maandelikse nuusbrief / monthly newsletter 2013/04 · gevolglik hoef hul dan ook nie ‘n salaris...

10
Maandelikse Nuusbrief / Monthly Newsletter 2013/04 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG Konsult and do not constitute advice. Although the utmost care has been taken in the research and preparation of this document, no responsibility can be taken for actions taken on information in this newsletter. Should you require further information, please consult an adviser for a personalised opinion.

Upload: others

Post on 26-Mar-2020

16 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Maandelikse Nuusbrief / Monthly Newsletter 2013/04 · gevolglik hoef hul dan ook nie ‘n salaris te verdien nie. Meeste individue wat werk, werk juis met die ... funds, offering

Maandelikse Nuusbrief / Monthly Newsletter 2013/04

Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG Konsult and do not

constitute advice. Although the utmost care has been taken in the research and preparation of this document, no responsibility can be taken for

actions taken on information in this newsletter. Should you require further information, please consult an adviser for a personalised opinion.

Page 2: Maandelikse Nuusbrief / Monthly Newsletter 2013/04 · gevolglik hoef hul dan ook nie ‘n salaris te verdien nie. Meeste individue wat werk, werk juis met die ... funds, offering

“Everyone has a plan until they get punched in the

face.” – Mike Tyson

About three weeks ago Gold plunged more than 9%

in the biggest one-day sell-off in decades.

Up till then the price had been stable, the price

having moved just between $1550 and $1590

during the course of that week. Then suddenly it all

boiled over. Negative reports from Societe Generale

and Goldman Sachs earlier that week got a lot of

attention, followed by the news that Cyprus

will/might/will not sell their gold. The fear then

arose that countries like Portugal and especially

Italy could also be forced to sell Gold to pay off debt.

However, as can be seen from the pie chart below, a

Gold sale from Italy would hardly solve their

problems.

Indeks

♦ Gold – Down for the count? ♦ Verseker jou belangrikste bate ♦ The perfect gift ♦ Unilever ♦ Huweliksklokkies ♦

Then Friday the 12th of April hit with all its

fury. The Gold price collapsed, due to a massive

sale in June futures contracts. As can be seen

on the chart below, one massive sell order

followed one after the other.

The amount sold in a period of an hour or so

equaled $28 billion. That is equal to about 50%

of the market cap of BHP Billiton, the largest

Gold – Down for the count?

Page 3: Maandelikse Nuusbrief / Monthly Newsletter 2013/04 · gevolglik hoef hul dan ook nie ‘n salaris te verdien nie. Meeste individue wat werk, werk juis met die ... funds, offering

mining company in the world. It is also DOUBLE the

combined market caps of Anglogold, Harmony and

Gold Fields.

That is a LOT of paper Gold that got sold in a very

short period of time.

From that point onwards everything went south.

Further sell orders came in, stop losses were

triggered and margin calls arrived faster than a

convoy of cars at the Gupta family wedding. The

cascade continued into the next week and all the

Gold bears came out of hiding, some even

predicting that the price could crash to $400 per

ounce.

Since then a strange sense of calmness has returned

to Gold, with the price edging up slowly. Quite a bit

of the losses have been recouped, but the prices of

the above mentioned Gold mining companies have

not. They are still very much battered and bruised.

The investment case for Gold remains mixed. The

expected inflation scare due to all the cheap

money flooding the globe is not materializing, in

large part as we mentioned last month due to the

fact the Velocity of Money Supply is dropping. In

simple terms, the money is not changing hands

enough.

However, the global race to depreciate

currencies to fuel exports and growth, led by

Japan, the USA and Europe will provide a strong

underpin for Gold. We see physical gold as a

form of insurance that we hope will never be

used.

As for gold mining companies, they’ve been

punched in the face. Not just by the lower gold

price, but also work stoppages & labour unrest

as well as high electricity prices. They might

seem cheap, but the real problem isn’t the Gold

price, but the mining environment. A change

there is needed to ensure profitability.

Page 4: Maandelikse Nuusbrief / Monthly Newsletter 2013/04 · gevolglik hoef hul dan ook nie ‘n salaris te verdien nie. Meeste individue wat werk, werk juis met die ... funds, offering

Niemand sal met my stry dat die lewe geweldig duur

geword het nie. Geweldig baie artikels en briewe is al

geskryf oor die aangeleenthede. Ons hoor daagliks

hoe ons kolegas, vriende en familie hieroor

murmureer, kla en debatteer.

Die lewensstyl wat jy handhaaf beïnvloed uit die aard

van die saak jou maandelikse uitgawes aangesien

lopende uitgawes soos huis en kar paaiemente,

skoolfooie en versekering vir elkeen van ons ‘n

absolute realiteit is. Party van ons spandeer dalk

meer hieraan as ander, maar dit is kostes wat nie

sommer vermy kan word nie.

Hoe betaal ons hiervoor? Meestal deur ons salarisse.

Miskien is daar ‘n gelukkige leser of twee, wat nie oor

hierdie uitgawes bekommerd hoef te wees nie, maar

gevolglik hoef hul dan ook nie ‘n salaris te verdien

nie. Meeste individue wat werk, werk juis met die

doel om hulself te verryk deur middel van hul

salarisse ten einde die uitgawes te delg.

Wat is dan die groot dryfveer agter die salaris, jou

werkgewer? Jou kar? Jou vrou wat elke oggend vir

jou koffie bring en motiveer om op te staan? Nee,

allermins, die groot dryfveer agter die salaris is jy. Jy

en jou vermoë om te werk kan beskryf word as die

grootste bate in jou lewe.

Soms vind ek dit geweldig interessant dat mense hul

huis en motors sal verseker, maar hul vergeet van

hulself.

Het jy al ooit gestop en jouself gevra wat presies sal

gebeur as jy medies ongeskik verklaar word en nie

meer kan werk nie? In so geval gaan daar moontlik

noodgedwonge veranderinge gemaak moet word aan

jou woning ten einde jou in staat te stel om te kan

funksioneer. Ons sien dikwels dat die uitgawes nodig

om te oorleef na so `n inkerende gebeurtenis hoër is

as voor die gebeurtenis, toe jy nog as’t ware normaal

gefunksioneer het. Die groot kommer is natuurlik hoe

jy dit sal kan bekostig indien jy jou salaris moet

afstaan? Niemand wil in die tye bakhand staan voor

familielede of selfs vriende vir hulp nie.

Indien jy jouself ag om ‘n bate te wees en indien jou

salaris noodsaaklike uitgawes dek, is dit nodig om

jou langtermyn dekking te hersien.

Daar is verskillende tipe produkte wat hier ter

sprake is, wat hoofsaaklik in die volgende klasse

verdeel kan word:

• Inkomste beskermers

• Ongeskiktheidsdekking

• Ernstige Siekte / Trauma dekking

• Funksionele inkorting voordeel.

Dikwels word die produkte met mekaar verwar, met

die gevolg dat kliënte soms onderverseker is.

Inkomste beskermers

Hierdie produk betaal maandeliks ‘n voorafbepaalde

inkomste uit vir ‘n vasgestelde periode, sou jy as

gevolg van ‘n siekte of besering nie meer jou beroep

kan beoefen nie. Dit is belangrik om seker te maak

dat jou uitgawes ten volle gedek gaan word deur

hierdie voordeel. Die produkte maak ook

voorsiening daarvoor dat die vlak van dekking

jaarliks eskaleer, ten einde te verseker dat inflasie

jou nie omkant betrap nie. Inkomste beskermers

betaal in die algemeen uit vir 6, 12 en selfs 24

maande.

Ongeskiktheidsdekking

Ongeskiktheidsvoordeel betaal die voordeelbedrag

uit as ’n enkelbedrag, indien die versekerde lewe

totaal en permanent verhinder is om die pligte van

sy eie beroep of eie en soortgelyke beroep uit te voer

as gevolg van ongeskiktheid veroorsaak deur ‘n

liggaamlike besering of siekte. Daar is natuurlik

verskillende vereistes wat gestel word deur die

Verseker jou belangrikste bate

Page 5: Maandelikse Nuusbrief / Monthly Newsletter 2013/04 · gevolglik hoef hul dan ook nie ‘n salaris te verdien nie. Meeste individue wat werk, werk juis met die ... funds, offering

Funksionele inkorting voordeel

Die Funksionele-inkortingsvoordeel betaal ’n

persentasie van die voordeelbedrag as ’n

enkelbedrag uit indien die versekerde lewe

voldoen aan die vereistes vir een van die

gedefinieerde eisvoorvalle van die funksionele-

inkorting. Dit is n goeie voordeel om by te voeg,

aangesien daar vir jou `n bedrag uitbetaal kan

word, selfs al kan jy nog werk.

Wanneer dit by langtermyn versekering kom, ag

ons die volgende as belangrik:

• Maak seker dat die premie nie te goedkoop

begin en later geweldig aggressief eskaleer

nie. Teen die tyd dat jy die produk wil

vervang ter wille ‘n meer bekostigbare

premie te bekom is jy moontlik reeds in ‘n

ander risiko klas, wat dan weer opsigself ‘n

duur premie tot gevolg het.

• Weet waarvoor jy verseker is en vir hoeveel.

Moenie omkant betrap word wanneer jy dit

nie kan bekostig nie. Kyk ook mooi na jou

groepsvoordele.

• Moenie noodwendig val vir die goedkoopste

premie nie. Soms is goedkoop koop duur

koop.

• Dink twee keer voor jy jou langtermyn

lewensdekking laat vaar, dit kan die verskil

tussen lewe en dood beteken.

Indien u ‘n kwotasie wil verkry vir ‘n langtermyn

lewensproduk is u welkom om ons te kontak. Vra is

mos vry!

verskillende instansies alvorens ‘n eis uitbetaal

word. Daarom is dit tog baie belangrik om die

fynskrif te lees en seker te maak jy verstaan

waarvoor jy gedek is. In die meeste gevalle verval

die voordeel op ouderdom 65.

Die bedrag wat jy benodig vir ongeskiktheid

dekking moet genoeg wees om jou skuld en die

versorging van jou en jou gesin te betaal. Dit is nie ‘n

berekening wat ligtelik opgeneem moet word nie en

moet liefs met die hulp van jou adviseur gedoen

word. Weereens is dit belangrik om jou vlak van

dekking te laat tred hou met inflasie, want die lewe

raak nie goedkoper nie.

Ernstige Siekte / Trauma dekking

Die kritiekesiektevoordeel betaal ’n persentasie van

die voordeelbedrag as ’n enkelbedrag uit indien die

versekerde lewe voldoen aan die vereistes vir een

van die gedefinieerde kritieke siektes. Die rede

hoekom hierdie dekking belangrik is omdat daar in

tye van siektes noodgedwonge addisionele uitgawes

is wat aangegaan word. Dink maar byvoorbeeld aan

die ingrypende finansiële gevolge indien jy

gediagnoseer sou word met kanker, of indien jy ‘n

hartaanval sal kry en moontlik jou werkverpligtinge

moet af skaal,

Ongelukkig is daar nie ‘n vaste reël wat kan aandui

hoeveel dekking genoegsaam vir jou gaan wees nie.

Dit is die beste om hierdie dekking so vroeg as

moontlik te verkry, aangesien gesonder kliënte laer

premies betaal.

Page 6: Maandelikse Nuusbrief / Monthly Newsletter 2013/04 · gevolglik hoef hul dan ook nie ‘n salaris te verdien nie. Meeste individue wat werk, werk juis met die ... funds, offering

How is it possible that a truck designated for a

child to play with can cost R500. What value will

this add to his future?

And therefore my concern. Will it not be more

beneficial if these presents could be converted into

investments that will truly add value to the future

of my child?

But surely R500 is not enough? Granted, but for

R250 a month you can start to invest in one of the

best presents you will ever be able to give to your

children and their offspring.

As stated before, the future value of a toy as

pictured above is normally not long as our

children outgrow these toys within a few years.

Your children cannot outgrow their investments, if

it is cared for and maintained well.

PSG offers a wide range of funds into which you

can invest these amounts originally intended for a

space galactic ranger. The under mentioned graph

indicates the historic performance of the PSG

Solution funds, which is best described as fund of

funds, offering you diversification as well as

constant portfolio management:

Dear Grandparents, fathers and mothers

This is a plea to you, my fellow human beings that

are involved in the annual celebration of your

children and grandchildren’s birthdays.

Have you ever taken the time to stop and ask how

much is spent on the presents of your little ones?

Gone are the days of paying R20 to R50 for a toy. It

seems that it has become the rule that a present

must exceed R250. It is not necessarily our

intension to spoil our children, but merely due to

the fact that everything is so expensive. Add on to

that the price of the party and you will be shocked.

I have three children eight years and younger so I

am well qualified to write about this topic.

What saddens me more is that these toys do not

last very long. They either break or get thrown into

a pile of similar toys, maybe only differentiated by

their colour or the awesome sounds that they make.

Marius and my fellow colleagues always use the

most fantastic graphs in their articles, well today it

is my turn. Take a look at the picture below and if

that does not take your breath away, nothing else

most probably will:

The perfect gift

Page 7: Maandelikse Nuusbrief / Monthly Newsletter 2013/04 · gevolglik hoef hul dan ook nie ‘n salaris te verdien nie. Meeste individue wat werk, werk juis met die ... funds, offering

Each of these funds is set-up to suit a specific need

and can therefore be used for different purposes.

If you want to give your grandchildren and children

a gift with true value, give them the gift of a

financial sound future, driven by financial

discipline.

What behaviours you want to see in your kids, you

can influence by exhibiting the same. It is also

important to keep in mind whether you show that

behaviour as something pleasant.

Please take the time to consider the value you are

adding to their future and come and discuss the

activation of an investment account for your

children with us.

Month-End performance data (values for periods greater than one year are annualised) as at 30 Apr 2013

1 Year 3 Years

PSG Konsult Creator Fund of Funds D

17.20% 14.13%

PSG Konsult International Fund of Funds D

28.06%

PSG Konsult Moderate Fund of Funds D

17.71% 13.51%

PSG Konsult Preserver Fund of Funds D

15.35% 11.64%

All performances shown in the table are percentages calculated using NAV to NAV prices net of fees, including dividends reinvested on payment date.

Page 8: Maandelikse Nuusbrief / Monthly Newsletter 2013/04 · gevolglik hoef hul dan ook nie ‘n salaris te verdien nie. Meeste individue wat werk, werk juis met die ... funds, offering

Unilever se produkte en handelsmerke is in 4

kategorieë gedeel naamlik, persoonlike sorg,

voedsel, verversings en huishoudelike produkte.

Die afsonderlike kategorieë het almal goed

presteer die laaste jaar. In die grafiek hieronder

kan ons sien dat Unilever ‘n agtereenvolgende

dubbelsyfer groei in ontluikende markte gehad het

vir die laaste 8 kwartale.

Unilever het besluit om die manier wat hulle

dividende betaal aan aandeelhouers te verander in

2010 deur nou kwartaaliks dividende te betaal

omdat dit ‘n meer eenvoudige en deursigtige

manier is. Dividende word dus betaal in Maart,

Junie, September en Desember elke jaar. Die mees

onlangse dividend vir 2013 was €0.2690 per

aandeel.

Die handelsmerke hieronder wat baie goed

presteer in die maatskappy en meer as € 1biljoen

Unilever is ‘n internasionale maatskappy wat baie

bekende handelsmerke en produkte vervaardig vir

die verbruiker se daaglikse persoonlike versorging

en verbetering van lewenstyl. Daar word beweer

dat daar daagliks 2 biljoen verbruikers is wat een

van Unilever se uitstekende produkte gebruik in

190 verskillende lande. Unilever is in 1930 begin

met sommige produkte soos Sunlight seep wat al so

vroeg as 1890 deur William Hesketh Lever as `n

idee neergeskryf was om beter en skoon

lewenstandaarde ‘n daaglikse praktyk te maak.

Vandag spog hierdie maatskappy met meer as 400

handelsmerke waarvan die bekendes in Suid-Afrika

onder meer Omo, Surf, Lipton, Flora, Knorr, Axe en

soveel ander deur verbruikers geniet word.

Unilever se visie is om hulle besighede te verdubbel

terwyl hulle die gesondheid en welsyn van

verbruikers voortaan verbeter en die impak op

omgewing verminder. Die idee agter hulle produkte

is om mense beter te laat voel, beter te laat lyk en

meer uit die lewe te laat kry.

Page 9: Maandelikse Nuusbrief / Monthly Newsletter 2013/04 · gevolglik hoef hul dan ook nie ‘n salaris te verdien nie. Meeste individue wat werk, werk juis met die ... funds, offering

Aandeelhouers bestaan uit die volgende lande vir

die einde van 2012.

Aanbeveling

Die voorsuitsigte vir Unilever lyk gesond en sterk.

As gevolg van Unilever se wye reeks

gediversifiseerde produkte, wêreldwye

blootstelling en stabiele dividend stroom is hierdie

‘n aandeel om vir die langtermyn te koop.

vir die maatskappy verdien, word deur Unilever as

die “€1bn+ Club” produkte gegroepeer.

Unilever het in 2010 begin met ‘n volhoubare

lewens plan met die doel om oor ‘n tien jaar

tydperk die lewens van mense te verbeter en hulle

impak op die omgewing drasties te verminder met

hulle produkte. Gesondheid en higiëne is onder

andere die grootse prioriteit. Die plan is om

drinkbare water aan 500 miljoen mense te verskaf

wat siektes drasties sal verminder. Verder is

Domestos betrokke by Wêreld toilet dag en

Lifebouy wat die was van hande aanspoor om

altesaam sanitasie te verbeter

Page 10: Maandelikse Nuusbrief / Monthly Newsletter 2013/04 · gevolglik hoef hul dan ook nie ‘n salaris te verdien nie. Meeste individue wat werk, werk juis met die ... funds, offering

Grondvloer Blok B Newlands Office Park 261 Lois Avenue Newlands Pretoria 0049

P.O. Box 118 Newlands 0049

Tel: (012) 368-1778 Faks: (012) 368-1770

www.psg.co.za/menlyn www.facebook.com/PSGMenlyn

Algemene navrae:

Aandele: [email protected] Langtermyn beleggings: [email protected]

Gaan besoek gerus ons webblad by www.psg.co.za/menlyn

Ons as PSG Menlyn het ook ‘n Facebook blad wat u kan besoek. Besoek www.facebook.com/PSGMenlyn

om by ons Facebook blad uit te kom. Terwyl u daar is, ‘like’ die blad om op hoogte te bly van sake.

Go to www.psg.co.za/menlyn to view our webpage.

We as PSG Menlyn also have a Facebook page that you can visit. Click on the link to be redirected to our

Facebook page – www.facebook.com/PSGMenlyn. While you are there, click on the like button to stay up

to date with us.

Keep love in your heart. A life without it is like a

sunless garden when the flowers are dead.

Oscar Wilde

Op 20 April 2013 is Ben Fraser uiteindelik

getroud met die liefde van sy lewe, Alechia

Rippon. Ons was dankbaar om die dag saam met

hulle te deel en wens hulle alles wat mooi is toe.

Huweliksklokkies