ng wes-kaapland sinode  · web viewpraktiese hulp word aangebied. geleentheid tot die bou van...

1
Armoede en die uitdaging vir die Kerk en sy Beste praktyke, die bou van netwerke en die beste opsies vir gemeentes Die Bediening vir Armoede en Sorg wil graag ons barmhartigheidsverteenwoor digers, predikante, ringsverteenwoordigers van Armoede en Sorg en gemeentelede uitnooi na ons Konferensie. Plek: NG Kerk Helderberg Datum: 21 Augustus 2013 Tyd: 08:30 – 17:00 Leraars verdien VBO punte Gemeentes kry perspektief op die groter prentjie van armoede en die uitdagings Praktiese hulp word aangebied Geleentheid tot die bou van netwerke en vennootskappe “Generosity is giving without hope of reward and without fear of the consequences. It arises from wakefulness and seeing things as it is.” unknown Rig asseblief enige navrae aangaande die konferensie Telefoonnommer: (021) 957-7113 Faks: 086 742 8963 [email protected]

Upload: others

Post on 21-Sep-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NG Wes-Kaapland Sinode  · Web viewPraktiese hulp word aangebied. Geleentheid tot die bou van netwerke en vennootskappe. Ringsverteenwoordigers neem asseblief kennis dat die Algemene

Armoede en die uitdaging vir die Kerk en sy Gemeentes

Beste praktyke, die bou van netwerke en die beste opsies vir gemeentes

Die Bediening vir Armoede en Sorg

wil graag ons

barmhartigheidsverteenwoordigers,

predikante, ringsverteenwoordigers

van Armoede en Sorg en

gemeentelede uitnooi na ons

Konferensie.

Plek: NG Kerk Helderberg

Datum: 21 Augustus 2013

Tyd: 08:30 – 17:00

Leraars verdien VBO punte

Gemeentes kry perspektief op die groter

prentjie van armoede en die uitdagings

Praktiese hulp word aangebied

Geleentheid tot die bou van netwerke en

vennootskappe

Ringsverteenwoordigers neem asseblief

kennis dat die Algemene Jaarvergadering

van A&S die 22ste Augustus 2013 in die

Marturia Sentrum se saal sal plaasvind

Koste: R100pp (sluit etes en materiaal in)

“Generosity is giving without hope of reward and without fear of the consequences.  It arises from wakefulness and seeing things as it is.”unknown

Rig asseblief enige navrae aangaande

die konferensie aan Ingrid Zeelie

Telefoonnommer: (021) 957-7113Faks: 086 742 8963

[email protected]