môreson acvv kinder en jeugsorgsentrum our...
TRANSCRIPT
-
MANAGEMENT BOARD
Chairperson: Murray Gerber
Deputy Chairperson: Rev. A. Louw
Members: Deon Fourie, Jennifer van Merch, Susan Pretorius
and Alida Lubbe
Regional Manager: Tossie du Toit
CO-MEMBERS:
Financial Committee
Stephen Raubenheimer
Niel Goldie
38 COMMITTED AND LOYAL STAFF MEMBERS DELIVER SERVICES:
Manager: Ronell Lindholm
Social Workers: Ilze Koorts, Chantal Billy and Karin Schmidt
Social Auxillary worker: Lynn Petersen
Programme Coordinator: Adri Quiens
Secretary: Ina Munro
Staff Nurse: Clouda Koen
Treasurer: Christo du Preez
Provision officers:
Kitchen: Hermien Carstens
Clothes: Rashida Witbooi
Kitchen staff: Miemie Vallentyn, Veronica Booyse, Sarie Arends
and Anita Kammies.
Handyman: Gustav Lubbe
Driver: Tony Herman
Gardener: Kenny Gunguluza
Child and Youth Care Workers: General assistants:
House 1: Cathy Apollis Ronel Sauer
House 2: Tish Gouws Hilda Joseph
House 3: Ada Oelf Abigail Zimba
House 4: Johanna Saunders Elmarie Jacobs
House 5: Marlene Luiters Maria Joy
House 6: Stephanie Herman Yolandi Titus
House 7: Jonathan Messiahs Estelle Malgas
House 8: Neldia Booysen Christine Miggels
Part-time Child and Youth Care Workers
1) Jo-Ann Buis
2) Drina Titus
OUR TEAM MôRESON ACVV KINDER– EN JEUGSORGSENTRUM
JAARVERSLAG
1 April 2018 — 31 Maart 2019
-
HISTORY OF MÔRESON
1917: George branch of the ACVV opened a home for needy girls where they were trained in home
economics.
1920: Môreson became a state subsidised children’s home.
1968: Môreson was adopted as a management project of the ACVV.
1977: Building operations of the first five homes of the present complex were completed.
1979: A further two homes were completed
1983: The offices and main kitchen complex was completed.
1987: The eight and last home was completed.
1994: Building operations of the hall and garage complex were completed.
ABOUT US
Môreson ACVV Child and Youth Care Centre is registered as a non-profit organization (NPO 011-821)
as well as a registered Child and Youth Care Centre with the Department of Social Development.
The centre is situated in the beautiful City of George near the Outeniqua Mountains and cares for 100 children
between the ages of 3 and 18 years from different cultural backgrounds.
BOODSKAP VAN DIE BESTUURDER:
Dit is ’n besondere eer en voorreg om verslag te kan doen van die werksaamhede van Môreson ACVV Kinder-
en Jeugsorgsentrum, want met die saamstel van so ’n jaarverslag kom ’n mens altyd onder die indruk van die
reuse werk wat verrig word.
Ons kyk terug op ʼn jaar wat gekenmerk is deur groei op alle gebiede van ons werksaamhede. ʼn Jaar wat baie
uitdagings ingehou het, maar ʼn jaar waar ons Hemelse Vader daagliks in elke behoefte voorsien het.
Die afgelope jaar het baie uitdagings gehad en baie dae was die personeel moedeloos, maar elke dag weet
ons, ons hulp kom van ons Here wat ons nooit sal verlaat nie.
Too often we underestimate the power of a touch, a smile, a kind word a listening ear, an honest
compliment or the smallest act of caring, all of which have the potential to turn a life around.
“LEO BUSCAGILLA”
THERAPEUTIC PROGRAMME
DEVELOPMENTAL PROGRAMME
FAMILY
REUNIFICATION
INDEPENDANT LIVING PROGRAMME
HEALTH PROGRAMME
EDUCATIONAL PROGRAMME
SPORT & RECREATION
“We are society. We are not separate.
What we do to our brother, we do to
ourselves”
Wallae Huey
Wallace Huey
MÔRESON ACVV CHILD AND YOUTH CARE CENTRE PROVIDE SPECIALISED
RESIDENTIAL SERVICES TO 100 CHILDREN AND INCLUDE THE FOLLOWING
PROGRAMMES
RESIDENTIAL CARE
PLAN
-
THE THERAPEUTIC CARE PROGRAMME
A child’s journey into the centre starts with a comprehensive assessment of the holistic needs of each child.
The process includes assessment of the belonging, mastering, independence and generosity. Based on these
assessment outcomes services are rendered to each child according to his/her Individual Developmental Plan.
These services include individual counselling, group therapy as well as inputs from the psychologist and
occupational therapist from the George Hospital and the local clinic.
During the child’s stay at the centre we strive to develop each child’s full potential, by ways of physical,
recreational and social support, this enable them to reintegrate into the community as healthy, functional and
educated young people.
Each of us citizens has a role to play in creating a better world for our children
“Nelson Mandela”
DEVELOPMENTAL PROGRAMME
The following Developmental programmes was rendered:
Self image 29
Relationships 28
Choices 6
Rights & Responsibilities 15
Behaviour Management 17
Check Inn’s 22
Spiritual Guidance 117
Independent Living Programme 22
Conflict resolution 2
Communication 1
Youth leaders 6
SPORT AND RECREATION We encourage our children to take part in school sport (we had children competing in
Provincial and National championships), as well as informal sport activities offered
on the premises. Rugby, tug of war, swimming, judo, jogging, soccer, cycling and became
part of cultural activities.
The children love to dress up for concerts, and to do modelling shows and dancing shows
in their individual houses.
SOME STATISTICS OF SPORT AND RECREATION:
Arts & Crafts sessions 5
Gardening 2
Board games 11
Nail pampering sessions 2
Choir practising sessions 24
Regular outreaches take place by churches, schools, students and other volunteers
consisting of various indoor and outdoor games.
THE FOLLOWING VISITS TOOK PLACE
A Ballet Show at the Arts Theatre
The Fire Station
The Outeniqua Park Stadium to enjoy a rugby match
Holiday programmes included nature walks, visiting the George Library, visiting Kidstop
and Hibernia School for activities, beach outings, puppet shows and watching movies.
One child attended the Msinga Outreach with NG Bergsig Congregation and two girls attend
a Leaders Bible Camp during the June 2018 Holidays.
STATISTICS FOR THE YEAR 2018-2019
New admissions 26
Individual therapy sessions 876
Therapeutic group work sessions 96
Reunification, foster care placement 24
and Independent Living program
Food parcels given during School holidays 370
Admissions to ROAR Program 3
Admissions to House Outeniqua 1
-
Highlights: children MÔRESON ACVV CHILD AND YOUTH CARE CENTRE PRESENTS:
1.
2.
EDUCATIONAL PROGRAMME
Our children attend 11 different Schools in the community:
Special Schools : 10 Children
Crèche: 3 Children
Primary School: 50 Children
High School: 17 Children
School of Skills 19 Children
Children are being admitted throughout the year to Môreson ACVV Child and Youth Care Centre and many of
the children have no evidence of prior formal schooling. It really is challenging to get placement in the local
schools for our children as they are in lower grades than they should be or is developmentally delayed.
Above challenges lead to behavioural problems. If the child is scholastically (correctly) placed, the behaviour
stabilises, as the child feels competent to do the work. This subsequently builds a healthy self image.
We really appreciate the services of the school psychologist assisting our grade 7 and 9 learners with subject
choices.
MEDIESE DIENSTE Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum bied mediese
dienste om te verseker dat elke kind goeie fisiese en psigiese gesondheid
geniet.
Ons ingeskrewe verpleegkundige assesseer elke kind met opname en
ʼn volledige mediese evaluering word kwartaalliks gedoen.
Die afgelope jaar het 30 kinders tandheelkundige dienste by die
munisipaliteit se tandheelkundige kliniek ontvang. Soms word kinders voor opname aan langdurige trauma
blootgestel en is psigiatriese behandeling noodsaaklik en word medikasie
voorgeskryf. Die afgelope jaar het 10 kinders psigiatriese
medikasie gebruik. Agt dogters het die puberteitsgroep bygewoon wat
deur ons ingeskrewe verpleegkundige aangebied is. Veertien dogters het ʼn
groep bygewoon insake seksualiteit.
ONAFHANKLIKE BESTAANSPROGRAM
INDEPENDENT LIVING PROGRAMME Elke skoolverlater word intensief by hierdie program betrek. Die fokus is om elke kind voor te berei en toe te
rus vir ʼn suksesvolle toetrede tot volwassenheid.
Ons het die afgelope jaar ongeveer 40 vrywilligers betrek wat direk of indirek betrokke is by dienslewering aan
ons kinders ons opregte dank aan elkeen. Hulle is behulpsaam met:
Tuiswerk (skoolwerk)
Sportaktiwiteite
Dansklasse
Koor begeleiding
Klavier klasse
Blokfluit klasse
“Arts & Crafts
Sang, drama, dans en talentontwikkeling
The Môreson Rising Stars Talent
Show – 20 April 2018
at the Arts Theatre
With: Tasha Vermeulen & Adri Quiens
THE MÔRESON DIVAS (“Doen iets vir ander” ) CHOIR
Performed with OOM KAROOLUS AND LENTE at the
Bredasdorp CHRIST FESTIVAL
On 6 May 2018
With: Adri Quiens
ONS VRYWILLIGERS
-
Kerspartytjies
Skoenboksprojek vir Kersfees
Santa’s Flight
Dwelmvoorkoming
Afskeid funksies vir skoolverlaters
Baie dankie aan elke vrywilliger wat gedurende die vakansie/kwartaal ons kinders bederf met lekkernye,
maar ook betrokke is by verskillende projekte
Ons kerkverteenwoordigers en omgee-tannies wat deurlopend betrokke is by ʼn spesifieke kind en op ʼn
individuele vlak die kind aanmoedig en motiveer, lewer ʼn noodsaaklike diens
Baie dankie aan elkeen wat inisiatief neem met uitreike, fondsinsamelings en werwing van vrywilligers.
Baie dankie ook aan ons vakansievriende wat hul harte en huis vir ons kinders open en hul gedurende
tuisnaweke en vakansies huisves.
“No one can do EVERYTHING but everyone can do something”
Ons opregte dank aan ʼn groot groep vrywilligers wat gratis professionele dienste aan die kinders bied:
Dr Wiseman – Ortodontis
Dr Cronje – Tandarts
Dr K Gouws – Algemene Praktisyn
Walk-In Doctor
Verskeie Haarkappers
Oogkundiges
Skoonheiddeskundiges
Vrywilligers maak die onmoontlike moontlik! Dit is ʼn groot voorreg om so ʼn toegewyde
passievolle groep vrywilligers as deel van Môreson se span te mag hê.
FONDSINSAMELINGS PROJEKTE
19 Mei 2018: Basaar
24 Augustus 2018 – Kerrie en Sjerrie Aand
8 Februarie 2019 – Snoekbraai
Ons hartlike dank aan ons kerke en vriende van Môreson vir u hulp en ondersteuning met hierdie funksies.
“No Act of kindness no matter how small is ever wasted”
Aesop
▬ Die personeel van Môreson neem op 24 Maart 2018 vir die eerste keer as ʼn span deel aan die
“Kansa Relay”. Wat ʼn voorreg om as span deel te kan wees van so ʼn groot gemeenskapsprojek en
om dankie te sê aan KANSA vir die werk wat hul doen.
▬ Ons jaarlikse Erkennings Geleentheid was weereens ʼn hoogtepunt. Ons het vanjaar 8 kinders beloon
wat buitengewone goeie gedrag toon, met ʼn bykomende prys wat deur vrywilligers geborg is.
Tydens die Erkennings Geleentheid is 8 Jeugleiers gekies om as leiers op te tree.
▬ Dewalt Gouws, bekende geestelike sanger tree op by Môreson
▬ Munisipaliteit van George skenk voedsel aan Môreson op Wêreld Kosdag.
▬ “Wellness” program word aangebied vir personeellede deur: Isabel Hayward “Ek voel soveel beter”.
▬ Ons was bevoorreg om Curtley Africa as maatskaplike hulpwerk student van Hugenote Kollege by ons
vir 6 maande te kon akkommodeer.
▬ Die Direktoraat, MAATSKAPLIKE Dienste het vanaf 11 tot 13 Maart 2019 ʼn volledige Gehalteversekering
evaluering gedoen en is suksesvol afgehandel.
OPLEIDING
Alle personeellede het 2 motiverings sessies bygewoon deur Philip & Andiah Myburgh. Ons is opreg
dankbaar vir hulle en Familie Huis Kerk se betrokkenheid by Môreson.
Twee maatskaplike werkers het Kinderwet Opleiding bygewoon te Paarl deur ACVV Hoofkantoor
aangebied deur Lizette Crouse.
Twee maatskaplike werkers en een hulp maatskaplike werker woon ʼn trauma kursus en ʼn kursus insake
“Ouer-kind” binding deur Christi Els, by.
Die Bestuurder en 3 maatskaplike werkers woon ʼn 2 dae kursus by insake hantering van trauma by die
kind, aangebied deur Universiteit Kaapstad.
Die Brandweer het ʼn kursus aangebied aan al die personeel om ʼn noodsituasie te hanteer en ʼn
praktiese oefening hoe om ʼn brand te blus.
Twee-weeklikse indiensopleiding vind plaas aan kinder en jeugsorgwerkers deur bestuurder en
programkoördineerder.
HOOGTEPUNTE
-
UIT DIE HART VAN ʼn MAATSKAPLIKE WERKER Terapie...kinders... dit is asof hierdie twee woorde nie by mekaar pas
nie... Kinders is veronderstel om sorgvry groot te word sonder kommer
oor hulle versorging, op elke gebied... Binne Môreson werk ons daagliks
met kinders wat nie hierdie sorgvrye lewe het nie. Om die pad saam met
elke kind, vanaf 3 tot 21 jaar oud, te loop, bly ʼn voorreg.
Elke dag is nuut. Elke dag bied ʼn nuwe geleentheid vir ʼn verskil en
genesing in ʼn kind se lewe. Om na die hart van ʼn kind te luister, is soms
oorweldigend en ander kere so vervullend. Ons leer by mekaar – ons
en die pragtige kinders! Sommige verhale is so seer dat ons nie weet hoe om al die stukkies aanmekaar gelas
sal kan word nie. Ander verhale kom al ʼn entjie aan en soms sien ons die nuwe hoop wat gevorm het in ʼn
kinderhart. Watter voorreg om aan kinders ʼn nuwe toekoms te kan help skep! Dis ʼn voorreg om in ʼn span te
wees wat hande vat in die beste belang van ʼn kind.
Al is dit net vir EEN kind.... elke dag se omgee en aanhou is oor en oor die moeite werd.
Ilze Koorts
MAATSKAPLIKE WERKER
UIT DIE HART VAN ʼn KIND
DONATEURS/DONORS Ons opregte dank en waardering aan ons getroue donateurs. Baie dankie vir die verskil wat u in die lewe van ‘n kind maak. Dankie dat u bereid is om ʼn vennoot van hierdie sentrum te wees.
In this poor economic environment it is becoming increasingly difficult
to raise funds to support our activities. Therefore we are very thankful to each donor.
FINANCES
Opsommende staat van Inkomste en Uitgawes vir die jaar geëindig 31 Maart 2019
Werklik 2018/19
Werklik 2017/18
Begroot 2018/19
Inkomste 4,957,149
4,992,267
4,990,578
DSD Subsidie 4,103,007 4,011,522 4,115,186
Donasie & Bemakings 536,020 675,208 650,000
Fondsinsameling 82,285 88,314 86,990
Huur Ontvang 118,397 119,482 120,000
Rente Ontvang 77,524 49,350 15,004
Versekerringseis 35,653 46,020 -
Losies & Verblyf 3,180 1,765 2,400
Diverse 1,083 606 998
Uitgawes 5,661,364
5,242,453
5,212,746
Personeel 3,576,324 3,349,296 3,580,840
Huishoudelike Kostes 889,515 869,015 856,206
Munisipale Kostes 484,807 415,796 420,000
Voertuie & Vervoer 204,695 123,009 129,902
Reparasies & Instandhouding 197,374 218,869 102,604
Kantoor & Administrasie 187,132 151,471 123,194
Waardevermindering 76,744 94,940 -
Diverse 44,773 20,057 -
Bedryfsoorskot / (Tekort) (704,215)
(250,186)
(222,168)
Billike Markwaarde Aanpassings (110,696) (138,130)
-
Wins met Verkoop van Effektetrusts - 144,117
-
Bemaking 1,000,000 -
-
Projektoekennings 56,100 244,865
-
Projekaanwendings (136,495) (231,897)
-
Netto Oorskot / (Tekort) 104,694 (231,231)
(222,168)
“Ek het 1500m en 800 m
gehardloop tydens ons atletiek
byeenkoms. Toe haal ek die SWD
Span. My vriend Dee-Von het my
baie motiveer om te oefen, want
ons was saam so opgewonde om
altwee in die SWD span te wees
en in die Paarl te gaan deelneem.
Die Here het vir my ʼn talent
gegee en ek oefen elke dag want
ek wil nog ver kom in landloop.
Toe word ek gekies vir die SA
span en het ons in Port Elizabeth
gaan deelneem. Ons het in ʼn
Hotel geslaap.
Ek het Erekleure gekry en dit was
die eerste keer in my lewe.
Baie dankie Tannie Lynn, Tannie
Ronell, Tannie Rashida en Tannie
Adri vir al jul hulp en
ondersteuning.
Ek hou van hardloop”
JERMAIN
“Toe ek begin het met Atletiek
was dit vir my vervelig, maar ek
het geweet ek moenie opgee nie
en ek het aangehou. Ek is gekies
vir die span in 800m en 1500m. Na
hierdie wedlope is ek gekies om in
die Paarl te hardloop. Daar het ek
ʼn silwer medalje (tweede plek) vir
die 1500m gekry. Ek het toe ʼn
brons medalje (derde plek) vir die
800m gekry. Ek is weer gekies vir
die span en het toe in Port
Elizabeth gaan deelneem. Daar het
ek weer ʼn silwer medalje (tweede
plek) vir die 1500 m gekry en vyfde
plek in die 800m.
En toe kry ek Erekleure – ek het
“awesome” en baie gelukkig
gevoel toe my naam voor al die
honderde kinders in die skool
uitgeroep word.
Dit is lekker om te hardloop, dit
laat my ontspan en maak my
rustig”.
DEE-VON
“Ek het 20 Julie 2018 by Môreson
gekom en is in Huis 2 geplaas.
Ek het later vir my tannie gesê ek
doen fietsry as ʼn sport. My tannie
het toe by ons kerk gereël en toe
bring hulle vir my ʼn fiets. Ek was so
opgewonde.
Ek neem ook aan fietsry deel by my
skool en het ook al aan resies
deelgeneem.
Ek het op 4 Mei 2019 aan ʼn resies
deelgeneem wat baie moeilik was-
ek was baie moeg en toe begin die
wind waai en dit begin reën. Dit
was vir my wonderlik toe ek ʼn
medalje aan die einde van die
35km resies ontvang.
Ek oefen elke dag en help ook elke
Vrydag om die ander kinders by
Môreson te leer fietsry.
Ek geniet Fietsry”
DAWIE
-
ACKNOWLEDGEMENT
A Special word of thanks: ▬ Jesus Christ to whom all the praise and glory are due
▬ The personnel of Môreson ACVV Child and Youth Care Centre
▬ The Following Churches who are involved:
Blanco Dutch Reformed Church
Patria Church
Eden Church
Dutch Reformed Church (George Moedergemeente)
Full Gospel Church
Dutch Reformed Church, Denneoord
Jeshua Congregation
Dutch Reformed Church, Bergsig
Hope Church
Eagles Nest Church
Familie Huis Church
▬ South African Police services
▬ Department of Justice
▬ George Municipality
▬ National Security
▬ Our Board and their support
▬ Mrs. T. Du Toit our ACVV Regional Manager, for her support
▬ The Directorate Cape Town for their support
▬ Toenemende tendens van skoolversuim, rook van sigarette, rook van dagga, wegloop vanaf
Môreson en uitreagerende gedrag van kinders.
▬ Finansies is steeds ʼn uitdaging as gevolg van die ekonomiese klimaat.
Ronell Lindholm
BESTUURDER/MANAGER