web site - springbok tak gazella_lente_2013_a.pdf · daar is 10 skuts per aflos met verskeie pryse...

12
24 S.A Jagters- en Wildbewaringsvereniging “Bewaring deur Volhoubare Benutting” S.A. Hunters and Game Conservation Association “Conservation through Sustainable Utilization” Tak Kantoor / Branch Office: 2 Powerstraat h/v Powerstraat & Germainsstraat Brakpan Tel.: 011 – 744 1525 Kontak Persoon: Ronel Enslin Epos / Email: [email protected] Web Site: www.springboktak.co.za 1

Upload: others

Post on 26-Mar-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Web Site - Springbok Tak Gazella_Lente_2013_A.pdf · Daar is 10 skuts per aflos met verskeie pryse per aflos.Maksimum 200 inskrywings sal aanvaar word. Die oefening vind plaas vanaf

24

S.A Jagters- en Wildbewaringsvereniging “Bewaring deur Volhoubare Benutting”

S.A. Hunters and Game Conservation Association “Conservation through Sustainable Utilization”

Tak Kantoor / Branch Office:

2 Powerstraat

h/v Powerstraat & Germainsstraat

Brakpan

Tel.: 011 – 744 1525

Kontak Persoon: Ronel Enslin

Epos / Email: [email protected]

Web Site: www.springboktak.co.za

1

Page 2: Web Site - Springbok Tak Gazella_Lente_2013_A.pdf · Daar is 10 skuts per aflos met verskeie pryse per aflos.Maksimum 200 inskrywings sal aanvaar word. Die oefening vind plaas vanaf

Komitee - Kontak Besonderhede / Committee - Contact Details

Portefeulje Naam Kontak No. Epos / Email

Voorsitter Peter de Beer 083 627 5749 [email protected]

Ondervoorsitter Danie Momberg 082 901 2067 [email protected]

Sekretaris Jakes van der Merwe 082 494 8596 [email protected]

Tesourier Deon Nue 082 560 7080 [email protected]

Senior Opleier Theo Boonzaaier 083 412 4007 [email protected]

Junior Opleier Maccie Coleman 082 780 0615 [email protected]

Kommunikasiebeampte Gert Cassell 083 752 8210 [email protected]

Skietkoördineerder - 1 Lukas du Preez 082 218 5185 [email protected]

Skietkoördineerder - 2

Skietbaan Offisiers Koördineerder

Eldie Schoeman 082 568 0503 [email protected]

Bewarings Koördineerder - 1

Ben van Vuuren 083 784 1436 [email protected]

Bewarings Koördineerder - 2

Skakelbeampte - 1 Deon Dry 076 789 1243 [email protected]

Skakelbeampte - 2

Promosiebeampte Ronel Enslin 011 744 1825 [email protected]

Takkantoor / Branch Office: Octavo Office Building

2 Power street (h/v Power street & Germains street)

Brakpan

Web site: www.springboktak.co.za

Tel.: 011 744 1525 Email: [email protected]

2

23

Komitee “2013 - 2014” Committee “Advertensie”

Page 3: Web Site - Springbok Tak Gazella_Lente_2013_A.pdf · Daar is 10 skuts per aflos met verskeie pryse per aflos.Maksimum 200 inskrywings sal aanvaar word. Die oefening vind plaas vanaf

22

Die volgende kursusse word deur die tak aangebied:

Bekwaamheid Toegewydsportskiet Baanoffisier Herlaai

Lede wat belanstel om enige van die kursusse by te woon, moet hulle name by die takkantoor opgee. Alleenlik as daar genoeg lede is wat belangstel, sal die kursus aangebied word. Onthou dat dit in elke lid se belang is om soveel kursusse as moontlik te voltooi.

Soogdiere is diere met ‘n haarbedekking of pelsbedekking wat hul liggame warm hou. In teenstelling met voëls en reptiele wat uit eiers uitbroei, ontwikkel jong soogdiere in hul moeders se liggame en is hulle byna ten volle ontwikkel wanneer hulle gebore word. Na hul geboorte drink hulle melk uit hul moeders se tepels of borste, totdat hulle onafhanklik kan oorleef. Omdat verskillende soogdiere oral ter wêreld in verskillende omstandighede leef en verskillende gewoontes het, is hul liggame aangepas by die toestande waarin hulle leef. Luiperds en jagluiperds het kolle om hulle in lang gras te kamoefleer wanneer hulle hul prooi jag: en dassies het spesiale kussingkies onder hul pote sodat hulle ‘n vastrapplek op die rotse kan kry wanneer hulle klim. Sommige soogdiere, soos vlermuise, het selfs vlerke sodat hulle hul insekteprooi in hul vlug kan vang. Suider-Afrika het baie verskillende soogdierspesies, van die enorme olifant, die grooste landsoogdier ter wêreld, tot die klein, muisagtige spitsmuis. Die kleinste soogdier ter wêreld.

3

Opleiding

Soogdiere

Ons Lede “Jag – 2013”

Page 4: Web Site - Springbok Tak Gazella_Lente_2013_A.pdf · Daar is 10 skuts per aflos met verskeie pryse per aflos.Maksimum 200 inskrywings sal aanvaar word. Die oefening vind plaas vanaf

Skietdag – “Blue Gum Valley Skietbaan” Enige lid wat ‘n spesifieke table of skietoefening wil skiet moet

asb. vir Lukas du Preez kontak.

Volgende Skietdae: 7 September 2013 (Spingboktak Skins Skiet) 5 Oktober 2013 2 November 2013 4 Desember 2013

Die volgende nuwe skietoefening en toerusting is

nou beskikbaar:

6GONG Skiet:

2 (twee) Gong’s vanaf 100 meter.

2 (twee) Gong’s vanaf 150 meter.

2 (twee) Gong’s vanaf 200 meter.

Enige posisie kan ingeneem word asook met

ondersteunende toerusting.

Kleiduifwerper Masjien:

Probeer soveel kleiduiwe skiet met die

nuwe kleiwerper.

Kom ons probeer 2013 die jaar maak waar

elke Springboktaklid gaan probeer

om al 8 (agt) skiettoetse suksesvol te

voltooi.

Die Komitee is trots om aan te kondig dat Francios Boonzaaier aangestel is as die “Skietbaan Koördineerder”. Kom ons gee hom ons ondersteuning.

4

21

Ons lede “Jag 2013” Skietbaan

Page 5: Web Site - Springbok Tak Gazella_Lente_2013_A.pdf · Daar is 10 skuts per aflos met verskeie pryse per aflos.Maksimum 200 inskrywings sal aanvaar word. Die oefening vind plaas vanaf

20

Groepleier 2013 2014

Maande 9 10 11 12 1 2 3 4

Gro

ep -

1

Eldie Schoeman

Jan Schoeman

Steven Dyke

Danie Koch

Johnny Calivitis

Willie Kloppers

Johan Van der Merwe

Jaco Wessels

Neville Fouche

Gro

ep -

2

Pieter Cloete

Jacques Arnold

Francois Boonzaaier

Konstant Boonzaaier

Chirsto de Beer

Danie de Beer

Len Fritz

Trienie Holloway

Trevor Van Vuuren

Ben Dicks

Gro

ep -

3

Olof Voster

Tiaan Van Zyl (Jnr)

Chris Van Zyl (Snr)

Hannes Kruger

Org Landsberg

Ernie Marais

Charl Matthysen

Andre Furstenburg

Gro

ep -

1

Jan Smuts

Okkie Van der Nest

Ethene Van der Nest

Magdelena Kleyn

Dirk Van Eeden

Jaco Davel

Barry Nel

Jacques Nel

5

Baanoffisiere - Diensrooster Ons Lede “Jag - 2013”

Page 6: Web Site - Springbok Tak Gazella_Lente_2013_A.pdf · Daar is 10 skuts per aflos met verskeie pryse per aflos.Maksimum 200 inskrywings sal aanvaar word. Die oefening vind plaas vanaf

Ons lede doen Herlaai Kursus, dankie aan Gert & Lukas.

Ons lede doen Toegewyde Sportskiet Kursus, dankie aan Theo.

6

19

“Advertensie” Opleiding “Herlaai”

Opleiding “Toegewyde Sportskiet”

Page 7: Web Site - Springbok Tak Gazella_Lente_2013_A.pdf · Daar is 10 skuts per aflos met verskeie pryse per aflos.Maksimum 200 inskrywings sal aanvaar word. Die oefening vind plaas vanaf

18

7

Ken jou “Wild” - Buffel Ons Lede “Jag – 2013”

Page 8: Web Site - Springbok Tak Gazella_Lente_2013_A.pdf · Daar is 10 skuts per aflos met verskeie pryse per aflos.Maksimum 200 inskrywings sal aanvaar word. Die oefening vind plaas vanaf

Jonathan Haw

Uile - Rottevangers

Gif ‘doen meer kwaad as goed’ Uile, mense en rotte kom al ‘n lang pad saam, sê Jonathan Haw, rot en uilkenner van Johannesburg. Meer as 2 miljoen jaar gelede het Mev Ples – of dalk Mnr. – al rotte in die grot gehad. Versteende uilmis wys hulle het van beter geweet as om rottegif te strooi. Haw het ‘n broertjie dood aan rottegif en maak ‘n sterk saak uit daarteen. “Dit werk nie, en dit doen meer kwaad as goed.” Hy is geen rotte-boetie nie. Hulle dra pes, sê hy, en allerlei ander siektes, hulle byt kinders, en in skure en fabrieke kan hulle groot skade aanrig. ‘n Wyfierot kan tot 84 kleintjies per jaar he, waarvan gemiddeld 20 volwasse word. Die getalle wissel baie en hang onder meer af van die beskikbaarheid van kos. Maar om hulle te probeer vergiftig help net mooi niks. Hy verduidelik: “Selfs met die beste gif-program gaan jy net sowat driekwart van die rotbevolking uitwis. In Baltimor in Amerika is ‘n studie gedoen nadat drie deeglike gifsarsies aangewend is. Binne vier maande was daar net soveel rotte as wat daar was voordat met die gifprogram begin is. “Plus daar is gif in die watertafel en stormwaterdreine en riviere. En jy kry visvrektes. “En jy maak die uile dood. “Daar is nie so iets soos ‘n uilvriendelike – enigins vriendelike – rottegif nie. Die maatskappy wat sy gif bemark as uilvriendelik is besig met greenwashing…. “Daar is nou die dag nog drie kinders dood naby Orkney in Noordwes toe hulle rottegif aangesien het vir sjokolade. Een was nege jaar oud, twee was vier.” (Beeld het in 2007 daaroor berig.) Volgens die SA Mediese Joernaal neem die gevalle van vergiftiging deur insek- en knaagdiergif erg toe. Daarom: “Rottegif doen meer kwaad as goed.” sê Haw. “Uile, daarenteen is ons vriende.”

8

.

17

Ons lede “Jag – 2013” Uile

Page 9: Web Site - Springbok Tak Gazella_Lente_2013_A.pdf · Daar is 10 skuts per aflos met verskeie pryse per aflos.Maksimum 200 inskrywings sal aanvaar word. Die oefening vind plaas vanaf

16

Mites om die ‘doodsvoël’ “Daar is wêreldwyd mites oor uile. Die een oor die wysheid van die voël kom van die Griekse godin Athena af. Die uil was haar spesiale metgesel.” Oral in Afrika word die uil beskou as ‘n boodskapper of vertroueling van towenaars en hekse. Ons eie voorgeslagte het die nonnetjie-uil gesien as een wat ‘n doodstyding bring; een van sy name is “doodsvoël”. (‘n Mens kan jou oor ‘n mik skrik in die donker vir die nonnetjie-uil se tjoepstil vlug en wit gesig.) ‘n Uilgesin kan 1 500 of meer rotte per jaar vreet. Sommige

bronne se soveel as 2 500. Uile is jagters en vreet enigiets wat hulle kan vang. Nonnetjie-uile vreet hoofsaaklik knaagdiertjies en dis hulle wat al millennia saam met mense en rotte bly. Hulle hou van donker, hol plekke soos uitgeholde boomstamme – dis hoekom uilhuise so aantreklik is vir hulle. “Maar ‘n uilhuis gaan nie oral werk nie,” sê Haw. “’n Skool is ‘n goeie plek, ‘n kantoorpark ook. Daar is asblikke en en oorskiet (wat rotte lok). Daar is gewoonlik bome, en dis stiller in die nag, wanneer die uile wil jag.” Mense se tuine is ook goeie plekke. Selfs al is daar honde en grassnyers. Jolige uilskuikens Uile het soms twee kuikens en soms heelwat meer, sê Haw, afhangend van hoeveel kos beskikbaar is. “Dis eenvoudig, hoe vetter die wyfie, hoe lekkerder sy vreet, hoe meer eiers lê sy.” Hy sê uile se broeiseisoen wissel en hang af van kos en geskikte neste wat beskikbaar is. Die kuikens verlaat die uilhuis vier tot vyf weke nadat hulle uitgebroei het. Hulle neem lank om te leer vlieg en hulle is baie nuuskierig. Daarom kry ‘n mens kans om hulle fyn dop te hou voordat hulle die nes verlaat. Hulle sit op takkies naby die grond en hulle is so spelerig soos katjies. Uiltjies wat op ‘n grasperk speel, is ‘n onvergeetlike gesig.

Artikel soos verskyn het in Beeld Vrydag 19 April 2013

9

Skietbaan “Blue Gum Valley” Uile

Page 10: Web Site - Springbok Tak Gazella_Lente_2013_A.pdf · Daar is 10 skuts per aflos met verskeie pryse per aflos.Maksimum 200 inskrywings sal aanvaar word. Die oefening vind plaas vanaf

Die komitee is trots om aan te kondig dat Eric Enslin aangestel is as die

“Bewarings Koördineerder” in samewerking met Ben van Vuuren

Kom ons gee “Pa Uile” ons ondersteuning.

Die oes seisoen het begin, die slagting van die Uile wat die rotte en muise vang op die paaie waar die saad van die sleepwaens afval gaan nou begin. Ons vra ons lede om Ben & Eric te help dat al die “Uil Pale” en “Voerpype” in ‘n goei toestand is. So gaan ons die Uile van die paaie afhou en daardeur verhoed dat die Uile wat die peste beheer op ‘n omgewings vriendelike manier help om te oorleef.

Springboktak wil Pioneer Seeds bedank vir die skenking van die saad vir die voerpype.

Dankie aan Marley Pipesystems vir al die pype wat aan Springboktak geskenk is om die voerpype te maak.

1 Bickley Road

Pretoriusstad

Nigel

1491

011-739-8600

Sponsor deur Peter Marks.

10

Item Pryse R Totaal Geborg Deur

1 .270 Howa Jaggeweer met Nikko Stirling 10-50x50 Teleskoop

10,000.00 Camdix Wapens Jacques Bekker

2 Opvou Deur (Aluminium / Glas) 9,500.00 Aluminium Windows & Shopfronts

3 Teleskoop 5,000.00 Optics International - PE

4 Dagger mes 2,500.00 DFC / Coenraad Erasmus

5 Kontant inbetaal (R50 x 20) 1,000.00 E6 / Linda Rossouw

6 Kontant inbetaal 1,000.00 Cater Smart

7 Leupold Mes 900.00 Zimbi Books

8 DVD Speler 500.00 Cassellis Gastehuisl

9 Avroy Shlain Hampers 5,000.00 Ria Cassell

10 Koopbewys 500.00 Zimbi Books

11 Kontant 300.00 Lukas Du Preez

12 Koopbewys 1,000.00 Safari & Outdoor

13 Ammo boksies 708.00 Gert Cassell

14 Rooiwyn Robertson (gravering) 3,190.00 Eldie Schoeman

15 Mat messe 760.00 Deon Neu

16 Rooiwyn (Coral Reef & Black Tie) 312.00 Gert Cassell

TOTALE PRYSE 42,170.00

15

Bewaring – “Uile” Projek Skins Kompetisie “Borge”

Page 11: Web Site - Springbok Tak Gazella_Lente_2013_A.pdf · Daar is 10 skuts per aflos met verskeie pryse per aflos.Maksimum 200 inskrywings sal aanvaar word. Die oefening vind plaas vanaf

Junior Aktiwiteite waar ons juniors weereens gaan presteer het:

Die Volgende juniors gaan aan die volgende skietkompetisie deelneem: Die Springboktak wil net almal sterkte toewens met die skiet op die dag.

SAJWV – Nasionale Skietkompetisie 29 September 2013

.22 Randslag: Ruan du Plessis Johanie Smith Koos Smith

O 13 Windbuks:

Eric Coleman

SAJWV – Nasionale Skietkompetisie 29 September 2013

Seniors 65 en ouer: Lukas de Preez

Skietkompetisie Daar word ‘n beroep gedoen op ons lede da tons met ons skietdag elke maand die Vlakte en Bosveld oefening oefen soda tons meer van ons lede se name by die Nasionale Skietkompetisie kan sien. Elke eerste Saterdag van die maand sal daar van 08:00 – 10:00 op die 300 meter baan die Vlakte & Bosveld tabel skiet geoefen word.

14

11

Juniors – “Skietkompetisie” “Advertensie”

Senior – “Skietkompetisie”

Page 12: Web Site - Springbok Tak Gazella_Lente_2013_A.pdf · Daar is 10 skuts per aflos met verskeie pryse per aflos.Maksimum 200 inskrywings sal aanvaar word. Die oefening vind plaas vanaf

12

“SKINS” SKIETDAG 7 SEPTEMBER 2013 Die inskrywingsgeld is R300 vir elke skietgeleentheid. Apparte inskrywingsvorms vir elke skietgeleentheid. Die skietdag is gegrond en vind plaas op die algemene "skins"-formaat. Kompetisie reëls :

Daar is 10 skuts per aflos met verskeie pryse per aflos.Maksimum 200 inskrywings sal aanvaar word.

Die oefening vind plaas vanaf 150 m van skiettafels af, oor skietruste en sakkies, wat voorsien sal word.

Eie ammunisie (selflaai of gekoop) kan gebruik word. Skut mag met geleende geweer skiet mits eienaar ( lisensiehouer)

teenswoordig is. Looplengte: maksimum 26 duim en teleskoopvergroting 10x maksimaal. Klankdempers ( tromprem) is toelaatbaar. So-ook blitsbrekers. Daar is een teiken met 4 afsonderlike kolle met ringwaardes waarna daar 4

skote ( een skoot per kol) geskiet sal word. Gelyketelling-wenners sal uitskiet vanaf 150 m , staande van skietstokke af,

wat voorsien sal word. Daar sal slegs een eerste prys toegeken word - die Howa met teleskoop.

Die skiet begin stiptelik om 08:00 en eindig om 14:00. ‘n Deurlopende prysuitdeling sal ten tye van die skiet gehou word en die algehele wenner sal sy prys, na afloop van die kompetisie, met die prystoekenning en oorhandiging, ontvang. Die SAJWV Springboktak Komitee se beslissings is finaal en is nie onderhandelbaar

nie.

13

“Super Skins” Kompetisie Reëls Springbok “Super Skins” Skietkompetisie