gereformeerde kerk potchefstroom die bult - 11:30 ...2014/01/19  · maandag, 20 januarie rona kotze...

6
19 Januarie 2014 Jaargang 3 #2 09:30 Oggenddiens Ds Werner Viljoen Tema: Sonder God, IS alles tevergeefs Rev Willem Steyn Theme: Jesus is greater than you can imagine Scripture reading: John 2:43-51 Focus verses: John 2:50 11:30 International Service Ds Willem Steyn Tema: Jesus is groter as wat jy dink of glo Vinnige nuus Lofpr�ing 18:00 Aanddiens Tema: Loof die Here ons Skepper Lied 199 Loof die Here uit die hemel Lied 201 Lofsing die Heer Lied 163 Soos ’n wildsbok Sing: Ps.48-1:1,4 Sing: Lied 184:1-4 (Kinderbegeleiding) Sing: Lied 422:1,2,3 Skriflesing: Prediker 1:1-3, 9-18; 4:1-4; 5:9-10; 7:1-4; 12:9-14 Teks: Prediker 1:1-3, 9-18; 4:1-4; 5:9-10; 7:1-4; 12:9-14 Doop Sing: Ps.128-1:1,3,4 Amen: Sb 13-2 Sing: Ps 48-1:1, Ps 48-2:3 Sing: Lied 163 Skriflesing: Johannes 2: 43-51 Teks: Johannes 2:50 Sing: Lied 292:1 Sing: Sb 7-2:1,2 Amen: Sb 13-3 • Die katkisasie begin vandag om 08:30 • Die Bedieningskommissie vergader 27 Januarie om 19:00

Upload: others

Post on 26-Mar-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult - 11:30 ...2014/01/19  · Maandag, 20 Januarie Rona Kotze 078-455-6022 Dinsdag, 21 Januarie Salome Jooste 082-374-5056 Woensdag, 22 Januarie

19 Januarie 2014Jaargang 3 #2

09:30 OggenddiensDs Werner Viljoen

Tema: Sonder God, IS alles tevergeefs

Rev Willem SteynTheme: Jesus is greater than you can imagine

Scripture reading: John 2:43-51 Focus verses: John 2:50

11:30 International Service

Ds Willem SteynTema: Jesus is groter as wat jy dink of glo

V innige nuus

Lofpr�ing

18:00 Aanddiens

Tema: Loof die Here ons SkepperLied 199 Loof die Here uit die hemel

Lied 201 Lofsing die HeerLied 163 Soos ’n wildsbok

Sing: Ps.48-1:1,4Sing: Lied 184:1-4 (Kinderbegeleiding)

Sing: Lied 422:1,2,3Skriflesing: Prediker 1:1-3, 9-18; 4:1-4; 5:9-10; 7:1-4; 12:9-14

Teks: Prediker 1:1-3, 9-18; 4:1-4; 5:9-10; 7:1-4; 12:9-14Doop

Sing: Ps.128-1:1,3,4Amen: Sb 13-2

Sing: Ps 48-1:1, Ps 48-2:3Sing: Lied 163Skriflesing: Johannes 2: 43-51Teks: Johannes 2:50Sing: Lied 292:1Sing: Sb 7-2:1,2Amen: Sb 13-3

• Die katkisasie begin vandag om 08:30• Die Bedieningskommissie vergader 27 Januarie om 19:00

Page 2: Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult - 11:30 ...2014/01/19  · Maandag, 20 Januarie Rona Kotze 078-455-6022 Dinsdag, 21 Januarie Salome Jooste 082-374-5056 Woensdag, 22 Januarie

2

Gereformeerde Kerke Kamp – Club Amigos

In plaas van ‘n tradisionele gemeentekamp, gaan daar volgende jaar ‘n gesamentlike kamp gehou word vir al die Gereformeerde Kerke in die omgewing.

As daar een ding is wat ons as lidmate van die Gereformeerde Kerke goed kan doen, is dit om saam te kuier! Daar is min dinge wat só lekker en só opbouend is. Om iets daarvan op ‘n groter skaal te beleef, nooi die Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Oos die Gereformeerde Kerke in Potchefstroom, Klerksdorp, Rustenburg, Ventersdorp, Uit-schot, Zeerust en Krugersdorp uit na ‘n Gereformeerde Kerke kamp. Hierdie kamp vind plaas op die naweek van 14-16 Maart 2014 by Club Amigos Holiday Resort naby Ventersdorp.

Die tariewe lyk soos volg:

Chalets/Casitas

Getal persone (kinders s.w.a volwassenes)

Vrydag tot Sondag

1-4 R 13001-6 (maksimum) R 1300Geen troeteldiere word toegelaat in die Casitas nie.

Tente / Karavane

Getal persone (2 jaar en ouer)

Vrydag tot Sondag

1-2 R 3003 R 3704 R 4405 R 5106 R 580Klein honde – slegs 1 per staanplek

R 40

Alle ekstras (vir die hele naweek):

Persone R 70Motorvoertuie R 70Tente/daktente/Speel tente R 70Bote/Jet-ski (slegs by sekere staanplekke/casitas)

R 70

Ons moet egter alle besprekings reeds teen 31 Januarie 2014 afhandel om te verse-ker dat ons genoeg staanplekke en casitas vir almal kry. Daarom vra ons vriendelik om so gou as moontlik by ds. Karel Steyn ([email protected]) of Anna Smith ([email protected]) te bespreek. ‘n De-posito van R200 (of die volle bedrag) is betaalbaar voor of op 31 Januarie 2014 en kan in die onderstaande rekening inbetaal word. Die finale bedrag moet ons teen 15 Februarie 2014 ontvang. Gebruik asseblief die volgende verwysing: Naam+Van+Dopperkamp2014. Ongelukkig kan geen de-posito’s terug betaal word in die geval van ‘n kansellasie nie.Rekeninghouer: Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Oos Bank: ABSA (takkode: 632005)Rekeningnommer en tipe: Tjekrekening 670 340 066Verdere reëlings rakende die kos en die naweekprogram sal vroeg in 2014 aan al die gemeentes versprei word. Ons sien baie uit daarna om saam met ons broers en susters ‘n naweek te spandeer en God saam beter te leer ken. Oos-Dopper Groete, Ds. Karel Steyn

Die besprekings vir volgende jaar se Gereformeerde Kerke Kamp by Klub Amigos is stadig maar seker besig om in te rol. Die sluitingsdatum vir besprekings sou Vrydag moes in wees, maar siende dat daar nog heelwat plek oor is en van ons lidmate reeds met vakansie begin vertrek, het ons besluit om die sluitingsdatum uit te stel tot 31 Januarie 2014. Ons sien uit daarna om saam met julle te kamp!

Page 3: Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult - 11:30 ...2014/01/19  · Maandag, 20 Januarie Rona Kotze 078-455-6022 Dinsdag, 21 Januarie Salome Jooste 082-374-5056 Woensdag, 22 Januarie

3

Liefdegawesby die deure19 Januarie

Oggend: PembaAand: Meelewingsfonds26 JanuarieOggend: Ekumenisiteit (Buitelands)Aand: Meelewingsfonds 2 FebruarieOggend: Ekumenisiteit (GK Londen)Aand: Meelewingsfonds

VerjaarsdaeVandag, 19 JanuarieAlexia Delicado 018-293-2535 Corlia Ford 082-455-7038Leon Keet 018-294-7061 Koos Vorster 073-186-2057

Maandag, 20 JanuarieRona Kotze 078-455-6022

Dinsdag, 21 JanuarieSalome Jooste 082-374-5056

Woensdag, 22 Januarie Du Toit Orton 072-690-1277Idalé Welman 082-704-2056

Donderdag, 23 JanuarieJeanette Malan 083-290-4564Emma Rost 082-875-8295

Vrydag, 24 JanuarieChristine Venter 083-630-0201

Saterdag, 25 JanuarieAndré Hattingh 083-377-8581

8

6

Waarvoor word vandag se Liefdegawes gebruik?

Arie en Marié de Kruijff doen sendingwerk in Pemba, Mosambiek. Liefdegawes word vir die volgende projek gebruik:Die Niviriyane projek is tans al so 2 jaar aan die gang. Niviriyane is die Makua woord wat iets beteken soos “Vertel my daarvan”Die hoofdoel van die Niviriyane projek is om mense met melaatsheid bloot te stel aan die Evangelie en Bybelse werelds per-spektief. Mense wat melaatsheid gehad het woon tipies in landelike dorpies met min of geen christen getuienis. Hulle het ook nie enige Bybelse agtergrond of kennis nie. Baie is moslem of ‘n mengsel met animisme. Meeste praat nie portugees nie maar Makua, die dominante plaaslike taal. Die Bybel word tans in Makua vertaal, maar daar is nog min skrif beskikbaar.Heelparty mense wat deur melaatsheid beïn-vloed is kom gereeld bymekaar in selfsorg groepe of is deel van ALEMO (‘n plaaslike melaatsheids assosiasie).Die projek poog om Bybelverhale, van Gene-sis tot die nuwe testament op te neem in plaaslike taal. Ons gebruik plaaslike pastore wat ook by die SIL Bybelvertaling betrokke is om die verhale in Makua te vertel soos asof hulle om die kampvuur sit, en dan ‘n informele gesprek/diskussie daarrondom te fasiliteer. Hierdie gesprek word opgeneem, en ons wil dit dan op MP3 tipe spelers wat met son-energie werk sit, en hierdie dan in die middel van die selfsorg of ALEMO groepe neersit.Ons het al so 40 stories opgeneem, en ons hoop om hierdie jaar met die aankoop van MP3 tipe spelers te begin, veldtoetse etc.Fondse wat vir hierdie projek gestuur word word tipies aangewend om die opname kos-tes, vervoer van opnemers en MP3 spelers te dek.

Op Woensdagmiddae kom alle hoërskoolkinders by die Kerksaal byeen vir katkisasie deur die predikante - Graad 8,9 om 14:15 en Graad 10,11 om 15:00. �A��

����IE

Page 4: Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult - 11:30 ...2014/01/19  · Maandag, 20 Januarie Rona Kotze 078-455-6022 Dinsdag, 21 Januarie Salome Jooste 082-374-5056 Woensdag, 22 Januarie

4

Wat kan ek doen?

Meelewing

Die kosbank het weer voorraad nodig. Enige skenkings van nie-bederfbare

kos word baie waardeer. Gee asseblief by die kerkkantoor af

(weeksdae) of sit in die portaal (Sondae).Hierdie skenkings word gegee aan

behoeftige lidmate of ander mense in die omgewing wat hulp nodig het.

Vandag bring Banie en Rineé Pretorius (083-507-7782) vir Viljoen om gedoop te word. Baie geluk aan julle, en ook die fami-lie!Marielet Pretorius (Arangies) (084-700-1649) het ʼn operasie ondergaan waarop moontlike behandeling gaan volg. In die tyd was sy in Johannesburg by familie en is daar deur rowers in hulle huis oorval. Ge-lukkig is hulle nie beseer nie maar die trau-ma van so iets is verskiklik. Mag die Here liggaamlike en geestelike genesing gee.Baie geluk aan Vianca du Toit (083-335-1595) en Jan-Erik Malan wat onlangs verloof geraak het! Mag God julle seën in hierdie tyd!

Tydens ons aanddienste maak ons gebruik van musikante en voorsangers sodat ons ekstra lekker kan sing! Die musiekgroep oefen slegs op Donderdae en Sondae om 17:00-18:00 vir die komende Sondag. Ons wissel graag die instrumente af om die be-geleiding kleurvol te hou, dus hoef jy jou nie te verbind om elke week te speel nie. Indien jy die gawe ontvang het om goed te sing of klavier, ‘n blaas-of strykinstru-ment te bespeel en graag wil inskakel by die musiekgroep kontak vir Hanlie Steyn (083 654 8652, [email protected]).

Word deel van ons musiekbediening!

Die begin van ‘n nuwe jaar is ‘n natuur-like plek vir vorentoe kyk en terug kyk – en natuur lik loop die vraag Wat kan ek doen? hand aan hand met hierdie proses van kyk. As terugkyk oor die G5 bediening, dan het die dinge wat ons gedoen het begin by lui-ster: ons het geluister na die behoefte na ‘n stil, veilige studieplek en so is die studie-sentrum gebore; op dieselfde maniere het die Praat saam-aande, en die Bult piek-niek & sokker geleenthede begin. Alles het begin by luister.In die nuwe jaar is die versoeking groot om sommer net weg te spring met ‘n klomp projekte en aksies sonder om te luister na die roepstem van die Here of die Bult wat ons wil bedien. Op die manier sal ons egter nooit ‘n wyer kring bereik as maar net ons-self nie, want sonder om te luister gaan ons net ons eie behoeftes bevredig.Die Here het ons gebring tot hier deur ons te laat luister. Kom ons gaan daarom 2014 ook weer luisterend binne.Ons eerste luister-geleentheid het reeds verlede Vrydag saam met die PUK se Ontvangs-en Bekendstellings kommittee plaasgevind: ons opgewonde oor nuwe ge-leenthede vir ons om tydens JOOL betrokke te kan wees.

Ons wil graag ons Hoër- skool ouers nooi na ons volgende luister-geleentheid vanaand in die Koffiekamer – ons wil luister na julle en julle kinders se behoeftes.

Kom gesels met Willem of Fanie of met Jacques Tredoux (084-049-6216) as jy aan nog groep kan dink na wie ons kan luister.

te kan wees. Ons wil graag ons Hoër- skool ouers nooi na volgende luister-geleentheid vanaand in die Koffiekamer– ons wil luister na julle en julle kinders se behoeftes.

Kom gesels met Willem of Fanie of met

Page 5: Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult - 11:30 ...2014/01/19  · Maandag, 20 Januarie Rona Kotze 078-455-6022 Dinsdag, 21 Januarie Salome Jooste 082-374-5056 Woensdag, 22 Januarie

5

Teeskinkbeurte

Baie dankie!

19 JanuarieKG 2 (Adelle Lotter) &

Wyk 4 (Albertje Fouché)

26 JanuarieKG 4 (Fransa Vorster)

2 FebruarieKG 5 (Lizelle le Roux) & Wyk 5 (Christa Smith)

Ouderlinge en Diaken aan diensOuderlinge: Jannie BrinkJos Coetzee

Diaken: Nina Brink

Gesamentlike Jeugwerk en dienste met

Mooirivier en Oos U weet hoe ons nou al verskeie jare ter wille van gesamentlike jeugbediening, met Oos en Mooirivier saamgewerk het deur agt Aanddienste gesamentlik te hou.Na evaluering verlede jaar wil ons die pro-ses soos volg wysig:Daar gaan steeds agt geleenthede wees waartydens daar gesamentlike jeugakti-witeite vir laerskool- en hoërskoolkinders gereël word. Die geleenthede skuif weer na die gebouekompleks van Oos omdat die meeste kinders vanuit daardie ge-meente kom. Ouers en kinders woon dus die diens en die gesamentlike jeugwerk daar by. Oos bly verantwoordelik vir al die gesamentlike eredienste maar sal van die ander predikante daarvoor gebruik.Omdat ons fokus op studentebediening hier verskerp het, kan ons nie bekostig om agt aanddienste (almal in die tyd wat stu-dente hier is) op te offer nie. Ons het dus ooreengekom dat ons voortgaan om op die Sondae van gesamentlike dienste hier ook ‘n diens te hou ter wille van kontinuïteit in ons bediening. Die dienste hier is volledig ons verantwoordelikheid.

Saterdag 8 Maart 2014“Al wat van belang is, is geloof wat deur die liefde tot dade oorgaan.” Gal 5:6(b)

Hiermee word die susters van u ge-meente hartlik uitgenooi om die dag saam met ons te kom geniet.

Koste: R100 per persoon. Tema: “Vrou wat genade ontvang het, bedien hoopvol liefde in die Suid-Afrika van vandag”Spreker: Prof. Gert BreedTyd: Registrasie 08:00 – 08:45 , Konferen-sie vanaf 9:00. Nb. Slegs plek vir 200 persone (Bespreek vroegtydig)Groete, Gereformeerde Kerk Ventersdorp Skryf asseblief jou naam op die lys in die portaal voor Sondag 9 Februarie as jy wil gaan.

Sustersaamtrek

@gkpotchBult #gkbult #potchG5

http://www.facebook.com../gkpotchbult../gkpotchbultG5../VenterskroonBediening../GKBultProjekte../BultInternationalChurch

http://www.facebook.com

Page 6: Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult - 11:30 ...2014/01/19  · Maandag, 20 Januarie Rona Kotze 078-455-6022 Dinsdag, 21 Januarie Salome Jooste 082-374-5056 Woensdag, 22 Januarie

6

Skribas: Ig Vorster: 082-788-5902 Jaap Verhoef: 018-294-6502Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Annatjie Verhoef: 072-391-2552Kosters (Molenstraat): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204Internasionale diens: Ray Everson: 018-290-6782Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kleuterbediening: Marida Coetzee: 084-678-3863Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843

Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Judie Coetzee: 082-619-4620Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Finansiële kommissie: Carools Reinecke: 082-568-5652Eiendomskommissie: Johan van Dijk: 076-383-9150Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: 084-520-1086Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: 018-297-4843Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: 083-302-5282Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Bankbesonderhede

Woonstel te huur. Ruim enkelwoon stel be-skikbaar. Sentraal naby Girl’s High. Lekker veilige en stil buurt. Onmiddellik beskikbaar. Verkieslik senior student of jong werkende. Kom kyk graag. Kontak Manna Stander by 072 574 5356 of [email protected]

ADVERTENSIES

Dame woonstelmaat gesoek: Villa Juventa. Ek is opsoek na ‘n rustige dame student as woonstelmaat tot minstens einde Junie of tot einde van 2014. Semi-gemeubileerde kamer in 2-slaapkamer woonstel. (Sluit in lessenaar en boekrak, moontlik ‘n bed, toegeruste kom-buis). Veilig by Villa Juventa, 100 meter van die “Over-de-Voor/Silwerstraat” hek. Swembad en parkeerafdak beskikbaar. R1900 p.m. Water en elektrisiteit ingesluit. Vir meer inligting kon-tak: Marteli van Schaik : 076 114 4764 (My pa) Joop van Schaik 082 776 7188

Marriage Preparation Course deur Elna en Donald Moodie. Aan alle verloofde, naby-aan-verloof-raak of pasgetroude paartjies: Ons is opgewonde om aan te kondig - Die volgende “Marriage Preparation Course” begin Vrydag, 24 Januarie 2014. Die kursus is 100% gebou op Christelike geloofsoortuigings, verloop oor 5 weke - elke Vrydag van 18:30 - 21:30. Kontak Elna by: 071 523 0228 om jou plek te bespreek. Dit belowe om ‘n ondervinding sal wees wat julle baie sal geniet! Hierdie is nie jou standaard huweliksvoorbereidingkursus nie!

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Welkom hier!Erasmus Venter076-543-3872

Aiméé Calasse079-906-9818