tygerburgerdurbanvillebladsy2 woensdag17augustus2011 ... · tygerburgerdurbanvillebladsy2 nuus/news...

1
TygerBurger Durbanville Bladsy 2 Woensdag 17 Augustus 2011 Nuus/News Contact Bellville on 021 9513010 or Epping on 021 5346426 FOUND: FOUND: Should you be missing your pet, phone the AACL on 021 951 3010 or email [email protected] Should you be missing your pet, phone the AACL on 021 951 3010 or email [email protected] MUTT OF THE WEEK MUTT OF THE WEEK My name is Trixie, I’m a female Pom X of about 2 years old. I am very sweet in nature, good with other dogs and I love human company. I’m also house and lead trained! Please adopt me! Male Jack Russel found in Joostenbergvlakte Male Dachshund X, black and white, found in Kraaifontein Male Husky, black and white, found in Durbanville GEHOORAPPARATE Skakel tolvry 0800 166 947 Slegs op afspraak MICHAEL FOURIE B. Pharm GEHOOR- TOETSE GEHOOR- APPARATE Indien U belangstel, sms ‘HEAR’ na 34007 DURBANVILLE: Mediplein Mediese Sentrum, Hibiscus Str BRACKENFELL:Medicross Mediese Sentrum, h/v Brackenfell Rylaan & Nina Str. BELLVILLE: Oakmed Sentrum agter Mkem PAROW: Medicross Mediese Sentrum, McIntyre Rylaan Gekontrakteer in Mediese Fondse DENTURES DIRECT DENTURES DIRECT Krone en implantate teen die beste pryse! Los Gebitte? Ons kan help! Ons eis nou direk van mediese fondse Ons eis nou direk van mediese fondse ONS HERSTEL GEBITTE TERWYL U WAG SKAKEL 021 914 0903 Pensionarisse kry afslag TEEN BEKOSTIGBARE PRYSE! ONS SPESIALISEER IN KUNSGEBITTE Welcome, Welkom, Wamkelekile, Bienvenue www.rhemafamily.co.za service times: 08h30 & 10h30 021 981 9877 Brackenfell Cape Town North Church We take down, clean and rehang Repairs & Relining Available CURTAIN CLEANING SPECIALISTS Chelsea 021-945-1114 www.chelseacleaning.co.za City renews leases on old masts . From page 1. “ There is no current conclusive evi- dence that there are no adverse affects on health,” Sieraha said. The City has agreed to renew five- year land leases with Cell C, MTN, Vo- dacom and Sentech for their cellular and radio masts in Durbanville (adja- cent to the power substation on Fair- trees Road in Amanda Glen and at the GlenGarry reservoir off Brackenfell Boulevard), Bellville (at the Welge- dacht reservoir in Viola Street), Kuils River (at the reservoir off Church Street), as well as in Mamre and Gal- lows Hill. The City also approved new applica- tions for cellular and radio masts re- spectively at the Western Province Motor Club (off Potsdam Road) and on the clubhouse of the Atlantic Beach Golf Club. These decisions were still taken un- der the City’s policy on cellular tele- communication infrastructure, which dates back to May 2002. However, the revised policy may come into place as soon as its has been approved following the public participation proc- esss, which ends at end of August. Lungiswa James, mayoral committee member for health, said in a media release by the City that “although research into the potential health hazards of telecommu- nication infrastructure is ongoing, the City is proposing added measures such as instructing all applicants to supply addi- tional information on radiation levels should any telecommunication in- frastructure be placed within 50 me- tres of habitable structures.” “The rapid development of tech- nology has obliged the City to look at a much wider field than just cellular communication. “The draft policy aims to facilitate the expansion of new and existing tel- ecommunications systems in the city without negatively affecting the health of the surrounding communi- ty,” she said. Copies can be viewed at all Sub- council offices and public libraries or downloaded from www.cape- town.gov.za. Residents can also request a copy by email to ti.policy@cape- town.gov.za Enquiries by email to ti.policy@ca- petown.gov.za or call Ronelle Clarke on 021 400 6534 (mornings only). Comments on the draft policy must be submitted on or before 31 August as follows: . By post to The Manager, Environmen- tal and Heritage Management Branch, PO Box 4529, Cape Town, 8000; . By fax to 021 425 4448 . By email to ti.policy@cape- town.gov.za This cellular mast among residences in the Belvedere Estate in Durbanville is only about 150m away from Durbanville High School. Photo: Esmé Erasmus Selfoonmaste kry teenkanting MARANA BRAND VAN HULSTEYN Reg oor die wêreld kry die oprigting van selfoonmaste toenemend teenkanting. Die jongste voorbeeld op eie bodem het die naweek koerante gehaal toe sowat 250 inwo- ners van Constantia in gietende reën teen die oprigting van ’n selfoontoring naby ’n plaasli- ke skool betoog het. Ook in Durbanville gaan stemme teen selfoonmaste op. Die redes vir die ontevredenheid is veelvul- dig en sluit in estetiese redes, maar meer kon- troversieel is die besware wat gegrond is op aannames dat selfoonmaste se elektromagne- tiese bestraling gesondheidsgevare vir mense inhou wat naby dié torings woon. Mense wat naby sulke torings woon, koppel simptome soos hoofpyn, duiseligheid, sinus, hartkloppings, moegheid, veluitslag, skerp spierpyne en spysverteringsprobleme op die kort termyn aan die bestraling van die torings. Op die lang termyn word aangevoer dit ver- hoog die kanse op kanker. Besorgdes is veral bekommerd oor die in- vloed van die bestraling op kinders, wie se brei- ne en sentrale senuweestelsel nog nie klaar ontwikkel het nie, maar buitendien meer sensi- tief is vir enige bestraling as volwassenes. Daarom word dikwels teen selfoontorings in die omgewing van skole of creches geprotes- teer. Ook sekere navorsers voer aan dié soort be- straling breek kinders se immuniteitstelsel af wat tot vatbaarheid van verskeie ander siek- tes, sowel as kanker, kan lei. Dié bekommernisse het goeie gronde. In Mei vanjaar het die kankernavorsers van selfs die Wêreldgesondheidsorganisasie aangekondig dat hy elektromagnetiese velde van selfone én ander bronne klassifiseer as “moontlik kan- kerwekkend by mense”, en het veiligheids- maatreëls voorgestel. Hoewel daar baie navorsing reg oor die wê- reld oor die selfoonmas-aangeleentheid gedoen word, is dit in hierdie stadium nie beslissend nie – niks kan 100% bewys word nie, maar niks kan ook 100% ontken word nie. En dis hier waar die knoop lê. Om veilig te wees, het lande in die algemeen regulasies oor wat die vlak van bestraling van die selfoontoring moet wees, hoe ver van woongebiede en veral skole en kleuter- skole torings opgerig mag word en voor- waardes vir lisensiëring. Suid-Afrika het egter géén regulasies oor waar selfoonmaste opgerig mag word nie. Plaaslike selfoonmaatskappye klou vas aan die feit dat die nadelige uitwerking van die bestraling nie onomwonde bewys kan word nie. Hulle sê ook dat hulle torings wel aan die Wêreldgesondheidsorganisasie en verwante internasionale organisasies se aanbevelings oor die vlakke van elektro- magnetiese bestraling voldoen. Hierdie aanbevelings is meestal ouer as tien jaar. Dat daar bestraling is, is ’n voldonge feit, en nie net van selfoonmaste nie, maar ook van selfone self, koordlose skootrekenaars, stofsuiers, mikrogolfoonde, radiotorings en vele ander. Of die vlakke van die bestraling van selfoonmaste spesifiek nadelig is vir mense op die kort termyn, is debatteerbaar, ook omdat daar baie ander faktore in ’n mens se omgewing is wat fisieke ongemak kan ver- oorsaak. Ongelukkig kan die langtermynge- vare van dié bestraling ook nog nie onom- wonde bewys word nie. Hoewel selfone self meer bestraling verskaf as selfoonmaste, is dit nie so aanhoudend as in die geval van ’n selfoonmas nie. Dit het Europese lande soos Oostenryk, Frankryk, Duitsland en Swede nie gekeer om inwoners aktief aan te moedig om selfoonge- bruik tot ’n minimum te beperk nie. Hulle stel voor mense gebruik die selfoon eerder “hands-free”, dat mense selfone weg van hul lywe hou en dat dit nie in ’n motor gebruik word sonder ’n eksterne antenna nie. Die ge- bruik van selfone by kinders word afgeraai. Wêreldwyd is howe tot dusver huiwerig om protesteerders teen die oprigting van selfoon- maste gelyk te gee, juis omdat daar nie water- digte bewyse is nie. In 2009 egter, het ’n Fran- se hof beslis ’n selfoonmas moet afgebreek word, omdat daar ook nie bewyse tot die teen- deel bestaan nie. . Bronne sluit in Wikipedia, Natural Medi- cine magazine, www.emrsa.co.za en verskeie ander webtuistes.

Upload: others

Post on 13-Oct-2019

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: TygerBurgerDurbanvilleBladsy2 Woensdag17Augustus2011 ... · TygerBurgerDurbanvilleBladsy2 Nuus/News Woensdag17Augustus2011 " #! # # #! ! ( + ( ## + (" % % -' &- - " % %! !, ( + (

TygerBurger Durbanville Bladsy 2 Woensdag 17 Augustus 2011Nuus/News

Contact Bellvilleon 021 9513010

or Eppingon 021 5346426

FOUND:FOUND:

Should you be missing your pet, phone the AACLon 021 951 3010 or email [email protected]

Should you be missing your pet, phone the AACLon 021 951 3010 or email [email protected]

MUTT OF THE WEEKMUTT OF THE WEEK

My name is Trixie,I’m a female Pom X of about 2 years old.I am very sweet in nature, good with

other dogs and I love human company.I’m also house and lead trained!

Please adopt me!

Male Jack Russel found in JoostenbergvlakteMale Dachshund X, black and white, found in KraaifonteinMale Husky, black and white, found in Durbanville

GEHOORAPPARATE

Skakel tolvry 0800 166 947Slegs op afspraak

MICHAEL FOURIE B. Pharm

GEHOOR-

TOETSE

GEHOOR-

APPARATE

Indien Ubelangstel,

sms ‘HEAR’ na34007

DURBANVILLE: Mediplein Mediese Sentrum, Hibiscus StrBRACKENFELL:Medicross Mediese Sentrum,h/v Brackenfell Rylaan & Nina Str.BELLVILLE: Oakmed Sentrum agter MkemPAROW: Medicross Mediese Sentrum, McIntyre Rylaan

Gekontrakteer in Mediese Fondse

DENTURES DIRECTDENTURES DIRECT

Krone en implantate teen die beste pryse!

Los Gebitte? Ons kan help!

Ons eis nou direk vanmediese fondse

Ons eis nou direk vanmediese fondse

ONS HERSTEL GEBITTETERWYL U WAG SKAKEL 021 914 0903

Pensionarisse kry afslag

TEEN BEKOSTIGBARE PRYSE!ONS SPESIALISEER IN KUNSGEBITTE

Welcome, Welkom, Wamkelekile, Bienvenue

www.rhemafamily.co.zaservice times: 08h30 & 10h30

021 981 9877Brackenfell

Cape Town North ChurchWe take down,

clean and rehangRepairs &

Relining Available

CURTAIN

CLEANING

SPECIALISTS

CChheellsseeaa

021-945-1114www.chelseacleaning.co.za

City renews leases on old masts. From page 1.

“ There is no current conclusive evi-dence that there are no adverse affectson health,” Sieraha said.

The City has agreed to renew five-year land leases with Cell C, MTN, Vo-dacom and Sentech for their cellularand radio masts in Durbanville (adja-cent to the power substation on Fair-trees Road in Amanda Glen and at theGlenGarry reservoir off BrackenfellBoulevard), Bellville (at the Welge-dacht reservoir in Viola Street), KuilsRiver (at the reservoir off ChurchStreet), as well as in Mamre and Gal-lows Hill.

The City also approved new applica-tions for cellular and radio masts re-spectively at the Western ProvinceMotor Club (off Potsdam Road) and onthe clubhouse of the Atlantic BeachGolf Club.

These decisions were still taken un-der the City’s policy on cellular tele-communication infrastructure,which dates back to May 2002.

However, the revised policy may comeinto place as soon as its has been approvedfollowing the public participation proc-esss, which ends at end of August.

Lungiswa James, mayoral committeemember for health, said in a media release

by the City that “although research intothe potential health hazards of telecommu-nication infrastructure is ongoing, theCity is proposing added measures such asinstructing all applicants to supply addi-tional information on radiation levels

should any telecommunication in-frastructure be placed within 50 me-tres of habitable structures.”

“The rapid development of tech-nology has obliged the City to look ata much wider field than just cellularcommunication.

“The draft policy aims to facilitatethe expansionofnewandexisting tel-ecommunications systems in the citywithout negatively affecting thehealth of the surrounding communi-ty,” she said.

Copies can be viewed at all Sub-council offices and public librariesor downloaded from www.cape-town.gov.za.

Residents can also request a copyby email to [email protected]

Enquiries by email to [email protected] or call Ronelle Clarkeon 021 400 6534 (mornings only).

Comments on the draft policy mustbe submitted on or before 31 Augustas follows:

. By post to The Manager, Environmen-tal and Heritage Management Branch, POBox 4529, Cape Town, 8000;

. By fax to 021 425 4448

. By email to [email protected]

This cellular mast among residences in the BelvedereEstate in Durbanville is only about 150m away fromDurbanville High School. Photo: Esmé Erasmus

Selfoonmaste kry teenkantingMARANA BRAND VAN HULSTEYN

Reg oor die wêreld kry die oprigting vanselfoonmaste toenemend teenkanting.

Die jongste voorbeeld op eie bodem het dienaweek koerante gehaal toe sowat 250 inwo-ners van Constantia in gietende reën teen dieoprigting van ’n selfoontoring naby ’n plaasli-ke skool betoog het. Ook in Durbanville gaanstemme teen selfoonmaste op.

Die redes vir die ontevredenheid is veelvul-dig en sluit in estetiese redes, maar meer kon-troversieel is die besware wat gegrond is opaannames dat selfoonmaste se elektromagne-tiese bestraling gesondheidsgevare vir menseinhou wat naby dié torings woon.

Mense wat naby sulke torings woon, koppelsimptome soos hoofpyn, duiseligheid, sinus,hartkloppings, moegheid, veluitslag, skerpspierpyne en spysverteringsprobleme op diekort termyn aan die bestraling van die torings.

Op die lang termyn word aangevoer dit ver-hoog die kanse op kanker.

Besorgdes is veral bekommerd oor die in-vloed van die bestraling op kinders, wie se brei-ne en sentrale senuweestelsel nog nie klaarontwikkelhetnie,maarbuitendienmeer sensi-tief is vir enige bestraling as volwassenes.Daarom word dikwels teen selfoontorings indie omgewing van skole of creches geprotes-teer.

Ook sekere navorsers voer aan dié soort be-straling breek kinders se immuniteitstelsel afwat tot vatbaarheid van verskeie ander siek-tes, sowel as kanker, kan lei.

Dié bekommernisse het goeie gronde. In Meivanjaar het die kankernavorsers van selfs dieWêreldgesondheidsorganisasie aangekondigdat hy elektromagnetiese velde van selfone énander bronne klassifiseer as “moontlik kan-kerwekkend by mense”, en het veiligheids-maatreëls voorgestel.

Hoewel daar baie navorsing reg oor die wê-reld oor die selfoonmas-aangeleentheid gedoenword, is dit in hierdie stadium nie beslissendnie – niks kan 100% bewys word nie, maar nikskan ook 100% ontken word nie. En dis hierwaar die knoop lê.

Om veilig te wees, het lande in die algemeen

regulasies oor wat die vlak van bestralingvan die selfoontoring moet wees, hoe vervan woongebiede en veral skole en kleuter-skole torings opgerig mag word en voor-waardes vir lisensiëring.

Suid-Afrika het egter géén regulasies oorwaar selfoonmaste opgerig mag word nie.Plaaslike selfoonmaatskappye klou vasaan die feit dat die nadelige uitwerking vandie bestraling nie onomwonde bewys kanword nie. Hulle sê ook dat hulle torings welaan die Wêreldgesondheidsorganisasie enverwante internasionale organisasies seaanbevelings oor die vlakke van elektro-magnetiese bestraling voldoen.

Hierdie aanbevelings is meestal ouer astien jaar.

Dat daar bestraling is, is ’n voldonge feit,en nie net van selfoonmaste nie, maar ookvan selfone self, koordlose skootrekenaars,stofsuiers, mikrogolfoonde, radiotorings envele ander. Of die vlakke van die bestralingvan selfoonmaste spesifiek nadelig is virmense op die kort termyn, is debatteerbaar,ook omdat daar baie ander faktore in ’n mensse omgewing is wat fisieke ongemak kan ver-oorsaak. Ongelukkig kan die langtermynge-vare van dié bestraling ook nog nie onom-wonde bewys word nie.

Hoewel selfone self meer bestraling verskafas selfoonmaste, is dit nie so aanhoudend asin die geval van ’n selfoonmas nie.

Dit het Europese lande soos Oostenryk,Frankryk, Duitsland en Swede nie gekeer om

inwoners aktief aan te moedig om selfoonge-bruik tot ’nminimumtebeperknie.Hulle stelvoor mense gebruik die selfoon eerder“hands-free”, dat mense selfone weg van hullywe hou en dat dit nie in ’n motor gebruikword sonder ’n eksterne antenna nie. Die ge-bruik van selfone by kinders word afgeraai.

Wêreldwyd is howe tot dusver huiwerig omprotesteerders teen die oprigting van selfoon-maste gelyk te gee, juis omdat daar nie water-digte bewyse is nie. In 2009 egter, het ’n Fran-se hof beslis ’n selfoonmas moet afgebreekword, omdat daar ook nie bewyse tot die teen-deel bestaan nie.

. Bronne sluit in Wikipedia, Natural Medi-cine magazine, www.emrsa.co.za en verskeieander webtuistes.