rugby annual report 2009:layout 1...bryan habana danie rossouw victor matfield pierre spies sa...

24
Vision TuksSport adds value to the vision and mission of the University of Pretoria by being: A leader in the field of sport participation and management both locally and internationally, A professional home for athletes and volunteers who participate in TuksSport programmes, and A catalyst for sports development by adding value and making a contribution towards sustainable sports programmes in the larger South African community, Mission The Mission of TuksSport is to: Provide students and staff with an optimal opportunity to participate in sport and recreation within their means; Contribute to the positive marketing of the University by way of the performance of participants in sport and the presentation of outstanding programmes; Facilitate and promote community involvement and sustainable sport development; Create a climate within which all participants can bring to life their uniqueness, individual potential and expectations; Be a leader in sport management and utilize democratically elected club structures as well as in creating opportunities for all stakeholders to take ownership and become involved in activities of their choice; Be internationally competitive by providing the best possible coaching, scientific and athlete support measures and make the most of cutting edge technology and innovation available to enhance participation, performance and competitiveness; Create a culture within which all participants will learn and develop on an equitable basis, the core values of sport such as team spirit, camaraderie, solidarity and mutual respect. This will be achieved by conducting business with integrity and professionalism within an efficient, effective and professional organizational structure.

Upload: others

Post on 19-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

Vision

TuksSport adds value to the vision and mission of the University of Pretoria by being:

• A leader in the field of sport participation and management both locally and

internationally,

• A professional home for athletes and volunteers who participate in TuksSport

programmes, and

• A catalyst for sports development by adding value and making a contribution

towards sustainable sports programmes in the larger South African community,

Mission

The Mission of TuksSport is to:

• Provide students and staff with an optimal opportunity to participate in sport and

recreation within their means;

• Contribute to the positive marketing of the University by way of the performance of

participants in sport and the presentation of outstanding programmes;

• Facilitate and promote community involvement and sustainable sport development;

• Create a climate within which all participants can bring to life their uniqueness,

individual potential and expectations;

• Be a leader in sport management and utilize democratically elected club structures

as well as in creating opportunities for all stakeholders to take ownership and

become involved in activities of their choice;

• Be internationally competitive by providing the best possible coaching, scientific

and athlete support measures and make the most of cutting edge technology and

innovation available to enhance participation, performance and competitiveness;

• Create a culture within which all participants will learn and develop on an

equitable basis, the core values of sport such as team spirit, camaraderie, solidarity

and mutual respect. This will be achieved by conducting business with integrity and

professionalism within an efficient, effective and professional organizational

structure.

Page 2: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

IN

HO

UD

SO

PG

AW

E

2

Voorsittersverslag 3

Agenda van Algemene Jaarvergadering 10

Notule 10

Spanfoto's: Sentraalspanne 12

TuksRugbyOndersteunersKlub 18

Huisligas 19

Tukkies in aksie 20

Driedrukreeks 22

Prestasies en toekennings 23

2009

Tuk

sRugby

Page 3: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

TuksRugbyVoorsittersverslag

Die jaar 2009 was vir my persoonlik ‘n interessantejaar. My eerste jaar in rugby administrasie was ‘ntotaal nuwe uitdaging wat ek geniet het en ook baiegeleer het.

Die oefeninge het reeds die eerste week in Januarie2009 afgeskop en die eerste vriendskaplike wedstrydvind reeds op 15 Januarie plaas met ‘n kragmetingtussen Tuks 1 en Rusland, wat Tuks 14 – 10 wen. Op24 Januarie speel ons teen Nelspruit en wen ver. Albeihierdie wedstryde was waardevolle voorbereiding virdie FNB Varsity Cup kompetisie wat reeds op 2Februarie afgeskop het.

Prestasie

Die Rugbyklub het hierdie jaar slegs drie BBRU ligasgewen:-Tuks Renegades - Carlton 4e ligaTuks Jongspan - O/21 A -ligaTuks O/19 A - O/19-liga

Tuks 1 wen wel die Lucas Strachan-skild as wenners vandie Carlton 1e rondte en speel in die finaal van diegesogte Carltonbeker teen Polisie en verloor 28 – 31,nadat die spanne gelyk was 21-elk met die blaas vandie eindfluitjie. In die laaste minuut van ekstra tyd hetPolisie die wenstrafdoel behaal. Dit was ‘n baieteleurstellende dag vir Tukkies. Geluk aan Polisie metdie wen van die Carltonbeker en verteenwoordigingvan die Blou Bulle in die Nasionale Klub-toernooi.

In die jaarlikse Intervarsity teen die Universiteit vanJohannesburg, het die Tukkiespanne gemengde welslaebehaal (Tuks 1 het nie gespeel nie a.g.v. Varsity Cupverpligtinge teen UJ op Maandag 9 Maart 2009). DieKoshuise wen 3 van die 5 wedstryde. Van die 7Tukkiespanne wat meegeding het teen UJ wen ons slegs3 wedstryde (O/19B, O/20A en Tuks Pumas).

Die FNB Varsity Cup-reeks skop sy 2e jaar af op 2Februarie 2009 te Potchefstroom. Tukkies speel teenPukke in die hoofwedstryd en wen 29 – 27. Anderuitslae: Tuks 34 – NMMU 18, Tuks 45 – TUT 9, Tuks 22– UCT 24, Tuks 22 – Shimlas 39, Tuks 3 – UJ 9, Tuks 25– Maties 23. Tuks dring deur na die Semi finale teenMaties te Stellenbosch en verloor teen ‘n begeesterdeMatiespan.Hierdie reeks wat Maandagaande regstreeks optelevisie uitgesaai was, was ‘n reuse sukses gemeet aandie leuse van “Rugby that Rocks” en toeskouergetallewat in hulle duisende opgedaag het. Dit was egterteleurstellend om tuiswedstryde te moes afstaan asgevolg van ontoereikende beligting op die stadion. Om‘n tuisveld voordeel af te staan is demotiverend en plaas‘n span klaar op die agtervoet. Graag wil ek, namens

die bestuur, ons gelukwensing oordra aan Maties metdie wen van die FNB Varsity Cup reeks vir 2009. Tukssal egter reg wees vir die stryd in 2010!Die USSA Studente Toernooi vind plaas vanaf 29 Junie– 3 Julie 2009 by die velde van die Universiteit vanJohannesburg. Tukkies stuur egter ‘n jongspan, maarverloor al drie wedstryde. Tuks 6 – Pukke 41, Tuks 21– Varsity College 29, Tuks 24 – Maties 32.

Die SA Studente Sewes-span speel in die WêreldbekerStudente Toernooi te Frankryk 10 – 15 Mei 2009. Dievolgende bestuurslede en spelers vergesel die span.Afrigter : Freddie GroblerLogistieke Bestuurder : Jannie RobbertseKondisionering/Fiksheid : Shaun du ToitSpelers : Kruger van Heerden

Shaun Davids

Die Nasionale Klub Kampioenskappe word uiteindeliknie meer in die Kaap aangebied nie, maar wel byTukkies se velde met natuurlik die afwesigheid van Tuks1. Geluk aan die Tuks Rugbyklub en die Blou Bulle wat‘n uitstekende toernooi aangebied het. Hamiltons speelteen Pukke in die finaal op Loftus Versfeld en wen 36 –34. Ons gelukwensing ook aan Hamiltons vir dieprestasie.

TuksRugby is ook trots op die bydrae wat Vrouerugby,Jeugrugby, Rolstoelrugby en Leaguerugby lewer omTukkies se naam nog verder uit te bou.

Op die huidige stadium oorleef die klub finansieel neten is dankbaar vir die bydrae van die Universiteit enander borge, maar groot borge sal dringend gevindmoet word om die klub in die toekoms in sy totaliteitlewensvatbaar en kompeterend te kry en te hou, veralmet die finansiële behoeftes van spelers.

TuksRugby ondersteun ook ontwikkelling in veral dietradisioneel agtergeblewende gemeenskappe metuitreik aksies waar afrigtingswerk gedoen wordMamelodi, Atteridgeville en Soshanguve.

Op werwingsgebied was TuksRugby-personeel enafrigters betrokke by die Cravenweek, Bondedag enSuper 16-reeks vir Hoërskole. Verskeie skole in die BlouBulle, Pumas-, Valke en Limpopo-streek is ook besoek ombelowende spelers te werf.

Die bydrae wat TuksRugby jaarliks lewer t.o.v.spelerslewering aan verteenwoordigende Nasionalespanne en veral die Blou Bulle, is enorm – dieindrukwekkende lys van name word hieronder vermeld.

Ek wil dan ook namens die bestuur, al ons Afrigters enSpanbestuurders by sentraal, asook die huisespanne virhulle opoffering en onbaatsugtige dienslewering inbelang van rugby by Tukkies, bedank.

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

VO

OR

SI

TT

ER

SV

ER

SL

AG

3

Page 4: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

Ten slotte ‘n spesiale woord van dank aan ons klubborg,Eerste Nasionale Bank. Groot dank ook aan DerickCarstens en Francois Pienaar. Dankie ook aan al onsander borge wat die klub ruim ondersteun en wat eldersvermeld word.

Daar heers ‘n gesonde verhouding met die Media enweeklikse berigte verskyn in koerante en graag wil ekook vir Morris Gilbert, ons mediabestuurder daarvoorbedank.

Verteenwoordigende Spanne 2009

TuksRugby is besonder trots op sy spelers se prestasiesoos hieronder genoem:

SpringbokspanBryan HabanaDanie RossouwVictor MatfieldPierre Spies

SA Studente spanClayton Blommetjies

Opkomende SpringbokkeDewald Potgieter (Kaptein)Wilhelm Steenkamp

SA O/20-spanClayton BlommetjiesGerhard van den HeeverSampie MastrietFrancois BrummerChristiaan StanderOmphile Seabela

SA RolstoelspanVictor BuitendagJaco Dorfling (Afrigter)

SA Studente Sewes-spanKruger van HeerdenShaun DavidsFreddie Grobler (Afrigter)Jannie Robbertse (Logistieke Bestuurder)Shaun du Toit (Fiksheidskoördineerder)

SA Universiteite Sewes-spanFreddie Grobler (Afrigter)Jannie Robbertse (Logistieke Bestuurder)Shaun du Toit (Fiksheidskoördineerder)Shaun Davids o/kGerhard van der MerweOckie KrugerBranco du PreezDeon Helberg

SA Vroue Nasionale-spanYolanda MeiringOnica Moaga

SA Vroue Sewes-spanYolanda Meiring

SA League Rugby (Rhinos)Jonathan SoaresRiaan EngelbrechtFranco Vermeulen

Blou Bulle Super 14-spanWynand OlivierFourie du PreezMarius DelportDanie RossouwPedrie WannenburgMorné SteynVictor Matfield (Kaptein)Bryan Habana

Blou Bulle Curriebeker-spanMarius DelportMorné SteynDewald PotgieterDeon StegmanWilhelm SteenkampPedrie WannenburgWynand OlivierVictor Matfield (Kaptein)Fourie du PreezDanie RossouwPierre spiesFudge Mabeta

Blou Bulle Vodacom-spanRocco Jansen Francois BrummerOkkie KrugerHenri BantjiesGerrit-Jan van VelzeRuan BoshoffStephan DippenaarFrancois HougaardDean Greyling

Blou Bulle O/21-spanStephan DippenaarStefan WatermeyerRuan SnymanGerrit-Jan van Velze (Kaptein)Jaco FourieIgnick WindvogelTom SeabelaMarnitz BoshoffDanie FaasenCJ StanderTenayi ChikukwaCornell HessMarnus SchoemanLouis BoshoffDevin Oosthuizen

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

VO

OR

SI

TT

ER

SV

ER

SL

AG

4

Fourie du PreezChilliboy RalepelleWynand OlivierMorné Steyn

Pierre SpiesDeon StegmannWilhelm SteenkampDewald PotgieterBurton FrancisChilliboy RalepelleFrik KirstenGerhard van den Heever

Ruan SnymanBurton FrancisChilliboy RalepelleBryan HabanaGerhard van den HeeverFrancois HougaardFrik KirstenGerrit-Jan van VelzeFrancois BrummerCJ RoosStefan WatermeyerMarnitz Boshoff

Vincent GwavuMarius DelportGerhard van den HeeverFrik KirstenRuan VermeulenFudge MabetaBosman GroblerMarnitz Boshoff

Rossouw de KlerkHenri BantjiesMorné MelletZane BothaPeet VorsterOswin MentoorDeon HelbergCorné FourieNico van ZylJean-Claude RoosSimphiwe MthimkuluErnst DinkelmanThabo Motau

Tendayi ChikukwaCornell HessMarnus SchoemanMorné MelletZane Botha

Page 5: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

Blou Bulle O/19-spanEttienne GreeffAJ le RouxJuan PikeTheuns DercksenAndries FerreiraRyno LopesCJ Stander (Kaptein)Louis BoshoffRuan van RooyenJC RoosJustin van Staden

Blou Bulle Vroue A-spanJennifer ModibaYolanda MeiringBoniswa MahlanguVeronica MalantswanePulane MotloungOnica MoagoMokgethi MalekaIlse van StadenCindy Cant Portia Malinga (Kaptein)Sarah Mahlangu

Blou Bulle Vroue 7’s A-spanJennifer ModibaVeronica MalantswanePulane MotloungOnica MoagaIlse van StadenNicolene LubbeVuyolwethu VaziMapule Moremi

Blou Bulle Vroue 7’s B-spanChantel DikgaleMokgethi MalekaTanya Meyer

Noord Gauteng League-spanJonathan SoaresRiaan EngelbrechtChristo GreylingDeon KraëmerFranco VermeulenHenco BarnardJohan Smit

Noord Gauteng RolstoelspanLouis NieuwoudtJaco PayneBennie DorflingYolande OosthuysenPaul de KockVictor Buitendag

Blou Bulle Senior AmateurspanWesleigh MaraisJacques BothaEttienne BreytenbachKurt HauptHenjo van NiekerkGert LubbeLutho Nyeka

Blou Bulle O/21 AmateurspanCarl GliddonTshoshane BrandenFelix GodloTheuns Kruger

Blou Bulle O/19 AmateurspanRyno MaasNeels PienaarGuy DobsonRenier WiessenerPieter PeensPieter StrydomHenco OosthuizenLouwrens le GrangeBob Rutshidi

Goue Leeus CurriebekerspanJohan Jackson

Valke Curriebeker 1ste Divisie-spanFranco BooysenJohan de Bruyn

Valke O/19-spanNeil Janse van RensburgWillie SwartJohan van der Westhuizen

Valke O/21-spanChester Mabaleka

Pumas O/19-spanRudolf LubbeRuan GroblerJohny MollerReinardt Pretorius

Pumas O/21-spanHein PretoriusWerner du PreezMarco van Deventer

TuksRugby Driedrukreeks

TuksRugby bied die vyfde jaar die Skole Driedrukreeksvir Gr 11-leerders, wat afgeskop op Donderdag 6Augustus 2009, suksesvol aan met ‘n rekordgetal van26 skole wat deelgeneem het in die toernooi wat oor vyfweke gestrek het. Skole so ver as Thabazimbi,Potgietersrus en Middelburg was betrokke by vanjaar seDriedrukreeks.

Reëlingskomitee:Het bestaan uit: Conrad Boshoff, Neels Grobler, JohanKorff (Beeld) en Gerhard Roodt (BBRUSkeidsregtersvereniging). Ons dank ook aan hulle virharde werk om dit ‘n sukses te maak.

Skeidsregters:Daar word gebruik gemaak van die BBRU Skeidsregtersvir al die wedstryde. ‘n Pluimpie aan al dieskeidsregters wat gereeld betyds was vir wedstryde en

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

VO

OR

SI

TT

ER

SV

ER

SL

AG

5

Sampie MastrietClayton BlommetjiesJaco OosthuizenErnst DinkelmanPieter GothanFanie BooysenMarius OosthuizenVincent KochBraam van der MerweWihan Visagie

Rufus SteenkampZylan MagaffinDavid Manuel (Afrigter)

Jaco du PreezGustav ErasmusJack ThabalalaSimo NtuliJohny GeyerEttien BouwerArmand RobbertseNeels Grobler (Spanbestuurder)

Ricardo LabuschagneIvan PretoriusTembi Kosi Mavuso

JW BellDevan KrugerWian Blignaut

Neil FlynnRudie MarxNoël Gazide

Nicolene LubbeYolandi MaraisVuyolwethu VaziMapule MoremiJane MothumiTanya MeyerJudith ChaukeChantel DikgaleMpumi MasekoCasper van der Walt (Afrigter)

Judith ChaukeKerry TownleyRiaan van der Merwe (Afrigter)Konrad Lötter (Mede-Afrigter)Caroline Makhanya (Span-bestuurder)

Judith ChaukeMpumi MasekoLinda Moremi

Johan SteenkampMarchelle SlabbertPieter van der NestRupert WellsRyno AdendorffWayne van der Westhuizen

Freddie KochGeorge WelgemoedGerhard SwartsSmanga MtshaliRobert SekgobelaPumlani MlotshwaJaco Dorfling

Stanley TwinameDanie OosthuizenDries Schoonbee (Spanbestuurder)Blikkies Groenewald (Sameroeper keurkomitee)

Page 6: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

deurlopend goed geblaas het. Spesiale dank aan MnrGerhardt Roodt wat meegehelp het dat die kompetisie ‘ngroot sukses was.

Noodhulp:TuksSport Noodhulp onder leiding van Christien van derMerwe en haar noodhulpspan het ‘n puik diens geleweren hul rol kan nie genoeg beklemtoon word nie. Hulleis voorwaar ‘n uitstalvenster vir TuksSport. Groot dankook aan hulle.

Wenners:Poel A AHSPoel B Oos MootPoel C Hoërskool Piet PotgieterPoel D TswaingPoel E Hoërskool Hendrik

Verwoerd

Goeie media dekking verskyn weekliks in die Beeld enRapport koerante. Ons dank en waardering aan MnrJohan Korff vir die verslaggewing.Tuks T-hemde wat aan die kinders uitgedeel is was ‘ngroot sukses.Pragtige hardlooprugby is deurlopend opgedis deur aldie skole.Skolespanne vind baat by die Driedrukreeks, deurdat Gr11 en jonger, talent ontwikkel word vir die volgendejaar.Powerade wat gedurende die hele reeks beskikbaarwas vir die spelers het bygedra tot die goeie gehalte vanspel.Multi-kulturele skole soos Steelcrest, H.F. Verwoerd enPretoria Technical High School kry die geleentheid om tebewys dat hulle rugby bevorder.Eersterust, Atteridgeville asook Tswaing (swart skole) hetook deelgeneem aan die toernooi.

Huiseliga

Huiserugby hierdie jaar by Tukkies was weereens ‘nsukses!! Alle truie, broeke en kouse is vir die koshuiseen daghuise gratis verskaf.

Aan die begin van die jaar het die Huiserugby-seisoenafgeskop met die Steinhoff-TuksRugby-Uitklopliga.Sestien O/20-spanne en Tien 1ste spanne hetdeelgeneem aan hierdie kompetisie. Baie goeie rugbyis opgelewer gedurende die Uitklopliga. Die wennersvan die onderskeie groepe was as volg:

1ste Spanne (Beker) – Maroela1ste Spanne (Plaat) – Geelhout0/20 Spanne (Beker) – Maroela0/20 Spanne (Plaat) – Taaibos

Tydens die jaarlikse Intervarsity wat gespeel word tussenTuks en UJ het die Tukkie koshuisspelers weereens gewysdat hulle beskik oor die beste koshuisspelers tussen dietwee Jukskei vyande. Van die vyf wedstryde wat

gespeel is wen Tuks drie wedstryde en verloorongelukkig twee wedstryde.

Maroela het Tuks hierdie jaar weer verteenwoordig bydie FNB Varsity Cup Koshuise kompetisie. Hierdie jaarse kompetisie is ingedeel in ‘n Noord en ‘n Suid-Streek.Maroela wen 2 uit hul 3 wedstryde in die Noord-streeken kwalifiseer dus vir een van die halfeindstryde.Maroela se halfeindstryd was gespeel teen Armentumvan Kovsies maar verloor ongelukkig met Armentum watdan ook op die ou einde die wenners van diekompetisie was. Maar weereens geluk aan Maroelawat Tuks se naam hoog gehou het in die kompetisie.

Die Steinhoff-Tuks Huiseliga het afgeskop in April en isop ‘n ander formaat gespeel as in die verlede. Spanneis ingedeel in ‘n X-groep en ‘n Y-groep. Na diegroepwedstryde was daar ‘n TOP 8-rondte waar spannevan die X en Y groepe oorkruis teen mekaar gespeel het.Kwarteind en Semi’s is ook gespeel. Die finale watgespeel is, was seker die beste wat dit in jare was!! Bydie 2de spanne het Varsity Old Boys die verdedigendekampioen van 2008 EBIT gewen (17 – 7)! Die O/20-span se kampioen was Taaibos. Hulle het Sonop seO/20-span met 13 – 8 in die finaal geklop.

As enige fynproewer van rugby gedink het dat die 1stespan-finaal nie rugby sal opdis wat mens sou verwaghet nie, was almal verkeerd bewys.Na gewone tyd was die telling tussen Maroela enOnderstepoort 11-elk. Die 2 spanne het toe weer dieveld gevat waarby daar 2 helftes van 7 minute elkgespeel is. Aan die einde van ekstra tyd was die telling17-elk en agv een van die reëls wat sê “Die span watdie 1ste drie druk wen die wedstryd, het Maroela dietrofee gewen.

Baie stertke aan Maroela wat Tuks weer salverteenwoordig by die FNB Varsity Cup Koshuisrugby-kompetisie in 2010.

Die Steinhoff-Tuks Sportfeesdag, gespeel op Dinsdag 15September was weereens ‘n sukses, waar die Tukseerstespanne teen gekombineerde koshuisspannegespeel het. Met nuwe truie wat die Tuks Barbariansgekombineerde koshuisspan in gespeel het asook nuwesportkodes (netbal, hokkie en sokker) wat deelgeneemhet, het dit ‘n nuwe kleur aan die dag gegee.

Die uitslag van die hoofwedstryd was 62 – 27 vir Tuks1 maar die Barbarians kan hulle koppe hoog hou. Baievan die spelers wat in die Barbarianspan gespeel het, is1ste jaar studente, dus lyk die toekoms goed virhuiserugby.

2010 gaan ‘n baie interessante jaar wees virHuiserugby. Die Sokker Wêreldbeker word in Suid-Afrika aangebied en spanne gaan van Tuks se veldegebruik maak. Huiserugby sal dus vroeër begin methulle ligas.

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

VO

OR

SI

TT

ER

SV

ER

SL

AG

6

Page 7: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

Blou Bulle TuksRugby Akademie

Die hoogtepunte vir die jaar 2009 was sekerlik diesamesmelting van die Tuks Rugby Akademie met dieBlou Bulle Kollege. Waar daar ‘n doelwit was om JuniorRugby op klubvlak in Pretoria te bevorder, het logistiekeprobleme hierdie doelwit gekelder en daar is teruggevalop die ou resep wat werk.Dit is verbasend hoeveel spelers die Akademieweereens hierdie jaar vir streekspanne gelewer het, enons besef dat die Akademie die ruggraat van TuksRugbyword. Nog meer sien ons baie van ons spelers hullerugby-loopbane voortsit by ander klubs in en buitePretoria. By Provinsiale spanne is al hoe meer TuksAkademie spelers betrokke.

Wat die program aanbetref is die kwaliteit vanhoogstaande gehalte en die afrigting puik. Om maarnet te noem dat die SA Studente Universiteite span seafrigter by die Akademie betrokke is.

Wat die spelers betref kondig ons met trots aan dat 3van ons seuns, (nie gekontrakteur nie), permanent in dieBlou Bulle se O/19 begin-span is. By die Pumas is daarsewe O/19 en ses O/21, by die Valke ses O/19 eneen O/21, en by die Blou Bulle Amateurspan is daar vyfO/21 en nege O/19 spelers vanaf die Akademie.

Ons sien uit na die jaar 2010 waar ons alreeds 80+seuns op ons boeke het en die vooruitsigte dat onsTuksRugby wil versterk.

Ons wil net aan ons Hemelse Vader die dank en eer geevir al die talente van die spelers en afrigters wat ons bydie akademie ontgin.

Jeugrugby

TuksJeugrugby het weereens in 2009 gewys dat hulledie beste Jeugrugbygroep in die Blou Bul-streek is.Oefeninge vir die Jeugrugby het in Mei-maand vir dielaerskole begin op die velde van Tukkies. Die Hoërskoleafdeling het eers begin oefen na afloop van die normaleskoolligawedstryde.

Ongelukkig het die Nashua 10’s toernooi nie hierdiejaar plaasgevind nie agv ‘n hewige reën-storm.

Tuks het ook 5 spelers in die O/15 IPT-span gehad watdeelgeneem het in die Rugby-toernooi tydens dieSeptembervakansie.

In die liga het Tuks gewys dat geen ander klub kan tredhou met die spanne van Tuks nie. By dieLaerskoolafdeling het Tuks 6 spanne gehad (O/9, 2XO/10, O/11, O/12 en O/13) en by die Hoërskole-afdeling het Tuks 2 spanne gehad (O/15 en O/18). Indie liga het die laerskoolspanne net 2 wedstryde verlooren by die Hoërskoolspanne het Tukkies al hullewedstryde gewen.

Groot dank gaan aan die volgende persone vir al hulleharde werk tydens hierdie jaar se Jeugrugbyseisoen:

Conrad Boshoff Koördineerder TuksRugbyMicheal Kurz VoorsitterRianto van Reenen LaerskoleJan Smit LaerskoleLukas Gouws HoërskoleBraam Scheepers HoërskoleJohan Bester HoërskoleChristo van Rensburg Hoërskole

Ons sien baie uit na wonderlike 2010 seisoen!

Vrouerugby

Tuks Vroue Rugby het weereens ‘n suksesvolle jaarbeleef. Yolanda Meiring en Onica Moaga is gekies vir dieSpringbok 15-span en het in ‘n maandlange toernooi inKanada teen die top lande gaan meeding tervoorbereiding vir die 15’s Wêreldbeker in Engeland2010.

Tuks 7’sDie 7’s het met rasse skrede verbeter en het suksesvolmeegeding teen Rusland 7-12, 12-17 en 24-17.

Tuks het ook in die Reunion Internasionale Sewesmeegeding vanaf 18-22 Junie 2009, en die uitslae wasas volg: Tuks 55 – Mayotte 0Tuks 10 – Madagaskar 0 Tuks 22 – Reunion 5Tuks 7 – Frankryk 17Tuks Vroue het Suid-Afrika suksesvol verteenwoordig inhierdie toernooi en net-net in die finaal verloor.Yolanda Meiring het uitstaande spel gelewer.

Tuks 7’s jeugspanne het suksesvol teen Kgomotso,Mamelodi, Venda Universiteit en Atteridgevillemeegeding.Pearl Mano het as kaptein ‘n groot rol in die suksesgespeel.

Tuks Afrigters sowel as spelers nl. VeronicaMalantswane, Pulane Motloung, Madie Groenewald,Onica Moaga en Jennifer Modiba is intens betrokke byafrigting in Mamelodi en by CR Swart Hoërskool.

Tuks 15’sTuks het nog teen geen provinsie in SA verloor nie en hetweereens teen die Cheetahs 47-0 gewen, sowel as teendie Luiperds 55-5.Geen ander provinsie was egter bereid om teen Tuks tespeel nie.

Provinsiale spelers: 15’sTuks Vroue het 20 spelers opgelewer aan die Blou Bulle.

Provinsiale spelers: 7’sTuks Vroue het 8 spelers vir die A-span opglewer, sowelas 10 vir die B-span.

International players: Kerry Townley, a British Police officer played for Tuks

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

PR

ES

TA

SI

ES

E

N

TO

EK

EN

IN

GS

7

Page 8: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

Ladies Rugby during the 2009 season and made a hugeimpact in the Reunion 7’s.

Milou Graas, a Dutch student excelled for Tuks playing 7’s.

Ek bedank elke speler wat hierdie jaar vir Tuks Vroueuitgedraf het en so die klub ‘n sukses gemaak het.

Spesiale dank aan Iceman (ons borg), Casper van derWalt, Konrad Lotter en Caroline Makhanya vir hullebydrae deur die jaar en mag die volgende jaar net nogbeter wees.

Tuks RugbyOndersteunersKlub(TROK)

Die komitee van 2009 was Henry Windell (Voorsitter),Sias van den Berg, Ewoud Malan, Frans Geldenhuys(Oud -Spelers), Jan du Raan, Zack du Plesssis (Oud-Studente), Henry Joubert, Deon Fitchet (Oud NKP-Spelers), Conrad Boshoff (JeugRugby), Ilze Wicksell(Sekretaresse) Ex-officio- lede : Wynand Claassen(TuksSportAlumni /President van TuksRugby), Gert vanColler (Uitvoerende Bestuurder TuksRugby), Kobus vander Walt (Direkteur TuksSport).

1. Verskeie projekte word voortdurend bestuur.Gereelde maandelikse sake-etes wordbygewoon deur oud-spelers, ondersteuners enuitstekende gassprekers.Ledewerwingsveldtog bly van krag.

2. McCarthy Toyota Gholfdag.In samewerking met TuksSportAlumni wordgholfdae aangebied by verskeie dorpe. Finansiële bystand aan belowende spelersword verskaf. ’n Groot stap is geneem toe dieoud-spelers en ondersteuners van dieverdwene NKP deel van die Trok-gelederegeword het. Skitter bydraes en kundige adviesword reeds vanuit die omgewing ontvang.

3. Verskeie projekte word vir die volgende jaar invooruitsig gestel, onder andere: ’n houtdek bydie bestaande klubhuis; borgwerwing, sodatTrok sy finansiële plig teenoor studente en dierugbyklub kan nakom.

4. Die strewe bly steeds om Trok ’n groter en meereffektiewe klub te maak en ’n netwerk daar testel om alle Oud-Tukkies en Oud-NKP-spelerssaam te snoer tot voordeel van die Universiteit.

Wheelchair Rugby

The Wheelchair Rugby Club at Tuks would like to thankeverybody who gave their support to the team in 2009!We had a very eventful year even though blood, sweatand tears could not bring us the trophies home. Thisyear the poor able-bodied team took a big beating fromour club at various games (“Maybe next time guys!!!”).

We also had a bitter sweet event when our coach wasappointed coach of the National team. Congratulationsto Jaco Dorfling.

We would also want to congratulate Victor Buitendagwho made the National Team and is going to NewZealand in November.

The club also took it upon us to do wheelchair rugbyawareness in Lenasia and Rustenburg.Of course we never lack when it comes to social andteam building. On 22 August 2009 the team dressedup as ladies and participated in the Spar WomensChallenge.As team we decided we did not have enough and didthe 5km OT Fun Run at Fountains Valley on 12thSeptember.“We were like flying bullets downhill!!”

Look out for our new website next year and if you wantto join us for a game please contact Yvette v.dWesthuizen at 082 841 5323, Yolande Oosthuysen at083 264 7321 or Cobus van Zyl at 083 797 3721.

Tuks League Rugby

Rugby League is as ‘n nuwe sportsoort geregistreer byTuksSport. Huidiglik is ons geplaas onder voogdyskapvan TuksRugbyklub.

Die oorsprong van die spel is ook van Britse Eilande (netso oud soos die 15-man rugbykode) en word wêreldwydgespeel. Die speel van die spel was vroeër jare verbanin SA weens die professionale status (betaling aanspelers) wat die sportsoort gehad het. Springbok-spelerssoos Tom van Vollenhoven was permanent geskors uitSA Rugby weens sy verbintenis met die sportsoort inBrittanje.

Rugby-League is ‘n 13-man kode wat met minder reëlsspeel as 15-man rugby. Daar is byvoorbeeld geenlynstane asook losskrums nie. Die spel word ook op ‘nnormale rugbyveld gespeel.

Pretoria Bulls Rugby League het “rondgeswerf” vanaf1992 om ‘n tuisveld te vind waar die span kan oefen enwedstryde speel. Deur die jare het die klub talentvollespelers opgelewer wat die nasionale span nl. Die“Rhino’s” gehaal het. Toestemming is verleen in 2008deur UP en dat Rugby League te Tuks GroenkloofKampus kon speel onder die vaandel van TuksRugby.

Die Rugby League-seisoen is gedurende die somer nl.vanaf Augustus tot-en-met Februarie-maand.

Die groei in die sportsoort het die nasionalebeheerliggaam (SARL) genootsaak om “provinsiale”-strukture te identifiseer om sodoende hulp te verleen aanklubspelerontwikkeling.

Tuks Rugby-League span (13-man kode) het in sy eerstejaar as ‘n UP sport-affiliaal die volgende sportprestasiesbehaal gedurende die somer-seisoen:

Kompetisies:Wenner van die plaaslike Rugby League klub-kompetisie(5 klubs)

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

VO

OR

SI

TT

ER

SV

ER

SL

AG

8

Page 9: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

Wenner van die Nasionale Rugby League klub-kampioen-kompetisie (Rhino-Cup) uit 18 Rugby Leagueklubs.

Speler-verteenwoordiging:TuksBulls Rugby League-span is op provinsiale-vlak(Northern Bulls) deur 13 spelers verteenwoordig inprovinsiale wedstryde.

Internasionale vlak:Die volgende spelers het Nasionale kleure verwerf;Met ‘n oorsese toer met toetse teen British AmatureRugby League Association (BARLA) na die BritseEilande;-Riaan EngelbrechtJonathan SoaresIn Tuis-toetse teen die Nasionale Britse Weermag-affiliaal (British Army)Riaan EngelbrechtJonathan SoaresFranco Vermeulen

In plaaslike toets teen die studente-wêreldbekerkampioen “Australian Universities”Riaan EngelbrechtJonathan Soares

Afrigting:Die TuksBulls Rugby League Afrigter, Fanie Bredenhann,het ook diens gelewer as die Northern Bulls- Provinsialeafrigter:6 Plaaslike provinsiale wedstrydeDie provinsiale wedstryd teen die British Army

Beampte:Die TuksBulls Rugby League Koördineerder, Hendrik vonWielligh het SA Rugby-League verteenwoordig asinternasionale skeidsregter met die oorsese toer sowelas met plaaslike klub-, provinsiaal- en internasionaleskeidsregterverpligtinge.

BedankingsTuksRugby bedank graag elke persoon wat die afgelopejaar op die een of ander manier betrokke was by dieklub se aktiwiteite.

Ons opregte dank, in besonder, aan die volgendepersone en instansies:

- Prof Calie Pistorius, vise-kanselier en rektor en diehoofbestuur van die Universiteit van Pretoria vir huldaadwerklike belangstelling, morele en finansiëleondersteuning en die beskikbaarstelling eninstandhouding van geriewe.

- Mnr Kobus van der Walt, Direkteur: TuksSport, virsy volgehoue ondersteuning.

- Eerste Nasionale Bank as die klubborg.- Canterbury as Truie borg vir Sentraalspanne en

koshuisspanne- Steinhoff Internasionaal as Huiseligaborg.- McCarthy Toyota vir die borg van voertuie.- Celcon as Rolstoelrugby borg.- Iceman as Vroue Rugby borg.- Flag Advertensie Agentskap: Dr Christo

van Resnburg.- Wynverskaffers vir al die TROK-funksies- Henry Joubert van HWJ.- Dippenaar en Reynecke Bpk as borg van die

jaareindfunksie.- Die Bestuur van TROK vir hulle ondersteuning en

finansiële skenking.- BBRU – Mnr Boet Fick: President vir sy

ondersteuning en belangstelling.- BBM – Mnr Barend van Graan en sy personeel vir

ondersteuning tov spelers beskikbaar stel.- Mnr Gerhardt Roodt en die BBRU-

skeidsregtersvereniging.- Mnr Pieter du Plessis – Fisioterapeute vir dienste

gelewer.- Biokinetika- en fisioterapiestudente vir die hantering

van noodhulp tydens huiseligas en sentraalligas.- Me. Christien van der Merwe van TuksSport vir die

koördinering van noodhulp by die huiseligas ensentraalligas.

- Prof Ernst Krüger – Instituut vir Sportnavorsing (ISR)- Die Departement Fasiliteite, Yoliswa Lumka en hul

personeel asook die Departement Finansies, MnrJohan Potgieter en hul personeel.

- Die HPC en hul personeel vir dienslewering.- Die openbare media vir die positiewe berrigewing.- Dr Jaco Joubert vir die neem van foto’s deur die

jaar.- Die Rugbykantoor se personeel vir al die

administratiewe hulp.- Alle Afrigters, spanbestuurders en spelers van Tuks

Sentraalspanne, Koshuis/Daghuisspanne, Vroue-spanne, Rolstoelspanne, Leaguespanne enJeugspanne vir ‘n taak wel gedaan.

Sias van den Berg – Voorsitter

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

VO

OR

SI

TT

ER

SV

ER

SL

AG

9

Tuks welcomes new captain

Shaun Davids recently became Tuks’s first ever captain of colour, but this played no role in hisappointment. “Shaun’s appointment as captain was made on merit and nothing else.

He is not only a gifted rugby player, but also a leader with exceptional values - on and off the field. Hewas immediately accepted by his team mates in his new role as he commands respect with hisknowledge of the game and his outstanding communication and organising skills,” said Freddie Grobler,Tuks head coach. “He has everything that is needed to become one of the greatest Tuks rugby captains.

Page 10: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

TUKS RUGBYKLUB

AGENDA VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING WAT PLAASVINDOP DONDERDAG, 29 OKTOBER2009 OM 17:00 IN DIERUGBYKLUBHUIS.

Agenda

1. Opening en verwelkoming

2. Presensie

3. Konstituering

4. Mosies

5. Goedkeuring van die notule van die AlgemeneJaarvergadering soos gehou op Donderdag 30Oktober 2008.

6. Sake voortspruitend

7. Voorsittersverslag

8. Bestuur 2010

9. Toekenningsgeleentheid

10. Afsluiting

11. Vinger ete (Rugby Klubhuis)

Bestuur 2010

Direkteur TuksSport : Mnr Kobus van der WaltPresident : Mnr Wynand ClaassenVoorsitter : Mnr Sias van den BergUitvoerende Bestuurder : Mnr Gert van CollerTegniese Direkteur : Mnr Blikkies GroenewaldBestuurder: Sport-wetenskap en Medies : Mnr Pieter du PlessisBestuurder: Spelersake : Mnr Jannie RobbertseBestuurder: Rugby Akademie : Mnr Freddie GroblerBestuurder: Bemarking : Mnr Neels GroblerBestuurder: Huise Rugby : Mnr Conrad BoshoffTuks 1 Afrigters : Mnr Freddie Grobler

Mnr Nollis MaraisVoorsitter: TuksRugby Ondersteuners Klub : Mnr Henry WindellVoorsitter: Jeug-, Vroue-, Rolstoel- enLeague Rugby : Mnr Riaan van der MerweSpelerverteenwoor-diger Spelersake : Mnr Ettienne BreytenbachSpelerverteenwoor-diger Huiserugby : Mnr Hendrik von Willigh

RUGBYKLUB

NOTULE VAN DIE ALGEMENEJAARVERGADERING GEHOU OPDONDERDAG, 30 OKTOBER 2008OM 17:00 IN DIE RUGBYKLUBHUIS

1. OPENING EN VERWELKOMING

Die Voorsitter Mnr Wynand Claassen heet almalteenwoordig hartlik welkom, in besonder Prof Chris deBeer (Vise-rektor – UP), Mnr Kobus van der Walt(Direkteur: TuksSport), Dr Rendani Mulaudzi (Adjunk-Direkteur: TuksSport), BBRU Bestuurslede, Voorsitters enverteenwoordigers van klubs sowel as lede van die pers,alle afrigters, spanbestuurders en Tuks rugbyspelers.

2. PRESENSIE

Soos aangedui in die presensielys wat deel is vanhierdie notule.

Verskonings:

Mnr Sias van den Berg – McCarthy ToyotaMnr JSJ Nel - UPMnr Johan Potgieter - UPMe. Henda van Schalkwyk - UPMe. Ansie du Plessis - UPMnr Marthinus Koekemoer – RapportMnr Boet Fick – BBRUMnr André Böth – BBRUProf FC Eloff – Lewenslange Vise-presidentMnr Kosie Horn – BBRUDr Oscar Somers – MediesSupt. B. Lazarus – PolisieMnr George Brits - CenturionMnr Jimmy Watt – TUTMe. Jana Arlow – FNBMnr Spencer King – Canterbury SAMnr Johan Heunis – TROKMnr Chris Rossouw – TROKMnr Ian van Wyk – TROKMnr Johan Scheepers – TROKMnr Jannie Robbertse – UPMnr Neels Grobler – UPDr Dawie Marais – UPMe. Emily Jarvis – ABIMnr Gavin Cresswill – UPMnr Jan Smit – UPMnr Louis Nel: Adjunk President - BBRU

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

AG

EN

DA

/

N

OT

UL

E

10

Page 11: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

AG

EN

DA

/

N

OT

UL

E

11

3. KONSTITUERING

‘n Korum is teenwoordig en die vergadering word asbehoorlik gekonstitueerd verklaar.

4. MOSIES

‘n Mosie van leed vir die afsterwe van Reinier vanRensburg, oud-Tukkiespeler.

‘n Mosie van gelukwensing aan Victor Matfield –Springbokkaptein.

‘n Mosie van gelukwensing aan BBRU en BBM vir diewen van die O/21 en Senior Amateur Ligas.

Geluk aan die Blou Bulle wat in die finaal gespeel hetvan die Curriebeker.

5. GOEDKEURING VAN VORIGE NOTULE

Die Notule van die vorige vergadering soos gehou opDonderdag 25 Oktober 2007 word as korrek aanvaaren deur die Voorsitter geteken.

6. SAKE VOORTSPRUITEND

Geen

7. VOORSITTERSVERSLAG 2008

Prof Ernst Krüger neem waar as Voorsitter terwyl MnrWynand Claassen sy jaarverslag lewer. Die verslagword met groot dank aanvaar en Prof Ernst Krügerbedank Mnr Wynand Claassen vir die bekwame wysewaarop hy die Klub as Voorsitter lei.

8. GRONDWET

Die Grondwet van TuksRugby is goedgekeur op ‘nSpesiale Algemene Jaarvergadering wat plaasgevind hetop 30 Oktober 2008 om 16:45 in die Rugbyklubhuis.

Die nuwe Grondwet is ter insae beskikbaar by dieRugbyhuis. Die nuwe bestuur sal volgens die Grondwetbinne 21 dae aangewys word.

9. TOEKENNINGSGELEENTHEID

Toekennings word gemaak aan die prestasies van dieHuiseliga, Tuks Sentraal-spantoekennings en TuksSentraal Individuele toekennings.

10. SPREEKBEURTE

Prof Chris de Beer (Vise-Rektor – UP) Bedank die bestuur vir die uitnemende Jaarverslag enwens ook al die spanne geluk met hulle uitsonderlike

prestasie met die wen van al die BBRU ligas. DieRugbyklub dra die beeld van uitnemendheid uit waarnadie Universiteit strewe. Die Hoofbestuur van UP isbesonder trots op die Rugbyklub.

Mnr Barend van Graan (Hoof Uitvoerende Beampte -BBM) Bedank almal teenwoordig vir hulle bydrae tot Tukkierugby en bedank Oom Skippie Scheepers, een van diegrootste ondersteuners van Tukkies vir sy lojaliteit teenoordie Rugbyklub. Hy wens Wynand Claassen geluk met ‘npuik jaarverslag en meld dat die Unie bevoorreg is omTukkies as een van sy klubs te hê. Geluk met die wen vanal die BBRU ligas. Hy doen ‘n beroep op al die finalejaar studente om hulle gewig in te gooi by rugby, wantons het leiers soos hulle nodig. Die verhouding tussen dieBBM en Tukkies het reeds hierdie jaar baie verbeter tovspelerslewering en hoop dat daar ‘n beter samewerkingsal wees in die toekoms.

Mnr Mac van Vuuren (Bestuurslid – TUT)Hy praat namens al die Blou Bulle klubs en wens Tukkiesgeluk met al hulle prestasies. Dit is vir hulle as klub lekkerom teen Tukkies te speel. Geluk met die puik Jaarverslag.

Mnr Henry Windell (Ondervoorsitter – TuksRugby-OndersteunersKlub)Stel vir Jan du Raan (Bestuurslid - TROK) aan die woordom ‘n paar gedagtes te wissel.TROK soek erkenning en wil weet wat hulleverantwoordlikhede is.Nominasies na die BBRU. Die beste kandidaat vanTuksRugby moet die klub verteenwoordig. Hoe het dienominasie plaasgevind?

Prof Chris de Beer (Vise-Rektor – UP)Lewer repliekDie Universiteit wil met graagte erkenning gee vir dieTuksRugbyOndersteunersKlub. Almal kan en is welkomom ‘n bydrae te lewer t.o.v Tukkie Rugby.TuksRugby werk anders as ander Rugbyklubs soos bv.Harlequins Klub. Die Rugbyklub van Tukkies is dieUniversiteit van Pretoria se Rugbyklub. Die doelwitte enbeleidsstrukture van die Universiteit geld ook vir dieRugbyklub.Die finale uitspraak waar die Rugbyklub op pad is, salmet oorleg met die Universiteit op hoë vlak bespreekword.

Mnr Zak du Plessis (Bestuurslid – TROK)TROK probeer juis bepaal waar hulle in die Grondwetstaan. Wat mag en wat mag ons nie doen nie?

Mnr Kobus van der Walt (Direkteur: TuksSport) Nooi die TROK-Komitee om binne 2 weke saam met hom‘n vergadering te hou om probleme op te los.

VERGADERING VERDAAG

Page 12: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

SP

AN

FO

TO

’S

12

Wenners: Blou Bulle Lucas Strachan-Skild - Finaal Carltonbeker

Page 13: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

SP

AN

FO

TO

’S

13

Page 14: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

SP

AN

FO

TO

’S

14

Page 15: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

SP

AN

FO

TO

’S

15

Page 16: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

SP

AN

FO

TO

’S

16

Page 17: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

17

TUKS RENEGADES: 2009Wenners: Blou Bulle Carlton 4e liga

Tuks WheelchairTeam

Front (left to right): Louis Nieuwoudt,Yolande Oosthuysen, Gerhard SwartsBack (left to right): Cobus van Zyl(Coach), Vic Buitendag, Yvette vd Westhuizen (Team Manager).George Welgemoed, Tea Welgemoed(Team Assistant), Freddie KochAbsent: Bennie Dorfling, Jaco Payne, Paul de Kock

Van Links na regs: Eerste ry: Rudolph Prins, JG Theron, Mnr Christi Hayes (Afrigter), Bertus Broodryk, Okkie Koorsen.Tweede ry: John Ridgard, Riaan van der Vyver, Michael Botha, Polla Scholtz, Mnr Dawie Scholtz (Afrigter),Hendrik Blignaut.Derde ry: Burner du Preez, Tiaan Venter, Willem Potgieter, Rudy Oosthuizen, Renier Blignaut, Phillip Cronje,Dupie van Rensburg, Tommy Lawrenson, Kobus van Dyk, Koos van Jaarsveld.

Tuks Bulls LeagueRugby span

Tuks Bulls vs Australia25 Julie 2009

TuksRugby Stadium

Page 18: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

TU

KS

RU

GB

YO

ND

ER

ST

EU

NE

RS

KL

UB

18

Wynand Claassen (President), Loffie Eloff (Gasspreker) en Henry Windell (Voorsitter - TROK)

By die TROK-Gholfdag verskyn v.l.n.r. Zack du Plessis, AlbertKolezky, Willem Cronje, Hennie Fourie, Nardo Kruger, Thys Burger

en Gert vd Walt.

Prof Jonathan Jansen het opgetree as Gasspreker en verskyn hiersaam met Wynand Claassen.

Oud-Tukkiespelers Dr Ian van Wijk, Pierre Peens en Tommy du Plessistydens 'n Trok-ete.

Page 19: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

HU

IS

RU

GB

Y

19

?

Maroela wenners van die 1e liga

AJ Valentine (Steinhoff) oorhandig die wen trofee aan Taaibos -wenners 0/20 Liga

Wynand Claassen (President) oorhanding die wen trofee aan diekaptein van Vasity Old Boys - wenner 2e Liga

Maroela en Onderstepoort wys goeie gees na afloop van die finale.

Page 20: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

TU

KK

IE

S

IN

A

KS

IE

20

Page 21: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

TU

KK

IE

S

IN

A

KS

IE

21

Page 22: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

TU

KS

D

RI

ED

RU

KR

EE

KS

22

Hardlooprugbywas eie aan die

TuksDriedrukreeks

Affies en Waterkloof rank hoog virlynstaan besit

Overkruin en Frikkie Meyer in‘n tintaniese stryd gewikkel

Page 23: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

PRESTASIES EN TOEKENNINGS

HUISELIGA

Fritz Ferreira-Trofee VividusHuis wat meeste spelers aan die Junior Sentraalspanne gelewer het

Saambou-Trofee MaroelaHuis wat meeste spelers aan die Senior Sentraalspanne gelewer het

Uitklop Huiseliga Trofee MaroelaTrofeewenners: UitklopligaJuniors

Uitklop Huiseliga Trofee MaroelaTrofeewenners: UitklopligaSeniors

Fritz Eloff-beker Varsity Old BoysWenner van die Huise Tweedeliga

Thys Siglé-skild Maroela

LA Prinsloobeker TaaibosWenner van die Huise 0/20 liga

At Pelser-beker en Saambou-skild MaroelaWenner Huise Eersteliga

Beste huisverteenwoordiger van die jaar Hendrik von Wielligh

TUKS SENTRAAL: SPANTOEKENNINGS

BBRU-trofeei) Wenners van die Lucas Strachan skild Tuks 1ii) Wenners van die 4e liga Tuks Renegadesiii) Wenners van die o/21 A liga Tuks Jongspaniv) Wenners van die o/19 A liga Tuks o/19 A

Daan Swiegers-bekerDie span in die Klub wat die beste presteer het afgesien Tuks Jongspanvan die Eerstespan

TUKS SENTRAAL: INDIVIDUELE TOEKENNINGS

Borchard-Badenhorst-trofee Gerhard van den HeeverBeste 0/19-speler

John Borland-fiksheidstrofee Danie OosthuizenRektors-trofeeDie beste senior stelskopper van die jaar Stanley TwinameDie beste junior stelskopper van die jaar Marnitz Boshoff

Speedy Gifts vir Beste voorspeler wat vir Tukkies gespeel het Ettienne BreytenbachBeste agterspeler wat vir Tukkies gespeel het Fanie Booysen

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

PR

ES

TA

SI

ES

E

N

TO

EK

EN

IN

GS

23

Page 24: rugby annual report 2009:Layout 1...Bryan Habana Danie Rossouw Victor Matfield Pierre Spies SA Studente span Clayton Blommetjies Opkomende Springbokke Dewald Potgieter (Kaptein) Wilhelm

Mike Odendaal-trofee Donovan MaraisSpeler wat gedurende die jaar die beste vordering gemaak het

Hentie Serfontein-trofee Gerhard vd HeeverJuniorspeler wat gedurende die seisoen die hoogste louere in Suid-Afrikaanse Rugby behaal het.

CJN Loubser-trofee Devin OosthuizenSpeler met die meeste toewyding

Willie Hills-trofee Pieter GothanJuniorspeler wat die meeste vordering getoon het

Dieter Gloeck-trofee Fanie BooysenSentraalspeler wat gedurende die seisoen die meestedrieë gedruk het:

Riaan van der Merwe-trofee Yolanda MeiringDie beste vrouespeler

Niek Grové-trofee Onica MoagaDie vrouespeler wat die meeste vordering getoon het

Trofee vir die beste speler op Provinsiale vlak Gerhard van der Heever

Michelen-trofee: Morné SteynPrestasie op Nasionale vlak

Johan Ligthelm-trofee Nollis MaraisAfrigter van die jaar

RU

GB

YK

LU

B

JA

AR

VE

RS

LA

G

20

09

PR

ES

TA

SI

ES

E

N

TO

EK

EN

IN

GS

24

BLOU BULLE TUKS RUGBY AKADEMIE - 2009