nuusbrief / newsletter afrikaner nuusbrief.pdfkantoor. pierre fouché & david van der linde...

3
Lede Graag verwelkom ons die volgende lede wat by die Genootskap aangesluit het: CP du Toit PH Duvenage (AFR & ASM) Ponk & Martin Ellis Francois du Plessis (Fabel Stoet) Japie Oberholster Stef Buys (Middelkraal Property Trust) JC van Rensburg Steve Nel & CW le Roux Juwel of Africa (AFR) Johan Dannhauser (ASM) Frans Rootman (ASM) Kantoor Ons begin die jaar deur vir Herman Duvenage ‘n braai te hou by die kantoor. Pierre Fouché & David van der Linde oorhandig ‘n sertifikaat aan hom vir uitsonderlike diens gelewer. Herman, graag wil ons net baie dankie se vir ‘n jaar se harde werk en jou entoesiasme waarmee jy alles aanvat. Ons wens jou alle sterkte vorentoe. NUUS AFRIKANERBEESTELERS- GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA AFRIKANER CATTLE BREEDERS’ SOCIETY OF SOUTH AFRICA NUUSBRIEF / NEWSLETTER DATUMS OM TE ONTHOU: / DATES TO REMEMBER: 14 September Potch Produksie Groep Veiling 5 Oktober Hoopstad Bultelers Veiling Nuus uit die kantoor: WINTER 2011 POSBUS 29571 DANHOF 9310 BRILLSTRAAT 59 WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 T: +27 51 447 7405 F: +27 51 448 8404 E: [email protected] W: www.afrikanerbees.com Algemene Jaarvergadering. Graag wil ons net aan almal baie dankie se vir julle teenwoordigheid tydens die AJV. Ons het ‘n insiggewende Boeredag gehad waarby daar ‘n verbeteringskomitee gekies was om die rasstandaarde van die Afrikaner te verbeter. Daar was ook ‘n Keurder- skursus gehou en ons bedank almal daar teenwoordig. Aan Estienne & Ilani Cronjé wil ons ook net baie dankie sê vir al julle moeite vir die drie dae in Theunissen. Ons het dit baie geniet! Afrikaner Kuddeprestasies 2010/2011 30-70 koeie - PA Gradwell Trust & Mnr Estienne Cronjé 71-120 koeie - Gous Boerdery 121 koeie en meer: 3de Plek: - Dr Richter Jordaan 2de Plek: - Mnr J M Cronje 1ste Plek: - Mnr DC Balt Beste Vordering: - Mnr DC Balt Afrikaner Kudde van die Jaar - Mnr DC Balt Afrisim Kuddeprestasies 2010/2011: 30-70 Koeie - Mnr JDH Hattingh 71-120 Koeie - Juwel of Africa 120+ koeie - Dr HJ Jansen van Rensburg Beste Vordering: - Juwel of Africa Kudde van die Jaar - Juwel of Africa Baie geluk aan al almal!

Upload: others

Post on 09-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NUUSBRIEF / NEWSLETTER Afrikaner Nuusbrief.pdfkantoor. Pierre Fouché & David van der Linde oorhandig ‘n sertifikaat aan hom vir uitsonderlike diens gelewer. Herman, graag wil ons

Lede

Graag verwelkom ons die volgende

lede wat by die Genootskap

aangesluit het:

CP du Toit

PH Duvenage (AFR & ASM)

Ponk & Martin Ellis

Francois du Plessis (Fabel Stoet)

Japie Oberholster

Stef Buys (Middelkraal Property

Trust)

JC van Rensburg

Steve Nel & CW le Roux

Juwel of Africa (AFR)

Johan Dannhauser (ASM)

Frans Rootman (ASM)

Kantoor

Ons begin die jaar deur vir Herman Duvenage ‘n braai te hou by die

kantoor. Pierre Fouché & David van der Linde oorhandig ‘n sertifikaat

aan hom vir uitsonderlike diens gelewer. Herman, graag wil ons net baie

dankie se vir ‘n jaar se harde werk en jou entoesiasme waarmee jy alles

aanvat. Ons wens jou alle sterkte vorentoe.

NUUS

A F R I K A N E R B E E S T E L E R S -

G E N O O T S K A P

V A N S U I D - A F R I K A

A F R I K A N E R C A T T L E

B R E E D E R S ’ S O C I E T Y O F

S O U T H A F R I C A

NUUSBRIEF / NEWSLETTER

D A T U M S

O M T E

O N T H O U : /

D A T E S T O

R E M E M B E R :

14 September

Potch Produksie

Groep Veiling

5 Oktober

Hoopstad

Bultelers Veiling Nuus uit die kantoor:

WINTER 2011

POSBUS 29571 DANHOF 9310 BRILLSTRAAT 59 WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 T: +27 51 447 7405 F: +27 51 448 8404 E: [email protected] W: www.afrikanerbees.com

Algemene Jaarvergadering. Graag wil ons net aan almal baie dankie se vir julle teenwoordigheid tydens die AJV. Ons het ‘n insiggewende Boeredag gehad waarby daar ‘n verbeteringskomitee gekies was om die rasstandaarde van die Afrikaner te verbeter. Daar was ook ‘n Keurder-skursus gehou en ons bedank almal daar teenwoordig. Aan Estienne & Ilani Cronjé wil ons ook net baie dankie sê vir al julle moeite vir die drie dae in Theunissen. Ons het dit baie geniet!

Afrikaner Kuddeprestasies 2010/2011 30-70 koeie - PA Gradwell Trust & Mnr Estienne Cronjé 71-120 koeie - Gous Boerdery 121 koeie en meer:

3de Plek: - Dr Richter Jordaan 2de Plek: - Mnr J M Cronje 1ste Plek: - Mnr DC Balt Beste Vordering: - Mnr DC Balt Afrikaner Kudde van die Jaar - Mnr DC Balt Afrisim Kuddeprestasies 2010/2011: 30-70 Koeie - Mnr JDH Hattingh 71-120 Koeie - Juwel of Africa 120+ koeie - Dr HJ Jansen van Rensburg Beste Vordering: - Juwel of Africa Kudde van die Jaar - Juwel of Africa Baie geluk aan al almal!

Page 2: NUUSBRIEF / NEWSLETTER Afrikaner Nuusbrief.pdfkantoor. Pierre Fouché & David van der Linde oorhandig ‘n sertifikaat aan hom vir uitsonderlike diens gelewer. Herman, graag wil ons

B L A D S Y 2

Lede Getalle:

Ras: Afrikaner

Aantal Lede: 67

Aantal Diere: 10125

Gem. TKP: 437

Ras: Afrisim

Aantal Lede: 13

Aantal Diere: 1118

Gem. TKP: 422

Worcester Skou het baie suksesvol afgeloop met Herman Duvenage en Chris Goosen as beoordelaars. Die vertoners van die Afrikaners was gewees Viljoen Hugo, Rikus Strauss en Piesang (Christiaan) du Toit. Rikus en Piesang is onderskeidelik die President en Visie Presidente van die skou genootskap en Viljoen die vorige President. Ons wil graag die vertoners bedank vir hulle deelname, betrokkenheid en positiewe houding teenoor

die Afrikanerbeesras. Ons sien uit na ons feesvieringe in Worcester 2012!!

1) Senior en grootkampioenkoei, WGV 134 Skounooi. Eienaar: Mnr Viljoen Hugo, Wilgevlei,

Worcester.

2) Junior kampioenvers, Aan-de-Doorns 24. Eienaar: Mnr Christiaan (Piesang) du Toit, Aan-de –

Doorns, Worcester.

1.

A F R I K A N E R B E E S T E L E R S

G E N O O T S K A P

V A N S U I D - A F R I K A

A F R I K A N E R C A T T L E

B R E E D E R S ’ S O C I E T Y

O F S O U T H A F R I C A

We are on the web:

www.afrikanerbees.com

BLOEMSKOU Baie dankie aan Nico van der Walt vir die baie goeie statiese uitstalling van Afrikaners. Daar was baie

belangstelling en ons hoop om meer Afrikanerbeesboere betrokke te kry by die Skou!

2

WORCESTER SKOU

Page 3: NUUSBRIEF / NEWSLETTER Afrikaner Nuusbrief.pdfkantoor. Pierre Fouché & David van der Linde oorhandig ‘n sertifikaat aan hom vir uitsonderlike diens gelewer. Herman, graag wil ons

NAMPO

B L A D S Y 3

Graag wil ons almal bedank wat reeds julle advertensies bespreek het vir die gedenkjoernaal. Die vordering beloop baie goed en ek wil julle net graag herinner om asseblief julle foto’s vir julle advertensies in te stuur na: [email protected] / [email protected]. Ons is ook op Facebook: http://www.facebook.com/pages/Bloemfontein-Free-State/Afrikanerbeestelersgenootskap-

Afrikaner-Cattle-Breeders-Society/125795077495660. Die link is ook op ons webblad.

Gedenkjoernaal

Die Sentrale Klub was hierdie jaar verantwoordelik vir die uitstalling van diere by Nampo. Van die kantoor se kant wil ek graag almal wat by Nampo betrokke was, vir die entoesiasme en passie waarmee Nampo aangepak is, bedank. Die uitstalling het goed vertoon en die 10 jaar oud Afrikaner bul het baie aandag getrek. Die algemene belangstelling was goed, baie navrae is vanuit die kantoor na afloop van die week beantwoord. Dankie vir almal wat betrokke was, asook vir die goeie

samewerking gedurende die week en ons sien uit na nog

‘n baie suksesvolle Nampo in 2012!

Vryburg Skou

Baie dankie en baie geluk aan Stafford Collen vir sy vertoning van Afri-

sim beeste tydens Vryburg Skou Albei diere het aan die Interras deel-

geneem: Collen Mandy & Basjan.