prospect house, morkelstraat, somerset-wes. 7130 www ...€¦ · die graad 7's het 'n...

16
Ek kan! I can! Privaatskool Private School Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www.vergezicht.co.za Die Inkpot Beste ouers, Kwartaal 1 lê amper op sy rug en die vakansie is op hande. Baie dankie vir ’n wonderlike eerste kwartaal en vir al die onder- steuning wat ons gekry het van die ouers van elke kind in die skool. Sonder ons mooi kinders en hulle oulike ouers sou Vergezicht nie so ’n lekker plek wees soos wat dit tans is nie! Elke kind, ouer en personeellid verdien ’n groot “Hiep-hiep Hoera!” Lekker lees aan hierdie uitgawe. Groete, Die Nuusspan. “Eendag op ’n reëndag” deur Arnou Schlechter 2006 2019

Upload: others

Post on 20-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

Ek kan!

I can! Privaatskool Private School

Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130

www.vergezicht.co.za

Die Inkpot

Beste ouers,

Kwartaal 1 lê amper op sy rug en

die vakansie is op hande.

Baie dankie vir ’n wonderlike

eerste kwartaal en vir al die onder-

steuning wat ons gekry het van die

ouers van elke kind in die skool.

Sonder ons mooi kinders en hulle

oulike ouers sou Vergezicht nie so ’n

lekker plek wees soos wat dit tans is

nie! Elke kind, ouer en personeellid

verdien ’n groot “Hiep-hiep Hoera!”

Lekker lees aan hierdie uitgawe.

Groete,

Die Nuusspan.

“Eendag op ’n reëndag” deur Arnou Schlechter

2006

2019

Page 2: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

LIEFIE-DAG by VERGZICHT

Aiden Bruwer & Onika Mkhontwana

Liefie-dag by Vergezicht is baie meer as net dierbare

klein hartjies en rosies.

“Valentine’s Day” is die dag waarop ons in tradisionele

rooi, wit en pienk aantrek, sodat ons herinner kan word

aan die ware betekenis van die woord LIEFDE.

Die kinders het mekaar positief ondersteun en die doel

van die dag was ook om uit te reik aan diegene wat

minder bevoorreg is as ons. Soos gewoonlik het ons

ouers die ekstra myl saamgestap om seker te maak die

kinders kry die kans om iemand anders te

bederf en seker te maak hulle voel ook geliefd.

Kollewyntjies is pragtig versier en geskenk aan die

Halli Trust sodat dit uitgedeel kan word aan kinders wat

selde ‘n koekie proe. Dikwels is dit die eerste keer in hul

lewens wat hulle ‘n “cupcake” eet!

‘n Baie groot dankie aan al ons

ouers wat help ondersteun het aan

hierdie uitsonderlike diens aan die

gemeenskap.

Finn Hughes

Kira Hariri

Kayla Allen, Kayyum Montjies,

Kaden Rix, Christopher Smith

Tereo Skool

Page 3: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

Berig: Monique Rawlins

Tereo Skool

Page 4: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

Liezl & Ben Strydom

Lindy & Jade Wynne

Yolanda & Ferdinand Botha

Soraya & Diego Fernandes

Marita & Reuben van Dyk

Wat is nou lekkerder as om ‘n nuwe

speletjie te leer speel en vir Mamma te

wys hoe slim jy al is in Graad 1!

Vir Liefie-dag is die mammas uitgenooi

vir ‘n piekniek onder die bome .

Die graad 1’s het heerlik in die koelte ge-

kuier en die spesiale kwaliteittyd saam

met hul mammas geniet.

Page 5: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

Graad R-Nuus Liefie-dag lekkerte het aan die Graad R-klas die geleentheid

gegee om fyn motoriek en

beplanning met soveel met lus en

lekkerte te doen, dat hulle nie eens agterkom het Taalverryking

en Wiskundevaardighede is ook ingevleg by hierdie vernuftige

kunswerke nie!

Aron Snyman

Johan Terblanche

Jean Eybers

Vergezicht:

Die skool waar alle kinders die

geleentheid kry om hul eie potensiaal te bereik!

Johan Terblanche, Jean Eybers , Aron Snyman

Page 6: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

KOEKVERKOPING, 22 Februarie. Gr 5

Onika Mkhontwana Simone Keyser

Lino Mkhontwana.

ONS KUNSTIGE KINDERS

MAART VERJAARSDAE

6/3/19 – Stefan Jordaan

18/3/19 - Zion Crafford

18/3/19 – Juf Anchen

Oellerman 24/3/19 - Andrea Koen

25/3/19 – Christopher

Smith

27/3/19 - Juf Bardene Thirion

27/3/19 - James Jackson

27/3/19 – Aidan Bruwer 25/3/19 – Ethan Louw

Baie geluk!

Reghardt Ehlers

Ernst Engelbrecht

Page 7: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

Vergezicht is ‘n tiener! Maak gereed vir die

tienerjare, want ons skool

is 13 jaar oud!!!

‘n Regte tiener met grille en

giere, ‘n tiener wat elke dag

groei, en baie geliefd bly.

LEERDERBESPREKINGS

Twee keer per kwartaal kom die personeel

bymekaar en bespreek elke kind. Ons put

vreugde uit elke oorwinning en almal gee raad

wanneer daar probleme opduik.

Baie dankie aan almal wat hul Saterdagoggende

hiervoor gebruik!

BYKOMENDE ATLETIEKNUUS

Baie geluk aan Ferdinand Botha wat by ons

atletiekbyeenkoms die onder sewe 80m rekord

verbeter het. Omdat daar so min o/8’s was, het die O/7’s saam met hulle deelgeneem. Ferdinand het die

80m in ‘n nuwe rekord van 14.09s kafgedraf!

Mooi so, Ferdinand! Ons sien uit daarna om jou

volgende jaar weer in aksie te sien.

Page 8: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

Huiswerk… regtig?!

Vir die Graad 1’s is hulle Donderdag-huiswerk altyd die lekkerste, want dan moet hulle ‘n aktiwiteit

by die huis gaan doen waarin allerhande vaardighede geoefen word.

Om speelklei te kon maak, was harde werk, want hulle moes instruksies noukeurig volg en die handjies moes KNIE aan die deeg! Mooi so, Graad 1’s!

Ben Strydom

Jade Wynne

Nasorg Nuus

Simoné Reyneke

Ons kinders by nasorg sê die kos

is “yummy!”

Die voedsame maaltye word

voorberei deur Adele Grobbelaar

van Adele’s Catering.

Baie dankie aan Juffrou Welna

Gilbert wat in beheer is van

Nasorg en ook aan die res van

juffrouens wat elke middag sorg

dat dat die kinders veilig speel en

GROOT PRET het.

Liplek lekker!

Rhees Oliver

Nawal Baard

Page 9: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

Kokkedoortjies

Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies

gemaak en Mev. Gibson was die “proe-konyn”.

Izak Venter

Zander Hart, Mieke de Meillon

en Mev Gibson

Entrepeneurs in Graad 7

Elke Woensdag maak die graad sewes beurte om hulle eie snoepwinkeltjie te beman.

Nicholas Pienaar en Caleb Korkie

Pizza-feetjies Mieke de Meillon

en Thalia Mazza.

Page 10: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

Graad 6e debatteer

Chloe Cox, Ethan Louw,

Tyler Stradling en

Frederik Moolman voer

'n vurige debat in die

Engelse klas oor: “Do we really have to

wear a school uniform?”

Dramatiese Dierasies

Die Graad 6’e moes elkeen ‘n

fantasiekarakter maak en ‘n opvoering in pare doen.

Hulle het dit baie geniet om so

kreatief te wees.

Pavlos Karsas & Ethan Louw

Kahrma Crafford & Chloe Cox

Wihan van der Byl & Jade Hedenskog

Page 11: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

‘n Besoek deur Umalusi

Umalusi is the quality assurance authority for general and advanced education.

Umalusi oversees the quality of education and accredits independent schools like Vergezicht.

Ons het ‘n besoek ontvang van Umalusi se Mnr Mofoka op 12 Februarie, en soos met vorige

geleenthede, is AL die boksies afgemerk. Vergezicht is ‘n goeie skool!

Dankie aan Carin ten Cate, Sannette Gibson en Careen Botha wat lang ekstra ure gewerk

het om alles gereed te kry.

Wyse Woorde

“Isn’t it nice to think that

tomorrow is a new day

with no mistakes in it

yet?

Page 12: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

Helderberg ADHD & LEARNING

Support Group

P/a Vergezicht Private School

Postnet Suite 260,

Private Bag X29, Somerset West. 7130

E mail address: [email protected]

Telephone (08h00 – 15h00) 021-8514402

Fax: 086 627 608

Helderberg ADHD & LEER Ondersteuningsgroep

The Helderberg ADHD & Learning Support Group in conjunction with Vergezicht Private School presents:

Shedding Light on Dyslexia

Facts, myths and practical advice

Date: Saturday, 13 April 2019

Time: 8h30 – 12h30 (Registration starts at 08h15)

Place: Curro Sitari, Somerset West

Info: 021-8514402 (7h30 – 15h00)

Email: [email protected]

Fees: Register p/p (Register before 5 April 2019) R250,00 p/p

Register late ( Register 6 April - 11 April 2019) R300,00 p/p

Ticket at the door R350,00 p/p

Speaker: Nokkie Hartman

Registration Tea & Coffee

Welcome

Myths about dyslexia.

What happens in your brain when you read?

What goes wrong in the dyslexic brain?

Indicators for dyslexia - Preschool and Grade 1

- Grade 2 to 4

- Grade 5 to 7

A dyslexia friendly learning environment

Tea and coffee Addressing reading & spelling difficulties

A typical individual lesson

Questions

There will be FANTASTIC Nessy discount vouchers

for every attendee and 2 BIG PRIZES worth R12 500

each for free subscription to on-line Nessy products.

Page 13: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

Dyslexia and statistics

Dyslexia is a genetic, neurological learning difference that affects

around 10-15% of the population.

Nokkie Hartman Teacher with more than 40 years’ experience

Remedial therapist and owner of the Nokkie

Hartman Learning Centre, Somerset West

Member of the British Dyslexia Association

and delivered papers at International

Dyslexia Conferences in Oxford, UK (2016)

and Telford, UK (2018) One of the owners of Vergezicht Private

School in Somerset West where children

with learning differences are taught the

mainstream curriculum with a remedial slant.

Founder member of the Helderberg ADHD

Support Group

Ouma of 3 grandchildren

Page 14: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

The Helderberg ADHD and Learning

Support Group, in liaison with Vergezicht Private School presents:

Shedding Light on Dyslexia:

Facts, myths & practical advice

Speaker: Nokkie Hartman Date: Saturday, 13 April, 2019.

Time: 8h30 – 12h30 (Registration starts at 08h15)

Place: Curro Sitari, Somerset West

Info: 021-8514402 (7h30 – 15h00)

Email: [email protected]

Fees: Registration p/p (Register before 5 April 2019) R250,00 p/p

Register late ( Register 6 April - 11 April 2019) R300,00 p/p

Ticket at the door R350,00 p/p

Page 15: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

Registration Form

Helderberg ADHD & Learning

Support Group

[email protected] 021-851 4402

Saturday, 13 April 2019

Shedding Light on Dyslexia

Facts, myths & practical advice

Fees:

Registration p/p (Register before Friday 5 April 2019) R250,00 p/p

Register p/p- late ( Register 6 April – 11 April 2019) R300,00 p/p

Ticket at the door p/p R350,00 p/p

EFT to: Helderberg ADDH Support Group

ABSA, Somerset West

Savings Account Number: 9113646348

Proof of payment to: [email protected]

Reference: Individual: Dyslexia + surname (e.g. DyslexiaSmith)

School: Dyslexia + school’s name (e.g. DyslexiaRhenish)

Name(s) of person(s):

Tel number:

Email Address:

Contact person:

Amount paid:

Page 16: Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www ...€¦ · Die graad 7's het 'n resep in Engels gedemonstreer. Hulle het die heerlikste smoothies gemaak en Mev. Gibson was die

Totsiens!

Ons volgende Inkpot

is in April 2019.