klanke - de kuilen laerskool primary school graad 2 afrikaans.pdf · ek drink sap uit ñ glas. 2....

53
Klanke Graad 2 a aa aai e ee eeu oei ooi oo o str- e st-

Upload: others

Post on 18-Aug-2020

31 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

Klanke

Graad 2

a

aa

aai

e

eeeeu

oeiooi ooo

str-

est-

Page 2: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-a-kat rakmat lapkas paddak tassak jasbad lat

-e-nes penhek lesvet remmes petlem netbed tel

-i-vis pitmik rittik sitmis vingil minbid lip

-o-son koppos sopkos rotrok bosmot lossom bok

-u-mus busruk bukhut dunlus kusrus nulsug kul

-y-pyn byllyk wydwys mynkyk fynrys pylbyt pyp

Page 3: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-aa-saal baanvaak paalkaas taakmaan taalraas gaapraam jaag

-oo-Boom bootToor doodRook woonDoop nootSoom pootKool lood

-ee-lees peerbeen deelmeet veerleer meelkeer seerseep bees

-uu-vuur muursuur tuurnuus uurhuur kuurduur

-ui-huis vuisduif kuifmuis luiluis duimhuil ruilruik vuil

-ei-reisleikeilgeilseilwie

Page 4: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-oe-voet soenhoed doensoet koelvoel koekkoes soekhoes doek

-ou-koud foutkous oudsout vouhout boudgoud houmou bou

-ie-nies hierkies viervies siekmier dieftier tiensien bier

-eu-deur neutneus reunseun peulgeut beurgeurreus

Page 5: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-aaibaai raai taai saaihaai kaai waai laai

Sinne

1, Die lekker is baie taai.

2, Die boer saai die saad.3, Die haai swem in die baai.4, Die wind waai baie sterk.

Eie sinne:

Page 6: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-ooihooi looi ooi kooigooi mooi rooi nooi

Sinne

1, Die bok vreet hooi.

2, Die ooi het ñ wit lammetjie.3, Mamma het n mooi rooi rok aan.4, Ek gooi water in die emmer.

Eie sinne:

Page 7: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-oeiloei boei koei foei

roei

Sinne

1. Ek roei met die boot op die dam.2. Die koei vreet gras.3. Die polisie boei die dief.

Eie sinne:

Page 8: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-eeuleeu meeu eeu

Sinne

1. Die groot, wit leeu brul hard.2. ñ Honderd jaar is ñ eeu.3. Die meeu vang ñ klein vis.

Eie sinne:

Page 9: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

bl-blaai blaar blik blaasbleek blaas blaf blombles blou bloei

Sinne:1. Die blaar is groen.2. Ek het ñ blou karretjie.3. Die hond blaf vir die skelm.

Eie sinne:

Page 10: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

br-bril brug broek bruinbreek braai broei brak

Sinne:1. Die rondloper brak is bang.2. Pappa braai elke naweek vleis.3. Die hen broei die eiers uit.4. My broek is bruin.

Sinne:

Page 11: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

dr-draak draai dryf drukdrie droog draf drupdrom droom

Sinne:1. Die man draf elke oggend.2. Die water drup uit die kraan uit.3. My sussie droom as sy slaap.

Sinne:

Page 12: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

dw-dwaas dwaal dweep dwergdweep

Sinne:1. Die kind dweep met sy nuwe

speelding.2. Die dwerg is baie klein.3. Mamma dwaal in die winkel rond.

Sinne:

Page 13: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

fl-fles flou fluit flap fliek

Sinne;

1. Mamma gooi koffie in die fles.2. Ouma hou van flou tee.3. Boetie fluit ñ vrolike lied.

Sinne:

Page 14: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

fr-fris frok Frik fries

Sinne;1. Die seun is baie fris.2. Frik is my beste maat.3. Die meisie dra ñ fraai rokkie.

Sinne:

Page 15: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

gl-glas gleuf flip gladglo gloed gloei glip

Sinne;1. Ek drink sap uit ñ glas.2. Die seep glip uit my hand uit.3. Die groot vis is baie glad.Sinne:

Page 16: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

gr-grap graaf grys groengreep groei graan gras

Sinne;1. Ek sny elke Vrydag die gras.2. Die kind se broek is grys.3. Ek hou van groen boontjies.

Sinne:

Page 17: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

kl-klein klam klop klapklip klok klein klasklim kleurSinne;1. Ek klim oor die tak.2. Die klip is te swaar om op te tel.3. My hart klop baie vinnig.Sinne:

Page 18: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

kn-knyp knip knie kneus

knap knop knor knikknaap

Sinne;1. Die groot hond knor vir die skelm.2. Ek knip my oë in die skerp lig.3. Ek knik my kop om ja te sê.Sinne:

Page 19: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

kr-kraak kry kroon krapkreun kroon kryt kruiskraal krag krul

Sinne;1. Ek kreun van die pyn, want my maag is

baie seer.2. Die koning dra ñ kroon op sy kop.3. Die kind teken ñ prent met ñ rooi kryt.

Sinne:

Page 20: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

kw-kwaad kwas kwes kwelkwyl kwaai kwaai kwaakkweek

Sinne;1. Juffrou praat kwaai met die kinders as

hulle stout is.2. Die paddas kwaak in die vlei.3. Ouma kweek plantjies van saad.

Sinne:

Page 21: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

pl-plas plaat plaas planplak pluk plooi ploegplus plat

Sinne;1. Ons bly op ñ groot plaas.2. Die stoof se plaat is warm.3. Ek plak die prente in my boek.4. Boetie maak ñ plan om geld te spaar.

Sinne:

Page 22: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

pr-pruim proe preek praatpret prys prooi pruikprop prik

Sinne;1. Die vrou dra n bruin pruik.2. Die persoon wat wen kry ñ prys.3. Die leeu bekruip sy prooi.4. Ek trek die bad se prop uit.

Sinne:

Page 23: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

sk-skaap skeur skoon skipskop skiet skeur skoenskêr

Sinne;1. Ek knip die prente uit met my skêr.2. Die skip vaar oor die see.3. Die jagter skiet die bok met sy geweer.4. Pappa skeer sy baard.

Sinne:

Page 24: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

sl-slaap sleep slang slurpsloop slim slag slakslot slaan slaai

Sinne;1. Die slak dra sy huis op sy rug.2. Ons eet altyd slaai saam met ons kos.3. Mamma sluit die huis se deur oop.4. Die groot slang is bruin en swart.

Sinne:

Page 25: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

sm-Smeer smaak smous smalSmeek smag smeul smul

Sinne;1. Die groot kind smul aan die lekker kos.2. Die smous verkoop groente en vrugte.3. Die pad is baie smal.4. Ek smag na koue water, want ek is baie dors.

Sinne:

Page 26: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

sn-snik snaar sneeu snysnoei snoet snork snuifsnoek snor

Sinne;1. Oupa het ñ lang snor..

2. Die kind snik baie as sy huil3. Pappa snork vreeslik terwyl hy slaap.4. Die boer snoei die bome.

Sinne:

Page 27: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

sp-span speel spalk spoelspook spek spog spoorspeek spaan

Sinne;1. Die skool se span het die wedstryd gewen.2. Ek eet spek en eiers vir ontbyt.3. Daar is nie so iets soos ñ spook nie.4. Die trein ry op ñ spoor.

Sinne:

Page 28: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

st-staal staan stoot stamster stoom stout stilsteel

Sinne;1. Die dief steel geld by die bank.2. Die boom se stam is baie dik.3. Pappa sê ek moet nie stout wees nie.4. Ons perde bly in ñ stal.

Sinne:

Page 29: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

sw-sweet swaai swaar swakswoeg swel swik sweerswem swam sweef swerm

Sinne;1. Daar bly n swerm bye onder ons huis.2. Ons swem in die plaas dam as ons by oupa en

ouma gaan kuier.3. Ek sweet as ek baie warm kry.4. Die groot voël sweef hoog in die lug.

Sinne:

Page 30: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

tr-trap trek tref troptrui trein traan trostroos trek troon trou

Sinne;1. Die trop skape wei in die veld.2. Daar loop ñ traan oor die kind se wang.3. Boetie trek sy blou trui aan.4. Ek eet die hele tros pers druiwe op.

Sinne:

Page 31: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

tw-twaalf twak twee twis

Sinne;1. My boetie is twaalf jaar oud.2. Ek het twee hande en twee voete.3. Die seuns twis as hulle baklei.

Sinne:

Page 32: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

vl-vlag vlieg vlak vlamvleg vlug vlooi vleisvla vlek

Sinne;1. Ek eet vla oor die nagereg wat mamma

gemaak het.2. Die kers se vlam brand helder.3. Mamma vleg my hare voordat ek skool

toe gaan.

Sinne:

Page 33: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

vr-vra vrag vraag vrouvraat vrees vroeg vrugvrot

Sinne;1. My mamma is ñ mooi vrou.2. Die koeie vreet die groen gras.3. Ek staan elke oggend baie vroeg op.

Sinne:

Page 34: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-ngbang hang vang gangsing tong ring longding slang tang

Sinne;1. Ek hang aan die boom se tak.2. Pappa gebruik ñ tang om die draad af te

knip.3. Die groot slang seil oor die gras.

Sinne:

Page 35: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-nkdank lank sink rankink vink drink stinkblink vonk

Sinne;1. Ek drink graag melk saam met my kos.2. Dit is nog lank voordat dit my

verjaarsdag is.3. Die water in die dam stink.

Sinne:

Page 36: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-ksniks heks buks flukssnaaks fiks wiks waks

Sinne;1. Die heks is baie lelik.2. Daar is niks in my bord nie. My bord is

leeg.3. Die hanswors lyk baie snaaks.

Sinne:

Page 37: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-lfhalf salf kalf elfgolf self wolf twaalfkolf

Sinne;1. Ek het elf potlode op my tafel.2. Die wolf het n bokkie gevang.3. Die kalf hou baie van melk.4. Daar is twaalf eiers in ñ dosyn.

Sinne:

Page 38: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-lkmelk kelk dalk balkspalk tolk wolk elk

Sinne;1. Die tolk help mense wat verskillende tale

praat, om mekaar te verstaan.2. Die son skyn deur die wolk.3. Die lekkers kos R1 elk.

Sinne:

Page 39: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-lpHelp tulp hulp skulp

Sinne;1. Elk help graag vir mamma in die huis.2. Die pers tulp is ñ baie mooi blom.3. Ek het ñ mooi skulp op die strand

opgetel.

Sinne:

Page 40: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-nsdans kans kuns wensgans mens ons fronsspons bons

Sinne;1. Ek wens dat ek ñ fiets vir my verjaarsdag

kan kry.2. Die man en vrou dans baie mooi saam.3. Ek was die motor met ñ spons.4. Die gans byt my op my toon.

Sinne:

Page 41: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-ntsent kant lint tentrant bont munt plantprent punt

Sinne;1. Die man staan op die rant van die afgrond2. Die meisie het ñ pienk lint in haar hare..3. Ons kampeer in ñ groot tent.4. Daar hang ñ bont gordyn in my kamer.

Sinne:

Page 42: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-ndhand kind mond rondblind brand band hond

Sinne;1. Ons swart hond se naam is Buks.2. My hand is kleiner as my boetie se hand.3. Die motor se band is pap.4. Die vuur brand baie hoog.

Sinne:

Page 43: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-mpkamp lamp hemp rompstamp lomp stomp pompramp kramp

Sinne;1. Ons kamp gereeld in die bos.2. Ek het ñ kramp in my voet gekry.3. Die meisie dra ñwit hemp skool toe.4. Die groot seun is baie lomp, hy stamp alles

van die tafel af.

Sinne:

Page 44: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-mssoms koms

Sinne;1. Ons sien altyd uit na oupa se koms, want

hy bring altyd ñ verassing saam.2. Ek help Pappa soms in die tuin.

Sinne:

Page 45: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-rgberg sorg erg tergwurg dwerg murg

Sinne;1. Die dwerg is ñ baie klein mannetjie.2. Ons klim teen die berg uit.3. My boetie terg my.

Sinne:

Page 46: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-rkvark kerk park vurkhark merk kurk vlerkwerk mark

Sinne;1. Ons koop lekker vars groente by die mark.2. Die man hark die blare bymekaar.3. Ons gaan elke Sondag kerk toe.4. Die vark rol graag in die modder.

Sinne:

Page 47: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-rferf verf kerf korfswerf sterf

Sinne;1. Ons huis staan op ñ groot erf.2. Die bye bly in ñ korf.3. Die hoenders soek kos op die werf.

Sinne:

Page 48: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-rskers wors vars barsmors pers dors korsnors bars

Sinne;1. Ons eet altyd vars groente.2. Die onvriendelike vrou is baie nors.3. Ek drink baie water as ek dors is.4. Moet nie die roomys op jou hemp mors

nie.

Sinne:

Page 49: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-rtkort tert kaart soorthart beurt Maart swartsport poort

Sinne;1. Dit is volgende my beurt om in te gaan.2. My boetie verjaar 18Maart.3. Die seun se hare is swart.4. Mamma maak die lekkerste tert.

Sinne:

Page 50: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

-tsfiets toets piets maatsbots koets skaats klitsrots koets

Sinne;1. Die koning ry in ñ groot koets.2. Ek ry graag op my blou fiets.3. Ek het baie goed gevaar in die toets.4. Ek en my maats klim in die groot boom.

Sinne:

Page 51: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

Skr-skrik skryf skroei skraapskreeu skrif skree skraalskroef skrop

Sinne;1. Die baba skrik as iemand hom bangmaak.2. Mamma en ouma skryf vir mekaar

briewe.3. Ek skrop my vuil skoene met ñ borseltjie.

Sinne:

Page 52: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

spr-spring spraak spreeu sproetspruit spriet sproei

Sinne;1. Die spreeu maak n groot geraas.2. Die seun het ñ sproet op sy neus.3. Al die kinders speel heerlik by die spruit as

dit warm is.

Sinne:

Page 53: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf

str-strooi streel strand strystroom straat streep strikstrand straf

Sinne;1. Ons gaan elke naweek strand toe.2. Mamma stryk ons klere.3. Ek en my boetie stry oor die karretjie.4. Die meisie het n strik in haar hare.

Sinne: