stellenberg · die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. bespreek...

30
STELLENBERG “You can’t live for yesterday, it’s over. You can’t live for tomorrow, it may never come. But you can live for today, you have been given a chance... Smile at a stranger, pay a compliment, bake cupcakes or climb a mountain... Whatever you do, smile and be happy, because that’s living today.” Ms. Beyanka Steenekamp In T his Issue Eksamenflaters Our talented artists Outeniqua results Hockey Cheese and Wine Evening SRC at Fisantekraal Flashback to 2012 A Stellie leads with INTEGRITY. Integrity is… choosing COURAGE over comfort; choosing what is RIGHT over what is fun, fast or easy; choosing to PRACTISE our values rather than simply professing them. Yolandé Havinga: School Management Stellenberg High School Newsletter 3/2016 June 2016

Upload: others

Post on 04-Jan-2020

8 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

STELLENBERG

“You can’t live for yesterday, it’s over. You can’t live for tomorrow, it

may never come. But you can live for today, you have been given a

chance...

Smile at a stranger, pay a compliment, bake cupcakes or climb a

mountain... Whatever you do, smile and be happy, because that’s

living today.”

Ms. Beyanka Steenekamp

In This Issue

Eksamenflaters

Our talented artists

Outeniqua results

Hockey Cheese and Wine Evening

SRC at Fisantekraal

Flashback to 2012

A Stellie leads with INTEGRITY.

Integrity is…

choosing COURAGE over comfort;

choosing what is RIGHT over what is fun, fast or easy;

choosing to PRACTISE our values rather than simply professing them.

Yolandé Havinga: School Management

Stellenberg High School Newsletter 3/2016 June 2016

Page 2: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Ons het reeds in die vorige nuusbrief berig oor die leerders wat na die 2de rondte van hierdie

kompetisie deurgedring het. Meer as 7 000 leerders het deelgeneem. Intussen het ons die

prysuitdeling op 19 Mei bygewoon en Stellenberg het ‘n twaalfde plek uit ‘n totaal van 170 skole

behaal. 55 van die 74 leerders wat deelgeneem

het, het merietesertifikate ontvang. Verder het

Louis de Waal en Carla de Sousa (gr 12) die

6de plek in die pare–afdeling behaal en Jamie

van Staaden en Allan Williams (gr 11) die 5de

plek. Hierdie is skitterende prestasies!

Die ster van hierde jaar se kompetisie is egter

Nicholas Sander. Hy het ‘n goue medalje (top

10) vir die 1ste rondte verower en dit is op die

prysuitdeling aan hom oorhandig. Hy is genooi

vir die tweede rondte en het ook deurgedring na

die derde rondte. Daar het hy ‘n silwer medalje

vir sy skitterende prestasie verwerf.

Die top 2 leerders in die Wes-Kaap in gr 9 het

goue medaljes gekry en die volgende 4, silwer.

Nicholas, ons is baie trots op jou en hoop ons

gaan nog baie van jou hoor in die toekoms terwyl

jy jou wiskunde-talent uitbou.

Belangrike datums

24 Junie: Skool sluit

18 Julie: Skool heropen - Dag 1

18 – 22 Julie: Kontrolering van punte

25 Julie: Rapporte uit

1 Augustus: Toetsreeks begin ( Gr 8-12) Akademiese oueraand

2 Augustus: Akademiese oueraand

29 Augustus: Gr.12 Eksamen begin

28 September: Gr.12 Eksamen eindig

29 September: Gr.8 – 11 Toetsreeks eindig Matriekafskeid

30 September: Skool sluit

Mrs Hattingh and Nicholas Sander

Page 3: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

We are extremely proud of Karl Oellrich, Tania Henn and Carla de Sousa who progressed to the

second round of the olympiad. In order to proceed, learners had to obtain 65% and above. Good

luck to our future CAs!

Carla de Sousa Tania Henn Karl Oellrich

Page 4: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

‘n Ander woord vir ‘n korttermyn banklening: ‘n quickie

Aggresiewe persoonlikhede sal woedend optree, goed breek en

mense afknaag.

Negative stress would result in headaches, stomach craps and illness symptoms...

Give three reasons why it is important to pay tax:

1. To help pay for infrastructure.

2. Pays for emergency services, e.g. fire brigade, police.

3. Buys a “safety” pool for the president..

Verduidelik kortliks wat tydens pasteurisasie plaasvind:

Pasteurisasie is ‘n erge siekte wat tot die dood kan ly.

Dis as ‘n insek soos ‘n tjektjekvlieg jou steek en jy

word daarom vergiftig.

Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks

DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies is, soos in die

grafiek voorgestel word:

Antwoord 1: Die muskiet wat die virus dra, is meer geneig om ‘n vrou as ‘n man te infekteer.

Antwoord 2: Women are more reluctant to receive HIV easily than men.

Wat noem jy ‘n persoon wat onwettige aktiwiteite

in enige sektor van die samelewing rapporteer?

Unanimous tipper

Sheep have oily cloaks

Christiaan de Beer het gaan

uitvind wat ons leerders van

die eksamen gedink het.

Kyk hier na die video:

Page 5: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Damian Beer, gr. 9-leerder, het aan die Gemini

Sangkompetisie deelgeneem. Hy was die wenner in die

junior-afdeling. Damian het in verskeie kategorieë

deelgeneem en die volgende prestasies behaal:

Musiekblyspel: Does your mother know? 2de plek Jazz: Marvin Gaye 1ste plek Gospel: Hallelujah 1ste plek Country: Somebody like you 1ste plek Solo That’s what makes you beautiful 1ste plek

Damian Beer

Lisa Britz is genooi om as solis op te tree saam met die

Kaapse Filharmoniese Orkes by die 2016 Youth Music

Festival. Sy debuteer met Allan Stephenson se Fantasy

for harp and strings. Die kompetisie vind in Oktober by

die Arts plaas.

Sy ontvang ook vir die 11de agtereenvolgende jaar 'n

beker vir harpspel by die Stellenbosch Kunswedstryd .

Lisa Britz

Page 6: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

SMK and SSK

Congratulations to

both SMK and SSK for being invited

to participate in the Applous-Final in

Stellenbosch on 6 August.

Both choirs have the honour

of being selected in the

category: More Experienced

Choirs.

SMK and SSK are both one of the

three choirs countrywide which

were selected in the Girls'

Choir and Boys' Choir categories

respectively. 184 choirs

participated in the Applous

Provincial contest.

Tickets available from 15 June at Computicket. R60.00 adults. R40.00 children. Please book

immediately if you are interested.

Page 7: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Die volgende leerders het in hulle onderskeie onderafdelings tot die finale rondte van die ATKV-Redenaars deurgedring wat op 12 Augustus by die ATKV-Buffelspoort Vakansieoord naby

Rustenburg plaasvind:

Flavia Davids (Juniors: Eerste Addisionele Taal Voorbereid – eerste posisie)

Nicola Hanekom (Juniors: Huistaal Voorbereid – tweede posisie)

Caleb Felix (Seniors: Eerste Addisionele Taal Voorbereid – eerste posisie)

Anandi de Witt (Seniors: Huistaal Onvoorbereid – eerste posisie)

Lynn-Marí Brooks was tiende in die Onvoorbereide-afdeling vir Junior Huistaalleerders, Mieneke

Dempers agtste in die Voorbereide-afdeling vir Senior Huistaalleerders en Amy Brooks agtste in

die Onvoorbereide-afdeling vir Senior Huistaalleerders.

Op 11 Junie het ses debatspanne in die Paarl aan

die semifinale ronde van die nasionale ATKV-Debatkompetisie deelgeneem. Dedri Aspeling, Alo

Bester en Liza-Marié Marais (almal in graad 9) het

hulle afdelings gewen. Joané van Wyk, Lynn-Marí

Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8’s) het in

hulle afdeling vyfde gekom. In die Senior Afdeling

het Amy Brooks en Anandi de Witt sewende gekom

en Marichen Vlok en Elouise van Wyk agtste.

The Grade 11 music class on their last day together before they say auf wiedersehn to Marie

Liebers (2nd from the left, front row) and Luis Richardt (2nd from the right, front row).

Marie and Luis will be returning to Germany at the end of the month after they have spent the

past year with us as exchange students. Good luck you two, we shall miss you in music!

Alo Bester, Lize-Marié Marais, Dedri Aspeling

Page 8: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

David Augustyn

Click here to see more of David’s work. David Augustyn

Page 9: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Alexander Maritz

Alexander Maritz

Agtergrond ook deur Alexander Maritz geteken

Klik hier om meer van Alexander se werk te sien.

Page 10: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Hockey Girls

Prem 1 5 - 0 u.19 A 1 - 2 u.19 B 1 - 1 u.19 C 0 - 3 u.16 A 3 - 1 u.16 B 1 - 1 u.16 C 0 - 1 u.16 D 1 - 1 u.14 A 2 - 1 u.14 B 1 - 1 u.14 C 1 - 1

Netbal o.14 B 11 - 9 o.14 C 27 - 9 o.14 D 20 - 12 o.14 E 30 - 3 o.14 F 21 - 5 o.15 B 27 - 9 o.15 C 27 - 3 o.15 D 25 - 8 o.15 E 10 - 14 o.16 B 19 - 22 o.16 C 6 - 23 o.16 D 3 - 30 o.17 B 23 - 12 o.17 C 13 - 15 o.19 B 25 - 18 o.19 C 22 - 7 o.19 D 25 - 8

Rugby o.19 A 27 - 34 o.19 B 15 - 24 o.19 C 27 - 12 o.19 D 19 - 3 o.19 E 19 - 21 o.16 A 41 - 24 o.16 B 28 - 26 o.16 C 14 - 19 o.15 A 10 - 15 o.15 B 29 - 41 o.15 C 5 - 17 o.14 A 3 - 65 o.14 B 10 - 14 o.14 D 39 - 7

Hockey Boys

Prem 0 - 3 u.19 A 1 - 5 u.16 A 0 - 5 u.14 A 0 - 1 u.14 B 0 - 2

Golf Onbeslis a.g.v.

swak lig.

Page 11: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies
Page 12: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Biathle en Triathle

Biathle: (Hardloop-Swem-Hardloop)

Retief Ochse: 1ste Jacques van Schalkwyk: 6de Carlah Kayser: 7de

Triathle: (Skiet-Swem-Hardloop)

Retief Ochse: 1ste Carlah Kayser: 3de

Al 3 hierdie atlete is ingesluit in die

Wes-Kaapspan wat die eerste

naweek van die Junie vakansie

gaan deelneem aan die SA

Kampioenskappe in Limpopo.

Ons wens hulle alle sterkte toe.

Carlah Kayser Retief Ochse

Jacques van Schalkwyk

Page 13: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Vs Boland Landbou o.19 A 22 - 34 o.19 B 22 - 25 o.19 C 3 - 6 o.19 D 7 - 32 o.16 A 3 - 16 o.16 B 11 - 20 o.16 C 17 - 12 o.15 A 10 - 13 o.15 B 12 - 0 o.15 C 26 - 0 o.14 A 7 - 22 o.14 B 15 - 10 o.14 C 27 - 0 o.14 D 0 - 29

o.14 B 10 - 3 o.14 A 48 - 7 o.15 A 26 - 0 o.16 C 58 - 0 o.16 B 29 - 7 o.16 A 20 - 0 o.19 D 30 - 10 o.19 C 33 - 13 o.19 B 49 - 7 o.19 A 15 - 16

Vs Brackenfell

Diaan Jacobs

Lance Jurgens Janco van der Merwe

Page 14: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Stellenberg is trots op die volgende spelers wat gekies is vir WP-spanne:

o.18 Akademieweek: Angelo Davids (vleuel)

o.16 Grant Khomo: Jessie Herborn (vleuel) Nivan Petersen (losskakel) Jason Jansen (stut) Justin Cupido (haker) Lindo Ncusane (flank)

o.16 Grant Khomo xv: Nahum Johannes

Dit is die meeste WP-verteenwoordigers in een jaar.

Baie geluk!

Our WP representatives at the capping ceremony at Newlands.

Page 15: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Netbalproewe:

Wes-Kaap

o.15: Lené Steenkamp Sarah Thompson Mischka Kriel Emma Hewitt Mia Joubert

o.17: Jean-Marié Orton Donné Kriel Ebonie Gaskin Bianca van Rensburg Megan Kotze Heike Swartz

o.18: Zeandré Nel Bronwyn de Lange Courtleigh Behr

Top Skole (28 Mei) o.14 A: Brackenfell 20 - 3 Durbanville 17 - 14 De Kuilen 11 - 5

o.16 A: Bellville 19 - 15 Durbanville 18 - 14 De Kuilen 13 - 14 Brackenfell 17 - 9

o.17 A: De Kuilen 15 - 8 Bellville 23 - 5 Brackenfell 19 - 10

o.19 A: De Kuilen 19 - 21 Brackenfell 40 - 12 Tygerberg 36 - 17

Afrigters Ingrid Janse van Rensburg en Caroline Roets geniet ‘n blaaskansie. Die o.17 A-span saam met hul afrigter, Valmaré Louw

Top Skole (11 Junie) o.14 A: Bloemhof 16 - 10 Durbanville 13 - 11 Dirkie Uys 19 - 8 Brackenfell 12 - 10

o.16 A: Durbanville 3 - 16 Paarl Gim 14 - 18 Vredendal 21 - 9

o.17 A: Bloemhof 8 - 11 Hermanus 16 - 2 Bellville 15 - 12 Paarl Gim 14 - 18 Outeniqua 20 - 16

o.19 A: Bredasdorp 31 - 10 HMS Paarl 13 - 17 Outeniqua 28 - 14

Die o.14, o.17 en o.19-spanne kwalifiseer om in Augustus aan

die Nasionale Skole Kampioenskappe deel te neem.

Page 16: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Girls Prem 1 vs Rustenberg 1 - 2 vs Springfield 1 - 0 vs Wynberg 1 - 0 u.19 A vs Rustenberg 1 - 2 vs Springfield 0 - 2 vs Wynberg 1 - 1 u.19 B vs Rustenberg 0 - 5 vs Springfield 0 - 3 vs Wynberg 2 - 0 u.19 C vs Wynberg 1 - 0 u.16 A vs Rustenberg 1 - 4 vs Springfield 1 - 1 vs Wynberg 4 - 0 u.16 B vs Rustenberg 1 - 2 vs Springfield 0 - 1 vs Wynberg 1 - 0 u.16 C vs Rustenberg 0 - 3 vs Curro Meridian 0 -1 vs Wynberg 0 - 1 u.14 A vs Rustenberg 0 - 0 vs Springfield 2 - 0 vs Wynberg 1 - 1 u.14 B vs Rustenberg 0 - 1 vs Springfield 3 - 0 vs Wynberg 1 - 1 u.14 C vs Rustenberg 1 - 1 vs Settlers 2 - 1 vs Wynberg 0 - 2

Boys Prem vs Rondebosch 2 - 6 vs Pinelands 2 - 1 u.19 A vs Rondebosch 0 - 10 vs Fairmont 0 - 2 u.16 A vs Rondebosch 0 - 3 vs Fairmont 6 - 0 vs Pinelands 0 - 4 u.14 A vs Rondebosch 0 - 4 vs Fairmont 2 - 0 vs Pinelands 1 - 1 u.14 B vs Fairmont 1 - 1 vs Pinelands 0 -1

The hockey season will resume as normal on Monday, 18 July.

Page 17: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Although most of the six girls (Okuhle

Toko, Chloé Britz, Leandré de Jager, Ingrid

Bosch, Qhama Nomxego and Cara

Ackermann) are beginners, they still

managed to achieve second place in the

u/15 girls’ section.

The u/15 open team (Liam van Wyngaard,

Reece Frye, Stephan de Wit, Nicholas

Sander, Luke Hay and Vian Diedericks) did

exceptionally well. They came second –

just 4 points behind Curro Durbanville, the

2015 national winners.

Nadia van Wyk (gr.8) het Vrydag, 3 Junie

aan die Wes-Kaap Kampioenskappe vir

Artistiese Gimnastiek deelgeneem. Sy is Vlak 7 (18 & onder). Haar uitslae is as volg: Algeheel: 1ste Balk: 1ste Brug: 1ste Vloer: 3de

Nadia is verkies tot die Wes-Kaapspan wat

in Julie aan die SA-Kampioenskappe in

Pinetown deelneem. Sy het ongelukkig

tydens 'n onlangse oefening haar

ligamente geskeur en sal nie aan die

kampioenskappe kan deelneem nie.

Welgedaan Nadia, ons is baie trots op jou.

Ons hoop jy herstel vinnig sodat jy

volgende jaar sterker as ooit kan

terugkeer.

Two of Stellenberg’s chess teams – the

u/15 open team as well as the u/15 girls’

team – were invited to play in the Northern

Districts Top Schools Trials on 16 June

2016 at Ravensmead Secondary School.

Nadia van Wyk

Page 18: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

The annual Hockey Cheese and Wine evening was held on 24 May in the activity centre. Once

again the evening was a tremendous success.

A special mention must go to wine farms that supported the function. Imbuko, Zevenwacht and

Orange River Cellars were the three wine farms that generously donated their wines and in so

doing they were given an opportunity to present their wine selections.

We were also fortunate to receive further donations from the following companies:

Snackworks, A-to-Zed Learning, P. Rossouw, Vredekloof Spar, Crazy Wines, Aurora Spar, Oaks

Biltong, Mooivallei, Louis Schoeman, Sanlam , Nico Jordaan, Woolworths Glen Garry, Dairy

Exchange, Cape Cheese, Meridian, Fairview, Gerhard Martin (Cape Foods), Catura Coffees,

Oranje Rivier Cellars, Vernon Philander, Copy Type, Jaco Vercuiel, Ladismith Cheese

An enormous thanks must go to the Event Organiser, Dalene Maree, who was instrumental in

making this function a huge success. She was assisted by Harold Butler and Andries Laubscher.

Thanks also to Danie van Dyk and the mommies that helped set up the hall, namely Tania Smith,

Michelle Botha, Antheolene Butler and Petra Beylefeld.

Page 19: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Stellenberg's Student Council are joining hands with the community of Fisantekraal! They are

currently busy with quite a few projects that will be in aid of the kids at Fisantekraal Primary

and High School.

Die skool het reeds boeke en lêers vir die kleuter- en hoërskool ingesamel, sowel as

blikkieskos vir die voedingskemas by die

instansies. Hulle is tans besig om

skryfbehoeftes in te samel wat die skole kan

benut om hulle opvoedingstandaarde te

verbeter.

Other donations that the Student Council are

still planning will include a vegetable garden,

rain jackets, socks and sanitary products.

Our ultimate goal is to use what we have to

aid and inspire the community and the youth

of Fisantekraal, and to ignite the FIRE within

them as well.

Page 20: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Mnr. Siebert Neethling Die personeel en beheerliggaam dink met dankbare erkentenis

aan die bydrae wat Siebert Neethling tot Hoërskool Stellenberg

bygedra het. Hy was die eerste skoolhoof wat die fondamente

gelê het waarop steeds voortgebou word.

Ons erken ook die groot bydrae wat hy tot die uitbou van

suiwer en korrekte taalgebruik – in besonder die korrekte

gebruik van sy geliefde Afrikaans-- in die skole en

gemeenskappe waar hy hom ookal bevind het, gemaak het.

“Om jou een, eie taal tot nut te gebruik, is ‘n groter kuns as om

sewe vreemde tale by te leer.” - C.J. Langenhoven

Ons innige simpatie aan Trix, sy kinders en kleinkinders.

Ilne Markwat Die personeel en beheerliggaam het met leedwese kennis

geneem van die heengaan van 'n gewaardeerde en geliefde

oudleerder van Hoërskool Stellenberg. Ilne sal nie

net onthou word as 'n uiters toegewyde en briljante leerder

nie, maar haar vriendelike, warm en deernisvolle

persoonlikheid is deel van die herinneringe wat deur haar

vriende en die personeel van die skool gedeel word.

Ons dink aan haar geliefdes, vriende en kollegas wat sin

probeer maak van hierdie onherstelbare verlies.

Op Facebook:

Page 21: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Die personeel wat braaf genoeg is, het 21 Junie (die kortste dag en langste aand) die koue water van Bloubergstrand aangedurf.

Page 22: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

When our matrics were in grade 8...

Stiaan Albertyn Christian Bosman Kayla Brand Megan de Beer

Wiehann de Koker Henri de la Rey Suzanne Deetlefs Benjamin du Plessis

Kaylen du Toit Rianka Fouché Jandré Immelman Frandene Lategan

8A1

Page 23: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Jana Maree Alexander Maritz Antoine Mathey Francois Minnie

Janine Müller Tershia Nel Janneke vd Merwe Anja Wolstenholme

Pieter Basson Cornél Bastiaanse Louis Botha Linda Carstens

Kevin Dodds Chérie Gelderblom Brendan j.v. Rens-

burg Shani le Roux

8A2

Page 24: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Lee-Ann Levey Ilani Lochner Janka Mathee Anja Muller

Kobie Neethling Zeandré Nel William Ochse Corné Snyman

Annette Trichardt Jana-Lereé Uys Elandri van Aardt Louis van der Vyver

Emma van Dewenter Fouché van Rooyen Franco Visagie Chanell Vivier

Page 25: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

8A3

Lizl Wessels Jana Acker Emma Bartlett Ansulette Bekker

Ruben Bekker Henri Cilliers Matthys de Beer Jana Diener

Iwan Engelke Carla Gouws Dewald Hurter Eugene Kleinhans

Marco Roberts Anja Russouw Thobeka Siduko Anoushka Slier

Page 26: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Simoné Smit Christiaan Smuts Charnilee Stander Ryan Swartz

Philip Tait Chantri Uys Anneri van Vuuren Ghea Warnich

Page 27: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Klik

hie

r o

m d

ie r

es v

an

die

ja

ar

se

ka

lend

er

te b

esig

tig

.

Page 28: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Lees die AWSUM koerant deur op die

prentjie te klik.

Page 29: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

SchoolMAGIC

Bly op hoogte van jou kind se gedragspunte, teenwoordigheid en loer na sy/haar rapportpunte.

Registreer by SchoolMAGIC deur hier te klik.

Communicator

Dit is belangrik dat al ons

ouers die Communicator op

hul selfone of rekenaars laai.

Dit is ons primêre

kommunikasiemedium aan

ouers.

Wat u hier kan verwag:

Opgedateerde kalender

Wedstrydbepalings

Verskuiwing of kansellasie van

wedstryde

Sportuitslae

Eksamenroosters

Belangrike briewe

Opedaebriewe vanaf

universiteite

Dans- en matriekafskeidreëlings

Laai die communicator af

deur hier te klik.

Ons amptelike Facebook-bladsy

Hoërskool Stellenberg het 'n amptelike Facebook-bladsy. Dit word deur personeel onderhou en opdateer. Hiermee poog ons om 'n wye

verskeidenheid nuus en inligting met die gemeenskap

te deel.

“Like” ons bladsy hier.

Podradio

Check out the latest podcast. Some of the learners

chat with Mr Maree in this week’s episode, sharing their

views on sport in schools and sport in general. Worth a

listen as some very valuable points are made.

Click here to listen to it.

MySchool

Ondersteun ons skool deur aansoek te doen vir ‘n

“MySchool Card” by Woolworths. Link your card to

Stellenberg High School. With every purchase at

Woolworths, Stellenberg High will benefit.

Click here for more information.

Page 30: STELLENBERG · Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies

Contact Us

Give us a call for more

information about our

school.

Stellenberg High School Mountain View Drive Stellenryk Cape Town 7550

(021) 9191029 [email protected]

Visit us on the web at

www.stellenberg.org.za

To advertise in this

newsletter, contact Tineke

at: [email protected]

Feedback of holiday tournaments

SR-nuus

Hockey International Festival

Flashback to 2012 - 8A4, 8A5, 8E1

Personeel, ouers en oud-Stellies U word hartlik uitgenooi om Vrydae, vanaf 16:00 (16:30) in die funksielokaal te kom ontspan. Kom drink koffie, koeldrank of ‘n drankie saam met ouers en oud-leerders.

Wees trots om ‘n Stellie te wees!

Stellenberg High School — Vivat Scientia

DISCLAIMER

Articles submitted for publication in this newsletter are the responsibility of individuals heading

up their specific sport or department. All articles that are received by the deadline date for copy are included in the publication.