graad 3 kwartaal 2 week 4 - collegiate

6
Graad 3 Kwartaal 2 Week 4

Upload: others

Post on 03-Oct-2021

17 views

Category:

Documents


3 download

TRANSCRIPT

Page 1: Graad 3 Kwartaal 2 Week 4 - Collegiate

Graad 3

Kwartaal 2 Week 4

Page 2: Graad 3 Kwartaal 2 Week 4 - Collegiate

3

ou Klank Gebruik jou Uil klanke boek om jou te help. Kyk na die woorde in die blokkie. Kies die regte woord om

elke sin te voltooi. Use your Owl klanke book to help you. Look at the words in the block. Choose the correct word to complete each sentence.

As jou boekie gedruk is, skryf of onderstreep die “ou” klank in elke antwoord met ’n groen potlood.

If your booklet has been printed, use a green crayon to write or underline the “ou” sound in each answer.

Bv. Ek dra ’n ________________ op my voet.

OF

Ek dra ’n ________________ op my voet.

kous

1. Die varkie bou ’n huis van bakstene (bricks).

2. Pappa gebruik (uses) hout om die vuur te maak.

3. Die vrou dra ’n mooi pienk rok.

4. Die hond kou my broer se nuwe skoen.

5. My oupa lees elke dag die koerant (newspaper).

6. Ek gooi sout oor my springmielies.

oupa bou kou hout sout vrou

kous

Kyk na die prentjies en ontsyfer die sinne. Skryf die sin op die lyn neer.

(Look at the pictures and unjumble the sentences. Write the sentence on the line.)

baie baba is stout. Die

Die baba is baie stout.

’n Daar is mou. op my ster

Daar is ’n ster op my mou.

ouma kook. hou van My

My ouma hou van kook.

Page 3: Graad 3 Kwartaal 2 Week 4 - Collegiate

4

Seerowers seerowers pirates seerowerskip pirate ship

laf silly tou rope

neem takes niemand nobody

sluit lock hoedjie little hat

sand sand bang scared

skulp shell see sea

kokosneut coconut boot boat

skree shout dik thick

roei row sluit oop unlock Lees die sinne en teken ’n prentjie as jou boekie gedruk is.Read the sentences and draw a picture if your booklet has been printed.

Wim tel ’n skulp op. Die kinders en die seerowers hou ’n partytjie.

Skryf die Engelse woorde in die blokkies.Write the English words in the blocks.

Page 4: Graad 3 Kwartaal 2 Week 4 - Collegiate

5

Ou Leeu is baie siek. Hy le net daar op die grond. Muis klim op Leeu se kop.

Muis luister na Leeu se hart. “Steek uit jou tong,” se Muis. Ja, Leeu is baie siek.

Ouma Aap kom help vir Leeu. Sy het rooi en blou water. Sy gooi die rooi en

blou water in Leeu se keel af. Leeu le net. Leeu slaap vir drie dae. Toe maak

Leeu sy oe oop. “Waar is Ouma Aap?” vra Leeu. “Sy het my gesond gemaak.”

Al die diere is bly. Leeu is nou weer gesond. Almal dans en sing.

Woordeskat

grond = ground al = all luister = listens

steek uit = stick out bly = happy weer = again

keel = throat dans = dance gesond = healthy

ˆ

ˆ

ˆ

¨

1. Wie is siek?

Leeu is siek.

2. Hoe weet jy Leeu is siek?

Hy le net op die grond.

3. Waarna (to what) luister Muis?

Muis luister na Leeu se hart.

4. Wat gee Ouma Aap vir Leeu?

Sy gee vir hom rooi en blou water. / Ouma Aap gee vir Leeu rooi en blou water.

5. Wat maak Leeu oop?

Hy maak sy oe oop. / Leeu maak sy oe oop.

6. Hoekom is al die diere bly?

Al die diere is bly, want Leeu is gesond.

7. Wat het al die diere gedoen toe Leeu weer gesond was?

Al die diere het gedans en gesing. / Hulle het gedans en gesing.

Antwoord die vrae in volsinne.

Answer the questions in full sentences.

Leeu is Siek

ˆ

¨ ¨

Page 5: Graad 3 Kwartaal 2 Week 4 - Collegiate

6

WILDEDIERE

Ek is ’n bok.

Ek het horings.

Ek eet plante.

Ek is ’n leeu.

Ek het maanhare.

Ek is een van die GROOT 5.

Ek is ’n buffel.

Ek het horings.

Ek is een van die GROOT 5.

Ek is ’n luiperd.

Ek het kolle.

Ek is een van die GROOT 5.

Ek is ’n renoster.

Ek is ’n bedreigde spesies.

Ek is een van die GROOT 5.

Ek is ’n olifant.

Ek het ’n slurp.

Ek is een van die GROOT 5.

Ek is ’n jagluiperd.

Ek het kolle.

Ek kan jag.

Ek is ’n krokodil.

Ek het skubbe.

Ek is baie sterk.

Ek is ’n sebra.

Ek het strepe.

Ek eet gras.

Ek is ’n kameelperd.

Ek eet blare.

My nek is baie lank.

Ek is ’n aap.

Ek het ’n stert.

Ek eet insekte.

Ek is ’n seekoei.

Ek het groot tande.

Ek woon in water.

Ek is ’n skilpad.

Ek het ’n dop.

Ek beweeg stadig.

Ek is ’n tier.

Ek het strepe.

Ek kan jag.

*Die dier se naam moet korrek wees. Die ander antwoorde is riglyne. Enige gepaste

antwoorde is ook aanvaarbaar.* The animal’s name must be correct. The other answers are guidelines. Any other suitable answers are acceptable.

Page 6: Graad 3 Kwartaal 2 Week 4 - Collegiate

7 Voorsetsels: Lees, Kyk, Antwoord en Teken

Antwoord in ’n volsin waar moontlik. Teken net die prentjies vir nommer 6 as jou boekie gedruk is.

Answer in a full sentence where possible. Only draw the pictures for number 6 if your booklet has been printed

1. Wat is langs die sleutel?

Die voelverskrikker is langs die sleutel.

2. Die kissie is tussen die draak en die seerower. 3. Wat is onder die heks?

Die pantoffels is onder die heks. 4. Wat is tussen die heks en die voelverskrikker?

Die skulp is tussen die heks en die voelverskrikker. 5. Waar is die seerower?

Die seerower is onder die skulp. / Die seerower is tussen die kissie en die pantoffels.

6. Teken ’n huis onder die seerower. Teken ’n teddiebeer onder die draak.

Teken ’n eend tussen die huis en die teddiebeer. Teken ’n trein onder die pantoffels.

¨

PREPOSITIONS: Read, Look, Answer and Draw

¨

¨