h ardvogtige' losesof ald south-africa …...wikkeling (lrad) plase te koop aangebied, maar...

1
The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 4 Terms and Conditions) without prior permission of the original publisher. Publication LANDBOUWEEKBLAD Page 5+14 Date Fri 20 Sep 2019 AVE (ZAR) 35562.71 'Dit wys die ongelooflike beleidsverwarring wat daar die afgelope 25 jaar oor die oordrag van grond, al dan nie, aan begunstigdes was." PROF. ELMIEN DU PLESSIS, grondregkenner aan die Noordwes-Universiteit, oor die stryd van die Limpopo-boer mnr. David Rakgase om 'n plaas by die staat te koop. Bl.14 GRONDHERVORMING LBW| HOOFNUUS 'HARDVOGTIGE' STAAT MAG NIE VASKLOU AAN GROND DIE oorwinning van mnr. David Rakgase, 'n 79-jarige boer van Limpopo, teen die staat ná 'n 16 jaar lange stryd om die plaas te koop waarop hy sedert April 1991boer, ontbloot talle gebreke met die hantering van grondher- vorming oor die jare. Ditsal ook anderboere sehand sterk aan wie die staat ingevol- ge sy program vir die herverde- ling van grond vir landbou-ont- wikkeling (LRAD) plase te koop aangebied, maar later van plan verander het. Só meen kenners oor die saak waarin die Noord-Gautengse hooggeregshofdieongewonestap gedoen het om self as amptenaar op te tree en gelas dat die staat binne 30 daená die uitspraak, op 4 September, die plaas Nooitge- dacht aan Rakgaseverkoop teen R1,2 miljoen. Die destydse de- partement van landelike ontwik- keling en grondhervorming het reedsin 2003 dié stapvoorgestel. Rakgaseen sygesin,wat op die plaasvan 3 179 ha boer, het met die hulp van die DA die departe- ment van landbou, grondhervor- ming en landelike ontwikkeling voor die hof gedaag om die reg om die grond te koop. Hy is destyds aanvaar as 'n begunstigde in die LRAD-pro- gram, waarvolgens hy die plaas kon koop. Dié besluit is egter in 2010 teruggetrek ondanks talle amptenare se aanbeveling dat die transaksiewel voortgaan. Die LRAD-program islater, ná die be- sluit oor Rakgaseseplaasgeneem is, vervang met die regering se proaktiewe grondverkrygingstra- tegie (PLAS), waarvolgens boere grond kan huur tot hulle hul suk- sesasboere kan bewys. VERDUIDELIKING Regter Norman Davis het in 'n striemende uitspraak teenstry- dighede in die departement van landelike ontwikkeling engrond- hervorming severduideliking cor sy besluit oor Rakgase se plaas uitgewys.Hy het die onwilligheid van amptenareomgrond aanboe- re oorte dra, ook skerpgekritiseer. "Daar is geen verduideliking hoekom daar weggeskramis van die geleentheid vir die omsetting van 'n grondreg toe dit hom voor- gedoenhetnie, enmnr. Rakgase'n mindere regaangebiedis,naamlik 'n langtermynhuurkontrak, waar- van hy die einde nie in sy leeftyd salsiennie. "Die redenasievan die minister dathy (Rakgase)verblyfreg het en daar geen onmiddellike vooruit- sigop uitsettingis nie, spreek van hardvogtigheid en sinisme, veral gegeweSuid-Afrika se historiese onvermoë om grondhervorming aante pak," het Davis gesê. KOM NA VORE Me.Annette Steyn, die DA seska- duminister vir landbou, grond- hervorming enlandelike ontwik- keling, wat Rakgase in die saak ondersteun het, het 'n beroep gedoen op boere wat in dieself- de posisie is, om na vore te kom sodat die ANC-regering daaroor aangevat kan word. Steyn sêpres.Cyril Ramaphosa het nog altyd volgehou dat die ANC nie die nasionalisering van grond steun nie, maar in die Rakgase-saak het hofstukke die teendeelbewys. GEBREKKIG Prof. Elmien du Plessis, kenner van grondhervorming en eien- domsreg aan die Noordwes-Uni- versiteit,sêdiebeslissingmaak dit moontlik vir boere in soortgelyke situasiesas Rakgase om besluite oor hul grond op hersiening te neem. "Hopelik sal die beslissing die departement ook aanspoor om bruikhuurooreenkomste te + ` THEHIGHCOURT Loses OF ald SOUTH-AFRICA GAUTENG DIVISION: PRETORIA Mnr. David Rakgase (middel), sy seun Mmofa en me. Annette Steyn, die DA se skaduminister vir landbou, grondher vorming en landelik e ontwikk eling, ná die uitspraak geleweris. roro: VERSKAF heroorweeg en die grond te koop aan te bied aan boere in soort- gelyke situasie. Dit sal baie help om oplossingsvir grondhervor- ming te kry." Sy sêdie saaktoon hoe gebrek- kig die besluitnemingsprosesse is en hoe dit oorvleuel binne die vlakke van regering en bydra tot die mislukking van grondhervor- ming. "Dit wys die ongelooflike beleidsverwarring wat daar die afgelope25 jaar oor die oordrag, al dan nie, van grond aan begun- stigdeswas." Uit 'n regsoogpuntlê die swak inwerkingstelling van beleid ook by die gebrek aan'n oorkoepelen- de regsraamwerk wat leiding gee enwatbegunstigdesbemagtigmet duidelike en afdwingbare regte. "Die saakwasbelangrik in die sin dat dit getoon het swak besluitne- mingwat verband hou metgrond- hervorming, kan op hersieningge- neemword omtasbareoplossings aanbegunstigdestebied." DEURBRAAK Me.Annelize Crosby, beleidshoof vir grondsake by Agri SA, sédie uitspraak is 'n groot deurbraak, onder meer omdat dit nou dui- delik is dat PLAS nie die verkoop van staatsgrondverbied, sooswat 'Daar is baie swart boere wat, soos mnr. Rakgase, al bewys het hulle kan boer en graag eienaarskapvan hul plasewil verkry. die departementbeweer nie. "Daar is baie swar t boere wat, soosmnr. Rakgase, al bewys het hulle kan boer en graag eienaar- skap van hul plase wil verkry, maar dit nog nie kon regkry nie. "Die gebrek aan 'n transport- akte beteken dat hierdie boere net tot 'n beperkte mate kan vor- der op die pad na kommersiali- sering,want hulle sukkel om pro- duksiekrediet te kry en kan nie uitbrei nie. Swart boere sonder transportaktes het ook min be- skerming teen ander mense wat diestaatsgrondwaarophulleboer, kom beset." WEERST AND Crosby sêin die praktyk is daar 'n baie sterkweerstandby ampte- nare om grond in transportaktes oor te dra. "Die hof maak ook die baie ernstige bevinding dat die staatsy eie grondwetlike plig nie nagekom het nie. Die hof het ern- stigekritiek teen die departement seversuim omtydig enbillik opte tree, gelewer." Mnr. Reggie Ngcobo, woord- voerdervirme. Thoko Didiza, mi- nister van landbou, landelik e ont- wikkeling en grondhervorming, sêdieuitspraak en die implikasies daarvan word nogbestudeer. - JOYLENE VAN WYK en NICO VAN BURICK Lees die bit.ly/2m78REU. uitspraak by 14 | Landbouweekblad | www.Landbou.com 20 September 2019

Upload: others

Post on 03-Mar-2020

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: H ARDVOGTIGE' LosesOF ald SOUTH-AFRICA …...wikkeling (LRAD) plase te koop aangebied, maar later van plan verander het. Só meen kenners oor die saak waarin die Noord-Gautengse hooggeregshofdie

The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 4 Terms and Conditions)without prior permission of the original publisher.

Publication

LANDBOUWEEKBLAD

Page

5+14

Date

Fri 20 Sep 2019

AVE (ZAR)

35562.71

'Dit wys die ongelooflikebeleidsverwarring watdaar die afgelope 25jaar oor die oordrag vangrond, al dan nie, aanbegunstigdes was."PROF. ELMIEN DU PLESSIS,grondregkenner aan dieNoordwes-Universiteit, oor diestryd van die Limpopo-boermnr. David Rakgase om 'n plaasby die staat te koop. Bl.14

GRONDHERVORMING

LBW| HOOFNUUS

'HARDVOGTIGE'STAAT MAG NIEVASKLOU AAN GRONDDIE oorwinning van mnr. DavidRakgase, 'n 79-jarige boer vanLimpopo, teen die staat ná 'n16 jaar lange stryd om die plaaste koop waarop hy sedert April1991boer, ontbloot talle gebrekemet die hantering van grondher-vorming oor die jare.

Ditsal ook anderboere sehandsterk aan wie die staat ingevol-ge sy program vir die herverde-ling van grond vir landbou-ont-wikkeling (LRAD) plasete koopaangebied, maar later van planverander het.

Sómeen kenners oor die saakwaarin die Noord-Gautengsehooggeregshofdieongewonestapgedoenhet om selfasamptenaarop te tree en gelas dat die staatbinne 30 daená die uitspraak, op4 September, die plaas Nooitge-dacht aan Rakgaseverkoop teenR1,2 miljoen. Die destydse de-partement van landelike ontwik-keling en grondhervorming hetreedsin 2003dié stapvoorgestel.

Rakgaseensygesin,wat op dieplaasvan 3 179ha boer, het metdie hulp van die DA die departe-ment van landbou, grondhervor-ming en landelike ontwikkelingvoor die hof gedaag om die regomdiegrond te koop.

Hy is destyds aanvaar as 'nbegunstigde in die LRAD-pro-gram, waarvolgens hy die plaaskon koop. Dié besluit is egter in2010 teruggetrek ondanks talleamptenare se aanbeveling datdie transaksiewel voortgaan. DieLRAD-program islater, ná diebe-sluit oor Rakgaseseplaasgeneemis, vervang met die regering seproaktiewe grondverkrygingstra-tegie (PLAS), waarvolgens boeregrond kan huur tot hulle hul suk-sesasboere kan bewys.

VERDUIDELIKINGRegter Norman Davis het in 'nstriemende uitspraak teenstry-dighede in die departement vanlandelike ontwikkeling en grond-hervorming severduideliking cor

sy besluit oor Rakgase se plaasuitgewys.Hy het die onwilligheidvan amptenareomgrond aanboe-re oortedra, ookskerpgekritiseer.

"Daar is geen verduidelikinghoekom daarweggeskramisvandie geleentheid vir die omsettingvan 'n grondreg toe dit hom voor-gedoenhetnie, enmnr. Rakgase'nmindere regaangebiedis,naamlik'n langtermynhuurkontrak, waar-van hy die einde nie in sy leeftydsalsiennie.

"Die redenasievan dieministerdathy (Rakgase)verblyfreg het endaar geen onmiddellike vooruit-sigop uitsettingisnie, spreekvanhardvogtigheid en sinisme, veralgegeweSuid-Afrika sehistorieseonvermoë om grondhervormingaantepak," het Davis gesê.

KOM NA VOREMe.Annette Steyn, dieDA seska-duminister vir landbou, grond-hervorming en landelike ontwik-keling, wat Rakgase in die saakondersteun het, het 'n beroepgedoen op boere wat in dieself-de posisie is, om na vore te komsodatdie ANC-regering daarooraangevat kan word.Steynsêpres.Cyril Ramaphosa

het nog altyd volgehou dat dieANC nie die nasionalisering vangrond steun nie, maar in dieRakgase-saak het hofstukke dieteendeelbewys.

GEBREKKIGProf. Elmien du Plessis, kennervan grondhervorming en eien-domsreg aan die Noordwes-Uni-versiteit,sêdiebeslissingmaakditmoontlik vir boere in soortgelykesituasiesasRakgase om besluiteoor hul grond op hersiening teneem. "Hopelik sal diebeslissingdie departement ook aanspoorom bruikhuurooreenkomste te

+ `THEHIGHCOURTLosesOF aldSOUTH-AFRICA

GAUTENGDIVISION:PRETORIA

Mnr. David Rakgase (middel), sy seun Mmofa en me. Annette Steyn,die DA se skaduminister vir landbou, grondher vorming en landelikeontwikkeling, ná die uitspraak geleweris. roro: VERSKAF

heroorweeg en die grond te koopaan te bied aan boere in soort-gelyke situasie.Dit sal baie helpom oplossingsvir grondhervor-ming tekry."

Sy sêdie saaktoon hoe gebrek-kig die besluitnemingsprosesseis en hoe dit oorvleuel binne dievlakke van regering en bydra totdie mislukking van grondhervor-ming. "Dit wys die ongelooflikebeleidsverwarring wat daar dieafgelope25 jaar oor die oordrag,al dan nie, van grond aanbegun-stigdeswas."Uit 'n regsoogpuntlê die swak

inwerkingstelling van beleid ookby diegebrek aan'n oorkoepelen-de regsraamwerkwat leiding geeenwatbegunstigdesbemagtigmetduidelike en afdwingbare regte."Die saakwasbelangrik in diesindatdit getoonhet swakbesluitne-mingwatverband houmetgrond-hervorming, kan ophersieningge-neemword omtasbareoplossingsaanbegunstigdestebied."

DEURBRAAKMe.Annelize Crosby, beleidshoofvir grondsake by Agri SA, sédieuitspraak is 'n groot deurbraak,onder meer omdat dit nou dui-delik isdat PLAS nie dieverkoopvan staatsgrondverbied, sooswat

'Daar is baie swart boere wat, soosmnr.Rakgase,al bewys het hulle kan boer en

graag eienaarskapvan hul plasewil verkry.

die departementbeweernie."Daar is baie swart boere wat,

soosmnr. Rakgase, al bewys hethulle kan boer en graag eienaar-skap van hul plase wil verkry,maar dit nognie kon regkry nie.

"Die gebrek aan 'n transport-akte beteken dat hierdie boerenet tot 'n beperkte matekan vor-der op die pad na kommersiali-sering,want hulle sukkel ompro-duksiekrediet te kry en kan nieuitbrei nie. Swart boere sondertransportaktes het ook min be-skerming teen ander mensewatdiestaatsgrondwaarop hulleboer,kom beset."

WEERSTANDCrosby sê in die praktyk is daar'n baie sterkweerstandby ampte-nare om grond in transportaktesoor te dra. "Die hofmaak ook diebaie ernstige bevinding dat diestaatsy eie grondwetlike plig nienagekomhet nie. Die hof het ern-stigekritiek teen diedepartementseversuim omtydig enbillik optetree, gelewer."

Mnr. Reggie Ngcobo, woord-voerdervirme. Thoko Didiza, mi-nister van landbou, landelike ont-wikkeling en grondhervorming,sêdieuitspraak endie implikasiesdaarvanword nogbestudeer.

- JOYLENE VAN WYKen NICO VAN BURICK

Lees die

bit.ly/2m78REU.uitspraak by

14 | Landbouweekblad | www.Landbou.com 20 September 2019