december 2018 desember • kwartaal 4 termwelgemoedprimary.co.za/wp-content/uploads/2019/01/...jana...

8
Our Grade 7 learners are saying goodbye to Blessieland and moving on to High School. We wish all of them a blessed future! Thank you to each and every Grade 7 learner who played a part in creating all the wonderful memories this year. Die afskeid is beslis ‘n geleentheid waarna elke graad 7-leerder uitsien. Op 25 September het hierdie droom ‘n realiteit geword. Die tema “Summer Beach Nights” is aangekondig. Die oorhandiging van die uitnodigings was beslis besonders. Die uitnodiging het soveel detail gehad en elke leerder het ‘n smullekker roomys ontvang. Die graad 6’e en hulle ouers het soveel moeite gedoen. Ons sien ongelooflik baie uit en weet dit sal ‘n geleentheid wees om te onthou. Annemay Schade DECEMBER 2018 DESEMBER • KWARTAAL 4 TERM ‘n Spesiale kwartaal vir ons graad 7’s Provincial Achievers

Upload: others

Post on 24-Sep-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DECEMBER 2018 DESEMBER • KWARTAAL 4 TERMwelgemoedprimary.co.za/wp-content/uploads/2019/01/...Jana Kriek Die graad 7-afskeid se kaartjie-oorhandiging was ‘n groot sukses. Die graad

Our Grade 7 learners are saying goodbye to Blessieland and moving on to High School. We wish all of them a blessed future! Thank you to each and every Grade 7 learner who played a part in creating all the wonderful memories this year. Die afskeid is beslis ‘n geleentheid waarna elke graad 7-leerder uitsien. Op 25 September het hierdie droom ‘n realiteit geword.

Die tema “Summer Beach Nights” is aangekondig. Die oorhandiging van die uitnodigings was beslis besonders. Die uitnodiging het soveel detail gehad en elke leerder het ‘n smullekker roomys ontvang. Die graad 6’e en hulle ouers het soveel moeite gedoen. Ons sien ongelooflik baie uit en weet dit sal ‘n geleentheid wees om te onthou. Annemay Schade

DECEMBER 2018 DESEMBER • KWARTAAL 4 TERM

‘n Spesiale kwartaal vir ons graad 7’s

Provincial Achievers

Page 2: DECEMBER 2018 DESEMBER • KWARTAAL 4 TERMwelgemoedprimary.co.za/wp-content/uploads/2019/01/...Jana Kriek Die graad 7-afskeid se kaartjie-oorhandiging was ‘n groot sukses. Die graad

DesemberDecember•2018

This mission statement of an Indian school in Bombay attracted me. I am of the opinion that the success of a year has to be measured in terms of new activities and fresh endeavours. Our year in Welgemoed Primary School was indeed one where our school grew with the young minds that we inspire on a daily basis.

‘n Nuwe Beheerliggaam is deur die jaar verkies. Die Beheerliggaam het vinnig aan die werk gespring en dit is duidelik dat ons skool en die gemeenskap die voordeel sal trek en verder groei uit die inisiatiewe van die Beheerliggaam. Ons het op kultuurgebied hierdie jaar vele nuwe aktiwiteite aangepak. Ons dramagroep het met sukses aan die Logan-toneelfees in Fraserburg gaan deelneem en ons Seniorkoor het ‘n toer na die Suid-Kaap onderneem, waar hulle ‘n toekenning verwerf het.

However, the focus of all growth in a school should be growth within learners and growth of the academic programme. During 2018 the teaching staff and learners were once again awarded with a prestigious Top Ten nomination from the WCED for Literacy and Numeracy scores during systemic testing. Staff training focussed on equipping educators to use the interactive electronic white boards and devices that are connected to data projectors in the class. Our learners are exposed to many academic Olympiads during the year in a quest to challenge learners with the highest standards.

Goeie samewerking tussen die gemeenskap en skool van Welgemoed het ‘n hoogtepunt bereik met die aanbieding van die baie suksesvolle Welgemoed Classic. Hierdie leefstyl sportbyeenkoms het baie groot ondersteuning geniet en sal ‘n hoogtepunt op die kalender bly. Ons is reeds slaggereed vir 2019 en sien uit na ‘n jaar waar die strategiese beplanning van die Beheerliggaam sal konsolideer in projekte tot voordeel van die breë skoolgemeenskap.

JOHAN ENGELBRECHTPRINCIPAL

2

Where the mind grows, all else grows too.

The roles of our Blessie teachers…

KarakterprogramOur Character Programme for Term 4 highlighted the value responsibility, linked to the colour yellow. The value was befitting of Term 4, as all our Blessies were preparing and planning for the year-end exams.

Ons saalbyeenkomste is deur ons dinamiese span, Nicola Mostert en Karlien van Wyk, aangebied. Verskillende aspekte van verantwoordelikheid was aangespreek. Die Blessies het die lewenslesse waardeer terwyl kosbare waardes beklemtoon is.

We listened to an inspiring talk presented by Becky Scales of Life Child Organisation. This organisation does volunteer work all over Africa, improving the lives of underprivileged children through education. The Blessies were made aware that we can all contribute to help those less privileged than ourselves.

The Grade 4 to 7 learners also enjoyed an entertaining theatre production presented by the Henties Group. A powerful anti-bullying message was conveyed to the learners, creating awareness around a most relevant topic.

The stylish, silver lettering depicting our school’s slogan WHERE CHARACTER SHINES / WAAR KARAKTER SKITTER, in the foyer as well as in the hall, reminds all Blessies to practise respect, caring, honesty, self-discipline and responsibility at all times. As we conclude our Character Programme for 2018, we would like to thank all our Blessies for upholding our values. Let us begin the new year showing our peers, parents, teachers and others in our community that Welgemoed Primary is the place Where Character Shines!

The Student Council treats the secretaries on Secretary Day

medics

officials camp masters

educators

coachesleadersparents

role models

supervisors

Page 3: DECEMBER 2018 DESEMBER • KWARTAAL 4 TERMwelgemoedprimary.co.za/wp-content/uploads/2019/01/...Jana Kriek Die graad 7-afskeid se kaartjie-oorhandiging was ‘n groot sukses. Die graad

DesemberDecember•2018

3

Op 13 Oktober 2018, het sewe ma en dogter spanne, baie entoesiasties by Laerskool Welgemoed opgedaag – reg om Wiskunde probleme saam op te los! Slegs graad 5 en 6 dogters is uitgenooi om aan hierdie Wiskunde-oggend deel te neem. Die program is afgeskop met ‘n ysbreker: hoofreken met beweging. Daar was tien stasies uitgepak en elke span het tien minute gehad om die probleme op te los. Na afloop van die tien stasies, het almal ‘n somme-bingo gespeel as afsluiting.

My maankarretjie se naam is Luna 3. Dit is vernoem na my hondjie, Luna, wat ‘n week terug ‘n beroerte gehad het en uitgesit moes word. Haar naam beteken “maan”, so ek het gedink dit sal pas by my taak. Alhoewel ek baie bly is dat die taak nou klaar is, dink ek my 3-jarige boetie, Ryan, is meer opgewonde omdat hy met my silwer maanverkenner kan speel.Ethan van Jaarsveld

Die oorhandiging van die graad 7-afskeidskaartjies was ongelooflik! Al die graad 6’e het stranddrag gedra. Daar was ‘n fotograaf wat al die herinneringe met haar kamera vasgevang het. Ons is in groepe gedeel, party op die verhoog en ander het kleurvolle liggies vasgehou en ‘n erewag gevorm. Ek was gelukkig genoeg om ‘n branderplank vas te hou. Die graad 6-ma’s het verskriklik baie moeite gedoen! Ek glo die afskeid self gaan net so asemrowend wees! Jana Kriek

Die graad 7-afskeid se kaartjie-oorhandiging was ‘n groot sukses. Die graad 7’s het nie geweet wat die tema is nie. Die leidrade… branderplanke, ballonne, roomyse en feetjieligte. Elke graad 7-leerder het hulle unieke uitnodiging by een van die graad 6’e ontvang. Ek is seker die graad 7’s sien baie uit na hulle groot dag. Lana du ToitDie uitstappie was ‘n wonderlike ervaring om saam met mede-Blessies te

geniet. Ons het merkwaardige feite oor kuns en drama geleer en het ook gehoor hoe die Opera Huis, die Arena asook ander vorme van teater werk. Hulle het vir ons vertel van bekende toekomstige vertonings soos Matilda, wat eersdaags gaan begin, asook vertonings wat reeds daar gespeel het.

Ons het ook die geleentheid gehad om die kostuums en pruike te sien wat gebruik word in die vertonings en daarna het hulle ons vertel hoe hulle dit maak. Laastens het ons ‘n draai agter die verhoog gemaak. Ek weet die graad 7’s sal nie hierdie ondervinding vergeet nie. Chandré van Wezop

The Artscape Theatre was a great opportunity for the Grade 7’s of Welgemoed Primary to learn all about how every person participates in creating a play. I had a tremendously wonderful time at the theatre and learnt so many new things. We were divided into different groups and got to try on different wigs when we went backstage. Afterwards the whole Grade 7 group got together on the steps in front of Artscape and we enjoyed our lunch right there. Aaliyah Fowler

Die volgende Blessies het uitstekend gevaar in hul onlangse Trinity Klaviereksamens!

Agter: Karoline Bodenstein (Gr 2 - 87%), Lenka Human (Gr 1 - 87%), Jana Burger (Gr 3 - 79%)

Voor: Annabelle du Plessis (Gr 2 - 93%), Jean Rossouw (VG 1 - 94%), Nina Ehlers (Gr 2 - 90%)

Baie geluk aan Jean, Annabelle en Nina wat op Trinity se Top Achievers List geplaas is.

Foto van links: Qiling Ying en Livashni Naidoo (1ste); Zuyaan Adam en Zulfa Abdurahman (3de); Anri en Renè Brand (2de)

en Juf. Marelize Brooks (organiseerder).

Graad 6’e oorhandig afskeidskaartjies Graad 7 Kultuur-uitstappie na Kunstekaap

Die graad 6’e bou maanverkenners

Ma-en-dogter Wiskunde kopkrap-oggend Trinity Klavier-eksamens

Page 4: DECEMBER 2018 DESEMBER • KWARTAAL 4 TERMwelgemoedprimary.co.za/wp-content/uploads/2019/01/...Jana Kriek Die graad 7-afskeid se kaartjie-oorhandiging was ‘n groot sukses. Die graad

DesemberDecember•20184

11 Life lessons

1) Experience as many things as possible. Don’t be afraid of trying new things. It is NEVER as bad as you think it is.2) This is the time to make mistakes, but learn from them.3) Remember that you can choose your friends. Never let people in your life that hold you down.4) If something is wrong, talk to someone, anyone!5) If you don’t believe in yourself, who will?6) Your attitude determines most of your life. Be positive and try to see the best in each day. 7) No one owes you anything. You have to work for what you want.8) Don’t be selfish. Put yourself in someone else’s shoes. 9) Have manners and respect for those who have more life experience than you, even though you might not agree with them. 10) Be grateful and say thank you. 11) And finally, have faith that everything will be fine. Your path has already been laid out. You just have choose to follow it. Mrs Conradie

“How lucky I am to have something that makes saying Goodbye, so hard” – Winnie the Pooh.

Graad 7’s, ons besef nie altyd hoe gelukkig ons is nie. My wens vir jou toekoms is dat wanneer jy voel dat die ongeluk aan jou kant is, of wanneer jy voel dat die lewe onregverdig is, jy ‘n tree terug kan gee en werklik besef wat jy alles het om voor dankbaar te wees.

Saying goodbye to the Class of 2018 is “The worst”. Thank you for all of the laughs, the knowledgeable facts, the interesting questions and even the days where you wanted to be annoying just to try and avoid working. I hope that when you come back here one day, you will realize that even though it feels like nothing changed, everything is different.

You are such a beautiful group of individuals. Please stay true to yourself, but also remember to grow as a person.

Daar is so baie oomblikke saam met julle wat ek sal onthou, so baie opmerkings wat my nou nog laat glimlag. Julle het defnitief BAIE persoonlikheid gehad. Soms dalk te veel? JK! Mag julle nog baie saam lag, baie saam binnetoe huil en baie saam handjie tennis speel. En onthou: “It doesn’t always work out, and that’s okay.” Solank jy altyd weet dat jy jou bes probeer het.

Dit was ‘n absolute plesier om deel te wees van die Klas van 2018. Good luck with everything that you are planning to take on in your life!Juf. Le Roux

Gr 7 & Personeel

Agter v.l.n.r: Aniques Breytenbach; Ella Schoonwinkel; Zander Martheze; Jordan Damonze; Ameri Erasmus; Amoné Wessels; Joshua Jonker; Jared Visser; Joon Kirsten; Hendrik Pelser; Malakhai van Zyl; Kyla Dames; Kai Marais; Bianca van der Merwe; JD Nel; Miané Koch; Joshua van der Merwe

6de ry: Ethan Stevens; Shalom Shamba; Tyler van Rooyen; Alexander Volschenk; Saléna Sakko; Paige de Koker; Stavya Vashishth; Daniella Booysen; Dylan Roberts; Daniyal Isaacs; Gizela Klüsmann; Kyle Kriek; Dewald Smit; Keano Pepler; Cayla Bester; Rachel Damonze; Xiaoyu Ping; Hans Venter; Lucas Pentz

5de ry: Lené Kellerman; Tyrone Labuschagne; Kaylib dos Reis; Simon van Eeden; Albert Steytler; Néve Williams; Nico Kriek; Leonardo van der Werf; William Cronje; Phillip Dreyer; Ben Minnaar; Tia Westraadt; Liam Olivier; Abigail Damonze; Matthew van Wyk; Richard Vivian; Shannon Johnson; Nina Dreyer; Erin Hack; Caileigh van Taak; Anu Abrahams; Junior Cele; Nika van Taak; MJ Louw; Nicole MacKenzie

Page 5: DECEMBER 2018 DESEMBER • KWARTAAL 4 TERMwelgemoedprimary.co.za/wp-content/uploads/2019/01/...Jana Kriek Die graad 7-afskeid se kaartjie-oorhandiging was ‘n groot sukses. Die graad

Graad 7, julle is hierdie jaar vir my geleen en wat ‘n wonderlike, bevredigende voorreg was dit nie! Ons het op ‘n mooi manier koppe gestamp, van mekaar verskil, heerlik gedebatteer, saam gelag, gewerk, mekaar se laste gedra en die belangrikste van alles – vir mekaar omgegee.

Ek wil hê elkeen van julle moet weer in die spieël gaan kyk (asof tieners dit nie genoeg doen nie!). Kyk mooi, dáár staan een van God se meesterstukke en moet dit nooit vergeet nie, al gebeur wat ookal.Leef elke dag voluit, wees dankbaar en droom groot…

Die volgende moet julle met jul saamneem op die pad vorentoe: Jer. 20:11

“Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: Voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil julle ‘n toekoms gee, ‘n verwagting!”

Sprei julle vlerke en vlieg hoog.Juf. Patrys Swanepoel

“ the show must go on”- The Greatest Showman…

Another year, another group of incredible students to pass through our doors. To the Grade 7 group of 2018, I have appreciated every single moment with all of you. You are a curious, passionate, lively and talkative bunch of young adults who has definitely dug your way into my squishy heart.

As you start this new chapter of your lives, remember with a positive attitude, self-discipline, determination and a great sense of humour, you are only capable of awesome and unforgettable things. When you fall, dust yourself off, embrace it, keep your chin up and carry on without giving up, those are the moments that make us human and tough. It`s not the end of the world, I PROMISE! Take every opportunity that comes your way, don`t be afraid, you would rather fail than have regrets.

To my G3 group, WOW! That’s all I can say. Your “MOXY” for life was unbelievable, continue to carry that zest for life until you are all wrinkly and old. Thank you for all the laughs, for always caring, for always keeping the class alive (in more than one way) and thank you for being these amazing bunch of young adults that I am so proud of. Each one of you have paved your own way to absolute greatness.

It`s now time to write your own show, rewrite your own stars, to be your own ring master and to introduce and welcome all the new and exciting “spectators” and “upcoming acts.” Be proud of your “show” and make those around you rise in applause and scream for an encore. Till we meet again, you will be sorely missed. Lots of love.Miss de Vos

5

/ Staff 2018

Junie•2018•June

4de ry: Georgia Barlow; Phuti Lehong; Gabriella de Freitas; Henré Lombard; Luca Reuben; Kay-C Botha; Nicole Jones; Aaliyah Fowler; Chandré van Wezop; Marzaan Neser; Annemay Schade; Ané Rossouw; Christine Lamb; Amy Walther; Mieke Jonck; Daniel Bothma; Daniella Barnard; Daniël Vorster

3de ry: Amirah Stemmet; Bernard Slabbert; Josh van Niekerk; Annie van Wyk; Keira Pheiffer; Christian Loots; Quintin-Carl Hattingh; Onalenna Matsaseng

2de ry: Emma Coetzee; Khanysa Lückhoff; Maria van Niekerk; Owethu Mlambo; Isabella Nunes; Keegin Brin; Liam Theron; Zander Enslin; Connor Batt

Voor: Mnr Frank Mcnish; Mej Danika Rossouw; Mej Carika le Roux; Me Kelly de Vos; Juan Boshoff (Head Boy); Anya Botev (Head Girl); Mnr Tony Lee; Mnr Johan Engelbrecht (Skoolhoof); Johan Botha (Hoofseun); Anieka Wolmarans (Hoofmeisie); Mev Annalie Conradie; Mev Patrys Swanepoel; Mev Marelize Brooks; Mnr Marius La Grange. Afwesig: Caileigh Mulder; Isabella Rudman

Page 6: DECEMBER 2018 DESEMBER • KWARTAAL 4 TERMwelgemoedprimary.co.za/wp-content/uploads/2019/01/...Jana Kriek Die graad 7-afskeid se kaartjie-oorhandiging was ‘n groot sukses. Die graad

DesemberDecember•2018

Die graad 1’s groet…

The Grade 5’s are saying goodbye to Teacher Nikita…

Juf. Melissa Strauss (links)Juf. Melissa is reeds die afgelope vyf jaar deel van die Welgemoed Blessie-span. Ons het haar vir 1 en ½ jaar leer ken as die vriendelike graad 1-nasorgopvoeder. Nadat sy haar studies voltooi het, het sy by die Grondslagfase-span aangesluit.

Die afgelope drie jaar het sy waardevolle werk in die Engelse graad 1-klas gelewer. As jong onderwyseres het sy ‘n groot verskil gemaak in die graad 1-groep. Die leerders in haar klas het altyd veilig en geliefd gevoel en elkeen het verseker ‘n spesiale plekkie in haar hart gehad. ‘n Opvoeder wie se hart in haar werk was – haar beroep was ‘n roeping wat sy met passie uitgeleef het!

Laerskool Welgemoed verloor ‘n juweel en ons gaan haar verseker baie mis. Ons beste wense vergesel haar met haar nuwe loopbaan in die privaatsektor.

Juf. Carol Siebrits (regs)Carol Siebrits is nie ‘n onbekende gesig by Laerskool Welgemoed nie, omdat sy aan ons bekend is as die graad 1-nasorgopvoeder met die sagte hart. Dit was ‘n voorreg om haar vir nege maande in Juf. Gerber se klas te kon hê. Die oorgang van juffrou Gerber na haar kon met haar sagte en rustige aanslag gemaklik verloop. Die graad 1’s sal haar verseker mis.

6

On the 13th and 14th of November, Andrew from the Silver Spur in Bellville, came to Blessieland and taught the Grade 3 children a great deal about entrepreneurship. The Blessies would like to thank Silver Spur for the exceptional learning experience and for the delicious burgers they delivered. We were also very fortunate to receive vouchers so that we can go visit the Silver Spur again!

Die graad 4’s het gedurende die vierde kwartaal geleer van vuurpylstelsels en hoe dit werk. Hulle moes met hierdie inligting ‘n vuurpylmodel ontwerp en maak, maar mag net balonne en ‘n strooitjie gebruik het. Hulle vuurpyle moes verder as 1m in die lug op gaan.

Van links na regs: Juf. Kloppers, Juf. Doubell en Juf. Marais

Die graad 2-leerders lees elke jaar ‘n leesboek, Die Wiking-avontuur. Hulle het besluit dat dit opwindend sal wees om ‘n piekniek te hou en te maak asof hulle die wikings van die verlede is. The children dressed up as Vikings and brought food that Vikings would have enjoyed years ago. They shared fruits, nuts and chicken legs and talked about all of the wonderful adventures they wanted to be part of.

Grade 3: Learning about Entrepreneurship

Die graad 3’s groet Juf. Kloppers en Juf. Doubell

Graad 4’s bou vuurpylmodelle

Our Grade 2’s act out their storybook

Pa-en seun naweek: 12 - 13 Okt’Ons graad 6- en 7-seuns het die unieke geleentheid gehad om saam met hulle pa’s aan ‘n baie suksesvolle oorslaap en ysterman-kompetisie deel te neem. Dit het plaasgevind by die Theewaterskloofdam. Tente is die Vrydagaand langs die dam opgeslaan. Na ‘n heerlike nagrus, was die manne en seuns gereed om die ysterman-kompetisie aan te pak. Jaco van Schalkwyk het die manne eers touwys gemaak met ‘n boogskut- oefening. Daarna het die pa’s en seuns die 2 km hardloop en 5 km fietsry om die beurt afgelê. Vir die finale punte, moes die pa’s en seuns na ‘n teiken skiet. Geluk aan Jan en Sebastiaan Ackermann wat met die gesogte wennerstrofee weggestap het!

Page 7: DECEMBER 2018 DESEMBER • KWARTAAL 4 TERMwelgemoedprimary.co.za/wp-content/uploads/2019/01/...Jana Kriek Die graad 7-afskeid se kaartjie-oorhandiging was ‘n groot sukses. Die graad

DesemberDecember•2018

A year in the life of Grade 5

Spesiale oomblikke in my graad 5 jaar

In February we went on a camp to Wellington. It was SCORCHING HOT… but we forgot about the heat, because of all the fun we had! In August, the choir went on a wonderful tour to George. We stayed in a hotel and the view was amazing. We also had Mr and Miss Blessie which was great entertainment. We had many projects this year, one of my favourites was when we had to build a skeleton out of paper. My friend and I decided to make a Jack Russel. I wonder what’s waiting for me in Grade 6! Indiya Allie

The first day was the best as I got to meet my teacher and new classmates. I was so happy when I realised that my best friend, Michaela, was in my class! Then we went on a camp, which was fun. We had netball team trials and Michaela and I both made the A-team, which was very exciting. We also played a lot of soccer throughout the year, which made me get better at it. This year was really great and I won’t forget it. Nicolette De Lapelin Dumont

Verlede jaar toe ek in graad 4 was, het ek gesukkel met my Wiskunde, maar hierdie jaar het Juffrou Sharee my ongelooflik baie gehelp met dit en ek was baie bly toe ek begin goed doen in my Wiskunde. Dit was ongelooflik toe ek vir haar hoor sê ek doen goed in my Wiskunde. Juffrou Sharee is die beste juffrou ooit! Emma Pheiffer

Our Grade 7’s at their last swimming gala for Welgemoed Primary School. Thank you boys and girls, you were always willing and good sports. We will miss you!

Ons seuns en dogters het ‘n uitstekende jaar gehad. Vir die eerste keer het ons o/13 A seuns- en dogterstennisspanne deurgedring tot die WP Top 8-skole tennistoernooi. Die dogters eindig 5de en seuns 6de.

From left: Leonardo van der Werf, MJ Louw, Juan Boshoff, Joshua van der Merwe, Mrs Jutine Scholtz, Bianca van der Merwe, Kyla

Dames and Erin Hack

Dogters: Nina van Eeden, Erin Hack, Leah Steyn en Maria van Niekerk (Kyla Dames - afwesig)

Seuns: Simon van Eeden, Lucas Pentz, Herman Roux en William Cronje

Last swimming gala as Blessies

Tennis maak geskiedenis

7

KOMMISSARIS (athletics) and GOEWERNEUR (singing)! We hosted our annual interhouse athletics (track) meeting on Friday, 26 October. Our sponsor, Chas Everitt International Property Group , made sure every podium position received a medal. The meeting was a great success and a couple of records were broken on the day.Victor Ludorum: Jared VisserVictrix Ludorum: Nala BestBeste o/9 atleet: Zach DaschnerBeste hekkies atleet: Zach DaschnerBeste veld-atleet seun : Donovan SilvoBeste veld-atleet meisie: Antonia Louw

Interhouse Athletics - and the winners are…

Page 8: DECEMBER 2018 DESEMBER • KWARTAAL 4 TERMwelgemoedprimary.co.za/wp-content/uploads/2019/01/...Jana Kriek Die graad 7-afskeid se kaartjie-oorhandiging was ‘n groot sukses. Die graad

DesemberDecember•2018

Term 4 has always been known as an academic term, but this year, the athletics programme provided a nice balance for our learners. Most of our athletes had the opportunity to participate in three meetings this term:

Saturday, 20 October – Top 12 at Strand High School43 of our athletes took part and we won 7 gold, 3 silver and 6 bronze medals.

Friday, 2 November – LWS Meeting at Dal Josafat (Paarl)105 of our athletes took part and we won 30 gold, 21 silver and 27 bronze medals.

Tuesday, 6 November – Paarl Girls High School36 of our u/11 – u/13 athletes took part and we won 2 gold, 4 silver and 4 bronze medals.

Tel: 021 913 2104 Faks/ Fax: 021 913 5154E-pos / E-mail: [email protected]

Laerskool WELGEMOED Primary SchoolPosbus / P.O. Box 6052, Welgemoed 7538 Website / Webtuiste: www.welgemoed.co.za

8

A very busy term for our athletes

Our senior wintersport teams ended their season off on a fun and entertaining note! On Thursday, 20 September, the u/13 A and B netball, hockey and rugby teams all played netball against each other. The u/13 A netball team beat the teachers very convincingly 19 – 11. The u/13 B and C netball girls beat the u/13 A and B hockey girls respectively. The u/13 A rugby boys beat the u/13 A hockey boys in a very competitive match. Unfortunately, the u/13 B hockey boys did not show, so the u/13 B rugby boys played against a combined girls team.

Wintersport: End of season affair

Our athletes competed against really good athletes and did really well at these respective meetings!

BLESSIELAND WOULD LIKE TO SAY THANK YOU…