maluti 29 04 2015

12
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 29 APRIL 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEM Tel. 058 303 2687/058 303 3048 BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES Wholesale prices direct to the public! SPECIALS R127,95 /BOX R29,95 EA R26,95 EA R16,95 EA 5 KG CHICKEN WINGS 2,5 DOZEN EGGS (X-LARGE) 2 LT COOKING OIL 1 KG FROZEN CHIPS X1PXFDDJ-MA290415 SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE NO 1 FABRIC STORE 16 Maluti Square Bethlehem Tel 058 303 4495 Fax 058 303 3720 16 Maluti Square Bethlehem Tel 058 303 4495 Fax 058 303 3720 KILLER DEALS KILLER DEALS Three Cats Normally R55 NOW R45 Mini Matt Normally R18 NOW R15 Afrikaans CANVAS Normally R85 Now R50 • PLAIN & PRINTED POLAR FLEECE• BATTING • WOOL • WINTER FUR LATEST ARRIVALS LATEST ARRIVALS X1PYHD3N-MA290415 www.panarottis.co.za X1PXE999-MA290415 NIENKE PEENS (links) as Miss Sunshine, ’n joernalis, met ander joernaliste wat Billy, die prokureur, in die lug hou. DIE Hoërskool Voortrekker het die afgelope week die Amerikaanse musiekblyspel Chicago opgevoer. Die stuk speel in die 1920’s in Chicago af en die verhaal gaan oor moord, verhore, roem en die media. Die regisseur is Ronelle van Heerden. Foto’s: Magic Photography MART-MARI DE NECKER (links), wat die rol van die dubbele moordenaar Velma Kelly ver- tolk, en Elaine van Wyk, wat die rol van Roxy Hart vertolk. DIE liedjie All that jazz word opgevoer met Mart-Mari de Necker en die gr. 11’s. Saam met haar is Kalvin de Jesus. ’n TONEEL uit die deel van die vertoning waarin die liedjie Razzle Dazzle opgevoer word. Puik spel en al daai jazz Koerant met hart The pape I

Upload: maluti-news

Post on 21-Jul-2016

261 views

Category:

Documents


18 download

DESCRIPTION

Maluti 29 04 2015

TRANSCRIPT

Page 1: Maluti 29 04 2015

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 29 APRIL 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heart

Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEMTel. 058 303 2687/058 303 3048

BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =

BARGAIN PRICES

BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =

BARGAIN PRICES

Wholesaleprices directto the public!

SPECIALSR127,95 /BOX

R29,95 EA

R26,95 EA

R16,95 EA

5 KG CHICKEN WINGS

2,5 DOZEN EGGS (X-LARGE)

2 LT COOKING OIL

1 KG FROZEN CHIPS

X1PXFDDJ-MA290415

SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALESALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE

SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALESALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE•SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE

•SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE

•SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE

•SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE

NO 1 FABRIC STORE

16 Maluti SquareBethlehem

Tel 058 303 4495Fax 058 303 3720

16 Maluti SquareBethlehem

Tel 058 303 4495Fax 058 303 3720

KILLER DEALSKILLER DEALSThree Cats

Normally R55 NOW R45Mini Matt

Normally R18 NOW R15Afrikaans CANVAS

Normally R85 Now R50

• PLAIN & PRINTEDPOLAR FLEECE• BATTING• WOOL • WINTER FUR

LATEST ARRIVALSLATEST ARRIVALS

X1PYHD3N-MA290415

www.panarottis.co.za

X1PXE999-MA290415

NIENKE PEENS (links) as Miss Sunshine, ’n joernalis, met anderjoernaliste wat Billy, die prokureur, in die lug hou.

DIEHoërskool Voortrekker het die afgelopeweek die AmerikaansemusiekblyspelChicagoopgevoer.Die stuk speel in die 1920’s inChicagoaf endie verhaal gaanoormoord, verhore,roem en die media. Die regisseur is Ronelle van Heerden. Foto’s: Magic Photography

MART-MARI DE NECKER (links), wat die rol van die dubbele moordenaar Velma Kelly ver-tolk, en Elaine van Wyk, wat die rol van Roxy Hart vertolk.

DIE liedjie All that jazz word opgevoer metMart-Mari de Necker en die gr. 11’s. Saammet haar is Kalvin de Jesus.

’n TONEEL uit die deel van die vertoning waarin die liedjie RazzleDazzle opgevoer word.

Puik spel enal daai jazz

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 29 APRIL 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartKoerant met hart The paper with heartI

Page 2: Maluti 29 04 2015

2 MALUTI, WOENSDAG 29 APRIL 2015

T+27(0)58 718 5000 | [email protected] | www.ufs.ac.za

Inspiring excellence.Transforming lives.Inspireer uitnemendheid.Verander lewens.

University of the Free State

QWAQWA CAMPUSOPEN DAY16 May 2015

10:00 • Rolihlahla Nelson Mandela Hall

CR ROOS se rybewys is by Maluti sekantoor in Mullerstraat 39 ingehandig. Jykan dit voor by ontvangs kom haal.

Rybewys ingehandig

’n TIENTON­VRAGMOTOR met 45 werkersagterop, het Donderdagoggend vroeg (23April) omgeslaan. Die vragmotor van ’nappelplaas naby Fouriesburg het vermoedelikom ’n draai op die gladde pad gegly. Dieongeluk het op ’n grondpad naby Fouriesburgplaasgevind.Die meeste van die werkers het ligte

beserings opgedoen en is na die kliniek inFouriesburg vir behandeling gebring. Alte­saam 17 werkers met ernstiger beserings isna die Mediclinic Hoogland gebring.

Vragmotorslaan om

’n TIENTON-VRAGMOTOR met werkers ag-terop het Donderdagoggend (23/03) omge-slaan.

DIE kleuters vandie Pre-primêreSkool Tingelinghet klere ingesa-mel wat Donder-dagoggend(23/04) aan Ly-nette de Villiers(links agter) vanGolden Gatewayhospice oorhan-dig is. Die kleregaan in die hospi-ce se winkel ver-koop word.

Samelklerein

DIE Bethlehem­dierebeskermingsvereniging(DBV) word bykans daagliks gekontak omvanghokke uit te sit om wilde katte te vang.Van die katte kom in die woonbuurte

naby die kloof (Eureka), asook in diemiddedorp, voor. Corlene van der Merwe,voorsitter van die DBV, sê benewens diebrandstof wat hulle gebruik vir hul voertuigom die vanghokke uit te sit en later diekatte te gaan haal, moet die DBV ookveeartskoste om die katte te laat uitsitbetaal omdat hulle nie rehabiliteerbaar isnie. Tans is daar ’n verskeidenheid hondewaaronder worshonde en ’n Maltees metkleintjies. Die kathokke is ook vol.Omdat die DBV ’n nie­winsgewende

organisasie is, is hy van skenkings afhank­lik. Die Laerskool Truida Kestell het met hulTruitjies­gee­om­projek Donderdagoggend ’nklomp kos vir die diere geskenk.Die DBV het egter ook geld nodig om hul

dienste te kan lewer. Hulle het intussen ’nrekening van meer as R174 000 van diemunisipaliteit ontvang vir agterstalligebelasting. Hulle word tans as ’n besigheidbelas en nie as ’n nie­winsgewendeorganisasie nie. Van der Merwe het diemunisipaliteit genader en gevra dat hulle dierekening aanpas.Thabiso Maitse, woordvoerder van die

Dihlabeng­munisipaliteit, sê hul finansiëleafdeling het ’n brief aan die stadsraadgeskryf om die bedrag af te skryf. Dit isintussen terugverwys omdat hulle ’n afskrifvan die finansiële staat wou hê.Dié staat is intussen deur die finansiële

afdeling ontvang en is hulle besig met dieproses om die bedrag af te skryf waarna ’nverlaagde tarief gehef sal word. Dit moetegter eers deur die stadsraad goedgekeurword. Die DBV se eiendom sal ook weerwaardeer word.

DBV het hulp nodig

9 Malan str - Bethlehem - 058 303 1414X1Q18831-MA290415

X1PYBAY5-VB130415

Page 3: Maluti 29 04 2015

MALUTI, WOENSDAG 29 APRIL 2015 3

SOWAT ses maande gelede hetAnnatjie du Preez van Kestelluit die dorp gesien dat daar ’nbrand in die rigting van haarplaas is.By die plaas gekom, moes sy

toekyk hoe haar huis met diehele inhoud daarin brand. ’nHele paar plase het toeafgebrand. Die brand was diegevolg van brandstigting.Du Preez, wat nie versekering

gehad het nie, het nog dieself­de dag ’n tas vol klere vanweldoeners ontvang. Daarby hetiemand vir haar geld in haarbankrekening inbetaal.Sommer gou was daar vir

haar ’n huis in die dorp beskik­baar en dieselfde naweek wasdie huis, asook die motorhuis,vol meubels.Met die gemeenskap wat

haar so gehelp het, was Du

Preez in staat om al diemeubels wat te veel was aandie ander mense te gee watook hul meubels in die brandverloor het.Du Preez was Woensdagog­

gend (22/04) die spreker op dieAsrivier­Vroue­Landbou­unie(VLU) se maandelikse vergade­ring waar sy onder meer oordie brand en haar geloofgepraat het.

Naasteliefde bewystoe vuur als in puin lê

ANNATJIE DU PREEZ voor haar afgebrande plaashuis.

ANNATJIEDU PREEZ(links) vanKestell hettydens dieAsrivier-Vroue-Land-bou-unie(VLU) semaandelik-se vergade-ring vertelvan haarplaashuiswat afge-brand het enhoe sy allesverloor het.By haar isLella Farrellen EstelleNaudé.

Spesiale aanbiedinge geldig vanaf 29 April 2015 tot 06 Mei 2015.

Pork rashersChicken Buffalo wingsBurger worsRump and Porterhouse

R55R45R45R99

X1Q13K8H-MA290415

LOO911

Henk van NiekerkLoodgieters Diens

VERVAL 30 APRIL 2015.Laaste kans op Eskom rebate vir Solar geysers .

(150L, 200L en 300L) geinstalleerd.

Skakel Henk 082 556 8118GEKWALIFISEERDE LOODGIETER (Za0035408)

LAASTE KANS!!!!!

X1Q16MRM-MA290415

Here is your opportunity to have your KIRBYserviced.

of charge in your home by an authorisedFREEKirby Factory Distributor.

Do not miss out on this opportunity.To book your serviceFREE

please call (041) 581 1210 as soon aspossible to avoid disappointment or sms serialnumber, area and model to 071 690 1268 and we

will phone you backservice offered by FOG Promotions CC -FREE

Kirby PE only.Regret, only for those who have not yet

received a free serviceTERMS & CONDITIONS APPLY

ALL KIRBYOWNERS

X1Q16MNH-MA290415

X1Q16MVR-MA290415

Page 4: Maluti 29 04 2015

4 MALUTI, WOENSDAG 29 APRIL 2015

Sit ’n wag voor jou mondHARDE en sagte woorde(Jakobus 3:1–11)

“ ’n Klein vuurtjie kan ’ngroot bos aan die brandsteek . . . die tong is ook’n vuur . . . uit dieselfdemond kom vloek en lof . . .”(Jakobus 5X10).Aan die begin van die

vorige eeu, het ’n toegewyde Christen ’ntraktaatjie geskryf met die titel Come toJesus. Dit het ’n bekende traktaatjie geworden is tot seën vir baie mense oral gebruik.Op ’n dag skryf iemand in ’n koerant ’nheftige, kritiese artikel waarin die traktaatweerspreek en afgekraak word. Die traktaatse skrywer wou sy teenstander terugant­woord. “He wrote an article bristling withinvectives, sharp and cutting as a razor,”skryf die oorspronklike verteller van diestorie. Nou wou die traktaatskrywer ’nopskrif vir sy artikel hê. Hy vra ’n vriendraad vir ’n goeie en treffende opskrif. Syvriend lees die artikel deur en gee symening: “Call it Go to the Devil by theauthor of Come to Jesus.’” Hierdie goeieraad maak die man se oë oop vir dienydige trant waarin hy geskryf het. Hy hetsy artikel tot niet gemaak en die Here severgifnis gevra.Ons word geken aan die trant waarin ons

praat. Ons praat volgens ons hart. DieBybelse wysheid het ons ook al beproef:“ ’n Sagte antwoord laat woede bedaar; ’n

krenkende woord laatwoede ontvlam.” (Spr.15:1).Die spraaknavorsingseen­heid van Kenyon­kollege,skryf Les Giblin, het deurtoetse bewys dat as opiemand geskree word, diepersoon nie kan help om opdieselfde trant terug te

skree nie. Die navorsers sê: “Jy kan hierdiewetenskaplike kennis gebruik om te keerdat iemand anders kwaad word. Beheer dieander persoon se stemtoon deur jou eiestemtoon.” En: “As jy jou stem sag hou, saljy nie kwaad word nie.”Ons mond is die uitlaatklep van ons hart.

Jesus het dit self gesê: “Die goeie mensbring die goeie te voorskyn uit die oorvloedgoeie dinge in sy hart, en die slegte mensbring die slegte te voorskyn uit die oorvloedslegte dinge. Waar die hart van vol is, loopdie mond van oor.” (Lukas 6:45). Diefilosoof Seneca het gesê: “Die bestegeneesmiddel vir woede is uitstel.” ’n Duitsespreekwoord lui: “Die beste antwoord virwoede is stilte.” En die ou Latynse spreek­woord raai ons aan: “Sluk kwaai woordevoordat jy dit sê, want dis makliker as omdit later te moet opeet.”As die Heilige Gees die Christen se hart

beheer en met God se liefde en Christusse vrede vul, sal die stroom wat by diemond uitkom aangenaam wees.– www.kragvirvandag.co.za

Geesgenoot

Padreëls pla party nieLynda Greyling

JIPPIE!Vrydagoggend (24 April)

het die verkeerslig op diehoek van Commissioner­en Kerkstraat vir die eerstekeer in weke weer gewerk.Hierdie is een van die besigste kruisings

in die dorp, waar menige ongeluk alplaasgevind het. Sedert gister (23/4) is dieverkeerslig net duskant die een op die hoekvan Kerk­ en Highstraat buite werking.Wanneer ’n verkeerslig buite werking is, is

’n mens veronderstel om dit soos ’nvierrigting­stop te hanteer. Maar nee,sommige mense hou nie eens stil nie. Dusmoet ek en jy maar eerder twee of meerkere kyk of dit veilig is om te ry.Die regering wil nou bestuurslesse deel

van skoolopleiding maak. Ditmaak nogal sin, want volgensdie regering sal daar minderongelukke wees wanneermense behoorlik kan bestuur.Ek het nogal my bedenkin­

ge. Jy kan iemand leer na diebeste van jou vermoë. Die

persoon kan sy of haar rybewys bekom,maar gaan daardie persoon die verkeers­reëls gehoorsaam?Kyk jy na van jou mede­motorbestuurders

sien jy hoe word daar oor dubbele sperstre­pe ander voertuie verbygesteek of op ’nblinde hoogte ’n ander voertuig verbyge­gaan. Daarby is sommige mense kleurblind,want hulle jaag oor ’n rooi verkeerslig.Die tyd sal leer of die regering bestuurs­

lesse gaan in werking stel en watteruitwerking dit gaan hê.

Bergprag sê dankie vir bederfINWONERS van Bergprag:

ONS as inwoners van Bergprag is baiebeïndruk met die manier waarop dieHoërskool Voortrekker ons bederf het.Hulle het ons met die bussie kom haal

en met tee bederf, maar die hoogtepuntvan Maandagaand was die opvoering vanChicago.Dit was puik!

Baie, baie dankie dat julle ons so bederfhet.Ons waardeer dit baie.

deur

Lynda Greyling

Briewe /

Letters

JAN BADENHORST, Bethlehem:

DIE werk by die Christenburg­nedersettingis die vlagskip van die Helpende Hand­takBethlehem, danksy die besonderse bydraesdeur mense soos Anita Schoeman (voorsit­ter), Rika van der Merwe (projeksie­lid) endie ander lede van die Helpende Hand­tak.Baie, baie dankie aan verskeie gereelde

sake­skenkers, individuele skenkers, Bethle­hem­gemeenskapskenkers, die departementwelsyn se satelliet­kantoor op die terrein,mediese dokters, hospitale, aptekers,sekuriteitsinstansies, veeartse, kerke, skole,slaghuise, kettingwinkel­groepe, die munisi­paliteit en verskillende liefdadigheidsorganisa­sies.Die Helpende Hand­tak spog met minstens

15 hoofkantoor­goedgekeurde projekte.Besonderse projekte is kinderontwikkeling. In2014 het die Helpende Hand­tak Bethlehem,met Anita Schoeman aan die voorpunt, ’n100%­skoleslaagsyfer behaal. Dit verteen­woordig Christenburg­kinders, asook driebuitekinders.Op Christenburg is daar reeds vir tien

inwoners werk geskep wat ’n klein HelpendeHand­honorarium ontvang. Hul take behelsonder meer hulp met instandhouding, diekombuisspan, skoonmaak van die badkamersen toilette, die herwinningprojek van plastieken papier, sny van die gras en terreinnet­heid, klerebankklere­sortering, die biblioteeken die gemeenskapsaal. Inwoners moes selfhul woonplekke binne en buite uitverf metgeborgde verf en kwaste, gebreekte ruite opdie terrein vervang en dakke help herstel.Die resultaat hier is trotsheid. Die ouers voelwaardig en die kinders neem waar dat hulouers positief besig is om hul omgewingmenswaardig en skoon te maak.Op Christenburg is daar gereelde Bybel­

studiegroepe. ’n Christenburg­jeugaksiegroepword gestig, en sal hulle graag ook wilinskakel by ’n skool of kerkgroep. Sondag­skoolklassies gaan begin.Met al hierdie, en eerste dank aan ons

Hemelse Vader, waardeer die HelpendeHand­groep die onlangse woorde van ’ninwoner aan Anita: “Ons begin ook nou voelsoos mense en nie meer soos diere nie”.Wat ’n genade!

Christenburg vlagskip in Bethlehem

INDIEN jy al gehoor het van Fifty shades of grey, kan jy gerus Bethlehem-Tafelrondese Music Mania bywoon wat binnekort op die planke sal wees. Elizme Harris (foto)is nie net die afrigter van Tafelronde se Music Mania nie, maar neem ook self deel.Tafelronde bied hierdie vertoning die eerste en tweede naweek in Mei ten bate vanliefdadigheid aan. Foto: Lynda Greyling

Op die planke

DIT is vir my so ’n lekker tyd van die jaar,die temperatuur begin daal en voordat jyweet, is dit winter. So sê bekende tuinbou­kundige JJ van Rensburg.Nou is dit die regte tyd om jou wintertuin

te beplan. Winter­bolle, lente­bolle enwinter­saailinge gaan vir jou die meestewinter­ en vroeë lentekleur verskaf terwylwintergroente weer die potte gaan vul metal daardie lekker stowe­geregte.Winterbolle kan nou geplant word, nou

dat die grond begin afkoel, is dit ’n goeietyd. Hierdie bolle blom gedurende diewinter, dus is dit waar die naam vandaankom en so ook met die lentebolle watmiddel herfs geplant word en vroeg lentebegin blom. Bolle hou oor die algemeen vanminstens ’n halfdag­ tot voldag­sonposisiemet baie ryk, goed gekomposteerde grondwat goed dreineer. Bolle wil ook nie elkedag water hê nie, ongeveer twee keer perweek se goeie natmaak, sal voldoendewees. Dit is baie belangrik om te weet watjy plant en ook hoe hoog dit word sodat jynie jou hoërgroeiende bolle voor plant enjou laergroeiende bolle agter wegsteek nie.Dit is altyd raadsaam om jou bolle te

groepeer sodat jy maksimum impak kry.Selfs al wil jy nie jou hele tuin beplant niekan jy heel maklik ’n paar potte beplant watas ’n fokuspunt sal dien. Hierdie is ’n andermaklike praktiese manier om jou tuininteressant te maak. Besoek sommer nou aldie kwekery om die beste bolle te kryvoordat hulle uitverkoop, en weer vroeg inMei om die verskeidenheid weer aan te vulom jou tuin in ’n lushof te omskep.Die winter kan partykeer so vaal wees –

maar dit hoef nie so te wees nie. Vrolike

gesiggies, papawers wat ’n magdomblomme en kleur bring en die massassleutelblomme is maar net ’n druppel aandie emmer. Een ding is seker met saailinge:Goeie voorbereiding en genoegsamevoeding sal baie blomme, kleur en genotverskaf. Werk genoeg kompos en stadigvry­stellende 3:2:1­kunsmis in die grond in as jyplant. Gooi ’n lagie organiese saailingvoed­sel op die grond soos jy plant, om dieplante vir die eerste ruk aan die gang te kryen van die begin af sterk te laat ontwikkel.Maak seker dat jy jou plantjies op die regteplek plant, reg spasieer en gereeld nat­maak.Wees versigtig om nie te veel kunsmis op

’n slag toe te dien nie, ’n bietjie elke tweeweke sal goed wees. Ek sou al my blom­beddings ten minste een maal per weekmet ’n oplosbare plantvoedsel (Nitosol,Multisol, Guanoflo of Multifeed) voer omhulle nog ’n verdere hupstoot te gee.Jy moet onthou dat jy nie enige groente

deur die jaar kan plant nie. Sekere variëtei­te doen net nie goed in die winter nie enander soek weer die winterkoue om teontwikkel. Koolgewasse, uie, wortels enertjies is maar net ’n paar voorbeelde vanwintergewasse. Volson, grond wat diepomgewerk en verryk is met kraalmis enbeenmeel is definitief die grootste voorver­eistes. ’n Organiese beenmeel­en­6:3:4­kombinasie kan ook gebruik word.’n Baie goeie wenk is om jou groentesaadof saailinge nie op dieselfde tyd te plantnie. Plant jou saad of saailinge twee wekeuit mekaar uit en verseker so dat jougroente nie op een slag gereed is vir joukombuis nie, dan het jy ’n verlengde oes.

Kry só die meesteuit ’n wintertuin

DIE Rotariërs het sowat drie jaar geledemet ’n baadjie­projek begin.Vanjaar se insameling het reeds begin,

sodat daar reeds vroeg winterbaadjiesbeskikbaar sal wees om aan minderbevoor­regte mense te gee.Herman Wessels, wat in beheer van die

projek is, sê mense wat ou baadjies, jasse

en selfs truie het om weg te gee kan ditgerus by Diesel Elektric inhandig.Hulle sal op hul beurt alles vir Bethle­

hem­Tafelronde gee om saam met dieander klere aan liefdadigheidsorganisasieste skenk. Die organisasies sal op hul beurtdit aan diegene uitdeel wat dit die meestebenodig.

Skenk ou baadjie, trui vir armes

Page 5: Maluti 29 04 2015

MALUTI, WOENSDAG 29 APRIL 2015 5

1191896_390x194

In Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo and Northern Cape. ExcludesExpress and Northam Local store. Buy-aid cards not accepted at the following stores:Vanderhof, Northmead, Rosettenville, Elspark, Hoedspruit, Dobsonville and Sharon Park.Promotional stocks are limited. Prices include VAT, where applicable. smart shopper termsand conditions apply. No traders. E&OE. Selected products may not be available at all stores.Visitwww.picknpay.co.za, or call 0800112288. Cellphone rates apply.

PRICES VALID 28 APRIL - 3 MAY 2015AT PICK N PAY SUPERMARKETS ANDHYPERMARKETS

Also at HYPERMARKETS

Selected products on this pagehave been styled for photography

PnPMixed Beef andOstrichMince Per kgR49 PnPMilk Tart 20cm

1990

PnP NO NAME™ FreshChicken Thighs andDrumsticks Per kg

PnP FreshMilkAssorted 2 LitreEach

1890

NestléHotChocolate 500g

FRESH

BUYANY 4FOR

RoycoGravyAssorted 32g

CELEBRATESA’s21stWITHPRICEDEMOCRACYFORALL

BESTBUYR56

Per kg

PnPBulk BeefBrisket Bone in

R35SAVE 10.95

Douwe EgbertsInstant CoffeeAssorted (ExcludingDecaf) 200g Each7990

NolaMayonnaiseAssorted750 - 780gEach

1790SAVE R5

Mrs H.S.Ball’sChutney Assorted470g Each

1790SAVE R4

4390SAVE R4

BUYANY 4FOR

Cadbury Crunchie,Lunch Bar, P.S. orTempo ChocolateBars Assorted 50g(Excluding Man Size)

R20

Kellogg’sCorn Flakes1kg Family Pack

3990SAVE R9

R24SAVE3.60

BUYBOTHFOR

5790

Skip IntelligentAutoWashingPowder 2kg and1kg Flexi Bag

BUY2FOR

RamaOriginalMargarine500g Brick

R32SAVE 11.80

Twinsaver2Ply LuxuryToilet Tissue9s AssortedPer Pack

4290SAVE R11

+

Equates to38.90for 2kg

PnP Red,Greenor YellowKids Apples1kg Each

895

PnP Golden Delicious,Starking or GrannySmith Apples 4s Each1250

PnP Golden Delicious, Granny Smith,Royal Gala , Starking, Fuji orBraeburn Apples 1.5kg Each

R15

1191896 390x194

Don’t paya centmore thanyouhave to.Seetermsandconditionsatwww.picknpay.co.za/brandmatch

WELCOMEBuy aid

BEATING LAST YEAR’S PRICE

KMDT. GENL. J.I.J. FICK se monu-ment in Ficksburg is soos menigestandbeeld in die landmet verf beska-dig. Daar is intussen probeer om diérooi verf te verwyder.

’n OMVATTENDE tegnologieplan is onont­beerlik met tegnologie wat al hoe meer inskole gebruik word, meen die Federasie vanBeheerliggame van Suid­Afrikaanse Skole(Fedsas). Verantwoordelike digitale burger­skap beteken die verskil tussen ’n suksesvol­le hulpmiddel en ’n duur witolifant.Om te verhoed dat duur of verkeerde

toerusting onoordeelkundig aangekoop word,het Fedsas ’n afdeling geskep wat skool­beheerliggame raad rakende tegnologie gee.Riaan van der Bergh, Fedsas se bestuur­

der van onderwystegnologie, sê die hoofdoelis om skole by te staan om tegnologieverantwoordelik aan te koop en aan te wend.“Fedsas steun skoolbeheerliggame en moet

dus op die hoogte bly van nuwe uitdagingswat hierdie beheerliggame in die gesig staar.Die toenemende gebruik van byvoorbeeldtabletrekenaars in klaskamers, asook diedigitalisering van die administratiewe aspektevan skoolbestuur, noodsaak dat beheerligga­me hiervoor beplan,” sê dr. Jaco Deacon,adjunkhoof van Fedsas.“Fedsas­lede kan ons kontak vir raad of

opleiding met byvoorbeeld die saamstel van’n tegnologieplan, insluitend die skep van ’nskool se digitale platform, digitale sekuriteiten die onderhoud van so ’n platform,” sê Vander Bergh, ’n bedryfsdeskundige metuitgebreide IT­ondervinding.Fedsas steun digitalisering – dit verbeter

die effektiwiteit van administrasie, finansiëlebestuur en kommunikasie in skoolomgewings.“Daar moet egter eers deeglik besin word

oor ’n skool se spesifieke behoeftes en dit iswaar Fedsas se afdeling vir onderwystegnolo­gie ’n rol speel,” sê Van der Bergh.Hy sal nasionaal vir die bestuur van

onderwystegnologie verantwoordelik wees.

Fedsassteuntegnologie

DIE ATKV­takke van Bethlehem bied diederde agtereenvolgende jaar ’n kombers­projek aan.Fires van Niekerk, een van die koördi­

neerders, doen ’n beroep op ATKV­lede,asook nie­lede, om te help met die insam­eling van komberse en die skenkingdaarvan aan behoeftige instansies.Diegene wat die meeste komberse skenk,

staan ’n kans om ’n naweek (twee­nagte­naweek) in een van die selfsorgeenhede bydie Drakensville­ATKV­vakansieoord te wen.Die prys is tot 31 Julie geldig.’n Gelukstrekking gaan gehou word en

die wenner hiervan staan ’n kans om ookverblyf by Drakensville te wen.“Ons rig ook ’n versoek vir skenkings van

warmsjokoladedrankies. Dit sal aan instan­sies vir behoeftige kinders gegee word.”Van Niekerk sê hulle wil die komberse en

warm drankies graag teen einde Apriluitdeel.Om reëlings vir aflewering te tref kontak

Van Niekerk by 083­630­8545 of fires@telk­omsa.net, Louise Venter by 058­303­6890of Ben Venter by 073­183­4676.

ATKV samelkomberse in

Verniel met verf

Page 6: Maluti 29 04 2015

6 MALUTI, WOENSDAG 29 APRIL 2015

FRUI

TAN

DVE

GETA

BLES

WE

SELL

•SER

VICE

WE

GIVE

FOR

FREE

THREE RIVERS MULTI MARKET & THREE MOUNTAINS HYPER MARKETTHREE RIVERS IS OUR NAME - QUALITY IS OUR GAME WE WILL BEAT ANY PRICE - YOU ASK WE TALK

fruit & veg Bethelehem

fruit & veg Bethelehem

6 Muller Street BETHLEHEM Tel: 058 303 5155

33 Church Street BETHLEHEM Tel: 058 303 5001

ARMFERASTCUDORPLLAFARM FE RR ESA HS T AC NU DD CO LR AP S SL L 1A Special valid from Thursday 30 April – Sunday 3 May 2015

THREE RIVERS MULTI MARKET & THREE MOUNTAINS HYPER MARKET

WINTER WARMER SPECIALS – DON'T MISS OUT!WINTER WARMER SPECIALS – DON'T MISS OUT!

R20-00 each

SpanspekExtra Large

R3-00 each

Green PeppersExtra Large

R7-95 each

English CucumberExtra Large

R5-00 each

CabbageExtra Large

R20-00 per bag

PotatoesClass 1 Washed

R19-50 per bag

OrangesNavel

R8-00 each

PineapplesExtra Large

R12-95 per pack

Denny Fresh WhiteBu on Mushrooms250g when packed

R11-00 per pack

Denny Fresh WhiteBu on Mushrooms

250g Sliced

AND MANY MORE VARIETY OF VEGETABLES AND FRUIT IN STORE!WHILE STOCKS LAST

Page 7: Maluti 29 04 2015

MALUTI, WOENSDAG 29 APRIL 2015 7

FRUI

TAN

DVE

GETA

BLES

WE

SELL

•SER

VICE

WE

GIVE

FOR

FREE

THREE RIVERS MULTI MARKET & THREE MOUNTAINS HYPER MARKETTHREE RIVERS IS OUR NAME - QUALITY IS OUR GAME WE WILL BEAT ANY PRICE - YOU ASK WE TALK

fruit & veg Bethelehem

fruit & veg Bethelehem

6 Muller Street BETHLEHEM Tel: 058 303 5155

33 Church Street BETHLEHEM Tel: 058 303 5001

ARM FRESH AND CLASS 1FARM FE RR ESA HS T AC NU DD CO LR AP S SL L 1A Special valid from Thursday 30 April – Sunday 3 May 2015

THREE RIVERS MULTI MARKET & THREE MOUNTAINS HYPER MARKET

WINTER WARMER SPECIALS – DON'T MISS OUT!WINTER WARMER SPECIALS – DON'T MISS OUT!

R20-00 each

SpanspekExtra Large

R20-00 per bag

PotatoesClass 1 Washed

R10-00 per pack

Apples Pink LadyEcono

R3-00 each

AvocadosFuerte, Class 1

R15-00 per box

NaartjiesTray

R20-00 each

Sweet MelonExtra Large

We invite our customersto feast their eyes on ourexci ng NEW range ofnuts and dried fruits at

prices!VERY LOW

AND MANY MORE VARIETY OF VEGETABLES AND FRUIT IN STORE!WHILE STOCKS LAST

R15-00 each

Blue PumpkinExtra Large

X1Q15VA1-MA290415

Page 8: Maluti 29 04 2015

8 MALUTI, WOENSDAG 29 APRIL 2015

GOLDWAGEN in Bethlehem is een vansowat 80 winkels van die groep watgehalte­onderdele teen bekostigbare pryseaan die publiek verskaf.Drie broers, Beukes, Willem en Kobus

van Zyl, het die alleenagentskap virBethlehem bekom.Hulle het so pas die besigheid, wat in

Commissionerstraat 101 geleë is, geopen.Die Van Zyl’s het ’n eertydse sinagoge

bekom wat die afgelope klompie jaar ’nmotoronderdele­besigheid gehuisves het.Dié gebou is nou herstel en gemoderni­

seer.Die voorste deel is die verkopeafdeling

met ’n groot stoor aan die agterkantwaarin hul voorraad gehou word.Goldwagen is die verskaffer van gehalte

plaasvervanger­onderdele vir VW, Audi,Mercedes­Benz, Opel, BMW, Toyota,Renault, Mini en Chevrolet.WAG, Surebrake, Beru, Topran Marle,

Ate, Fewbi, Bilstein, Hepu, Mahle Original,Pierburg, Sachs, Bremi, Elrino, Monroe,Continental, Luk, INA, FAG, Valeo, SKF,Bosch en Hella is van die bekendehandelsname wat deur Goldwagen aange­hou word.Besoek gerus die Van Zyl broers by

Goldwagen, en vergewis u van goeie diensen gehalte produkte.

Gehalte-onderdele hier te kry

DRIE broers,Willem, Beukes enKobus van Zyl, het ’n nuwe onderneming, Goldwagen, in Bethlehemgeopen. Dit spesialiseer inmotoron-derdele. Van die personeel is van links Joseph Nale, Willem van Zyl, Beukes van Zyl, Kobus van Zyl en David Sephiri.

DIE gebou is intussen deur die drie broers, Beukes, Willem en Kobus van Zyl gerestoureeren verander om ’n nuwe onderneming, Goldwagen, te huisves.

DIE eertydse sinagoge in Commissionerstraat, Bethlehem, is ’n hele paar jaar gelede om-skep in ’n onderdele-winkel en het so daar uitgesien.

DIE binnekant van die eertydse sinagoge isherstel en omskep om ’n nuwe besigheid,Goldwagen, te huisves.

DAVID SEPHIRI en Willem van Zyl van Goldwagen, besig om kliënte te help.KOBUS VAN ZYL van Goldwagen bedien ’nkliënt. JOSEPH NALE van Goldwagen in die stoor.

Goldwagen is die verskaffer van gehalte plaasver-vanger-onderdele vir VW, Audi, Mercedes-Benz,Opel, BMW, Toyota, Renault, Mini en Chevrolet.

Page 9: Maluti 29 04 2015

MALUTI, WOENSDAG 29 APRIL 2015 9

Page 10: Maluti 29 04 2015

10 MALUTI, WOENSDAG 29 APRIL 2015

X1PYFPCW-MA150415

INVITATION TO BIDDIHLABENG LOCAL MUNICIPALITY

Bid documents will be available as from 12:00 on Tuesday, 05 May 2015, upon payment of a cash non-refundable document fee ofR500,00 per set, at the Dihlabeng Local Municipality, 9 Muller Street, Bethlehem, 9700.

Bids are to be completed in accordance with the conditions and bid rules contained in the bid documents and must be sealedtogether with supporting documents and externally endorsedWITH THE CONTRACT NUMBER AND DESCRIPTION and placedin bid box, on the Ground Floor, the Dihlabeng Local Municipality, 9 Muller Street, Bethlehem, 9700 not later than 12:00 onMonday, 01 June 2015.

NB: Closing Date: COS09/2015 - 15 May 2015 at 12:00

Bidders’ attention is specifically drawn to the provisions of the bid rules and evaluation criteria (including Functionality) which areincluded in the bid documents. The lowest or any bid will not necessarily be accepted and the Council reserves the right not toconsider any bid not suitably endorsed or comprehensively completed, as well as the right to accept a bid in whole or part. Bidscompleted in pencil will be regarded as invalid bids. Bids may only be submitted on the documentation provided by the DihlabengLocal Municipality.

Bidders who are not on the Dihlabeng Supplier Database are urged to download the form from the Municipality’s Website(www.dihlabeng.gov.za) and submit it with their bid document.

The following documents must be submitted together with the Bid Document: Original and Valid Tax Clearance Certificate,Company Registration Certificates, Proof of Payment for Municipal Services and other documents stated in thedocument.

Bids will be opened in public as soon as possible after the closing time. The municipality reserves the right to reject any and all bidsat any time.

Everyone, Every Household, Every Entity – A Testimonial of our Excellent Service!

9 Muller Street EastP.O. Box 551BETHLEHEM

9700www.dihlabeng.gov.za

Mr. Busa MolatseliACTING MUNICIPAL MANAGER

Suitable Service Providers are hereby invited to submit bids for the following contracts:

X1Q16KQ1-MA290415

TE KOOP

KLERASIE

1615

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

SANDSTONE: Blocks,bricks, cladding,rivens, tiles, etc.Tel. 058 303 4840.

12 Archbell Street, BHM.

PLAAGBEHEER

1850

VERVOER &

BERGING

1870

SAKE

DIENSTE

2420

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

Gemeubileerde woon-stel te huur in La Pro-vence, R3 600 p.m.Dadelik beskikbaar.Skakel 083 532 3610.

BETREKKINGS

3600

GESOEK

3601

Benodig die diensvan 'n beheerkamerdamemet rekenaarondervindingen 'n reaksiebeampte metGraad C en rybewys.Pos behels skofte.Faks verkorte CV na086 520 9418 of e-pos na:[email protected]

SOEK, KOOP, VERKOOP

Die gebruik van die letter

, leestekens soos

of of die gebruik van

syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.

"A" "!"

"*"

SMALLS NOTICE

AANDAGALLE

ADVERTEERDERS

G

E

K

L

A

S

S

I

F

I

S

E

E

R

D

G

E

K

L

A

S

S

I

F

I

S

E

E

R

D

A-ZDIENSGIDSA-ZDIENSGIDSAUTO ELECTRIC

H/v Commissioner / Brandstr.Posbus 1142, Bethlehem, 9700

Tel: 058 - 303 8981Carel Bester

Auto ElectricBethlehem

Repair:• Alternators• Starters• Rewiring• Central locking• Alarms• Immobilisers• Aircons TTeell. 05. 058 308 303 9333 93355 / 05/ 058 308 303 9243 92455 • Faks• Faks: 05: 058 308 303 95363 9536

9 Presiden9 President Boshoft Boshoff Street,f Street,BethleheBethlehem 9700m 9700

E-mailE-mail: [email protected]: [email protected]

Royal TerraceRoyal Terrace Guest LodgeGuest LodgeNader ons vir:• Gesellighede• Konferensies

GASTEHUIS

Ons bied:• 21 en suite-gastekamers• Ontbyt vir almal – bespreekvroegtydig

GRASSNYERS

Andras Findt OnderdeleAndras Findt OnderdeleTel. 058 303 4563 - Bethlehem

• VerkopeDiens en herstel van meeste•

grassnyerfabrikateAlle Werk gewaarborg•

SKOONMAAKDIENSTE

Corlene van der Merwe082 458 5036Oupa Marumo083 239 5805

Tel. 058 303 5940 • Fax: 086 566 3662E-mail: [email protected]

Cleaning of hospitals, casino’s, hotels, shopping malls & offices

DARRYL ALLWRIGHT • Tel. 058 303 1572• Cell: 083 414 2937

31A High Street, PO Box 835,BETHLEHEM 9700

Darryl seDienssentrum* Diens van voertuie* Herstelwerk* ‘Oordoen’ vanenjins en nogbaie meer

* Diens van voertuie* Herstelwerk* ‘Oordoen’ vanenjins en nogbaie meer

WERKTUIGKUNDIGE

MAGIDS-MA290415

Page 11: Maluti 29 04 2015

MALUTI, WOENSDAG 29 APRIL 2015 11

WERNER ENGELBRECHT, eienaar van Martin’s Begrafnisdienste in Bethlehem, het as deel van die onderne-ming se tiende bestaansjaarviering eerbewyse vir vyf jaar diens en meer aan personeellede oorhandig. Vanlinks is Johannes Mofokeng (vyf jaar), Henry Mohlaping (agt jaar), Margaret Nkuke (tien jaar), Florence Phaki-so (tien jaar), Olga Ntsepe (nege jaar) en Anna Mzizi (agt jaar).

MARTIN’S BEGRAFNISDIENSTE se administratiewe personeel is van links Alma Craffert, Olga Ntsepe, JanetEngelbrecht en Nthati Moloi.

DICKY MARITZ is ’n nuwe werkne-mer by Martin’s Begrafnisdienste.

TWEE van Martin’s Begrafnisdienste se personeellede wat oorlede is,Jan Smit en Simon Mofokeng, se foto’s het Vrydag ’n ereplek by dieonderneming gekry.

MARTIN’S BEGRAFNISDIENSTEis op die hoek van Grey- en Louw-straat geleë.

Steunpilaar van onderneming

FOKUS OP MARTIN’S BEGRAFNISDIENSTE

Mortimer Toyota Bethlehem37 Kerk Street, Bethlehem – Tel. 058 303 5441www.mortimertoyota.co.za

Mortimer Toyota ReitzSarel Cilliers Street, Reitz – Tel. 058 863 2831

Vanaf R169 900Vanaf R169 900

Die nuwe, bekostigbare 1.6 Corolla Questhet die hart, ruimte, veiligheid en waarde

X1Q15N21-MA290415

Page 12: Maluti 29 04 2015

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

24 High Street, Bethlehem • Tel. 058 303 1160Pr No. 0416363

Z.AsmalZ.AsmalOptometristsOptometrists

Edgars and Jet account cards are accepted.

NEW RANGENEW RANGEIN STOCK!IN STOCK!

Consultation R170 ( cash only)FREE TINTworth R200

t&c: fixed tint on clear lenses

X1PYHDG6-MA290415

Begrafnisdienste

11 Grey Street, Bethlehem, 9701Tel. 058 303 3282 / 073 713 5618 /

[email protected]

CK: 2005/014564/23 • VAT: 4110224021FRANCHISE HOLDER: WERNER ENGELBRECHT

Verassings • Grafstene • Begrafnispolisse

X1Q0XLC5-MA290415

DIE Bethlehem­tennisklub se kampi­oenskap is onlangs beslis.Ilonke Lawrence en Gerhard Marx

het die gemengde dubbelspel met 5/7,6/3 en 6/2 teen Christine Stander enBrian van den Haer gewen.In die vroue­dubbelspel het Ilonke

en Danelle Marais vir Louise Hattinghen Christine Stander 5/7, 6/2 en 7/5geklop.Danelle Marais is die vroue­enkel­

spelkampioen. Sy het in die eindstrydteen Suzaan van Dyk te staan gekom.

Tennisklub sebestes wys slag

ROLF BUSCH (links) en Jaco Maraishet in die mans-enkelspel-eindstrydvan die Bethlehem-tennisklub sekampioenskap teen mekaar te staangekom. Busch het gewen.

MET die rustydtelling op 12­5 in Frankfort seguns het Oud­Skoliere se eerste spangedurende die tweede helfte van diewedstryd in die Willie Crowther­liga diebordjies verhang en met 33­25 geseëvier.Raynard Chapman, Frikkie Nel, Jack

Murray, Edward van Vollenhoven en DirkiePotgieter het elk ’n drie gedruk terwyl DariusAckerman met ’n doelskop geslaag het.Marius Bonthuys was die skeidsregter.Oud­Skoliere se tweede span het teen

Heilbron in die Stoney Seenkamp­liga(tweede liga) te staan gekom.Vir hulle het spel nie so goed verloop nie.

Die rustydtelling was 19­10 en die eindtel­ling 38­10.Die volgende Oos­Vrystaatse ligawedstry­

de wat die naweek plaasvind, is:) Harrismith t. Reitz in Harrimith;) Collegians t. Oud­Skoliere 1 op Collegi­ans se veld;)Marquard t. Ladybrand in Marquard; en) Frankfort t. Senekal in Frankfort.

Spannemeetkragte

LINKS: Moenie mytrui trek nie! ’n Spe-ler van Frankforttrek hier aan Jac-ques Odendaal vanOud-Skoliere se eer-ste span se trui omte keer dat hy ’n driedruk.

Foto: Lynda Greyling

DIRKIE POTGIETERvan Oud-Skoliere seeerste span in aksietydens hul wedstrydteen Frankfort in dieWillie Crowther-liga.Dirkie was een vandie spelers wat ’ndrie gedruk het.

NICO NIEUWENHUYZEN in aksie.

Vir meer foto’s ennuus gaan na

www.malutinews.co.za

Winners Circlemembers:

Maroon: R170Silver: R160Gold: R150Black: R140

Carvery Lunch: 12:00 - 15:00 • Adults: R180 - Children under 12: R80

Spoil mom this Mother’s Day to a deliciousCarvery Lunch at Coachman Saloon.

10 May 2015

X1Q16MKD-MA290415X1Q16N99-MA290415

FOR THE BIGGEST RANGE OFSWEETS IN THE EASTERN FREE STATE

UPERSUPERSUPERS AVESSAVESAVE16 HIGH STREET, BETHLEHEM

TEL: 058 303 7504

Ice CreamMarshmallow50's

Sea AnimalJelly

Crazy Pops48's

Tip Top Wafers24's

Super MiniMarshmallow70's

95R19 95R34

Gomets Rolls30's

95R39

95R11

95R25 95R49

X1Q18899-MA290415