net drie kinders in die Lange-
berg-munisipaliteit gesterf, terwyl een kind
in die Overberg gesterf het gedurende van-
jaar se diarree-seisoen (Oktober tot Mei).
Sterfgevalle weens wanvoeding het egter
toegeneem.
Otto s gevalle van kwasjiorkor (wanneer
kinders nie genoeg proteene inneem nie) is
die afgelope tyd in dele van die Wes-Kaap
aangetref en is kommerwekkend. Borsvoe-
ding word veral nou aangemoedig voor die
diarree-seisoenbeginombabasterftes tever-
minder, maar ook om wanvoeding onder
pasgebore babas te voorkom.
Vanjaar se Borsvoedingsweek-tema, On-
dersteuning van borsvoeding: naby aan
mas, was juis daarop gemik om vroue aan
temoedigomsolankasmoontlik teborsvoed
met die departement se volgehoue onder-
steuning.
Borsmelk beskerm ook babas teen asem-
haling-infeksies wat die risiko van sterftes
onder babas verhoog.
Theuns Botha, die Wes-Kaapse minister
van gesondheid, het in n verklaring ges
hulle wil mas aanmoedig om te borsvoed
om n gesonde, produktiewe en veerkragtige
jeug te verseker.
Botha het weer eens vroue aangemoedig
om nie te rook of alkohol te gebruik tydens
swangerskap of borsvoeding nie, en om eer-
der n gesonde leefstyl te handhaaf.
Borsvoeding gee babas se immuunstelsel
n hupstoot, help met die ontwikkeling van
die spysverteringstelsel en voorkom dus
probleme soos hardlywigheid. Borsvoeding
skei ook die hormoon endorfiene af wat jou
laat goed voel en dus ma en baba help ont-
span, voeg Otto by.
Sy noem ook dat borsmelk van MIV-posi-
tiewe mas veilig is vir die babas, mits n ge-
sonde leefstylgehandhaafwordenantiretro-
virale medikasie geneem word.
Hospice hou jaarvergadering
Die Breederivier Hospice se algemene jaar-
vergadering vind op Dinsdag 20 Augustus om
17:00 plaas by dieACVVDienssentrum (Pienk
Kerk) op die hoek vanTruter- en Paul Kruger-
straat in Robertson.
Vriende van Hospice, skenkers en alle be-
langhebbende partye word uitgenooi om die
jaarvergadering by te woon.
Belangstellendes moet asseblief teen 16 Au-
gustus bevestig of hulle die vergadering sal
bywoon.
Virmeer inligting,beldieBreederivierHos-
pice by 023 626 5710 of stuur n e-pos na ad-
-
Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 13 Augustus 20134
Serpe teen koue
ANITA DE KOCK
Bettie Gordon, deesdae n plaasli-
ke inwoner, is deel van Ritte
SteenkampvanMontagusegesin,
in so nmate dat sy ses jaar gelede
haar tuisdorp, Stellenbosch, ver-
laat het en haar saam met die
Steenkamp-gesin hier kom vestig
het.
Ndieeerstewinter tussendieber-
ge van Montagu het sy besef dat n
mens nserpnodighetomdiewinter-
koue hok te slaan en omdat sy lief is
virkinders,hetsybesluitomtebegin
serpe brei vir skoliere.
Sy het haar breipenne en wol ge-
neem en begin brei en vanjaar was
dit die derde jaar dat sy 50 serpe ge-
brei en uitgedeel het. Di keer was
leerlinge van die Rietvlei Primre
Skool die gelukkiges wat die warm
dingetjie gekry het.
VolgensRittehetBettie nhartvir
kinders. Sy self het vier kinders wat
sy grootgemaak het, en dan is sy n
tweede ma vir die agt kinders in
die Steenkamp-huishouding. Die af-
gelope paar jaar het sy in haar hart
plek gemaak vir kinders van die om-
gewing.
Toe hulle die Rietvlei-skool op n
Vrydag bel om relings te tref vir die
aflewer van die serpe, het hulle ge-
hoor daar kort nog tien serpe vir die
gr. Rs. Dit was vir Bettie geen pro-
bleemnie en teenMaandagwas daar
tien ekstra rooi serpies gereed vir af-
lewering.
Bettie Gordon staan hier tussen die groepie leerlinge van die Rietvlei Primre Skool met hul serpies wat sy vir hulle gebrei het
om die winterkoue af te weer.
KORREKTIEWE DIENSTE HELP WELTEVREDE SKOOL: Robertson Korrektie-
we Dienste het onlangs tyd by Weltevrede Primr buite McGregor bestee,
waar hulle die skoolgebou opgeknap het. Hulle het n ooreenkoms met
die departement van onderwys om n aantal skole te verbeter. Die organi-
seerder, Marthinus Joseph, het vroer n hoenderbraai gerel en al die
lede vanKorrektieweDienste het gehelp geld insamel vir die opknappings-
werk. Hier plant lede van Korrektiewe Dienste n boom by die skool.
Die werksaamhede het oor sowat drie weke plaasgevind, waartydens
veiligheidshekke en tralies by die skool aangebring is. Skoolbanke is
gemaak, n leeshoekie ingerig en die tuin is bewerk en mooigemaak.
Die skoolgebou is ook geverf en die Korrektiewe Dienste het skoolsweet-
pakke aan l 23 leerlinge geskenk.
Op Vrydag 19 Julie is die oorhandingingsfunksie gehou wat deur die
Bolandse bestuur van Korrektiewe Dienste bygewoon is asook deur Han-
nes Flscher en Wilmare Baartman van die departement van justisie
(Robertson-landdroskantoor), Abrey Michaels (kringbestuurder van die
onderwysdepartement in die Kaapse Wynland-distrik), Joemanian Ek-
steen (maatskaplike ontwikkeling), Devon Hull (speaker van die Lange-
berg-munisipaliteit) en A. Petersen (areakommissaris by Korrektiewe
Dienste).
SY VAT VAS BY AGRILAND: Lenr Oberholster is die
takbestuurder van Agriland Robertson
AAN DIE STUUR: Wilma Wehr is takbestuurder by Fern
Funerals. Sy werk by Fern Funerals sedert Februarie
2004 en is in 2011 aangestel as takbestuurder vir
Robertson, Ashton, Bonnievale en Montagu.
-
Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 13 Augustus 2013 5
Food, wine
and fun in
McGregor
It is time for McGregors 2013 Food and
Wine Festival.
It will take place on 31 August at the
hall of the Dutch Reformed Church in
Voortrekker Street.
People are invited to serenade spring
and taste the delicious traditional foods
and wine of the area.
Wine tastingwill be high on themenu
and entertainment, arts and crafts will
keep visitors busy. Children are also
providedforandalotof funawaits them.
The festivities start at 10:00 and will
continue until 16:00. Entrance is R60,
which includes a tasting glass.
For more information or to book ac-
commodation, phone the tourism bu-
reau on 023 625 1954 or send an email to
Wynmakersgilde
stel spogwyn ten
toon by Kiks
Wynliefhebbers word genooi om Donderdag 22
Augustus ngrootverskeidenheiduitsonderlike
wyne van Suid-Afrika se mees bekroonde wyn-
makers by dieNedbankKaapseWynmakersgil-
de-tentoonstelling in Kaapstad te geniet.
Tydensdieproesal ledevandiegildehulwyne
watbyvanjaarseNedbankKaapseWynmakers-
gilde-veiling opgeveil word, bekendstel.
Toonaangewendespogwynevandiegilde-lede
sal ook tydens di informele proe, wat deur die
wynmakers self aangebied word, beskikbaar
wees.
Wynliefhebbers sal die geleentheid h om te
bieopbesondersewynevanvorigegilde-veilings
wat deur die wynmakers onderteken is tydens
n stil veiling ten bate van die Nedbank Kaapse
Wynmakersgilde-ontwikkelingstrust.
Di trust help met die opleiding, onderrig en
bemagtigingvan jongmense indie gemeenskap-
peomdiewynbedryfensluitdiegildeseProtg
Programin, nmentorskapprogramvir jong,op-
komende wynmakers.
Die tentoonstelling vind van 18:00 tot 21:00 by
die Kaapse Internasionale Konferensiesentrum
(Kiks) plaas. Kaartjies kos R170 per persoon, in-
sluitend n proe-glas, en is beskikbaar by
www.webtickets.co.za.
Die Nedbank Kaapse Wynmakersgilde-vei-
ling word op Saterdag 5 Oktober vanaf 09:00 by
die Spier Konferensiesentrum aangebied en is
oop vir die publiek.
Besoek www.capewinemakersguild.com vir
meer inligting, e-pos info@capewinemakers-
guild.com of skakel 021 852 0408.
Visit McGregor on 31 August for the McGregor
Food and Wine Festival and indulge in local
cuisine.
-
Breederivier Gazette Leader - Hoofartikel Dinsdag 13 Augustus 20136
Honour them
This month we celebrate women and the role
they play in shaping our society.
As it was on 9 August 1956, when over 20 000
women of every age and race participated in
a march against the pass laws of Apartheid,
women today are still using their power to
bring change.
Think about the woman who feeds scores of
hungrychildren fromherownkitchen, theone
who counsels victims of abuse or the woman
whousesher femininetouchtobringpeaceand
reason to an otherwise ruthless workplace.
Even themotherwho brings up her children
to be healthy, productive adults with self-es-
teemand respect for others, is quietly building
the South Africa of the future.
Lets encourage women of courage and ho-
nourthemforthegiantcontributiontheymake
in all of our lives.
Die wonder van die mens se stem
Ekwounog altyd sing, rrig sing soosMaria
Callas of Leontyne Price, sedert ek opera as
kind ontdek het danksy Daniel Kirstein se
Die stem en die melodie,wat jare gelede Son-
dagaande op radio uitgesaai is.
Die vermo om te kan sing, om emosies
met jou stem te kan optower wat mense tot
trane dwing ditwou ek doen.Maar, helaas,
die ware talent om te kan sing, di het ek
nie gekry nie.
Ek kan noot hou, so n bietjie note lees en
het koor gesing, maar om rrig te kan sing,
dit kan ek nie doen nie.
Miskienhet ek ooknie genoeg selfdissipli-
neendieuithouvermoom,alhetekdiestem
gehad, die loopbaan te volg nie.
My eerste operawat ek bygewoonhet,was
in 1979 net n ek in Pretoria aangekom het.
Die operawasJenufa endiehoofrol is gesing
deur G Korsten.
Dit was vir my magic en ek bre vandag
nog daardie program so tussen al die ander
wat ek deur die jare gekry het.
So, het ek besluit, as ek nie self kan sing
nie, dan kan ek daarna luister. Ek het alles
in my vermo gedoen om vertonings (daai
tyd nog in die Aula van Tukkies) by te woon
en vir my plate aan te skaf.
Franco Corelli hetmy as kindmet sy stem
verower en ek het seker gemaak dat ek elke
plaat wat ek in die hande kon kry, gekoop
het. Hywas en ismy eerste liefde in die ope-
rabedryf (jammer, Herr Kaufmann, maar jy
bly ongelukkig n tweede keuse).
N die Staatsteater in
Pretoria geopen is, was ek
elke openingsaand by die
opera wat aangebied is.
Ek het Alfredo Kraus,
Monserrat Caballe, Gior-
gio Lamberti, Deon vander
Walt en talle ander gehoor.
Later, as kunsredakteur,
kon ek die sangers ontmoet
en onderhoude doen.
Maar nou is ek ver weg
van teaters af en opera in Suid-Afrika be-
staan amper niemeer nie. Al ons belowende
sangersmaaknaamoorsee,wanthulleword
nie in hul eie land gewaardeer nie.
Diemagic van opera op die verhoog is ver-
by,maar danksyCDs enDVDs kan nmens
daremluister metoorfoneaan en jouver-
beel jy sit in n donker teater en luister na
die grootste talent wat n mens kan ontvang
die vermo om soos engele te kan sing.
Rubriek
Rubriek
Van Sneeuwitjie na
Van Sneeuwitjie na
Aspoestertjie?
Aspoestertjie?
Drie jaar gelede het Robertson die prys gewen
vir die skoonste dorp in die Wes-Kaap.
Kyk hoe lyk dit nou!
Jy hoef nie ver te gaan nie, maar die ergste
deel is inBarrystraat tussenWhite-enVanRee-
nenstraat. Moet net nie teenaan die leiwater-
sloot staan nie; jy sal miskien siek word.
W.A. BOTHA, Robertson
BEMARKER VAN DIE MAAND:
Annelda Grootboom van die
Breederivier Gazette is aange-
wys as Boland Media se be-
marker van geklassifiseerde
advertensies vir die Julie-
maand. Boland Media be-
staan uit die Breederivier Ga-
zette, vyf ander Gazette-titels,
die Standard in Worcester,
Paarl Post,Weslander,Herma-
nus Times, Eikestadnuus en
Distrikspos. Annelien Dean,
uitgewer van die Breederivier
Gazette, is baie trots op Annel-
da se uitstekende prestasie.
Annelda is staatmaker by die
Breederivier Gazette. Sy is kre-
atief met haar verkoopsplanne
en maak gereelde bydraes tot
die redaksie deur interessante
rubrieke en artikels te skryf. Sy
verryk die publikasie op n
weeklikse basismet haar krea-
tiwiteit en passie, s Dean.
Glansgeleentheid vir matrieks
OpDonderdagaand 8 Augustus is die jaarlik-
se matriekafskeid van die Horskool Monta-
gu indie skoolsaal gehou. Ditwas n stylvolle
geleentheid en die jong dames het geskitter
in hul pragtige uitrustings, ten spyte van n
yskoue wind wat gewaai het. Die tema van
die aand was Las Vegas en almal het tot laat-
nag gedans en hulself terde geniet.
Danel Dreyer,
Jannie de Kock,
Raynard de
Kock en Sunel
Esterhuyse.
Morn van Wyk en Eden Swanepoel het as gasheer
en gasvrou van die aand opgetree.
Janeke Jordaan
en haar metge-
sel, Adriaan
Matthee, het
opgedaag in n
perdekar.
Sumari Matthysen is hier saam met haar metgesel,
JP Gunter.
-
Breederivier GazettePeople - MenseDinsdag 13 Augustus 2013 7
Mothertongue Project:
Women with a cause
The Mothertongue
Project, a Lange-
berg youth perfor-
mance project, is a
collective of wom-
en artists, facilita-
tors and healing
practitioners committed to healing and
transformation through the employment
of participatory theatre approaches that
integrate arts methodologies.
Its methodologies include forum theatre,
image theatre, physical theatre/movement,
storytelling, visual arts, creative writing and
expressive arts therapies.
The group believes that participatory thea-
tre that integrates the arts as well as the ex-
pressive arts therapies is a valuable means of
enabling those most left out, and providing
themwithanongoingresource fornegotiating
social and political obstacles that they are
faced with.
The groups work in using the creative arts
over the past 12 years has yielded positive re-
sults, with beneficiary groups ranging from
trans-gender groups, refugees, HIV-infected
and affected, LGBTI groups, women, children
and youth.
The Mothertongue Project is unique as it is
the first female theatre collective in South Af-
rica. It exists topromote thewellbeingof those
most excluded, and has identified women and
young people as a group consistently disem-
powered and silenced in society. Its vision is
a society where women have safety in their
bodiesandcommunitiesandhaveagencyover
their lives.
December 2011 saw the creation and per-
formance of n Tas Vol Drome/a Suitcase Full
of Dreams, which enthralled all those who ex-
perienced the magic and transformational
power of the arts.
LastyearJunesaw
nine young people
from McGregor
working alongside
nine students from
UCT Drama Depart-
ment, facilitated by Sara Matchett and Mak-
gathi Mokwena of The Mothertongue Project.
The performance, n Klein-Groot Wreld, ex-
plored notions of home and the paths that con-
nect. The McGregor young people opened
their worlds to the students from Cape Town
by sharing their lived experiences. These sto-
ries formed the creation of performance piec-
es, digital stories, and installations. The com-
pany spent the previous week living in resi-
dence to create this work, building and
strengthening their relationships, connecting
the klein to the groot to the almal!.
The power and beauty of performances and
installations created by these young people
culminated in their final performance on Sa-
turday 30 June at the Kampterrein. This has
underlined the importance of the Mother-
tongue Projects work in this region and has
inspired them to plan a follow-up to n Klein-
Groot Wreld.
On 30 August, Mothertongue and the UCT
drama students will be in McGregor with the
third instalment of their Performance Project
with school-going young people from McGre-
gor. This promises to be equally as exciting
as nTasVolDrome and nKlein-GrootWreld.
They all live together throughout the nine
days of the project (30 August to 7 September)
to create a spellbinding performance piece
which theywill showcase.McGregorTourism
has very kindly awarded Mothertongue R10
000 for this valuable project.
To enquire about making a contribution,
send email to [email protected].
The energetic young performers of the Mothertongue Project.
-
Breederivier Gazette Schools - Skole Dinsdag 13 Augustus 20138
RUGBY: Die o. 19A-rugbyspan is: (agter van links) Elroy Warries, Dimitri Braaf, Hadley Hendricks, Herman
le Roux, Morn van Wyk en Ryan Taiton;. (tweede ry van agter) Jeavon Jansen, Justin van den Berg, Raynard
de Kock, John-Ross Swanepoel, Arnot Joubert en Gerhard Niemand; (tweede ry van voor) is Maxwell Soldaat,
Brandon Swanepoel en Handr Ontong; (voor) Claudwight Joe, Auldrich Williams, Pieter Booysen (kaptein),
Ronald Brown, Don Davids en Guswin de Wee.
NETBAL: Die o. 19A-netbalspan is: (agter van links) Fabiola Jumat, Lauren Adendorf en Amor Fluks; (voor)
Stephany Wiese, Jeanne Joubert, Anel Maritz (kaptein) en Cudine de Koker
SEUNS-HOKKIE: Die o. 18A-seuns-hokkiespan is: (agter van links) Aaron Storms, Phillip Zulch, Rudolf Snyman,
Le Roux Brand, Stefan van Rensburg en Francois Joubert; (voor) Gerswin Janse, Edrich Carstens, Mandla
Hlwatika (kaptein), Henk Jansen, Timothy Terreblanche en Pieter Marais.
MEISIES-HOKKIE: Die o. 18A-meisies-hokkiespan is: (agter van links) Kelly Delport, Danica van der Merwe,
Jandri van Zyl, Jacqui Kriel, Wilmien Uys, Lelanie Stemmet en Eden Swanepoel; (voor) Sandri du Plessis,
Madre-lee January, Talitha Myburgh, Hannelie Zulch (kaptein), Heleen Kriel en Delia Scheepers.
Montagu teen
Bredasdorp
Die Montagu Interskole vind op Saterdag 17
Augustus plaas.
Montagu-sportspanne sal kragte meet teen
Horskool Bredasdorp.
Die Interskole vind plaas in Bredasdorp.
-
Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 13 Augustus 2013 9
RUGBY: Die o. 13-rugbyspan is: (agter van links) GranvilleMoses, Esrick Ross, Dominic Rheeder, Javian Slingers,
Cornelis Oosthuizen, Jacobus Steyn en Llayton Moses; (middel) Sihle Kahla, Chadwin Kuhn, Miguel Klim,
Will Willemse, Thean Hanekom en McNeil Mfundisi; (voor) Altus Linde, AJ Rautenbach, Constant Tamboer,
Mnr. F. Hattingh, Eise Smith, Francois Tredoux en Dian Oosthuizen.
RUGBY: Die o. 19A-rugbyspan is: (agter van links) Brian Challis, Rodney Witbooi, Laubscher van der Merwe,
Michael Rodrigues, Thomas Frick, DirkMarais en TimothyBrandt; (middel) StevenStallenberg, TristanRoseveare,
Jemile Jacobs, Ganesh Padiachy, Taetse Smith, Christo Cloete, Roan Lourens, Curnell Bothman, Cornell Williams
en Johnwin Jones; (voor) Zavier James, Shaun Davids, mnr. J. Els, Aldino Willemse (kaptein), mnr. A. Mercuur,
Michael Arends en Taylyne Barkley.
NETBAL: Die eerste netbalspan is: (agter van links) Bea Wentzel, Jana van der Merwe, Ansa van der Merwe,
Yoland Hagen, Angela Jeneke; (voor) Cady-Lee Kuhn, Thea Stemmet (o/k), me. A. Els, Chameron Hansen
(kaptein) en Annelie Wessels.
NETBAL: Die o. 13A-netbalspan is: (agter van links) Mia Beukes, Cecilia Challis en Lindsay van Rooi; (voor)
Hilda Jonker, Luan Wessels, Nereen Goodman en Jani Redelinghuys. Me. A. Vorster en Chant Human was
afwesig met die neem van die foto.
Bonnievale
teen Goudini
Die Bonnievale Interskole vind plaas op Sa-
terdag 17 Augustus. Bonnievale-sportspanne
sal kragte meet teen Horskool Goudini van
Rawsonville.
Die interskole vind plaas in Rawsonville.
-
Breederivier Gazette Geklassifiseerd Dinsdag 13 Augustus 201310
FAMILIE-
KENNISGEWINGS
FAMILY
NOTICES
07
Gelukwensing
Congratulations
FORTUIN ELSIE
(Sussie)
Geluk met Mammie se
verjaarsdag vandag
(13 Augustus). Ons as
kinders is baie lief vir jou.
Van Mario, Maria en Au-
gusta.
08
Sterfgevalle
DeathNotices
CAROLUSGEORGE
CORNELUIS (Kraan)
Geb.04/03/1959-
Gest.10/08/2013
Begrafnisdiens vind plaas
Saterdag 17 Augustus
2013 om 10vm by die huis
in Heuwelstraat 26,
Dorpsig en 11vm in die
Rooms Katolieke kerk.
Sal onthou word deur sy
familie en vriende.
11
InMemoriam
JOHNSONCHRISTIAN
Geb.14/08/1965-
Gest.26/08/2011
Dis jou tweede verjaarsdag
weg van ons, maar jy lewe
nogsteeds in ons harte,
mag jou siel verewig sag
rus in die hemel. Liefde
Mammie, jou broers,
suster en al die familie.
LODEWYKMERCIA
Geb. 12 Augustus 1997
Gest. 2 Maart 2013
Gister, 12 Augustus was dit
jou eerste verjaarsdag
by Liewe Jesus. Jou plek is
leeg en ons mis jou ver-
skriklik, Ons weet waar jy
is, is jy veilig by Liewe
Jesus, en ons berus ons
daarin. Van jou ma
Lientjie, suster en 2
broers, al jou niggies, ne-
fies, vriende en familie.
ALGEMENE
DIENSTE
GENERAL
SERVICES
1141
Algemene
Dienste
General Services
KOM geniet die avontuur
en ontspanning van perdry
by die Robertson Ry-
skool.* Ons bied verskei-
denheid van rylesse vir
kinders en grootmense vir
beginners en ervare rui-
ters *Outrides tussen die
wingerde en langs die
Brerivier * Wynpro op
n perd se rug of met die
waentjie by Majors Hill en
Springfield. *
Perdrykampe vir kinders
gedurende skoolvakansies
* Mini kommandos op
Saterdae*
Kinderpartytjies. Skakel
ons gerus by 072 291 7631
of 082 402 7088.
1149
Ruite/Vensters
Glass/Windows
VENSTERS te koop in
verskillende groottes.
Tel. 079 252 6425
-
Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 13 Augustus 2013 11
PROJEK WERP VRUGTE AF: Laerskool Montagu se Montie Fruit-projek, wat
gedurende die tweede kwartaal as n geldinsameling aangebied is, was n
reuse sukses. Onderwysers, leerlinge en hul ouers het na verneemword entoe-
siasties deelgeneem aan di projek en met groot wedywering vrugte verkoop.
Die skool bedank graag almal wat die projek ondersteun het. Daar is heerlike
uitstappies vir die twee wenklasse in die vooruitsig. Op die foto is die leerlinge
wat die meeste geld ingesamel het. Agter (van links) is Franco Hugo, Nil
Joubert, Clarissa Vosloo en Shaun Batt. Voor is Nina Joubert, Pieter Daniel
Smit en Philip Olivier.
JONG LEIERS: Laerskool Robertson het pas sy leerlingraad vir die derde
kwartaal aangewys. Voor van links is Johan Bruwer, Roelou Bruwer, Phillip
Falck en Theo Louwrens. In die middel staan Ludwig Bruwer (hoofseun),
Anke Basson, Britney Wentzel en Nina-Lari Brewis. Agter is Kayla Both,
Emma du Preez, Jay-Dee Meyer en Mieke Matthyser (hoofmeisie).
Uitblinkers
Leerlinge van Hor-
skoolRobertsonheton-
langs uitstekend ge-
vaar by die Worcester
Eisteddfod.
Die wenners is:
Voordrag (Afri-
kaans en Engels):
) RenWentzeleen
cum laude-sertifikaat
(90-94%) en twee goue
sertifikate (80-89%);
) Anais Drotschie
drie goue sertifikate;
) Christa Metheth-
wa een silwer sertifi-
kaat (70-79%).
Musiek (blaasin-
strumente):
) Frrol-Jon Davids
medalje (95-99%);
) Tanya Visagie
een cum laude-sertifi-
kaat;
) Tanya en Ingrid
Visagie (duet) een
cum laude-sertifikaat;
) Engela Smit een
goue en een silwer ser-
tifikaat;
) Lynn-Mari Solo-
mon een goue sertifi-
kaat;
) Ingrid Visagie
een goue sertifikaat.
Musiek (klavier):
) Terche Wentzel
twee cum laude-sertifi-
kateeneensilwerserti-
fikaat;
)Marishan Velds-
man een cum laude-
sertifikaat en drie sil-
wer sertifikate;
) Vir hul klavier-
trio: Megan Janse van
Rensburg, Marishan
Veldsman en Frrol-
Jon Davids cum lau-
de;
) Ren Wentzel
twee goue sertifikate
en een silwer sertifi-
kaat.
MEDALJEWENNER:
Frrol-Jon Davids, n
leerling van Horskool
Robertson, het on-
langs n medalje (die
hoogste toekenning) in
die kategorie musiek:
blaasinstrumente ty-
dens die Worcester Ei-
steddfod verower.
MAESTROS: Di leerlinge van Horskool
Bonnievale het die praktiese Unisa-mu-
siekeksamen suksesvol afgel. Hulle is
Leighton Braaf (blokfluit graad 8, met lof),
Annelie Wessels (klavier graad 8, met lof),
Jenna Roseveare (klavier graad 4, met lof)
en Lucinda Carstens (blokfluit graad 7,
eervolle vermelding).
OUDTSHOORN-UITSTAPPIE: Leerlinge van Robertson Voorbereidingskool het Vrydag 26 Julie op hul jaarlikse
toer na Oudtshoorn vertrek. Volgens die onderwysers het hulle die skool se naam hoog gehou en dit
baie geniet.
-
Breederivier
Year 17 13 Augustus 2013 | Tel. 023 626 5212
BOBAAS-RUITER: Alex de Wet, n leerling van Horskool Robertson, het onlangs
aan die perdebyeenkoms by die Lutzville Landbouskou deelgeneem. Hy is aange-
wys as Lutzville Landbouskou-kampioen 2013. Hy is ook aangewys as Reserwe-
Groot Kampioen vir beste skouperd en het ook n eerste en tweede plek behaal
vir die driegang-plesierperd-afdeling.
HENGELAAR VAN FORMAAT GAAN SAAM MET PROTEA-SPAN OORSESE WATERS
TOETS: Die bekende hengelaar van Bonnievale, Christelle Oosthuizen is vir die
derde agtereenvolgende jaar gekies vir die Protea-hengelspan wat in Oktober
aan die Wreldkampioenskap in Spanje gaan deelneem. Sy het in 2012 met
die kampioenskap in Nederland n algehele derde plek en dus die bronsmedalje
verower. Die sertifikaat vir haar derde plek is onlangs deur SASAA tydens hulle
jaarvergadering aan haar oorhandig. Die sertifikaat is uitgereik deur die beherende
liggaam FIPS-M. Die span van ses lede vertrek op 14 Oktober oorsee en is
op soek na moontlike borge om hulle kostes te help dek. Mense of ondernemings
wat bereid is om te help, kan haar kontak by 023 616 8166. Hier is n trotse
Christelle met haar sertifikaat.
PROVINSIALE
NETBALSPELERS:
NereenGoodman,
Chameron Han-
sen en Thea Stem-
met vanHorskool
Bonnievale het ty-
dens die winterva-
kansie aan die SA
netbaltoernooi in
Margate deelge-
neem. Hulle was
lede van die Wes-
Kaap-spanne.
SKEIDSREGTER: Juffrou Lucinda Uys van
Robertson Voorbereidingskool het in die
Aprilvakansie tydens die SA Skole-netbal-
toernooi as skeidsregter opgetree. Daar
het sy n SA Skole B-gradering gekry. Op
grond daarvan is sy genooi om vandees-
maand skeidsregter in Boksburg te wees
vir die top10skole-toernooi. Verder was sy
ook skeidsregter by die SA Senior-toernooi
in Rustenburg.