comrades 2014 entries open!!! - platinumkosh.co.za of 4 apr 2014 pw.pdfcruden, ‘n great dag op...

1
Acclaimed Herman Charles Bosman aficionados Tim Sandham and Angus Douglas have created a multi-media play to take its audience into the heart of South Africa, with a nostalgic and heart-warming piece of theatrical Africana, directed by Janène Steenkamp. The fourth Sandham/Douglas production dealing with the life and work of Bosman, offers a unique perspective by one of South Africa’s greatest writers, into the South African cultural and physical landscape. It is warm, witty and a must-see for anyone with an interest in the Bosmanoevre. Sandham says Bosman “developed a uniquely South African literary sensibility… and his 160 short stories constitute a literary opus, an extended love letter to a country so blessed with character”. He adds, “With Bosman’s Patriots we have evoked the soul of Bosman and the spirit of his writing, it interrogates the question of Bosman’s legacy, and his attitudes to politics and race.” This side splittingly funny, but poignant and informative play is performed at the Foxwood Theatre on Fifth Street in Houghton, on 3, 4, 5, 10, 11, and 12 April 2014 at 20:00 with performances on Sunday, 6 and 13 April, at noon. Tickets are R120 per person and bookings can be done at 011 486 0935, 073 447 9148 or at admin@foxwood. co.za Guests can enjoy dinner at Foxwood House before the evening show and a buffet lunch (R150) after the Sunday show. Crusaders vs Hurricanes Die Hurricanes verras vriend en vyand om die tuisspan in Christchurch in ‘n spannende Kiwi derby 29-26 te klop. Die eens magtige Saders speel deesdae vrot rugby. Die yster All Black agsteman Kieran Read se honderdste game is seker nie een wat hy wil onthou nie ou grote. Hy is in die eerste helfte van die veld af met ‘n besering. Nou kan gesien word wat die gewig van McCaw en Carter in die Crusaders se arsenaal dra. Vir die Canes se afrigter, Mark Hammet, moes die oorwinning baie soet gewees het, nadat sy pos ook nader aan die faksmasjien begin beweeg het… Die Hurricanes speel volgende teen die Bulle in Napier terwyl die Leeus vir die Saders op Ellispark gaan tande wys. Rebels vs Brumbies En daar doen die Rebelle dit al weer ou grote! Hulle gooi die appelkar weer om en klop die Brumbies teen alle verwagtinge 32-24 in Melbourne. Die Rebels heelagter, Jason Woodward, het ‘n skitterende game gehad en teken 27 punte aan wat ook ‘n puik drie insluit, ‘n Rebels rekord. Die Brumbies het gedink hulle gaan net opdaag en dan party, maar het hard aarde toe gekom. Die Rebels pak die Highlanders in Dunedin terwyl die Brumbies die Blues in Canberra die stryd aansê. Blues vs Highlanders In Auckland klop die Blues met goeie ruggas die Hooglanders 30-12. Die Blues kan nog later in die reeks die kaarte lekker deurmekaarkrap met die jong mannetjies wat lekker begin gel. Die Highlanders se seisoen kan ook nog lank word as hulle aanhou met die tipe ruggas wat hulle opdis. Reds vs Stormers In Brisbane klop die Reds die Kapenaars 22-17. Wyle Oom Dok sou die helfte van die Stormers weggejaag het, want wragtig ou grote, skandes wat seker ‘n paar wynkratte in en om Tafelberg leeg gelaat het. En ook nie ‘n “April fool joke nie”, hulle kon nie een game op die toer wen nie. Gert Smal is nou skielik as die groot ghoeroe aangestel, so hopelik sal daar nou iets gebeur. Die Stormers speel die omgekrapte Waratahs op Nuweland terwyl die Reds die onvoorspelbare Force in Brisbane aanvat. Bulls vs Chiefs Om op Fort Loftus gelyk op te speel, is blykbaar vir ‘n Bul ondersteuner dieselfde as om jou skoonma oopmond te soen…gagga ou grote, gaggas. In ‘n baie goeie game speel die Bulle gelykop teen die 2013 kampioene. Die Chiefs doen ‘n paar danspassies en druk drie skitter drieë in die laaste tien minute om die gelykop te speel, 34 elk. Vir die Chiefs het hulle kaptein en losskakel, Aaron Cruden, ‘n great dag op kantoor gehad. Die Bulle gaan nou toer en met Oom Victor wat nie saamgaan nie, sal jong Flip weer die kapteinskap oorneem. Die Pretorianers speel teen die Hurricanes in Napier terwyl die Chiefs die Blikore in Bloem gaan pak. Sharks vs Waratahs In die Haaitenk is die Durbaniete weer op die wenpad en klop die Tahs in ‘n oorlog in kleine 32- 10. Die telling is dalk nie ‘n getroue weergawe nie, want die stelskoppers van die Tahs, was nie baie akkuraat nie. Sonder beseerde generaal Lambie het die jong Fred Zelinga hom goed van sy taak gekwyt en ‘n goeie game op losskakel gehad. Die game is egter voor gewen, waar dit soms soos ‘n kroeg geveg in Brakpan gelyk het ou grote. Bissie het ‘n paar keer die ref gewaarsku dat daar dalk ‘n paar fluiters uitgedeel kan word. Met hierdie oorwinning is die Haaie nou ses punte voor die Chiefs en die Brumbies. Die Haaie het nou ‘n loslootjie terwyl die Thas die Stormers op Nuweland gaan aanvat. Nag ou grote… p 23 04 April 2014, PLATINUM WEEKLY, 11 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Vodacom Superugby 2014 – Week 7 VS VS VS VS VS VS Comrades Marathon runners who were unable to enter the 2014 race during the official entry period (1 September – 30 November 2013) now have an opportunity to still be part of the world’s biggest and oldest ultra-marathon through the official 2014 Substitution process over the month of April. The Comrades Marathon Association’s (CMA) Substitution Rule allows for a runner who has not entered to substitute an entrant who has withdrawn, or intends to withdraw from the 2014 edition of The Ultimate Human Race. The Comrades Marathon Substitution Rule was introduced for the very first time in 2012 and now forms part of the CMA’s official race rules. The Substitution process officially opens on 1 April and closes on 30 April 2014. The completed application forms as specified in the Substitution Rule must reach the CMA office by 30 April 2014. There will be no extension of this deadline. Athletes still intending to submit Substitution application forms are advised to visit the official Comrades Marathon website at www.comrades.com for the downloadable forms and the comprehensive list of rules and regulations which govern the Substitution process. According to Race Director Rowyn James, “The Substitution Rule has been very well received by our runners over the past two years and will ensure that there is a higher number of starters outside the Pietermaritzburg City Hall on 1 June 2014.” Rustenburg – Chris Petersen, Commodore of the Olifanstnek Yacht Club, invites interested parties to join in on the fun! Chris Petersen can be contacted at 083 444 6817 or Vice Commodore Leon Wolfaardt at 083 395 0870. Bosman’s Patriots performed in Houghton Comrades 2014 Entries Open!!! Comrades Marathon Substitution Process Opens Join the Rtb Yacht Club

Upload: vandan

Post on 29-Aug-2019

217 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Acclaimed Herman Charles Bosman aficionados Tim Sandham and Angus Douglas have created a multi-media play to take its audience into the heart of South Africa, with a nostalgic and heart-warming piece of theatrical Africana, directed by Janène Steenkamp.The fourth Sandham/Douglas production dealing with the life and work of Bosman, offers a unique perspective by one of South Africa’s greatest writers, into the South African cultural and physical landscape. It is warm, witty and a must-see for anyone with an interest in the Bosmanoevre.Sandham says Bosman “developed a uniquely South African literary sensibility… and his 160 short stories constitute a literary opus, an extended love letter to a country so blessed with character”. He adds, “With Bosman’s Patriots we have evoked the soul of Bosman and the spirit of his writing, it interrogates the question of Bosman’s legacy, and his attitudes to politics and race.”

This side splittingly funny, but poignant and informative play is performed at the Foxwood Theatre on Fifth Street in Houghton, on 3, 4, 5, 10, 11, and 12 April 2014 at 20:00 with performances on Sunday, 6 and 13 April, at noon.Tickets are R120 per person and bookings can be done at 011 486 0935, 073 447 9148 or at [email protected] can enjoy dinner at Foxwood House before the evening show and a buffet lunch (R150) after the Sunday show.

Crusaders vs HurricanesDie Hurricanes verras vriend en vyand om die tuisspan in Christchurch in ‘n spannende Kiwi derby 29-26 te klop. Die eens magtige Saders speel deesdae vrot rugby. Die yster All Black agsteman Kieran Read se honderdste game is seker nie een wat hy wil onthou nie ou grote. Hy is in die eerste helfte van die veld af met ‘n besering. Nou kan gesien word wat die gewig van McCaw en Carter in die Crusaders se arsenaal dra. Vir die Canes se afrigter, Mark Hammet, moes die oorwinning baie soet gewees het, nadat sy pos ook nader aan die faksmasjien begin beweeg het… Die Hurricanes speel volgende teen die Bulle in Napier terwyl die Leeus vir die Saders op Ellispark gaan tande wys.

Rebels vs BrumbiesEn daar doen die Rebelle dit al weer ou grote! Hulle gooi die appelkar weer om en klop die Brumbies teen alle verwagtinge 32-24 in Melbourne. Die Rebels heelagter, Jason Woodward, het ‘n skitterende game gehad en teken 27 punte aan wat ook ‘n puik drie insluit, ‘n Rebels rekord. Die Brumbies het gedink hulle gaan net opdaag en dan party, maar het hard aarde toe gekom. Die Rebels pak die Highlanders in Dunedin terwyl die Brumbies die Blues in Canberra die stryd aansê.

Blues vs HighlandersIn Auckland klop die Blues met goeie ruggas die Hooglanders 30-12. Die Blues kan nog later in die reeks die kaarte lekker deurmekaarkrap met die jong mannetjies wat lekker begin gel. Die Highlanders se seisoen kan ook nog lank word as hulle aanhou met die tipe ruggas wat hulle opdis.

Reds vs StormersIn Brisbane klop die Reds die Kapenaars 22-17. Wyle Oom Dok sou die helfte van die Stormers weggejaag het, want wragtig ou grote, skandes wat seker ‘n paar wynkratte in en om Tafelberg leeg gelaat het. En ook nie ‘n “April fool joke nie”, hulle kon nie een game op die toer wen nie. Gert Smal is nou skielik as die groot ghoeroe aangestel, so hopelik sal daar nou iets gebeur. Die Stormers speel die omgekrapte Waratahs op Nuweland terwyl die Reds die onvoorspelbare Force in Brisbane aanvat.

Bulls vs ChiefsOm op Fort Loftus gelyk op te speel, is blykbaar vir ‘n Bul ondersteuner dieselfde as om jou skoonma oopmond te soen…gagga ou grote, gaggas. In ‘n baie goeie game speel die Bulle gelykop teen die 2013 kampioene. Die Chiefs doen ‘n paar danspassies en druk drie skitter drieë in die laaste tien minute om die gelykop te speel, 34 elk. Vir die Chiefs het hulle kaptein en losskakel, Aaron Cruden, ‘n great dag op kantoor gehad. Die Bulle gaan nou toer en met Oom Victor wat nie saamgaan nie, sal jong Flip weer die kapteinskap oorneem. Die Pretorianers speel teen die Hurricanes in Napier terwyl die Chiefs die Blikore in Bloem gaan pak.

Sharks vs WaratahsIn die Haaitenk is die Durbaniete weer op die wenpad en klop die Tahs in ‘n oorlog in kleine 32-10. Die telling is dalk nie ‘n getroue weergawe nie, want die stelskoppers van die Tahs, was nie baie akkuraat nie. Sonder beseerde generaal Lambie het die jong Fred Zelinga hom goed van sy taak gekwyt en ‘n goeie game op losskakel gehad. Die game is egter voor gewen, waar dit soms soos ‘n kroeg geveg in Brakpan gelyk het ou grote. Bissie het ‘n paar keer die ref gewaarsku dat daar dalk ‘n paar fluiters uitgedeel kan word. Met hierdie oorwinning is die Haaie nou ses punte voor die Chiefs en die Brumbies. Die Haaie het nou ‘n loslootjie terwyl die Thas die Stormers op Nuweland gaan aanvat.

Nag ou grote…

p 2304 April 2014, PLATINUM WEEKLY, 11 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Vodacom Superugby

2014 – Week 7

VS

VS

VS

VS

VS

VS

Comrades Marathon runners who were unable to enter the 2014 race during the official entry period (1 September – 30 November 2013) now have an opportunity to still be part of the world’s biggest and oldest ultra-marathon through the official 2014 Substitution process over the month of April.The Comrades Marathon Association’s (CMA) Substitution Rule allows for a runner who has not entered to substitute an entrant who has withdrawn, or intends to withdraw from the 2014 edition of The Ultimate Human Race. The Comrades Marathon Substitution Rule was introduced for the very first time in 2012 and now forms part of the CMA’s official race rules. The Substitution process officially opens on 1 April and closes on 30 April 2014. The completed application forms as specified in the Substitution Rule must reach the CMA office by 30 April 2014. There will be no extension of this deadline. Athletes still intending to submit Substitution application

forms are advised to visit the official Comrades Marathon website at www.comrades.com for the downloadable forms and the comprehensive list of rules and regulations which govern the Substitution process.According to Race Director Rowyn James, “The Substitution Rule has been very well received by our runners over the past two years and will ensure that there is a higher number of starters outside the Pietermaritzburg City Hall on 1 June 2014.”

Rustenburg – Chris Petersen, Commodore of the Olifanstnek Yacht Club, invites interested parties to join in on the fun!Chris Petersen can be

contacted at 083 444 6817 or Vice Commodore Leon Wolfaardt at 083 395 0870.

Bosman’s Patriots performed in Houghton

Comrades 2014 Entries Open!!! Comrades Marathon Substitution Process Opens

Join the Rtb Yacht Club