03 june 2016, platinum weekly, 50 marais street, tel: 014 ... · villa castollini in knysna, ‘n...

1
Rustenburg – Gróót pryse is op die spel op die Peter Bondesio Matric & Wedding Expo 2016, wat op hierdie Saterdag 4 Junie plaasvind. Peter Bondesio gee ‘n trourok of aand- rok weg as trekking prys ter waarde van R15 000.00. Elke kaartjie verkoop vir die groot dag, het ‘n af- skeur-nommer op, en gedurende die vertoning sal ‘n trekking ge- doen word om vas te stel wie die wenner is. Rochieta Boutique gee ook ‘n trourok weg ter waarde van R 6000.00 – slegs vir voornemende brui- de. Daar sal twee trekking bakke wees, een vir die bruide en een vir al die gaste. Casa Bella Guesthouse, Wedding & Con- ference Centre gee ook ‘n kaartjie trekking prys, en skenk hul venue vir ‘n troue of funksie, ter waarde van R 10 000.00. Villa Castollini in Knysna, ‘n 5-ster privaat Guest House, gee ‘n R 15 000.00 trekkprys, insluitende aandete en massering weg vir ‘n bruidspaartjie by die Blackwater River Lodge. Hierdie jaar se tema is ‘A Feast for the Absurd Senses’ – en die glansgeleent- heid sal by die Rustenburgse Burgersentrum plaasvind. Oud Rustenburgers en derduisende bruide sal kan getuig dat die Peter Bon- desio Wedding Expo nog altyd ‘n ‘MOET’ was om by te woon. Dit is die ideale plek om idees en kontakte vir jou groot dag op te bou. Kontak Lourisa Venter, organiseerder van die jaar se Peter Bondesio Matric & Wedding Expo 2016, by 082-806 4352 of stuur ‘n e-pos na zillou.organising@ gmail.com vir meer inligting. p 5 03 June 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Come in Store @ 11 Cobalt St, Industria, Rustenburg | Tel : 014 538 0236 | Fax: 014 538 0250 Email: [email protected] | TERMS & CONDITIONS APPLY www.bubblesplasc.co.za Wholesalers of Plastic & Packaging Materials Householdware - Kitchenware Brushware - Catering Supplies Manufacturers of Plain & Printed Plastic Bags Mon – Fri : 07:30 – 17:00 (Friday Closed Between 12:00 – 14:00) Saturdays : 08:00 – 13:00 Sundays & Public Holidays : Close d Bubbles Plascs manufactures and sells the largest variety of plasc bags in North West. We also offer wholesale prices when you purchase in bulk. Egg Tray 30’s - 160 per Pkt @ R348.00 News Print 15kg @ R278.90 HC4 Poly Cubs - 100’s @ R21.10 Egg Tray 1Doz - 170 per Pkt @ R405.00 Fomo no 40 Dinner Division Bales - 300’s @ R288.00 Tidy Wipe Eco 160x500m @ R208.00 Fomo no 41 Dinner Bales - 300’s @ R290.00 Paper Plates 230mm 100’s @ R42.50 Airwrap 1250mmx20m @ R389.90 Foil Tub+Lid 10’s @ R17.00 Budget Tubs 100’s @R36.90 Pallet Wrap 450mm x400m x15mic @ R145.00 KINDLY NOTE THAT THE PRICES ON THE ADVERT PUBLISHED 27 MAY 2016 IN THE PLATINUM WEEKLY NEWSPAPER ARE INCORRECT. CORRECT PRICES ARE SHOWN AS ABOVE. Prof Hans du Plessis aan die woord by die Rustenburgse Leeskring byeenkoms op 24 Mei 2016. Hy het gesels oor ‘Inboekeling’ en ‘Tussen Die Klippe’. Gina Walters van Bargain Books het van prof Hans se boeke uitgestal en te koop aangebied. Monica Badenhorst het die foto’s geneem. Voor, sittende van links na regs: Santie Albertse, Audrey Robbertse, prof Hans du Plessis, Jani Snyman, Sproetie van den Bergh en Micky Badenhorst. Agter, staande van links na regs: Gina en Casmia Walters, Elize van Rensburg, Marita du Plessis, Mala en Igna Klynsmith, Ouneke van Wyk en Bettie Rossouw. RUSTENBURG LEESKRING Iets vir élke bruid Groot pryse te wen!

Upload: others

Post on 06-Sep-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 03 June 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 ... · Villa Castollini in Knysna, ‘n 5-ster privaat Guest House, gee ‘n R 15 000.00 trekkprys, insluitende aandete en

Rustenburg – Gróót pryse is op die spel op die Peter Bondesio Matric & Wedding Expo 2016, wat op hierdie Saterdag 4 Junie plaasvind. Peter Bondesio gee ‘n trourok of aand-rok weg as trekking prys ter waarde van R15 000.00. Elke kaartjie verkoop vir die groot dag, het ‘n af-skeur-nommer op, en gedurende die vertoning sal ‘n trekking ge-doen word om vas te stel wie die wenner is. Rochieta Boutique gee ook ‘n trourok weg ter waarde van R 6000.00 – slegs vir voornemende brui-de. Daar sal twee trekking bakke wees, een vir die bruide en een vir al die gaste. Casa Bella Guesthouse, Wedding & Con-ference Centre gee ook ‘n kaartjie trekking prys, en skenk hul venue vir ‘n troue of funksie, ter waarde van R 10 000.00.Villa Castollini in Knysna, ‘n 5-ster privaat Guest House, gee ‘n R 15 000.00 trekkprys, insluitende aandete en massering weg vir ‘n bruidspaartjie by die Blackwater River Lodge. Hierdie jaar se tema is ‘A Feast for the Absurd Senses’ – en die glansgeleent-heid sal by die Rustenburgse Burgersentrum plaasvind. Oud Rustenburgers en derduisende bruide sal kan getuig dat die Peter Bon-desio Wedding Expo nog altyd ‘n ‘MOET’ was om by te woon. Dit is die ideale plek om idees en kontakte vir jou groot dag op te bou.Kontak Lourisa Venter, organiseerder van die jaar se Peter Bondesio Matric & Wedding Expo 2016, by 082-806 4352 of stuur ‘n e-pos na [email protected] vir meer inligting.

p 503 June 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Come in Store @ 11 Cobalt St, Industria, Rustenburg | Tel : 014 538 0236 | Fax: 014 538 0250 Email: [email protected] | TERMS & CONDITIONS APPLY

www.bubblesplastic.co.za

Wholesalers of Plastic & Packaging MaterialsHouseholdware - KitchenwareBrushware - Catering Supplies

Manufacturers of Plain & Printed Plastic Bags

Mon – Fri : 07:30 – 17:00 • (Friday Closed Between 12:00 – 14:00) • Saturdays : 08:00 – 13:00 •Sundays & Public Holidays : Closed

Bubbles Plastics manufactures and sells the largest variety of plastic bags in North West.We also offer wholesale prices when you purchase in bulk.

Egg Tray 30’s - 160 per Pkt @ R348.00

News Print 15kg

@ R278.90

HC4 Poly Cubs -

100’s @ R21.10

Egg Tray 1Doz - 170 per Pkt @ R405.00

Fomo no 40 Dinner Division Bales - 300’s

@ R288.00

Tidy Wipe Eco 160x500m @ R208.00

Fomo no 41 Dinner Bales - 300’s @ R290.00

Paper Plates 230mm 100’s @ R42.50

Airwrap 1250mmx20m

@ R389.90

Foil Tub+Lid 10’s @ R17.00

Budget Tubs 100’s @R36.90

Pallet Wrap 450mm x400m x15mic

@ R145.00

KINDLY NOTE THAT THE PRICES ON THE ADVERT PUBLISHED 27 MAY 2016 IN THE PLATINUM WEEKLY NEWSPAPER ARE INCORRECT. CORRECT PRICES ARE SHOWN AS ABOVE.

Prof Hans du Plessis aan die woord by die Rustenburgse Leeskring byeenkoms op 24 Mei 2016. Hy het gesels oor ‘Inboekeling’ en ‘Tussen Die Klippe’.Gina Walters van Bargain Books het van prof Hans se boeke uitgestal en te koop aangebied. Monica Badenhorst het die foto’s geneem.

Voor, sittende van links na regs: Santie Albertse, Audrey Robbertse, prof Hans du Plessis, Jani Snyman, Sproetie van den Bergh en Micky Badenhorst.Agter, staande van links na regs: Gina en Casmia Walters, Elize van Rensburg, Marita du Plessis, Mala en Igna Klynsmith, Ouneke van Wyk en Bettie Rossouw.

RUSTENBURG LEESKRING Iets vir élke bruidGroot pryse te wen!