rustie-atlete mik boontoe oval action of 05 feb 2016 pw.pdf · gemengde gevoelens is deur verskeie...

1
p 16 05 February 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] GET ON COURSE TO BE THE BOSS 606 %26721 $1' <285 1$0( 72 $1' *(7 21 &2856( R1 per sms *T&C’s apply. Over 40 Support Centres Nationwide boston.co.za 72 52&.(7 72 7+( 723 *(7 7+( &5('6 <28 1((' Boston City Campus & Business College (Pty) Ltd Reg. No.1996/013220/07 is registered with the Department of Higher Education and Training as a private higher DCTB@SHNM HMRSHSTSHNM TMCDQ SGD 'HFGDQ $CTB@SHNM BS BS -N NE 1DFHRSQ@SHNM "DQSHƥB@SD -N '$ Apply the skills you learn today to be a success in the workplace tomorrow. Degrees, Diplomas @MC 'HFGDQ "DQSHƥB@SDR HM IT, Accounting, Business Management, Marketing, Advertising, .ƧBD CLHMHRSQ@SHNM $UDMS ,@M@FDLDMS '1 4-(2 !"NLOS 2TOONQS @MC LNQD RUSTENBURG | 014 594-0876 | 34 Oliver Tambo Street Cnr Oliver Tambo & Loop Streets Rustie-atlete mik boontoe Oval action this weekend! Rugga Chunks One of the cars that will be competing at the Rustenburg Showground on Saturday, 6 February 2016. Die atlete van die Hoërskool Rustenburg het Vrydag, 29 Januarie 2016 aan ‘n vriendskaplike byeenkoms by die Hoërskool Montana in Pretoria deelgeneem. Ander skole wat meegeding het is die hoërskole Frikkie Meyer, Hugenote, Randburg en John Vorster. RHS het algeheel derde geëindig met 508 punte. Hier is van die Rusties in aksie. Rustenburg – It’s all engines roaring again at the Rustenburg Showground on Satur- day, 6 February 2016 when the oval action starts for the 2016 season. The gates open at 12:00 and the racing will start at 17:30. Wendy Kinnear invites all their supporters and everybody else who is interested in racing to support them. “Bring the family and neighbours as well as a cool- HUER[ DQG FRPH HQMR\ D IXQ¿OOHG HYHQLQJ with us and meet our new drivers. There is a variety of stalls where sweets, toys and take-aways can be bought. People who wish to book a stall, can call 082 438 1920. Die Blitz bokke eindig tweede in die Nieu-Seelandse toernooi en verloor teen die Kiwi’s LQ GLH ¿QDDO 'LH %RNNH VH QHHUODDJ LV WH Z\WH DDQ EODWDQWH VZDN EHVOLVVLQJV GHXU µQ Kiwi ref ou grote, swak, uiters swak... Daar word behoorlik gegons in die Superrugga gange oor die nuwe bonus puntestelsel wat gaan gebruik word vanjaar. Gemengde gevoelens is deur verskeie oud spelers gelig. Die bonuspunt kan slegs bekom word wanneer ‘n span drie of meer drieë as die opponent gaan druk. Hardloop ruggas gaan gesien word! Spanne sal ook dan nog steeds ‘n bonuspunt verdien as hulle met sewe punte of minder verloor. Die Bulle en die Cheetahs speel Saterdag in Harare teen mekaar. Die Bulls sal aangevoer word deur die jong slot, Marvin Orie terwyl die Cheetahs se cappie deur senter Francois Venter vertolk gaan word. Die Stormers het hul eerste opwarmsgame teen SWD 40-15 gewen. Die veelsydige Jaco Taute is beseer in die game en kan dalk die eerste helfte van die Super seisoen misloop. Die Sharks speel op 5 Februarie teen die Franse bulspan Toulon. Keegan Daniel is ook weer terug in Durban om vir die Haaie uit te draf. Coach Akker het dit duidelik gestel aan die Leeu spelers dat elke speler sal moet honderd present wees om die span te haal. Hulle speel Satedag teen die Valke en Luiperds in ‘n oefen game. Nag ou grote… i l di Ki i’ Tarien le Roux en Clarissa Fourie nael vir die wenpaal. Zani Janssen strek oor ‘n hekkie. Martin van Niekerk vlieg oor die dwarslat. Carney Fourie sorg vir verspringaksie.

Upload: others

Post on 17-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Rustie-atlete mik boontoe Oval action of 05 Feb 2016 PW.pdf · Gemengde gevoelens is deur verskeie oud spelers gelig. Die bonuspunt kan slegs bekom word wanneer ‘n span drie of

p 16 05 February 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

GET ON

COURSE TO BE THE

BOSS

R1 per sms *T&C’s apply.

Over 40 Support Centres Nationwide

boston.co.za

Boston City Campus & Business College (Pty) Ltd Reg. No.1996/013220/07 is registered with the Department of Higher Education and Training as a private higher

Apply the skills you learn today to be a success in the workplace tomorrow. Degrees, Diplomas IT, Accounting, Business Management, Marketing, Advertising,

RUSTENBURG | 014 594-0876 | 34 Oliver Tambo Street Cnr Oliver Tambo & Loop Streets

Rustie-atlete mik boontoe Oval action this weekend!

Rugga Chunks

One of the cars that will be competing at the Rustenburg Showground on Saturday, 6 February 2016.

Die atlete van die Hoërskool Rustenburg het Vrydag, 29 Januarie 2016 aan ‘n vriendskaplike byeenkoms by die Hoërskool Montana in Pretoria deelgeneem. Ander skole wat meegeding het is die hoërskole Frikkie Meyer, Hugenote, Randburg en John Vorster. RHS het algeheel derde geëindig met 508 punte. Hier is van die Rusties in aksie.

Rustenburg – It’s all engines roaring again at the Rustenburg Showground on Satur-day, 6 February 2016 when the oval action starts for the 2016 season.The gates open at 12:00 and the racing will start at 17:30. Wendy Kinnear invites all their supporters and everybody else who is interested in racing to support them. “Bring the family and neighbours as well as a cool-

with us and meet our new drivers. There is a variety of stalls where sweets, toys and take-aways can be bought.People who wish to book a stall, can call 082 438 1920.

Die Blitz bokke eindig tweede in die Nieu-Seelandse toernooi en verloor teen die Kiwi’s

Kiwi ref ou grote, swak, uiters swak...Daar word behoorlik gegons in die Superrugga gange oor die nuwe bonus puntestelsel wat gaan gebruik word vanjaar. Gemengde gevoelens is deur verskeie oud spelers gelig. Die bonuspunt kan slegs bekom word wanneer ‘n span drie of meer drieë as die opponent gaan druk. Hardloop ruggas gaan gesien word! Spanne sal ook dan nog steeds ‘n bonuspunt verdien as hulle met sewe punte of minder verloor.Die Bulle en die Cheetahs speel Saterdag in Harare teen mekaar. Die Bulls sal aangevoer word deur die jong slot, Marvin Orie terwyl die Cheetahs se cappie deur senter Francois Venter vertolk gaan word.Die Stormers het hul eerste opwarmsgame teen SWD 40-15 gewen. Die veelsydige Jaco Taute is beseer in die game en kan dalk die eerste helfte van die Super seisoen misloop.Die Sharks speel op 5 Februarie teen die Franse bulspan Toulon. Keegan Daniel is ook weer terug in Durban om vir die Haaie uit te draf.Coach Akker het dit duidelik gestel aan die Leeu spelers dat elke speler sal moet honderd present wees om die span te haal. Hulle speel Satedag teen die Valke en Luiperds in ‘n oefen game.

Nag ou grote…

i l di Ki i’

Tarien le Roux en Clarissa Fourie nael vir die wenpaal. Zani Janssen strek oor ‘n hekkie.

Martin van Niekerk vlieg oor die dwarslat. Carney Fourie sorg vir verspringaksie.