midstream college grade 4 exam breakdown november …homework.midstream-primary.co.za/documents/gr 4...

17
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017 MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HOOFTAAL LETTERKUNDE 16 November Die Letterkunde-vraestel bestaan uit twee dele: 1. POËSIE 2. PROSA (Droomoog Diepgrawer) a) Langvrae (skryf reeds op 24 Oktober) b) Kortvrae WAT LEER EK? 1. Poëtiese Aspekte in KIP bl. 123 127 Ken slegs die volgende: Titel, Digter, Spreker, Vorm, Rym, Beeldspraak, Klanknabootsing, Herhaling, Elisie, Ellips, Alleenplasing, Aandagstreep. **Dit is belangrik dat jy die Poëtiese Aspekte verstaan en op ’n bekende, sowel as ’n onbekende gedig kan toepas. 2. Poësie-skrif Bekende gedigte: -Dinosourus -Toemaar die donkerman **Die gedigte sal vir jou gegee word (sonder aantekeninge) Onbekende gedigte: Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende gedigte as voorbereiding.

Upload: others

Post on 14-Oct-2019

6 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

MIDSTREAM COLLEGE

GRADE 4

EXAM BREAKDOWN

NOVEMBER 2017

AFRIKAANS HOOFTAAL

LETTERKUNDE

16 November

Die Letterkunde-vraestel bestaan uit twee dele:

1. POËSIE

2. PROSA (Droomoog Diepgrawer)

a) Langvrae (skryf reeds op 24 Oktober)

b) Kortvrae

WAT LEER EK?

1. Poëtiese Aspekte in KIP bl. 123 – 127

Ken slegs die volgende:

Titel, Digter, Spreker, Vorm, Rym, Beeldspraak, Klanknabootsing, Herhaling,

Elisie, Ellips, Alleenplasing, Aandagstreep.

**Dit is belangrik dat jy die Poëtiese Aspekte verstaan en op ’n bekende, sowel as

’n onbekende gedig kan toepas.

2. Poësie-skrif

Bekende gedigte:

-Dinosourus

-Toemaar die donkerman

**Die gedigte sal vir jou gegee word (sonder aantekeninge)

Onbekende gedigte:

Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende gedigte as

voorbereiding.

Page 2: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

3. Prosa-skrif

-Droomoog Diepgrawer:

Klasnotas

Werkkaarte

Memorandums

WAARUIT LEER EK?

KomInPas met Afrikaans

Poësie-skrif se werkkaarte en memorandums

Prosa-skrif se werkkaarte en memorandums

Eksamen-hersiening

AFRIKAANS HOOFTAAL

TAALLEER

21 November

WAT LEER EK?

1. WOORDSOORTE:

-Selfstandige naamwoord

Eienaam, Soortnaam, Versamelnaam

KIP bl. 31 – 34 en bl. 103 – 104

Geslag tabel bl. 32 – ken slegs die volgende:

MANLIK VROULIK

bul koei

katmannetjie katwyfie

ram ooi

Versamelnaam tabel bl. 34 – ken slegs die volgende:

-’n Sak aartappels

-’n Swerm voëls

-’n Sak suiker

Page 3: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

Dieregeluide tabel bl. 103 – ken slegs die volgende:

DIER GELUID

insek / vlieg gons

muis piep

Dierefamilies tabel bl. 104 – ken slegs die volgende:

DIER MANLIK VROULIK GELUID KLEINTJIE

rooibok rooibokram rooibokooi blêr / proes rooibokkie

wolf wolf wolvin tjank / huil welpie

**WENK: Hou die tipe dier in gedagte.

Bv.: ’n Sebra is soos ’n perd en daarom is sy kleintjie ook ’n vul.

-Byvoeglike naamwoord

Trappe van vergelyking, Intensiewe vorme, Vergelykings

KIP bl. 40 – 47

Trappe van vergelyking tabel bl. 42 – ken slegs die volgende:

STELLENDE TRAP VERGROTENDE

TRAP

OORTREFFENDE

TRAP

beroemd beroemder beroemdste

doof dower doofste

moeg moeër moegste

Intensiewe vorme tabel bl. 45 – ken slegs die volgende:

snaaks skreeusnaaks

beroemd wêreldberoemd

Vergelykings tabel bl. 47 – ken slegs die volgende:

-So eerlik soos goud

-So dom soos ’n esel

-Werkwoord

Hoofwerkwoord, Hulpwerkwoord

Tye van die werkwoord (verlede tyd en toekomende tyd)

KIP bl. 48 – 52

-Bywoord

KIP bl. 53 – 54

-Lidwoord

Bepaalde lidwoord, Onbepaalde lidwoord

KIP bl. 30

Page 4: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

-Voornaamwoord

Persoonlike voornaamwoord, Besitlike voornaamwoord, Vraende voornaamwoord

KIP bl. 36 – 37

-Tussenwerpsel

KIP bl. 61

-Voorsetsel

KIP bl. 55

Identifiseer voorsetsels, jy hoef nie voorsetsels in vaste verbindings te ken nie

-Voegwoord

KIP bl. 58 – 59

-Telwoord

Hooftelwoord, Rangtelwoord

KIP bl. 60 – 61

2. ONTKENNING:

KIP bl. 76 – 77

Woorde wat verander by ontkenning tabel bl. 77 – ken slegs die volgende:

-Altyd / ooit Nooit … nie

-Steeds Nie meer … nie

WAARUIT LEER EK?

KomInPas met Afrikaans

Taalleer-skrif se werkkaarte en memorandums

Taalleer-oopboektoets

Eksamen-hersiening

BAIE BELANGRIK:

Die afdelings gaan DEURMEKAAR gevra word. LEES is dus baie belangrik,

sodat jy verstaan WAT GEVRA WORD.

Bv.: Vraag 1 kan moontlik byvoeglike naamwoorde, voegwoorde en ontkenning

bevat.

ALLE ANTWOORDE moet met HOOFLETTERS begin. Indien die antwoord IN

DIE MIDDEL VAN ’n SIN is, moet dit met ’n KLEINLETTER begin.

Page 5: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

Die WOORDSOORTE TABEL in die TAALLEER-OOPBOEKTOETS maak

weer sy verskyning…

LEESVAARDIGHEID – Begrip

23 November

Leesvaardighede word in die eksamen getoets. ’n Leesstuk met strokiesprent /

advertensie / prentjie sal gegee word en vrae moet daaroor beantwoord word. Bestudeer

die Leesvaardigheid-afdeling in jou KomInPas met Afrikaans. Jy kan hierdie jaar se

Leesbegrip-kwartaaltoetse in jou Toetslêer, asook die jaar se Leesbegrip-klasopdragte in

jou Leesvaardigheid-skrif gebruik om vir die toets voor te berei.

Onthou die volgende:

Afdeling A bestaan uit begrip. Hierdie antwoorde moet in volsinne wees.

Afdeling B bestaan uit visuele geletterdheid. Hierdie antwoorde moet nie in

volsinne wees nie.

Jy mag nie ’n sin met ’n voegwoord (omdat, en, want) begin nie.

Begin elke sin / antwoord met ’n hoofletter.

Maak seker jy spel woorde, wat in die vraag of leesstuk is, korrek.

Jy kan die volgende tipe vrae verwag:

Wat beteken die term, … ?

Voltooi die sin.

Skryf ’n getal in woorde.

Sê of die volgende waar of onwaar is deur die regte antwoord te verlig / omkring.

Indien die antwoord onwaar is, skryf die regte antwoord(e) op die lyntjie neer.

Haal ’n sin aan om jou antwoord te motiveer.

Pas kolom B by kolom A deur die regte alfabetletter in die antwoordkolom te skryf.

Gee die sinonieme (woorde met dieselfde betekenis) vir die woorde in die leesstuk.

Gebruik die tabel hieronder en verlig / omkring die antwoorde.

Word die sin letterlik of figuurlik gebruik? Gee ’n rede vir jou antwoord.

Page 6: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

Verstaan die verskil tussen letterlike en figuurlike betekenis:

Letterlike betekenis Om iets te verstaan soos dit gesê word.

Figuurlike betekenis Die dieper betekenis van ’n woord of sin.

Bv.: Vir iemand ’n klip uit die pad rol

Letterlik Jy stap na die pad en jy rol die groot klip / rots / obstruksie van die

teerpad af, sodat hy kan aanhou ry / beweeg.

Figuurlik As jy vir iemand ’n klip uit die pad rol in ’n figuurlike betekenis,

doen / bewys jy vir hulle ’n groot guns.

Letterlik Daar sit ’n padda in die slang se keel en daarom kan hy fisies nie

praat nie.

Figuurlik Om ’n padda in die keel te hê, beteken om hees te wees (jy sukkel

om te praat). Daarom kan hy ook nie praat nie.

Ek kan nie nou met jou praat nie …

…ek het ’n padda in my keel!

Page 7: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

LETTERKUNDE

16 November

Die woordeskatlyste sal vir die leerders gegee word en op die huiswerkweb

geplaas word.

Poësie:

Bestudeer die tipes vraagstelling van die gedigte in jou Poësieboek. Daar sal ‘n

onbekende gedig gegee word.

Leer slegs die volgende Poëtiese aspekte op bl. 112, 113 en 115 uit KIP:

Titel

Digter

Spreker

Vorm / Bou / Tipografie; naamlik ’n Versreël, ’n Strofe en Soorte strofes. ( slegs

koeplet en kwatryn)

Rym : Slegs die volgende: Rymskema en Rympatroon,

(abac – Gebroke rym)

(aabb – Paarrym)

(abab – Kruisrym)

Klanknabootsing

Bestudeer die gedig “Die sirkus is hier” se nota’s, asook die vrae.

Prosa:

1. Lees die boek “Wiskunde gee my maagpyn”.

Ken die inhoud van die boek baie goed. Die vrae en antwoorde van Hoofstuk 1 – 9

in jou skrif sal jou hiermee help.

2. Maak seker jy ken die volgende terme:

Voorblad / Agterblad

Uitgewers

Karakters.

3. Leer die nege opskrifte. (Op die ingeplakte bladsy in jou skrif)

Page 8: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

TAALLEER

21 November

LEER UIT JOU KIP, SOWEL AS JOU TAALLEERSKRIF.

1. Woordsoorte

Hoofwerkwoord - Identifiseer die werkwoord in sinne / paragraaf.

KIP bl. 30

Hulpwerkwoord

Tye ( Teenwoordige, Verlede en Toekomende tyd)

Jy moet met die tydwoord begin bv. Verlede week, Gister, Môre,

Volgende jaar.

KIP bl. 30, 31

Selfstandige naamwoord

KIP bl. 35, 37

Meervoude

Neem kennis van voorbeelde uit die handboek.

KIP bl. 11, 12 en die gr. 4-blok op bl. 17

Pas die reël toe op enige voorbeeld.

Leer die opdragte in jou taalleerskrif.

Verkleining

Neem kennis van voorbeelde uit die handboek.

KIP bl. 15, 16 en die gr. 4-blok op bl. 17

Pas die reël toe op enige voorbeeld.

Leer die opdragte in jou taalleerskrif.

Byvoeglike naamwoord

KIP bl. 44 (gr. 4-blok)

Trappe van vergelyking

Voegwoorde

KIP bl. 50, 51 en 52

Groep 1: en, maar, dog, want, of

Groep 2: dus, daarom, daarna

Groep 3: omdat

Page 9: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

Voorsetsels

KIP bl. 54, 55 (gr. 4-blok)

Leer die werkkaarte uit jou taalleerskrif

Fokus op die gebruik van onder, bo, met, uit, aan, bo-op, vir, by, van.

Voornaamwoord

KIP bl. 39 (slegs persoonlike voornaamwoord)

Fokus op die gebruik van HY, SY, JY, HOM, HAAR

2. STOMPI-metode (Woordorde)

KIP bl. 5 – 7 en hersien jou sinne wat jy in jou skrif gedoen het.

Begin altyd met die SUBJECT.

3. Tyd

Leer die tye van die nege horlosies in jou KIP bl. 90, 91

Leer om die nege horlosies se wysers te kan inteken by die regte tyd in woorde.

Skryf en spel die nege tye reg.

Voorbeeld: halfdrie

4. Ontkenning

KIP bl. 61 – 63 (gr. 4-blok) en hersien jou sinne wat jy in jou skrif gedoen het.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

LEESVAARDIGHEID

23 November

Kyk na die oefeninge in jou skrif om die tipe vrae wat gevra word, te hersien.

Lees deur die aantekeninge in KIP (bl. 106 en 107).

Die vraestel bestaan uit:

Afdeling A: Leesbegrip

Leesstukke met vrae word gegee wat in VOLSINNE beantwoord moet word.

Afdeling B: Visuele geletterdheid

Visuele stukke soos strokiesprente, weerkaarte, advertensies ens. met vrae word

gegee wat beantwoord moet word. Volsinne is nie by hierdie afdeling nodig nie,

tensy die vraag dit verlang.

Dae van die week KIP bl. 97

Page 10: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

Leer die woordeskat uit jou kop uit!

droom dream groente vegetables

raas get a scolding /

scold

kool cabbage

maer skinny / thin bleek pale

Meteens All of a sudden vuil dirty

straatjie a narrow street verlep shrivelled

(vegetable)

droog dry lelik ugly

trane tears wange cheeks

kaal toontjies bare toes skrik fright

Waarheen? To where? Wie? Who?

Wat? What? Noem Mention

albei both Kies Choose

proteïene proteins koolhidrate carbohydrate

stysel starch suiwel dairy

verduidelik explain Haal ‘n woord aan Quote a word

emosie emotion gesond healthy

wekker alarm clock staanhorlosie grandfather clock

stip prompt buitemuurs extramural

armhorlosie wristwatch daagliks daily

oggend morning gisteraand last night

ENGLISH

Work to be studied for the 2017 November exams

Please note: You are welcome to use your files for additional practice exercises. A

Study Guide will be provided for Language and Literature.

Paper 1: Literature and Poetry – Monday, 13 November

Literature: George’s Marvellous Medicine

Read the novel thoroughly again. Know the sequence of events in the story.

Know who the characters in the book are.

Go through your booklet and memorandum.

Go through the study guide.

Page 11: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

Know what a Simile is and be able to identify Similes.

Unseen Poetry:

One unseen poem. (This is a poem that you have not done in class.)

There will be a word box for the unseen poem.

You will receive a copy of the poem in the exam.

No seen poetry.

Paper 2: Comprehension – Wednesday, 15 November

Revise your ‘How to Answer a Comprehension’ notes in your white book.

Revise your Visual Literacy notes in your white book.

Paper 3: Language – Wednesday, 22 November

Punctuation:

o Capital letters, commas, full stops, exclamation marks and question

marks (see types of sentences).

o You may be asked to punctuate a given paragraph correctly.

Parts of speech:

o Proper nouns, common nouns, collective nouns, adjectives, verbs, adverbs,

conjunctions, pronouns and prepositions.

o You may be asked to identify parts of speech in sentences.

Degrees of comparison (Comparing adjectives)

Alphabetical order

Similes

Types of sentences (statements, questions and exclamations)

Using ‘a’, ‘an’ or ‘the’ in sentences.

The singular and plural forms of words

Homophones

Verb tenses

Page 12: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

MATHEMATICS

November 2017

Wednesday, 8 November Paper 1 Time: 1 h 30 min

Friday, 24 November Paper 2 Mental Maths Time: 1 hour

1. Notation Chapter Check

Mental calculations

Number value and place

value

Expanded notation

Compare and arrange

Odd and even

Round off to the nearest

10, 100 and 1 000

Doubling and halving

Order of operation

* Ch. 2 p. 18 – 33

ADDITIONAL

Math Prac

Worksheets, tests and

revision sheets

2. Addition and Subtraction

Column method

Word problems

Terminology (more than,

total, difference, sum,

difference, quotient,

product, etc.)

* Ch. 4 p. 55 – 69

* Ch. 5 p. 83 – 87

ADDITIONAL

Math Prac

Worksheets, tests and

revision sheets

3. Multiplication and Division

Multiplication: Column

method

Long division: Column

method [ ÷ ; x ; – ; ]

Problem solving

Terminology (product,

quotient; double;

divide)

* Ch. 8 p. 136

* Ch. 9 p. 147 – 155

ADDITIONAL

Math Prac

Worksheets, tests and

revision sheets

Page 13: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

4. Fractions

Name, order, identify

and draw fractions

Equivalent fractions

Simplify fractions

Compare (< ; > or =)

Convert to mixed

numbers and improper

fractions

“Of” sums

Addition and subtraction

- same denominators

- different denominators

(multiples)

* Chpt.12 p. 187 – 204

ADDITIONAL

Math Prac

Worksheets, tests and

revision sheets

5. Shapes

2D and 3D shapes

Name and identify –

Irregular or regular

figures

Properties – Faces,

edges, corners, sides, flat

faces, curved faces

Patterns

- Tessellations

(mosaic patterns)

- Complete the

patterns

Symmetry

* Ch. 11 p. 167 – 177

ADDITIONAL

Math Prac

Worksheets, tests and

revision sheets

Page 14: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

– Recognize, draw and

describe

6. Measurement

Area, perimeter and

volume – formulas will

be given.

Length: (mm; cm; m;

km)

- Convert

- Order, compare and

read

- Problem solving

Mass: (mg; g; kg; t)

- Convert

- Order, compare and

read

- Problem solving

Capacity: (ml; l; kl)

- Convert

- Order, compare and

read

- Problem solving

Time:

- Read and write (12hr

– 24hr) analogue and

digital

- Convert

- Time intervals

* Ch. 3 p. 35 – 52

* Ch. 6 p. 91 – 105

* Ch. 7 p. 107 – 117

* Ch. 10 p. 159 – 165

ADDITIONAL

Math Prac

Worksheets, tests and

revision sheets

7. Data Handling

Draw and interpret:

Frequency table (tally

table)

Pictograph

Bar graph

*Ch. 14 p. 227 – 244

ADDITIONAL

Math Prac

Worksheets, tests and

revision sheets

Page 15: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

TECHNOLOGY

9 November

1. Movement and energy in a system:

Movement and musical instruments p. 110

How the shape and size of different musical instruments make sounds

louder p. 111

Indigenous musical instruments p. 113

The history of indigenous musical instruments p.113 – 115

2. Noise pollution:

What is noise pollution? p. 128

Protection against and controlling noise pollution. p. 129

3. Rocket systems:

Exploring space with telescopes p. 167

Key words p. 167 – 168

Enrichment p. 168 – 171

HISTORY

10 November

The learners need to study the following modules:

TRANSPORT THROUGH TIME

COMMUNICATION THROUGH TIME.

Worksheets and memoranda can be used as revision for the exam. Pay particular

attention to examples of questioning techniques.

Please do not study the worksheets and memoranda only, as the learners do need to

know the modules in their entirety.

Remember to study dates, as well as the spelling of place names and proper nouns!

Page 16: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

GEOGRAPHY

14 November

Module 3:

Long questions:

The water cycle – p. 2

Fresh water in nature – p. 3

Personal, daily practices that pollute water – p. 7

Water use cycle – p. 8

Sketch:

p. 8

Short questions:

p. 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8

Module 4:

Long questions:

Places to live in – p. 1 and 2

What all people need – p. 7 and 8

Short questions:

p. 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

COMPUTER LITERACY

17 November

Practical Exam:

The learner must be able to do the following in Microsoft Word:

Format the font, font size and colour of the given text.

Change the layout of the document, e.g. portrait, landscape.

Insert and format a text box.

Insert an image from Online Pictures with the following changes:

- Picture border.

- Text wrapping.

- Picture effects.

Insert and format a page border.

Insert WordArt.

Insert and format shapes with the following changes:

- Shape fill.

- Shape outlines.

Page 17: MIDSTREAM COLLEGE GRADE 4 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 ENG Final 2017.pdf · Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017

Theory Exam

Module: Hardware

New concepts: p. 1

Unit 1: Hardware: p. 2

Unit 2: Input Devices: p. 3 – 6

Unit 3: Output Devices: p. 7 – 10

Unit 4: Input and Output Hardware: p. 11

Unit 5: Storage Devices: p. 12

Assignment 1 to Assignment 4

General knowledge questions based on Microsoft Word will also be asked in this

exam, e.g. How do you underline letters in Microsoft Word?

SCIENCE

20 November

1. Balanced diet/Food pyramid Notes in

workbook

Food groups

Why do we need these foods?

2. Energy around us: Study & Master

Energy p. 102 – 104

Energy is stored in nature p. 105

3. Input and output energy:

Input energy, process, output energy p. 107 – 108

4. Earth and space:

The Earth – a planet in space p. 144 – 145

5. The sun:

What is the sun? p. 147

Why does the sun shine? p. 147

6. The Earth and the sun:

Moving around the sun p. 148 – 150

The Earth is one of eight planets in the solar system p. 151 – 152