year 1 term 3: week 3...year 1 term 3: week 3 beantwoord die volgende werk in ‘n werkboek of op...

8
1 Afrikaans EAT: Jaar 1 Kwartaal 3: Week 3 Year 1 Term 3: Week 3 Beantwoord die volgende werk in ‘n werkboek of op ‘n papier. Skryf asseblief die Datum en die Opskrif van die werk. Complete the following work in a workbook or on a piece of paper. Please write the date and the heading of the work. Opskrif/ Heading: Luister- en lees ‘n Storie As daar iemand by die huis is wat Afrikaans kan lees laat hulle die volgende vir jou lees. Dan moet jy dit ook self probeer lees en antwoord die vrae. Hier onder is net die helfte van die storie, die ander helfte sal deel wees van volgende week se werk. If there is someone at home that can read Afrikaans, ask them to read the following to you. Then you must also try to read it by yourself and answer the questions. This is only the first half of the story the rest will be part of next week’s lesson.

Upload: others

Post on 14-Jul-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Year 1 Term 3: Week 3...Year 1 Term 3: Week 3 Beantwoord die volgende werk in ‘n werkboek of op ‘n papier. Skryf asseblief die Datum en die Opskrif van die werk. Complete the following

1

Afrikaans EAT: Jaar 1 Kwartaal 3: Week 3

Year 1 Term 3: Week 3

Beantwoord die volgende werk in ‘n werkboek of op ‘n papier. Skryf asseblief die

Datum en die Opskrif van die werk.

Complete the following work in a workbook or on a piece of paper. Please write the date

and the heading of the work.

Opskrif/ Heading:

Luister- en lees – ‘n Storie

As daar iemand by die huis is wat Afrikaans kan lees laat hulle die volgende vir jou lees.

Dan moet jy dit ook self probeer lees en antwoord die vrae. Hier onder is net die helfte

van die storie, die ander helfte sal deel wees van volgende week se werk.

If there is someone at home that can read Afrikaans, ask them to read the following to

you. Then you must also try to read it by yourself and answer the questions. This is only

the first half of the story the rest will be part of next week’s lesson.

Page 2: Year 1 Term 3: Week 3...Year 1 Term 3: Week 3 Beantwoord die volgende werk in ‘n werkboek of op ‘n papier. Skryf asseblief die Datum en die Opskrif van die werk. Complete the following

2

Page 3: Year 1 Term 3: Week 3...Year 1 Term 3: Week 3 Beantwoord die volgende werk in ‘n werkboek of op ‘n papier. Skryf asseblief die Datum en die Opskrif van die werk. Complete the following

3

Page 4: Year 1 Term 3: Week 3...Year 1 Term 3: Week 3 Beantwoord die volgende werk in ‘n werkboek of op ‘n papier. Skryf asseblief die Datum en die Opskrif van die werk. Complete the following

4

Vrae:

A. Pas die woorde in kolom A by die sinne in kolom B.

Kolom A Antwoord Kolom B

1. In die oggend …. 1. a) …. moet hy sy huiswerk doen.

2. In die middag …. 2. C b) …. gaan hy skool toe.

3. In die aand …. 3. c) …. speel hy op sy blokfluit.

B. Antwoord die vrae: (Answer the questions.)

1. Wat wil Bettie eendag word?

= Sy wil ‘n word.

2. Hoekom sal Bettie nie kan studeer nie?

= Hulle is te .

Page 5: Year 1 Term 3: Week 3...Year 1 Term 3: Week 3 Beantwoord die volgende werk in ‘n werkboek of op ‘n papier. Skryf asseblief die Datum en die Opskrif van die werk. Complete the following

5

Opskrif/ Heading: Skryf

Lees die volgende woorde en hulle betekenisse.

(Read the following words and their meanings.)

Page 6: Year 1 Term 3: Week 3...Year 1 Term 3: Week 3 Beantwoord die volgende werk in ‘n werkboek of op ‘n papier. Skryf asseblief die Datum en die Opskrif van die werk. Complete the following

6

Skryf die betekenisse van die volgende woorde neer.

(Write the meanings of the following words.)

Woord / Word Betekenis / Meaning

Buurman

Fluitspeler

Haastig

Koevert

Musiekskool

Stokflou

Vakansie

Blokfluit

Winkelsentrum

Dadelik

Page 7: Year 1 Term 3: Week 3...Year 1 Term 3: Week 3 Beantwoord die volgende werk in ‘n werkboek of op ‘n papier. Skryf asseblief die Datum en die Opskrif van die werk. Complete the following

7

Treinspoor

Geraas

Splinternuwe

Klank

Kreupel

Opskrif/ Heading:

Taal: Byvoeglike naamwoorde en Voornaamwoorde.

A. Voltooi die sinne met die regte vorm van die byvoeglike naamwoorde in die

blok.

(Complete the sentences with the correct adjectives in the block.)

vriendelike; slegte; splinternuwe; goeie; pragtige

1. Die musiek is pragtig. Dis p musiek.

2. Die blokfluit is splinternuut. Dis ‘n blokfluit.

3. Die bestuurderes is vriendelik. Dis ‘n v bestuurderes.

4. Die nuus is goed. Dis nuus.

5. Die nuus is sleg. Dis s nuus.

Page 8: Year 1 Term 3: Week 3...Year 1 Term 3: Week 3 Beantwoord die volgende werk in ‘n werkboek of op ‘n papier. Skryf asseblief die Datum en die Opskrif van die werk. Complete the following

8

B. Omkring die regte voornaamwoord tussen hakies.

(Circle the correct pronoun in the brackets.)

Voornaamwoorde (Pronouns)

Ek, my, jy, jou, hy, hom, sy, haar, ons, hulle, julle.

Voorbeeld / Example: Mondi sê (hy / sy) speel fluit.

Antwoord / Answer: Mondi sê hy speel fluit.

Voorbeeld / Example: Bettie sê (hy / sy) werk hard.

Antwoord / Answer: Bettie sê sy werk hard.

1. Mondi sê (hy / sy) is lief vir musiek.

2. Bettie sê (hy / sy) wil ‘n onderwyseres word.

3. Mnr. Dube sê (hy / sy) het ‘n plan.

4. Mandy sê (hy / sy) hou van Mondi se musiek.

C. Leer die idioom. (Learn the idioms.)

Dis soos musiek in my ore. Beteken = Dis goeie nuus.

It is like music in my ears. Means = It is good news.