ront is pêrelinkroon - ornico.co.za · 6,5% per aandeel testaan. norbert sasse, uitvoerende hoof,...

1
The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 5 Terms and Conditions) without prior permission of the original publisher. Publication BEELD SAKE 24 Page 18 Date Fri 01 Sep 2017 AVE (ZAR) 12255.92 ront is pêrel in kroon Elma Kloppers Ondanks die uiters strawwe ekonomiese toestande het die genoteerde eiendomsreus Growthpoint verras met uit- keringsgroei van 6,9% per aandeel vir die jaar tot einde Junie. Dit bring die uitkerings- groei vir die volle jaar op 6,5% per aandeel te staan. Norbert Sasse, uitvoerende hoof, skryf die positiewe re- sultate toe aan die goeie ver- toning van al Growthpoint se beleggings as 'n geheel. Kaapstad se V&A Water- front het uitgeblink en 8,6% tot die groep se totale uitkeer- bare inkomste van R5,6 mil- jard bygedra. Growthpoint en die Openbare Beleggingskor- porasie (OBK) besit elk 50% van die prima ontwikkeling, wat 'n waarde van R8,7 mil- jard het. Die vertoning van die V&A is aangedryf deur 'n sterk vraag na ruimte in al die ei- endomsegmente en 'n stewige toename in die getal voor- keurondernemings wat kan- toorverblyf opgeneem het, Sasse. Dit sluit in PwC, EY, Werksmans en British Ameri- can Tobacco. Die ontwikkeling van die Si- lo District, wat miljarde rande gekos het, is voltooi. Die Zeitz Museum of Contemporary Art Africa en die nuwe Radisson Red-hotel in die silogebied open later vandeesmaand. The Silo, 'n boetiekhotel met 27 suites bo-op die mu- seum, het reeds in die oorsig- tydperk in bedryf gekom. Sasse sê Silo 3, wat 79 su- perluukse deeltitelwooneenhe- de het, is veral 'n winsgewen- de onderneming. Dit het 'n ge- middelde verkoopprys van R83 000/m> behaal. Een van die dakwoonstelle is vir R84 miljoen aan 'n Suid-Afrikaner verkoop en net een is nog beskikbaar teen R48 miljoen. Die hotelle in die V&A vaar besonder goed en die gemid- delde inkomste per beskikba- re kamer (revPAR) is 63% hoér as dié van ander verge- lykbare hotelle in Kaapstad, sé Sasse. Danksy die sterk vraag na ruimte gaan Growthpoint sy investering in die V&A voort- sit. In die volgende twee jaar gaan hy fokus op die ontwik- keling van 120 000 m in die Canal District. Dit sluit in The Battery Park, 'n parkade met 1 200 parkeerplekke met 'n groen- openbare ruimte van sowat 1,3 ha, asook 90 000 m* se kantoor-, residensiële- en ander ontwikkelings. Growthpoint besit en be- stuur 'n diverse eiendomspor- tefeulje van 547 bates. Dit sluit in 471 eiendomme in Suid-Afrika met 'n waarde van R76,9 miljard. Aan die internasionale front besit hy 57 eiendomme in Australië met 'n waarde van R32,5 miljard deur sy belang van 65,1% in Growthpoint Properties Australia en 18 ei- endomme in Roemenië van €1 miljard deur sy belegging in Globalworth Real Estate.

Upload: others

Post on 28-Sep-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: ront is pêrelinkroon - ornico.co.za · 6,5% per aandeel testaan. Norbert Sasse, uitvoerende hoof, skryf die positiewe re-sultate toeaan die goeie ver-toning van alGrowthpoint se

The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 5 Terms andConditions) without prior permission of the original publisher.

Publication

BEELD SAKE 24

Page

18

Date

Fri 01 Sep 2017

AVE (ZAR)

12255.92

ront ispêrel in kroonElma Kloppers

Ondanks die uiters strawweekonomiese toestande het diegenoteerde eiendomsreusGrowthpoint verras met uit-keringsgroei van 6,9% peraandeel vir die jaar tot eindeJunie.

Dit bring die uitkerings-groei vir die volle jaar op6,5% per aandeel te staan.

Norbert Sasse, uitvoerendehoof, skryf die positiewe re-sultate toe aan die goeie ver-toning van al Growthpoint sebeleggings as 'n geheel.

Kaapstad se V&A Water-front het uitgeblink en 8,6%tot die groep se totale uitkeer-bare inkomste van R5,6 mil-jard bygedra. Growthpoint endie Openbare Beleggingskor-porasie (OBK) besit elk 50%van die prima ontwikkeling,wat 'n waarde van R8,7 mil-jard het.

Die vertoning van die V&Ais aangedryf deur 'n sterkvraag na ruimte in al die ei-endomsegmente en 'n stewigetoename in die getal voor-keurondernemings wat kan-toorverblyf opgeneem het, sêSasse. Dit sluit in PwC, EY,Werksmans en British Ameri-can Tobacco.

Die ontwikkeling van die Si-lo District, wat miljarde randegekos het, is voltooi. Die ZeitzMuseum of Contemporary ArtAfrica en die nuwe RadissonRed-hotel in die silogebiedopen later vandeesmaand.

The Silo, 'n boetiekhotelmet 27 suites bo-op die mu-seum, het reeds in die oorsig-

tydperk in bedryf gekom.Sasse sê Silo 3, wat 79 su-

perluukse deeltitelwooneenhe-de het, is veral 'n winsgewen-de onderneming. Dit het 'n ge-middelde verkoopprys vanR83 000/m>behaal.

Een van die dakwoonstelleis vir R84 miljoen aan 'nSuid-Afrikaner verkoop ennet een is nog beskikbaarteen R48 miljoen.

Die hotelle in die V&A vaarbesonder goed en die gemid-delde inkomste per beskikba-re kamer (revPAR) is 63%hoér as dié van ander verge-lykbare hotelle in Kaapstad,sé Sasse.

Danksy die sterk vraag naruimte gaan Growthpoint syinvestering in die V&A voort-sit. In die volgende twee jaargaan hy fokus op die ontwik-keling van 120000m in dieCanal District. Dit sluit inThe Battery Park, 'n parkademet 1 200 parkeerplekke met'n groen- openbare ruimte vansowat 1,3 ha, asook 90 000m*se kantoor-, residensiële- enander ontwikkelings.

Growthpoint besit en be-stuur 'n diverse eiendomspor-tefeulje van 547 bates. Ditsluit in 471 eiendomme inSuid-Afrika met 'n waardevan R76,9 miljard.

Aan die internasionale frontbesit hy 57 eiendomme inAustralië met 'n waarde vanR32,5 miljard deur sy belangvan 65,1% in GrowthpointProperties Australia en 18 ei-endomme in Roemenië van€1 miljard deur sy beleggingin Globalworth Real Estate.