taalarsenaal2.yolasite.com v2 junie...  · web viewdie uitwerking van ’n vloed op mens en dier...

18
PROVINCE OF THE EASTERN CAPE DEPARTMENT OF EDUCATION GRAAFF-REINET DISTRICT Gemeenskaplike vraestel 2016 JUNIE EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 MEMORANDUM PUNTE 80 TYD 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit ........ Bladsy 1 van 18

Upload: trannga

Post on 27-Nov-2018

216 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: taalarsenaal2.yolasite.com V2 Junie...  · Web viewDie uitwerking van ’n vloed op mens en dier word in die gedig beskryf. ... laat rol laat rol laat rol het, ... 03/03/2016 02:19:00

PROVINCE OF THE EASTERN CAPEDEPARTMENT OF EDUCATIONGRAAFF-REINET DISTRICT

Gemeenskaplike vraestel

2016JUNIE EKSAMEN

GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAALVRAESTEL 2

MEMORANDUM

PUNTE 80

TYD 2½ uur

Hierdie memorandum bestaan uit ........ bladsye

Blaai om asseblief

Bladsy 1 van 13

Page 2: taalarsenaal2.yolasite.com V2 Junie...  · Web viewDie uitwerking van ’n vloed op mens en dier word in die gedig beskryf. ... laat rol laat rol laat rol het, ... 03/03/2016 02:19:00

VRAAG 1: LITERÊRE OPSTEL

’n tipe epistemologie van water – Breyten Breytenbach

Hierdie vraag word aan die hand van die aangehegte ASSESSERINGSRUBRIEK VIR DIE LITERÊRE OPSTEL: POËSIE nagesien.

LET WEL:

• Die uitwerking van ’n vloed op mens en dier word in die gedig beskryf.• Die inhoud van die gedig handel oor die vernietigende effek van reën terwyl die titel

epistemologie van water op die studie/kennis van die vernietigende effek van water dui./Versreël 14–15: ʼn flottielje vlotte saamgeflans in nood en vrees vir die dood

• ’n Atmosfeer van angstigheid/bangheid/somberheid/onheil/doodsheid heers in die gedig wat deur die b-alliterasie en ui-assonansie ondersteun word./Versreël 7: ... omgebuigde boomkruine ... /Versreël 12: ... brandertoppe was besaai ...

• Die krete wat die mense maak (die aanhoudende noodkrete wat gehoor word) dui op ’n magtelose/ontredderde atmosfeer want eoniese beteken om lank aan te hou en arpeggios is die verskillende toonhoogtes van die krete; die nood hou nie op nie./Versreël 17–18: arpeggios eoniese krete en verwyte en jammerklagte uiter.

• Die mens kan hom nie teen die reën verweer nie, want die reën val so hewig dat dit soos skewe skaduweetinte lyk./Versreël 1–2: gietende reën skeef gearseer

• Die weerligstrale word metafories met vuur vergelyk omdat dit die hewigheid daarvan beklemtoon./Versreël 3–4: Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit bliksemskigte

• Die hewigheid van die storm en die diepte van die watervloed word aangetoon deur die beeld van die omgebuigde boomtoppe wat bokant die diep water sigbaar is./Versreël 6–7: waar dié ontbloot is het die omgebuigde boomkruine sigbaar geword in die dieptes ...

• Die weerloosheid van die mens word deur die woordkeuse uitgelig, want saamgewriemel beteken dat die mense sonder plan op die hoogliggende dele bymekaarkom of krioel om van die vloed te ontsnap./Versreël 8: saamgewriemel op die baie bergspitse

• Die mens se magteloosheid word uitgelig deur die voorwerpe op te noem wat in die vloed dryf./Versreël 12–14: tafels, katels, arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste, kateders, kroegtoonbanke en ʼn flottielje vlotte

• Die digter maak van beskrywende woorde gebruik om die dood mee uit te hef, want ’n glibberige/gladde dood is die gevolg van die watervloed./Versreël 16: so glibberig, so log

• Die herhaling van die woorde /Versreël 20: laat rol laat rol laat rol het, beklemtoon dat die watervloed aanhou en nie eindig nie/dit beklemtoon die rollende waters.

• Die herhaling van woorde in die slotreël hef die sikliese gebeure uit, want elke keer as daar ’n watervloed is, is die mens en dier weer uitgelewer./Versreël 21–22: mompeling van dooie vleis weer en weer

Die kandidaat voorsien die literêre opstel van ’n slotparagraaf, bv.

Bladsy 2 van 13

Page 3: taalarsenaal2.yolasite.com V2 Junie...  · Web viewDie uitwerking van ’n vloed op mens en dier word in die gedig beskryf. ... laat rol laat rol laat rol het, ... 03/03/2016 02:19:00

• Die atmosfeer, woordgebruik en titel van die gedig sluit by die beskrywing van ’n vloed aan

[10]

VRAAG 2 - KONTEKSTUELE VRAAG – Die skedel lag al huil die gesig

2.1 Die mens se sterflikheid/verganklikheid/dood/geraamte. √ 1

2.2 “weet” √ 1

2.3 Personifikasie √

“... om ons arms diep soos skagte te sink”/

“die grys erts te gryp en op te trek,” √ 2

2.4 Dit verander van bewondering teenoor die mens wat opbou na bespotting/verwondering dat die mens homself deur sy eie vermoë kan vernietig. √

Die mens is ook slim genoeg om homself te vernietig./

Die beleggings word in kluise gepak en nie vir die mensdom aangewend nie./Die mensdom word gespot omdat hy rykdom versamel./

Die mens kan nie die dood ten spyte van sy/haar wonderlike vermoëns oorwin nie. √√

Die kandidaat bied enige twee motiverings vir een punt elk aan.

1

2

2.5 Beklemtoning van die mens as verganklike/sterflike wese./

Die mens is tot ondergang gedoem./Die mens se ondergang is in homself opgesluit. √

1

2.6 Die mens kan so vinnig as wat hy skep, ook vernietig. √

Ek stem saam met die spreker, want die mens vernietig die natuur orals waar hy gaan./

Ek stem nie saam nie, want die mens skep vinniger as wat hy vernietig. √

1

1

10

Bladsy 3 van 13

Page 4: taalarsenaal2.yolasite.com V2 Junie...  · Web viewDie uitwerking van ’n vloed op mens en dier word in die gedig beskryf. ... laat rol laat rol laat rol het, ... 03/03/2016 02:19:00

VRAAG 3: KONTEKSTUELE VRAAG

Die huis luister – Daniel Hugo

3.1.1 Vergelyking √ 1 3.1.2 Beklemtoon die liefdeloosheid./

Sluit by die eggo’s aan./ Sluit by luister in die titel aan./ Versterk die titel. Dit bind die gedig tot eenheid saam.√ 1

3.2 Herhaling/gebruik van die negatiewe woorde/

Agterplasing van die negatiewe woorde/

v-alliterasie/s-alliterasie √ 1

3.3 “aanhou kibbel”/“nooit tevrede”/“(aanhou kibbel) oor kon en sou en moes” √ 1

3.4 Afwesigheid van leestekens / Enjambement/ Polisindeton/ Asindeton/ Opeenstapeling √

1

3.5 eggo’s/vloeke√ 1

3.6 (en) julle gebede (fluister)/harder om hulp/al hoe harder √ 1

3.7 Die gebede word al hoe harder, maar word nie gehoor nie./

fluister-harder/knal /ongehoord-knal √

1

3.8 Die mense moet leer om na mekaar te luister. √

Dit sal die konflik verminder/begrip vir mekaar verseker. √

OF

Dié mense moet hulp kry. √

’n Objektiewe luisteraar kan die probleme oplos. √

Enige antwoord van die kandidaat binne konteks kan as korrek aanvaar word. 2

[10]

Bladsy 4 van 13

Page 5: taalarsenaal2.yolasite.com V2 Junie...  · Web viewDie uitwerking van ’n vloed op mens en dier word in die gedig beskryf. ... laat rol laat rol laat rol het, ... 03/03/2016 02:19:00

VRAAG 4 – KONTEKSTUELE VRAAG – “last grave at dimbaza”

4.1 Die dogtertjie het ‘n pragtige naam gekry √, terwyl sy in haglike toestande gebore is – omring deur koerante en kaal klippe. √ / Sy het ‘n pragtige naam √, maar haar lewe was baie kort en daar is niks moois aan haar omstandighede nie. √ / Sy het ‘n mooi naam √, maar daar is geen mooiheid omtrent die tragiese verhaal van die dogtertjie nie. √(Beide kante moet gegee word: 2 of 0) 2

4.2 Die verwysing na beeste (reël 8 en 16) sluit aan by die lobolatradisie, ‘n gebruik in sommige swart kulture, waar die bruidegom se familie beeste as bruidskat aan die bruid se familie betaal.√ / Beeste beteken rykdom. √ 1

4.3 Sinekdogee. √ 14.4 “myne” / “briefie” √ (Aanhalingstekens nie nodig nie.) 14.5 Die uitroep beklemtoon die ma se groot dankbaarheid en vreugde. √ 14.6 Op ‘n sonskynmiddag, wat gewoonlik met warmte en lewe geassosieer

word, ontvang hy die boodskap dat Beauty dood is. √(Beide kante moet gegee word: 2 of 0) 2

4.7 Na die dubbelpunt volg die woorde wat in die brief was. √ 14.8 Die leser wat nie bewus is van die geskiedenis van Dimbaza nie, sal nie

weet dat die dorpie geassosieer word met die gedwonge verskuiwing van swart mense en die gevolglike trekarbeiderstelsel nie. √ /Kennis van die geskiedenis van Dimbaza, agtergrond van die dokumentêr en werksomstandighede van die trekarbeiders is noodsaaklik vir die verstaan van die gedig. √ 1

[10]

VRAAG 5 – telefoonboekie – Susan Smith5.1 Ek-spreker. / Eerstepersoonspreker.

Dit maak die beskrywing (gebeure) meer geloofwaardig. / Plaas die leser midde in die situasie (beskrywing). / Skep ʼn direktheid tussen die leser en die situasie (gebeure). 2

5.2 Ingeskryf. (1 woord.) 15.3 Daar is nie hoofletters nie. / Daar is geen vaste rymskema of ritmiese patroon nie.

/ Die versreëls is nie ewe lank nie. / Die strofes is nie ewe lank nie. (Noem 1) 1

5.4 Omdat sy oorlede is en die spreker haar vriende (familie) daarvan in kennis wil stel. 2

5.5 r. 8: verhuis.r. 18: sterf/doodgaan. (Albei vir een punt: geen halwe punte nie.)

1

5.6 Kimberley. 15.7 (laaste) vertrek. 15.8 A. 1

[10]TOTAAL AFDELING A: 30

Bladsy 5 van 13

Page 6: taalarsenaal2.yolasite.com V2 Junie...  · Web viewDie uitwerking van ’n vloed op mens en dier word in die gedig beskryf. ... laat rol laat rol laat rol het, ... 03/03/2016 02:19:00

Bladsy 6 van 13

Page 7: taalarsenaal2.yolasite.com V2 Junie...  · Web viewDie uitwerking van ’n vloed op mens en dier word in die gedig beskryf. ... laat rol laat rol laat rol het, ... 03/03/2016 02:19:00

Bladsy 7 van 13

Page 8: taalarsenaal2.yolasite.com V2 Junie...  · Web viewDie uitwerking van ’n vloed op mens en dier word in die gedig beskryf. ... laat rol laat rol laat rol het, ... 03/03/2016 02:19:00

Bladsy 8 van 13

Page 9: taalarsenaal2.yolasite.com V2 Junie...  · Web viewDie uitwerking van ’n vloed op mens en dier word in die gedig beskryf. ... laat rol laat rol laat rol het, ... 03/03/2016 02:19:00

Bladsy 9 van 13

Page 10: taalarsenaal2.yolasite.com V2 Junie...  · Web viewDie uitwerking van ’n vloed op mens en dier word in die gedig beskryf. ... laat rol laat rol laat rol het, ... 03/03/2016 02:19:00

Bladsy 10 van 13

Page 11: taalarsenaal2.yolasite.com V2 Junie...  · Web viewDie uitwerking van ’n vloed op mens en dier word in die gedig beskryf. ... laat rol laat rol laat rol het, ... 03/03/2016 02:19:00

Bladsy 11 van 13

Page 12: taalarsenaal2.yolasite.com V2 Junie...  · Web viewDie uitwerking van ’n vloed op mens en dier word in die gedig beskryf. ... laat rol laat rol laat rol het, ... 03/03/2016 02:19:00

Bladsy 12 van 13

Page 13: taalarsenaal2.yolasite.com V2 Junie...  · Web viewDie uitwerking van ’n vloed op mens en dier word in die gedig beskryf. ... laat rol laat rol laat rol het, ... 03/03/2016 02:19:00

Bladsy 13 van 13