nuusbrief 36 3 nov 2012 - hspotties.co.zahspotties.co.za/nuusbrief 36 3 nov 2012.pdfmaan / mon...

8
1 DieNuusPot Hoërskool Piet Potgieter PRIVAATSAK/PRIVATE BAG X2478 MOKOPANE 0600 015 491 3201 FAKS/ FAX 015 491 5715 e-pos: [email protected] web: www.hspotties.co.za 02/11/2012 Nr/No 36 JAARTEMA / THEME : POTTIES IS PRICELESS POTTIES IS PRICELESS POTTIES IS PRICELESS POTTIES IS PRICELESS1. AKADEMIE / ACADEMIC 1.1 1.1 1.1 1.1 ONDERRIGGELD ONDERRIGGELD ONDERRIGGELD ONDERRIGGELD – 2012!! / SCHOOL FEES 2012!! / SCHOOL FEES 2012!! / SCHOOL FEES 2012!! / SCHOOL FEES – 2012!! 2012!! 2012!! 2012!! KENNISGEWING/ NOTICE Neem kennis dat u rekening elke maand met R780-00 gedebiteer word. Vir die ouers wat R780-00 per maand betaal, sal die laaste betaling aan die einde van Oktober 2012 wees. Vir die ouers wat R710-00 per maand betaal , sal die laaste betaling aan die einde van November 2012 wees. Please note that your account is debited with R780-00 monthly. The last payment will be end of October 2012 for those parents who pay the monthly fee of R780-00, for those who pay the monthly fee of R710-00; the last pay- ment will be at the end of November 2012. ABSA Mokopane: 1210 390 177 Tak / Branch No: 334 348 U rekeningnommer as verwysing, bv. AAA/000 Your account number as reference, e.g. AAA/000 6/11 Gr. 8 - 9 Eksamen begin Exam begin 15/11 Finansiële begrotingsvergadering Financial budget meeting 7/12 SKOLE SLUIT/SCHOOL CLOSES Die bestuurspan kan d.m.v. afsprake in die middae na skool gespreek word: Graad 8 A. van Deventer Graad 9 J. Steele Graad 10 J. Kruger Graad 11 C. Beyneveldt Graad 12 J. Meissenheimer Die nuusbrief is beskikbaar op ons webwerf/The newletter is available on our website. DATUM / DATE VAK / SUBJECT 02/11/2012 EBW / EMS FINANSIËLE BEGROTINGSVERGA FINANSIËLE BEGROTINGSVERGA FINANSIËLE BEGROTINGSVERGA FINANSIËLE BEGROTINGSVERGA- DERING DERING DERING DERING – OUERS OUERS OUERS OUERS Hiermee word kennis gegee van ‘n vergadering van ouers in verband met die oorsig en goed- keuring van die finansiële begroting vir die boek- jaar, vanaf 1 Januarie tot 31 Desember 2013. Die vergadering sal op 15 November 2012 om 18:00 in die HPP- skoolsaal plaasvind. FINANCIAL BUDGET MEETING FINANCIAL BUDGET MEETING FINANCIAL BUDGET MEETING FINANCIAL BUDGET MEETING – PARENTS PARENTS PARENTS PARENTS You are hereby informed of a parent’s meeting for the consideration and acceptance of the fi- nancial budget for the book year from 1 January to 31 December 2013. The meeting will be held on 15 November 2012 at 18:00 in the school hall of HPP Oefentye : 17:45—19:15 Plek : skoolsaal Ons wil die koor finaliseer vir 2013. *Spreek me. M. Wyma vir verdere inligting.

Upload: hoangtuyen

Post on 18-May-2019

217 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

1

DDDDieNNNNuusPPPPot Hoërskool Piet Potgieter

PRIVAATSAK/PRIVATE BAG X2478

MOKOPANE

0600

015 491 3201 FAKS/ FAX 015 491 5715 e-pos: [email protected] web: www.hspotties.co.za

02/11/2012 Nr/No 36

JAARTEMA / THEME : ““““POTTIES IS PRICELESSPOTTIES IS PRICELESSPOTTIES IS PRICELESSPOTTIES IS PRICELESS”

1. AKADEMIE / ACADEMIC 1.11.11.11.1 ONDERRIGGELD ONDERRIGGELD ONDERRIGGELD ONDERRIGGELD –––– 2012!! / SCHOOL FEES 2012!! / SCHOOL FEES 2012!! / SCHOOL FEES 2012!! / SCHOOL FEES –––– 2012!!2012!!2012!!2012!!

KENNISGEWING/ NOTICE

Neem kennis dat u rekening elke maand met R780-00 gedebiteer word. Vir die ouers wat R780-00 per maand

betaal, sal die laaste betaling aan die einde van Oktober 2012 wees. Vir die ouers wat R710-00 per maand betaal , sal die laaste betaling aan die einde van November 2012 wees.

Please note that your account is debited with R780-00 monthly. The last payment will be end of October 2012 for those parents who pay the monthly fee of R780-00, for those who pay the monthly fee of R710-00; the last pay-ment will be at the end of November 2012.

ABSA Mokopane: 1210 390 177 Tak / Branch No: 334 348 U rekeningnommer as verwysing, bv. AAA/000 Your account number as reference, e.g. AAA/000

6/11

Gr. 8 - 9 Eksamen begin

Exam begin

15/11 Finansiële begrotingsvergadering

Financial budget meeting

7/12 SKOLE SLUIT/SCHOOL CLOSES

Die bestuurspan kan d.m.v. afsprake in die middae na skool gespreek word:

Graad 8 A. van Deventer Graad 9 J. Steele Graad 10 J. Kruger Graad 11 C. Beyneveldt Graad 12 J. Meissenheimer

Die nuusbrief is beskikbaar op ons webwerf/The newletter is available on our website.

DATUM /

DATE

VAK / SUBJECT

02/11/2012 EBW / EMS

FINANSIËLE BEGROTINGSVERGAFINANSIËLE BEGROTINGSVERGAFINANSIËLE BEGROTINGSVERGAFINANSIËLE BEGROTINGSVERGA---- DERING DERING DERING DERING –––– OUERSOUERSOUERSOUERS

Hiermee word kennis gegee van ‘n vergadering van ouers in verband met die oorsig en goed-keuring van die finansiële begroting vir die boek-jaar, vanaf 1 Januarie tot 31 Desember 2013. Die vergadering sal op 15 November 2012 om 18:00 in die HPP-skoolsaal plaasvind.

FINANCIAL BUDGET MEETING FINANCIAL BUDGET MEETING FINANCIAL BUDGET MEETING FINANCIAL BUDGET MEETING –––– PARENTSPARENTSPARENTSPARENTS

You are hereby informed of a parent’s meeting for the consideration and acceptance of the fi-nancial budget for the book year from 1 January to 31 December 2013. The meeting will be held on 15 November 2012 at 18:00 in the school hall of HPP

Oefentye: 17:45—19:15 Plek: skoolsaal

Ons wil die koor finaliseer vir 2013. *Spreek me. M. Wyma vir verdere inligting.

2

Dag / Day Datum /

Date

Gr. 10 Gr. 11

Vry / Fri 26/10/2012 1 Wisk / Wisk Gelet V1

Math / Maths Lit P1(3)

Wisk / Wisk Gelet V1

Math / Maths Lit P1(3)

Maan / Mon 29/10/2012 1 Wisk V2 / Maths P2 (3) Wisk / Maths V2 (3)

Wisk Gelet / Maths Lit P2(2½)

Dins / Tues 30/10/2012 1 Afrikaans HT / EAT V3 (2½)

2 Geskiedenis / History (3)

Woens / Wed 31/10/2012 1 English HL / FAL P2 (2½) Rekeningkunde / Accounting (3)

Don / Thurs 01/11/2012 1 Sepedi HL / FAL P3 (2½) IT V / P 1

2 Gasvryheidstudies / Hospitality Studies

Vry / Fri 02/11/2012 1 RTT V2 / CAT P2 (3) Sepedi HL / FAL P2 (2½)

2 Afr V3 (2½)

LET ASSEBLIEF OP DAT DIE GRAAD 10 INLIGTINGS

TEGNOLOGIE VRAESTELLE SE DATUMS VERANDER HET

Maan / Mon 05/11/2012 1 English HL / FAL P2 (2½) Afrikaans HT / EAT V2 (2)

Dins / Tues 06/11/2012 1 Ing Grafika & Ontwerp V1

Engineering Graphics & Desighn P1 (3) English HL / FAL P2 (2)

2 Wisk V3 / Maths P3 (2)

Woens / Wed 07/11/2012 1 Afrikaans HT / EAT V2 (2½) English HL / FAL P3 (2½)

Don / Thurs 08/11/2012 1 IT V1 Sepedi HL / FAL P3 (2½)

2 Gasv. Studies / Hospitality Stud. (3)

Vry / Fri 09/11/2012 1 Lew. Wet V1 / Life Sc. P1 (2½) Ing Grafika & Ontwerp V1

Engineering Graphics & Desighn P1 (3)

2 Lew. Wet V1 / Life Sc. P1 (2½)

Maan / Mon 12/11/2012 1 Lew. Wet V2 / Life Sc. P2 (2½) Lew. Wet V2 / Life Sc. P2 (2½)

Dins / Tues 13/11/2012 1 Sepedi Hl / FAL P2 (2)

IT V2 / P2

RTT / CAT V/P 2 (3)

IT VP 2

2 Geskiedenis V1 / History P1 (3)

Woens / Wed 14/11/2012 1 Sepedi HL / FAL P1 (2) Wisk V3 / Maths P3 (2)

Don / Thurs 15/11/2012 1 Fis. Wet V1 / Phys. Sc P1 (3) Geogr. V/P 1 (2)

Geogr. V/P 2 (1½)

Vry / Fri 16/11/2012 1 Afrikaans HT / EAT V1 (2) Fis. Wet V1 / Phys. Sc P1 (3)

Maan / Mon 19/11/2012 1 Fis. Wet V2 / Phys. Sc P2 (2) Fis. Wet V2 / Phys. Sc P2 (3)

Dins / Tues 20/11/2012 1 Sepedi HL / FAL P1 (2)

Woens / Wed 21/11/2012 1 Geogr. V/P 1 (2) Ing Grafika & Ontwerp V2

Engineering Graphics & Desighn P2 (3)

2 Geogr. V/P 2 (1½) Geskiedenis V2 / History P2 (3)

Don / Thurs 22/11/2012 1 Ing Grafika & Ontwerp V2

Engineering Graphics & Desighn P2 (3)

2 Afrikaans HT / EAT V1 (2)

Vry / Fri 23/11/2012 1 Besigh. Stud / Buss. Stud. (3)

3

Opening – 08:00

Handboeksessie / Textbook Session – 08:15 – 08:45

1ste Sessie / 1st Session – 09:00 – 11:00

2de Sessie / 2nd Session – 12:00 – 14:00

Indien ‘n handboek verlore is moet R150 inbetaal word en die kwitansie moet

getoon word tydens die handboeksessie. Leerders sal nie toegelaat word om

te skryf as hulle nie hul Leerder ID kaartjie dra nie.

If a textbook is lost, R150 must be paid in and the receipt shown during the textbook session. Learners will not be allowed to write if they are not

wearing their Learner ID card.

Dag / Day Datum /

Date

Gr. 8 Gr. 9

Dins / Tues 06/11/2012 1 Wiskunde / Maths

2 14:00 Wiskunde / Maths

Don / Thurs 08/11/2012 1 Afrikaans HT & EAT V1

2 14:00 English HL & FAL

Maan / Mon 12/11/2012 1 MSW (Aard) / HSS (Geogr)

2 14:00 EBW / EMS

Woens / Wed 14/11/2012 1 Nat Wet (Wet) / Nat Sc (Science)

2 14:00 MSW / HSS

Vry / Fri 16/11/2012 1 EBW (Bes. Stud.) / EMS (Buss. Stud)

2 14:00 Nat Wet / Nat Sc

Maan / Mon 19/11/2012 1 Nat Wet (Biol) / Nat Sc (Biol)

Dins / Tues 20/11/2012 1 English HL & FAL P1 Afrikaans HT & EAT V1

2 Sepedi P1 Sepedi P1

Woens / Wed 21/11/2012 1 MSW (Gesk) / HSS (Hist)

Don / Thurs 22/11/2012 1 Tegnologie / Technology Voedsel Teg / Food Technology

Vry / Fri 23/11/2012 1 Afr HT / EAT V2 Eng HL & FAL P2

Maan / Mon 26/11/2012 1 English HL & FAL P2 Afrikaans HT & EAT V2

Dins / Tues 27/11/2012 1 Voedsel Teg / Food Technology Tegnologie / Technology

Woens / Wed 28/11/2012 1 EBW (Rek) / EMS (Acc) EBW (Rek) / EMS (Acc)

Don / Thurs 29/11/2012 1 LO Kuns & Kultuur / Arts & Culture

2 Sepedi P2 Sepedi P2

Vry / Fri 30/11/2012 1 Kultuur / Arts & Culture LO

FINALE EKSAMENROOSTER /

FINAL EXAM TIMETABLE

GR. 8 & 9 - NOVEMBER 2012

4

EKSAMENREËLINGS

1. Alle skoolreëls is nog steeds van toepassing. Ope-ning moet bygewoon word. Tree aan by die klas waar jy eksamen skryf en na die opening direk na eksa-menlokaal.

(Vir Des.: tree aan by voogklasse, na die voogklasse vir die ingee van handboeke. Dra boeke stoor toe, die res bly binne die klas totdat die klok lui en beweeg dan daarna na die eksamenlokaal.)

2. Ingee van handboeke (Des): gee in voor jy skryf. Sal nie eksamen skryf indien handboek nie ingegee is nie.

3. Oneerlikheid: streng stappe sal geneem word, afge-sien van die 0 wat jy vir die vraestel gaan kry.

4. Afwesigheid: slegs doktersertifikaat sal aanvaar word (anders 0) en die vraestel kan nie later geskryf word nie.

5. Skooldrag: korrek – nie serpe, windbrekers, tekkies, ens. Sal kontroleer.

6. Naamkaartjies (ID-kaartjies) moet elke dag sigbaar gedra word.

7. Besoek voor die aanvang van die skryfsessie die kleedkamers. Slegs noodgevalle (probleme) sal ver-skoon word indien dit vooraf met toesighouer gereël is.

8. NB: Geen water, enige koeldranke of eetgoed word gedurende die skryfsessie in die lokaal toegelaat nie.

9. Alfabeties in klas – tasse buite, net penne, ens. op tafel – nie sakkies of penhouers nie.

10. Sit reguit agtermekaar – nie skuinsgedraai nie.

11. Vraestelle word onderstebo uitgedeel – almal begin gelyk. Maak seker jou vraestel is volledig.

12. As jy probleem het, steek hand op – die onderwyser sal na jou tafel kom. Geen rondlopery in die klas nie.

13. NB Personeel mag slegs help waar werk onduidelik afgerol of nie afgerol is nie. Jy kan nie vir die toesig-houer enige vrae oor die werk of vraestel vra nie, bv. "ek verstaan nie die vraag nie" of "moet ek dit so of so beantwoord", ens. Dit is onregverdige bevoor-deling/hulpverlening en sal nie beantwoord word nie.

14. Almal maak gelyktydig klaar – sit rustig as jy klaar is, moenie begin rondskuif of iets anders doen nie, die personeel sal die klas verdaag wanneer hulle tevrede is dat alles in orde is.

15. Geen selfone – as jy een moet saambring, moet dit afgeskakel wees – nie op 'meeting' of 'silent' gestel nie. Selfone mag nie as sakrekenaars (calculators) gebruik word nie.

16. Bring jou eie skryfbenodigdhede. Jy kan nie ander mense se goed leen nie en die personeel gaan ook nie in die klas rondvra om iets vir jou te leen nie.

17. Tipp-ex mag nie gebruik word nie – trek verkeerde antwoorde dood en skryf langsaan of bo.

Gebruik slegs blou of swart penne.

18. Wanneer jy klaar geskryf het, beweeg onmiddellik weg van die terrein, daar is dalk nog ander wat skryf – moenie steur nie.

19. Vraestelle moet saam met antwoordstelle ingegee word.

20. As jy nie skryf nie, bly weg van die skool af en stu deer tuis. Moenie kuier by die skool nie.

21. As jy probleem met vervoer het en by die skool moet bly, sal daar 'n studielokaal beskikbaar wees.

EXAMINATION ARRANGEMENTS

1. Al school rules are still applicable. Opening must be at-tended. Report at the class where you are going to write your exams and after opening directly to examination centre. (For December: line up at register class to hand in your books). Carry books to the store and the rest stay in class until the bell rings, then move to the examination venue).

2. Handing in textbooks: hand in books before you write. Will not be allowed to write if textbook is not handed in.

3. Dishonesty: severe steps will be taken, apart from the 0 you will receive for your examination!

4. Absenteeism: only a doctor’s certificate will be accepted, (otherwise 0) and the examination paper can not be written at a later date.

5. School clothing: correct – no scarves, windbreakers, tennis shoes, etc. Will be controlled!

6. Name cards (ID-cards) must be worn visibly each day.

7. Visit the bathrooms prior to writing a session. Only emer-gencies (problems) will be excused, if arranged beforehand with the teacher in attendance.

8. Note: No water, cool drinks or eating will be allowed in the examination hall during the session.

9. Alphabetically in class – suitcases outside, only pens, etc. on the desks – no pencil cases or -holders allowed!!

10. Sit straight behind each other – not turned to the side.

11. Question papers are handed out upside down – everybody start simultaneously. Make sure your question paper is complete.

12. If you have a problem, put up your hand – the educator will come to your desk. Walking

around in class will not be permitted.

13. Note: Educators may only help where work is not clearly copied or not copied at all. You cannot ask any questions pertaining to the actual work, e.g. “I don’t understand this question’, or “must I answer like this or like this”, etc. It is unfair advantage/ aid and will NOT be answered.

14. Everybody finish simultaneously – sit still when you are finish, do not move around or do something else, the edu-cator will dismiss the class when they are satisfied that everything is in order.

15. No cellular phones – if you have to bring a phone with, make sure it is switched off – not set on ‘meeting’ or ‘silent’. Your cellular phone may not be used as a calcu-lator!!

16. Bring your own stationery. You cannot borrow someone else’s property and educators will not ask other learners in the class to lend you something.

17. Tipp-ex may not be used – cross out wrong answers and write the correct answer next to, or above the crossed-out answer. Use only blue or black pens.

18. When you are finish writing, move off the premises, there may be other learners still writing – do not disturb them.

19. Question papers must be handed in with the answering pa-pers.

20. If you are not writing, stay away from the school and study at home. Don’t visit at the school.

21. If you have a problem with transport and have to remain at school, a study venue will be provided.

5

Jaarblad 2012/Year Book 2012

Die Jaarblad 2012 kan by die voogonderwysers bestel teen R60. Graad 12’s kan hulle bestellings gerus by mev.

Karien Ruytenberg in die kantoor plaas.

Die Year Book 2012 can be ordered from you register teacher at R60. Grade 12’s can place their orders with Ms. Karien Ruytenberg in the office.

Fotobestellings/Photo Orders

Indien u nog enige foto’s wil bestel is u weklom om Prestige Photographic Service self te kontak. You are welcome to contact Prestige Photographic Services personally should you wish to order more photo-graphs.

Tel: 012 346 4437 Fax: 012 346 4220

Baie geluk aan die volgende leerders wat as die HPP-Fotograwe 2013 aangestel is . Die leerders gaan ‘n groot bydrae lewer om elke oomblik van 2013 op

kamera vas te lê!

∗ Erik Kotze (9B)

∗ Ilze Duvenhage (9A)

∗ Jan Gerhard Venter (10A)

∗ Lily van Wyk (9D)

∗ Charlene Pieterse (9C)

EEEEnige persone wat sou

belangstel om by die Kersmark uit te stal, kan gerus vir Michelle by die

kantoor skakel.

6

• Dagdroom u kind?

• Is u kind vergeetagtig? • Het u kind ‘n kort aandagspan?

• Sukkel u kind om take te voltooi?

• Sukkel u kind om stil te sit in die klas?

Baie leerders ondervind geheue en/of konsentrasieprobleme. Ons ondervind dit daagliks

in leerders se skoolwerk asook in ons leessentrum.NEURO FOCUS IS DIE ANTWOORD!!!

Skakel: 082 338 3139 Jolinda Cronjé

www.hspotties.co.za

www.hoerskoolpietpotgieter.co.za Vriendelike groete

A.J. HANSEN

Daar sal a.g.v die senior-eksamen geen kunsklasse in November wees op Dinsdae en Donderdae nie. Al vier lesse van November sal op Saterdag 10 November 2012 aangebied word. Dit is in die vorm van ‘n lapwerf werkswinkel. Alles word verskaf en die klasgelde

vir maand bly presies dieselfde. Dit is ‘n groot projek en tydrowend!

Juniors: 08:00-12:00

Seniors: 08:00—14:00

Dit beloof om baie pret te wees. Leerders moet asseblief onthou om eet– en drinkgoed saam te bring.

Dit is dus ook ons aflsuiting vir jaar. Bevestig asseblief bywoning.

Groete Karen Smit

071 925 6762

Die HPP– Luggeweer skietklub het op Dinsdag 30 Oktboer 2012 hul afsluitingsfunksie in die Pierneefsaal gehou. Al die

skuts is beloon met sertifikate en medaljes vir uitstekende prestasie. Die nuwe komitee is ook vir die volgende twee jaar aangewys. Baie geluk aan die volgede lede:

Baie geluk aan al die skuts asook die nuwe komitee. Gaan voort met die uitstekende werk.

VOORSITTER: Johan Steyn

ARIGTER: Willen Klemp

TEGNIESE BEAMPTE: Frans Meiring

SEKRETARESSE: Annemarie Steyn

ADDISIONELE LID: Hester Meiring

VAKATURE

SKAKELBEAMPTE HOëRSKOOL PIET POTGIETER Posvereistes

∗ Toepaslike ondervinding word aanbeveel

∗ Goeie kommunikasie vermoë en sterk organisasie-vaardighede

∗ Tweetalig in beide Afrikaans en Engels

∗ Motiveringsvaardighede

Posfunksies

∗ Interne kommunikasie

∗ Eksterne kommunikasie

∗ Werwing

∗ Mediaskakel

Belangstellendes moet volledige CV’s e-pos na [email protected] of faks 015 491 5715, of aflewer by die skoolkantoor vanaf 08:00-12:00 daagliks in ‘n geseëlde koeverk gemerk “Vakature: Skakelbeampte”. Sluitingsdatum: Maandag 12 November om 12:00.

7

Spesiale aanbiedingSpesiale aanbiedingSpesiale aanbiedingSpesiale aanbieding

Petro, daleen & Retha nooi jul graag uit om vier sonstrepies te kom insit en kry vier gratis.

Bonita is ons vakleerling en nooi jou uit om jou hare teen

halfprys by haar te kom doen!

andrÉ is steeds daar vir alle mans kliËnte.

8