cape town has never looked so beautiful - nwu | north …€ tydens die aflos geval het en amoré...

4
Eerste uitgawe 29 Maart 2011 On the 26th of February PUKfm made yet another mark in the SA music industry as we won Best Campus Hit together with Dans Dans Lisa (Sing in Skaamte) at the MK Awards. The CTICC (Cape Town International Convention Center) played host to the biggest event on the music calendar and a few surprises was also in the mix. Leaving for the Mother City the Saturday with Tertius Coetzer (Music Manager) and Edohan Burger (Market- ing and Communications Department of the PUK) I would have never thought of coming back with a 2.2kg award. We spend the day in Camps bay and had one awesome seafood feast. If we won a MK Award in this beautiful place, it was going to be an epic one. The evening itself was one with loads of South Africa’s finest musicians, fans and more than half of Cape Towns’ school kids. What made the evening so great is that everything was live – the tension became tenser with every category. I wish the whole of PUKfm was there to receive the MK Campus Hit 2011 Award. It was one of the most awe- some moments in my life and I was so proud of this passion- ate, ever-growing radio sta- tion. For PUKfm it’s about more than just the win – we are proud to represent and sup- port the exploding Potch music scene. And to think – we were in Cape Town for less than 24 hours… Cape Town has never looked so beautiful Amoré Truter en Tertius Coetzer receive PUKfm’s MK Award. AMORé TRUTER It was one of the most awesome moments in my life and I was so proud of this passion- ate, ever-growing radio station Foto: Sean Brand And the winners are... Best Video: Mr. X feat Die Heuwels Fan- tasties for Hyg Duiwel Best Group: Die Heuwels Fantasties for Doodgewone aand Best Solo: Bobby van Jaarsveld for Net for jou Best SFX/Animation: Mr. X feat Die Heuwels Fan- tasties for Hyg duiwel Best Newcomer: Die Tuindwergies for Kop- skudkinders Best Feat/Colab: Monique & Snotkop for Ek val vir jou POP: Bobby van Jaarsveld for Spieëltjie Neon: Mr. X feat Die Heuwels Fan- tasties for Hyg duiwel Best International Hit: Eminem feat Rihanna for Love the way you lie Best Campus Hit: Dans Dans Lisa for Sing in Skaamte nominated by PUKFm Best International Break- through Act: Prime Circle for Breathing PORNSTER: Snotkop for Parapapa Best Live Act: Van Coke Kartel

Upload: vocong

Post on 06-May-2018

220 views

Category:

Documents


7 download

TRANSCRIPT

Eerste uitgawe29 Maart 2011

On the 26th of February PUKfm made yet another mark in the SA music industry as we won Best Campus Hit together with Dans Dans Lisa (Sing in Skaamte) at the MK Awards.

The CTICC (Cape Town International Convention Center) played host to the biggest event on the music calendar and a few surprises was also in the mix.

Leaving for the Mother City the Saturday with Tertius Coetzer (Music Manager) and Edohan Burger (Market-ing and Communications Department of the PUK) I would have never thought of coming back with a 2.2kg award.

We spend the day in Camps bay and had one awesome seafood feast. If we won a MK Award in this beautiful place, it was going to be an epic one.

The evening itself was one with loads of South Africa’s finest musicians, fans and more than half of Cape Towns’ school kids. What made the evening so great is that everything was live – the tension became tenser with every category.

I wish the whole of PUKfm was there to receive the MK Campus Hit 2011 Award. It was one of the most awe-some moments in my life and I was so proud of this passion-ate, ever-growing radio sta-tion.

For PUKfm it’s about more than just the win – we are proud to represent and sup-port the exploding Potch music scene.

And to think – we were in Cape Town for less than 24 hours…

Cape Town has never looked so beautiful

Amoré Truter en Tertius Coetzer receive PUKfm’s MK Award.

AMORé TRUTER

It was one of the most awesome moments in my life and I was so

proud of this passion-ate, ever-growing radio

station

Foto: Sean Brand And the winners are...

Best Video:Mr. X feat Die Heuwels Fan-tasties for Hyg Duiwel

Best Group:Die Heuwels Fantasties for Doodgewone aand

Best Solo:Bobby van Jaarsveld for Net for jou

Best SFX/Animation:Mr. X feat Die Heuwels Fan-tasties for Hyg duiwel

Best Newcomer:Die Tuindwergies for Kop-skudkinders

Best Feat/Colab:Monique & Snotkop for Ek val vir jou

POP:Bobby van Jaarsveld for Spieëltjie

Neon:Mr. X feat Die Heuwels Fan-tasties for Hyg duiwel

Best International Hit:Eminem feat Rihanna for Love the way you lie

Best Campus Hit:Dans Dans Lisa for Sing in Skaamte nominated by PUKFm

Best International Break-through Act:Prime Circle for Breathing

PORNSTER:Snotkop for Parapapa

Best Live Act:Van Coke Kartel

2

PUKfm het vanjaar Cansa Relay 4 life bygewoon. Dit behels hoofsaaklik maar net stap en stap, en nog meer stap vir kanker. “STAP” - ‘n woord wat vir sommige PUKfm-lede die rillings gee.

Maar te danke aan die Gemeenskapskakeling-span was dit egter ʼn heel ander storie hierdie jaar. Ons het gestap, gekuier, vreeslik lek-ker geëet en ʼn 30-Seconds maraton gehad.

Die snaakse goed wat uitgestaan het die aand, was Charonike wat “flat-on-her-face” tydens die aflos geval het en Amoré wat on-ophoudelik daaroor gelag het. Kandas, Charonike en Niël wat op stage genooi

was nadat iemand hul sok-kie ‘skills’ raakgesien het, om ʼn “dance-off” te hou. Daar was ook ‘n random vreem-de toeskouer wat heeltyd vir Bianca (wat ‘n MC was) gepla het om liedjies te sing oor Namibië... (yeah, baie random)

Later die aand het PUKfm soos vlieë onder ons betrou-bare gazebo neergeval, maar gebly tot die bitter ein-de. Van al die nostalgiese herinneringe wat gemaak is daardie aand, is die oomblik waar die kerse aangesteek is, beslis ‘n hoogtepunt vir my (en ek dink ook nie ons light-ers sal ooit weer dieselfde wees nie).

‘All-in-all’ was dit ‘n onver-geetlike aand waar PUKfm sy deel kon doen en deel wees van ‘n omgee-gemeenskap.

PUKfm stap vir CansaLOURENS THERON

En toe begin dit… O&B

Dis ses uur die oggend op 15 Januarie en die bemarking-span is al klaar in Loverslane besig om die gazebo op te slaan, asook teardrops, pull-ups en enige ander vorm van branding waarop Casper sy hande kan kry.

Behalwe vir Amoré wat so effens gesukkel het om die raamwerk van die PUKfm agtergrond reg te kry was ons teen sewe uur reg vir die ‘stampede’ van verwarde eerstejaars.

Plate en stresballetjies met die PUKfm logo was uitgedeel om eerstejaars be-wus te maak van PUKfm en

dat hulle solank hul oë en ore moet oophou vir PUKfm! Eerstejaars was dan ook gebombardeer met aan-moedigings om vir PUKfm te stem vir die MK awards…

Met dié dat PUKfm se aan-soeke ook binnekort sou oopmaak, het eerstejaars-verwelkoming gehelp met die werwing van potensiële komitee lede. Vandag kan ons dan met trots sê dat ons nét die bestes gekry het!

Welkom by PUKfm 93.6 - geniet alles en leer soveel as wat jy kan. Wees egter ge-waarsku dat as jy eers hier is, is dit soos ‘n verslawing! Ons is almal deel van die PUKfm familie en dit IS meer as net radio, dis ‘n leefstyl!

KIRSTI VISSER

Die span maak gereed vir ‘n lekker deurnag en baie stap.

Bianca van Aardt en Charonike Nel maak hulself mondig.

Through the eyes of a trialBERNARD VAN RENSBURG

Testing... Testing...I experienced a strange

emotion when pen met application form. I knew that I was taking a massive step to commit myself to PUKfm, Dj’ing requires hours and hours of words, spit and laughter. But still, and I knew this from previous ex-perience in radio, there is nothing on earth that can beat the euphoria after the ‘On Air’ sign goes black af-ter a stunner of a link! That’s why I wrote down Bernard van Rensburg with a little bit of overenthusiasm!

The wait was on... I’d saved PUKfm’s office num-ber on my phone, so I knew that I’d gotten through to the next round when Char-onike (Programming Man-ager) called me at lunch time. I silently choked on my nuggets from the SS, and told Charonike that although she can’t see it, I was jumping up-and-down!

Ding! Ding! Round 2! In the one corner we had the PUKfm Management, the

other corner: me! I could feel the punches... They were (luckily) in the form of questions: difficult ques-tions, easy questions and questions that made no sense at all... eish!

Round 3: Being a shad-ow, which entails follow-ing the DJ’s every move. Laughter, training and but-ton pushing followed as we slowly worked up our confidence behind the mic. We were given the opportunity to run parts of the shows, and co-jocking with the current DJ’s. This is extremely important as it is nearly impossible to start doing shows without at least a bit of technical training. My graveyard shift was pretty insane.

Throughout this whole process we made some new friends, and lost some of those new friends. But we are part of an exclu-sive and elite squad now, a squad tasked with enter-taining thousands of peo-ple at the same time. It’s no coincidence that the On Air light is the same co-lour as blood...

3

So al deur die hindernisbaanPUKfm se amptelike kamp vir die jaar het die naweek van 18 Maart plaasgevind en daar is net een manier om dit te beskryf: Fabalooslik fantasties!

Die kamp het die Vrydag-middag afgeskop by Raas-water Riverlodge. Na die PUKfm span gearriveer het, het ons eers gaan uitpak en toe in die Kolgans konferen-siesaal met ‘n pragtige uitsig oor die Vaalrivier, bymekaar gekom vir al die adminis-tratiewe formaliteite. Na ‘n paar uur se vergadering, het vier komitee lede uiteindelik opgedaag nadat hulle verd-waal het en amper in Parys (dis nou die een in die Vrys-taat) beland het.

Toe al die formele verri-gtinge so teen 19h00 verby was, was dit tyd om te braai en te kuier!

Nadat die braaimanne (soos hulle hulself noem) so tussen 2 tot 3 ure gesukkel het om die hout aan die brand te kry, kon almal uiteindelik hul vleisies op die vuur gooi en braai. (Na ondersoek is daar gevind dat water by die kant van die hout uitgeborrel het soos dit gebrand het wat by-gedra het tot die feit dat dit 2 tot 3 ure gevat het om aan die brand te kom).

Almal het verder net rustig gesels terwyl Roux die mense vermaak het met sy kitaar. Van elfuur af het mense sta-dig maar seker bed se kant toe begin stap, maar ‘n energieke klompie het wel uitgehou tot twee-uur met ‘n rondte van 20 questions waar ons mekaar baie beter leer ken het.

Saterdagoggend was al-mal op vir ‘n ontbyt van koffie, beskuit, vrugte en jogurt. Die res van die oggend het die

hele komitee (oud en nuut) opleiding ontvang in hul onderskeie portefeuljes. Ons het ook gassprekers gehad wat spesifiek daar was om uit te help met die DJ’s en die nuusspan. Mia Lindeque (van Jacaranda), wat self eens deel was van PUKfm het die nuusspan behartig, en André Künz, wat tans ‘n DJ is by Ofm, het uitgehelp met die DJ’s.

Na ‘n heerlike middagete, het almal eers bietjie ont-span en ‘n paar rondtes 30 Seconds, Poker en ander kaartspeletjies gespeel.

Later die middag het die spanbou aktiwiteite begin met interessante speletjies en ‘n nog meer interessante (of frustrerende) instrukteur wat party mense nogal die hoenders in gehad het. Die dag is afgesluit met ‘pool-games’, foosball, die Super 15 kragmeting tussen die Bulle en die Stormers en na-tuurlik Edohan se famous en heerlike biltongpotjie! Som-

miges het die aand bietjie later afgesluit as ander en tot laaaat toe nog gekuier en lawwe goed aangevang.

Die volgende oggend het ons afgeskop met ‘n vinnige koffietjie en toe is dit weer tyd vir nog ‘n spanbou akti-witeit: die hindernisbaan! Dit het nogal baie dinkwerk en samewerking geverg om te voltooi, but we did it!

Ons kon ons oorwinning vier met ‘n heerlike ontbyt wat die kosmaakspan vir die oggend vir ons voorberei het - selfs die maak van die kos was sports gewees: dit was eers ‘n gesukkel om uit te vind hoe die stowe werk (waar Amoré in die proses amper ‘n hand verloor het) en PUKfm se ‘chefs-to-be’ kon bietjie uithaal en wys!

Na ‘n heerlike ontbyt was dit tyd om terug huiswaarts te keer. Met vol magies en moeë ogies het almal opgeruim, gepak en ge-groet. Dit was great om te besef hoe baie nuwe mense

ons leer ken het en hoeveel nuwe vriende ons gemaak het.

Elkeen wat op die kamp was, het bygedra tot die great gees van PUKfm en ‘n fabalooslik fantastiese herin-nering!

HANNO LABUSCHAGNE

Paar van die nuwe en ou komitee lede kuier rustig op die gras.

Tertius Coetzer en Burger Meyer op een van die hinder-nisse

4

Meer as net ‘n luisteraarAan alle PUKfm nuwelinge: wees gewaarsku.

Selfs al het jy nie DJ Fresh skills of jou show miljoene luis-teraars nie - is die kans groot dat ten minste een persoon herhaaldelik gaan intune vir jou program of nuusslot: en dis ‘n goeie ding.

Daar is wel ‘n fyn lyn tussen ‘n dedicated luisteraar en ‘n obvious stalker en ons het ‘n paar tips om die twee te onderskei.

Hier volg ‘n paar dinge wat jou gevaarligte behoort te laat flikker as dit klink soos iets wat al met jou gebeur het:

- Wanneer daar meer fo-to’s van jou op ‘n vriend se ‘Facebook-profile’ ‘getag’ word as wat daar foto’s van hulself is. (Ook wanneer daar meer foto’s online van jou wat MC is as wat daar is van die bands wat die aand gespeel het.)

- As ‘n klasvriend se alge-mene kennis net so ver strek soos waaroor jy in jou nuus gelees het.

- Wanneer ‘n vriend af-sprake rondom jou DJ rooster maak sonder dat jy dit self uit jou kop ken.

- Wanneer daar ‘n Face-

book fanpage vir jou ‘speci-ality show’ is sonder dat jy of iemand anders by PUKfm dit geskep het.

- Wanneer jy een van jou shows op DC opspoor en nie die persoon ken wat dit opgelaai het nie.

- As een van jou beste vriendinne al in Maart begin skimp en vrae vra oor wie jy beplan om dinee toe te vat einde van die jaar.

- Dis nie vreemd as iemand by die studio verbyloop in dieselfde hemp of skoene as jy nie, maar as iemand onder die boom voor die studio sit

en jou dophou in ‘n truitjie wat baie lyk soos die een wat jou ouma vir jou gebrei het - moet jy begin wonder.

- ‘n Maatjie wat vir jou ‘n koppie koffie studio toe bring is nog aan die veilige kant - solank dit nie tydens jou ‘graveyard shift’ of voor jou half 7 oggend sportnuus is nie.

- As ‘n eks-meisie Woens-dae-aande tussen 5 en 7 by John Dory’s begin ‘waiter’ net om meer tyd saam met jou te kan spandeer.

- As ‘n kennis ‘klaarblyklik toevallig’ in dieselfde oord

gaan vakansie hou tydens die kommitee-kamp.

- As iemand doelbewus ‘n skandaal op kampus skep of skinderstorie begin in die hoop dat jy die nuusleser is wat die situasie gaan moet ondersoek - of wanneer ‘n vriend ‘n ‘band’ begin net om deur jou as DJ on-air ge-interview te word.

- Wanneer ‘n vreemdeling by ‘n PUKfm aksie opdaag en hulself as jou ‘plus een’ voorgee.

- As ‘n vreemdeling [email protected] gebruik om te probeer uitvind by watter van die Kampus Dagboek aktiwiteite jy gaan wees.

- As dieselfde persoon vir elke kompetisie inskryf wat jy ‘on-air promote’.

As jy die bogenoemde in ‘n goeie vriend, klasmaat of ‘random stranger’ se op-trede oplet, is dit dalk reeds te laat.

Skakel onmiddelik besk-ermingsdienste, kry vir jou ‘n bodyguard of ‘erase’ jou Twitter profile om enige ver-dere toegang tot in jou per-soonlike lewe te vermy.

Sommige van die boge-noemde is op waarhede en ‘actual events’ gebasseer.

As dit by ‘stalkers’ kom, is niemand veilig nie.

JANUS DE VILLIERSKIRSTI VISSER

Nuusspan breek die ys met verf

Om ’n joernalis te wees beteken jy gaan soms in moeilike, ongemaklike en selfs lewensgevaarlike situ-asies gegooi word.

So watter beter manier is daar om die nuwe lede tot die nuusspan te ver-welkom met ’n spel paint-ball nie?

Dis nie juis lewens-gevaarlik nie, hoewel som-mige lede dit so hanteer, maar dit is ’n intense at-mosfeer.

Jy is nog besig om die

mense se name en gesigte bymekaar te pas, nou moet jy verf balletjies teen 100m per sekonde ontwyk van on-bekende gemaskerde blou en swart eenvormige mense met gewere.

Skote is ge-skiet, hoë note is geskree, kru woorde is rond gegooi en die sweet het elke persoon afgetap.

Na vele span verander-ings en aanval roetes het die nuwe nuusspan mekaar baie beter leer ken.

Pizza en koeldrank is na die tyd op die Biblioteek se gras geniet, waar nuus blapse,

lewensverhale en grap-pies gemaak is tot laat die aand.

Daar loop, na hierdie aksie, gerugte dat daar nie weer sulke druk op die nuusspan geplaas gaan word nie.

Al kommentaar wat die Nuusredakteur wou lewer, is ’n “hartlike welkom” aan al die nuwe lede en dat daar ‘n rowwe maar opwindende jaar voorlê.

Een ding is egter ver- seker, paintball was maar nét die ysbreker…

BIANCA VAN AARDT

Janus de Villiers re-enact die optrede van “stalkers” by die studio.

“Skote is ge-skiet, hoë note is geskree, kru woorde is rond gegooi en die

sweet het elke persoon afge-

tap.”- Bianca van Aardt -