Transcript

HSH – WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY!

VALUE FOR TERM 2 : COMPASSION Nuusbrief 7/2019 20 April 2019 Geagte Ouers Ouers sal moet verstaan as ek die volgende paar dae neus in die lug en bakarm rondloop. Ek stap nou net uit die saal na afloop van die Mnr. en Mej. HSH. Net voor dit was ek by die finale Bolandrugbyproewe waar 12 van ons seuns in aksie was. Is dit nodig om te verduidelik? I have mentioned in my previous newsletter that terms 2 and 3 are my favourite terms. Among the reasons for this are top quality pancakes, but attending our sport matches is also one of the reasons why I am jumping out of bed on a Saturday morning. We are very proud of our excellent achievements on the sportsfields during recent times, but we need to strive for excellence in the manner we are supporting our boys and girls. We should know how to win and we should take our defeats with dignity. Hopefield High School is certainly a school of excellence and we should always pride ourselves in excellence when it comes to supporting our teams. May it always be true of Hopefield High School! Die Engelse word “commitment” het net soveel meer oemf as die ekwavilent in Afrikaans, dus verskoon die gebruik daarvan in hiérdie skrywe. HSH het die afgelope paar weke skole soos Stellenberg, Strand, Brackenfell, Tygerberg, Overberg en nog meer op hulle neuse laat kyk op die sportveld. Dit is almal skole wat getallegewys baie groter as HSH is. Hoe doen ons dit? Absolute “commitment” deur ons leerders, hulle ouers en opvoeders. Dit is die resep vir sukses by HSH en ons moet dit nóóit vergeet nie. Ek wil hierdie resep vir ons skool se sukses veral aan ons ouers in die Grondslagfase voorhou. As ons “commit” vir sport, kultuur en ander skoolaktiwiteite, moet ons daarby hou. Ons kan nie besluit wanneer hierdie “commitment” vir ons gaan werk of nie gaan werk nie. En uiteindelik pluk ons almal die vrug van “commitment” soos die afgelope paar weke baie duidelik vir almal is. 1. Learner achievements The following rugby players went through to the next round of trials: u/16 : A: Basson Burger Riaan Vraagom B: Denmar Jacobs Logan Strydom Ricus Snyman Jian Slabber JP Bekker Bradley Swartz

u/19 : A: Ohlaf Fourie Nathan Engelbrecht Rob Hatem C: Willem Basson Tiaan van Antwerpen The following netball girls are going to the next round of trials: 1 Mei teen Moorreesburg 0/18 : Jaylin Carolus Kade Rodgers 0/17 : Stacy Ferris Kesley Warnich 11 Mei teen Overberg en Wynlang u/11 : Mienke Teubes u/12 : Jordan Jaars Well done to Jade Vrolick and L-Jay Boks who were chosen to represent the West Coast at the South African Kickboxing Championships. We wish them all the best. We are also very proud of Jian Slabber who was selected for a Youth Exchange Programme in Germany during the June holidays. Safe and exciting times, Jian! Adriaan van Zyl, one of our Gr. 8 learners, was selected to represent Kinetic Cycling at the European Junior Cycle Tour in Assen, Netherlands. This is a prestige international event, a six day cycling stage race and a huge honour for any cyclist to be part of. HSH is immensely proud of Adriaan and wish him all the best. 2. Sportuitslae Ons laerskool se sportuitslae teen Langebaanweg is soos volg:

Teen: Langebaanweg Datum: 17 April

RUGBY NETBAL

Span Telling Span Telling

O/13A 7-27 verloor O/13A 14-4 wen

O/11 5-17 verloor O/13B

O/9 40-20 wen O/12A

O/8 O/12B 0-13 verloor

O/7 O/11A

O/11B 10-2 wen

O/10A

O/10B 2-1 wen

O/10C

O/9A 4-4 gelyk

O/8A

O/7A

3. SPH Kundalila Quadbike / 4x4 Rally The annual SPH Kundalila Rally is scheduled to take place on Saturday, 8 June. This event was hugely successful in the past and we believe that this year will be no exception. The rally takes place on farms around Hopefield and quads, motorcycles and 4x4’s are welcome to enter. We would like to extend an invitation to all parents with reliable 4x4s to assist us with the marking of the route. For more details with regards to entries or assistance, contact Anneke Basson at the school, or Ryan Steinmann at 083 300 7533. 4. Inskrywings 2020 Inskrywings vir die 2020 skooljaar het op Vrydag, 15 Maart gesluit en die pakke inskrywings is weereens ‘n groot mosie van vertroue in die goeie naam van HSH. Op hierdie stadium is dit een van die grootste uitdagings wat die skoolbestuur en die Beheerliggaam in die oë moet kyk. Die feit dat ons dorp ook ‘n invloei van mense ervaar, maak getallebestuur ‘n tameletjie. Die negatiewe kant is dat baie ouers en leerders teleurgestel word, want daar is eenvoudig nie plek vir alle aansoekers nie. Ons wil dus ouers dringend versoek om ons onmiddellik in te lig as u kind/kinders die skool gaan verlaat. Dit sal ons beplanning vir 2020 aansienlik vergemaklik. 5. Admissions 2020 Schools are required to adhere to the following WCED admission timeframes which will be applicable to all ordinary public schools: MONTH 2019/20 DATES ACTIVITY

FEBRUARY 01-08 February 2019 Schools capture planned enrolment on the School Admissions Management information System (SAMI)

FEBRUARY 15 February 2019 School admissions open (all ordinary public schools) Compulsory: Parents will be required to rank schools in order of preference

MARCH 15 March 2019 School admissions close (all ordinary public schools)

JUNE 07 June 2019 Parents are informed of the outcome online

JULY 12 July 2019 Parents confirm final acceptance online

TERM 3 Third term 2019 Schools fill available places

TERM 4 After progression and promotion is signed off

Schools confirm enrolment

Parents must use the following URL, https://www.admissions,westerncape.gov.za to make their final choice or they can contact the relevant district office to inform the WCED of their final decision. 6. School uniform Winter school uniform will be compulsory from Monday, 29 April. Please see to it that pupils adhere to school rules. Winter uniform are as follow: Gr. 8 – 12 (Girls) School dress with black opaque stockings with school

blazer with school badge.

Gr. 8 – 12 (Boys) White school shirt with tie.

School blazer with school. Grey school trousers.

Gr. R – 7 (Boys) Grey school trousers White school shirt / School track suit top / navy pull over

OR

School track suit with white school shirt and black school shoes. Gr. R – 7 (Girls) White school shirt / School track suit with black school

Shoes and white socks. 7. Revue 2019 Ons Revuegroep is volstoom aan die oefen vir die revue wat vroeg in die derde kwartaal plaasvind. Ek het al gaan inloer by hulle oefening en was ongelooflik beïndruk met wat nou al vermag is. Baie dankie aan ons ouers, leerders en juffrou Franciske en haar span vir al hulle harde werk. Ons sien met groot afwagting uit na die eindproduk! Die Revue vind in die tweede week van die derde kwartaal plaas. Kaartjies is nou beskikbaar. Moenie hierdie geleenheid misloop nie! 8. Beheerliggaamtussenverkiesing Dis vir ons hartseer om aan te kondig dat die Beheerliggaam twee lede van hierdie gedugte span gaan verloor. Mev. Suanne Burger is in die finansiële kantoor aangestel en moes haar pos as ouerverteenwoordiger op die Beheerliggaam ontruim. Dr. Wynand van Dyk verhuis na die V.S.A. en ons moet dus ook ‘n ouerverteenwoordiger in sy plek verkies. Mev. Burger bly uit hoofde van haar amp aan op die Beheerliggaam, maar Dr. Van Dyk verlaat ons. Wynand het ‘n enorme bydrae tot die Beheerliggaam en Hoërskool Hopefield gelewer en sy vertrek gaan ‘n groot leemte laat. Ons beste wense vergesel hom en sy gesin! Hoërskool Hopefield sal dus op Donderdag, 9 Mei om 18:00 in die skoolsaal ‘n tussenverkiesing moet hou. Verdere inligting en dokumentasie is aan hierdie nuusbrief aangeheg. HSH speel Saterdag teen die Bulle van Porterville en hulle is altyd gedugte teenstanders. ‘n Feit soos ‘n koei is dat ons seuns en dogters altyd ‘n hele ent beter speel as die res van die gesin langs die veld of baan is. Dus, ruk in groot getalle op na Porterville! Hier kom ‘n ding, Porterville! Groete! Wehan Fourie (Skoolhoof)

VALUE FOR TERM 2 : COMPASSION

“IF YOU ARE GOING THROUGH HELL, KEEP GOING”

WINSTON CHURCHILL

MAANDAG 29 APRIL 2019 Saal: CO / ARo Terreindiens: HdB RLint HT US Sementblad: Hoërskool NB! Wear of winter uniform compulsory from this date Oefening o/16 en o/18 rugbyproefspanne (Drostdy) Golf vs Dirkie Uys (weg) Gr. 8-9 Afrikaanse Moderering (HS Vredenburg) English Gr.10-12 Opleiding (HS Vredenburg)

DINSDAG 30 APRIL 2019 Verbruikkerstudie en Toerisme KA besoek skool Revue Oefenkamp 17:00—22:00

WOENSDAG 1 MEI WERKERSDAG Revue Oefenkamp - 09:00-18:00

DONDERDAG 2 MEI Start of NSC Supplementary Exams Advertensies in vir Nie-KS-Opvoeders

VRYDAG 3 MEI 3 Detensie: MS

0/13 Rugby Proewe Boland (Swartland)

SATERDAG 4 MEI Leesindaba Gr 1 opvoeders (Steynville Primêr) UCT Open Day 0/13 Rugbyproewe Boland, (Swartland) Busdiens: HSH 1 FS, RL HSH 4 MN, JaB Quantum HdB Youth Council Meeting (Tabakbaai)

WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY!

PROGRAM: 29 APRIL TOT 12 Mei 2019

SONDAG 5 MEI

MAANDAG, 6 MEI Klustermoderering vir Gr.4-7 Wiskunde en Tale (Karitas 15:30) Saal: SS / EvdM Terreindiens: MF FS AS EvdW Sementblad: Laerskool Boland O/16 en O/18 rugby-oefening (Worcester) LS Rugby & Netbal vs Masipathisani (tuis) Wiskunde opleiding vir Gr.3 (Science Centre)

DINSDAG, 7 MEI Rek. en Besigheidstudie KA besoek skool Eisteddfod: Alle deelnemers se tekste bevestig

WOENSDAG, 8 MEI Public Holiday : National Election Revue 09:00-20:00

DONDERDAG, 9 MEI Gr. R Wiskunde opleiding (Science Centre 14:00) Laaste lang dag vir kwartaal 2 Skoolbeheerliggaam Tussenverkiesing 18:00 (Skoolsaal) Eerste rondte

VRYDAG, 10 MEI Career Expo Day (School Hall) 10:00 – 14:00 NB! Alle take en projekte vir hoërskoolleerders afgehandel en ingehandig Detensie: JaB NMMU Open Day 0/13 Boland oefening Wellington

SATERDAG, 11 MEI Piketberg (Tuis) (OOV Gr 1 & 2)) NWU Open Day

SONDAG, 12 MEI

HOëRSKOOL HOPEFIELD

INTERMEDIêRE FASE (GRADE 4-6) – EKSAMENROOSTER 2DE KWARTAAL 2019

INTERMEDIATE PHASE (GRADES 4-6) – EXAM TIME TABLE 2ND

TERM 2019

WOENSDAG 29/5

THURSDAY 30/5

VRYDAG 31/5

MONDAY 3/6

DINSDAG 4/6

WEDNESDAY 5/6

DONDERDAG 6/6

FRIDAY 7/6

GR 4

SW GESK PSW (LS) AFR NST ENG MATHS PAPER 1

SW GEO MATHS PAPER 2

GR 5

WISK VRAESTEL

1

PSW (LS) SW GESK AFR SW GEO ENG NWT MATHS PAPER 2

GR 6

PSW (LV) MATHS PAPER 1

SW GESK SS GEO AFR NST WISK VRAESTEL 2

ENG


Top Related