khs teen wessies - platinum kosh · 2015. 6. 5. · drieë - paul maluleke (2), edmund rheeder (1),...

1
P08 05 June 3/$7,180 .26+ )D[ _ 2IÀFH _ 6DOHV Laerskool Meiringspark se O/9A-rugbyspan is aangewys as die KOSH wenners vir 2015. Agter vlnr: CJ Evert, Diketso Moletsane, Diwan Labuschagne, Zanyline Shange, Christiaan Venter, Ludwig Bester, Eduan Jerling, en Matthew Fisher. Middel vlnr: Brandon Oberholzer, Liam Janse van Rensburg, Tristen Maraba, Rionaldo Joubert, Johnathan Botha, Billy Eloff, en Waldo Botha. Voor vlnr: Shaun Beukes, Bevan Morkel, Marneau Dreyer, Ruan Britz en Eduard Dreyer. L/S Meiringspark is KOSH Wenners Die O/10A –rugbyspan van Laerskool Meiringspark is onlangs as die KOSH mediumskole ligawenners gekroon. Hierdie span het geen wedstryd verloor nie en het slegs 5 punte afgestaan die hele seisoen. Voor vlnr: Nathan Scott, Selebalo Setai, Shaun Coetzee, Estiaan Pieterse, Romé Pretorius, Willie Pretorius, JP van Rooyen, en Khumo Mokatsane. Middel vlnr: Reinhardt Pretorius, Jandru Pretorius, Kgathatso Martin, Jaun-dré Botha (kaptein), Quinton Cox, en Cornus Mouton. Agter vlnr: Zane Joumaar, Heindrigh Cronjé, Christiaan Larkins, Zanku Nieuwenhuizen, Donovan Jerling, Dieter Dippenaar, en Dennis Obi. Afrigters vlnr: mnre Tjonkie J van Rensburg en Andries Pretorius. Afwesig: Kyle Foord KHS teen Wessies ‘n Wessie-speler probeer vir Edmund Rheeder (kaptein) grond toe bring. ‘n KHS’er duik ‘n Wessie se voete onder hom uit. Edmund Rheeder systap ‘n Wessie. Kaptein Edmund Rheeder lei die Bloues op die veld. Klerksdorp – Dié kragmeting tussen twee prominente skole in Klerksdorp het reeds vroeg verlede week begin toe die seunshokkiespanne op Wesvalia se veld teen mekaar te staan gekom het. Die seuns van KHS het egter vir Wesvalia ore aangesit en het hulle met ƌ ZHOYHUGLHQGH JHZHQ 9LHU YDQ GLH ses doele is aangeteken deur Heinrich du Plooy van die Blouspan. Op Saterdag, 30 Mei 2015, is die netbalwedstryde op KHS se tuisveld gespeel. Die wedstryde het alles in goeie gees afgespeel. Al KHS se spanne het gewen – van die o.14A’s tot die o.19-A-span wat die sterre van die dag was. KHS se eerstenetbalspan was te sterk vir die Bruines en het KXOOH JHNORS 'LH PHLVLHVKRNNLH en rugby het op Wesvalia se velde plaasgevind. Die hokkie het vir redelik verspreide oorwinnings gesorg. Die o.14 A’s is gewen deur KHS (1-0), PDDU GLH R $VSDQ YDQ :HVYDOLD KHW 1-0 gewen en die eerstes word deur die Bruines 2-1 gewen. Die rugby is egter die rede vir die reuseskare wat opgetrek het na Wesvalia. KHS het uit die staanspoor die botoon gevoer. Die R $¶V KHW PHW ƌ SXLN WHOOLQJ YDQ uit die stryd getree. Die o.15 A-span (van KHS), is die enigste span van KHS wat 2de gekom het teen Wesvalia. Hul eindtelling was 17-22. Die eersterugbyspan wedstryd was vol opwinding en het gesorg dat die skare deurgaans betrokke bly by die wedstryd. Die Blouspan van KHS het op die aanval gebly en ten spyte van moedige verdediging deur hul opponente het hulle kort-kort agter die pale gaan kuier. Die Blouspan se spoedvoordeel het Wesvalia keer op keer getroef. Wesvalia kon drie strafskoppe tussen die pale deur stuur. Die KHS-puntemakers is: Drieë - Paul Maluleke (2), Edmund Rheeder (1), Erlo Heymans (2), Willem Swanepoel (1); skoppe - Erich Hough (4 doelskoppe, 1 skepskop).

Upload: others

Post on 12-Oct-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: KHS teen Wessies - Platinum KOSH · 2015. 6. 5. · Drieë - Paul Maluleke (2), Edmund Rheeder (1), Erlo Heymans (2), Willem Swanepoel (1); skoppe - Erich Hough (4 doelskoppe, 1 skepskop)

P08 05 June

Laerskool Meiringspark se O/9A-rugbyspan is aangewys as die KOSH wenners vir 2015. Agter vlnr: CJ Evert, Diketso Moletsane, Diwan Labuschagne, Zanyline Shange, Christiaan Venter, Ludwig Bester, Eduan Jerling, en Matthew Fisher.Middel vlnr: Brandon Oberholzer, Liam Janse van Rensburg, Tristen Maraba, Rionaldo Joubert, Johnathan Botha, Billy Eloff, en Waldo Botha. Voor vlnr: Shaun Beukes, Bevan Morkel, Marneau Dreyer, Ruan Britz en Eduard Dreyer.

L/S Meiringspark is KOSH Wenners Die O/10A –rugbyspan van Laerskool Meiringspark is onlangs as die KOSH mediumskole ligawenners gekroon. Hierdie span het geen wedstryd verloor nie en het slegs 5 punte afgestaan die hele

seisoen. Voor vlnr: Nathan Scott, Selebalo Setai, Shaun Coetzee, Estiaan Pieterse, Romé Pretorius, Willie Pretorius, JP van Rooyen, en Khumo Mokatsane. Middel vlnr: Reinhardt Pretorius, Jandru Pretorius, Kgathatso Martin, Jaun-dré Botha (kaptein), Quinton Cox, en Cornus Mouton. Agter vlnr: Zane Joumaar, Heindrigh Cronjé, Christiaan Larkins, Zanku Nieuwenhuizen, Donovan Jerling, Dieter Dippenaar, en Dennis Obi. Afrigters vlnr: mnre Tjonkie J van Rensburg en Andries Pretorius. Afwesig: Kyle Foord

KHS teen Wessies

‘n Wessie-speler probeer vir Edmund Rheeder (kaptein) grond toe bring.‘n KHS’er duik ‘n Wessie se voete onder hom uit. Edmund Rheeder systap ‘n Wessie.

Kaptein Edmund Rheeder lei die Bloues op die veld.

Klerksdorp – Dié kragmeting tussen twee prominente skole in Klerksdorp het reeds vroeg verlede week begin toe die seunshokkiespanne op Wesvalia se veld teen mekaar te staan gekom het.Die seuns van KHS het egter vir Wesvalia ore aangesit en het hulle met

ses doele is aangeteken deur Heinrich du Plooy van die Blouspan.Op Saterdag, 30 Mei 2015, is die netbalwedstryde op KHS se tuisveld gespeel. Die wedstryde het alles in goeie gees afgespeel. Al KHS se spanne het gewen – van die o.14A’s tot die o.19-A-span wat die sterre van

die dag was. KHS se eerstenetbalspan was te sterk vir die Bruines en het

en rugby het op Wesvalia se velde plaasgevind. Die hokkie het vir redelik verspreide oorwinnings gesorg. Die o.14 A’s is gewen deur KHS (1-0),

1-0 gewen en die eerstes word deur die Bruines 2-1 gewen. Die rugby is egter die rede vir die reuseskare wat opgetrek het na Wesvalia. KHS het uit die staanspoor die botoon gevoer. Die

uit die stryd getree. Die o.15 A-span (van KHS), is die enigste span van KHS wat 2de gekom het teen Wesvalia. Hul

eindtelling was 17-22.Die eersterugbyspan wedstryd was vol opwinding en het gesorg dat die skare deurgaans betrokke bly by die wedstryd. Die Blouspan van KHS het op die aanval gebly en ten spyte van moedige verdediging deur hul opponente het hulle kort-kort agter die pale gaan kuier. Die Blouspan se spoedvoordeel het Wesvalia keer op keer getroef. Wesvalia kon drie strafskoppe tussen die pale deur stuur.Die KHS-puntemakers is:Drieë - Paul Maluleke (2), Edmund Rheeder (1), Erlo Heymans (2), Willem Swanepoel (1); skoppe - Erich Hough (4 doelskoppe, 1 skepskop).