portfolio 2012

14
portfolio 2012 Lizette Venter

Upload: livvymoobear

Post on 23-Jun-2015

382 views

Category:

Documents


2 download

TRANSCRIPT

portfolio 2012

Lizette Venter

Business Card Designs

Aroma BeautyExam Project 2011: Media Parcel for PR purposes

Oosterhof Women’s Hostel, NWUFreelance job, 2011

Store Some MoreExam Project 2011: Marketing plan for real client,

corporate identitiy redesignDistinction

Business Card Designs

Photography

Andrea Matric FarewellFreelance job

Vriende Met VoordeleAcoustic Band, Freelance job

Photography

Andrea Matric FarewellFreelance job, 2012

Vriende Met VoordeleAcoustic Band, Freelance job, 2010-2011

Photography

Natanja Matric FarewellFreelance job, 2011

Andrea Matric FarewellFreelance job, 2012

Photography

Logo design

Sticky Scoop InfographicsSocial Media Management project, 2012

Supplement ShackFreelance job, 2012

Phoenix PhotographyOwn business, 2010-2012

Aroma BeautyExam Project 2011: Media Parcel for PR purposes

SwartskaapExam Project 2011: Anti-Piracy Campaign for students

Claremont ArenaFreelance job, 2011

Poster designs

Eikenhof Women’s Hostel, NWUHouse Committee Information PosterFreelance job, 201221st birthday Invitation

Freelance job, 2012

HEIMAT Formal function Invitation

Freelance job, 2011

EikenhofInformal function InvitationFreelance job, 2011

DVD, CD & album covers

Vriende Met VoordeleAlbum Cover DesignFreelance job, 2011

Faculty of Arts, Formal functionPhoto DVD Cover DesignFreelance job, 2011

Koringkriek PhotographyPhoto DVD Cover DesignKoringkriek job, 2011

Album design

Vriende Met Voordele, Debut Album Booklet DesignFreelance job, 2011

Poster designs

Oosterhof Women’s Hostel, House Committee Information Poster Freelance job, 2010

Eikenhof Women’s HostelFreelance job, 2012

Eikenhof Women’s HostelT-shirt design

Freelance job, 2012

Eikenhof Women’s HostelFormal function invitation design

Freelance job, 2010

Brochure designs

Aroma BeautyExam Project 2011: Media Parcel for PR purposes

PTSVInformative brochureFreelance job, 2010

Publishing / DTP

Ouers moet moeite doen om kinders te laat fiets ry, klim en klouter en te

laat hardloop, vertel Fransie Venter, fisioterapeut en ma van twee fris seuntjies.

Ons lewe in `n era waar spasie en veiligheid `n rol speel in ons daaglikse lewe, wat dit belangrik maak om alternatiewe maniere te vind om kinders aan aktiwiteite bloot te stel. Leoni Jacobs, rekenmeester en ma van drie bedrywige dogtertjies, offer elke dag van haar lewe op ter wille van haar kinders se fisiese ontwikkeling.

“Kinders het nie meer die geleentheid om onafhank-lik uit die huis te gaan en die wêreld te ondersoek nie”, vertel Fransie. Omdat vandag se bewegings area beperk is tot binne die huis en meeste van daardie tyd in

die speelkamer of voor die televisie deurgebring word, is dit vir Fransie belangrik om haar kinders so vroeg as moontlik aan buitemuurse ak-tiwiteite te laat deelneem om hul fisiese ontwikkeling en sosialiserings-vaardighede te stimuleer en hul gesondheid te verbeter.

Volgens Fransie is meeste buitemuurse aktiwiteite uitgewerk vir kinders sodra hulle kan loop, wat gewoon-lik tussen 10 en 15 maande kan wees. Hoe gouer hulle daarmee begin, hoe beter. Fisiese aktiwiteite vir `n kind kan nooit te vroeg begin nie, stimulasie kan van die oomb-lik van geboorte af begin, vertel Fransie.

Dié twee ma’s verduidelik albei dat dit belangrik is om volgens jou baba se mylpale van fisiese ontwikkeling te werk: Eerstens kop regop hou, dan sit, dan rol, kruip,

kniel, staan en uiteindelik staan en begin loop. Hulle verduidelik egter dat fisiese oefening nie ophou na hierdie mylpale bereik is nie, die kind moet steeds op verdere myl-pale bou soos om eers skopfi-ets te ry, dan `n drie-wiel fiets te ry en uiteindelik `n twee-wiel fiets te bemeester.

Die vraag is nou: Aan watter aktiwiteite laat ek my spruite deelneem?

Enige ma sal vir jou kan vertel hoe sy haar idees gekry het. “Op die ou einde van die dag doen jy `n aktiwiteit wat jy by `n vriendin gehoor het en wat lekker vir haar gewerk het”, vertel Fransie. In hierdie geval is ma’s die deskundiges as gevolg van hul ervaring.

• Albei hierdie ma’s laat hul kinders deelneem aan Monkeynastix, `n internasionale program wat kinders help om alle fasette van hul fisiese

ontwikkeling te ontdek en te bevorder. Kinders kan hiermee begin sodra hul kan loop. Volgens Monkeynastix se webtu-iste is dit `n prettige program wat selfver-troue en `n positiewe selfbeeld ontwikkel. Dit is nie kompeterend nie en is ook `n langtermyn motivering vir `n gesonde en aktiewe leefstyl.

• Perdry-terapie kan begin sodra hul die ouderdom van een jaar bereik het. Dit help kinders om onaf-hanklik te funksioneer en ontwikkel groot motori-ese vaardighede.

• Ouers kan hul baba’s na `n Kindermusik klas neem vandat hulle die ouder-dom van agt maande bereik het. Dit vorm `n band tussen ouer en kind op `n speelse manier, vertel Fransie. Ritme help in baie opsigte met

kinders se ontwikkeling. “Die lewe bestaan uit `n ritme. Lees is `n ritme, wiskunde is `n ritme,” sê sy. Kinders wat vroeg aan hierdie program blootgestel word, vaar ook beter op skool.

• Fransie en Leoni vat hul kinders ook gereeld vir swemlesse. Dit is vir hul `n uiters belangrike lewensvaardigheid waar-sonder `n kind nie kan grootword nie.

• Actionball is `n aktiwit-eit vir klein kindertjies waar hul balvaardighede ontwikkel word.

• Ruggakids berei kinders voor vir spansport, ontwikkel hul balvaar-dighede, hand-oog ko�r-�r-r-dinasie sowel as voet-oog ko�rdinasie.

• Spesifiek vir dogtertjies beveel Leoni ballet aan. Dit bied vir haar die volgende vier belangrike

elemente: Dissipline, stamina, soepelheid en goeie postuur. Dogter-tjies kan alreeds op die ouderdom van vier jaar daarmee begin.

Indien daar nie ruimte in jou huishouding of finansies is vir hierdie aktiwiteite nie, kan jy selfs fisiese ontwikkeling by daaglikse huistakies inkorpo-reer. Fransie verduidelik dat jy iets soos om die wasgoed op te hang, kan benut om jou kinders se fisiese ontwikkel-ing te bevorder. Laat hulle vir jou die wasgoedpennetjies aangee. In die huis kan jy hulle gerus aanspoor om on-derdeur `n eetkamer stoel te kruip, bo-oor `n koffietafel of `n hoop kussings te klim. Hi-erdie is alles probleemoploss-ings oefeninge om tuis te doen, wat kinders stimuleer.

Die voordele wat hierdie vroëe stimulasie bied, is oneindig. Dit help ons om

te veg teen vandag se groot euwel wat onder kinders kop uitsteek, genaamd vetsug. Jy leer kinders om deel te neem in `n span, om beurte te maak, om emosioneel te ontwikkel en onafhanklik te raak. As jy vir jou kind `n goeie basis neerlê verseker jy `n blink toekoms ten opsigte van gesondheid en fiksheid.

Aktiewe, fikse kinders is minder siek en ook rustiger wanneer hulle moet sit en werk, aangesien hulle dan van oortollige energie ontslae geraak het. Dus kan hulle ook dan beter konsentreer. In ons samelewing van vandag is dit belangrik om ekstra moeite te doen, omdat ons kinders nie meer die vryheid van vroëer geniet nie. Soos Leoni sê: “Geniet jou kinders terwyl hulle klein is, al gaan dit rof. As jy weer sien is hulle uit die huis uit. Vat elke dag op `n slag, motiveer hulle en geniet dit saam met hulle!”

In ‘n era waar die klimraam en die trampoline vervang word met Cartoon network en McDonald’s, is dit belangrik om te weet hoe om die probleme te oorbrug. Voordat dit te laat is. Lizette Venter raadpleeg twee kundige ouers in dié verband.

23 24

Activate Ouerskap

Sed a nibh purus, eu porta odio. Donec varius dapibus imperdiet. Mauris sed fermentum lacus. Duis urna nunc, con-sectetur in volutpat in, mollis quis urna. Nunc vel libero eget eros cursus varius eu non purus. Aenean congue posuere risus, vitae consectetur odio imperdiet sed. In facilisis, urna ac iaculis vestibulum, mi tortor facilisis lectus, a facilisis quam nibh eget nisl. Cras egestas ultrices lacus, ac commodo lacus vestibu-lum eu. Vestibulum ante ipsum primis in faucibus orci luctus et ultrices posuere cubilia Curae; Integer lorem justo, placerat sed convallis non, pulvinar hendrerit lor-em. Quisque vel ligula odio, et convallis magna. Fusce et tortor lectus. Morbi eu justo ac mauris blandit aliquet. Cras congue posuere gravida. Pellentesque diam lacus, auctor porta dictum sit amet, faucibus ut eros. Curabitur metus est, iaculis in facilisis sed, consecte-tur ut purus. Ut sed ante faucibus enim pulvinar tem-por id in sapien. Vestibulum eu aliquet lorem. Curabitur libero lorem, accumsan in congue non, tincidunt eget eros. Nunc accumsan felis ac urna consequat volutpat. In ut sapien justo. Quisque at erat quis turpis ullamcorper eleifend. Nul-lam congue facilisis massa. Nulla eu dolor nulla. Cur-abitur porttitor condimentum risus, sed convallis sapien auctor eu. Donec vitae ante mi, vel tincidunt elit. Duis pharetra ligula non justo ultricies bibendum. Duis turpis sem, faucibus sed iaculis non, egestas id diam. Quisque at erat quis turpis ullamcorper eleifend. Nul-lam congue facilisis massa.

Afraid of Mice is open by appointment only. Catch them on Saturdays at the Old Biscuit Mill, Woodstock, 082 755 1002

Cras congue posuere gravida. Pellentesque diam lacus, auctor porta dictum sit amet, faucibus ut

Sed a nibh purus, eu porta odio. Donec vari-us dapibus imperdiet. Mauris sed fermentum lacus. Duis urna nunc, consectetur in volutpat in, mollis quis urna. Nunc vel libero eget eros cursus varius eu non purus. Aenean congue posuere risus, vitae consectetur odio imperdiet sed. In facilisis, urna ac iaculis vestibulum, mi tortor facilisis lectus, a facilisis quam nibh eget nisl. Cras egestas ultrices lacus, ac commodo lacus vestibulum eu. Vestibulum ante ipsum primis in faucibus orci luctus et ultrices posuere cubilia Curae; Integer lorem justo, placerat sed conval-lis non, pulvinar hendrerit lorem. Quisque vel ligula odio, et convallis magna. Fusce et tortor lectus. Morbi eu justo ac mauris blandit aliquet.

mySPACEAt AFRAID OF MICE, vintage fashion and design merge to create a UNIQUE SHOPPING EXPERIENCE in the hub of Woodstock

By JENNA MCARTHURPhotographs JAN HENDRIK VAN

DER WESTHUIZEN

146 APRIL 2010 147 APRIL 2010

andrew cooke is a talented,

young, fun dtp operator in Pretoria

Lizette Venter joined him

for a fun-filled day of layouts, happy clients and lots of coffee

...and asked him a few questions about his career

Wh i c h so f tware and hardware do u u se?Corel Draw 13, Photoshop. Clients often supply copies of documents in MS Word, MS Excel, MS Publisher, Adobe Reader (PDF) & jpg format.We use PCs powered by Intel Dual Core processors e.g. E8400 3.00gh with 2Gb RAM. With 19” Widescreen LCD Monitors or bigger.

What k ind of pub l i ca t ions do u produce? We are a commercial printing company, which means that we do not do a lot of publications such as books, newspapers etc. We publish pamphlets, yearbooks, one newspaper, business cards, invoice books & office stationary. What k i nd o f p r i n t i ng p roce s s do u u se?We use Litho & Digital printing.

Exp la i n t he c rea t i on o f a pub l i ca t i on s tep-by- s tep? In the case of a school year book the following happens:• How big will the book be, amount of pages, and book size, A4, A5 etc? Portrait or landscape?• How will the book bind, perfect or saddle stick etc? Must there be extra finishing on the book, such as foiling, embossing, spot varnishing, UV Varnish & Die cutting etc? What kind of paper to be used is also a major consideration, affecting quality, printing, price, binding and other headaches.• Will the book be B/W or colour, or combination. If so how many pages will be B/W & colour.• You and your client use decide on a theme to use throughout the book, which will help you decide on fonts, what colours to use, and the graphics to be used, to make the book interesting and colourful and to bring a cross the right message.• It is always better to make a ruff “dummy book” of the layout of the book, to decide what comes where and how big pics must be and so on.• Photos must be give by the client in digital or hardcopy which must be scanned in, as well as write ups and content which must be typed by use or the client which must be supplied in a text format, ms word etc.• Once all these considerations have been made and the copy (photos, stock images, text, report) is ready, then the DTP can start his job of designing the book in his programme.• Page layout is most important stage for a DTP. He must determine page margins for text and graphics, which is like setting rules before you play. Page numbers must be positioned and formatted which will follow though out the book.• Text must be typed, copy and pasted. The fonts and sizes, headings, paragraphs and imprints must beconsidered. Photos must be converted to CMYK and edited in Photoshop to get them perfect, altering the brightness and contrast to get them looking just right. Sometimes the colour levels must be adjusted, a image might have to much red or blue, then the cyan or magenta must be adjusted.• Clipart or vector images might also be used, which must be created by tracing them on the PC from a image or use an already made clipart from a clipart CD.• Once the DTP process is finished a proof must be printed out. The proof is usually B/W or colour and not colour accurate to the final, printed on a laser printer on 80g bond paper.• The first proof must be proof read for spelling mistakes, typos, compared to the copy to see that nothing is left out, check to see if the correct images have the correct captions etc.• Usually a second proof is then sent to the client to be checked by them, then another. There may be as many as 7 proof or more, until the job is cor-rect then printing will commence. What w i l l t he durat ion of th i s proces s be f rom s tar t to f i n i sh?This will depend on the type of publication as well as the deadline.

f r u s t r a t i o n s ?• Clients that cannot make up their mind.• Clients that want everything yesterday.• Clients that do everything at the last minute.• Clients that do not understand and appreciate the printing process. • Paper jams and image problems. j o y s ?

• Happy and thankful clients.• Helpful & friendly clients.• Finished products that come out perfectly.• Nice designs that took hard work that the client like.

• A new job is accepted• Design, layout and mounting takes place, a proof is made• Internal verification and approval takes place, if it meets customer’s requirements• Internally approved proof is sent to customer for verification and approval, if satisfied the customer signs off the proof• The customer approved proof is sent to the printing machine• The machine operator checks if the proof is customer approved• The machine proof is printed• The machine operator checks the machine proof for compliance with the customer approved proof• The job is printed• The printed job is sent to the binding group• Each print is checked to ensure that it is 100% correct: Checks are done for spoils, blanks and compliance to specifications (Customer approved proof)• Job is binded, if single prints they are counted/folded• Numbers are checked• Dispatch check• Packaging, Invoicing and dispatch to customer takes place

• If, in the event of a customer complaint, the fault is reported to management and the print job starts over

aday

inthelifeofa

DTP

o p e r a t o r

Interview with a DTP operatorSemester project for Publishing, 2010

Magazine feature articleExam Project 2011: Publishing and Writing

Layout Copy from existing articlePublishing, 2010

Poster design

TEMAHandhawing van die balans tussen die beroep en die gesin

InleidingAan die hand van die gegewe gevallestudie met die tema werk/lewe balans, is daar veral gefokus op bi-ologiese basis van gedrag, ontwikkeling, sosiale- en positiewe psigologie, psigopatologie en die sosio-kul-turele konteks. Elkeen van die perspektiewe is be-spreek en van toepassing gemaak op die gegewe gevallestudie. Ons beskou die balans wat in die ver-skeie dimensies van Psigologie gehandhaaf word.

Die geval waarop die studie gebaseer is, is die van Joe en Susan wat twee jaar in ’n verhouding was, en het toe besluit om te trou. Susan is ‘n kliniese sielkundige en indiens van die staat. Sy is werksaam in drie verskillende dorpe in die Noordwes-Provinsie. Susan is getroud met haar eerste man op 24 jarige ouderdom, en op die ouderdom van 30 jaar is hulle geskei. Sy en haar huidige man, is onlangs getroud en dit blyk of hulle probleme binne hul huwelik ervaar. Joe het besluit om ’n sielkundige te raadpleeg en sodoende word Susan toe ook genooi vir berading.Hulle het self probleme in hulle verhouding begin identifiseer. Joe kla dat hulle huwelik tweede kom, en dat Susan se werk eerste prioriteit in haar lewe is. Dit kan ook die rede wees hoekom die eerste huwelik tot ’n einde gekom het.

Dit blyk, volgens Susan dat sy nie eens haar werk geniet nie. Haar gewese man beskryf haar as ’n energieke en uiters bekwame professionele persoon, wat altyd gem-otiveerd was en ook alles met hom gedeel het. Susan het bly werk by dieselfde werkgewer, en het baie ve-rander in hoe sy met haar werk en ander mense han-del. Sy het ook meer tyd by die werk spandeer, maar minder gedoen gekry. Sy kon nie verstaan hoekom sy moeg bly en glo dat sy nutteloos geword het. Haar pa was haar rolmodel. Sy het geglo dat sy net soos haar pa (’n afgetrede sielkundige), “almal kon help”.

Die moontlike oorsaak kon wees dat sy as enigste kind grootgeword het, met ’n dikwels afwesige en hardwerk-ende vader en ‘n eensame moeder wat moontlik aan de-pressie kon gelei het, en dat sy dit moontlik oorgeërf het. Wat ook kon bydrae, was dat beide ouers baie streng en rigied was, en haar ook gedruk het vir skolastiese presta-sie. Deurdat hulle beradingshulp gevra het, dui op hoop en gemotiveerdheid om hul huwelik ’n sukses te maak.

Berading alleen, sal egter nie hulle probleme binne die huwelik oplos nie, hulle sal goeie ondersteuningsisteme moet opbou en gewillig wees om daarop staat te maak, om sodoende hulle huwelik te laat werk. Joe en Susan sal ook moet let na hoe hulle as huweliksmaats funksioneer.

Die gevallestudie sal vanuit twee teorieë benad-er word; naamlik Maslow se hiërargie van behoeft-es en Karen Horney se teorie in verband met naby verhoudings. Daar sal dan verder gefokus word op die volgende perspektiewe: biologiese basis van ge-drag, ontwikkelings, sosiale, en positiewe psigologie, psigopatologie en die sosio-kulturele perspektiewe.

TeorieeMaslow selfaktualise-

rings teorie en karen Horney nabye verhoudinge

MASLOW selfaktualisering

Toepassing op die gevallestudie:Behoort en liefde: Susan is nie ten volle bevredig nie. Sy kan verwerp voel omdat haar huwe-like nie uitwerk nie en op die oomblik onstabiel is.

Prestasie: Op die stadium voel Susan nie om sy vorder in haar beroep nie sy sien haarself as nutte-loos. Volgens Susan bereik sy op die staduim niks nie.

Sekuriteit en veiligheid: In ‘n huwelik wat besig is om prob-leme te vind, voel mens nie noodwendig veilig en ervaar nie sekuriteit nie. Daar is n konstante twyfel en bekommer.

Karen horney nabye verhoudingeDie self:Die ideale self: Susan se ideale self is ‘n persoon wat enige iemand kan help en iemand wat baie suksesvol is in haar werk. Die probleem ontstaan egter dat sy eers-tens nie haarself as goeie vrou in haar ideale self sien nie en tweedens dat sy nie besig is om haar doelwitte vir die ideale self te bereik nie. Dus voel sy nutteloos.

Die aktuele self:. Susan is in aktualiteit ‘n hardwerkene kliniese sielkundige wat tans onsuksesvol en ongelukkig is in haar werk en haar huwelik. Sy is egter bereid om aan haar huwelik te werk deurdat sy beradingsessies bywoon.

Die ware self: Susan se ware self is ‘n vrou wat bere-id is om aan haar huwelik te werk en ‘n Sielkundige wat hard werk om ‘n sukses van haar werk te maak. Die motivering van die ware self ontbreek egter.

Interpersoonlike style:Beweging na ander: Hierdie persone is afhanklik van ander om hul angstigheid te verlig. Susan word nie onder hierdie interpersoonlike styl geklassifiseer nie.

Beweging teen ander: Hierdie persone tree aggressief op in die hantering van angstigheid. Hul verstoot ander en wil onafhanklik funksioneer. Susan kan ook nie onder hierdie interpersoonlike styl geklassifiseer word nie.

Beweging weg van ander: Hierdie persone weerhou hulself van ander wanneer hul angstigheid ervaar. Hul het ‘n sterk behoefte tot outonomiteit. Susan weerhou haarself van haar man en verdiep haarself in haar werk. Sy werk baie hard om ten einde outonomiteit te bereik in haar beroep, maar sy slaag tans nie daarin nie.

Neurotransmittors:Serotinien speel ’n rol by die regulering van slaap, eetlus, leer en geheue. ’n Tekort aan Serotinien kan die rede wees waarom Susan sukkel om te slaap en dit kan ook ’n oorsaak wees van depressie.Norepinephrien dra by tot die beheer van buie en opwekking. Susan voel nutteloos, dit kan ook te wyte aan ‘n tekort aan Norepinephrien is. Simp-tome van depressie, soos slapeloosheid kan ook voorkom as gevolg van ‘n tekort aan Norepinephrien.

Die brein:Die voorbrein:• Indien die limbiese sisteem nie ten volle funk-

sioneer nie kan ‘n persoon buierig wees, de-pressief voel en nie gemotiveerd wees nie. ‘n Wanfunksionerende limbiese sisteem kan ‘n rol speel by Susan se gevoelens van nutteloosheid.

• Die serebrum is verantwoordelik vir die mees kom-plekse breinfunksies soos leer, onthou, denke, en bewustheid. (Waugh et al, 2006:150) Die feit dat Susan voel sy is nie produktief by die werk nie kan as gevolg van verminderde funksies van die Sere-brum wees omdat dit die denkprosesse beheer.

Genetika en oorerwing:Moeder: “innerlik ontrekkend en dikwels eensaam”Vader: “Afwesig en hardwerkend”Susan: Toon baie van haar pa se eienskappe, sy is baie hardwerkend en afwesig in haar huwelik.

biologiese

basis van g e d r a g

ontwikkel i ngs

ps igologiefisies kognitief psigososiaal

Daar is drie dimensies van ontwikkelingsielkunde wat van belang is op die gevallestudie nl:• Fisiese ontwikkeling• Kognitiewe ontwikkeling• Psigososiale ontwikkeling

Susan is tans 34 jaar oud. Volgens Louw et al (2005:478) strek vroeë volwassenheid vanaf die ouderdom van 20 tot 39 jaar. Susan is dus in haar vroeë volwasse jare. Susan se man se ouderdom word nie genoem nie.

Fisiese ontwikkeling:Aspekte van fisiese ontwikkeling wat ‘n rol speel in Susan se geval:# Slaap: Susan voel konstant moeg en sy slaap nie genoeg nie. In die vroëe volwesse jare is slaap van kritiese belag. Die feit dat sy nie genoeg slaap nie dra by tot die feit dat dit nie goed gaan by die werk nie en dat sy nutteloos voel.

# Verouderingsfase: Soos wat Susan se eerste man haar beskryf sou mens kon sê dat sy op ‘n hoogte punt van haar lewe was.Sy was egter toe nog in haar vroeë twintigs. Dit is moontlik dat Susan se leefwyse daar-toe lei dat die verouderings proses vroëer ingetree het en dat sy nou al, op die ouderdom van 34, tekens van verlaagde energievlakke en minder stamina toon.

Kognitiewe ontwikkeling:Fases van kognitiewe ontwikkeling:

# Bereikingsfase:Susan se prioriteite lê hoofsaaklik by die werk, dus wil sy soveel moontlik kennis verkry om haarself in die beroep te bevorder, maar sy neem nie haar man (gesin) in ag nie. Uit die gevallestudie kan afgelei word dat haar man, Joe, eerders sou wou hê dat sy meer moet fokus op hul verhouding as om haarself konstant met werk besig te hou. Daar ontstaan dus ‘n wanbalans in hierdie fase.

# Uitvoerende fase:• Swak interpersoonlike verhoudings kan

die oorsaak wees dat sy nie suksesvol is by die werk nie en dit ook nie geniet nie.

• Susan verhouding met haar man spreek ook nie van hoë kwaliteit nie.

• Haar plek in die gemeenskap is die van sielkundige en sy speel daar ‘n groot rol. Dit kom egter voor asof sy nie gelukkig is in daardie rol nie. Sy speel ‘n ook groot rol in die verantwoordelikheid vir gemeenskapsisteme omdat sy in diens is van die staat en in drie dorpe werk

• Sy het dus nie hierdie fase volkome bereik nie.

Psigososiale ontwikkeling:Twee modelle by die beskrywing van psigosiale ontwik-keling:

# Normatiewe model:Intimiteit vs Isolasie (Erickson): Soos dit blyk uit die gevalles-tudie is Susan eerder besig om haarself te isoleer eerder as om ‘n intieme band met haar man, Joe, te vorm. Hul het egter ‘n mate van isolasie nodig om te reflekteer oor hul lewens. Na my mening isoleer Susan haarself in ‘n te groot mate deur so baie tyd by die werk deur te bring. As gevolg hiervan kan sy en haar man nie ‘n intieme band vestig nie.

# Tipologiese modelle: Die behoefte om sterk, stabiele, naby en omgee ver-houdings te vorm is ‘n kragtige motivering van men-slike gedrag. Die feit dat Susan nie op die stadium nie ‘n intieme verhouding met haar man het nie kan een van die redes wees dat sy voel sy is nutteloos. Sy het nie hierdie motivering wat lê in die behoefte om ‘n goeie verhouding met haar man te hê nie.

# Interpersoonlike verhoudings:Moontlike redes vir die egskeiding:# Ouderdom: Wanneer ’n paartjie trou wanneer hul nog te jonk is, is dit moontlik dat hul nog nie emosioneel gereed is vir die eise van ’n huwelik nie. Susan was 24 jaar oud toe sy die eerste keer getroud is. Dit is nog ’n redelike jong ouderdom om te trou.# Onversoenbaarheid: Susan en haar eerste man was moontlik nie versoenbaar nie en kon nie in mekaar se behoeftes voorsien nie.# Klem op individualisme en persoonlike selfvervulling: Susan was baie gefokus op haarself en haar werk. Sy wou haarself vervul deur haar werk suksesvol te doen, sy het hierdeur haar verhouding met haar man afgeskeep.Gevolge van die egskeiding:# (Louw et al, 2005:567) meen dat gevoelens van magteloosheid en vernedering algemeen is na die egskeiding. Verder ervaar die persone gevoelens van mislukking. Dit kan een van die redes wees dat Susan nutteloos voel.# Volgens Papalia et al (2009:476) neig ‘n egskeiding om die persoon se algehele langtermyn welstandte ver-minder. Dit kan ook ‘n rede wees vir die gevoelens wat Susan ervaar.

Ouers se rol in psigososiale ontwikkeling:Drie faktore wat ‘n rol speel:

# Direkte interaksie:• Daar was ‘n tekort aan direkte interaksie in Su-san se ouers se verhouding met haar.• Al interaksie was wanneer sy beloon is vir sko-lastiese prestasie• Sy voel moontlik nutteloos omdat niemand tans haar prestasies en harde werk beloon nie.

# Emosionele identifikasie: • Susan se ma het haarself onttrek, dus kon Susan nie met haar identifiseer nie.• Susan identifiseer dus met haar pa omdat sy soos hy wil wees.

# Oorvertel van familiestories:• Geen bewyse daarvan dat haar ouers hieraan aandag geskenk het nie.

Rol as enkelkind:Die feit dat sy nie ‘n beter beroepstatus het en meer geborge is in haar sosiale aanpassing kan egter nie toegeskryf word aan die feit dat sy die enigste kind was nie, maar dat haar ouers telkens afwesig was en haar nie emosioneel ondersteun het nie. Daar bestaan ‘n moont-likheid dat sy baie op haarself moes staatmaak en dit kan veroorsaak dat sy sukkel om verhoudings te handhaaf.

sosiale

s i e l k u n d e# Belangrike rol van selfkonsep• Basies verwys selfkonsep na die som totaal van wat

mense oor hul self dink en glo.( Kassin, 2008:54)• Susan se selfkonsep is baie negatief, sy is oortuig dat

sy nutteloos geword het. • Sy glo nie in haarself nie omdat sy die nie reg kry om

soos haar pa, “almal te help” nie.

# Druk en verwagtinge• Susan plaas druk op haarself om soos haar pa te

wees.• Haar ouers het in ‘n mate druk op haar geplaas om

akademies te presteer.• Haar man plaas ook druk op haar om aan hul ver-

houding te werk.

# Stres en hantering daarvan in die werksituasie asook in die huwelik. Volgens Kassin (2007:534) kan stres gedifinieer word as enige omstandighede wat jou “well-being” bebreig en daardeur jou coping vermoëns ook belas.• Die stres wat Susan ervaar verhoed haar om effek-

tief op te tree by die werk.• Susan ervaar baie druk omdat sy in so ‘n groot area

betrokke is.• Uitbranding kan voorkom as Susan nie oplet na

haar werkslading nie.

Positiewe Sielkunde is die wetenskaplike studie van opti-male menslike funksionering en fokus op dinge soos positiewe emosies, geluk, optimisme en gesonde kar-aktereienskappe. Dit gaan oor positiewe ontwikkeling en oor hoop, vasberadenheid, deernis, vergifnis en om betekenis in die lewe te vind. Dit gaan nie net oor die studie van patologie, swakhede en skade nie, maar ook die studie van sterktes en doeltreffendheid wat die ontwikkeling van positiewe kwaliteite wil bevorder.

Die doel van Positiewe Sielkunde is om faktore te identifi-seer wat individue en gemeenskappe in staat stel om te floreer, is om kwaliteit lewe te bevorder en om talente te ontwikkel. Positiewe psigologie is om na jouself, ander mense en die wêreld te kyk. Een van die grootste voordele van positiewe psigologie is dat dit bou op jou sterkpunte en hulpbronne wat mense reeds het en waarop hulle reeds staatmaak. So ‘n benadering kan tot positiewe verandering en sterker families, en gemeenskappe lei. Positiewe psigologie kan ‘n mens beslis help om die sterk-punte in jouself en jou omgewing raak te sien en daarop te bou en om die uitdagings op jou pad die hoof te bied.

Een van die temas wat in die Positiewe Sielkunde na vore kom is die elemente en voorspellers van ‘n “goeie lewe”. Die tema “goeie lewe” spruit uit filosofiese bespiegelinge na die aard en voorkoms van faktore wat die hoogste en grootste waarde ten opsigte van die lewe inhou. Ver-wys die “goeie lewe” na daardie faktore wat die groot-ste bydrae in die bereiking van ’n vervulde lewe lewer. Dit hou verband met dit wat ons lewens verreik, die lewe die moeite werd maak en wat ons karakter bevorder. Glo nie ’n mens moet vra wat is die doel van die “lewe nie”, maar eerder wat is die doel in die lewe. Geluk is nie iets wat jy kan vind, verkry of ’n manier waarop jy kan presteer nie. Jy moet omstandighede kan verander.

p s i g op a t o l o g i eDie studie van psigologiese versteurings

Psigologiese versteuning: ‘n Psigologiese disfunksie en n reaksie wat nie tipies verwag word nie. Kriteria vir die meet van disfunksionele gedrag:- Statistiese afwyking- Wanaanpassing - Persoonlike distres, relatief tot die individu se konteks.

Die konteks waarin Susan is toon duidelike tekens van persoonlike distres.

Biopsigososiale model

Biologiese faktore – Psigologiese faktore – Sosiale faktorePsigologiese faktore speel n groot rol ten opsigte van die omgewing en emosionele verhoudings waarmee die individu gekonfronteer word. Susan is onder baie stres by die werk en nou die nuwe huwelik se stres, nadat Susan klaar deur n egskeiding was. stres kan lei tot psigologiese versteuring nl depressie

Gemoedsversteuring:

Volgens Burke (2009:139) betrek van die eerste simptone van depressie n disforiese gemoed wat die gevoel van normale teleurstelling en hartseer oortref. In Disforie verloor persone ook belangstelling in dinge wat vroëer vir hulle interessant was en gelukkig gemaak het. Ander simptome sluit in: hartseer , gevoelens van skuld en nut-teloosheid in.

s o s i okulturelek o n t e k sVir die gevallestudie sal daar gekyk word na die West-erse en Afrika perspektiewe omdat dit die leefstyle van Susan beste beskryf.

Afrika perspektief

Susan sal egter nie in die groep geklassifiseer word nie nie. Susan se beroep het vir haar te belangrik geword en sy spandeer geen tyd saam haar familie nie. Dit is waarom haar huwelik op die rotse is. Sy soek ook hulp by ‘n sielkundige hulp wat haar uit die groep plaas omdat die Afrika perspektief na ‘n tradisionele geneesheer sal gaan vir hulp.

Westerse perspektief

Soos ons kan sien uit die bostaande stuk vorm Susan baie beter deel uit van die Westerse perspektief as in die Afrika perspektief. Haar beroep het vir haar baie belan-griker geword en so het sy haar familie begin af skeep. Daarom het sy vir die tweede keer getroud en is oppad om vir die tweede keer te skei. Geld en werk het vir haar te belangrik geword en die kompetisie om die beste te word is te kompeterend. Die feit dat die huwelik tweede staan en dat sy nie kinders het nie beteken dat sy indivi-dueel is en net tyd het vir haarself en haar eie doelwitte.

s a m e v a t t i n g

pos it i tewe psigologie

Na aanleiding van die kritiese evaluering van die gevallestudie volgens die benadering van die twee teorieë- Maslow se selfaktualiseringsteorieen Karen Horney se teorie van naby verhoudings, asook die verskeie perspektiewe, is dit nou duide-lik dat Joe en Susan op verskeie vlakke van menslike funksionering probleme ervaar. Uit die probleme in verband met hulle funksionering as huweliksmaats kan daar dus afgelei word dat hulle moontlik patologiese afwykings, ’n gebrek aan abso-lute subjektiewe welsyn, ’n ontbreking in kommunikasie en sosiale interaksie en probleme in die drie vlakke van ontwikke-ling ervaar. Na die duidelike bespreking van al die verskillende areas waarin Joe en Susan struikelblokke en probleme mag toon, is dit van uiterse belang dat hulle nie net professionele ondersteuning sal aanvaar nie, maar ook hulp van vriende, familie en die kerk. Joe en Susan het nou baie ondersteuning nodig om aandag te skenk aan hulle individuele behoeftes, belangstellings, terkortkominge en bekommernisse sodat hulle, hulle verhouding vanuit ’n beter persektief kan benader. Ten einde sal Joe en Susan beter, meer effektief as huweliksmaats kan funksioneer en ’n sukses van hulle huwelik maak.

selfaktualisering

estetiese behoeftes

kognitiewe

esteem behoeftes

behoort en liefde

veiligheid en sekuriteit

fisiese behoeftes

Freelance job,2012

Vredefest Cancer CampaignPhotoshoot & Campaign Strategy, Material DesignCorporate Media Semester project, 2012