joernaal 04.pdf · he boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the...

30
90

Upload: dangthien

Post on 06-Jun-2019

215 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

90

Page 2: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

91

Page 3: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

92

Page 4: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

93

Page 5: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

Tank BH 11 12 (TLM 00 11 X BH 06 07)

Annie BORFEK 97 10 (P) (1st Generation) - Back (MAFUNDZALO 81C X MAFUNDZALO 72C)

We are proud to be using TLM 00 11 in our stud

Contact Details: Tel: 017 629 3392 / 071 675 3012, Fax: 017 629 3392 , Web: www.bhfarming.co.za / www.circleh.co.za, E-mail: [email protected], PO Box 114, Davel, Mpumalanga

Using these very rare mafundzalo genetics & crossing them with only the Best genetics from kenya, results in magnificent calves & offspring. Their quality & class speak for themselves.

We are proud to be the only Boran breeders in the country using top quality Zambian genetics from the renowned Mafundzalo herd

3 Generations of circle h breeding with the rare Mafundzalo zambian genetics

TLM 00 11 (HVT 97 017 X HVT 95 013)

2 Months old - Winter calf

Ester BH 06 07 (P) (BORMEK 97 04 X BORFEK 97 10)

Ester BH 06 07 (P) (2nd Generation) - Front(BORMEK 97 04 X BORFEK 97 10)

Pearl BH 10 11 (Z 04 61 X EK 98 01)Z 04 61 (NDA 9 X LOLOMARIK 2245)EK 98 01 (MAFUNDZALO 81C X MAFUNDZALO 186G)

Pearl - The Perfect Heifer

TLM 00 11 & his calves (left & right)

Exclusive Genetics!!

Tank BH 11 12 (3rd Generation) (TLM 00 11 X BH 06 07)

Advert Boran 2012.indd 1 2012/02/17 12:06 AM

94

Page 6: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

Tank BH 11 12 (TLM 00 11 X BH 06 07)

Annie BORFEK 97 10 (P) (1st Generation) - Back (MAFUNDZALO 81C X MAFUNDZALO 72C)

We are proud to be using TLM 00 11 in our stud

Contact Details: Tel: 017 629 3392 / 071 675 3012, Fax: 017 629 3392 , Web: www.bhfarming.co.za / www.circleh.co.za, E-mail: [email protected], PO Box 114, Davel, Mpumalanga

Using these very rare mafundzalo genetics & crossing them with only the Best genetics from kenya, results in magnificent calves & offspring. Their quality & class speak for themselves.

We are proud to be the only Boran breeders in the country using top quality Zambian genetics from the renowned Mafundzalo herd

3 Generations of circle h breeding with the rare Mafundzalo zambian genetics

TLM 00 11 (HVT 97 017 X HVT 95 013)

2 Months old - Winter calf

Ester BH 06 07 (P) (BORMEK 97 04 X BORFEK 97 10)

Ester BH 06 07 (P) (2nd Generation) - Front(BORMEK 97 04 X BORFEK 97 10)

Pearl BH 10 11 (Z 04 61 X EK 98 01)Z 04 61 (NDA 9 X LOLOMARIK 2245)EK 98 01 (MAFUNDZALO 81C X MAFUNDZALO 186G)

Pearl - The Perfect Heifer

TLM 00 11 & his calves (left & right)

Exclusive Genetics!!

Tank BH 11 12 (3rd Generation) (TLM 00 11 X BH 06 07)

Advert Boran 2012.indd 1 2012/02/17 12:06 AM

95

Page 7: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

96

The Boran is a pure breed for 1300 years and was naturally selected in the harch conditions of East Africa. Only in the last century have Kenyan breeders selected them to create the “Improved

Boran”. The result of its genetic make up and natural selection, is an extremely hardy, efficient and disease resistant beast. But how does this fit into the Southern Africa Beef production industry and what needs to be selected for to make the Boran play even a greater role. We asked a variety of cattlemen to share their thoughts. Kevin Cloete, Excelsior : “Six years ago we moved our Boran cattle from Heidelberg to Excelsior in the Free State. The cattle were relocated in the winter, and anyone who knows the Free State knows the condition of the veld in winter. Our new neighbour and person responsible for managing the previous owners cattle, Hendrik Steyn felt sorry for the Boran when they were off-loaded, and preceeded to give them the same feed that he was feeding the Bonsmara cattle.This feed mix, included among other things, oats. What amazed us all was the fact that the dung from the Boran contained NO oats, while the dung of the other cattle contained varying quantities of the oats, that had not been processed by their rumen and had not been utilised. This was a very clear and revealing observation of just how effective and efficient the rumen

of the Boran is. This is again visibly obvious when one observes the condition that the Boran is able to maintain through the harsh South African winters on very poor grazing. This simple yet very powerful “dung exercise” can be used to show any potential commercial farmer the efficiency of the Borans’ rumen. How can one possibly dispute one’s own eyes. The Boran are truly the “Roughage Converters”

Clynton Collett bekende stoetteler van Venterstad- “It has been necessary up until now to rapidly increase the numbers of Boran in the country by way of embryo transfer and upgrading. We see a tremendous future for the Boran in the commercial industry and thus the reason to first establish a dynamic stud industry with a broad gene pool and diversity of genetics of all the different types of Borans. We could not adequately service a commercial industry with good bulls if we didn’t first obtain numbers. We have been criticized by beef farmers out there that we are just playing a stud

Dr.Paul Pienaar

Page 8: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

97

BORAN ONDER DIE

BORAN UNDER THE

VERGROOTGLAS

magnifying glassgemiddelde temperament van hulle beeste baie te verbeter deur:-Gereelde kalm, rustige en “sinvolle” hantering van diere in goeie fasiliteite is van kardinale belang-Veewagters wat bedags saam met die kuddes bly en die hele tyd tussen die diere rondbeweeg en “bond”, maak n reuse verskil, of selfs net eienaars wat op ‘n gereelde basis tyd saam met die diere spandeer in n rustige omgewing.-Die speen van jong verse met n “speen-neusring” terwyl sy in die trop bly (i.p.v. die vers ver wegneem van die ma af soos tradisioneel gedoen word) versterk die hiërargie binne die groep diere en sorg vir makliker hanteerbare jong vroulike diere.-Seleksie vir goeie temperament by aankoop van stoetdiere.”

“Goeie temperament verbeter die kanse vir goeie verkoopspryse, minder siektes, meer embrios per spoeling, beter konsepsies gedurende die dekseisoen en so meer. Ekonomies maak dit baie sin om die temperament van jou diere reg te kry.”

Stompie Olivier, jong stoetteler van Hobhouse - “Ek dink die Boran gaan die toekoms in met groot vooruitsigte, maar ons kan nie net stil sit en dink dit gaan vanself die grootste en beste ras in die land word nie. Dis elkeen van ons se verantwoordelikheid om aktief te bemark onder mekaar en nuwe telers en die belangrikste: die kommersiële beesboer. Dis ons almal saam wat gaan sorg dat die driepoot regop bly staan,met die klem op SAAM!! As ons regtig almal onder mekaar ‘n opgewondenheid kan kweek en ‘n lekker gees sal die Boran nog hoër hoogtes bereik as voorheen.Dit sal egter n “mindshift” van baie van ons verwag. Met ‘n lekker gees onder almal sal daar jong telers instroom om deel te kom wees van die lekker genootskap, en as ons dit kan regkry gaan ons nog oor baie jare laat aande om die vuur kan sit en gesels oor ons fantastiese ras. Ek dink nie enige een van ons twyfel of die bees regtig die beste in die land is nie, as ons net nou saam kan trek en soos een vorentoe kan gaan sien ek ‘n wonderlike toekoms vorentoe.”

Eloff Muller, Stoetteler van Mosselbaai -”Die Suid-Kaap is `n baie wisselvallige landbou streek. Dit is harde boerdery wêreld met periodieke droogtes en swak gehalte weidings. Dit is dus van kardinale belang dat daar gereeld besin moet word om boerdery in hierdie area meer volhoubaar te maak. Dit is hier waar ek reeds sedert 2004 eerstehands ondervind waartoe die Boran in staat is. Die Boran het die vermoë om lae graadse ruvoer doeltreffend en ekonomies in vleis om te skakel. Beesvleisproduksie gaan oor netto wins per eenheidsoppervlakte. Dit is hier waar die Boran hom onderskei van die meeste ander rasse. Die feit dat die Boran `n medium raam dier is het tot gevolg dat onderhoudskostes laag is, en dat die koei met gemak `n kalf kan speen op 205 dae wat tot

game and chasing high prices. Whether you believe it or not, it is important to win back their faith and trust in the breed by getting them to understand why we had to boost the stud industry first and foremost.”

“Now that we do have the numbers in the stud industry, it puts us in the position to do more strict selections and improve our Boran for use in the commercial sector. We will be having meetings with big commercial farmers and we intend to listen to what they have to say, so as to supply the correct bulls at affordable prices.”“We are aware of the fact that some faults not common to the Boran like wilder animals, pendulous sheaths and off type animals have crept into the breed due to the rapid escalation of numbers but we are addressing the problems as they are not problems of the Boran Breed. In short we should focus on the commercial industry as much as possible to gain their confidence.”

Dr Robert Treadwell, hoogs gerespekteerde veearts en embrioloog -”Die Boran het, soos by elke ras maar die geval is, sy “vyande” wat elke geleentheid sal gebruik om die gebreke of “vermeende” foute uit te wys. Een belangrike eienskap waarop die Boran telers fyn moet let om sulke negatiewe kommentaar uit te skakel, is TEMPERAMENT. Temperament word nie net deur genetika bepaal nie, omgewingsfaktore speel ook n groot rol. Die ou gesegde van “n wilde baas het wilde diere” is baie keer nogal nie te ver van die waarheid af nie.” “Die manier waarop die Boran in Kenia hanteer word, bring mee dat die kudde deurentyd blootgestel is aan menslike kontak en die mens het meestal ‘n “positiewe” konnektasie by die diere aangesien hulle na kos of water geneem word en beskerm en versorg word deur hulle oppassers. Die feit dat diere met swak temperament, wat nie wil saamwerk nie, ‘n baie groter kans staan om die prooi van wilde diere te word, is ook ‘n natuurlike seleksie-metode. Verder is die trop se sosiale hiërargie en kudde-instink ook sterk gevestig, wat diefstal en roofdier-aanvalle moeiliker maak.”

“In Suid Afrika waar diere in kampe gehou word sonder n beeswagter in baie gevalle, is die tyd vir “positiewe” menslike interaksie baie minder, dikwels sien die diere net mense as hulle aangejaag word om pynlike/onaangename/stresvolle prosessering in n drukgang te ondergaan en is daar selfs n negatiewe konnektasie by die diere teenoor mense. Die natuurlike seleksie vir temperament vind ook nie hier plaas nie, en die relatief hoë pryse van diere maak dit moeilik om ‘n dier met swak temperament summier te slag.”

“Daar is egter wel telers wat suksesvol daarin geslaag het om die

Page 9: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

98

Mike Bosch, bekende beesboer van Radium in die Bosveld - het ‘n omvattende kruisteelprogram met verskillende beesrasse op sy plaas gedoen. Prestasiedata versamel oor 10 jaar wys dat sy F1 Boran X Beefmaster/Droughtmaster bulle op 205 dae gemiddeld 238kg gespeen het, 365kg op 365 dae en 469kg op 540 dae geweeg het. Sy F1 Boran verse het op 205 dae gemiddeld 222kg gespeen, 307kg op 365 dae en 387kg op 540 dae geweeg. Die syfers kom van 17 verkillende Boran bulle se nageslag. Die verse is op 15-16maande gedek om op 25 maande te kalf. “Die vroulike koeilyn van die Boran is ook puik en beskik oor die aanpasbaarheid vir Afrika. Die Boran koei het baie melk en vrugbaarheid. Die koei-kalf verhouding kan die beste in Suid Afrika wees maar hieroor is daar nie syfers nie. Dit is nie ongewoon as ‘n speenkalf 50% van sy ma se gewig met speen haal nie. Met sommige koeie het ek al 65% gespeen. Daar is geen probleme met “bottelspene” nie.” Uit die Oos-Kaap - Gert Barnard: “Ek deel graag met telers en voornemende telers hierdie stukkie inligting oor die twee siektes wat baie voorkom op my plaas te Humansdorp. Vir 4 jaar koop ek volbloed Borane regoor die land in vanaf plekke waar daar glad nie hartwater en rooiwater voorkom nie. Ons laai die beeste direk in die veld by die trop af sonder enige behandeling. Die ondervinding was dat ons geen diere verloor het nie en dat hul goed aanpas van enige area af. Die bosluis weerstand van die Boran veroorsaak ook dat behandeling 70% minder is as ander beesrasse waarmee ons op dieselfde veld teel. Die beesrasse moet ons ook behandel teen rooiwater en hartwater as ons hulle inkoop. Die gebied is een van die ergste rooiwater en hartwater gebiede in die land. Die gevolgtrekking is dat die volbloed Boran nie vatbaar is vir hartwater of rooiwater nie aldus my ondervinding!”

In the feedlot the Boran-cross is regarded as a “fast-finisher”. In my opinion this is not a fault but rather proof that the Boran has an extremely effective rumen, energy management and constitution. When crossed with European breeds or others, the Boran-crosses has done extremely well in carcass-competitions for that same reason. It is also a well known fact that Boran-crosses of all sorts of breeds can be rounded off, very economically and effectively, when fed on the veld. The growth and average daily gain compares with any breed. Marketing them straight off the veld without any additional feed, is an economical advantage.

When confronted with comments about Boran-crosses that wean less, my immediate response is, “what genetics are you using?” You can’t expect, when breeding with a bottom-end bull, to get good results. On the farm studies done by breeders that use good genetics, have shown very good weaning results. The percentage calves weaned is also proven to be higher due to their relative lower birth weights, hardiness and survival instinct. The time has come, where Boran bulls are now sold at affordable and comparable prices and the commercial breeder shouldn’t have the excuse, that they are too expensive. The time has also come, that Boran stud breeders must slaughter inferior bulls to prevent them from entering the commercial market.

In conclusion, it is the opinion of many experienced cattlemen, that the Boran is here to stay. It has and will stand the test of time and will play a major role in our Beef industry. The management and further development of the breed depends solely on the Boran stud breeder. Let us be guided by the market not forgetting why we are here, for beef!

50% en meer van die moeder se massa is. Die Boran se kort, gladde haarkleed en dik los vel vereis minimum insetkostes in terme van bosluis- en siekte bestryding. A.g.v. lg. kan Borane selfs met groot welslae geïntegreer word met wildboerdery.Die Boran het `n geweldige basterweelde spesifiek a.g.v. sy genetiese samestelling van 66%Bos Indicus, 24% Europese Bos Taurus en 12% Afrika Bos Taurus. Sover bekend is hy aan geen ander ras verwant nie, wat hom die ideale moederlyn maak. Hy kan met ewe veel welslae na die Bos Indicus sowel as na die Bos Taurus kant toe kruis. Met al bg. eienskappe waarvan die meeste ekonomies van waarde is sal die Boran `n al groter wordende rol vervul in ekonomiese beeslvleis produksie in S.A”

Mnr De Wet Coetzee van Lindley, is ‘n kommersiële teler in die vrystaat en boer slegs van die veld af, met geen byvoeding nie. Vir hom is die belangrikste faktor in sy bees boerdery effektiewe veldbestuur en sy hoofdoelwit is kg/ha vleis en koste/kg vleis ,wat hy kan produseer van die veld af. Sy kernkudde het bestaan uit beefmaster tipe beeste en die infussie van Boran het hom gehelp om sy doelwitte te bereik. Vir sy omstandighede werk beeste met 3/8 Boran die beste vir hom. Hy selekteer streng vir vrugbaarheid en streef na die regte tipe bees met ‘n medium raam. Hy meen dat hy verskeie rasse gebruik het oor 30 jaar en as hy weer van voor af moes begin het, dat hy die Boran van die begin af sou gebruik het.

Stefan Buys, Boran Tegniese adviseur en beeskenner - “Telers moet hulle fokus verskuif van ‘n potensiële stoetmark van ongeveer 40-60 000 diere na ‘n potensiële kommersiële mark van 25 miljoen diere. U moet streef om bulle te teel waarmee die kommersiële boer vir homself kan vroulike diere teel om sy teelkudde op te bou. U kan halfkruis diere teel wat so in aanvraag sal wees dat u nie genoeg kan voorsien nie. Die markpotensiaal is enorm, fokus u bemarking daarop. Ons ras het al die kwaliteite wat nodig is om ‘n “boerkoei” vir die kommersiële boer te voorsien - gehardheid, bosluisbestandheid, goeie weerstand teen baie van die Afrika beessiektes, koei effektiwiteit, heterose om met enige ander bul ‘n goeie kalf te teel. Fokus om deel te wees van die globale Suider Afrikaanse kommersiële kudde. Dit beteken rand en sent wins of verlies vir u onderneming.”

Burnie Staal, beroemde beesteler van Kroonstad- “ Die Boran kan laegraadse ruvoer doeltreffend en ekonomies in vleis omsit. Boran kruisdiere gaan vorentoe, veral in die ekstensiewe dele, ‘n groot bydrae tot nasionale vleisproduksie lewer. Daar bestaan nie so iets soos ‘n wonder ras nie. Elke ras het ‘n bestaansreg, want die natuurlike hulpbronne verskil van omgewing tot omgewing en van plaas tot plaas. Ook verskil boere se bestuurstyl, bemarkingstrategie en behoeftes.”

“Die Brahman was ons eerste keuse vir die teel van opgraderingsdiere met die Boran. Hoewel albei Bos Indicus is en volgens teorie nie soveel basterkrag genereer as hulle gekruis word nie, vul hulle mekaar volledig aan. Boonop genereer die erfdwang van vroegrypheid en kapasiteit van die Boran ongelooflike heterose op die F1- kruisings. Die Bos Indicus F1-kruisings het die voortplantings vermoë om elke jaar in ekstensiewe toestande te kalf, veral in warm, droë dele van ons land. Hierdie Bos Indicus F1- kruisings is geneties ver van die meeste rasse in Suid Afrika en kan baie ekonomies in kruisteelprogramme aangewend word. Die ideaal vir maksimum vleisproduksie in optimale toestande bly steeds ‘n kruising tussen Bos Indicus, dubbeldoel- en Britse rasse.”“Ek gebruik rasegte vroulike diere uit die Brahman stoetery in die Boran opgraderingsprogram. My einddoel is om Borane te teel, wat kom uit die beste Brahman teelmateriaal wat oor ‘n tydperk van 50 jaar geselekteer is.

Page 10: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

99

Page 11: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

100

Page 12: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

101

Page 13: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

102

Page 14: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

103

Page 15: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

104

Page 16: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

105

Page 17: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

106

Page 18: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

107

Page 19: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

108

Winter tyd, is veilingstyd. Dit is die tyd van die jaar wat die meeste beeste op Bakkie-sleepwaens vervoer word. Verlede winter was daar weer ‘n geval waar ‘n bul verkluim het agter op ‘n sleepwa. Aangesien ek eerstens ‘n bees liefhebber en

daarna ‘n teler en dan ‘n belegger is, het dit my genoop om navorsing te doen in hierdie verband.

Ons slagspreek is “God’s gift to cattlemen” ek, saam met baie ander Boran telers, is uitgesproke kinders van God. Ons wil die Vader se wil doen. Hy gee ons opdrag om te heers oor sy skepping (Gen 1:28). Ons kry ook ‘n direkte opdrag om die “natuur van ons dier te leer ken”. Dieselfde skrif sê: “Die goddelose is selfs in sy barmhartigheid wreed teenoor sy dier” (Spr 12:10)

Beeste kan oor die algemeen koue beter hanteer as mense. Temperature van -10ºC is heeltemal draaglik vir melkkoeie. Studies toon dat ‘n melkkoei hitte stres begin kry vanaf 20ºC. Ek persoonlik, kry effens koud op 20ºC. Dit gee ‘n mens dan die indruk dat ‘n bees ‘n baie geharde dier is, en dit is so! Daar moet egter in ag geneem word dat die -10ºC wat hier bo vermeld word droë en windstil temperatuur is. Beeste se primêre meganisme om liggaamstemperatuur te reguleer, is met sy haarkleed. Volgens Dr. Temple Grandin van Colorado State University, kan ‘n bees met ‘n lang haarkleed op -7ºC dieselfde gerief verdra as ‘n bees met ‘n kort haarkleed teen 0ºC. Die bees se insulasie met sy eie haarkleed speel dus ‘n baie groot rol om liggaamstemperatuur te beheer. ‘n Bees het ook die vermoë om sy hare regop te laat staan of te ontspan. Sodoende reguleer hy sy eie temperatuur. Ons as mens doen dit ook wanneer ons hoedervleis kry, dan staan die hare op ons lyf regop, en genereer ons temperatuur.

‘n Bees is egter ontwerp om te loop of stil te staan en vreet. Indien die wind waai, teen ‘n stormagtige snelheid van 80km/uur en die buite temperatuur is -1ºC, sal die aanvoelbare temperatuur -23ºC wees!

Vervoer van beeste – JACO DE BRUIN –

in die Winter

Page 20: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

109

Dit is hoe dit vir ‘n bees voel agter op ‘n sleepwa teen 80km/h. Volgens die tabel onderaan die vorige blaai is die aanvoelbare temperatuur op -7ºC teen ‘n spoed van 80km/h, ‘n dodelike -31ºC! Dink maar gerus terug hoe koud was dit die vorige paar jare met die Nasionale veiling.

Kan jy jou indink hoe koud moet dit vir die bees wees teen 100 – 120km/h ?

Om die saak te vererger, moet ons nou na nat temperature kyk waar wind gelyktydig ook betrokke is. ‘n Bees se insulasie word heeltemal ontneem sodra sy haarkleed nat word. Dit kan gebeur in reën en ys reën toestande. Dit kan ook gebeur as die pad nat is en die water sproei opspat. Dit kan ook gebeur as daar nat mis kolle op die beeste sit, of as die vloer van die beeswa te vuil en nat begin word. Selfs as die voorste bees op die wa urineer, sproei dit die agterste beeste se haarkleed papnat!

Tekens om na uit te kyk vir koue stres:As ‘n bees begin bewe van die koue, kry hy bitter koud.‘n Bees wat koud kry sal gaan lê in ‘n poging om meer termperatuur vas te vang.As ‘n bees begin om die kooigoed (beddegoed) op die wa te eet.Kyk na die neus vloeistof. Dit kan begin vries.

Vervoer van beesteBehandelingIndien enige van die bogenoemde simptome sigbaar is, is die belangrikste behandeling om tot stilstand te kom. Die bees moet die geleentheid kry om weer liggaamstemperatuur op te bou. Probeer in die son staan met die wa, beskut van wind.Gee die bees weer voer om te eet. Dit genereer temperatuur veral ‘n goeie gehalte ru-voer.Indien die bees herstel, ry baie stadiger verder. (Kyk weereens na die tabel aangeheg).

Voorsorg maatreëls:Verskaf dik beddegoed vir die bees om op te staan. Dit kan in die vorm van hooi, skaafsels of sand wees.Verwyder alle nat beddegoed.Rig jou beeswa so in dat daar ‘n plaat of ‘n seil is wat die wind kan afkeer.Probeer ook voorkom dat sproei van die nat pad op die bees beland.Ry baie stadiger wanneer jy beeste vervoer.

Bronnelys:Cansas State University and Livestock Conservation Institute.Precautions and warning signs of cold stress and wind chill chart. Courtesy of Canadian Agri-Food Research Council Recommended Code of Practice for the Care and Handling of Farm Animals-Transportation.

in die Winter

Page 21: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

110

Page 22: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

111

A positive attitude may not solve all your problems, but it will annoy enough people to make it worth the effort.

~ Herm Albright

Page 23: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

112

Page 24: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

113

Page 25: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

114

Page 26: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

115

Page 27: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

116

Page 28: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

117

Page 29: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

118

Page 30: Joernaal 04.pdf · he Boran is a pure breed for 1300 years and was ... selected for to make the Boran play even a greater role. ... metode. Verder is die

119