STELLENBERG
“You can’t live for yesterday, it’s over. You can’t live for tomorrow, it
may never come. But you can live for today, you have been given a
chance...
Smile at a stranger, pay a compliment, bake cupcakes or climb a
mountain... Whatever you do, smile and be happy, because that’s
living today.”
Ms. Beyanka Steenekamp
In This Issue
Eksamenflaters
Our talented artists
Outeniqua results
Hockey Cheese and Wine Evening
SRC at Fisantekraal
Flashback to 2012
A Stellie leads with INTEGRITY.
Integrity is…
choosing COURAGE over comfort;
choosing what is RIGHT over what is fun, fast or easy;
choosing to PRACTISE our values rather than simply professing them.
Yolandé Havinga: School Management
Stellenberg High School Newsletter 3/2016 June 2016
Ons het reeds in die vorige nuusbrief berig oor die leerders wat na die 2de rondte van hierdie
kompetisie deurgedring het. Meer as 7 000 leerders het deelgeneem. Intussen het ons die
prysuitdeling op 19 Mei bygewoon en Stellenberg het ‘n twaalfde plek uit ‘n totaal van 170 skole
behaal. 55 van die 74 leerders wat deelgeneem
het, het merietesertifikate ontvang. Verder het
Louis de Waal en Carla de Sousa (gr 12) die
6de plek in die pare–afdeling behaal en Jamie
van Staaden en Allan Williams (gr 11) die 5de
plek. Hierdie is skitterende prestasies!
Die ster van hierde jaar se kompetisie is egter
Nicholas Sander. Hy het ‘n goue medalje (top
10) vir die 1ste rondte verower en dit is op die
prysuitdeling aan hom oorhandig. Hy is genooi
vir die tweede rondte en het ook deurgedring na
die derde rondte. Daar het hy ‘n silwer medalje
vir sy skitterende prestasie verwerf.
Die top 2 leerders in die Wes-Kaap in gr 9 het
goue medaljes gekry en die volgende 4, silwer.
Nicholas, ons is baie trots op jou en hoop ons
gaan nog baie van jou hoor in die toekoms terwyl
jy jou wiskunde-talent uitbou.
Belangrike datums
24 Junie: Skool sluit
18 Julie: Skool heropen - Dag 1
18 – 22 Julie: Kontrolering van punte
25 Julie: Rapporte uit
1 Augustus: Toetsreeks begin ( Gr 8-12) Akademiese oueraand
2 Augustus: Akademiese oueraand
29 Augustus: Gr.12 Eksamen begin
28 September: Gr.12 Eksamen eindig
29 September: Gr.8 – 11 Toetsreeks eindig Matriekafskeid
30 September: Skool sluit
Mrs Hattingh and Nicholas Sander
We are extremely proud of Karl Oellrich, Tania Henn and Carla de Sousa who progressed to the
second round of the olympiad. In order to proceed, learners had to obtain 65% and above. Good
luck to our future CAs!
Carla de Sousa Tania Henn Karl Oellrich
‘n Ander woord vir ‘n korttermyn banklening: ‘n quickie
Aggresiewe persoonlikhede sal woedend optree, goed breek en
mense afknaag.
Negative stress would result in headaches, stomach craps and illness symptoms...
Give three reasons why it is important to pay tax:
1. To help pay for infrastructure.
2. Pays for emergency services, e.g. fire brigade, police.
3. Buys a “safety” pool for the president..
Verduidelik kortliks wat tydens pasteurisasie plaasvind:
Pasteurisasie is ‘n erge siekte wat tot die dood kan ly.
Dis as ‘n insek soos ‘n tjektjekvlieg jou steek en jy
word daarom vergiftig.
Die grafiek toon die verskil in die infeksiekoers tussen mans en vroue. Bespreek kortliks
DRIE redes waarom daar ‘n wanbalans tussen die geslagte in MIV-infeksies is, soos in die
grafiek voorgestel word:
Antwoord 1: Die muskiet wat die virus dra, is meer geneig om ‘n vrou as ‘n man te infekteer.
Antwoord 2: Women are more reluctant to receive HIV easily than men.
Wat noem jy ‘n persoon wat onwettige aktiwiteite
in enige sektor van die samelewing rapporteer?
Unanimous tipper
Sheep have oily cloaks
Christiaan de Beer het gaan
uitvind wat ons leerders van
die eksamen gedink het.
Kyk hier na die video:
Damian Beer, gr. 9-leerder, het aan die Gemini
Sangkompetisie deelgeneem. Hy was die wenner in die
junior-afdeling. Damian het in verskeie kategorieë
deelgeneem en die volgende prestasies behaal:
Musiekblyspel: Does your mother know? 2de plek Jazz: Marvin Gaye 1ste plek Gospel: Hallelujah 1ste plek Country: Somebody like you 1ste plek Solo That’s what makes you beautiful 1ste plek
Damian Beer
Lisa Britz is genooi om as solis op te tree saam met die
Kaapse Filharmoniese Orkes by die 2016 Youth Music
Festival. Sy debuteer met Allan Stephenson se Fantasy
for harp and strings. Die kompetisie vind in Oktober by
die Arts plaas.
Sy ontvang ook vir die 11de agtereenvolgende jaar 'n
beker vir harpspel by die Stellenbosch Kunswedstryd .
Lisa Britz
SMK and SSK
Congratulations to
both SMK and SSK for being invited
to participate in the Applous-Final in
Stellenbosch on 6 August.
Both choirs have the honour
of being selected in the
category: More Experienced
Choirs.
SMK and SSK are both one of the
three choirs countrywide which
were selected in the Girls'
Choir and Boys' Choir categories
respectively. 184 choirs
participated in the Applous
Provincial contest.
Tickets available from 15 June at Computicket. R60.00 adults. R40.00 children. Please book
immediately if you are interested.
Die volgende leerders het in hulle onderskeie onderafdelings tot die finale rondte van die ATKV-Redenaars deurgedring wat op 12 Augustus by die ATKV-Buffelspoort Vakansieoord naby
Rustenburg plaasvind:
Flavia Davids (Juniors: Eerste Addisionele Taal Voorbereid – eerste posisie)
Nicola Hanekom (Juniors: Huistaal Voorbereid – tweede posisie)
Caleb Felix (Seniors: Eerste Addisionele Taal Voorbereid – eerste posisie)
Anandi de Witt (Seniors: Huistaal Onvoorbereid – eerste posisie)
Lynn-Marí Brooks was tiende in die Onvoorbereide-afdeling vir Junior Huistaalleerders, Mieneke
Dempers agtste in die Voorbereide-afdeling vir Senior Huistaalleerders en Amy Brooks agtste in
die Onvoorbereide-afdeling vir Senior Huistaalleerders.
Op 11 Junie het ses debatspanne in die Paarl aan
die semifinale ronde van die nasionale ATKV-Debatkompetisie deelgeneem. Dedri Aspeling, Alo
Bester en Liza-Marié Marais (almal in graad 9) het
hulle afdelings gewen. Joané van Wyk, Lynn-Marí
Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8’s) het in
hulle afdeling vyfde gekom. In die Senior Afdeling
het Amy Brooks en Anandi de Witt sewende gekom
en Marichen Vlok en Elouise van Wyk agtste.
The Grade 11 music class on their last day together before they say auf wiedersehn to Marie
Liebers (2nd from the left, front row) and Luis Richardt (2nd from the right, front row).
Marie and Luis will be returning to Germany at the end of the month after they have spent the
past year with us as exchange students. Good luck you two, we shall miss you in music!
Alo Bester, Lize-Marié Marais, Dedri Aspeling
David Augustyn
Click here to see more of David’s work. David Augustyn
Alexander Maritz
Alexander Maritz
Agtergrond ook deur Alexander Maritz geteken
Klik hier om meer van Alexander se werk te sien.
Hockey Girls
Prem 1 5 - 0 u.19 A 1 - 2 u.19 B 1 - 1 u.19 C 0 - 3 u.16 A 3 - 1 u.16 B 1 - 1 u.16 C 0 - 1 u.16 D 1 - 1 u.14 A 2 - 1 u.14 B 1 - 1 u.14 C 1 - 1
Netbal o.14 B 11 - 9 o.14 C 27 - 9 o.14 D 20 - 12 o.14 E 30 - 3 o.14 F 21 - 5 o.15 B 27 - 9 o.15 C 27 - 3 o.15 D 25 - 8 o.15 E 10 - 14 o.16 B 19 - 22 o.16 C 6 - 23 o.16 D 3 - 30 o.17 B 23 - 12 o.17 C 13 - 15 o.19 B 25 - 18 o.19 C 22 - 7 o.19 D 25 - 8
Rugby o.19 A 27 - 34 o.19 B 15 - 24 o.19 C 27 - 12 o.19 D 19 - 3 o.19 E 19 - 21 o.16 A 41 - 24 o.16 B 28 - 26 o.16 C 14 - 19 o.15 A 10 - 15 o.15 B 29 - 41 o.15 C 5 - 17 o.14 A 3 - 65 o.14 B 10 - 14 o.14 D 39 - 7
Hockey Boys
Prem 0 - 3 u.19 A 1 - 5 u.16 A 0 - 5 u.14 A 0 - 1 u.14 B 0 - 2
Golf Onbeslis a.g.v.
swak lig.
Biathle en Triathle
Biathle: (Hardloop-Swem-Hardloop)
Retief Ochse: 1ste Jacques van Schalkwyk: 6de Carlah Kayser: 7de
Triathle: (Skiet-Swem-Hardloop)
Retief Ochse: 1ste Carlah Kayser: 3de
Al 3 hierdie atlete is ingesluit in die
Wes-Kaapspan wat die eerste
naweek van die Junie vakansie
gaan deelneem aan die SA
Kampioenskappe in Limpopo.
Ons wens hulle alle sterkte toe.
Carlah Kayser Retief Ochse
Jacques van Schalkwyk
Vs Boland Landbou o.19 A 22 - 34 o.19 B 22 - 25 o.19 C 3 - 6 o.19 D 7 - 32 o.16 A 3 - 16 o.16 B 11 - 20 o.16 C 17 - 12 o.15 A 10 - 13 o.15 B 12 - 0 o.15 C 26 - 0 o.14 A 7 - 22 o.14 B 15 - 10 o.14 C 27 - 0 o.14 D 0 - 29
o.14 B 10 - 3 o.14 A 48 - 7 o.15 A 26 - 0 o.16 C 58 - 0 o.16 B 29 - 7 o.16 A 20 - 0 o.19 D 30 - 10 o.19 C 33 - 13 o.19 B 49 - 7 o.19 A 15 - 16
Vs Brackenfell
Diaan Jacobs
Lance Jurgens Janco van der Merwe
Stellenberg is trots op die volgende spelers wat gekies is vir WP-spanne:
o.18 Akademieweek: Angelo Davids (vleuel)
o.16 Grant Khomo: Jessie Herborn (vleuel) Nivan Petersen (losskakel) Jason Jansen (stut) Justin Cupido (haker) Lindo Ncusane (flank)
o.16 Grant Khomo xv: Nahum Johannes
Dit is die meeste WP-verteenwoordigers in een jaar.
Baie geluk!
Our WP representatives at the capping ceremony at Newlands.
Netbalproewe:
Wes-Kaap
o.15: Lené Steenkamp Sarah Thompson Mischka Kriel Emma Hewitt Mia Joubert
o.17: Jean-Marié Orton Donné Kriel Ebonie Gaskin Bianca van Rensburg Megan Kotze Heike Swartz
o.18: Zeandré Nel Bronwyn de Lange Courtleigh Behr
Top Skole (28 Mei) o.14 A: Brackenfell 20 - 3 Durbanville 17 - 14 De Kuilen 11 - 5
o.16 A: Bellville 19 - 15 Durbanville 18 - 14 De Kuilen 13 - 14 Brackenfell 17 - 9
o.17 A: De Kuilen 15 - 8 Bellville 23 - 5 Brackenfell 19 - 10
o.19 A: De Kuilen 19 - 21 Brackenfell 40 - 12 Tygerberg 36 - 17
Afrigters Ingrid Janse van Rensburg en Caroline Roets geniet ‘n blaaskansie. Die o.17 A-span saam met hul afrigter, Valmaré Louw
Top Skole (11 Junie) o.14 A: Bloemhof 16 - 10 Durbanville 13 - 11 Dirkie Uys 19 - 8 Brackenfell 12 - 10
o.16 A: Durbanville 3 - 16 Paarl Gim 14 - 18 Vredendal 21 - 9
o.17 A: Bloemhof 8 - 11 Hermanus 16 - 2 Bellville 15 - 12 Paarl Gim 14 - 18 Outeniqua 20 - 16
o.19 A: Bredasdorp 31 - 10 HMS Paarl 13 - 17 Outeniqua 28 - 14
Die o.14, o.17 en o.19-spanne kwalifiseer om in Augustus aan
die Nasionale Skole Kampioenskappe deel te neem.
Girls Prem 1 vs Rustenberg 1 - 2 vs Springfield 1 - 0 vs Wynberg 1 - 0 u.19 A vs Rustenberg 1 - 2 vs Springfield 0 - 2 vs Wynberg 1 - 1 u.19 B vs Rustenberg 0 - 5 vs Springfield 0 - 3 vs Wynberg 2 - 0 u.19 C vs Wynberg 1 - 0 u.16 A vs Rustenberg 1 - 4 vs Springfield 1 - 1 vs Wynberg 4 - 0 u.16 B vs Rustenberg 1 - 2 vs Springfield 0 - 1 vs Wynberg 1 - 0 u.16 C vs Rustenberg 0 - 3 vs Curro Meridian 0 -1 vs Wynberg 0 - 1 u.14 A vs Rustenberg 0 - 0 vs Springfield 2 - 0 vs Wynberg 1 - 1 u.14 B vs Rustenberg 0 - 1 vs Springfield 3 - 0 vs Wynberg 1 - 1 u.14 C vs Rustenberg 1 - 1 vs Settlers 2 - 1 vs Wynberg 0 - 2
Boys Prem vs Rondebosch 2 - 6 vs Pinelands 2 - 1 u.19 A vs Rondebosch 0 - 10 vs Fairmont 0 - 2 u.16 A vs Rondebosch 0 - 3 vs Fairmont 6 - 0 vs Pinelands 0 - 4 u.14 A vs Rondebosch 0 - 4 vs Fairmont 2 - 0 vs Pinelands 1 - 1 u.14 B vs Fairmont 1 - 1 vs Pinelands 0 -1
The hockey season will resume as normal on Monday, 18 July.
Although most of the six girls (Okuhle
Toko, Chloé Britz, Leandré de Jager, Ingrid
Bosch, Qhama Nomxego and Cara
Ackermann) are beginners, they still
managed to achieve second place in the
u/15 girls’ section.
The u/15 open team (Liam van Wyngaard,
Reece Frye, Stephan de Wit, Nicholas
Sander, Luke Hay and Vian Diedericks) did
exceptionally well. They came second –
just 4 points behind Curro Durbanville, the
2015 national winners.
Nadia van Wyk (gr.8) het Vrydag, 3 Junie
aan die Wes-Kaap Kampioenskappe vir
Artistiese Gimnastiek deelgeneem. Sy is Vlak 7 (18 & onder). Haar uitslae is as volg: Algeheel: 1ste Balk: 1ste Brug: 1ste Vloer: 3de
Nadia is verkies tot die Wes-Kaapspan wat
in Julie aan die SA-Kampioenskappe in
Pinetown deelneem. Sy het ongelukkig
tydens 'n onlangse oefening haar
ligamente geskeur en sal nie aan die
kampioenskappe kan deelneem nie.
Welgedaan Nadia, ons is baie trots op jou.
Ons hoop jy herstel vinnig sodat jy
volgende jaar sterker as ooit kan
terugkeer.
Two of Stellenberg’s chess teams – the
u/15 open team as well as the u/15 girls’
team – were invited to play in the Northern
Districts Top Schools Trials on 16 June
2016 at Ravensmead Secondary School.
Nadia van Wyk
The annual Hockey Cheese and Wine evening was held on 24 May in the activity centre. Once
again the evening was a tremendous success.
A special mention must go to wine farms that supported the function. Imbuko, Zevenwacht and
Orange River Cellars were the three wine farms that generously donated their wines and in so
doing they were given an opportunity to present their wine selections.
We were also fortunate to receive further donations from the following companies:
Snackworks, A-to-Zed Learning, P. Rossouw, Vredekloof Spar, Crazy Wines, Aurora Spar, Oaks
Biltong, Mooivallei, Louis Schoeman, Sanlam , Nico Jordaan, Woolworths Glen Garry, Dairy
Exchange, Cape Cheese, Meridian, Fairview, Gerhard Martin (Cape Foods), Catura Coffees,
Oranje Rivier Cellars, Vernon Philander, Copy Type, Jaco Vercuiel, Ladismith Cheese
An enormous thanks must go to the Event Organiser, Dalene Maree, who was instrumental in
making this function a huge success. She was assisted by Harold Butler and Andries Laubscher.
Thanks also to Danie van Dyk and the mommies that helped set up the hall, namely Tania Smith,
Michelle Botha, Antheolene Butler and Petra Beylefeld.
Stellenberg's Student Council are joining hands with the community of Fisantekraal! They are
currently busy with quite a few projects that will be in aid of the kids at Fisantekraal Primary
and High School.
Die skool het reeds boeke en lêers vir die kleuter- en hoërskool ingesamel, sowel as
blikkieskos vir die voedingskemas by die
instansies. Hulle is tans besig om
skryfbehoeftes in te samel wat die skole kan
benut om hulle opvoedingstandaarde te
verbeter.
Other donations that the Student Council are
still planning will include a vegetable garden,
rain jackets, socks and sanitary products.
Our ultimate goal is to use what we have to
aid and inspire the community and the youth
of Fisantekraal, and to ignite the FIRE within
them as well.
Mnr. Siebert Neethling Die personeel en beheerliggaam dink met dankbare erkentenis
aan die bydrae wat Siebert Neethling tot Hoërskool Stellenberg
bygedra het. Hy was die eerste skoolhoof wat die fondamente
gelê het waarop steeds voortgebou word.
Ons erken ook die groot bydrae wat hy tot die uitbou van
suiwer en korrekte taalgebruik – in besonder die korrekte
gebruik van sy geliefde Afrikaans-- in die skole en
gemeenskappe waar hy hom ookal bevind het, gemaak het.
“Om jou een, eie taal tot nut te gebruik, is ‘n groter kuns as om
sewe vreemde tale by te leer.” - C.J. Langenhoven
Ons innige simpatie aan Trix, sy kinders en kleinkinders.
Ilne Markwat Die personeel en beheerliggaam het met leedwese kennis
geneem van die heengaan van 'n gewaardeerde en geliefde
oudleerder van Hoërskool Stellenberg. Ilne sal nie
net onthou word as 'n uiters toegewyde en briljante leerder
nie, maar haar vriendelike, warm en deernisvolle
persoonlikheid is deel van die herinneringe wat deur haar
vriende en die personeel van die skool gedeel word.
Ons dink aan haar geliefdes, vriende en kollegas wat sin
probeer maak van hierdie onherstelbare verlies.
Op Facebook:
Die personeel wat braaf genoeg is, het 21 Junie (die kortste dag en langste aand) die koue water van Bloubergstrand aangedurf.
When our matrics were in grade 8...
Stiaan Albertyn Christian Bosman Kayla Brand Megan de Beer
Wiehann de Koker Henri de la Rey Suzanne Deetlefs Benjamin du Plessis
Kaylen du Toit Rianka Fouché Jandré Immelman Frandene Lategan
8A1
Jana Maree Alexander Maritz Antoine Mathey Francois Minnie
Janine Müller Tershia Nel Janneke vd Merwe Anja Wolstenholme
Pieter Basson Cornél Bastiaanse Louis Botha Linda Carstens
Kevin Dodds Chérie Gelderblom Brendan j.v. Rens-
burg Shani le Roux
8A2
Lee-Ann Levey Ilani Lochner Janka Mathee Anja Muller
Kobie Neethling Zeandré Nel William Ochse Corné Snyman
Annette Trichardt Jana-Lereé Uys Elandri van Aardt Louis van der Vyver
Emma van Dewenter Fouché van Rooyen Franco Visagie Chanell Vivier
8A3
Lizl Wessels Jana Acker Emma Bartlett Ansulette Bekker
Ruben Bekker Henri Cilliers Matthys de Beer Jana Diener
Iwan Engelke Carla Gouws Dewald Hurter Eugene Kleinhans
Marco Roberts Anja Russouw Thobeka Siduko Anoushka Slier
Simoné Smit Christiaan Smuts Charnilee Stander Ryan Swartz
Philip Tait Chantri Uys Anneri van Vuuren Ghea Warnich
Klik
hie
r o
m d
ie r
es v
an
die
ja
ar
se
ka
lend
er
te b
esig
tig
.
Lees die AWSUM koerant deur op die
prentjie te klik.
SchoolMAGIC
Bly op hoogte van jou kind se gedragspunte, teenwoordigheid en loer na sy/haar rapportpunte.
Registreer by SchoolMAGIC deur hier te klik.
Communicator
Dit is belangrik dat al ons
ouers die Communicator op
hul selfone of rekenaars laai.
Dit is ons primêre
kommunikasiemedium aan
ouers.
Wat u hier kan verwag:
Opgedateerde kalender
Wedstrydbepalings
Verskuiwing of kansellasie van
wedstryde
Sportuitslae
Eksamenroosters
Belangrike briewe
Opedaebriewe vanaf
universiteite
Dans- en matriekafskeidreëlings
Laai die communicator af
deur hier te klik.
Ons amptelike Facebook-bladsy
Hoërskool Stellenberg het 'n amptelike Facebook-bladsy. Dit word deur personeel onderhou en opdateer. Hiermee poog ons om 'n wye
verskeidenheid nuus en inligting met die gemeenskap
te deel.
“Like” ons bladsy hier.
Podradio
Check out the latest podcast. Some of the learners
chat with Mr Maree in this week’s episode, sharing their
views on sport in schools and sport in general. Worth a
listen as some very valuable points are made.
Click here to listen to it.
MySchool
Ondersteun ons skool deur aansoek te doen vir ‘n
“MySchool Card” by Woolworths. Link your card to
Stellenberg High School. With every purchase at
Woolworths, Stellenberg High will benefit.
Click here for more information.
Contact Us
Give us a call for more
information about our
school.
Stellenberg High School Mountain View Drive Stellenryk Cape Town 7550
(021) 9191029 [email protected]
Visit us on the web at
www.stellenberg.org.za
To advertise in this
newsletter, contact Tineke
Feedback of holiday tournaments
SR-nuus
Hockey International Festival
Flashback to 2012 - 8A4, 8A5, 8E1
Personeel, ouers en oud-Stellies U word hartlik uitgenooi om Vrydae, vanaf 16:00 (16:30) in die funksielokaal te kom ontspan. Kom drink koffie, koeldrank of ‘n drankie saam met ouers en oud-leerders.
Wees trots om ‘n Stellie te wees!
Stellenberg High School — Vivat Scientia
DISCLAIMER
Articles submitted for publication in this newsletter are the responsibility of individuals heading
up their specific sport or department. All articles that are received by the deadline date for copy are included in the publication.