elander mei 2011 - sawa...elander november 2011 sawa erekode hiermee verbind ek myself en my gesin...

12
TO ALL OUR VALUED SUPPORTERS AND GOLF FRIENDS You are hereby invited to be part of our annual golf day which takes place on the 29th March 2012 at State Mines country club. Advertisers are welcome to sponsor greens or tee’s at a cost of R800,00 per green or R500,00 per tee and display their advertising accordingly. Players are welcome from 11H00. Tee off times need to be booked with Mike ( 0833885132) The format is a “Beter ball stable ford” with both scores to count on all par 5’s. Lots of prizes to be won by all. Cost per 4 ball is R1400,00 and include Green fees and dinner at the prize giving. Caddy fees, carts (book with club) and halfway house is for the players own account. Any booking wil only be confirmed on proof of payment. All payments must be made by 22 nd of March 2012. Our banking details are as follows; SAWA ELANDSRAND ABSA BANK CHEQUE ACC ACCOUNT NO 210 517 278 BRANCH - ALBERTON Please fax confirmation to 086 558 8014 or E-mail to [email protected] Looking forward to your company Regards Brian van Niekerk Mike Jennings 083 661 8239 083 388 5132 Chairman Organizer Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie South African Caravan Association Streek Elandsrand GOLF DAY 2012 STREEK ELANDSRAND NUUSBRIEF NOVEMBER 2011 JAARGANG 25—UITGAWE 1 1 Presidente 5 - 9 April - Klipdraai BL 1

Upload: others

Post on 16-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Elander Mei 2011 - SAWA...Elander November 2011 SAWA EREKODE Hiermee verbind ek myself en my gesin tot die Grondwet, asook die Riglyne en Gedragskode van die Suid-Afrikaanse Woonwa

TO ALL OUR VALUED SUPPORTERS AND GOLF FRIENDS You are hereby invited to be part of our annual golf day which takes place on the 29th March 2012 at State Mines country club. Advertisers are welcome to sponsor greens or tee’s at a cost of R800,00 per green or R500,00 per tee and display their advertising accordingly. Players are welcome from 11H00. Tee off times need to be booked with Mike ( 0833885132) The format is a “Beter ball stable ford” with both scores to count on all par 5’s. Lots of prizes to be won by all. Cost per 4 ball is R1400,00 and include Green fees and dinner at the prize giving. Caddy fees, carts (book with club) and halfway house is for the players own account. Any booking wil only be confirmed on proof of payment. All payments must be made by 22nd of March 2012. Our banking details are as follows; SAWA ELANDSRAND ABSA BANK CHEQUE ACC ACCOUNT NO 210 517 278 BRANCH - ALBERTON

Please fax confirmation to 086 558 8014 or E-mail to [email protected] Looking forward to your company Regards Brian van Niekerk Mike Jennings 083 661 8239 083 388 5132 Chairman Organizer

Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie South African Caravan Association

Streek Elandsrand

GOLF DAY 2012

STREEK ELANDSRAND NUUSBRIEF NOVEMBER 2011

JAARGANG 25—UITGAWE 1

1

Presidente 5 - 9

April - Klipdraai

BL 1

Page 2: Elander Mei 2011 - SAWA...Elander November 2011 SAWA EREKODE Hiermee verbind ek myself en my gesin tot die Grondwet, asook die Riglyne en Gedragskode van die Suid-Afrikaanse Woonwa

Elander November 2011

November 2011

VOORBLAD

2 INHOUD

3 OORDENKING

4 SAWA EREKODE

5 ELANDSRAND KAMPE

6 ELANDSRAND BESTUUR

7 RIGLYNE VIR KAMPE

8 OOM BRAAM

9 VOORSITTER VERSLAG

10 ELANDER KINDERHOEKIE

11 INKLEUR PRENTJIE

12 KAMP NUUS

13 KAMP NUUS VERVOLG

14 NKWE FOTO’S

15 NKWE KAMP

16 MONATENG FOTO’S

17 MONATENG KAMP

18 RESEP

19 VERJAARSDAE

20 LIEF EN LEED

21 ALGEMENE NUUS

22 VOOGDE LYS

23 VOOGDE LYS

24 GHOLFDAG

Redaktrise: Alet Meyer

Tel: 011 907-3212(w)

011 902-3860(h)

Sel: 082 825 1211

Faks: 011 869-3559

E-Pos: [email protected]

Inhoud

BL 2

Elander November 2011

Voogde lys vir bestuur 2010/2011

Janine Smit (083 630 2565)

Phillip en Johanita van Staden, Piet en Rietha Pretorius, Adriaan en Annemarie

Pretorius, Garnett en Amanda Nel, Kobus en Anette Smit, Francois en Noline

Engelbrecht, Tony en Connie Peixchino, Floris en Lelanie Coetzee.

Mariza Jennings (083 388 5135)

Stanley en Veronica Stewart, Louis en Melinda Myburg, James en Breggie

Slow, Dries en Marie Coetzee, Fred en Precilla Smit, Eugene en Engela van

Niekerk, Johan en Antonette Hyman.

BL 23

Page 3: Elander Mei 2011 - SAWA...Elander November 2011 SAWA EREKODE Hiermee verbind ek myself en my gesin tot die Grondwet, asook die Riglyne en Gedragskode van die Suid-Afrikaanse Woonwa

Elander November 2011

Voogde lys vir bestuur 2010/2011

Brian van "iekerk (083 661 8239)

Mike en Mariza Jennings, Willie en Letesha Hauptfleisch, Hendrik en Edith

Böhnen, Jannie en Alet Meyer, Cobus en Janine Smit, Piet en Dana van Staden.

Edith Böhnen (082 545 5473) Piet van Staden (snr burger

verteenwoordiger) (082 469 5363)

Eugene en Ina Coetzee, Jannie en Doreen du Preez, Barry en Henna Buitendag,

Frans en Martie Heyneke, Braam en Nellie Human, Viv en Miems van Zyl,

Johnnie en Fransie Visser, Hendrik Diedericks, Stef Disbergen, Sarie Grobbe-

laar, Tokkie van der Walt, Lai en Rita Papenfus, Prof en Gertie Phyffer, Nico en

Sarie Spaumer.

Alet Meyer (082 825 1211)

Nico en Lorraine Zwarts, Brian en Marlene Edberg, Willa en Joranie Wolma-

rans, Nick en Marie Wolmarans, Hennie en Charmaine Swart, Trevor en Lynette

Hylock, Deon en Sherne le Roux, Brian en Liana van Niekerk, Nico en Dániel

en Paula van Deventer.

Liana van "iekerk (083 566 6548)

Dawie en Hannelie Brits, Swannie en Denise Swanepoel, Japie en Bettie van

Deventer, Pieter en Chere Pretorius, Wikus en Tanya van Zyl, Gerhard en Retha

Nel, Johan en Elna Dreyer, Riaan en Annerie Hyman.

Letesha Hauptfleisch (083 259 9099)

Gert en Johanita van Staden, Vlooi en Sandra Swanepoel, Freddy en Paula

McCrate, JP Bezuidenhout, August en Elize Compion, Chris en Magda Brox-

ham, Karin en Theuns Brooks, Werner en Mylandia

BL 22

AS EK NET GEWEET HET

Een toe hy hom sien het hy hom innig jammer gekry. Hy het na hom toe gegaan, sy wonde met olie en wyn behandel en hulle verbind” (Lukas 10: 30 - 35)

Stephen Covey, skrywer van die gewilde Seven Habits of Highly Effective People, skryf dat hy een Sondagoggend in New York die bus haal. Die passasiers sit tydens die rit rustig en stil. Party lees, ander sluimer bietjie in, ander sit net by die vensters en uit-kyk. Alles verander toe ’n man, met kinders by hom, opklim. Die kinders is luidrugtig en is die hele bus vol rumoerig. Die man lyk onbewus van wat om hom aangaan. Hy het langs Covey kom sit. Die kinders skree op mekaar, gooi goed rond, gryp selfs som-mige mense se koerante. Nog doen die man niks. Eers probeer Covey sy toenemende ergerlikheid beheer, maar toe die man steeds die kinders se oproerigheid ignoreer, raak dinge vir Co-vey te erg. Hy draai na die man toe: “Meneer, jou kinders is reg-tig steurend vir die mense. Kan jy hulle nie asseblief beheer nie.” Dit lyk of die man uit ’n beswyming bykom. “Ag, ekskuus tog, jy is reg, ek moet regtig iets doen. Ons kom nou net van die hospitaal af. Hulle ma, my vrou, is ’n uur gelede dood. Ek weet nog nie mooi wat om te maak nie. Ek dink hulle weet ook nie hoe om dit te hanteer nie.” Covey het later geskryf: “Can you imagine what I felt at that moment? Suddenly I saw things differently, and be-cause I saw differently, I thought differently, I felt differently, I be-haved differently. My irritation vanishedEmy heart was filled with the man’s pain. Feelings of sympathy and compassion flowed freelyEeverything changed in an instant. I said: “Oh, I’m so sorry! What can I do to help?”

As ek net kon weet wat in iemand se lewe aangaan, wat hom laat optree soos hy optree, hoe anders sou ék dalk gevoel en teenoor hom gehandel het?

Here, vandag wil ek eers iemand se gedrag probeer

verstaan, voor ek dit veroordeel.

Elander November 2011

BL 3

Page 4: Elander Mei 2011 - SAWA...Elander November 2011 SAWA EREKODE Hiermee verbind ek myself en my gesin tot die Grondwet, asook die Riglyne en Gedragskode van die Suid-Afrikaanse Woonwa

Elander November 2011

SAWA EREKODE

Hiermee verbind ek myself en my gesin tot die Grondwet, asook die

Riglyne en Gedragskode van die Suid-Afrikaanse Woonwa Assosiasie.

Verder verbind ek myself tot die volgende:

1. Ek sal strewe om die Christelike grondslag van SAWA

te bewaar en uit te lewe.

2. Ek sal SAWA dien sovêr ek kan en alles in my vermoë doen om ons

assosiasie uit te brei.

3. Ek sal ons geliefde land se natuurskoon en sy fauna en flora

beskerm en bewaar.

4. Ek sal poog om alle openbare geriewe en fasiliteite tot my beskik-

king so te benut dat ander gaste dit sonder ongerief kan gebruik.

5. Ek sal poog om in alle opsigte hoflik te wees, beleefd op te tree en

bedagsaam te handel teenoor alle padgebruikers.

6. Ek sal daarop let om nie deur my gedrag die eer van SAWA te

skend nie, maar sal poog om die agting van almal met wie ons in

aanraking kom af te dwing.

SAWA EREKODE IN JEUGTAAL

1. Ek sal my bes probeer om Christelik op te tree teenoor al my maats.

2. Ek sal help waar ek kan en vir ander maats vertel van SAWA.

3. Ek sal nie bome en plante verniel of afpluk nie en die diere en voëls

beskerm en bewaar.

4. Ek sal nie in die toilette speel of mors nie, want ander wil dit ook

graag gebruik.

5. Ek sal met my SAWA maats vriendelik wees en nie met hulle

baklei nie.

6. Ek sal nie lelike dinge doen sodat ander mense sê

SAWA kinders is stout nie.

BL 4

RAAI-RAAI.

Die eerste persoon wat reg kan raai wie

op hierdie foto is, kan ’n prys wen.

Elander November 2011

Onthou asseblief ons Onthou asseblief ons Onthou asseblief ons Onthou asseblief ons GHOLFDAG 29 Maart GHOLFDAG 29 Maart GHOLFDAG 29 Maart GHOLFDAG 29 Maart 2012 en asseblief ons benodig 2012 en asseblief ons benodig 2012 en asseblief ons benodig 2012 en asseblief ons benodig

nog geskenkenog geskenkenog geskenkenog geskenke

Agie en Sawie vra?

Moet ons volgende jaar ‘n tuisblyers kamp

reel vir die mense wat nie met verlof gaan nie, en waar moet

ons dit dan reel.

BL 21

Page 5: Elander Mei 2011 - SAWA...Elander November 2011 SAWA EREKODE Hiermee verbind ek myself en my gesin tot die Grondwet, asook die Riglyne en Gedragskode van die Suid-Afrikaanse Woonwa

Lief en leed.

Dit gaan beter met Frans en Martie Heyneke se seun, en hulle eerste

kleinkind is oppad.

Dries Coetzee se kanker is terug en dit is terminaal.

Dit gaan beter met oom Johnnie.

Dit gaan beter met tannie Henna.

Mariza se ouma is oorlede.

Phillip se ouma is oorlede.

Joranie het weer ‘n rug operasie gehad maar dit gaan nou weer beter.

Elander November 2011

Hallo daar almal,

Sjoe die einde van die jaar is hier. Mens kan nie glo dat ‘n jaar so vinnig

verby kan gaan nie, dink net hoe vinnig gaan ons oud word.

Die afgelope jaar het sy opwindings en ook sy teleurstellings gehad, sy

hoogtepunte maar ook sy laagtepunte.

Wat die kamp aangaan het ons al hoe minder lede by kampe opgedaag

maar tog het ons nogsteeds lekker saam gekuier.

Baie geluk aan die nuutverkose bestuur ek glo ons gaan weereens lekker

saam werk.

Baie geluk aan Jannie wat verkies is as nie nuwe nasionale ondervoorsit-

ter van SAWA.

Sterkte aan al die kinders wat eksamens skryf, ons glo dit gaan goed gaan

met almal van julle.

Aan almal wat so gelukkig is om met verlof te gaan, gaan en geniet dit en

ry veilig en kom weer veilig terug. Die wat moet werk maak die beste

daarvan.

Graag wens ek en Jannie elkeen ‘n baie geseende kersgety toe en ook ‘n

voorspoedige nuwe jaar.

Tot weersiens

Alet

BL 20

Datum

27 - 29 Januarie

Kampe

Klipdraai

Kampkommandante

Mike en Mariza

24 - 26 Februarie Koppisol Gebied

16 - 18 Maart Kareekloof Bestuur

5 - 9 April Presidente Klipdraai

18 - 20 Mei Eastco Magalies ?

15 - 17 Junie Wintersaamtrek Nasionale

27 - 29 Julie Dube ?

24 - 26 Augustus Koppisol Bestuur (AJV)

28 - 30 Septem-

ber Sionsbergh ?

12 - 14 Oktober Malonjeni Nasionale

26 - 28 Oktober Monateng ?

23 - 25 November Malonjeni Jeug

Elander November 2011

EEELANDSRANDLANDSRANDLANDSRAND KKKAMPEAMPEAMPE 201220122012

BL 5

Page 6: Elander Mei 2011 - SAWA...Elander November 2011 SAWA EREKODE Hiermee verbind ek myself en my gesin tot die Grondwet, asook die Riglyne en Gedragskode van die Suid-Afrikaanse Woonwa

Elander November 2011

Voorsitter: Brian van Niekerk 48 5de Straat Marlands Germiston Tel: 011 822 4111 (w) Sel: 083 661 8239 Email: [email protected] Ondervoorsitter: Edith Böhnen McBride Straat 88 Brackenhurst Alberton Tel: 011 876 2553 (w) Sel: 082 545 5473 Email: [email protected] Penningmeester: Mariza Jennings 9 Villa Romano Edgar Str Beyerspark Boksburg Tel: 011 918 4108 Sel: 083 388 5135 Email: [email protected] Sekretaresse: Liana van Niekerk 48 5de Straat Marlands Tel: 011 974 8914 Sel: 083 566 6548 Email: [email protected]

Elandsrand Bestuur 2011

Skakelbeampte: Letesha Hauptfleisch Posbus 1401 Fonteinriet Tel: 011 918 4955 Sel: 083 259 9099 Email: [email protected] Jeug: Wimpie Bierman Plot 22 Pretoria weg Fairleads Sel: 082 096 0054 Email: [email protected] Redaktrise: Alet Meyer 89 Kritzinger weg Verwoerdpark Alberton Tel: 011 907 3212 (w) Sel: 082 825 1211 Email: [email protected]

BL 6

VERJAARSDAE

SEPTEMBER

Piet van Staden 04/09

Mike Jennings 09/09

Ina Coetzee 12/09

Johnnie Visser 14/09

Shanika van Staden 20/09

Denise Swanepoel 22/09

Louis Myburgh 24/09

Marie Coetzee 30/09

OKTOBER

Martie Heyneke 01/10

Jessica van Zyl 01/10

Gert Venter 01/10

Bettie van Deventer 04/10

Chené Myburgh 15/10

Juanita Venter 21/10

Belinda Stewart 22/10

Melinda Myburgh 25/10

Johan Hyman 29/10

Elander November 2011

)OVEMBER

Corné Myburgh 01/11

Francois Smit 03/11

Phillip van Staden 05/11

Tanya van Zyl 07/11

Lai Papenfus 09/11

Miems van Zyl 10/11

Barry Buitendag 11/11

Johan Smit 11/11

Tristan Van Niekerk 11/11

Veronica Stewart 14/11

Vlooi Swanepoel 17/11

Marie Wolmarans 22/11

Fransie Visser 23/11

Edith Böhnen 26/11

Lynette Haylock 26/11

Adriaan Pretorius 26/11

Viv van Zyl 26/11

DESEMBER

Frans Heyneke 01/12

Mariza Jennings 01/12

Rita Papenfus 07/12

Nellie Human 08/12

Jannie du Preez 10/12

Bryan Etberg 10/12

Kobus Smit 10/12

Anette Smit 12/12

Ewald Smit 14/12

Stanley Stewart 15/12

Trevor Haylock 16/12

Magda Broxham 18/12

Samantha Broxham 19/12

Cobus Smit 20/12

Mieke Hauptfleisch 22/12

Rietha Pretorius 23/12

Chris Broxham 28/12

BL 19

Page 7: Elander Mei 2011 - SAWA...Elander November 2011 SAWA EREKODE Hiermee verbind ek myself en my gesin tot die Grondwet, asook die Riglyne en Gedragskode van die Suid-Afrikaanse Woonwa

Elander November 2011

RESEP VIR DIE UITGAWE.

Creamy Fudge (Net reg vir die kers seisoen) Ingredients

900g (4½ cups) Huletts SunSweet Brown Sugar

300ml (1¼ cups) milk

30ml (2 Tablespoons) Huletts Golden Syrup

100g brick margarine

397g can full cream sweetened condensed milk

5ml (1 teaspoon) vanilla essence

Method

1. In a heavy based saucepan dissolve the sugar in the milk over a low

heat.

2. Add the syrup and the margarine. Bring to the boil and boil for 2 - 3

minutes.

3. Remove from the heat and stir in the condensed milk. Bring to the

boil again and boil steadily until it reaches the soft ball stage (when a

little syrup is dropped into iced water

it forms a ball which flattens of its

own accord when picked up with the

fingers. About 25 - 30 minutes).

4. Remove from the stove and add the

vanilla essence. Beat continuously

until the fudge begins to thicken and

is almost at setting point. Pour into

a greased 27cm x 17cm pan. Cut into

squares when almost hard.

Makes 54 squares.

Bron: Huletts

BL 18

Elander November 2011

RIGLYNE VIR KAMPKOMMANDANTE.

1. Probeer om so vroeg as moontlik by die kampterrein te

wees.

2. Trek jou woonwa sodat dit maklik gevind kan word en plaas die “kampkommandant” bord/vlag voor jou

woonwa. Moenie toe staan nie.

3. Sorg dat daar genoeg plek voor jou woonwa is vir die

naweek se verrigtinge.

4. Help lede om ʼn staanplek te kry indien daar beperkte

staanplekke is.

5. Sorg dat jy weet waar ʼn brandblusser/brandkrane is.

6. Rapporteer enige terrein probleme aan die verantwoor-

delike bestuurslid.

7. Enige probleme met lede moet aan die voorsitter ge-

rapporteer word.

8. Aan die einde van die kamp moet alle toerusting op-

geruim word en aan die volgende kampkommandant be-sorg word en daar moet toegesien word dat die terrein

netjies agter gelaat word.

9. Verantwoordelike bestuurslid sal ʼn predikant reël vir

die erediens Sondag.

10. Reël asseblief dat kampkommandant ʼn kamp verslag

instuur na die Elander.

BL 7

Page 8: Elander Mei 2011 - SAWA...Elander November 2011 SAWA EREKODE Hiermee verbind ek myself en my gesin tot die Grondwet, asook die Riglyne en Gedragskode van die Suid-Afrikaanse Woonwa

Elander November 2011

Oom Braam en tannie Nellie ontvang hulle 400ste plaatjie Kyk as jy nou praat van baie kamp dan is dit hulle. Ons was bevoorreg om die naweek in Maart by Malonjeni saam met oom Braam en tannie Nellie te kamp en daar het hulle hulle 400ste

algemene kamp gehad. Hulle was al die jare gereelde kampers en was oom Braam self voorsitter in sy dae. Vanwee hulle gesondheid kan hulle deesdae nie meer so gereeld kamp nie,

maar as dit moontlik is is hulle daar en neem hulle aktief deel in al die aktiwiteite wat daar oor ‘n naweek gehou word. Ons is baie bevoorreg om sulke voorbeeldige lede nog in ons streek te

kan he.

BL 8

Hier oorhandig Jannie aan hulle hulle 400ste alge-

mene plaatjie

Hier staan hulle saam met 4 van die vorige voorsitters en die huidige voor-sitter, Jannie, Willa, Hendrik en

Nico

Elander November 2011

Monateng 28 - 30 Oktober Wat ‘n heerlike naweek! Nie eers die reën van Vrydagaand kon

‘n demper plaas op die genot van die naweek nie.

Die hoogte punt was natuurlik die saamkuier by die boma. Die

aand het sommer begin met die “Famous Swanepoel” melktert-jies en shooters. Dit het net die regte atmosfeer geskep vir ‘n spanningsvolle rugby wedstryd – Ai die Leeu ondersteuners was

so passievol! Baie geluk julle, julle span het dit verdien! Daarna

het ons heerlik gebraai en gekuier tot laat aand.

Wie was die wenner van die rugby raai? Lorraine. Wie was die

wenner van die 50/50? Lorraine. 2 wenne op een naweek – dit

wil gedoen wees.

Dit was ook ‘n leervolle naweek:

Vlooi het geleer dat Swannie se naam eintlik Liebrecht is. Ja, dit het hom ‘n rukkie gevat om die naam te kon uitspreek maar

na so 2 spel lesse was hy OK.

Nini moes ook haar kindertjies leer om nie marshmallows in die mikrogolfoond te braai nie. Dit nadat die karavaan in rook

wolke gedompel was.

Vir die wat graag wil weet wie die boetemeester was, niemand

anders as Vlooi. Weet nie wat het Swannie besiel nie want dit was die eerste naweek in geskiedenis wat die kampkomman-

dante van die naweek weg gestap het met 6 boetes en dit oor

Denise se familie. Sies Vlooi!

Aan almal wat deel geneem het om die naweek ‘n sukses te maak, ‘n groot dankie dit was heerlik gewees om saam te kuier.

Groete tot volgende keer.

Liebrecht en Denise

BL 17

Page 9: Elander Mei 2011 - SAWA...Elander November 2011 SAWA EREKODE Hiermee verbind ek myself en my gesin tot die Grondwet, asook die Riglyne en Gedragskode van die Suid-Afrikaanse Woonwa

Elander November 2011

HOERAAAAAAA die Leeus wen die Currie beker vir

2011

Die kampkomman-dante vir die naweek was Denise

en Swannie

Lede tydens die afsluiting

Nico en Lorraine ontvang 140

streek plaatjie

Dániel en Paula van Deventer word welkom geheet as nuwe

lede

BL 16

Elander November 2011

BL 9

VERSLAG VANAF DIE VOORSITTER

Geagte lede

Wat ʼn lekker jaar en interessante

verwikkeling in SAWA die afgelope paar

maande . Wie sê kamp is vervelig.......

Ons het ʼn suksesvolle AJV gehad en die“back to school” tema die aand was

heerlik. ʼn Nuwe bestuur is verkies wat 6 dames bevat. Ons het al twee kampe laat les op sê vir die jaar

2011/2012, NKWE en Monateng wat goed bygewoon was.

Ons het die Kongres in Oktober bygewoon waar die nuwe voorstelling vir die nasionale verteenwoordigers nie deur die kongres goed gekeur was nie en daarvoor bly die strukture van

SAWA nog dieselfde vir die volgende jaar. Ons het daarmee ʼn nuwe Gebieds Voorsitter naamlik Johan Jacobs. Ons as Elandsrand kan ook trots staan met nie minder nie as 1 lid wat

op dagbestuur dien, 1 op die NUB en die President van SAWA.

Ons sien uit na ʼn lekker kerskamp wat deur ons jeug geniet gaan word. En dan die lang breek tot Januarie wanneer ons almal weer bymekaar kom by Koppisol, weer uitgehonger vir

kamp.

Ek wil graag aan almal ʼn geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar toe wens en aan al ons Elandsranders wat weg gaan op

vakansie mag julle veilig reis en uitgerus terug kom. Ons sien uit om julle almal weer by Koppisol te sien en te hoor van al die

lekker plekke wat besoek was .

Groete

Brian

Voorsitter

Page 10: Elander Mei 2011 - SAWA...Elander November 2011 SAWA EREKODE Hiermee verbind ek myself en my gesin tot die Grondwet, asook die Riglyne en Gedragskode van die Suid-Afrikaanse Woonwa

Elander November 2011

BL 10

Elander November 2011

Nkwe 23 - 25 September 2011 Dit is weer kamp naweek en gaan ons vir die eerste keer in ‘n lang tyd weer by Nkwe kamp. Dit is so ‘n lekker rustige stil oord

met sy pragtige swempoel en die rustige en mooi natuur reg

rondom die oord.

Ons was maar min woonwaens die naweek maar het nog steeds heerlik saam gekamp. Paula en Dániel van streek Wesrand kom

kuier saam met ons die naweek en oppad na die kamp die Vrydag aand tel hulle skade op deurdag hulle woonwa se wiel uitval.

Hulle arriveer eers laterig en heel onrustig maar daar word vin-

nig reggestaan met iets om te eet en te drink.

Saterdag is die weer maar mistroostig en ons maak almal saam heerlik ontbyt in die groot tent wat vir ons opgeslaan is. Die res

van die dag word daar net lekker rustig verkeer. Saterdag aand is die nasionale braai dag en daar word lekker gebraai en kuier ons weer almal saam in die tent en daar word ons heerlik “ge

entertain” deur die Willa en Joranie show. Ons het ons omtrent

amper dubbel gelag.

Sondagoggend skyn die son heerlik en besluit ‘n paar van ons om na afsluiting te gaan wandel, wat ‘n mooi gesig, nie eers geweet

daar is so lekker wandel roete nie. Terug by die swempoel kon Brian homself nie inhou nie en moes hy van die kranse afspring,

stout soos net hy kan wees. Glo my die water was bitter koud.

Die naweek is afgesluit met ‘n lekker braai en kuier.

Groot nuus Nico en Sarie Spaumer die nasion-ale President plaas oor na Elandsrand en is ook

nou lede van ons.

Alet

BL 15

Page 11: Elander Mei 2011 - SAWA...Elander November 2011 SAWA EREKODE Hiermee verbind ek myself en my gesin tot die Grondwet, asook die Riglyne en Gedragskode van die Suid-Afrikaanse Woonwa

Elander November 2011

Heerlike rustige kamp Piet was kampkommandant

Dániel en Paula se beskadigde woonwa en die ander manne probeer

raad gee

Die lekker

wandel pad

Nico en Sarie word welkom

geheet

Brian vat die groot sprong, en kyk hoe koud is die water, en dit is die voorbeeld wat die

voorsitter stel

BL 14

Elander November 2011

BL 11

Page 12: Elander Mei 2011 - SAWA...Elander November 2011 SAWA EREKODE Hiermee verbind ek myself en my gesin tot die Grondwet, asook die Riglyne en Gedragskode van die Suid-Afrikaanse Woonwa

Elander November 2011

BL 12

Die saal was pragtig gedek vir die oggend se

verrigtinge

Die vergadering die Saterdag oggend was

n groot sukses

Ons uittredende en nuwe voorsitter

Elands-rand se nuwe

bestuur vir 2012

Elandsrand stel hul nuwe kookboek bekend

Ons kindertjies

ontvang hul pryse vir

Sondagskool bywoning

Elander November 2011

BL 13

Ons skool-hoof en sek-retaresse Willa en Jo-ranie

Elandsrand lid van die jaar Hendrik

Die volgende lede kry 100% bywoning sertifikate, Nico en Lorraine, Hendrik en Edith, Wimpie en Mariette, Alet en Jannie, Charmaine en Hen-

Die volgende lede kry 90% bywoning sertifikate, Brian en Liana, Bryan en Marlene en Piet en Dana

Die voorsit-ter stoel word oor-handig

Sports kampers van die jaar is Mariza en Mike