toppryse vir mev klerksdorp - platinum kosh of 17 january 2015 pw.pdf · 2015. 9. 15. · our...

1
www.platinumweekly.co.za | 02 August 2013 KOSH (Klerksdorp, Orkney, Stilfontein, Hartbeesfontein) + Potchefstroom + Ventersdorp + Koster Tel: 014 592 9686 www.platinumweekly.co.za | Email: [email protected] | 17 January 2014 KOSH (Klerksdorp, Orkney, Stilfontein, Hartbeesfontein) + Potchefstroom + Ventersdorp + Koster Tel: 014 592 9686 ABC Certified, Verified Print Quantity 25 000 newspapers per week Find us on @ Platinum Weekly Newspaper At Boston City Campus & Business College, we help turn dreams into reality. Our courses are accredited by Microsoft, CompTIA, ICB, PASTEL and UNISA. We boast one of the highest pass rates of any tertiary institution in South Africa. If you want the best chance of realising your dreams, you can’t do better than Boston. IT/Computers Accounting Marketing • Sports Administration Management Qualifications Include • Media Tourism • Boston Degrees • UNISA Degree Support REGISTRATION NOW OPEN 6 PAYMENT OPTIONS - UP TO 24 MONTHS TO PAY Boston City Campus & Business College is provisionally accredited by UMALUSI, Council for Quality Assurance in General and Further Education and Training; and provisionally registered with the Department of Higher Education and Training as a private further education and training institution under the Further Education and Training Colleges Act, 2006 (Reg. No.: 2008/FE07/036). Over 40 branches nationwide www.boston.co.za 11941 IDEA ENGINEE ® S Rustenburg | 014 594-0876 34 Oliver Tambo Street, Cnr Oliver Tambo & Loop Streets Potchefstroom – ‘n Tiervis wat deur die water klief en ‘n swaeltjie in vlug bo die water vang is vir die eerste keer ter wêreld op video vasgevang. Dié unieke gedrag van die varswatertiervis (Hydrocynus vittatus) is deur ‘n nagraadse student van die Noordwes-Universiteit, Francois Jacobs, op die Schroda-dam in die Limpoporivier op video vasgelê. Die dam is in die Mapungubwe Wêrelderfenisgebied, naby die Botswana-grens geleë. Volgens ‘n akademiese artikel wat hy en drie medeskrywers in die Journal of Fish Biology vandeesmaand gepubliseer het, was daar al verskeie vertellinge van die tiervis naby Pongola en die Komatirivier wat voëls uit die lug vang. Dit is egter die eerste keer dat so ‘n vangs op video vasgelê kon word. Francois vertel hy was besig met bio-telematrie-studies in die dam waar hulle tiervisse met radiosenders gemerk het om hulle gedrags- en swempatrone te monitor. Dié studie het gewys dat die tiervis se gedrag (in Februariemaand) soggens en laatmiddag begin verander. “Ek het gehoor dat die visse soggens en teen sononder uit die water spring en dit begin dophou. Ek het verskeie kere gesien hoe die tiervis spring wanneer die swaeltjies kom water drink in die dam. Ek het besluit om my videokamera saam te neem en het ure en ure se materiaal opgeneem voordat ek gelukkig genoeg was om dit te kon vaslê. Dit het só vinnig gebeur dat ek eers na die tyd besef het wat gebeur het.” Volgens Francois se studieleier, prof Nico Smit, direkteur van die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en bestuur, is die spesie tiervis versprei oor Afrika en die dominante spesie in Suidelike Afrika. Die tiervis kom ook net in warmer water voor, veral aan die oostekant van die kontinent. “Die tiervis is hoofsaaklik ‘n jagvis, maar die feit dat hy voëls uit die lug vang is ‘n totaal ander dimensie.” Smit sê die tiervis moet duidelik kompenseer vir refraksie van die water en moet blitsig spring om die swaeltjie te kan vang. “Die vis moet ongelooflik spoed opbou om saam met die swaeltjie se vlug te beweeg en sy tydsberekening moet perfek wees om dit raak te vang.” Hy sê daar is gedokumenteerde gevalle van varswatervis wat voëls vang, maar dit is stilstaande voëls langs die water of wat op stokke in die water sit. Smit sê hy hoop dat die bevindinge die fokus op die belangrikheid van varswater navorsing en spesifiek gedragstudies van visse, sal plaas. Francois het pas sy MSc in Omgewingswetenskappe afgehandel waar sy navorsing op die gedrag van geelvisse in varswatergebiede gefokus het. Die video kan besigtig word by www.platinumweekly. co.za en die skakel na die akademiese artikel is http:// onlinelibrary.wiley.com/doi/10.1111/jfb.12278/full Die diagram soos gepubliseer in die Journal of Fish Biology toon hoe die tiervis moet aanpas by die vlugpatroon van die swaeltjie en die vis die ligrefraksie in ag moet neem as dit die voël in vlug wil vang. Toppryse vir Mev Klerksdorp 2014-wenner Klerksdorp – Die wedloop om die Mev Klerksdorp-kroon in 2014 beloof om weer straf te wees, met lokpryse van krone uit Amerika, juwele, vakansiepakkette, skoonheidsprodukte, ontwerpersklere en vyf gesogte toekennings wat wink aan die einde. Nelius du Preez sê in ‘n gesprek met die Platinum Weekly dat die Direkteurskeuse, Goue Hart, Publiek se Keuse, Persoonlikheid en Debutante almal toekennings is wat die dames op die punte van hul tone gaan hou. Die kompetisie vind vanjaar op 7 Junie plaas; onderhoude sal tydens die oggend by Peer’s Place gevoer word, en by die gala- aand sal deelnemers twee uitrustings dra. Die inskrywingsfooi beloop R300 per persoon. Die dames gaan onder meer in Maart ‘n dag by Sun City deurbring, met ‘n modeparade, damestee en uitrustings van Vestido’s Designs in Klerksdorp ook op die program. Vermaak sal verskaf word deur Big Base Dance School en sanger Henri Alant. Die wenner wat uiteindelik die gesogte titel verower, sal ‘n goedversorgde, elegante, uitstaande vrou met ‘n hart van goud wees, wat haar eie inisiatief gebruik om ‘n verskil in haar dorp te maak. Dames in die top drie plekke verseker outomaties hulle plekke as finaliste in die Mev Noordwes 2014-kompetisie. Vir meer inligting, kontak Nelius du Preez by 076 431 4141 of [email protected] Mariè Rabie, Mev Klerksdorp 2013 Hier staan Francois Jacobs (NWU Student) met een van die tiervisse wat hulle in Schroda-dam gemerk het. Skryf vandág nog in! Tiervis vang Swaeltjie bo water 1ste keer ter wêreld op video vasgevang

Upload: others

Post on 02-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Toppryse vir Mev Klerksdorp - Platinum KOSH of 17 January 2015 PW.pdf · 2015. 9. 15. · Our courses are accredited by Microsoft, CompTIA, ICB, PASTEL and UNISA. We boast one of

www.platinumweekly.co.za | 02 August 2013

KOSH (Klerksdorp, Orkney, Stilfontein, Hartbeesfontein) + Potchefstroom + Ventersdorp + KosterTel: 014 592 9686

Klerksdorp

Orkney Stilfontein

Hartbeesfontein

www.platinumweekly.co.za | Email: [email protected] | 17 January 2014

KOSH (Klerksdorp, Orkney, Stilfontein, Hartbeesfontein) + Potchefstroom + Ventersdorp + KosterTel: 014 592 9686

Klerksdorp

Orkney Stilfontein

Hartbeesfontein

ABC Certified, Verified Print Quantity 25 000 newspapers per week

Find us on @ Platinum Weekly Newspaper

At Boston City Campus & Business College, we help turn dreams into reality. Our courses are accredited by Microsoft, CompTIA, ICB, PASTEL and UNISA. We boast one of the highest pass rates of any tertiary institution in South Africa. If you want the best chance of realising your dreams, you can’t do better than Boston.

• IT/Computers•Accounting•Marketing•SportsAdministration•Management

Qualifications Include•Media•Tourism•BostonDegrees•UNISADegree

Support

REGISTRATIONNOWOPEN6 PAYMENT OPTIONS - UP TO 24 MONTHS TO PAY

Boston City Campus & Business College is provisionally accredited by UMALUSI, Council for Quality Assurance in General and Further Education and Training; and provisionally registered with the Department of Higher Education and Training as a private further education and training institution under the Further Education and Training Colleges Act, 2006 (Reg. No.: 2008/FE07/036).

Over40branchesnationwide www.boston.co.za

1194

1 ID

EA E

NG

INEE

®S

Rustenburg| 014 594-087634OliverTamboStreet,CnrOliverTambo&LoopStreets

Potchefstroom – ‘n Tiervis wat deur die water klief en ‘n swaeltjie in vlug bo die water vang is vir die eerste keer ter wêreld op video vasgevang.Dié unieke gedrag van die varswatertiervis (Hydrocynus vittatus) is deur ‘n nagraadse student van die Noordwes-Universiteit, Francois Jacobs, op die Schroda-dam in die Limpoporivier op video vasgelê. Die dam is in die Mapungubwe Wêrelderfenisgebied, naby die Botswana-grens geleë.Volgens ‘n akademiese artikel wat hy en drie medeskrywers in die Journal of Fish Biology vandeesmaand gepubliseer het, was daar al verskeie vertellinge van die tiervis naby Pongola en die Komatirivier wat voëls uit die lug vang. Dit is egter die eerste keer dat so ‘n vangs op video vasgelê kon word.Francois vertel hy was besig met bio-telematrie-studies in die dam waar hulle tiervisse met radiosenders gemerk het om hulle gedrags- en swempatrone te monitor. Dié studie het gewys dat die tiervis se gedrag (in Februariemaand) soggens en laatmiddag begin verander.“Ek het gehoor dat die visse soggens en teen sononder uit die water spring en dit begin dophou. Ek het verskeie kere gesien hoe die tiervis spring wanneer die swaeltjies kom water drink in die dam. Ek het besluit om my videokamera

saam te neem en het ure en ure se materiaal opgeneem voordat ek gelukkig genoeg was om dit te kon vaslê. Dit het só vinnig gebeur dat ek eers na die tyd besef het wat gebeur het.”Volgens Francois se studieleier, prof Nico Smit, direkteur van die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en bestuur, is die spesie tiervis versprei oor Afrika en die dominante spesie in Suidelike Afrika. Die tiervis kom ook net in warmer water voor,

veral aan die oostekant van die kontinent. “Die tiervis is hoofsaaklik ‘n jagvis, maar die feit dat hy voëls uit die lug vang is ‘n totaal ander dimensie.” Smit sê die tiervis moet duidelik kompenseer vir refraksie van die water en moet blitsig spring om die swaeltjie te kan vang. “Die

vis moet ongelooflik spoed opbou om saam met die swaeltjie se vlug te beweeg en sy tydsberekening moet perfek wees om dit raak te

vang.”Hy sê daar is gedokumenteerde gevalle van varswatervis wat voëls vang, maar dit is stilstaande voëls langs die water of wat op stokke in die water sit. Smit sê hy hoop dat die bevindinge die fokus op die belangrikheid van varswater navorsing en spesifiek gedragstudies van visse, sal plaas.Francois het pas sy MSc in Omgewingswetenskappe afgehandel waar sy navorsing op die gedrag van geelvisse in varswatergebiede gefokus het.

Die video kan besigtig word by www.platinumweekly.co.za en die skakel na die akademiese artikel is http://

onlinelibrary.wiley.com/doi/10.1111/jfb.12278/full

Die diagram soos gepubliseer in die Journal of Fish Biology toon hoe die tiervis

moet aanpas by die vlugpatroon van die swaeltjie en die vis die ligrefraksie in ag

moet neem as dit die voël in vlug wil vang.

Toppryse vir Mev Klerksdorp

2014-wennerKlerksdorp – Die wedloop om die Mev Klerksdorp-kroon in 2014 beloof om weer straf te wees, met lokpryse van krone uit Amerika, juwele, vakansiepakkette, skoonheidsprodukte, ontwerpersklere en vyf gesogte toekennings wat wink aan die einde.Nelius du Preez sê in ‘n gesprek met die Platinum Weekly dat die Direkteurskeuse, Goue Hart, Publiek se Keuse, Persoonlikheid en Debutante almal toekennings is wat die dames op die punte van hul tone gaan hou. Die kompetisie vind vanjaar op 7 Junie plaas; onderhoude sal tydens die oggend by Peer’s Place gevoer word, en by die gala-aand sal deelnemers twee uitrustings dra. Die inskrywingsfooi beloop R300 per persoon.Die dames gaan onder meer in Maart ‘n dag by Sun City deurbring, met ‘n modeparade, damestee en uitrustings van Vestido’s Designs in Klerksdorp ook op die program. Vermaak sal verskaf word deur Big Base Dance School en sanger Henri Alant. Die wenner wat uiteindelik die gesogte titel verower, sal ‘n goedversorgde, elegante, uitstaande vrou met ‘n hart van goud wees, wat haar eie inisiatief gebruik om ‘n verskil in haar dorp te maak. Dames in die top drie plekke verseker outomaties hulle plekke as finaliste in die Mev Noordwes 2014-kompetisie.Vir meer inligting, kontak Nelius du Preez by 076 431 4141 of

[email protected]

Mariè Rabie, Mev Klerksdorp 2013

Hier staan Francois Jacobs (NWU Student) met een van die

tiervisse wat hulle in Schroda-dam

gemerk het.

Skryf vandág nog in!

Tiervis vang Swaeltjie bo water1ste keer ter wêreld op video vasgevang