saambou borg rugbyfees - historicalpapers.wits.ac.za › inventories › inv...seekos aangebied. by...

10
Saambou borg Rugbyfees Deur Willem Strauss Wins for Defence Polocrosse” A T the first Transvaal/SADF Polocrosse Championships, Defence truly put its mark on this sport, winning all three divi- sions. A total of eleven teams took part in the tournament held at the Pretoria Polocrosse Club. A rainy Friday night caused some anxiety among the players as the wet grass be- comes very slippery for the horses and in this sport, horse safety is of paramount im- portance. Fortunately, on Saturday and Sun- day, the ground was dry and although there were a few spills, some of which were quite thrilling, none of the horses or players sus- tained any serious injuries. Mr Tom Paul, a Polocrosse enthusiast who was taking photographs from behind the goal-line, was however not quite so lucky. He received fa- cial cuts when run down by a horse that charged for the goal-line. In the three sections Potchefstroom A (Defence) won the A Division, Potchef- stroom B (Defence) won the B Division and the newly formed SADF Pretoria won the C Division. Although some of these teams were at times severely handicapped, they did not lose a single match in this round ro- bin tournament. The trophies they received were quite unique and worthy of mention. They were created by apprentices in an AECI workship especially for the tourna- ment. For a relatively new and unknown sport, public response was regarded as good and approximately 200 people attended the func- tion on the Saturday night. At the function, Brig Gert Opperman awarded SADF Colours for 1989 to CPO H. Jacobi, L CpI I. Lawrence, L CpI M. Scott, L CpI B. Firth, L CpI G. Shaw and Rfn T. Rau- tenbach. M EER as vyftig senior provinsiale spe- lers waaronder drie Springbokke - Uli Schmidt (N-Tvl), Helgaard Muller (OVS) en Garth Wright (Tvl) neem vanjaar vanaf 9-14 Julie aan Saambou se SAW Rugby- kampioenskappe in Bloemfontein deel. Sestien senior en twaalf onder 20-spanne neem aan die toernooi deel. Van Suid-Afrika se top rugbyklubspanne sal in aksie wees. In die senior A-Afdeling sal vier spanne op 'n rondomtaliebasis teen mekaar te staan kom naamlik Bloemfontein, Witwatersrand, Pre- toria en Kaapstad Weermag. Bloemfontein Weermag-Rugbyklub, kampioenspan van die Vrystaat, het vroeer vanjaar die Toyota-klubkampioenskappe se plaatfinaal gewen. Die span is bo aan die Vrystaatse eerste liga en het hierdie seisoen reeds nege spelers opgelewer wat die Vry- staat verteenwoordig het. Verlede seisoen het die Blikore die Saambouweek gewen en met spelers soos Eben Scheepers, Chris Badenhorst, Dawie Theron en Johannes Pretorius gaan hy weer moeilik geklop word. Mascini Pretoria Weermag Rugbyklub be- leef tot dusver vanjaar ’n teleurstellende sei- soen in die Noord-Transvaalse Carltonliga. Op papier beskik die klub oor heelwat talent. Spelers soos Deon Oosthuizen, Charles Rossouw, Hannes Strydom en Giepie Nel sal egter verseker dat die span hom goed van sy taak kwyt. Kmdmt Witwatersrand beskik ook oor 'n bulspan. Die klub het vanjaar reeds ses spe- lers vir die Rooibontes opgelewer. Martin Knoetze, Pieter de Haas, Lourens Ober- holtzer en Philip Bronkhorst is ’n paar van die provinsiale sterre in di6 span. Kmdmt WP spog met spelers soos Stef Nel, Keith Andrews en Johan Claassen in sy geledere. Die Kapenaars en Pretoria Weer- mag het die toernooi sedert sy ontstaan in 1980 oorheers. Die vier spanne wat in die Senior B-afde- ling deelneem, is Noordwestelike Kmdmt, In- fanterieskool, MilitSre Akademie (Boland) en Pretoria Weermag “ B '\ Noordwestelike kmdmt word aangevoer deur die Wes- Transvaalse flank Kierie Barnard, terwyl In- fanterieskool oor heelwat SWD spelers soos Patrick Tee (senter) en Paul du Plessis (agt- steman) beskik. In die C-Afdeling sal Kmdmt Natal, Noord- Oos, OVS, Verre-Noord en Bloemfontein Weermag “ B” sake uitspook. Kmdmt Natal beskik oor die dienste van die puik Natal- haker Shaun Gage. Die vier spanne in die D-afdeling is Stella- land, Kmdmt Oos-Tvl, Noord-Kaap (wat WSK Walvisbaai insluit) en Noordwestelike Kmdmt "B” . In die span van Noord-Kaap is die belowende jong Griekwas-flank, Benji du Preez. Die onder 20 A-afdeling bestaan uit Kmdmt WP, Wit, Noord-Tvl en OVS. In die B-afdeling speel die spanne van Kmdmte Natal, Noordwes, Noord-Oos OVS en Intan- terieskool. Die C-afdeling bestaan uit Stella- land, Noord-Kaap, Verre-Noord en Oos-Tvl. Die room van Suid-Afrika se onder 20-talent sal in aksie wees en ’n sterk SAW onder 20- span kan saamgestel word. Gedurende hierdie unieke rugbytoernooi sal genl Jannie Geldenhuys, HSAW, vereer word vir die geweldige bydrae wat hy tot SAW rugby gelewer het. Die halvering van diensplig sal waarskyn- lik tot gevolg he dat dit die laaste jaar is waarin die toernooi op hierdie spesifieke for- mule beslis word. Die Vrystaters kan hulle egter gereed maak vir 'n ware rugbyfees! Chris Badenhorst, vleuel van die Vry- staat, is een van die taile provinsiale deel- nemers aan die toernooi.

Upload: others

Post on 05-Feb-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Saambou borg Rugbyfees

    Deur Willem Strauss

    Winsfor

    DefencePolocrosse”

    A T the first Transvaal/SADF Polocrosse Championships, Defence truly put its mark on this sport, winning all three divisions. A total of eleven teams took part in the tournament held at the Pretoria Polocrosse Club.

    A rainy Friday night caused some anxiety among the players as the wet grass becomes very slippery for the horses and in this sport, horse safety is of paramount importance. Fortunately, on Saturday and Sunday, the ground was dry and although there were a few spills, some of which were quite thrilling, none of the horses or players sustained any serious injuries. Mr Tom Paul, a Polocrosse enthusiast who was taking photographs from behind the goal-line, was however not quite so lucky. He received facial cuts when run down by a horse that charged for the goal-line.

    In the three sections Potchefstroom A (Defence) won the A Division, Potchefstroom B (Defence) won the B Division and the newly formed SADF Pretoria won the C Division. Although some of these teams were at times severely handicapped, they did not lose a single match in this round robin tournament. The trophies they received were quite unique and worthy of mention. They were created by apprentices in an AECI workship especially for the tournament.

    For a relatively new and unknown sport, public response was regarded as good and approximately 200 people attended the function on the Saturday night.

    At the function, Brig Gert Opperman awarded SADF Colours for 1989 to CPO H. Jacobi, L CpI I. Lawrence, L CpI M. Scott, L CpI B. Firth, L CpI G. Shaw and Rfn T. Rau- tenbach.

    MEER as vyftig senior provinsiale spe- lers waaronder drie Springbokke - Uli Schmidt (N-Tvl), Helgaard Muller (OVS) en Garth Wright (Tvl) neem vanjaar vanaf 9-14 Julie aan Saambou se SAW Rugby- kampioenskappe in Bloemfontein deel.

    Sestien senior en twaalf onder 20-spanne neem aan die toernooi deel. Van Suid-Afrika se top rugbyklubspanne sal in aksie wees. In die senior A-Afdeling sal vier spanne op 'n rondomtaliebasis teen mekaar te staan kom naamlik Bloemfontein, Witwatersrand, Pretoria en Kaapstad Weermag.

    B loem fonte in W eerm ag-Rugbyklub, kampioenspan van die Vrystaat, het vroeer vanjaar die Toyota-klubkampioenskappe se plaatfinaal gewen. Die span is bo aan die Vrystaatse eerste liga en het hierdie seisoen reeds nege spelers opgelewer wat die Vrystaat verteenwoordig het. Verlede seisoen het die Blikore die Saambouweek gewen en met spelers soos Eben Scheepers, Chris Badenhorst, Dawie Theron en Johannes Pretorius gaan hy weer moeilik geklop word.

    Mascini Pretoria Weermag Rugbyklub be- leef tot dusver vanjaar ’n teleurstellende seisoen in die Noord-Transvaalse Carltonliga. Op papier beskik die klub oor heelwat talent. Spelers soos Deon Oosthuizen, Charles Rossouw, Hannes Strydom en Giepie Nel sal egter verseker dat die span hom goed van sy taak kwyt.

    Kmdmt Witwatersrand beskik ook oor 'n bulspan. Die klub het vanjaar reeds ses spelers vir die Rooibontes opgelewer. Martin Knoetze, Pieter de Haas, Lourens Ober- holtzer en Philip Bronkhorst is ’n paar van die provinsiale sterre in di6 span.

    Kmdmt WP spog met spelers soos Stef Nel, Keith Andrews en Johan Claassen in sy geledere. Die Kapenaars en Pretoria Weermag het die toernooi sedert sy ontstaan in 1980 oorheers.

    Die vier spanne wat in die Senior B-afde- ling deelneem, is Noordwestelike Kmdmt, In- fanterieskool, MilitSre Akademie (Boland) en Pretoria Weermag “ B '\ Noordwestelike kmdmt word aangevoer deur die Wes- Transvaalse flank Kierie Barnard, terwyl In- fanterieskool oor heelwat SWD spelers soos Patrick Tee (senter) en Paul du Plessis (agt- steman) beskik.

    In die C-Afdeling sal Kmdmt Natal, Noord- Oos, OVS, Verre-Noord en Bloemfontein Weermag “ B” sake uitspook. Kmdmt Natal beskik oor die dienste van die puik Natal- haker Shaun Gage.

    Die vier spanne in die D-afdeling is Stella- land, Kmdmt Oos-Tvl, Noord-Kaap (wat WSK Walvisbaai insluit) en Noordwestelike Kmdmt "B ” . In die span van Noord-Kaap is die belowende jong Griekwas-flank, Benji du Preez.

    Die onder 20 A-afdeling bestaan uit Kmdmt WP, Wit, Noord-Tvl en OVS. In die B-afdeling speel die spanne van Kmdmte

    Natal, Noordwes, Noord-Oos OVS en Intan- terieskool. Die C-afdeling bestaan uit Stella- land, Noord-Kaap, Verre-Noord en Oos-Tvl. Die room van Suid-Afrika se onder 20-talent sal in aksie wees en ’n sterk SAW onder 20- span kan saamgestel word.

    Gedurende hierdie unieke rugbytoernooi sal genl Jannie Geldenhuys, HSAW, vereer word vir die geweldige bydrae wat hy tot SAW rugby gelewer het.

    Die halvering van diensplig sal waarskyn- lik tot gevolg he dat dit die laaste jaar is waarin die toernooi op hierdie spesifieke for- mule beslis word. Die Vrystaters kan hulle egter gereed maak vir 'n ware rugbyfees!

    Chris Badenhorst, vleuel van die Vrystaat, is een van die taile provinsiale deel- nemers aan die toernooi.

  • Genoeglik! En dis vir ’n goeie doel

    Deur Johrine Strydom

    OFADDER en potjiekos. Koedoebraai en krokodilstert. Die geure van die be-

    sondere wildsbraai het onlangs oor die Bere- desenlrum, Potchefstroom, gehang tydens ’n grootse fondsinsamelingsfunksie.

    Die lede van Noordwestelike kommande- ment, in besonder die van Beredesentrum, het saam met die goeie ondersteuning van die sakelui van Potchefstroom 'n mooi be- drag ingevorder vir oprigting en ontwikkeling van 'n vryetydsbestedingslokaal vir die Dienspligmanne.

    Die gewerskaf het al vroegoggend by die Sentrum begin toe almal hand moes bysit om die verskeie lapas te bou. Die lapas is aan eenhede van die Kommandement en aan besighede verkoop wat op hulie beurt gaste genooi het om die aand saam te kuier. Volgens maj Jan van Deventer, hooforgani- seerder van die funksie, was die reaksie so groot dat verskeie mense weggewys moes word. Die hoeveelheid wildsvleis wat aan die Sentrum geskenk is, het die aantal gaste wat genooi kon word, bepaal.

    Die dienspligtiges se ouers het van oor die lengte en breedte van die land hul wilds- plase tot die beskikking van die eenheid ge- stel. Beroepsjagters is genader om die wild te skiet en privaat na die Sentrum te vervoer. Die skenkings het van so ver as Somerset- Oos, Vryburg, Louis Trichardt, Lichtenburg en Nylstroom gekom. Geen staatsonkoste was in enige stadium van die projek be- trokke nie.

    Tydens die openingseremonie het &ie Be- velvoerder van Beredesentrum, kmdt Pottie Potgieter, die gaste verwelkom en sy ge- noee uitgespreek oor die goeie samewer- king van al die lede van die eenheid, van die kapelane tot die dienspligtiges wat elk ’n aandeel gehad het in die organisasie om die aand moontlik te maak. Hy het ook ’n beson- dere woord van waarderinn gerig aan die mense van Potchefstroom vir hulle bydrae om fondse in te samel vir die dienspligtiges.

    Benewens die feit dat die samekoms se doel was om fondse in te samel, was daar ook ’n kompetisiegees wat alles die moeite werd gemaak het. Die kompetisie is in twee afdelings beoordeel. Fase een was die be- oordeling van die lapa en fase twee die at- mosfeer in en om die lapa, maw, kan ons ou volkie sonder sport en politiek nog lekker oor ditjie en datjies gesels?

    Toe die wintersonnetjie stadig maar seker besig was om die komberse oor sy kop te trek, is die lapas beoordeel ten opsigte van

    Die bobbejaan wat 'n ogie moes hou oor die wenlapa, saam met AO Daan van Rensburg, van Beredesentrum.

    versiering en gerieflikheid van die braaiery. Die beoordelaars het ook gedurende die aand rondbeweeg en gekyk na die gemoe- delikheid wat by die lapas heers. Dit was ’n besonder moeilike taak om 'n lapa uit te sonder, want baie oorspronklikheid en werk is deur die gasheer-pare aan die dag gele. Die finale wenners was die kapelaanspaar, Paul en Alta Lubbinge, wat selfs ’n reuse-opge- stopte bobbejaan op die tafel laat staan het om 'n oog oor die doenighede te hou. Verskeie jagtrofee is in die lapas uitgestal en vir grilleriges was die luislangvelle op die balle 'n wye draai se loop om by die vuur te kom.

    Dieresketse van die kunstenaar-kapelaan het aan die goiingmure gepryk en bokvelle het die tafels versier.

    As voorgereg is n keurige verskeidenheid seekos aangebied. By die verskeie lapas is die gaste getrakteer op wildspotjies en ge- braaide wildsvleis. Tuisgebakte brode en tuisgemaakte konfyte is voorgesit as nage- reg.

    Verskeie skenkings van wild is opgeveil, asook ’n skildery van ’n bekende plaaslike kunstenares, Rita Bleske. Wyn wat vir die eenheid gebottel is te Upington is ook suk- sesvol opgeveil.

    Fondse wat tydens die aand ingesamel is, ongeveer R22 000, het weer eens die ver- troue onderstreep wat die privaat sektor in die Weermag se Beredesentrum het. Die fondse gaan die eerste fase van die Vrye- tydsbestedingsentrum vir dienspligtiges help finansier. Drie fases word beplan wat onder meer 'n koffiekroeg, restaurant, kantien, TV- kamer, snoekerkamer en sitkamer insluit. Die koffiekroeg sal hoofsaaklik deur die Kapelaansdienste gebruik word vir geeste- like bearbeiding. Volgens die Staandemag- kapelaan (ds) Kaiser Cornelius, skep die koffiekroeg 'n genoeglike en gemoedelike a tm o s fe e r , w eg va n d ie g e w o e l en gewerskaf, en bied dit die ideale geleentheid aan een en almal wat behoefte het om oor probleme of ander sake te gesels.

    Wanneer daar in ag geneem word dat hierdie projek ’n aksie was tussen die Staande-mag, dienspligtiges, hul ouers en die sakegemeenskap, verdien een en elk 'n besondere pluimpie en toon dit dat betrok- kenheid by die Weermag 'n volksaak is.

    Die dienspligtiges wat aan hierdie projek gewerk het, se dienstyd sal reeds voltooi wees wanneer die projek afgehandel is. Dit het hulle nogtans nie weerhou om hart en siel betrokke te raak by hierdie verdienslike saak nie.

  • Celebrities enjoy golf tournament

    THE Defence Force’s Directorate Internal Audit Pro-Am Golf Tournament took place at Parkview Golf Club, Johannesburg, on an initially very cold day with a wind-chill factor making it -12°C.

    The tournament was structured as a Four- ball Alliance Stableford with two scores to count. Each fourball consisted of a high- ranking Defence Force member, two sponsored players and a leading South African golf professional.

    The prestigious line-up of players taking part included Denis Hutchinson (President of the PGA), Graeme Watson, Chris Davison, Richard Kaplan, Teddy Webber, Bobby Lincoln and twenty-four others pros. Clive Rice (Transvaal cricket captain) was also included in the group of celebrities.

    The professionals' scores counted for the teams and they also played an individual strokeplay competition for prizes donated by the Directorate. Added to the team prizes were the extra challenges of prizes for the longest drive at the 18th, and “ nearest the pin” at the 3rd. (In both cases the pros could not qualify for the prizes.)

    Each of the 32 teams teed off at 8 minute intervals and thoroughly enjoyed a pleasant day’s golf on a fairly dificult course which favours the accurate player. Many players, both professional and amateur, complimented Parkview Golf Club on a course in superb condition which tested skills at all levels and everyone made the most of an exciting day’s golf!

    This Pro-Am tournament could not have .taken place without the outstanding organisation of Col D. Hamann and his collegues from Internal Audit. Furthermore, the Pro- Am was boosted by the generous contributions of the following sponsoring companies:

    Deloittes; Delta Motor Corpn; Ferodo Fidelity Guards; First National Bank; Hype- ramaPim Goldby; Plascon; Inter-Continental TobaccoPropower; Santam Bank; Personnel ConceptS .A .I.C .A .; Sar T ra v e l; N ashua Copy SpecialistsTwinlock; Theron du Toit; Security Service ConsultantsSwazi Tattersalls; Wiehahn Meyernel

    Graeme Watson walked off with the Individual Strokeplay with a remarkable nine- under 64, a new course record! Second place was a tie between Teddy Webber and Nico van Rensburg.

    The results of the Fourball Alliance were as follows:FIRST: Cmdt B. Smit, A. Grip, D. du Toit and pro Graeme Watson with 90 points.

    By Robert Torr. Photos: Darryl Mink

    SECOND: Maj C. van Jaarsvelt, A. Dunkley, G. du Plessis and pro Greg Reid with 89. points.THIRD: Col D. Nel, D. Oosterlaak, F. Conra- die and pro Chris Davison with 87 points.

    C. van Jaarsveld won the nearest to the pin at the 3rd hole and S. Pienaar had the longest drive at the 18th.

    TOP: Proud winners of the Directorate Internal Audit Pro-Am tournament Fourball Alliance were: Pro Graeme Watson (left), Cmdt B. Smit (centre) D. du Toit (right) and A. Grip (far right).BOTTOM: Fourball Alliance team of G. Hope (left) Cmdt E. Hart (centre), pro Bobby Lincoln (right) and Clive Rice (far right) discuss their strategy before teeing off at the 9th.

  • Span “ Alpha" het sy teenstaanders van- jaar heeltemal oordonder. In die eerste wed- ren op Stellenbosch is Yskor se "Ratel” - span met vier rondtes geklop. “ Alpha” het ook Yskor se “ Neutas"-span op sy tuisbaan in Newcastle met twee rondtes geklop. In Bloemfontein het “ Alpha” net vier trappers gehad, maar nog steeds twee rondtes voor die tweede span “ Neutas" geeindig.

    Die eienaar en ontwerper van “ Alpha” se trapkar, mnr W. Weidemann, leen die kar goedgunstiglik aan die Weermagmanne.

    ’n Trapkar-uithouren duur sowat vier uur en verg krag, stamina, bestuursvernuf en spanwerk. Die trapkar is ’n tegnologiese hoogs ontwikkelde masjien, met 'n massa van ongeveer 17kg, beskik oor ses ratte en word soos ’n fiets getrap.

    Die spanning loop hoog net voor die “ Le mans” -styl wegtrek. Met 'n topspoed van amper 55km/h kom die trapper n& een rondte van ongeveer 1km by die kuipe aan. Teen sowat 20km/h gryp die stopper die trapkar die plukker pluk die eerste trapper uit en 'n vars, nuwe trapper spring in die trapkar - gereed om sy padhouvermoe tot die uiter- ste te beproef. Met 20 of meer trapkarre in kwaai kompetisie kan nerwe waai as die ruil nie glad en vinnig verloop nie.

    Hoewel 35 trapkarre al tydens 'n wedren deelgeneem het, neem net 20 karre gereeld deel - meesal van universiteite, kolleges en ook verskeie spanne van Yskor.

    Altesaam 16 wedrenne word tydens die seisoen afgele, waarvan elke span se vyf beste vertonings in aanmerking geneem word. Soos die SA Weermagspan tans presteer, sal hulle waarskynlik as SA kampioene gekroon word.

    Links: Die Weermag se "Alpha”-span wat uitstekend vaar In trapkar-ulthourenne. Agter (van links) Is Warwick Ham, Pieter Zwarts, Alwyn Lombard en Chris Engel- brecht. In die mlddel sit Johan van der Westhuizen en Johan Vlsser. In die trapkar Is Willem Rawlins.

    Keer voor! Hier kom ’n kampioen

    RAPKAR-uithourenne - 'n nuwe sport- soort wat vlamgevat het in SA Weer-

    mag-geledere. Soos in ander sportsoorte staan die Weermag vir niks terug nie en vaar ook uitstekend in di6 nuwe sportsoort.

    Die Weermagspan is in Januarie vanjaar gestig uit lede van twee spanne: die Univer- siteit van Pretoria se "Velle” -span wat van 1982 die wedrenne oorheers het, en die Uni- versiteit van Stellenbosch se span wat in 1988 die reeks gewen het. Die SAW lede doen tans hul militSre opleiding by Tegniese D ienste Opleidingsentrum en Suid-Afri- kaanse Geneeskundige Diens Opleidingsentrum. Span “ Alpha” soos die Weermagspan bekend staan, bestaan uit sewe lede - vyf trappers, ’n uitplukker en ’n stopper.

    Onder: Ultgeput kom die eerste trapper die kuipe binne. Met bultende splere maak die nuwe trapper gereed om teen ongeveer 20km/h In die trapkar In te spring.

    Bennie onstuitbaarD e u r D ie d e r ik L a u r ie Kapt Bennie Reynders (regs) saam met Fransie Radlof wat albei uitstekend gevaar het

    op die onlangse SA Snelroeikampioenskappe. - (Foto: Darryl Mink)

    KAPT Bennie Reynders, Springbok-ka- novaarder van die Weermag, het beslis rede om breebors in sy besondere houtkano

    te sit. Hy het onlangs in di6 kano, wat hy" oorsee gekoop het, toning gekraai in die Transvaal/Noord-Transvaal asook in die SA Snelroeikampioenskappe.

    Hy het vier eerste plekke behaal in eersgenoemde kompetisie en ses eerste plekke in die SA kampioenskappe. Hy is by albei geleenthede Victor Ludorum. Vanwee omstandighede van word geen rekord in die Nogtans word aanvaar dat sy tye langs opgestel is in die 500m K1, 500m K2, 1 000m K1 en 1 000m K2 die beste ooit in Suid-Afrika is. In die K2-items vir ’n dubbel- kano het sy broer, Frikkie, die ander spaan beman.

    Behalwe vir sy aktiewe deelname aan die sport is hy ook ’n administrateur en die na- sionale snelroei-sameroeper en organiseer- der. Verder is hy ook die trotse afrigter van Fransie Radloff, wat in elk van die toernooie vier eerste plekke losgeroei het en aange- wys is as die junior Victor Ludorum by die SA Snelroeikampioenskappe. Die O/16-knaap is die seun van kol Johan Radloff.

    Kapt Reynders en Fransie het reeds hul spane geslyp vir die Springbokproewe op 30 Junie en 1 Julie vanjaar.

    HIGHEST AWARDTHE SADF’s highest award for sporting administrators, the Gold

    Badge, was recently awarded to Col S.D. de Kock, W01 J.H. Wessels and W 02 S. Vassis by R Adm R. Eberlein, patron of the SADF Boxing Association. W01 A. Botha was also awarded the Gold Badge for his contribution as boxing sports administrator. #

    Pictured here (from left): W 02 Vassis, Capt (SAN) E. Green (Chairman of the SADF Boxing Ass), R Adm Eberlein, Col De Kock and W O l Wessels.

  • DIE PDS KRAAI KONING!PERSONEELDIENSSKOOL, Voor- trekkerhoogte, kraai koning in rugby vir die tweede agtereenvolgende jaar. In die finaal om die Saambou Na- sionale Intereenheid-wisseltrofee (Pretoria) het PD Skool die span van die Suid-Afrikaanse Geneeskundige Diens met 21-9 geklop. Rustyd was die telling gelykop 3-3.

    Brig G. N. Opperman, Bevelvoerder van Kommandement Noord-Transvaal, het die wisseltrofee aan die trotse wen- ners oorhandig.

    Van links staan die Eenheidsver- teenwoordiger vir rugby, maj J.G. Myburg, die kaptein van die wen- span, It (SAV) R.A. Rademeyer met die afrigter, kapt G.J. du Plessis langs hom. ' f c

    Die span het altesame 2 596 punte in die kam pioenskapsreeks van nege byeen- komste verwerf, sowat 1 300 meer as die span wat tweede geeindig het, Team Lusitania.

    Wanneer die span aan 'n resies deel- neem, is kapt Roux aan die stuur van die boot. Die ander spanlid, mnr Albert Lombard, n LO-student aan die Universiteit van Stellenbosch, sit voor in die boot. Dit is sy taak om die boot gebalanseerd te hou.

    Die span kry logistieke hulp van die land at. Hulle word bygestaan deur kpls Roux (kapt Roux se broer) en Bradley Niemand, al twee vakleerlinge by 2 Lugdepot. (Di6 twee Rouxs is nie die enigste lede van hul gesin wat in die Lugmag is en lugboot-geesdriftig is nie: ’n ander broer van kapt Roux, maj Jean Roux van 44 Valskermbrigade naby Pretoria, is ook 'n ywerige deelnemer aan di6 sport.)

    Die Peanut Power-span bestaan al sowat M jaar. Aanvanklik het die span in die 30 perdekrag-klas deelgeneem , maar nou neem hulle in ’n gemini-tipe boot in die 50 perdekrag-klas deel. (Die enjin is die ekwiva- lent van ’n 750 cc-enjin van ’n motorfiets.)

    Sukses het vanuit die staanspoor gekom. Reeds met hul eerste nasionale resies, by Bloubergstrand, was hulle vierde. Waaraan skryf hulle hul sukses toe?

    “ Goeie beplanning en spanwerk,” se kapt Roux. “ Elk van die sport se drie dissiplines, naamlik resies op riviere, in die branders of op plat water, verg sy eie voorbereiding.

    "Logistieke voorbereiding is baie belang- rik en alles moet haarfyn beplan word. As ’n mens byvoorbeeld bos toe moet gaan vir ’n rivier-resies, moet jy jou eie kos, klere, tente en kragopwekkers saamneem.”

    Die roete moet ook vooraf verken en ge- oefen word. "Met die vorige rivierbyeenkoms waaraan ons deelgeneem het, het ons vyf dae op die roete geoefen, hoewel die kom- petisie slegs drie dae geduur het. Sonder di6 soort voorbereiding kan 'n mens maklik ver- keerd kies by ’n vurk in die rivier,” se kapt Roux.

    Die verstandhouding tussen die spanlede op die boot moet baie goed wees, want die enjin maak so 'n lawaai dat hulle mekaar nie kan hoor nie.

    Groen en Goud

    wink op water

    D IE lugbootresiesspan van ’n offisier van die Lugmagbasis Ysterplaat, kapt Marcel Roux, is onlangs aangewys as die

    nasionale kampioen n& afloop van die Suid- Afrikaanse kampioenskapsreeks. Kpl Et- tiene Roux, ’n broer van kapt Roux en ook ’n Lugmaglid, het van die land af gehelp met di6 prestasie.

    "Nou wil ons nog net Springbokke word," se kapt Roux, bestuurder van die Peanut Power-span en tegniese offisier van 2 Lugdepot by Ysterplaat, naby Kaapstad. Vol- gens kapt Roux is die kans groot dat Spring- bokkleure in die sport aanstaande jaar inge- stel gaan word. Dit is nog maar ’n jong sport wat net die afgelope drie jaar werklik gewild begin word het.

    Kapt Marcel Roux (regs) en mnr Albert Lombard op hul lugboot. (Foto: The Ar-

  • SPORT HIGHLIGHTSCAPE TOWN

    Surf Lifesaving: WP Defence Lifesaving Club sent a full competitive team to the 1990 Castle National Lifesaving Championships, this year’s most prestigious lifesaving competition held at Amanzimtoti. The Championships were held over three days in small to medium sized surf, uncharacteristic of the normally treacherous Amanzimtoti surf.

    The team was captained by Graham Si- chel and comprised mostly of young members who made up for their inexperience with an enthusiastic competitive approach. This was illustrated with some impressive results and an overall 14th place.

    Besides good individual results, the Defence team was by far the most spirited and prominent in terms of team support in the competitive arena.

    The final day of the event was highlighted by a prizegiving function during which Andre Stadler's selection for the “ Association” team was announced. Andr6 is definitely one of the most impressive members of the Defence team and it is fitting that he should receive one of Lifesaving’s most prestigious awards.

    Squash: Defence Western Province did very well in the WP U/21 Squash Championships. Richard Castle from 10 AA Regt beat Johan Hoffman 3-0 in the finals. Andrew Vincent came third and Craig Berman came fourth. Wayne Addison, Chris Westgarth-Taylor and Graeme Waugh also made it through to the quarterfinals. Mike Koep came a creditable 9th in the City Motor Group Invitation.

    Hockey: In the SADF Championships recently held in Durban, DSC WP managed to come second to Pretoria Defence with a final score of 5-3. J. Wright and G. Morris were selected for the SADF U/21 side. J. Wright, G. Morris and J. Rogers were selected for the SADF B side and N. Hishen (v capt), G. Ferrans, G. Stockell and G. Collins were selected for the SADF A side.

    Gymnastics: In the Opel mixed pairs competition held in Cape Town, L.R. Flude wearing Springbok colours did well to take third place overall with his partner. The previous week, he finished overall 4th in the Pretoria competition. A

    VRYSTAAThoogtepunte

    deur Elinda Vorster

    MET die Sportdag in Mei, het Pant- serskool weer eens bewys dat hy vir die sesde agtereenvolgende jaar die kam-

    pioen-sporteenheid is. 1 SAI Bn het met 'n skrale een punt die tweede plek voor 2 SDB weggeraap. Pantserskool spog met ’n totaal van tien wenne, Valskerm Bn en LMB BSPT gelyk met vier elk. Toutrek is aangewys as die beste sportsoort met naaswenners soos stoei, rugby, hengel en landloop.

    Boxing: The inter-unit boxing championships took place in May The tournament was held so that the best Sports Area team could be chosen to represent OFS Sports Area in the SADF Championships. 1 SSB was first (13), second was 1 Para Bn (8), third was School of Armour (7) and fourth was 1 SAI Bn (4).

    Tug-of-War: Bloemfontein Club won the trophy at the High veld Tug-of-War Championships for the best disciplined team. This is the first time that the trophy was won by a SADF team.

    Atletiek: Die 1990 SA Senior At- le tiekkam pionskappe wat in G erm iston plaasgevind het, het n paar blink vertonings opgelewer waarvan die Sportgebied beslis kan praat. Dawie Kok (1 KMG Saamg Depot) is die nuwe kampioen in die diskusgooi vir mans nadat hy met Springbokke Martin

    Swart en George Tossel afgereken het. Elinda Vorster (Kmdmt OVS HK) het ’n derde plek in die 100 m en 'n tweede in die 200 m behaal na Evette de Klerk. Ansie Bas- son (Kmdmt OVS HK) het vyfde plekke in die 100 m sowel as 200 m behaal. Frikkie Jan- kowitz (Pant Skool) het n sesde plek in die paalspring behaal. Na afloop van die byeen- koms is Elinda Vorster vir die Springbok- span, Dawie Kok vir die Junior Springbok- span, Ansie Basson vir Nedbank Prestige- span en Frikkie Jankowitz vir die SA Magte- span gekies.

    G edurende die SA M eeste rsa tle tiek- kampioenskappe op Secunda het Dave Cunningham (Kmdmt OVS HK) baie goed gevaar deur drie medaljes in te palm. Hy het goud in die 800 m, silwer in spiesgooi en n bronsmedalje in die 400 m gewen in die klas 56-60 jaar.

    Wrestling: At the Northern Free State Wrestling Championships in Welkom E.P. Slabbed (OFS Comd HQ), A. de Ru (1 SAI Bn) and D. Barnes (1 Para Bn) achieved first place; J.C. van der Vyfer (1 SSB), S.J. Grobler (School of Armour), J. Engelbrecht (S choo l o f E ng in ee rs ) and N. Jacobs (School of Armour) achieved second place and A.M. Mogeledi (1 SSB) and M.S.S. Krit- zinger (1 SAI Bn) achieved third place.

    Nog 'n Springbok vir die Sportgebied: Baie geluk aan Gert van Zyl (Kmdmt OVS HK) wat Springbokkleure verwerf het in groot- kaliberskiet tydens internasionale deelname met lande soos Australie, Nieu-Seeland en Namibie. Hulle het net een wedstryd geskiet, maar die Springbokke het gewys wie is baas. Later vanjaar, in September, gaan die Springbokke 'n binnelandse toer onderneem om teen spanne soos ’n gekose Presi- dentspan, Res van RSA-span en WP span te skiet.

    Nearly^a birdy \ a hole! '

    Maj Gen C.P. van der Westhuizen, Deputy Chief of the Army, watches anxiously. He needn’t have worried, his drive split the fairway.

    SERVICES Golf Club in Pretoria took on a carnival atmosphere when it played host to the annual PARATUS golf day re

    cently. The event is one of the highlights on the SADF social calendar, a relaxed get-together of top Defence Force management and businessmen from the private sector.

    Adding a touch of flavour to the occasion was none other than master batsmen Graeme Pollock and Northern Transvaal cricket captain Lee Barnard.

    The tournament was very different to the normal individual stableford format. Playing in teams of two, both golfers tee off and then choose the best ball position. From here both golfers play again, this routine being followed until the first golf ball lands in the hole.

    The weather was perfect, the course in fine condition, and with two “ refreshment" points on the 5th and 15th the golfers couldn't go wrong.

    Clearly finding the event to their liking, Mr J. van Deventer from Krygkor and Maj M. Hendrickse from Personnel Services School ran out clear winners by 3 points. Their score of 53 points was quite remarkable - nearly a birdie a hole! Maj Gen F.H.F. Bolton, Chief Director Staff Logistics, and Cmdt P. Kruger from Air Force Headquarters finished second with a very healthy total of 50 points.

  • Com

    pile

    d by

    Yvon

    ne

    van

    Eede

    nCASH PW*E

    R50!SADFI CROSSWORD

    PUZZLE NO 46Write only the key word on the back of a postcard and send your entry together with your name and address to: Paratus, Private Bag X158, Pretoria, 0001. The First correct entry drawn wins a R50 cash prize. The judges decision is final. No members of Paratus, SADFI, or their families may enter. The closing date for entries is 25 July 1990.

    Noticei ......... ...

    Parasitical

    fungus

    .. r Selfsatisfied Male

    deer

    1 ...........

    Subordinate

    1 Norsefather

    FemaleHorse

    116th Gr. letter

    T Blush

    SmallStalk

    Khaki colour PossessionGarland heaven Hang

    t - i v .........

    Torisk

    >

    Loyal >Apart > Betwixt

    -----

    Editor(abbr.)

    >

    Soliciting Inanity

    12th Gr. letter

    ----------- Fishing-net

    >Seaweed

    Half

    Negative

    reply> Prepo

    sition of place

    Entering Sustain >

    To maltreat

    >

    r*

    Having a wife or husband

    Fifthmonth

    For wiping

    dirt from shoes

    Within >

    Poeticmetre

    Accomplishment

    Previous reg.for

    Naboom- spruit

    >Muslim

    >

    : ! o 5

    o 5 i f

    •C

    Snuggle

    r—

    Men ofingen

    uity

    >Reg.for Kroon-

    stad

    Brother of Moses

    > Peninsula at

    the Red Sea

    TopCover

    IdolPraise

    1

    >

    Regretful >

    Hop-kiln >

    Old testament (abbr.)Dead

    Brother 1Romancupid

    >

    Yellowpigment >

    Ecstasy >Reg.for HowickAlphabet

    r*

    V Symbolfor

    nitrogen

    >Unguent >

    PersonalityWe

    Hereditarytitle Satan >

    Indicates speed

    of a film

    >Symbol

    forcarbon

    >

    Sob >Assail >

    Romannumeral

    500> Loft >

    WINNERS SHOP AT

    wSADFI

    CLUE: Beer-drinking dog-star of a 13-part TV series later this year.

    Oplossing van Blokkiesraaisel No 45: DANKIE SOLDAAT

    Wenner:Sers D. van Zyl, P o s b u s 198 Koster 2825

    PARATUS: Proprietor - South African Defence Force, Private Bag X158, Pretoria, 0001, tel. (012) 322-0610; Publisher - Directorate Public Relations, SADF, Private Bag X158, Pretoria, 0001, tel (012) 322-0610. Street address: 5th Floor, Paulhof, C/o Paul Kruger and Minnaar Sts, Pretoria 0002. Printed by Perskor, 28 Height St, Doornfontein, 2001, Johannesburg, tel (011) 776-9111.

  • ‘SA Weermag uifainiM vbum rverhewe bo politiek’____

    DIE SA Weermag se 78ste verjaardag is op 30 Junie luis- terryk en skouspelagtig met ’n parade in Pretoria gevier. Omdat dit lank na ons spertyd vir hierdie uitgawe plaasge- vind het, kon ons nie nou daaroor berig nie. ’n Verslag met fotobeeld word in ons volgende uitgawe gepubliseer. Moet dus nie u Paratus misloop nie.

    DIE ontvangers van ’n me- dalje moet dit nie sien as vergoeding nie, maar as erken- ning vir dit wat hulle vir die Mag doen," het kol N.F. Botha, uittre- dende Bevelvoerder van Groep 20 HK Lichtenburg, gesd tydens die bevelsoorhandiging- en me- daljeparade wat onlangs op die dorp gehou is.

    Hy het bygevoeg: "Ons leef in 'n onseker tyd waarin verskil- lende mense verskillende stand- punte handhaaf in die politiek, maar die SA Weermag moet verhewe wees bo politiek. Die Weermag moet vertroetel en be- skerm word en as iets kosbaars beskou word, anders sal die diens wat gelewer word, tever- geefs wees.”

    Kol Botha het bevel oorhan- dig aan kol A.P.J. Esterhuizen. Kol Esterhuizen is gebore in Maltahohe en het daar grootge- word. N6 skool het hy saam met sy vader gaan boer en gedu- rende di§ tyd as lid van die kom- m ando g e v o rd e r to t b e v e lvoerder van M arienta l-Kom - mando vir agt jaar.

    In 1971 sluit hy hom aan by die Staande Mag en beklee die volgende poste by Kmdmt SWA en SWA Gebiedsmag: Stafoffi- sier Kommando's en Kadette; Hoofinstrukteur Opleiding; Bev e lv o e rd e r 911 Bn; B e v e lv o e rd e r 91 B rig a d e ; B e v e lvoerder Sektor 40; Direkteur Di- r e k t o r a a t O n d e r s t e u - n i n g s d i e n s t e b y d i e Departement Verdediging-admi- nistrasie; in Maart 1990 neem kol Esterhuizen effektief bevel oor by Groep 20 HK, Lichtenburg.

    Tydens die medaljeparade is die volgende Trouediensme- daljes oorhandig: Lt C.H. Grey- ling (20 jaar troue diens, silwer); maj H.C. Coetzee (10 jaar, brons) en kpl A.G.E. Leighton (10 jaar, brons).

    Application No. G I529 (Act I0I/I965). Applicant. Lennon Ltd. (Approval code A442). *;Each I00 g Prep Cream contains: Borax 1.043 g. Menthol II0.877 mg, Thymol 41.583 mg, Camphor 720.785 mg. Clove Oil 0,042 ml. Phenol 213,026 mg.

    Take the pain out of those

    really close shavesHere’s a way to protect your skin

    against today’s dose-shaving razors.Prep shaving formula.Prep’s unique soothing action actually

    conditions your skin while you shave, giving you a real close shave, without the pain.

    Leaving your face refreshed and cool, like never before.

    Try it. Your skin’ll like it.

    k

    S HA V IN G f o a m

    THF P A I N L E S S - 'ME S M O O T H E S T < - - •

    I

    SOOTHING HEALING REFRESHING

    The painless way to the smoothest shave.

  • ■ ■ ■ ■ I■ I N I■ ■ ■ ■ I

    H 59 ■

    1 ■ ■ K ^ i

    I M I r ** IS

    ■ 1

    I B M l 4 J

    Jf 4C 15# ' , 1*«K OU U ] T V O l l l - B R A J N P g ^ l i j

    * * Mfer | | * L « ^Bifjrf'f f ; 8 ® I

    Vredenburg (circa 1777) is ryk aan unieke stylkenmerke. Simbool van grasie, gasvryheid en 'n innige leefwyse.

    Net soos Klipdrift Brandewyn.Vat-verouderd om u daardie volronde smaak van egte ou Kaapse brandewyn te gee.

    B eg in ware gasvryheid met

    k u p t o i f tPuikou uitvoer brandewyn

    KDR 322QA

  • Collection Number: AG1977

    END CONSCRIPTION CAMPAIGN (ECC)

    PUBLISHER: Publisher:- Historical Papers Research Archive

    Location:- Johannesburg

    ©2013

    LEGAL NOTICES:

    Copyright Notice: All materials on the Historical Papers website are protected by South African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displayed, or otherwise published in any format, without the prior written permission of the copyright owner.

    Disclaimer and Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only.

    People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Library, University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes contain material which is uncorroborated, inaccurate,

    distorted or untrue. While these digital records are true facsimiles of paper documents and the information contained herein is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers, University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently, the University is not responsible for any errors or

    omissions and excludes any and all liability for any errors in or omissions from the information on the website or any related information on third party websites accessible from this website.

    This document is part of a collection held at the Historical Papers Research Archive at The University of the

    Witwatersrand, Johannesburg, South Africa.