eldopark web viewdie direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg...

25
2013 A Secure Lifestyle - Eldopark

Upload: trinhnhi

Post on 31-Jan-2018

230 views

Category:

Documents


8 download

TRANSCRIPT

Page 1: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

2013

Bulletin 2015

Maart/March & April

- A Secure Lifestyle -

Eldopark

Page 2: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

Wekom/ Welcome

Dear Homeowner / Geagte Huiseienaar,

So often Easter is seen as a nice long weekend with easter eggs and bunnies. Easter is a Christian festival holiday celebrating the resurrection of Jesus Christ on the third day after his crucifixion.

Paaseiers is ‘n populêre kulturele simbool van paasfees. Die paashasie is ook in sekere kulture ‘n simbool van vrugbaarheid en van paasfees.

Aan al ons Christen inwoners gedenk paasfees as ‘n heilige dag, as ‘n sabbatdag en as die fees van alle feeste waarop  Christus geloof word vir alle ewigheid.

To all our non-Christian homeowners, enjoy this long weekend as a well-deserved rest period.

Groete Willem Odendaal

Page 3: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

Eldopark Bestuur / Management:

Uitvoerende Bestuurder / Executive Manager:

Jalane van Wyk 082 492 5684Sekuriteit / Security:

Henry Hall 084 321 9137

Eldopark Kantoor / Office:Tel nr: 012 658 0141

Fax nr: 0866 49 69 49E-mail adress: [email protected]

Web page: http://www.eldopark.co.za

Facebook: Eldopark eldo

Kantoor ure/ Office hours: Weeksdae / Week days: 7:00 -17:00

Vrydae / Friday: 7:00 - 14:00

Eldopark Sekuriteitshek / Security Gate:365 - Security Manager: Koos du Toit

Tel nr: 012 658 0006

Page 4: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

Nuwe Heffing vanaf 1 Maart – R1295.45 New Levy from 1 March – R1295-45

PAASEierJAG. Kom deel in die Pret – SAT 28 Maart 2015Easter Egg Hunt. Join us for a fun filled morning – SAT 28 March 2015

MOI is geregistreer en kan by die Kantoor aangevra word.

Lede word op `n vroeë stadium herinner aan die Algemene Jaarvergadering wat vir Donderdag 25 Junie 2015 te Royal elephant Hotel beoog word

..met Simpatie

Veels geluk!!Danie en Maryke van Zyl van 13 Melles`s het `n baba ryker geword. Haar naam is Anje, sy is gebore op 27 Desember 2014.

Namens die Direksie en Bestuur van Eldopark, ons meegevoel aan die van Wyk familie`s ... Ons opregte medelye met julle groot verlies in hierdie hartseertyd.

Page 5: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke
Page 6: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

MAANDELIKSEHEFFING / MONTHLY LEVY: R1 295.45

Bankbesonderhede / Banking Detail:

Instansie/ Institution: ABSA Centurion

Rekeninghouer: / Account Holder: Eldoraigne x 23 & 28 HEV

Tak kode / Branch code: 632 005

Rekening nr / Account nr: 404 589 3123

Verwysings nr: U ERF NR / Reference nr: YOU’RE STAND NR

Gebruik asb u erf nr in alle korrespondensie

LEVIES ARE PAYABLE IN ADVANCE!!!

Different methods for the payment of monthly levies are being used by members. At present, slightly more than 50% pay by means of a debit order system run by the HOA. The rest pay the levies either electronically or by means of cheques or cash.

Irrespective of the method used, levies are payable in advance. From the beginning members were expected to pay their levies not later than the 7th of each month. It enables the HOA to cover expenses for a particular month from the income of that month. The vast majority of members adhere to this rule and it is with great pleasure that the Board expresses its sincere appreciation to them.

Unfortunately there are those who are either negligent in this regard or find it difficult to get use to the monthly routine that is required. Members experiencing problems are therefore requested to please contact the office and make alternative arrangement for the payment of their levies in time. There are ways to solve the problem.

Page 7: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

Panic ButtonsPanic buttons can be purchased at the Security office @ R513.00 incl VAT - Once off cost.

Send quickly an alert with HOC Panic Button, this service links you to the Security Guard House from anywhere on your property and in Eldopark -24 hours a day, 7 days a week. It’s more convenient than ever to carry a single-point access application right in your pocket.

Instant access to Armed Response - Monitor Net - via the Security Guard House.

Link your existing alarm system to our 24 hours a day, 7 days a week Security Guards, by adding a RAC 2000 Receiver. Contact the office for more detail - 012-658-0414

Vandalisme /VandalismDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke. Bome en plantegroei word beskakdig en verniel. Daar word ‘n beroep op inwoners gedoen om die nodige dissipline toe te pas. Eldopark het (soos u bewus is) ‘n uitgebreide kamera sisteem wat voorvalle van vandalisme en/of wangedrag elektronies vaslê. Wanneer ‘n onaangenaamheid hom voordoen, sal die beeld- en klankmateriaal (waar toepaslik) bestudeer word en sal die Direksie dienooreenkomstig die beskikbare getuienis teen sodaniges wat hul skuldig maak aan die optrede hierbo genoem, optree.

Matters of misconduct and vandalism by children is brought to the attention of the Directors on a monthly basis. This behaviour inludes, vandilising the trees, shrubs etc in the parks. Residents are requested to apply the necessary discipline against such behaviour. As all movement in Eldopark is caught on camera, such footage will be viewed and any inappropriate behaviour will be acted against based on the necessary evidence.

Toegangsbeheer/ Access controlInwoners moet verseker dat huiswerkers of tuiniers wie soggens Eldopark deur die draaihek binnekom, in die middag ook deur die draaihek na buite gaan. Inwoners moet asb nie hierdie persone met ’n voertuig na buite neem nie. Dit is ’n sekuriteit risiko as ’n persoon die perseël verlaat het terwyl die toegangsbeheer stelsel toon dat die persoon nog steeds binne-in Eldopark is.

Residents are requested domestic workers and gardeners, who entered Eldopark through the turnstile in the morning, also use the turnstile in the afternoon on their way out. These workers must not leave Eldopark in a vehicle. This is a security risk if a person left the premises while the access control system displays that this person is still inside Eldopark.

Gifts & ParcelsPlease provide a pass-out letter for all gifts and items. Without this letter the pedestrian will not be permitted to remove any items from Eldopark. Your co-operation in this regard will be appreciated.

SPOEDGRENS – 30 KM PER UUR SPEED LIMIT – 30 KM PER HOUR

Page 8: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

Children are riding on bikes and playing. Please be careful as we would like our children to be carefree but safe!

SPEEDING SPOED IN ELDOPARK!

Complaints are received of speeding in town. Residents are once again reminded to adhere to traffic rules. Residents are also requested to report vehicle drivers who do not abide to the prescribed speed limit for Eldopark. If drivers persist in this habit, legal action will be taken.

Let asseblief daarop dat elke inwoner verantwoordelik is vir die padgebruik van sy besoekers. Die onus berus by die inwoner om toe te sien dat sy besoeker nie roekeloos bestuur nie en die spoedbeperking gehoorsaam

Spoed gaan voortaan ook met die radar gemonitor word. Indien `n besoeker of inwoner die verkeersreël oortree sal `n Kennisgewing van `n Huisreël oortreding aan hom/haar gegee word .

Neem asb kennis: Deaktivering van alle vingertoegang en Boetes vir Huisreël oortredings gaan vanaf Januarie 2015

geimplimenteer word.

Elektriese Heining / Electric fenceElektriese heinings word gereeld getoets en plantegroei verwyder. Die heinings is in ’n goeie werkende toestand. Daar word ’n beroep op inwoners gedoen om te rapporteer as hulle sien dat plante deur die heining begin groei. Dit sal ook waardeer word as u Tuinier behulpsaam kan wees met snoei van die plante. In so ’n geval kan die kantoor geskakel word sodat die heining afgeskakel kan word.

Electric fences are tested regularly and vegetation removed. The fences are in good working condition. Residents are requested to report excessive vegetation growth through the fence. It will be appreciated if your Gardener can assist in the pruning of the plants. In such case the office must be contacted to switch off the fence.

Hoe lyk ons Sekuriteitsdiens?

Page 9: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

Onlangse gesprekke met inwoners dui daarop dat daar moontlik onduidelikheid bestaan oor die aard en omvang van die HEV se funksies met betrekking tot sekuriteit. Die volgende toeligting word derhalwe verstrek en daar word vertrou dat dit die HEV se funksies beter sal toelig:

Die wagkomponent by die ingangshek bestaande uit personeel van 365, pas toegangsbeheer toe. Toegang word slegs aan die volgende kategorië persone verleen:

Kontrakteurs wat goedkeuring het om werk by ‘n woning te verrig. Kontrakwerknemers wat d.m.v hulle ID-dokumente in besit van permitte is. Huiswerkers en tuiniers met vinger registrasie asook toegangkaartjies. Besoekers wat toestemming van ‘n inwoner het om in te gaan. Werknemers van die Stadsraad en ander owerhede bv Balju, Telkom ens wat take in

belang van dienslewering deur daardie owerhede moet verrig

Die wagte is nie opgelei of toegerus om as beskermingseenheid in geval van gewelddadige insidente op te tree nie. Daarvoor moet die reaksie-eenheid van MonitorNet of Wierdapark Polisie ingeroep word. Die wagkamer is met paniekknoppies toegerus om MonitorNet se reaksie-eenhede te ontbied. Dit staan inwoners vry om aanvullend tot MonitorNet op eie koste ooreenkomste met maatskappye van hulle keuse aan te gaan, alhoewel die nodigheid daarvan betwyfel word. Indien dit egter wel gedoen word, moet die HEV daarvan in kennis gestel word.

Verder is die Opticon-telefoonstelsel geprogrammeer om deur middel van spoednommers, telefonies met die SAPD en ander nooddienste in verbinding te tree.

Patrollering word deur die wagte op ‘n vaste grondslag gedoen waarvoor elektroniese apparaat gebruik word en die data daagliks deur 365 nagegaan word. Daarbenewens doen die reaksie-eenhede van MonitorNet ooreenkomstig die kontrak met 365, ongeskeduleerde patrollerings deur die week.

Wat die infrastruktuur aanbetref is al die grense beveilig deur middel van sekuriteitsmure en elektriese heinings. Alarmstelsels is in werking om betredings oor die elektriese heinings uit te wys en op die Wierdapark-grens is ‘n sekuriteitsmuur van ±2.4m met ‘n duiwelsvurkheining van 600mm bo-op . ‘n Digitale kamerastelsel wat 24-uur per dag opnames van bedrywighede in die Dorp maak is in werking. En die Softcon-stelsel word bedryf om inwoners in staat te stel om deur middel van vingertoegang/ kaartjies gemaklik met voertuie in en uit te beweeg .

Die HEV se sekuriteitsfunksie is dus nie militêr of para-militêr of op polisiëring gerig nie. Nogtans word groot sukses behaal met die funksie, ‘n feit wat deur die SAPD bevestig kan word en ook gestaaf word deur ‘n vergelyking van misdaadstatistiek binne en buite sekuriteitsdorpe.

Die HEV slaag dus goed daarin om boosdoeners en misdadigers uit Eldopark te hou. Na gelang misdadige elemente meer georganiseerd en geweldadig raak, word die eise wat aan die bestaande infrastruktuur en personeel gestel word, egter al hoe groter. Georganiseerde misdaadsindikate se werkswyse maak dit baie moeilik om hulle optredes te neutraliseer en word inwoners gewaarsku teen oorgerustheid en ‘n lewensstyl wat dit maklik maak vir daardie elemente om inligting oor ons huishoudings en dorp vir die beplanning van hulle optredes te bekom.

Wagte en Eldopark personeel het opleiding in Noodhulp ontvang.

365 en Eldopark bestuur werk nou saam met die reel van intressante praatjies vir die Bediendeforum.

Page 10: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

Building plans – Minimum standard requiredIn future all building plans submitted to the Aesthetical Committee will have to be prepared by registered members of the South African Association of Architects. This decision was taken by the Board on recommendation of the Aesthetics Committee.

In terms of the rules of the HOA it is the function of the Aesthetics Committee to consider all building plans including those for additions and alterations to houses. It happens from time to time that plans are submitted that do not satisfy the conditions and standards as prescribed in the aesthetic rules. Needless to say that in the process the Committee’s task is made unnecessarily difficult and delays in finalising the matters unavoidable.

Members tend to underestimate the know-how that is needed when changes to existing houses are planned. To save money the nearest or cheapest draughtsman is appointed with the result that the design of the new addition does not always comply with acceptable professional standards.

In the case of additions or alterations special care should be taken to ensure that the new structure would complement the original design of the house and that all requirements are met. Apart from an aesthetical point of view the value of the property is influenced tremendously by a new addition. Therefore proper care should be taken to ensure that aesthetical standards are upheld in Eldopark. This is not only in the interest of the member concerned but effects all property owners in Eldopark.

To ensure that in future all plans comply with professional standards, the Board has approved the recommendation that plans could only be accepted for submission to the Aesthetics Committee if prepared by a registered member of the South African Association of Architects. A clear indication on the plan to that effect is required before the plan would be submitted to the Committee.

Page 11: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

Tuin take vir díe Herfs!

Grasperke:

Stel grassnyers effens hoër om sodoende nie die gras in die grond in te sny nie. Voed jou grasperk nog steeds een keer per maand met 4.1.1 teen so 'n handvol kunsmis per vierkante meter. So maak jy jou grasperk sterk om die koue wintermaande te oorleef. Wees ook op die uitkyk vir wintergras wat nou vir 'n vale opkom en met jou bestaande grasperk gaan meeding vir voedingstowwe en water. 'n Produk met die naam KERB raak ontslae van die probleem sonder om jou grasperk te affekteer.

Onkruid:

Onkruid op plaveisel en tuinpaadjies kan met Round-Up gespuit word. Onthou egter Round-Up is 'n nie-selektiewe onkruiddoder en moet dus nie op jou ander plante kom nie. Kies altyd 'n windstil dag uit wanneer jy chemikalieë spuit.

Kompos:

Kies 'n hoekie in die tuin wat uit die oog is om 'n komposhopie te begin. Enige organiese materiaal soos blare, grasknipsels, fyn takkies en selfs kombuisafval soos groenteskille kan gebruik word. Om die verrottingsproses aan die gang te kry, kan jy 'n pakkie Ferto meng met louwarm water en bo-oor jou komposhoop gooi. Hierdie Ferto is beskikbaar by die meeste kwekerye en sal help dat so 'n komposhoop binne 6 weke afgebreek word tot 'n pragtige fyn, donker materiaal wat dan in die grond ingewerk kan word.

Feathered friendsThe Committee would like to remind residence that the wildlife in our gardens has a fragile existence and is dependent on the goodwill of the gardener. Let’s try to make our gardens more bird-friendly by incorporating indigenous plants that will provide natural food and shelter.

Solar: Waar moet ek begin?

Page 12: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

As mens die verskeidenheid sonstelsels bekyk wat deesdae te koop aangebied word, wonder jy hoe op aarde moet jy die beste stelsel vir jou omstandighede aankoop. 

As mens dan begin luister na die tientalle mislukte stelsels, agente wat kom en gaan, produkte wat van die mark verdwyn, elektroniese apparaat wat na ‘n jaar of twee nie meer herstel kan word nie, ontsettende duur stelsels wat omtrent geen besparing meebring nie, voel jy amper dis onmoontlik om reg te begin. 

Daar is egter ‘n paar goue reels wat vir absoluut alle gevalle geld. 

Die belangrikste is sekerlik dat u as verbruiker in die stelsel moet ingroei. Anders as met Eskom is dit nie ‘n geval van ‘n tjek uitskryf en die knoppie druk nie. 

Eskom probeer nou alles in hul vermoe om mense te leer om krag te bespaar – effektiewe gebruik van energie. Weens die geweldige koste van alternatiewe energie, moet u van die begin af energie effektiewe toestelle gebruik en bespaar net waar u kan. 

Besparing deur minderwaardige produkte aan te koop is vals ekonomie en beteken eenvoudig dat u later duur gaan betaal om die foute reg te stel. Dit help ook nie om byvoorbeeld ‘n goeie omsetter op swak battery te gebruik nie. Die omsetter kan nie die batterye se foute toesmeer nie. 

d)     Die heel belangrikste is om te sorg dat u die regte inligting kry met die beplanning van die stelsel. Hoekom dit gebeur het, kan ek nie verklaar nie, maar die sonenergie bedryf is sekerlik die besigheid waar die meeste wolhaarstories versprei word. 

Die eerste aankope is die belangrikste . Die heel eerste belegging in alternatiewe energie moet wees ‘n battery laaier, goeie batterye van voldoende kapasiteit en ‘n outomatiese sinusgolf omsetter.

- Artikel deur Nelson Adams / www.powerinverters.co.za

Page 13: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

Beste Eldopark,

Page 14: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

Eldo’s harte vat hande projek….

Ons grootste uitdaging is regtig om elke maand vir die 30+ gesinne van substansiële kospakke te kan voorsien. Aanvanklik het ons gedink dit is aanvullend tot hul maandelikse kruideniersware, maar ons het gou agtergekom dat dit hul “hoof” bron van kos is vir die maand. Die meerderheid van ons gesinne bestaan uit enkelouers (mamma’s en pappa’s) en dit gaan broekskeur om ‘n gesin met een salaris te onderhou. Hulle is so afhanklik van ons finansiële en ook emosionele ondersteuning. Ons het dan ook ‘n ondersteuningsgroep begin vir die enkelmamma’s en ons is so dankbaar vir ‘n professionele “life coach” wat van volgende jaar af ‘n pad met hulle gaan begin stap om hul weer heel te maak. Ons begin ook in die nuwe jaar met ‘n werkskeppings projek om hul inkomstes te kan aanvul.

Ons is regtig so afhanklik van die Eldo ouers, oud-Eldo’s en ons gemeenskap om die projek aan die gang te hou. Ons sal ook baie graag ons poel van deskundiges wil uitbrei soos tandartse, dokters, oogartse ens wat ons kan help om die maats gratis te sien en van medikasie te voorsien. Vir die meeste mamma’s is ‘n mediese fonds buite die kwessie, weens hul finansiële situasies.

Ons kinders is op so ‘n sensitiewe fase in hulle lewens en ons het al ‘n seun gehad wat flou geval het omdat hy dae laas geeet het, maar hulle is net te skaam om te kom se daar is nood. Ons gee pouses kospakkies uit en ons is dankbaar vir al die instansies wat ons so getrou met dit ondersteun. Die kinders kom tot naskool om te sien of daar nie dalk kospakkies oorgebly het wat hul kan saamvat huis toe om as aandete tussen die gesin gedeel te word nie.

Ek sit nou die dag by een van ons Eldo mamma’s toe sy in Vista opgeneem is en sy deel met my die konstante gevoel van moedeloosheid – die wete dat jou finansies alweer die maand nie gaan klop nie. Sy werk in Johannesburg en spandeer lang ure op die pad tussen die werk en die huis en dan daardie emosionele moegheid om al die pad van die werk tot by die huis jouself voor te berei dat as sy by die huis instap en die twee honger tienerseuns vir haar gaan vra “ma, wat eet ons” en sy vir hulle moet se daar is net eenvoudig niks kos in die kas nie! Absoluut niks wat sy vir hulle kan voorberei nie.

Hierdie en vele ander stories het gemaak dat ons hierdie projek by die Hoërskool begin het. Enkelouers wat moeg en moedeloos geword het langs die lewenspad. Kinders wat weens hul ouers se moegheid, spartel om kop bo water te hou. Ons glo, saam kan ons ‘n verskil in maak in die Eldo maats se lewens!

Baie dankie vir jou omgee hart en jul bereidwilligheid om die Eldo’s harte vat hande projek te ondersteun.

Seënwense

Hanlie

Sel 079 660 7767

Page 15: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke
Page 16: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke
Page 17: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

PaasbolletjiesBestanddele: Lewer (12 – 14 rolletjies)

250 ml warm melk 90 g (100 ml) botter, gesmelt 1 eier 65 g (80 ml) suiker 10 g sout 10 g kitsgis 15 ml fyn kaneel

15 ml gemengde speserye500 g (890 ml) koekmeel140 g (250 ml) rosyneKruise60 ml meel15 ml olie30 ml waterGlasuurselKook saam vir 5 minute:100ml water50ml suiker

Metode:

Verhit oond tot 180 ˚C. Meng melk, botter, eier, suiker, sout en gis in ‘n middelslag-mengbak. Voeg speserye en genoeg meel by tot ‘n stywe, kniebare deeg. Knie vir 5 – 8 minute of tot deeg gladde voorkoms het. Laat deeg op ‘n warm plek rys tot dubbel die volume, sowat 1 uur. Voeg rosyne by en knie af tot rosyne ingemeng is. Laat weer rys tot dubbel die volume, sowat 30 – 45 minute. Verdeel in gholfbalgrootte bolletjies (80 g) en plaas stewig teen mekaar in ‘n broodpan. Laat rys tot dubbel die volume, weer sowat 30 – 45 minute.

KruiseMeng bestanddele vir kruise saam tot stywe pasta. Spuit kruise bo-oor deeg met versiersak. Bak vir 30 – 35 minute tot goudbruin en gaar.

Glasuursel Verf met glasuursel en laat afkoel. Sit voor met botter.

Wenk: Sny met ‘n hasie-koekiedrukker (te kry by bakwinkels en supermarkte) patrone uit botter om jou gaste ekstra

spesiaal te laat voel.

Page 18: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

The Cost of Buying a Home

Buying a house or property in South Africa for the first time can be a pretty overwhelming process. To help you along the way, we’ve provided a first time buyer guide on what costs you can expect to budget for as well as some of the hidden expenses you may come access.

12 Steps for Buying Your Home or Property

1. You and the seller must sign an offer to purchase.2. The bank grants your bond and instructs the bond registration attorney to register it.3. The seller appoints the transferring registration attorney and instructs them to transfer the property. The title, deed and

cancellation figures are requested by the bank where the current bond is held, and a statement of rates and taxes is requested by the local authority.

4. The bond attorney informs the transferring attorney of the amount available for guarantees and requests the draft deed of transfer and guarantee requirements.

5. The cancellation attorney is asked to cancel the seller's bond upon receipt of a guarantee for the amount owing.6. The transferring attorney receives the title deed and cancellation figures and sends a copy of the deed of transfer and

the guarantee requirements to the bond attorney. The transferring attorney asks the buyer and seller to sign the transfer documents. The buyer pays the transfer costs and the transferring attorney then pays the rates and taxes and the transfer duty.

7. The bond attorney prepares the bond documentation together with the relevant account. The buyer signs the document and pays the costs. The bond attorney prepares and issues the necessary guarantees, forwards them to the transferring attorney and prepares the bond documents for lodgement at the Deeds Office.

8. Once the transferring attorney has received the guarantees, they are forwarded to the cancellation attorney.9. The cancellation attorney obtains consent for cancellation from the bank which holds the seller's bond.10. Once all the documentation has been signed and the costs paid, the transfer, new bond and cancellation bond

documents are prepared by the respective attorneys for lodgement at the Deeds Office.11. Once all documents have been lodged, the Deeds Office checks them. This can take up to three weeks before the

documents are ready for registration simultaneously by the attorneys.12. The last is that on the day of registration, the bank pays out the loan in accordance with the guarantees issued.

Planning a Moving

Purchasing a home is a very exciting step in creating future wealth. But what are the costs of buying a house? 1. Bond Registration Fees: 2. Bond Costs 3. Post-Transfer Costs 4. Rates and Levies

While the costs of buying a house are considerable, property still remains one of the best investments. Over time the initial financial pressure eases and the capital gain far outweighs any costs borne.

- Article Pam Golding Properties

Page 19: Eldopark  Web viewDie Direksie neem op ‘n maandelikse basis kennis van vandalisme wat gepleeg word deur kinders in die dorp veral in die parke

Kommunikasie & Sosialekomitee:Elmarie Bissett Danie du PlooyJalane van Wyk

Indien daar enige nuus is wat julle graag wil deel; stuur dit gerus aan Jalane by [email protected]

Wees `n Seën!