skoolhoofverslag 2015 1. departement van onderwys€¦ · skoolhoofverslag – 2015 aangebied deur...

14
1 SKOOLHOOFVERSLAG 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17 November 2015. This report gives a brief overview of some of the activities of 2015 and I wish to thank all the staff members who contributed to the content. 1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Dit was ’n besondere jaar vir almal in die onderwys veral ten opsigte van ons interaksie met die Departement van Onderwys. Hier verwys ons spesifiek na die Nasionale Departement van onderwys en die dramas rondom die Nasionale Assesseringstoetse (ANA’s) wat tot groot dispute gelei het. Onderwys in die Wes-Kaap is egter nog baie gesond en dit laat ons in ’n baie bevoorregte posisie. Skole in die Wes-Kaap is egter onder geweldige druk met die toestroming van nuwe intrekkers uit ander provinsies. Skole in die Noordelike voorstede is ook onder druk en dit is deesdae bykans onmoontlik vir ’n ouer om sy kind by ’n skool van sy keuse in te skryf. Dr Syms (the temporary IMG of Circuit 7) supported us during this year. Our sincere thanks to him and the Support Team of Metro North. 2. DIE BEHEERLIGGAAM 2015 het begin met die wete dat ‘n nuwe Beheerliggaam (BL) in Maart verkies moes word. Verskeie opleidingssessies het plaasgevind voordat die voorgeskrewe dokumentasie en inligting aan ouers verskaf kon word. Parents were invited to nominate members to serve on the Governing Body (GB) for a period of three years. Only two members of the previous GB were available for election. The challenge was to attain a quorum consisting of 15% of parents, on the evening. As in the past, our community did not disappoint us and the quorum was reached and even surpassed, by 25 parents! The following members were elected in March 2015: Corné Klem : Parent : Chairman Franzee Hess : Parent : Vice-Chairman Gustav Geyer : Parent : Finance Jacques Odendaal : Parent : Legal Matters & Discipline Jaco Serfontein : Parent : Building & Maintenance Louise Rheeder : Teacher Jackie Schütte : Teacher Naas Beets : Admin Staff Henk Arangies : Headmaster The transition of a Governing Body is always challenging. My sincere thanks to Corné Klem and our Board of Governors who made this an easy process. There is a lot of established trust and this cumulated in the completion of a very complicated building project. 3. MANAGEMENT 3.1 Headmaster It is a privilege to be the Headmaster of Eversdal Primary School. Every day has its challenges, but the great moments far surpass the bad moments. My daughter is a Grade 1 teacher at a less fortunate school and her experiences are constant reminders of the diverse circumstances in which learners in our country receive education.

Upload: others

Post on 28-Jun-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: SKOOLHOOFVERSLAG 2015 1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS€¦ · SKOOLHOOFVERSLAG – 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17

1

SKOOLHOOFVERSLAG – 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17 November 2015. This report gives a brief overview of some of the activities of 2015 and I wish to thank all the staff members who contributed to the content.

1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

Dit was ’n besondere jaar vir almal in die onderwys veral ten opsigte van ons interaksie met die Departement van Onderwys. Hier verwys ons spesifiek na die Nasionale Departement van onderwys en die dramas rondom die Nasionale Assesseringstoetse (ANA’s) wat tot groot dispute gelei het. Onderwys in die Wes-Kaap is egter nog baie gesond en dit laat ons in ’n baie bevoorregte posisie. Skole in die Wes-Kaap is egter onder geweldige druk met die toestroming van nuwe intrekkers uit ander provinsies. Skole in die Noordelike voorstede is ook onder druk en dit is deesdae bykans onmoontlik vir ’n ouer om sy kind by ’n skool van sy keuse in te skryf. Dr Syms (the temporary IMG of Circuit 7) supported us during this year. Our sincere thanks to him and the Support Team of Metro North.

2. DIE BEHEERLIGGAAM

2015 het begin met die wete dat ‘n nuwe Beheerliggaam (BL) in Maart verkies moes word. Verskeie opleidingssessies het plaasgevind voordat die voorgeskrewe dokumentasie en inligting aan ouers verskaf kon word. Parents were invited to nominate members to serve on the Governing Body (GB) for a period of three years. Only two members of the previous GB were available for election. The challenge was to attain a quorum consisting of 15% of parents, on the evening. As in the past, our community did not disappoint us and the quorum was reached and even surpassed, by 25 parents! The following members were elected in March 2015: Corné Klem : Parent : Chairman Franzee Hess : Parent : Vice-Chairman Gustav Geyer : Parent : Finance Jacques Odendaal : Parent : Legal Matters & Discipline Jaco Serfontein : Parent : Building & Maintenance Louise Rheeder : Teacher Jackie Schütte : Teacher Naas Beets : Admin Staff Henk Arangies : Headmaster The transition of a Governing Body is always challenging. My sincere thanks to Corné Klem and our Board of Governors who made this an easy process. There is a lot of established trust and this cumulated in the completion of a very complicated building project.

3. MANAGEMENT 3.1 Headmaster

It is a privilege to be the Headmaster of Eversdal Primary School. Every day has its challenges, but the great moments far surpass the bad moments. My daughter is a Grade 1 teacher at a less fortunate school and her experiences are constant reminders of the diverse circumstances in which learners in our country receive education.

Page 2: SKOOLHOOFVERSLAG 2015 1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS€¦ · SKOOLHOOFVERSLAG – 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17

2

Dit is die einde van my vierde jaar by Laerskool Eversdal - sommige mense verwys nog na die “nuwe” skoolhoof. Die stoel in die Laerskool Eversdal Skoolhoofkantoor raak nou gemakliker, maar die taak nog steeds ‘n opwindende uitdaging. The Western Cape Education Department launched an extensive programme to support and encourage the use of technology in classrooms. I was invited to a few sessions (as keynote speaker and presenter) where headmasters were encouraged and trained to adopt this new programme in their schools. It was great to share our experience with headmasters of other schools. (The WCED project is an ambitious one and it plans to equip 40% of all classrooms with technology (Whiteboards, Projectors and a laptop. This project is only for schools in the lower quintile – not for schools like Eversdal). Ek het ook weer dié jaar baie sinvolle individuele gesprekke met ouers gehad. Dit is ongelooflik hoe ‘n bietjie kommunikasie ‘n beter en sinvolle oplossing kan bied. Ouers bereik dikwels ‘n kruispad met die hantering van hul kinders en weet nie altyd wat om volgende te doen nie – my kantoor staan altyd oop – ek gesels graag met u.

3.2 Dagbestuur

Die dagbestuur van die skool bestaan uit Louise Rheeder, Marina van Schalkwyk, Naas Beets en myself. 99% van alle sake sal eers in die forum bespreek word, voordat ons dit na die skoolbestuurspan of direk na die Beheerliggaam neem. We meet regularly, at least once a week. My thanks for the loyal support I receive from my team.

3.3 Skoolbestuurspan

Die Skoolhoof, saam met die Adjunk- en Departementshoofde vorm die Skoolbestuurspan (SBS). Al die verskillende afdelings van die skool word deur hierdie 10 mense verteenwoordig. Meetings are held weekly and the different role players responsible for their components have the opportunity to give feedback, with regard to their portfolios. General administrative tasks and problems are also discussed and addressed. In this way we are able to ensure that the daily running of the school is taking place in an orderly fashion. Die SBS het gedurende Septembermaand twee dae opsy gesit vir strategiese beplanning vir 2016. Daar is teruggekyk na 2015 en daarna is 2016 se kalender bespreek, asook strategies gekyk na wat Eversdal moet doen om steeds relevant te bly vir sy kliënte en wat ons doen om onsself te onderskei van ander laerskole.

4. General Management in 2015

The present day school is definitely different from those in the days when many of us were at school. This is a reality facing every school who wishes to make the right decisions for the future. Decisions have to stand the test of time and initiate the relevant changes. Vir Eversdal om relevant te wees, moet verantwoordelike besluite geneem word, sodat ons kan dink en doen vir môre. Om bogenoemde te kan bereik, is die skool afhanklik van verskillende rolspelers, maar veral dan ook die Skoolbestuurspan. Ja, ons kan en moet verskil, maar saam strewe ons daarna om te verseker dat Eversdal se wiele op geoliede ratte loop en funksioneer. This year, we endeavoured to ensure that our communication structures are in place. On evaluating these structures, we realized that there are so many ways to keep up to date with everything happening at school. The new website invites parents to use it regularly, you have Facebook feeds, Tweets and Ever News. The Ever Focus is available on a Tuesday and e-mails from the different coaches also inform you of what is happening on the sport front. As the school’s website also caters for the school’s calendar, we have decided not to use the summarized Fridge Calendar in future.

Page 3: SKOOLHOOFVERSLAG 2015 1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS€¦ · SKOOLHOOFVERSLAG – 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17

3

Ons kyk na ‘n manier om dalk die verskillende kommunikasiewyses te stroomlyn om dit nog makliker en meer koste-effektief vir die skool te maak. Die sms’e wat uitgestuur word, is baie duur en ons hoop om eersdaags weer met u hieroor te kommunikeer. Onthou ook dat u steeds welkom is om direk met u kind(ers) se onderwysers te kommunikeer - moet net nie ‘n onmiddellike antwoord terug verwag nie. Ons personeel is besig met onderrig en sal waarskynlik teen die middag op u e-pos reageer. Indien u dus ‘n dringende saak by die klasonderwyser moet aanmeld, moet u maar Ontvangs skakel en ‘n boodskap by die dames laat. Planning for a new beginning and year, including all the school’s sporting activities and fundraising events, combined with a full academic year, takes some doing. The final touches will be added towards the end of the year, ensuring that all staff members will be in possession of all the activities, dates, etc. in order to plan ahead. Elke skool se beleide kom dikwels in die spervuur, want ouers wil weet wat die skool se standpunte en verwagtinge is rakende sekere aspekte. Dit is ook so dat beleide dikwels getoets word aan die hand van basiese wette, soos bv. Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes. Die skool behoort aan die “Governing Body Foundation”, ‘n organisasie vir Beheerliggame, wat hul ten doel stel om riglyne daar te stel vir Beheerliggame en skole. Hierdie organisasie beskik ook oor beleide vir alles wat van toepassing is op skole en moedig ook skole aan om van hierdie beleide gebruik te maak. This year we measured our own policies in relation to those of the Governing Body Foundation to ensure we are on the right track. The policies were adapted for Eversdal Primary School. Those of you who visit the school regularly, will have noticed that a new colour scheme was used to brighten up the outside of the building. The darker colour is also more functional: hiding the marks made by tennis balls, where our Evers play. Staircases were made more child friendly, with academic symbols. Our office bearers are prepared to ensure that all queries are handled in an efficient and appropriate manner, often needing to bend over backwards to satisfy anxious parents, grandparents and even our younger Evers. We salute them for their friendliness and willingness to assist! It has been said by many visitors and parents, on numerous occasions, that they experience a feeling of belonging and welcome upon entering our school.

4. NAVORSING

Die vennootskap met die Universiteit van Vlaandere in België, het vanjaar weer vier Belgiese studente na Eversdal gebring. Hierdie studente is finale jaar Onderwysstudente wat hulself kom oriënteer ten opsigte van onderwys in Suid-Afrika. The students visited the school from 25 February to 31 May. We are very thankful towards parents for housing these students and making them feel at home. Hierdie proeftydperk en gepaardgaande besoek vorm deel van ‘n vennootskap tussen die Universiteit van Vlaandere, Laerskool Eversdal, Primêre Seunskool Paarl en Laerskool Klapmuts. Ons onderwysers leer ook baie by hierdie studente en ons Evers hang aan hul lippe!

5. LEERDERSORG

Laerskool Eversdal volg ’n inklusiewe benadering vir kinders se akademiese en emosionele sorg. Na spangesprekke, wat hul ouers en kundiges insluit, is individuele ondersteuningsplanne vir hierdie kinders in plek gesit.

5.1 Didactical Support:

Learners who have a need for additional consolidation in Home Language and/or Mathematics were given the opportunity to attend Didactical Classes after school on a continuous basis.

Page 4: SKOOLHOOFVERSLAG 2015 1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS€¦ · SKOOLHOOFVERSLAG – 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17

4

5.2 Leerondersteuning/Learning Support:

Leerders in Gr. 1 tot 3 is op aanbeveling van hul klasonderwyseresse en met die toestemming van hul ouers tydens die skooldag ingeskakel vir leerondersteuning in Tale en Wiskunde. In die ondersteuningsklasse is hul in kleiner groepies gehelp.

6. CULTURE 6.1. Senior Choir participation this year:

The Senior Choir had an exceptional year. They participated in the ATKV Competition in Port Elizabeth and the highlight was finishing as Category Winners in the Kaapse Afrikaanse Eisteddfod.

6.2 Die Juniorkoor:

Die Juniorkoor het die hoogste punte behaal by die Helderberg Eisteddfod. Everjam: Ons het vanjaar begin met Everjam wat ‘n heelskool samesanggeleentheid is. Dit word bestuur deur ‘n groep passievolle onderwysers. Die liedjiekeuses is wyd en bring oud en nuut bymekaar om te verseker dat die leerders se repertorium aansienlik vergroot is.

6.3 Percussion Band:

We boast with five groups in this category. Our parents were speechless after the successful concert; realizing how much their children had accomplished this year.

6.4 Konserte:

Tydens ‘n reuse spanpoging deur kinders, onderwysers en ouers het ‘n kleurvolle Grondslagfasekonsert die lig gesien. “Hompie Kadompie” het voor vol sale oor vier aande sy storie vertel.

6.5 Eisteddfod:

Ons leerders het deelgeneem aan die Tygerberg-, sowel as aan die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod. 210 leerders het deelgeneem aan 310 items. Die gemiddelde % van al die uitslae was tussen 80 en 90 persent (LOF). Die deelname het ‘n wye verskeidenheid gedek, wat aan die Evers goeie blootstelling gegee en hulle selfvertroue ‘n hupstoot gegee het.

6.6 Kunsuitstalling:

Die jaarlikse kunsuitstalling is vanjaar geopen deur die Portretskilder Anina Deetlefs. Tydens hierdie geleentheid is twee- sowel as driedimensionele werke van ons leerders uitgestal.

6.7 Talent Competition:

As always the Evervaria was of an outstanding quality. The three judges were blown away by the talent of the children.

6.8 Kultuuraande:

Ons het Sarah Theron genooi om saam met ons kore te kom optree. Fanie Theron het ons kore genooi om saam met Emo Adams op te tree. Beide die aande was baie suksesvol. Die musiekpersoneel se jaarlikse luisterure het geleentheid gebied aan al hul leerders om hul beste werk met hul families te deel. Dit is baie goed deur ons ouers bygewoon.

Page 5: SKOOLHOOFVERSLAG 2015 1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS€¦ · SKOOLHOOFVERSLAG – 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17

5

6.9 Music Department:

The individual singing and violin lessons, which were introduced by the Music Department this year, were met with a positive response. The lessons offered this year were: piano, violin, singing, guitar, flute and recorder. There has been a remarkable increase in the number of learners making use of these lessons.

6.10 Everdrama:

The Everdrama group performed at the Akkedissie Acting Festival on 11 September 2015. Kyla Mouton het goud ontvang vir haar vertolking van die karakter van “Tant Dora”. The production also received a silver award for direction.

6.11 ATKV-Gedigtekompetisie:

Laerskool Eversdal het vanjaar ‘n totaal van 19 gedigte vir hierdie kompetisie ingeskryf. Mila van Wyk het ‘n tweede plek in die kategorie vir graad 3 behaal.

6.12 ATKV-Redenaarskompetisie:

Die skool het vanjaar ‘n totaal van 8 sprekers ingeskryf, waarvan vyf deurgedring het na die halfeindstryd. Een van ons leerders het ook deurgedring na die landswye finaal van die ATKV-Redenaars.

7. SPORT

‘n Aparte Sportverslag word aangeheg wat ‘n baie deeglike oorsig van die jaar se gebeure gee. (Sien Addendum A.)

8. KURRIKULUM 8.1 Akademie - GRONDSLAGFASE

Die wyse waarop die kurrikulum aangepak en uitgevoer word, bepaal die kwaliteit van die Grondslagfase se akademie. Daar word dus daarna gestreef om 'n uitstaande kurrikulum en kwaliteit aktiwiteite daar te stel sodat leerders puik vaardighede kan ontwikkel om hul potensiaal te verwesenlik. An effective academic structure enables all role players to provide meaningful education and to ensure that a high standard of quality education is maintained. Die akademiese jaar word ingelei met 'n inligtingsaand waar elke graad die geleentheid kry om aan die ouers 'n oorsig te gee van wat die jaar in die kurrikulum opgesluit is en hoe dit geïmplementeer gaan word. In the first term a “Homework Suggestion” evening was held for the Grade One parents. The presentation was of a visual nature. All the suggestions that were discussed were displayed; parents were able to experiment with these examples and ask questions. Tydens die weeklikse graadvergaderings word spesifiek aan elke vak tyd afgestaan sodat die beplanners, aan die hand van die Nasionale dokumente, die fyner punte met al die kollegas kan deel. Dit verseker eenvormigheid in die graad en so dra elke onderwyser kennis wat van haar m.b.t. die vak se aanbieding verwag word. This is followed by a control system, driven by enthusiastic Subject Heads. This ensures uniformity. Problems are addressed and solutions are found. A report is written, which is of great encouragement to educators, and valuable advice is given.

Page 6: SKOOLHOOFVERSLAG 2015 1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS€¦ · SKOOLHOOFVERSLAG – 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17

6

Sinvolle assesseringstake word opgestel en deur die Departementshoof gemodereer. Dit beantwoord aan Nasionaal se voorskrifte en word n.a.v. ‘n vasgestelde assesseringsrooster deur die leerders geskryf. Die akademie en leer word hierdeur ondersteun en leerders se sterk- sowel as swak punte word gemeet en aangespreek. Die weeklikse kurrikulumbeplanning word ook hiervolgens gerig. Support assessments are done in every grade, throughout each term. This is to ensure that all grades are on par with one another. These assessments are noted and feedback is given during the grade and Foundation Phase meetings, thus ensuring continuity and progression. Die Grondslagfase-personeel is baie noukeurig met die opteken van die Finale Assesseringstake se punte. Hierdie uitslae word in detail bestudeer en weldeurdagte kwartaalverslae word aan die hand hiervan en die deurlopende assessering geskryf en gee ouers insig met betrekking tot die leerder se vordering. Continual parent meetings take place and all information is noted and placed in each learner’s personal file, on the school system. Kwartaalliks lê die Onderwysdepartement se vakadviseurs besoek af om die Progressie en Promosieproses te monitor, asook ondersteuning te bied. Goeie terugvoerverslae word van hul ontvang, wat waardering teenoor die skool en die onderwysers vir hul puik administrasie en werk uitspreek. Alle dokumentasie soos verwag is sekuur en elke leerder wat as 'n risiko beskou word, of akademiese ondersteuning benodig, beskik oor 'n individuele ondersteuningsplan.

Learners are given the opportunity to work through the workbooks which have been provided by the Education Department. Dit dien as goeie hersiening-en vasleggingstake. Leerders word weekliks blootgestel aan die gebruik van rekenaars en iPads. Hierdie tegnologie word al met groot selfvertroue deur onderwysers en leerders gebruik en sinvol met die kurrikulum geïntegreer. The school provides well equipped areas for all practical subjects. The Art Room is a good example; here all learners and educators can develop their creative potential fully. Die vaardigheidsprogram dra by tot leerders se blootstelling aan al die verskeie sportsoorte, asook hul groot- en kleinspierontwikkeling. Leerders het ook die geleentheid gehad om aan ‘n Wiskunde Olimpiade deel te neem. Daar het drie van die nege leerders tot die laaste rondte deurgedring. Leerders word in graadverband jaarliks op ‘n uitstappie geneem wat aansluit by die kurrikulum. The Grade 1 learners attended the production of “Kipper in Egypt.” They thoroughly enjoyed the show as they were able to identify with the characters that they know so well from their Reading series.

8.2 Diagnostiese (ANA)/Sistemiese Evaluering:

Jaarliks gedurende Oktobermaand lê die Graad 3 leerders die Departementele Sistemiese Toetse af. Leerders kry die geleentheid om hul kennis met betrekking tot Huistaal en Wiskunde, wat hul gedurende die fase aangeleer het, weer te gee. Ons wag op die uitslae sodat die inligting wat ontleed word, teruggeploeg kan word in die kurrikulum. Die statistiek wat opgetrek word, word ook waardevol aangewend. The writing of the ANA's (GR.1-3) remains a controversial subject. Both the educators and the learners are ready to write, should the department request this.

Page 7: SKOOLHOOFVERSLAG 2015 1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS€¦ · SKOOLHOOFVERSLAG – 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17

7

8.3 Akademie - INTERSENFASE:

Onderrig word gedoen volgens die Nasionale Kurrikulumverklaring. (Kurrikulumbeleid). Personeel gebruik ondersteuningsmateriaal soos aan alle skole voorsien. Die personeel van Eversdal ontwerp hulle eie leermateriaal vir PSW, asook Cyber Wellness. Onderrig word ondersteun deur elektroniese media soos rekenaarsentrums en tablette; asook `n toegeruste biblioteek. Die skool bied buitekurrikulêre aktiwiteite aan wat die akademie ondersteun, deur buitelugkampe, daguitstappies, sprekers, en `n buitemuurse program in plek te stel waar verryking plaasvind. Daar word geleenthede vir leerders geskep om deel te neem aan kompetisies en betrokke te raak by uitstallings, entrepeneurskap en groepwerk. All moderation of tests, book control and subject meetings (whether internal or external), are managed by the Head of Curriculum and Subject Heads. We have electronic record keeping of all our agendas and minutes. Our learners are exposed to External Competitions in numerous areas, strengthening their academic skills, e.g. AMESA, Wen met jou pen, Die Burgervasvra, Spelkompetisies, Mathematic Competitions, Outdoor competitions and community care. Ons onderwysers word gereeld opgelei deur instansies soos MNED, CTI, VAW, Education Summit, SAOU, ens. Dit is ons doelwit om ons personeel bloot te stel aan opleiding, sodat die nodige vaardighede versterk en die kennis aan ons leerders oorgedra word. The school is involved in the parent community and vice versa. Information is communicated timeously.

8.4 Media/Biblioteek

Visie: Om toegang tot ‘n kwaliteit- en geloofwaardige Inligtingsentrum, wat die toepassing van die kurrikulum ondersteun, vir al ons gebruikers te verskaf. Projekte: 2015:

Boekverkoping: Sukena 4 - 13 Februarie in personeelkamer.

Vier Internasionale Moedertaaldag 20 - 21 Februarie.

Op 2 Maart vier die biblioteek Dr. Seuss se verjaarsdag.

Wêrelddag vir Hardoplees word gevier op 4 Maart deur die maak van kentekens, ens.

Geestelike boeke en ander voorraadverkoping 6 Maart.

Die skrywer, Christien Neser, besoek ons skool op 10 Maart vir ‘n praatjie.

LAPA-boekverkoping: 10 - 11 Maart.

Suid-Afrikaanse Biblioteekweek, 14 - 21 Maart met die tema, “Connect @ your library”, word

gevier.

21 Maart – World Poetry Day.

30 - 31 Maart: Boekverkoping, The Book People.

2 April – International Children’s Book Day.

Woon ‘n werkswinkel op 8 en 9 April in Landsdowne by.

Page 8: SKOOLHOOFVERSLAG 2015 1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS€¦ · SKOOLHOOFVERSLAG – 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17

8

Hou uitstalling in biblioteek tydens Inligtingsaand op 22 April en gebruik biblioteekprefekte vir

aanbiedings.

Viering van Wêrelddag vir boeke en Kopiereg – 23 April: Leerders trek soos karakters aan.

Boekverkoping: Bargain Books: 22 - 23 April.

Mev. Spangenberg het ‘n Skype ontmoeting met skrywer, Elizabeth Wasserman op 19 Mei.

Koop Arikaanse Boekedag: 14 Augustus.

Nasionale Boekeweek: 7 - 13 September.

International Literacy Day: 8 September.

13 September vier ons Roald Dahl-dag.

Vier Internasionale Skoolbiblioteekmaand hele Oktober met die tema: Die Skoolbiblioteek

Rock!

Biblioteekprefekte hou konsert, Die Deurmekaar Sprokie, vir Gr.1’s van 2016: 30 Oktober.

Boekverkopings in personeelkamer 5 - 10 November: Sukena en Linda Fincham.

Book Sale: The Book People 25 - 26 November.

9. ENRICHMENT

There are many activities that are not included in our schools menu, but add value to the development of our learners. Our learners are actively involved in these activities. Dit sluit ‘n verskeidendheid van aktiwiteite in, byvoorbeeld karate, moderne dans, kunsklasse, ens.

10. GEBOUE EN TERREIN

Gedurende die eerste kwartaal is die nuwe aanbouings na groot afwagting voltooi en formeel geopen op 17 Junie. Die nuwe toevoeging van badkamers het baie druk verlig op die tekort aan ablusiefasiliteite. Die opgradering van die oppervlaktes van die tennisbane, oprigting van nuwe omheinings en spreiligte het die geriewe ‘n nuwe dimensie gegee. Die spreiligte stel ons in staat om in die toekoms meer aktiwiteite op die tennisbane aan te bied. Die nuwe plaveisel by die sportgronde het die estetiese aansien ‘n groot hupstoot gegee en die area meer gebruikersvriendelik en veilig vir die leerders gemaak. Die bouprojek het ‘n groot impak op die toestand van die sportvelde gehad. Daar is ook watertenke opgerig om ons boorgatwater te stoor, wat besproeiing vergemaklik. Intensive rehabilitation of grass has been done on the fields. Damaged patches, caused by the building project, were addressed and big sections of winter grass was removed. 2500 m2 of grass sods were placed on the fields. We are currently still busy with the rehabilitation of the sport field. The installation of a new drainage system is planned for December 2015. This will help improve the quality of our playing surfaces during the winter. Baie dankie aan al die terreinpersoneel wat gedurende die jaar algemene netheid- en instandhoudingswerk op gereelde grondslag gedoen het. Ons terrein is werklik netjies.

11. FINANCES

During 2015 our school’s Financial Department, as well as the Financial Committee of the Governing Body, managed our school’s finances effectively, which is evident in the success of all our educative, sport and cultural activities which were hosted at Eversdal Primary School. A big thank you to both

Page 9: SKOOLHOOFVERSLAG 2015 1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS€¦ · SKOOLHOOFVERSLAG – 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17

9

the school’s Financial Committee and Managers who have taken responsibility to ensure efficient, effective and transparent use of finances and other resources within the school. Graag wil ons ook van die geleentheid gebruik maak om veral Mnr. Jaco Serfontein en die Finansiële Komitee hartlik te bedank vir hulle waardevolle aandeel in die suksesvolle bestuur en voltooiing van die 2014/15 bouprojek. Die pragtige nuwe geriewe (hokkieklubhuis met toilette en stoorgeriewe; netbal-en tennisklubhuis met toilette en stoorgeriewe; tennisbane wat opgradeer is, waarvan twee bane met spreiligte toegerus is; addisionele kuns- en tegnologieklasse; nuwe kleedkamers en toilette; asook nuwe plaveisel) is amptelik op Donderdag, 17 Junie 2015 geopen en in gebruik gestel. At the annual budget meeting which took place on Tuesday, 15 September 2015, the budget for 2016 as presented by the Financial Committee, was approved by the parents, according to the policy and procedures of the WCED in Circular 08/2004. A big thank you to all the budget managers for their valuable input and effort to compile an accurate and realistic budget. Graag wil ons ook ons ouers en die Everaksie bedank wat by die volgende fondsinsamelingsprojekte betrokke was:

Die Kaskardag en die gepaardgaande speelpark.

Ever-Bonanza.

Damus waartydens daar weer ‘n aansienlike bedrag vir liefdadigheid ingesamel is.

Everdans.

Skattejag wat tydens kwartaal 4 sal geskied. A big thank you to all the parents who pay their child/ren’s annual school fees regularly, this is essential to enable all the operational activities at the school to continue..

13. MENSLIKE HULPBRONNE

Soos elke jaar het die personeel se jaar afgeskop met 'n Personeelkonferensie op Dag 1 en 2 van die nuwe jaar. Om seker te maak dat die onnies gemotiveerd wegspring, het Gavin Keller, skoolhoof van Sun Valley Primary School, ons kom bewus maak van hoe verskillend seuns en dogters ontwikkel en hoe die personeel bedag moet wees om individue se verskillende leerstyle te akkommmodeer. Throughout the year, the staff members were given the opportunity to attend training sessions in the application of Excel, Google Drive, Keynote, Book Creator and Edmodo. Training takes place weekly and staff members are required to attend one slot per week. Die ooievaar het vanjaar ook wyd geloop en mevv. Aneske Jacobs, Marilize Olivier en Chrizanne de Beer het hulle gesinne uitgebrei. Die Jacobs- en De Beer-families het beide 'n seun ryker geword en die Olivier-gesin 'n dogter. Ons wens hierdie drie ouerpare baie sterkte toe met die groot verantwoordelikheid van ouerskap. Eversdal has a very big staff and therefore it was decided to have a staff outing to the Barnyard in May. The music of Queen and Abba was performed and to our amazement the younger generation, on the staff could relate to the wonderful music! Everybody had a great time and many were almost caught by sunrise the next morning, while still debating over which group was the best. Die vertrek van een van ons Departementshoofde aan die einde van 2014, het 'n vakature laat ontstaan, wat gevul is deur mnr. Gys Burger vanaf kwartaal 2. Mnr. Burger is reeds sedert 2011 aan die skool verbonde en ons wens hom 'n mooi pad toe op die bevorderingsleer. With Mrs De Beer and Olivier on maternity leave, we were extremely privileged to attain the services of Mrs Muriel Blaauw, well-known to many in the Eversdal community, in grade 3 and Mrs Melanie Albertyn in grade 5. Both teachers handled the transition with ease, thus ensuring that teaching continued without any problems. We are most thankful towards these two capable teachers! Soos u ook weet, was Eversdal in die bevoorregte posisie om 'n paar nuwe toetreders tot die onderwysprofessie te verwelkom. Dit is altyd goed om vars idees en bruisende energie waar te neem. Mnr. Luan Rademeyer, mejj. Maryke Botha en Zahn Botha, sowel as mev. Catherine-Anne le Roux

Page 10: SKOOLHOOFVERSLAG 2015 1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS€¦ · SKOOLHOOFVERSLAG – 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17

10

het hul eerste treë in die onderwys gegee. Intussen het mej. Maryke Botha ook verloof geraak, sowel as mej. Kirsten Matthews. Mev. Madi Kotze is ook in die jaar getroud! Dus brei die Ever-familie steeds uit! We do not know of any staff members who will be leaving us towards the end of the year. This will bring some stability within the staff, as well as in the day to day running of the school. Mrs Schiván Bosch was also appointed as our new Human Resources officer. Our HR Department is the biggest department in the school and Mrs Bosch plays an important role in overseeing and dealing with all relevant HR issues. Elke personeel is uniek en Eversdal is uniek-anders. Daarom bly dit maar 'n geweldige uitdaging om te verseker dat alle rolspelers in harmonie saamwerk. Soms harmoniseer dit in een genotvolle simfonie, soms is dit net een aweregse akkoord, maar, as ons terugkyk, besef ons dat van ons mooiste melodieë ontstaan het toe 85 individue saamgewerk het - en daarvoor salueer ek elkeen. Julle maak my as skoolhoof, ongelooflik trots!

12. LEERDERSAKE 12.1 Leierskapontwikkeling

Die gr. 6-leerders het 24 leerders tot die Everraad verkies. Die 4 leerders met die meeste stemme (twee seuns uit die Afrikaanse groep en twee dogters uit die Afrikaanse en Engelse groepe onderskeidelik) het die meeste stemme getrek en is aangewys as die hoofleiers.

The Ever Council and Mrs Swarts met regularly on Wednesdays, before school started, for leadership development, to plan for assemblies or to discuss other problems with regard to their duties at the school. At the end of the year they all agreed that they have grown as leaders. Feitlik al die graad 7's het hierdie jaar op komitees gedien met die Everraadslede as voorsitters. Komiteelede het gevoel dat hulle ‘n verskil maak en hulle kon ook hul vaardighede ontwikkel deur bv. die skryf van die skoolkoerant, die neem van foto’s, die maak van videos, optredes tydens saalbyeenkomste, die uitbou van die waardeprogram en die skep van 'n "omgee"-karakter deur betrokkenheid by liefdadigheid. Ander komiteelede het met trots opgetree as ambassadeurs tydens skoolaangeleenthede, of op sportdae diens gedoen in die Oink.

12.2 Gr. 6

In the fourth term a Leadership Development Conference was held. Almost all gr. 6 learners attended. Ds. Jacques van Rensburg and Nina Muller van Velden kept them busy with many activities and interesting videos to teach them about problem-solving how, to work together as a team and to plan activities and follow through.

12.3 Waardeprogram

Die skool se vier kernwaardes word deurlopend aangespreek. Tydens die waardeprogram is die volgende waardes ontwikkel: toegewydheid, gasvryheid, entoesiasme en aanpasbaarheid. Sekere kleure is aan hierdie waardes gekoppel en boomstamme op die skoolterrein is in hierdie kleure lap toegedraai om leerders aan die waardes te herinner. Leerders het ook klein gekleurde strikkies ontvang as hulle die waardes uitgeleef het. Daar is deurlopend op hierdie waardes gefokus in die klaskamer, in kommunikasie met ouers en ook tydens saalbyeenkomste. At the beginning of the year a Character Building camp was held to introduce these values to 150 learners. Big Brothers/Sisters from grade 7 visited all the classes once a term to explain and emphasize these values in an interactive manner.

Page 11: SKOOLHOOFVERSLAG 2015 1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS€¦ · SKOOLHOOFVERSLAG – 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17

11

12.4 Weerbaarheid 12.4.1 Jaartema

“Dink reg - doen reg” is woorde wat hierdie jaar dikwels herhaal is. Die tema is ook gekoppel aan die Kuberwelstandprogram wat deurlopend gevolg is. Learners were taught to “sense” the risks of harmful online behaviour. Opportunities were provided for learners to analyse, evaluate and reflect (“think”) on cyber wellness issues. This should lead learners to “act” in such a way that will keep them safe online.

13.4.2 Bybelvasvra

Drie spanne het vanjaar aan die Bybelvasra deelgeneem. Een van die spanne is aangewys as die toppresteerders in die Wes-Kaap.

13.4.3 Life Orientation Programme

This year Mr Rian Truter presented a programme to the gr. 7-learners to help them discover who they are and to understand their emotions and reactions. He empowered them to make the right decisions and not to succumb to peer pressure. They also had to think about their goals for the future.

13.4.4 Erkenning en uitkenning

Goue balkies is deurlopend toegeken aan leerders wat presteer het op sport- en kulturele gebied. Akademiese balkies is tydens die erkenningsaand toegeken. Hierdie jaar is daar egter groot treë gegee om op ‘n breër front erkenning te gee. Leerders van gr. 4 tot 7 het tydens die erkenningsaand sertifikate ontvang vir deelname, prestasie en meriete op alle terreine. Feitlik alle leerders het erkenning gekry en hul sertifikate met ‘n groot glimlag en trots ontvang. Learners of the senior sport teams received a silver badge during a special assembly.

13.4.5 Matric Assembly

More than 150 former Evers attended the Matric assembly. Mr Arangies wished them well with the matric exam and shared some insight on making decisions in their future.

13.4.6 Kleredrag

Daar was geen verandering t.o.v. die skooldrag nie. Al hoe meer leerders dra wit tekkies - iets wat mettertyd die reël sal word. Die Everjas hou nou baie meer klere aan en ouers vind hierdie eenstop-winkel baie nuttig. Daar word tans gekyk na ‘n meer funksionele atletiekhempie.

14. INFORMATION AND COMPUTER TECHNOLOGY

2015 word gekenmerk as die jaar waarin baie energie binne die infrastruktuur en kommunikasie komponent van hierdie portefeulje investeer is. Die "servers" wat die skool se netwerkstelsel beheer, het a.g.v. meganiese probleme problematiese gevolge veroorsaak wat die effektiewe funksionering van ICT-stelsels gekelder het. Ons was dus genoodsaak om analities die holistiese ICT-infrastruktuur te ondersoek en areas te identifiseer waar herstelwerk en opgradering noodsaaklik is. More advanced servers were installed which have made managing our network and protecting our data more effectively. We installed a new virus protection programme to protect the network against threats. Managed switches and security cameras were installed and upgrades to the Wi-Fi network have also been done.

Page 12: SKOOLHOOFVERSLAG 2015 1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS€¦ · SKOOLHOOFVERSLAG – 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17

12

‘n Professionele nuwe webtuiste, beskikbaar in Afrikaans en Engels, is geloods waarop ons baie trots is. Die fokus van die nuwe webtuiste is om informasie maklik te bekom en vorm ook die basis waaruit ons kommunikasie bestuur. Ouers teken aan as ‘n lid van die kommunikasiestruktuur en ontvang al die nuwe, relevante informasie via e-posse. Hierdie nuwe toevoeging slaag beslis daarin om ons ouers altyd op hoogte te bring met die nuutste kommunikasie. The new website also brought about a more direct focus on social media. We created new Twitter feeds and populated our Facebook page, to capture the culture of the school. Links to the latest news will also be posted on the Facebook and Twitter pages respectively, but we encourage our parents to sign up on the front page of the website. Met betrekking tot die kurrikulum stel ons hoë standaarde om die uitdagings van 21ste eeu onderrig binne Eversdal moontlik te maak. Die tegnologiese hulpmiddels as toevoegings tot die kurrikulum is die fokus van die ICT-departement. Tabletonderrig maak die aanleer van nuwe vaardighede meer effektief en kweek terselfdertyd opgewondenheid oor die leerproses. Our learners are more engaged in the learning process through collaborative and multimedia learning. The successful Cyber Wellness Programme will ensure that our learners are better equipped to enter the cyber world. Die veranderings en toekomstige doelwitte verseker dat baie opwindende tye voorlê. Ons is op die regte pad om gereed te wees vir die uitdagings van die toekoms en só te verseker dat Laerskool Eversdal altyd ‘n toonaangewende skool is.

15. OPENBARE BETREKKINGE 15.1 Bemarking

Fondsinsamelingsprojekte

Die Everaksie, onder leiding van Mnr. Org Rautenbach, sowel as die Consolidi Trust met Mnr. Gustav Geyer as voorsitter, het vanjaar seker gemaak dat daar genoeg fondsinsamelingsprojekte geskeduleer was om die skool se koffers baie mooi aan te vul. Hier by Eversdal is die doel van fondsinsameling altyd tweeledig en, behalwe vir die fondse wat ingesamel word, is daar ook altyd groot klem op die genot wat die ouers en/of kinders in die proses uit die projek kan kry. Dit is ook ‘n goeie geleentheid vir ouers om mekaar beter te leer ken. Projekte waar kinders betrek word en wat deur die Everaksie gereël word, word tot een groot fondsinsamelingsprojek per kwartaal beperk. Met die geld wat deur die fondsinsamelingsprojekte geïn word, kon die Beheerliggaam vanjaar weer ruim terugploeg in die skool, soos die spreiligte wat by die tennisbane opgerig is, die hokkieklubhuis en uitkykpunt by die tennisbane.

15.2 Loyalty Cards

A large section of the parent community, of Eversdal Primary School, is actively involved in the three Loyalty Card schemes from which our school benefits, namely: Spectra Stationary, My School (Woolworths and others) and Makro. We receive excellent benefits from all three of these schemes. The parents only need to swipe their cards when making a purchase. This is most certainly the easiest way ever, to acquire funds!

15.3 Kommunikasie Hier by die Laerskool Eversdal is dit ons erns om alles in ons vermoë te doen om die kommunikasie

na ons ouerhuise te bestuur sodat dit so volledig en duidelik moontlik is. Omdat ons ook baie bewus is van die impak van die mens op die natuur, is dit vir ons belangrik om so min as moontlik papier te gebruik. Ons langtermyn doel is om die skool met so min as moontlik papier te bedryf en, as deel van die visie, het ons vanjaar daartoe oorgegaan om die Everfokus, asook alle omsendbriewe, sover moontlik, per e-pos uit te stuur.

Page 13: SKOOLHOOFVERSLAG 2015 1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS€¦ · SKOOLHOOFVERSLAG – 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17

13

Ons webblad kon ook vanjaar sy kinderskoene uittrek en met die deurlopende opdatering van ons webblad se “Nuutste Nuus”, Facebook en blogs het elke ouer en vriend van Eversdal, wat toegang het tot internet, die geleentheid om daagliks op hoogte te bly van alle nodige inligting, asook die jongste nuus oor wat by die skool gebeur.

15.4 Parent Conference

We are well aware of the fact that it can be challenging to be a parent in the twenty-first century; this is why we host a Parent Conference once a year and 2015 was no exception. This year Mr Rian Truter was the speaker. He is the ex-headmaster of DF Malan High School, a well-renowned speaker and an excellent pedagogue. He gave the audience food for thought, in his own unique way.

15.5 Charity

DAMUS – WE GIVE! A school with such a noble motto, needs to live up to it! This is exactly what the children and staff of Eversdal Primary School did in 2015. This year they did not contribute to a different project each term, as in the past, but tackled a big project for the duration of the year, namely the BADISA Doll Project. Every class “adopted” a less privileged child, in a care home, and collected toiletries, clothes, story books and stationery throughout the year, for this specific child. During the month of August, the staff and children also worked very hard to ensure the success of Damus, the annual carnival. A percentage of the proceeds generated from this project goes towards charitable children’s organizations in the area. Some of the money is also utilized for charitable cases within our school.

15.6 Borge

Die Laerskool Eversdal is baie bevoorreg om ‘n groot klomp baie lojale ouers en vriende van die skool te hê wat bereid en in die vermoë is om hulle lojaliteit te bewys deur die skool met borgskappe, op verskillende vlakke, te ondersteun. Dit is vir ons baie bemoedigend dat ons platinumborge van jaar tot jaar weer terugkom en betrokke wil wees - en vanjaar was geen uitsondering nie.

Met die borgskappe wat vir sporttoere en –wedstryde geoormerk word, kan ons kinders met trots en selfvertroue op die veld uitdraf omdat daar borge is wat graag met hulle geassosieer wil word. Borgskappe wat nie noodwendig vir sport bedoel is nie, kan weer elders aangewend word om die kinders se fisiese omstandighede en omgewing te verbeter, sonder dat die koste uit die skoolfonds verhaal hoef te word. Sonder die platinum-, goue- en silwer borge en donateurs sou dit vir die Laerskool Eversdal onmoontlik gewees het om die hoogtes te bereik wat wel vanjaar bereik is en daarvoor wil ons hierdie mense opreg bedank.

16. DIE TOEKOMS

Ons gaan vorentoe voortbou op die sterk beginsels en waardes wat in Eversdal gesetel is. Die volgende gaan spesifieke fokuspunte wees/word:

Gemaklike en funksionele kommunikasie met ons ouers. Sommige van ons ouers sukkel nog ‘n bietjie met die papierlose kommunikasie, maar die oorgrote meerderheid is nou gemaklik met die onmiddellike toegang tot informasie.

A further development of the CYBER WELLNESS program initiated in 2015. It is clear that we have not even started addressing the issues our learners are struggling with.

Daar is heelwat van ons kinders in die skool wat worstel met ongelukkige omstandighede. Ons gaan meer moeite doen om hierdie kinders te identifiseer en te help.

More focus on good introductory communication between our parents and learners at the beginning of the academic school year. We often wait too long before we discuss issues of the previous year.

Konstante fokus op die ondersteuning van ons sportafrigting, asook die kultuurprogramme in die skool. Ons wil seker maak dat ons leerders ‘n keuse kan uitoefen.

We will focus on the improvement of our play areas and provide more suitable surfaces than tar.

Page 14: SKOOLHOOFVERSLAG 2015 1. DEPARTEMENT VAN ONDERWYS€¦ · SKOOLHOOFVERSLAG – 2015 aangebied deur die Skoolhoof, Henk Arangies, tydens ‘n vergadering van die Beheerliggaam op 17

14

Ons leerders is nou goed onderleg in die gebruik van tablette (iPads). Ons sal deur die loop van volgende jaar meer inligting rakende die integrasie van tegnologie en kurrikulum, met ons ouers deel.

17. TEN SLOTTE

Ek wil vanjaar in die besonder personeel van Laerskool Eversdal (dit sluit personeel van Everjas en Evernasorg in) bedank. ‘n Besondere woord van dank aan Hester Traut (Nasorg) en Gene Coetzee (Everjas) vir hul bekwame bestuur van hierdie twee afdelings.

Any organization is only as strong as its staff. We have a great staff and it is with pride that I salute

them this year. It is important to note that we (the pre-2012 staff; the post 2012-staff and myself) have gelled into a strong team. We have managed to tackle many obstacles and have conquered most of them.

Dit is voorwaar ‘n voorreg om saam met sulke toegewyde mense te werk.

My dank ook aan al die rolspelers in ons skool – ek dink vlugtig aan die volgende:

To each and every parent who took time out of their busy schedule to send a positive e-mail to thank a teacher, of the school for what they do. We really appreciate it.

Die beheerliggaam onder die bekwame leiding van Corné Klem.

Franzee Hess en die lede van die Consolidi Trust vir dit wat hulle vir die skool doen.

Ons terreinpersoneel wat soms onder moeilike omstandighede soveel dinge gelyk moet doen.

All our sponsors and parents for your contributions to our school.

Die ouers wat gereeld ons skool in hul gebede opneem. Ons skool is voorwaar geseënd.

All the parents who are always willing to help us with transport for our learners, to and from activities.

‘n Groot dankie aan Org Rautenbach en die ouers wat in die EVERAKSIE op soveel terreine betrokke is.

Elke EVER – ons is so trots op julle. Ek dank u almal vir ‘n uitstekende jaar. Dit is ‘n voorreg om by die deur van Eversdal in te stap en hier te kom werk. We thank God who watched over our school in the past year. He comforted us in times of sadness, but He also rejoiced at the great things which were happening at our school. Thank you

HENK ARANGIES EVERSDAL PRIMARY SCHOOL: HEADMASTER