h ardvogtige' losesof ald south-africa …...wikkeling (lrad) plase te koop aangebied, maar...

Post on 03-Mar-2020

7 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 4 Terms and Conditions)without prior permission of the original publisher.

Publication

LANDBOUWEEKBLAD

Page

5+14

Date

Fri 20 Sep 2019

AVE (ZAR)

35562.71

'Dit wys die ongelooflikebeleidsverwarring watdaar die afgelope 25jaar oor die oordrag vangrond, al dan nie, aanbegunstigdes was."PROF. ELMIEN DU PLESSIS,grondregkenner aan dieNoordwes-Universiteit, oor diestryd van die Limpopo-boermnr. David Rakgase om 'n plaasby die staat te koop. Bl.14

GRONDHERVORMING

LBW| HOOFNUUS

'HARDVOGTIGE'STAAT MAG NIEVASKLOU AAN GRONDDIE oorwinning van mnr. DavidRakgase, 'n 79-jarige boer vanLimpopo, teen die staat ná 'n16 jaar lange stryd om die plaaste koop waarop hy sedert April1991boer, ontbloot talle gebrekemet die hantering van grondher-vorming oor die jare.

Ditsal ook anderboere sehandsterk aan wie die staat ingevol-ge sy program vir die herverde-ling van grond vir landbou-ont-wikkeling (LRAD) plasete koopaangebied, maar later van planverander het.

Sómeen kenners oor die saakwaarin die Noord-Gautengsehooggeregshofdieongewonestapgedoenhet om selfasamptenaarop te tree en gelas dat die staatbinne 30 daená die uitspraak, op4 September, die plaas Nooitge-dacht aan Rakgaseverkoop teenR1,2 miljoen. Die destydse de-partement van landelike ontwik-keling en grondhervorming hetreedsin 2003dié stapvoorgestel.

Rakgaseensygesin,wat op dieplaasvan 3 179ha boer, het metdie hulp van die DA die departe-ment van landbou, grondhervor-ming en landelike ontwikkelingvoor die hof gedaag om die regomdiegrond te koop.

Hy is destyds aanvaar as 'nbegunstigde in die LRAD-pro-gram, waarvolgens hy die plaaskon koop. Dié besluit is egter in2010 teruggetrek ondanks talleamptenare se aanbeveling datdie transaksiewel voortgaan. DieLRAD-program islater, ná diebe-sluit oor Rakgaseseplaasgeneemis, vervang met die regering seproaktiewe grondverkrygingstra-tegie (PLAS), waarvolgens boeregrond kan huur tot hulle hul suk-sesasboere kan bewys.

VERDUIDELIKINGRegter Norman Davis het in 'nstriemende uitspraak teenstry-dighede in die departement vanlandelike ontwikkeling en grond-hervorming severduideliking cor

sy besluit oor Rakgase se plaasuitgewys.Hy het die onwilligheidvan amptenareomgrond aanboe-re oortedra, ookskerpgekritiseer.

"Daar is geen verduidelikinghoekom daarweggeskramisvandie geleentheid vir die omsettingvan 'n grondreg toe dit hom voor-gedoenhetnie, enmnr. Rakgase'nmindere regaangebiedis,naamlik'n langtermynhuurkontrak, waar-van hy die einde nie in sy leeftydsalsiennie.

"Die redenasievan dieministerdathy (Rakgase)verblyfreg het endaar geen onmiddellike vooruit-sigop uitsettingisnie, spreekvanhardvogtigheid en sinisme, veralgegeweSuid-Afrika sehistorieseonvermoë om grondhervormingaantepak," het Davis gesê.

KOM NA VOREMe.Annette Steyn, dieDA seska-duminister vir landbou, grond-hervorming en landelike ontwik-keling, wat Rakgase in die saakondersteun het, het 'n beroepgedoen op boere wat in dieself-de posisie is, om na vore te komsodatdie ANC-regering daarooraangevat kan word.Steynsêpres.Cyril Ramaphosa

het nog altyd volgehou dat dieANC nie die nasionalisering vangrond steun nie, maar in dieRakgase-saak het hofstukke dieteendeelbewys.

GEBREKKIGProf. Elmien du Plessis, kennervan grondhervorming en eien-domsreg aan die Noordwes-Uni-versiteit,sêdiebeslissingmaakditmoontlik vir boere in soortgelykesituasiesasRakgase om besluiteoor hul grond op hersiening teneem. "Hopelik sal diebeslissingdie departement ook aanspoorom bruikhuurooreenkomste te

+ `THEHIGHCOURTLosesOF aldSOUTH-AFRICA

GAUTENGDIVISION:PRETORIA

Mnr. David Rakgase (middel), sy seun Mmofa en me. Annette Steyn,die DA se skaduminister vir landbou, grondher vorming en landelikeontwikkeling, ná die uitspraak geleweris. roro: VERSKAF

heroorweeg en die grond te koopaan te bied aan boere in soort-gelyke situasie.Dit sal baie helpom oplossingsvir grondhervor-ming tekry."

Sy sêdie saaktoon hoe gebrek-kig die besluitnemingsprosesseis en hoe dit oorvleuel binne dievlakke van regering en bydra totdie mislukking van grondhervor-ming. "Dit wys die ongelooflikebeleidsverwarring wat daar dieafgelope25 jaar oor die oordrag,al dan nie, van grond aanbegun-stigdeswas."Uit 'n regsoogpuntlê die swak

inwerkingstelling van beleid ookby diegebrek aan'n oorkoepelen-de regsraamwerkwat leiding geeenwatbegunstigdesbemagtigmetduidelike en afdwingbare regte."Die saakwasbelangrik in diesindatdit getoonhet swakbesluitne-mingwatverband houmetgrond-hervorming, kan ophersieningge-neemword omtasbareoplossingsaanbegunstigdestebied."

DEURBRAAKMe.Annelize Crosby, beleidshoofvir grondsake by Agri SA, sédieuitspraak is 'n groot deurbraak,onder meer omdat dit nou dui-delik isdat PLAS nie dieverkoopvan staatsgrondverbied, sooswat

'Daar is baie swart boere wat, soosmnr.Rakgase,al bewys het hulle kan boer en

graag eienaarskapvan hul plasewil verkry.

die departementbeweernie."Daar is baie swart boere wat,

soosmnr. Rakgase, al bewys hethulle kan boer en graag eienaar-skap van hul plase wil verkry,maar dit nognie kon regkry nie.

"Die gebrek aan 'n transport-akte beteken dat hierdie boerenet tot 'n beperkte matekan vor-der op die pad na kommersiali-sering,want hulle sukkel ompro-duksiekrediet te kry en kan nieuitbrei nie. Swart boere sondertransportaktes het ook min be-skerming teen ander mensewatdiestaatsgrondwaarop hulleboer,kom beset."

WEERSTANDCrosby sê in die praktyk is daar'n baie sterkweerstandby ampte-nare om grond in transportaktesoor te dra. "Die hofmaak ook diebaie ernstige bevinding dat diestaatsy eie grondwetlike plig nienagekomhet nie. Die hof het ern-stigekritiek teen diedepartementseversuim omtydig enbillik optetree, gelewer."

Mnr. Reggie Ngcobo, woord-voerdervirme. Thoko Didiza, mi-nister van landbou, landelike ont-wikkeling en grondhervorming,sêdieuitspraak endie implikasiesdaarvanword nogbestudeer.

- JOYLENE VAN WYKen NICO VAN BURICK

Lees die

bit.ly/2m78REU.uitspraak by

14 | Landbouweekblad | www.Landbou.com 20 September 2019

top related