sure en basisse - greycollegesecondary.com · ‘n basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n...

25
SURE EN BASISSE bl.135

Upload: others

Post on 27-Jun-2020

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 2: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

If you want to be the best, you have to do more than

the rest.

Gary Player

Gr 9’s

Gr 9’s

Page 3: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Soutsuur HCℓ

Swawelsuur H2SO4

Salpetersuur HNO3

Bekende sure:

Page 4: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Asynsuur CH3COOH

Bekende huishoudelike suur:

Page 5: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Natriumhidroksied NaOH

Kaliumhidroksied KOH

Natriumkarbonaat Na2CO3

Natriumbikarbonaat NaHCO3

Ammoniak NH3

Bekende basisse:

Page 6: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Suuroplossings het

‘n suur smaak.

Page 7: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Sure reageer

met die meeste

metale om H2

vry te stel.

Page 8: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

‘n Basis reageer met sure

(neutraliseer) om ‘n sout en

water te vorm.

Page 9: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Waterige oplossings van sure

en basisse gelei elektrisiteit.

Page 10: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Oplosbare basisse word

alkalië genoem.

Page 11: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Algemene sure en basisse(sterk en swak)

Page 12: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit
Page 13: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit
Page 14: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

pH, indikator en pH-reeks

Page 15: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Lakmoes:

Suur - rooi

Basis - blou

Page 16: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Fenolftaleïen:

Suur - kleurloos

Basis - pienk

Page 17: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Broomtimolblou:

Suur - geel

Basis - blou

Page 18: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Metieloranje:

Suur - rooi

Basis - geel

Page 19: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Kenmerkende reaksies van sure:

Suur + basis → sout + water

Suur + metaal → sout + waterstof

Suur + metaaloksied → sout + water

Suur + metaalkarbonaat → sout + water + koolstofdioksied

Page 20: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Voltooi en balanseer elk van die volgende vergelykings:

2HCℓ + Mg →

SOUT + H2

MgCℓ2 + H2

Mgione en Cl1-ione

MgCl2

Mg2+ ione en Cl1- ione

MgCl2

Page 21: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Suur + metaaloksied → sout + water

Page 22: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Voltooi en balanseer elk van die volgende vergelykings:

2HCℓ + Ca(OH)2 →

SOUT + H2O

CaCℓ2 + 2H2ONog ‘n voorbeeld:

Page 23: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Voltooi en balanseer elk van die volgende vergelykings:

H2SO4 + Mg(OH)2 →

SOUT + H2O

MgSO4 + 2H2O

Suur + metaalhidroksied → sout + water

Page 24: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Reaksie van ‘n suur met metaalkarbonaat

Suur + metaalkarbonaat sout + water + koolstofdioksied

Page 25: SURE EN BASISSE - greycollegesecondary.com · ‘n Basis reageer met sure (neutraliseer) om ‘n sout en water te vorm. Waterige oplossings van sure en basisse gelei elektrisiteit

Huiswerk (Sure en basisse)

Huiswerk:

❖ Bladsy 139

Vrae: 1, 2, 3

❖ Bladsye 139, 140

Vrae: 4, 5

❖ Bladsye 141, 142, 143

Vrae: 6, 7, 8, 10