slim vang sy baas
TRANSCRIPT
- 1. drawingwolf.tumblr.com Slim vang sy baas: Die voordeel van breinkaarte in die klaskamer. Lily Kotze t: @LilyKotze
- 2. (Y)ou and I were taught to use only half, or 50 %, of your brain's mighty tool-kit. We were, literally, trained to be half-wits! Tony Buzan, Mind Map Handbook
- 3. (W)ords, |l|i|n|e|s|, num63r5, logic, and sequence. ... They represent your brain's 'left-brain' skills and do not include any of your 'right-brain' skills, which enable us to comprehend r h y t h m , colour and s p a c e, and to daydream. Tony Buzan, Mind Map Handbook
- 4. pinterest
- 5. Great thinkers Edison
- 6. Great thinkers Einstein
- 7. Great thinkers Newton
- 8. Great thinkers Da vinci
- 9. Wathetalhierdie teksteingemeen? Pinterest Prente
- 10. Wathetalhierdie teksteingemeen? Kodes L. Kotze
- 11. Wathetalhierdie teksteingemeen? Verbindingslyne
- 12. Tumblr Mense is deel van die natuurWaarom reflekteer ons leerprosesse nie ons natuur nie?
- 13. Tumblr Wat as ons breine soos `n bibliotee k was?
- 14. `n Lekker deurmekaar een! Katie King Flickr
- 15. Dit is u brein sonder breinkaarte. Katie King Flickr
- 16. Tumblr Met breinkaarte, is `n groot hoeveelheid inligting in perfekte orde gestoor, en mens ervaar wonderlike data- herroeping.
- 17. Die beste van alles? Hoe meer u leer, hoe meer onthou u! 9gag.com
- 18. 1 Gereedskap
- 19. 1 2 Gereedskap Metode
- 20. 1 3 2 Gereedskap Metode Wanneer?
- 21. 1 3 2 4 Gereedskap Metode Wanneer? Voordele
- 22. 1 Pinterest Gewone wit papier, sonder rels. Gereedskap
- 23. 1 Gereedskap Gewone wit papier, sonder rels. Kleur penne en potlode. Pinterest
- 24. 1 Pinterest Gewone wit papier, sonder rels. Kleur penne en potlode. U brein. Gereedskap
- 25. 1 Pinterest Gewone wit papier, sonder rels. Kleur penne en potlode. U brein. U verbeelding. gereedskap
- 26. 2 metode Pinterest Begin in die middel van `n bladsy Dit laat u toe om u idees te laat vloei en uself natuurlik uit te druk.
- 27. 2 metode Pinterest U sentrale gedage: `n Beeld in die middel van die bladsy. `n Prent is `n duisend woorde werd, en hou u belangstelling en fokus.
- 28. 2 metode Pinterest Kleur Opwindend vir die brein, aktiveer kreatiewe denke en kleur assosiasie.
- 29. 2 metode Pinterest Verbindingslyne Help met assosiasie. Gooi weg die liniaal Ons breine is aangetrokke tot kurwes, en fokus dus meer daarop.
- 30. 2 Metode Pinterest Een sleutelwoord Om sleutelwoorde te beperk, vermenigvuldig die bruikbaarheid van die woord in die breinkaart en tree op as aktiveerders vir nuwe gedagtes en idees.
- 31. 2 metode Pinterest Beelde Gebruik beelde deurgaans. As een prent `n duisend woorde werd is, wat is die krag van 10 prente!
- 32. 3 Wanneer gebruik mens breinkaarte ? Tumblr
- 33. 3 Tumblr Kommunikasie en voorleggins Wanneer gebruik mens breinkaarte ?
- 34. 3 Tumblr Onderhandeling Wanneer gebruik mens breinkaarte ?
- 35. 3 Tumblr Beplanning Wanneer gebruik mens breinkaarte ?
- 36. 3 Tumblr Opsommings... Wanneer gebruik mens breinkaarte ?
- 37. 4 Voordele van breinkaart e Moeding kreatiwiteit aan
- 38. 4 Spaar tyd Voordele van breinkaart e
- 39. 4 Los probleme op Voordele van breinkaart e
- 40. 4 Konsentrasie Voordele van breinkaart e
- 41. 4 Organiseer en verhelder gedagtegang Voordele van breinkaart e
- 42. 4 Eksamen/toetse: Slaag met `n goeie punt, onthou beter, leer vinniger en meer effektief. Voordele van breinkaart e
- 43. 4 Sien die geheelbeeld Voordele van breinkaart e
- 44. 4 Beplan Voordele van breinkaart e