midstream college grade 5 exam breakdown november...

14
MIDSTREAM COLLEGE GRADE 5 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER 2018 GEOGRAPHY 8 NOVEMBER 2018 Module 3: Short questions: Pg. 2, 3, 4, 6, 7, 10, 12 Long questions: Pg. 6, 7 Rainfall Pg. 10 Climate and vegetation regions in South Africa Pg. 12 Different crops in South Africa Diagrams: Pg. 6, 7 Rainfall Module 4: Short questions: Pg. 2 10 Long questions: Pg. 6 Different parts of a river Pg. 7 Effects of human activities on the environment Pg. 8 Soil erosion Pg. 9 Water pollution Diagrams: Pg. 2 Cross profiles of South Africa

Upload: others

Post on 02-Feb-2020

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 5 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Grade-5-Eng-Breakdown.pdf · 5. Ontkenning – Skryf sinne in die ontkennende vorm

MIDSTREAM COLLEGE

GRADE 5

EXAM BREAKDOWN

NOVEMBER 2018

GEOGRAPHY

8 NOVEMBER 2018

Module 3:

Short questions:

Pg. 2, 3, 4, 6, 7, 10, 12

Long questions:

Pg. 6, 7 Rainfall

Pg. 10 Climate and vegetation regions in South Africa

Pg. 12 Different crops in South Africa

Diagrams:

Pg. 6, 7 Rainfall

Module 4:

Short questions:

Pg. 2 – 10

Long questions:

Pg. 6 Different parts of a river

Pg. 7 Effects of human activities on the environment

Pg. 8 Soil erosion

Pg. 9 Water pollution

Diagrams:

Pg. 2 Cross profiles of South Africa

Page 2: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 5 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Grade-5-Eng-Breakdown.pdf · 5. Ontkenning – Skryf sinne in die ontkennende vorm

COMPUTER LITERACY

9 NOVEMBER 2018

Practical Examination:

The learners should be able to do the following in Microsoft Word:

Insert a Page Border.

Insert Bold, Underline and Italic.

Change fonts, font size and colour.

Insert Shapes, Clip Art, Word Art, e.g.: Text wrapping, Picture Border.

Insert Tables.

Insert Callouts (Shapes).

Theory Examination:

Module: Keyboard

New concepts: on the front page

Unit 1: Page 2 – 3

Unit 2: Page 4

Unit 3: Page 5 – 9

Unit 4: Page 9 – 10

Unit 5: Page 11 – 13

MATHEMATICS

12 NOVEMBER 2018

No.

Topic

Resource

Revised

(√ )

1 Notation Classroom

Mathematics

Number value and place value

Expanded notation

Compare and arrange

Number patterns

Order of operations

Rounding off

Chapter 2

(p. 23 – 35)

Additional: Prac

Maths & Revision

Worksheet

2 Add and Subtract

Column method

Problem solving

Terminology (more than, less than, total,

difference, etc.

Chapter 4

(p. 69 – 93)

Additional: Prac

Maths

Page 3: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 5 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Grade-5-Eng-Breakdown.pdf · 5. Ontkenning – Skryf sinne in die ontkennende vorm

3 Multiplication and Division

Multiplication: Column method

Division: Long division

Problem solving

Terminology (product, quotient, double, halve)

Chapter 7

(p. 150 – 163)

Additional: Prac

Maths & Revision

Worksheet

4 Common Fractions

Name, identify and draw different types of

fractions

Equivalent fractions

Simplifying of fractions

Compare (< ; > or =)

Convert: Mixed numbers to improper fractions

and improper fractions to mixed numbers

“Of” sums

Addition and subtraction: Same denominators

and different denominators

Chapter 8

(p. 172 – 193)

Additional: Prac

Maths & Revision

Worksheet

5 Decimal Fractions

Number value and place value

Expanded notation

Write in words

Compare and arrange

Convert: Common fractions to decimal

fractions and decimal fractions to common

fractions

Addition and subtraction

Problem solving

Calculations with money

Chapter 10

(p. 211 – 232)

Additional: Prac

Maths & Revision

Worksheet

6 Shapes

2D shapes

Name and identify

Properties

3D shapes

Name and identify

Faces, edges and vertices

Angles

Name and characteristics

Symmetry

Chapter 6

(p. 120 – 121)

Chapter 9

(p. 195 – 205)

Additional: Prac

Maths & Revision

Worksheet

7 Measurement

Area, perimeter and volume

(Formulas to be provided)

Length:

Convert

Chapter 3

(p. 43 – 65)

Chapter 5

(p. 97 – 115)

Page 4: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 5 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Grade-5-Eng-Breakdown.pdf · 5. Ontkenning – Skryf sinne in die ontkennende vorm

Compare and arrange

Problem solving

Mass:

Convert

Compare and arrange

Problem solving

(Reading measurements)

Capacity:

Convert

Compare and arrange

Problem solving

Time:

Read and write (12h and 24h time)

Convert (Analogue and Digital time)

Elapsed time

Temperature:

Reading temperature

Interpreting graphs

Additional: Prac

Maths & Revision

Worksheet

8 Data Handling

Draw and interpret:

Tally and frequency tables

Pictographs

Bar graphs

Chapter 12

(p. 251 – 263)

Additional: Prac

Maths & Revision

Worksheet

AFRIKAANS Addisionele Taal

LEESVAARDIGHEID: BEGRIP

13 NOVEMBER 2018

Leerders gaan op grond van ‘n leesstuk en visuele teks, vrae beantwoord.

Leesstuk(ke):

Vrae word in volsinne beantwoord.

Vrae word op die inhoud van die leesstuk, asook leerders se afleidings en opinies

daaroor, gebaseer.

Alle vrae moet in Afrikaans beantwoord word.

Visuele teks:

Vrae word kortliks beantwoord, volsinne is nie nodig nie.

Die visuele teks kan ‘n strokiesprent, advertensie, tydskrif-voorblad ensovoorts

insluit. Vrae word op die inhoud van die visuele teks gebaseer, sowel as enige

ander visuele inligting wat waargeneem kan word – byvoorbeeld lettergrootte,

gesigsuitdrukkings en illustrasies.

Alle vrae moet in Afrikaans beantwoord word.

Page 5: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 5 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Grade-5-Eng-Breakdown.pdf · 5. Ontkenning – Skryf sinne in die ontkennende vorm

Let wel:

Lees asseblief aandagtig deur die afdeling: Leesvaardigheid; Wenke met die

beantwoording van begripstoetse en visuele tekste, KOMiNPAS eerste uitgawe bl.

106 – 107, of KOMiNPAS tweede uitgawe bl. 122 – 124

Gebruik die Leesvaardigheid-werkboek om voorbeelde van opdragte, wat deur die jaar

gedoen is, deur te gaan. Let veral op die verskillende tipes vraagstelling.

AFRIKAANS Hooftaal

LEESVAARDIGHEID: BEGRIP

13 NOVEMBER 2018

Daar sal verskillende afdelings in die vraestel wees, wat leesbegrip (begripstoets)

en visuele geletterdheid insluit.

Gaan gerus deur strokiesprente, advertensies, grafieke en spotprente ter

voorbereiding.

Bespreek aspekte soos:

o wie die mense is, wat hulle doen, hoekom hulle dit doen, waarom die grap

snaaks is, of wat die inligting is wat in die advertensie weergegee word,

ensovoorts.

Werk deur die jaar se leesvaardigheidsopdragte (begripstoetse, soeklees, visuele

geletterdheid), sowel as kwartaaltoetse ter voorbereiding.

Lees weer deur “Wenke met die beantwoording van begripstoetse” en “Wenke

met die beantwoording van visuele tekste” op bl. 117 – 119 in KiP. (Tweede

weergawe op bl. 124 – 126)

Leerders moet ook die verskil tussen letterlik en figuurlik verstaan en kan

toepas.

o Letterlik: Woorde funksioneer presies wat beskryf word.

Bv. Ek trek jou been. (Ek vat fisies aan jou been en trek dit.)

o Figuurlik: Die dieper betekenis van die woorde/sin.

Bv. Ek trek jou been. (Ek maak net ‘n grappie

ENGLISH

Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams.

Use the notes, worksheets and assessments in the English file for additional practice

exercises and examples.

Page 6: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 5 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Grade-5-Eng-Breakdown.pdf · 5. Ontkenning – Skryf sinne in die ontkennende vorm

Paper 1:

Literature: The Butterfly Lion – WEDNESDAY 14 November

Read the novel again.

Revise the chapter summaries and study the character sketches in the exam

Study Guide.

Be able to spell the characters’ and author’s names correctly.

Go through the entire Butterfly Lion workbook and memorandums, but

leave out the following sections:

o Information about the author (p 2 and 3).

o Chapter 1, Section C.

o Chapter 2, Section A and B.

o Chapter 3, Section B.

o Chapter 4, Section C.

o Chapter 6, Section C.

o Chapter 9, Section D.

o Chapter 10, Section B.

o Chapter 11, Section A.

o Chapter 13, Sections B and C.

Unseen Poetry:

One unseen poem. (This is a poem that you have not done in class)

There will be a word box for the unseen poem.

You will receive a copy of the poem in the exam.

No seen poetry.

HISTORY

15 NOVEMBER 2018

The learners are to study the following modules:

ROMAN SOLDIERS (PAGE 1 – 9)

JAN VAN RIEBEECK (PAGE 1 – 6)

FIRST FARMERS IN SOUTH AFRICA (PAGE 1 – 8)

Worksheets and can be used as revision for the exam. Take particular note of the types

of questions / examples of questioning techniques.

Please do not study the worksheets only, as the learners do need to know the modules in

their entirety.

Remember to study dates as well as spelling of place names and proper names. Learners

must also be able to name photos/pictures.

Page 7: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 5 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Grade-5-Eng-Breakdown.pdf · 5. Ontkenning – Skryf sinne in die ontkennende vorm

AFRIKAANS Addisionele Taal

TAALLEER

16 NOVEMBER 2018

Leer die volgende werk uit die Taalleer-werkboek en KOMiNPAS.

Let op die korrekte antwoorde op die Taalleer-werkkaarte se memorandums.

Sv1TOMPv2I

KOMiNPAS eerste uitgawe: bl. 5 – 7

KOMiNPAS tweede uitgawe: bl. 29 - 31

Die werkwoord (verlede tyd en toekomende tyd)

KOMiNPAS eerste uitgawe: bl. 30 – 34

KOMiNPAS tweede uitgawe: bl. 34 – 36 (nie die koppelwerkwoord nie)

Die voegwoord

KOMiNPAS eerste uitgawe: bl. 50 – 52

KOMiNPAS tweede uitgawe: bl. 40 – 41

Ontkenning

KOMiNPAS eerste uitgawe: bl. 61 – 63

KOMiNPAS tweede uitgawe: bl. 44 – 45

Die selfstandige naamwoord (leer slegs die meervoud en verkleining van die

volgende woorde: oupa, sif, brood, glas, spieël, bord)

KOMiNPAS eerste uitgawe: bl. 18

KOMiNPAS tweede uitgawe: bl. 55

Die byvoeglike naamwoord (leer slegs die graad 5 intensiewe vorme)

KOMiNPAS eerste uitgawe: bl. 46

KOMiNPAS tweede uitgawe: bl. 68

Die bywoord (hoe? waar? wanneer? Voeg ‘n bywoord in ‘n sin.)

KOMiNPAS eerste uitgawe: bl. 50

KOMiNPAS tweede uitgawe: bl. 32 – 33

Die telwoord (weet hoe om getalle in woorde te skryf)

KOMiNPAS eerste uitgawe: bl. 57 – 59

KOMiNPAS tweede uitgawe: bl. 75 - 76

Page 8: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 5 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Grade-5-Eng-Breakdown.pdf · 5. Ontkenning – Skryf sinne in die ontkennende vorm

AFRIKAANS Hooftaal

TAALLEER

16 NOVEMBER 2018

Gebruik KomInPas met Afrikaans en jou taalleerskrif vir jou voorbereiding.

1. Woordsoorte – Herken in ’n sin en benoem.

1.1 Voornaamwoorde: Persoonlike voornaamwoord

Besitlike voornaamwoord

Vraende voornaamwoord

Onbepaalde voornaamwoord

KIP groen bl. 44, 45 & 46

maroen bl. 36, 37 & 38

1.2. Voegwoorde – Herken en gebruik om sinne te verbind.

KIP groen bl. 66 en 67

maroen bl. 58 en 59

1.3 Voorsetsels – Herken en gebruik in sinne.

KIP groen bl.63

maroen bl. 55

Ken die onderstaande voorsetsels in vaste verbinding.

Verskil van iemand

Aan die begin

Verkies iets bo iets anders

Teen die reëls

Sien uit na

1.4 Telwoorde – Herken en benoem volledig.

KIP groen bl. 68

maroen bl. 60

1.5 Tussenwerpsels – Herken en gebruik in ‘n sin.

KIP groen bl. 69

maroen bl.61

1.6 Bywoord – Gebruik om sinne uit te brei.

KIP groen bl. 61 en 62

maroen bl. 53 en 54

1.7 Byvoeglike naamwoord – Gebruik om sinne uit te brei.

Page 9: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 5 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Grade-5-Eng-Breakdown.pdf · 5. Ontkenning – Skryf sinne in die ontkennende vorm

KIP groen bl. 48

maroen bl. 40

2. Sinstipes – Herken en benoem. Verander byvoorbeeld ‘n stelsin na ‘n bevelsin.

KIP groen bl.70 en 71

maroen bl. 62 en 63

3. Sinsuitbreiding en sinsreduksie - Brei sinne uit met bywoorde en byvoeglike

naamwoorde. Reduseer sinne.

KIP groen bl. 71 en 72

maroen bl. 63,64 en 65

Leer die volgende om sinne te reduseer:

Een woord vir ……

Tasse en sakke gepak vir vakansie = bagasie

Plek waar vliegtuie opstyg en land = lughawe

Plek waar visse en seediere aangehou word = akwarium

Plek waar perde snags slaap = perdestalle

Plek waar ‘n boer sy trekkers en gereedskap stoor = skuur

Persoonsname

Joernalis = ‘n redakteur of skrywer van ‘n blad, tydskrif of koerant

Belhamel= ‘n voorbok, leier veral in kwaaddoen

Beskuldigde = iemand wat van iets verdink word

4. Sinsontleding – Enkelvoudige sinne kan ontleed in gesegde, onderwerp en

voorwerp.

KIP groen bl. 74,75 en 77

maroen bl. 66 en 67

5. Ontkenning – Skryf sinne in die ontkennende vorm.

KIP groen bl. 84 en 85

maroen bl. 76 en 77

6. Homonieme – Weet wat ‘n homoniem is en verskillende sinne met homonieme

uit die leesstuk kan maak.

KIP groen bl. 92

maroen bl. 85

7. Homofone – Weet wat ‘n homofoon is en die regte homofoon in ‘n sin kan kies.

KIP groen bl. 96

maroen bl. 88 en 89

Page 10: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 5 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Grade-5-Eng-Breakdown.pdf · 5. Ontkenning – Skryf sinne in die ontkennende vorm

Leer die betekenisse van die volgende homofone (gr. 5-kolom)

peil en pyl

reis en rys

vlei en vly

ys en eis

vier en fier

ly en lei

TECHNOLOGY

19 NOVEMBER 2018

Workbook:

Technology process

Term 3 module:

a) Food technology:

What is food technology? Page 1 – 2

Hygiene and safety Page 2

Working safely in the classroom and kitchen Page 3 – 5

What are food labels? Page 6 – 8

a) Process to purify water:

Clean water Page 9

Why is it important for humans, plants and animals to have

clean water? Page 10

How can water be cleaned/purified? Page 10 – 11

How is water cleaned/purified by the municipalities? Page 11 – 13

ENGLISH

Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams.

Use the notes, worksheets and assessments in the English file for additional practice

exercises and examples.

Page 11: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 5 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Grade-5-Eng-Breakdown.pdf · 5. Ontkenning – Skryf sinne in die ontkennende vorm

Paper 2: Comprehension – TUESDAY 20 November

This paper will consist of a written comprehension as well as a visual literacy

comprehension.

Revise the notes on how to answer a comprehension in the white book.

Revise the visual literacy notes in the English file.

SCIENCE

21 NOVEMBER 2018

MODULE 3: MATTER AND MATERIALS

b) Processing of materials:

Examples and uses of processed materials p .85

c) Recycling:

How can I contribute to recycling? p. 89 – 90

Materials that can be recycled p. 90 – 91

MODULE 4: PLANET EARTH AND THE UNIVERSE

Terminology p. 93

a) Our Solar System:

Different celestial bodies p. 95 – 97

The telescope p. 98 – 99

Satellite p. 102 – 103

b) Planet Earth:

Our atmosphere p. 104 – 105

Importance of soil p. 107 – 110

Layers of the Earth p. 114 – 115

AFRIKAANS Addisionele Taal

LETTERKUNDE

22 NOVEMBER 2018

Prosa: Superheroes vlieg net saans

Lees weer “Superheroes vlieg net saans”.

Leer die werkkaarte, memorandums en woordeskat van hoofstuk 12 tot hoofstuk

18, uit die Prosa-werkboek.

Page 12: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 5 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Grade-5-Eng-Breakdown.pdf · 5. Ontkenning – Skryf sinne in die ontkennende vorm

Poësie:

Leer die vrae en antwoorde van die volgende gedigte, uit die Poësie-werkboek:

om ‘n Superhero te wees…digter onbekend

Wêreldreis – Jaco Jacobs

Let op die korrekte antwoorde in die memorandums, sowel as die aantekeninge

wat in die klas gemaak is.

Jy hoef nie die gedig te memoriseer nie. Jy kry die gedig in die eksamen, sonder

enige aantekeninge.

Let wel: ‘n Onbekende gedig sal gevra word

Leer die volgende beginsels uit die afdeling: Letterkunde; Poëtiese aspekte,

KOMiNPAS eerste uitgawe bl. 112 – 116,

KOMiNPAS tweede uitgawe bl. 129 – 135:

titel

digter

spreker

versreël

soorte strofes (koeplet en kwatryn)

rymskema en rympatroon (paarrym, kruisrym, gebroke rym)

alliterasie en assonansie

enjambement

vergelyking

klanknabootsing

ellips

AFRIKAANS Hooftaal

LETTERKUNDE

22 NOVEMBER 2018

AFDELING A: Prosa kortvrae – ’n Goeie dag vir boomklim, deur Jaco Jacobs

Leerders moet asb. goed vertroud wees met die fynere inhoud van die verhaal. Let veral

op die volgende:

Name en vanne van karakters, plante en diere

Suiwer Afrikaans vir Engelse woorde in die teks – bv. “Caretaker” en “pecking

order”

Waar kom die idee vir die titel van die verhaal vandaan? (Lees bl. 34)

Die Caretaker se lewensverhaal

Mevrou Merriman en haar seun se lewensverhale

Die eiland-speletjie wat Leila en Marnus speel (Lees bl. 35)

Hoofstukke 1 tot 17

Page 13: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 5 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Grade-5-Eng-Breakdown.pdf · 5. Ontkenning – Skryf sinne in die ontkennende vorm

AFDELING B: Poësie

Die gedigte wat gevra word, sal op ’n aparte drukstuk aan die leerders gegee word. Leer

asb. die volgende gedigte:

Ouveldstorie van die Khoikhoi

Pleitskrif vir die aarde

Die beste pa

Afdeling B sal ook ’n onbekende gedig bevat. Ter voorbereiding is dit belangrik dat

leerders na die volgende poëtiese aspekte in hul KiP’s kyk:

Vorm /bou/ tipografie

Versreël

Strofe

Halfrym (alliterasie en assonansie)

Beeldspraak:

o Vergelyking

o Metafoor

o Personifikasie

Klanknabootsing

Parentese (inlassin)

Aanhalingstekens

Vreemde woorde wat belangrik vir die poësie mag wees:

“En garde”: ’n Franse term wat beteken wees gereed / wees op jou hoede. Word

gebruik in skermsport en is in die outyd deur swaardvegters

gebruik.

Uitspraak: “an ghard”.

“Touché”: ’n Franse term wat beteken iemand erken dat hy in skermsport (of

in die outyd tydens ’n swaardgeveg) deur sy teenstander raakgesteek is.

Uitspraak: “toe-sjei”.

ENGLISH

Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams.

Use the notes, worksheets and assessments in the English file for additional practice

exercises and examples.

Alle notas, skyfies en werkkaarte vir

die drie gedigte is belangrik.

Page 14: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 5 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …midstream-primary.co.za/wp-content/uploads/Grade-5-Eng-Breakdown.pdf · 5. Ontkenning – Skryf sinne in die ontkennende vorm

Paper 3: Language – FRIDAY 23 November

Homophones, seem/seam, heel/heal, write/right, sight/site, hole/whole, groan/grown,

troupe/troop, threw/through

Parts of speech: Nouns (Common, proper and collective), verbs, adverbs, pronouns,

adjectives, proper adjectives, prepositions and conjunctions.

Punctuation: Capital letters, commas, full stops, question marks, exclamation marks

and

quotation marks.

Apostrophes: To show possession and contractions.

Direct speech: Using quotation marks and all additional punctuation marks correctly.

Types of sentences: Statement, question, command, exclamation.

Tenses:

Simple past, present and future.

Past, present and future continuous.

Verb concord

Dictionary work