web viewindien die diagram links getransleer word sodat dit die . diagram regs heeltemal bedek, ......

4
GRAAD/GRADE 8 OPWARMING 6/WARM-UP 6 1. In die twee diagramme is sommige van die vierkante swart en die res deursigtig. Indien die diagram links getransleer word sodat dit die diagram regs heeltemal bedek, watter letter word dan deur die swart vierkante gevorm? In the two grids shown, some of the squares are black, and the remaining squares are transparent. If the grid on the left were translated so that it completely covers the grid on the right, what letter would be formed by the black squares? __________ 2. Elke paar van getalle hieronder kan gekombineer word deur die operasies optel, aftrek, vermenigvuldiging en deling om sodoende dieselfde resultaat te kry. Wat is dieselfde resultaat vir die drie pare? Each pair of numbers below can be combined using one of the operations addition, subtraction, multiplication or division to obtain the same result. What is the common result for the three pairs? _________ Paar/Pair A: 6, 4 Paar/Pair B: 16, 8 Paar/Pair C: 36, 12 3. Oupa het 18 muntstukke in sy sak. Drie van die muntstukke is 50c stukke en die res is 20c stukke en 10c stukke. Daar is tweemaal soveel 20c stukke

Upload: trinhmien

Post on 27-Feb-2018

218 views

Category:

Documents


2 download

TRANSCRIPT

Page 1: Web viewIndien die diagram links getransleer word sodat dit die . diagram regs heeltemal bedek, ... reghoekige prisma met afmetings 4 cm by 3 cm by 3 cm volledig te vul?

GRAAD/GRADE 8 OPWARMING 6/WARM-UP 6

1. In die twee diagramme is sommige van die vierkante swart en die res deursigtig. Indien die diagram links getransleer word sodat dit die diagram regs heeltemal bedek, watter letter word dan deur die swart vierkante gevorm?In the two grids shown, some of the squares are black, and the remaining squares are transparent. If the grid on the left were translated so that it completely covers the grid on the right, what letter would be formed by the black squares? __________

2. Elke paar van getalle hieronder kan gekombineer word deur die operasies optel, aftrek, vermenigvuldiging en deling om sodoende dieselfde resultaat te kry. Wat is dieselfde resultaat vir die drie pare?Each pair of numbers below can be combined using one of the operations addition, subtraction, multiplication or division to obtain the same result. What is the common result for the three pairs? _________

Paar/Pair A: 6, 4Paar/Pair B: 16, 8Paar/Pair C: 36, 12

3. Oupa het 18 muntstukke in sy sak. Drie van die muntstukke is 50c stukke en die res is 20c stukke en 10c stukke. Daar is tweemaal soveel 20c stukke in sy sak as 10c stukke. Wat is die totale waarde van die 20c en 10c stukke in sy sak?Grandpa has 18 coins in his pocket. Three of the coins are 50c pieces and the rest are 20c and 10c pieces. There are twice as many 20c pieces in his pocket as 10c pieces. What is the total value of the 20c and 10c pieces in his pocket? _________

4. Watter getal is 75% van die positiewe verskil tussen 40% van 80 en 32% van 75?What number is 75% of the positive difference between 40% of 80 and 32% of 75? _________

5. ‘n Moltrein arriveer by die stasie elke 25 minute. ‘n Trein arriveer by die stasie elke 45 minute. Indien die moltrein en die trein beide teen 12:00 by die stasie arriveer, teen watter tyd sal hulle weer gelyktydig by die stasie arriveer?A subway arrives at the station every 25 minutes. A train arrives at the station every 45 minutes. If the subway and the train each arrive at noon, at what time will they next arrive at the station together? _________

Page 2: Web viewIndien die diagram links getransleer word sodat dit die . diagram regs heeltemal bedek, ... reghoekige prisma met afmetings 4 cm by 3 cm by 3 cm volledig te vul?

6. ‘n Regte sirkelvormige silinder het ‘n volume van 144 π en ‘n hoogte van 9cm. Wat is die oppervlakte van die basis? Druk jou antwoord in terme van π uit.A right circular cylinder has a volume of 144 π and a height of 9cm. What is the area of its base? Express your answer in terms of π . _________

7. Indien al die hoeke in die figuur regte hoeke is, wat is die omtrek van die figuur?If all the angles in the figure shown are right angles, what is the perimeter of the figure? _________

8. Op die getallelyn hieronder is die merkies eweredig versprei. Wat is die waarde van b – a ? Druk jou antwoord as ‘n gemengde getal uit.On the number line below, the tick marks are evenly spaced. What is the value of b – a? Express your answer as a mixed number. _________

9. Die prys van ‘n jas wat oorspronklik ‘n verkoopprys van R80 gehad het, word verminder met 20%. ‘n Ander jas met ‘n oorspronklike verkoopprys van R100 word 30% afgemerk en dan word ‘n 10% afslag gegee op die afgemerkte prys. Na al die afslagte, wat is die positiewe verskil in die pryse van die 2 jasse?The price of a coat that originally sold for R80 is reduced by 20%. A different coat that originally sold for R100 is marked down 30%, and then a 10% discount is given on the reduced price. After all of the deductions, what is the positive difference in the prices of the two coats? __________

10. Hoeveel 0,5 cm by 0,5 cm by 0,5 cm kubusse word benodig om die reghoekige prisma met afmetings 4 cm by 3 cm by 3 cm volledig te vul?How many 0,5 cm by 0,5 cm by 0,5 cm cubes are needed to completely fill this rectangular prism measuring 4 cm by 3 cm by 3 cm? __________