karoolusnggrootkerk.co.za/afkondigings25.pdf25 september 2016 us 1792 s! ag.-:4-10 d” vrouediens...

2
Grootkerk Bankbesonderhede NG Grootkerk, FNB, Takkode : 210216, Rek No. : 62438198930 Verjaarsdae : 25 SeptemberMimi Lategan 26 SeptemberLouis Blom, Neil Burger 27 SeptemberAndries Burger, Johan Dames, Gert van Aswegen, Michelle Weitz 28 SeptemberMelissa Bezuidenhout, Janine Coetzer, Martin Crouse, Andries Fourie, Sonje Fourie, Fonsie Loots, Karin van Wyk 29 SeptemberFredre Lategan 01 OktoberPhilip Fitchet, MC Marais, Erenst Mostert Ons benodig asb dringend bydraes vir die Noodspens. Kontantbydraes kan asseblief by die kerkkantoor afgegee word. LeraarsposGrootkerk Beroepingsproses: Die pre-advieskommissie is hard aan die werk!! Ons is opgewonde om te bevestig dat die eerste proefpreke en onderhoude reeds op16 en 23 Oktober plaasvind. Karoolus 30 Sept & 1 Okt Ons gemeente gaan ‘n “coffee shop” by die fees hê! Ons nooi u uit om deel te wees van die fondsinsamelingspoging vir die Heer se Koninkryk! Enige kontantbydraes en hulp sal waardeer word!!!! Vir meer inligting, kontak asb. die kerkkantoor. Gebedspan vir ons gemeente Ons gebedspan het weer Donderdag byeengekom en is dankbaar dat Leon ingewillig het om as koördineerder op te tree. Bid asb saam met ons vir die beroeping – die besoeke van en onderhoude met kandidate begin reeds hierdie maand. Sondag : 25 September 2016 09:30 Erediens GK (Leon Fourie) Kollekte : Vrouebediening 18:00 Erediens te Adendorp Sondag : 02 Oktober 2016 Erediens GK (Ds Louis Venter) Doopsondag Help asseblief !! Elsa Loots wil weet of daar nie iemand in die gemeente is om te help met die vol- gende nie : Sop koop1-2 maal per week vir die HIV+ pasiënte by die Midlandse Hos- pitaal. Die maatskaplike werkster, Mev Stannard, neem dit in ontvangs en versprei dit onder die pasiënte. Help met die insameling van groente en brood vir die sopkombuis in Umasizakhe en help met die opskep en uitdeel van die brood elke Dinsdag- middag om 14:30 . Vir die aankoop van brood en groente word ‘n donasie van R200 per maand gevra. Kontak Elsa asb by 0727225711 indien u enige verdere inligting benodig. U hulp word opreg waardeer !

Upload: others

Post on 02-Feb-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Grootkerk Bankbesonderhede

    NG Grootkerk, FNB, Takkode : 210216, Rek No. : 62438198930

    Verjaarsdae :

    25 September—Mimi Lategan

    26 September—Louis Blom, Neil Burger

    27 September—Andries Burger, Johan Dames,

    Gert van Aswegen, Michelle Weitz

    28 September—Melissa Bezuidenhout, Janine

    Coetzer, Martin Crouse, Andries Fourie, Sonje

    Fourie, Fonsie Loots, Karin van Wyk

    29 September—Fredre Lategan

    01 Oktober—Philip Fitchet, MC Marais, Erenst

    Mostert

    Ons benodig asb dringend bydraes

    vir die Noodspens. Kontantbydraes

    kan asseblief by die kerkkantoor

    afgegee word.

    Leraarspos—Grootkerk

    Beroepingsproses:

    Die pre-advieskommissie is hard aan die werk!! Ons is opgewonde om te bevestig dat die eerste proefpreke en onderhoude

    reeds op16 en 23 Oktober plaasvind.

    Karoolus 30 Sept & 1 Okt

    Ons gemeente gaan ‘n “coffee

    shop” by die fees hê! Ons nooi

    u uit om deel te wees van die

    fondsinsamelingspoging vir

    die Heer se Koninkryk!

    Enige kontantbydraes en hulp

    sal waardeer word!!!!

    Vir meer inligting, kontak asb.

    die kerkkantoor.

    Gebedspan vir ons

    gemeente

    Ons gebedspan het weer Donderdag byeengekom en is dankbaar dat Leon

    ingewillig het om as koördineerder op te tree. Bid asb saam met ons vir die beroeping – die besoeke van en

    onderhoude met kandidate begin reeds hierdie maand.

    Sondag : 25 September 2016

    09:30 Erediens GK (Leon Fourie)

    Kollekte : Vrouebediening

    18:00 Erediens te Adendorp

    Sondag : 02 Oktober 2016

    Erediens GK (Ds Louis Venter)

    Doopsondag

    Help asseblief !!

    Elsa Loots wil weet of daar nie iemand in

    die gemeente is om te help met die vol-

    gende nie :

    Sop koop—1-2 maal per week vir die

    HIV+ pasiënte by die Midlandse Hos-

    pitaal. Die maatskaplike werkster,

    Mev Stannard, neem dit in ontvangs

    en versprei dit onder die pasiënte.

    Help met die insameling van groente

    en brood vir die sopkombuis in

    Umasizakhe en help met die opskep

    en uitdeel van die brood elke Dinsdag-

    middag om 14:30 . Vir die aankoop

    van brood en groente word ‘n donasie

    van R200 per maand gevra.

    Kontak Elsa asb by 0727225711 indien u

    enige verdere inligting benodig. U hulp

    word opreg waardeer !

  • 25 September 2016

    GR

    OO

    TN

    UU

    S

    ww

    w.n

    ggroo

    tkerk.co

    .za / ww

    w.faceb

    oo

    k.com

    /Gro

    otkerk

    Sed

    ert 1

    1 N

    ov 1

    79

    2

    B

    aie

    we

    lko

    m in

    die

    er

    ed

    ien

    s!

    Leon

    Fou

    rie le

    i die

    die

    ns v

    an

    oggen

    d.

    Mag d

    ie H

    eer S

    y S

    eën

    oor o

    ns u

    itgie

    t van

    dag.

    Teks : J

    er 1

    :4-1

    0

    “G

    od s

    it woord

    e in

    ons m

    on

    d”

    Vrouediens Lentetee

    Sit ‘n interessante hoed op en kom kuier gerus saam op die 18de Oktober om 18:00 in die Nuwekerksaal. Uitnodigings kan afgehaal word by die kerkkantoor.

    Voorbidding

    ♥ Ons dra al die siekes in die gemeente na die Here toe in gebed met die bede dat Hy

    heling in hul liggame sal bring volgens Sy

    goeie bedoelinge met ons.

    ♥ Doen ook voorbidding vir jongmense wat

    hul geloof in die Here gaan bely, asook

    hulle wat hierdie vakansie op reis sal

    wees.

    Jerigomure

    Jerigomure is ‘n

    gebedsweek wat

    plaasvind vanaf 9 tot

    16 Oktober. Dis ‘n

    24/7 proses waar God

    se aangesig opgesoek gaan word.

    Kontak asb. die kerkkantoor vir

    meer inligting.

    Humor vir die week

    ● Jongdominee in ‘n preek: Ek dink Petrus het aanvanklik nie so baie van Jesus gehou nie -

    omdat Hy sy skoonma gesond gemaak het.

    In die ou dae voor predikante mikrofone gehad het,

    kry hierdie predikant toe 'n lapelmikrofoon. Hy is 'n

    ywerige prediker en loop heen en weer, en pluk-pluk

    aan die kabel soos hy rondstap. Naderhand vra 'n

    dogtertjie vir haar ma: 'As hy loskom, sal hy ons

    seermaak?'

    ● Predikant: Iemand wat ses dae onsigbaar is, en die sewende dag onverstaanbaar.

    ● Die seuntjie sit in die kerk en sien hoe die diakens in die paadjie afkom en kollekte opneem. Hy leun

    oor na sy ma toe en sê: ‘Moenie vir my betaal nie. Ek is

    nog onder ses!’…

    ● Dominee word afgetrek vir spoed. Konstabel: Adres.

    Dominee: no 1 Kerkstraat. Werk adres: no 1 Kerkstraat. Pos adres: no 1 Kerkstraat.

    Konstabel: Jis, dan is jy nog werkloos ook, en jy vat sulke

    kanse.

    Tannie; vra ‘n klein seuntjie vir ‘n mooi jong meisie op die strand, gaan Tannie elke Sondag kerk toe? Ja! sê die meise verbaas. Is Tannie ‘n Christen vra hy weer, sy knik beves-tigend. Bid Tannie elke aand? weer ‘n knik. Sal Tannie asseblief my beursie vashou solank ek gaan swem? - Wys jou net, kinderlike vertroue.

    ● Dominee stap die straat af en sien ‘n klein seuntjie by die voordeur van ‘n huis wat op en af spring en sukkel om die deurklokkie by te kom. Dominee maak toe maar die hekkie oop en stap nader en lui die deurklokkie vir die kind en vra toe vir hom; Nou wat nou boetman.? Seuntjie; Nou hardloop ons oom, nou hardloop ons.