web viewdie resultaat is ‘n oop houer met mate 6 duim by 5 duim by 2 duim. elke buite...

4
GRAAD/GRADE 10 OPWARMING 7/WARM-UP 7 1. Indien x en y positiewe heelgetalle is sodat x y =8 , wat is die maksimum moontlike waarde van x + y? If x and y are positive integers such that x y =8 , what is the maximum possible value of x + y? __________ 2. Gelykbenige driehoek XYZ is ingeskrewe in sirkel Q, soos aangetoon. Indien die deursnee XZ gelyk is aan 2 cm, wat is die oppervlakte van ∆ XYZ ? Isosceles triangle XYZ is inscribed in circle Q, as shown. If diameter XZ is 2 cm, what is the area of ∆ XYZ ? __________ 3. Wat is die waarde van 2015 2 2013 2 ? What is the value of 2015 2 2013 2 ? __________ 4. Die figuur toon gelyksydige driehoek AED binne vierkant ABCD. AC is die hoeklyn van die vierkant. Wat is die grootte van ∠EFC? The figure shows equilateral triangle AED inside square ABCD. AC is a diagonal of the square. What is the measure of ∠EFC? __________

Upload: trinhque

Post on 06-Feb-2018

232 views

Category:

Documents


13 download

TRANSCRIPT

Page 1: Web viewDie resultaat is ‘n oop houer met mate 6 duim by 5 duim by 2 duim. Elke buite oppervlakte van die houer word rooi geverf en elke binne

GRAAD/GRADE 10 OPWARMING 7/WARM-UP 7

1. Indien x en y positiewe heelgetalle is sodat x y=8 , wat is die maksimum moontlike waarde van x + y?If x and y are positive integers such that x y=8 , what is the maximum possible value of x + y? __________

2. Gelykbenige driehoek XYZ is ingeskrewe in sirkel Q, soos aangetoon. Indien die deursnee XZ gelyk is aan 2 cm, wat is die oppervlakte van ∆ XYZ?Isosceles triangle XYZ is inscribed in circle Q, as shown. If diameter XZ is 2 cm, what is the area of ∆ XYZ ?

__________

3. Wat is die waarde van 20152−20132?What is the value of 20152−20132? __________

4. Die figuur toon gelyksydige driehoek AED binne vierkant ABCD. AC is die hoeklyn van die vierkant. Wat is die grootte van ∠EFC ?The figure shows equilateral triangle AED inside square ABCD. AC is a diagonal of the square. What is the measure of ∠EFC ? __________

5. Die boonste basis van ‘n regte reghoekige prisma is verwyder soos aangetoon. Die resultaat is ‘n oop houer met mate 6 duim by 5 duim by 2 duim. Elke buite oppervlakte van die houer word rooi geverf en elke binne oppervlakte van die houer word blou geverf. Wat is die totale oppervlakte van die houer se geverfde oppervlaktes? The top base has been removed from a right rectangular prism as shown. The result is an open box that measures 6 in by 5 in by 2 in. Each exterior face of the box is painted red, and each interior face of the box is painted blue. What is the total area of the box’s painted surfaces? __________

Page 2: Web viewDie resultaat is ‘n oop houer met mate 6 duim by 5 duim by 2 duim. Elke buite oppervlakte van die houer word rooi geverf en elke binne

6. Indien 2x=7 ,wat is diewaardevan22 x?

If 2x=7 ,what isthe value of 22x ? __________

7. Indien f ( x )=2x2+8 , wat is die positiewe waarde van x waarvoor f ( x )=136? If f ( x )=2x2+8 , what is the positive value of x for which f ( x )=136? __________

8. Na hoeveel minute na die middaguur ontmoet die uur wyser en minuut wyser van ‘n analoog horlosie weer? Druk jou antwoord uit tot die naaste heelgetal. At how many minutes after noon do the hour hand and minute hand of an analog clock first meet again? Express your answer to the nearest whole number. __________

9. Vyf blou albasters en vyf groen albasters word onwillekeurig gerangskik in ‘n ry. Wat is die waarskynlikheid dat die albasters alterneer in kleur? Druk jou antwoord in breukvorm uit. Five blue marbles and five green marbles are randomly arranged in a row. What is the probability that the marbles alternate in color? Express your answer as a common fraction. __________

10. ‘n Regte driehoek het bene van lengte

32eenhede en 20

3eenhede .

Indien die driehoek se omtrek x eenhede is en die oppervlakte y vierkante eenhede, wat is die waarde van x2− y2?

A right triangle has legs of length 32units∧20

3units . If the triangle

has a perimeter of x units and an area of y square units, what is the value of x2− y2? __________