tygerburgerdurbanvillebladsy2 woensdag17augustus2011 ... · tygerburgerdurbanvillebladsy2 nuus/news...

Post on 13-Oct-2019

0 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

TygerBurger Durbanville Bladsy 2 Woensdag 17 Augustus 2011Nuus/News

Contact Bellvilleon 021 9513010

or Eppingon 021 5346426

FOUND:FOUND:

Should you be missing your pet, phone the AACLon 021 951 3010 or email adoptb@aacl-ct.co.za

Should you be missing your pet, phone the AACLon 021 951 3010 or email adoptb@aacl-ct.co.za

MUTT OF THE WEEKMUTT OF THE WEEK

My name is Trixie,I’m a female Pom X of about 2 years old.I am very sweet in nature, good with

other dogs and I love human company.I’m also house and lead trained!

Please adopt me!

Male Jack Russel found in JoostenbergvlakteMale Dachshund X, black and white, found in KraaifonteinMale Husky, black and white, found in Durbanville

GEHOORAPPARATE

Skakel tolvry 0800 166 947Slegs op afspraak

MICHAEL FOURIE B. Pharm

GEHOOR-

TOETSE

GEHOOR-

APPARATE

Indien Ubelangstel,

sms ‘HEAR’ na34007

DURBANVILLE: Mediplein Mediese Sentrum, Hibiscus StrBRACKENFELL:Medicross Mediese Sentrum,h/v Brackenfell Rylaan & Nina Str.BELLVILLE: Oakmed Sentrum agter MkemPAROW: Medicross Mediese Sentrum, McIntyre Rylaan

Gekontrakteer in Mediese Fondse

DENTURES DIRECTDENTURES DIRECT

Krone en implantate teen die beste pryse!

Los Gebitte? Ons kan help!

Ons eis nou direk vanmediese fondse

Ons eis nou direk vanmediese fondse

ONS HERSTEL GEBITTETERWYL U WAG SKAKEL 021 914 0903

Pensionarisse kry afslag

TEEN BEKOSTIGBARE PRYSE!ONS SPESIALISEER IN KUNSGEBITTE

Welcome, Welkom, Wamkelekile, Bienvenue

www.rhemafamily.co.zaservice times: 08h30 & 10h30

021 981 9877Brackenfell

Cape Town North ChurchWe take down,

clean and rehangRepairs &

Relining Available

CURTAIN

CLEANING

SPECIALISTS

CChheellsseeaa

021-945-1114www.chelseacleaning.co.za

City renews leases on old masts. From page 1.

“ There is no current conclusive evi-dence that there are no adverse affectson health,” Sieraha said.

The City has agreed to renew five-year land leases with Cell C, MTN, Vo-dacom and Sentech for their cellularand radio masts in Durbanville (adja-cent to the power substation on Fair-trees Road in Amanda Glen and at theGlenGarry reservoir off BrackenfellBoulevard), Bellville (at the Welge-dacht reservoir in Viola Street), KuilsRiver (at the reservoir off ChurchStreet), as well as in Mamre and Gal-lows Hill.

The City also approved new applica-tions for cellular and radio masts re-spectively at the Western ProvinceMotor Club (off Potsdam Road) and onthe clubhouse of the Atlantic BeachGolf Club.

These decisions were still taken un-der the City’s policy on cellular tele-communication infrastructure,which dates back to May 2002.

However, the revised policy may comeinto place as soon as its has been approvedfollowing the public participation proc-esss, which ends at end of August.

Lungiswa James, mayoral committeemember for health, said in a media release

by the City that “although research intothe potential health hazards of telecommu-nication infrastructure is ongoing, theCity is proposing added measures such asinstructing all applicants to supply addi-tional information on radiation levels

should any telecommunication in-frastructure be placed within 50 me-tres of habitable structures.”

“The rapid development of tech-nology has obliged the City to look ata much wider field than just cellularcommunication.

“The draft policy aims to facilitatethe expansionofnewandexisting tel-ecommunications systems in the citywithout negatively affecting thehealth of the surrounding communi-ty,” she said.

Copies can be viewed at all Sub-council offices and public librariesor downloaded from www.cape-town.gov.za.

Residents can also request a copyby email to ti.policy@cape-town.gov.za

Enquiries by email to ti.policy@ca-petown.gov.za or call Ronelle Clarkeon 021 400 6534 (mornings only).

Comments on the draft policy mustbe submitted on or before 31 Augustas follows:

. By post to The Manager, Environmen-tal and Heritage Management Branch, POBox 4529, Cape Town, 8000;

. By fax to 021 425 4448

. By email to ti.policy@cape-town.gov.za

This cellular mast among residences in the BelvedereEstate in Durbanville is only about 150m away fromDurbanville High School. Photo: Esmé Erasmus

Selfoonmaste kry teenkantingMARANA BRAND VAN HULSTEYN

Reg oor die wêreld kry die oprigting vanselfoonmaste toenemend teenkanting.

Die jongste voorbeeld op eie bodem het dienaweek koerante gehaal toe sowat 250 inwo-ners van Constantia in gietende reën teen dieoprigting van ’n selfoontoring naby ’n plaasli-ke skool betoog het. Ook in Durbanville gaanstemme teen selfoonmaste op.

Die redes vir die ontevredenheid is veelvul-dig en sluit in estetiese redes, maar meer kon-troversieel is die besware wat gegrond is opaannames dat selfoonmaste se elektromagne-tiese bestraling gesondheidsgevare vir menseinhou wat naby dié torings woon.

Mense wat naby sulke torings woon, koppelsimptome soos hoofpyn, duiseligheid, sinus,hartkloppings, moegheid, veluitslag, skerpspierpyne en spysverteringsprobleme op diekort termyn aan die bestraling van die torings.

Op die lang termyn word aangevoer dit ver-hoog die kanse op kanker.

Besorgdes is veral bekommerd oor die in-vloed van die bestraling op kinders, wie se brei-ne en sentrale senuweestelsel nog nie klaarontwikkelhetnie,maarbuitendienmeer sensi-tief is vir enige bestraling as volwassenes.Daarom word dikwels teen selfoontorings indie omgewing van skole of creches geprotes-teer.

Ook sekere navorsers voer aan dié soort be-straling breek kinders se immuniteitstelsel afwat tot vatbaarheid van verskeie ander siek-tes, sowel as kanker, kan lei.

Dié bekommernisse het goeie gronde. In Meivanjaar het die kankernavorsers van selfs dieWêreldgesondheidsorganisasie aangekondigdat hy elektromagnetiese velde van selfone énander bronne klassifiseer as “moontlik kan-kerwekkend by mense”, en het veiligheids-maatreëls voorgestel.

Hoewel daar baie navorsing reg oor die wê-reld oor die selfoonmas-aangeleentheid gedoenword, is dit in hierdie stadium nie beslissendnie – niks kan 100% bewys word nie, maar nikskan ook 100% ontken word nie. En dis hierwaar die knoop lê.

Om veilig te wees, het lande in die algemeen

regulasies oor wat die vlak van bestralingvan die selfoontoring moet wees, hoe vervan woongebiede en veral skole en kleuter-skole torings opgerig mag word en voor-waardes vir lisensiëring.

Suid-Afrika het egter géén regulasies oorwaar selfoonmaste opgerig mag word nie.Plaaslike selfoonmaatskappye klou vasaan die feit dat die nadelige uitwerking vandie bestraling nie onomwonde bewys kanword nie. Hulle sê ook dat hulle torings welaan die Wêreldgesondheidsorganisasie enverwante internasionale organisasies seaanbevelings oor die vlakke van elektro-magnetiese bestraling voldoen.

Hierdie aanbevelings is meestal ouer astien jaar.

Dat daar bestraling is, is ’n voldonge feit,en nie net van selfoonmaste nie, maar ookvan selfone self, koordlose skootrekenaars,stofsuiers, mikrogolfoonde, radiotorings envele ander. Of die vlakke van die bestralingvan selfoonmaste spesifiek nadelig is virmense op die kort termyn, is debatteerbaar,ook omdat daar baie ander faktore in ’n mensse omgewing is wat fisieke ongemak kan ver-oorsaak. Ongelukkig kan die langtermynge-vare van dié bestraling ook nog nie onom-wonde bewys word nie.

Hoewel selfone self meer bestraling verskafas selfoonmaste, is dit nie so aanhoudend asin die geval van ’n selfoonmas nie.

Dit het Europese lande soos Oostenryk,Frankryk, Duitsland en Swede nie gekeer om

inwoners aktief aan te moedig om selfoonge-bruik tot ’nminimumtebeperknie.Hulle stelvoor mense gebruik die selfoon eerder“hands-free”, dat mense selfone weg van hullywe hou en dat dit nie in ’n motor gebruikword sonder ’n eksterne antenna nie. Die ge-bruik van selfone by kinders word afgeraai.

Wêreldwyd is howe tot dusver huiwerig omprotesteerders teen die oprigting van selfoon-maste gelyk te gee, juis omdat daar nie water-digte bewyse is nie. In 2009 egter, het ’n Fran-se hof beslis ’n selfoonmas moet afgebreekword, omdat daar ook nie bewyse tot die teen-deel bestaan nie.

. Bronne sluit in Wikipedia, Natural Medi-cine magazine, www.emrsa.co.za en verskeieander webtuistes.

top related