horisonnuus horizonnews vlerke · ook nie vir almal dieselfde betekenis nie. ’n droom word soms...

4
Horisonnuus HorizonNews “My dream is for the world to become a place where the general population respects, encourages and enables its disabled citizens to make a contribution in life, develop to their full potential, and feel that they have a purpose in life”. – Shéri – nes ek is, deur Shéri Brynard en Colleen Naudé, bl 129. uitklim. Hy geniet boogskiet en om saam met vriende en familie see toe te gaan en te kuier – dis nie vir hom lekker om alleen te wees nie. Nathan, weer, geniet sy eie geselskap en luister graag na Michael Jackson wanneer hy nie in die kombuis by die sentrum werksaam is nie. Adrian hou daarvan om houtwerk te doen en op die oefenfiets in die gimnasium te trap. Hy sal ook baie graag weer sy pa, wat in die hemel is, wil sien. Ivan weet presies wat sy groot wens in die lewe is: om ’n professionele tennisspeler te wees en sy eie orkes te stig. Milos Raoni, die Kanadese tennisspeler, is sy groot held omdat hy vir hom ’n mooi persoonlikheid het. Ivan sê hy sal klavier wil speel in sy orkes. Wanneer hy nie tennis kyk of luister nie, lees hy graag storieboeke en luister na die radio. Stephanie wil graag by haar ma en sussie oorsee gaan kuier. Sy luister gereeld na Fanie de Jager se musiek en brei wanneer sy die geleentheid het. Riza is iemand van min woorde, maar sy hou daarvan om ander mense te help. Gerda is ’n groot aanhanger van Justin Bieber en Lady Gaga en sal graag vir Justin wil ontmoet. Een van Teri-Ann se groot drome is bewaarheid toe sy onlangs vir Heinz Winckler kon ontmoet toe hy by Huis Horison opgetree het – sy is een van sy groot bewonderaars. Sy sal graag in ’n sepie op TV wil optree en bekend wees. En al kan sy nie hierdie droom bewaarheid nie, is Teri-Ann ’n baie dankbare persoon en beskou haarself as ’n gelukkige, lewensblye mens. Shéri Brynard van Bloemfontein is iemand wat met Down Sindroom leef. Sy het al die geleentheid gekry om op televisie op te tree en is ’n internasionale ambassadeur vir persone met Down Sindroom. Haar groot droom vir persone met gestremdhede eggo Huis Horison se missie en groot doelwit vir ons inwoners en dagwerkers: O m te droom en te dagdroom kan heerlik wees. Dit kan jou wegvoer na verre strande of wêrelde wat glad nie bestaan nie. Mense praat graag oor hul emmerskoplys, daardie aktiwiteite, drome of ideale wat hulle graag voor hul dood wil doen of bereik. Sangers sing oor drome, daar is idiome oor droom en daar is mense wat baie prakties droom en selfs moeilike probleme in hul drome oplos. Drome het ook nie vir almal dieselfde betekenis nie. ’n Droom word soms beskryf as ’n foto wat ’n oomblik in jou lewe vasvang. Niemand kan hierdie foto beter ontleed as jyself nie, want net jy ken die persoonlike besonderhede van jou lewe. Huis Horison se inwoners droom ook en het ideale wat hulle wil nastreef of ’n werklikheid wil maak. Dit pas in by die sentrum se Visie, Missie en Gedeelde Waardes, want een daarvan lui: Ons glo dat die mens se uniekheid ook bestaan in sy/haar toekomsgerigtheid en die vermoë tot verandering en verbetering; daarom Streef ons na die maksimale ontwikkeling van groeipotensiaal op weg na groter selfstandigheid, Erken ons die positiewe waarde van drome, hoop, verwagting, verbetering en vervulling in elke mens. ’n Paar inwoners het vir ons ’n kykie in hul drome en ideale gegee en vertel van dinge wat hulle plesier gee. Melanie is baie gelukkig by Huis Horison. Sy geniet dit om bocce te speel en om kuns te doen, hou baie van musiek en wil graag Australië besoek. Ansie beskou almal in die sentrum, inwoners en personeel, as haar familie. Sy sal graag die sanger Adam Tas, wil ontmoet, want sy dink hy is ’n goeie sanger. Ansie hou baie van naaldwerk en huisskoonmaak. Japie luister graag na Bokradio en geniet sy werk in die tuinspan. Warrick droom groot ongeag die feit dat hy rolstoelgebonde is. Hy sal baie graag Tafelberg wil NEWSLETTER SPONSORED BY CAPE OFFICE STELLENBOSCH 021 887 3177 capeoffice.co.za vlerke Gee hul drome JAARGANG ISSUE 10 NOMMER NUMBER 1 APRIL 2018 Teri-Ann Mauerberger by haar groot held, Heinz Winckler. Wanneer die Maties rugby speel, is daar gewoonlik ‘n hele paar ondersteuners van Huis Horison wat die geleentheid baie geniet. Hier is André Marais, Chereze Hanekom, Carelene Bredell, Lisa Labuschagne en Ilza Gibson by die gelukbringers voor ‘n wedstryd. Melanie Stevens leef haar belangstelling in die kunsklas uit.

Upload: others

Post on 26-Sep-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Horisonnuus HorizonNews vlerke · ook nie vir almal dieselfde betekenis nie. ’n Droom word soms beskryf as ’n foto wat ’n oomblik in jou lewe vasvang. Niemand kan hierdie foto

HorisonnuusHorizonNews

“My dream is for the world to become a place where the general population respects, encourages and enables its disabled citizens to make a contribution in life, develop to their full potential, and feel that they have a purpose in life”. – Shéri – nes ek is, deur Shéri Brynard en Colleen Naudé, bl 129.

uitklim.Hygenietboogskietenomsaammetvriendeenfamilieseetoetegaanentekuier–disnievirhomlekkeromalleenteweesnie.Nathan,weer,genietsyeiegeselskapenluistergraagnaMichaelJacksonwanneerhynieindiekombuisbydiesentrumwerksaamisnie.Adrianhoudaarvanomhoutwerktedoenenopdieoefenfietsindiegimnasiumtetrap.Hysalookbaiegraagweersypa,watindiehemelis,wilsien.

Ivanweetpresieswatsygrootwensindieleweis:om’nprofessioneletennisspelerteweesensyeieorkestestig.MilosRaoni,dieKanadesetennisspeler,issygrootheldomdathyvirhom’nmooipersoonlikheidhet.Ivansêhysalklavierwilspeelinsyorkes.Wanneerhynietenniskykofluisternie,leeshygraagstorieboekeenluisternadieradio.Stephaniewilgraagbyhaarmaensussieoorseegaankuier.SyluistergereeldnaFaniedeJagersemusiekenbreiwanneersydiegeleentheidhet.

Rizaisiemandvanminwoorde,maarsyhoudaarvanomandermensetehelp.Gerdais’ngrootaanhangervanJustinBieberenLadyGagaensalgraagvirJustinwilontmoet.EenvanTeri-AnnsegrootdromeisbewaarheidtoesyonlangsvirHeinzWincklerkonontmoettoehybyHuisHorisonopgetreehet–syiseenvansygrootbewonderaars.Sysalgraagin’nsepieopTVwiloptreeenbekendwees.Enalkansyniehierdiedroombewaarheidnie,isTeri-Ann’nbaiedankbarepersoonenbeskouhaarselfas’ngelukkige,lewensblyemens.

ShériBrynardvanBloemfonteinisiemandwatmetDownSindroomleef.Syhetaldiegeleentheidgekryomoptelevisieoptetreeenis’ninternasionaleambassadeurvirpersonemetDownSindroom.HaargrootdroomvirpersonemetgestremdhedeeggoHuisHorisonsemissieengrootdoelwitvironsinwonersendagwerkers:

Omtedroomentedagdroomkanheerlikwees.Ditkanjouwegvoernaverrestrandeofwêrelde

watgladniebestaannie.Mensepraatgraagoorhulemmerskoplys,daardieaktiwiteite,dromeofidealewathullegraagvoorhuldoodwildoenofbereik.Sangerssingoordrome,daarisidiomeoordroomendaarismensewatbaiepraktiesdroomenselfsmoeilikeproblemeinhuldromeoplos.Dromehetooknieviralmaldieselfdebetekenisnie.’nDroomwordsomsbeskryfas’nfotowat’noomblikinjoulewevasvang.Niemandkanhierdiefotobeterontleedasjyselfnie,wantnetjykendiepersoonlikebesonderhedevanjoulewe.

HuisHorisonseinwonersdroomookenhetidealewathullewilnastreefof’nwerklikheidwilmaak.DitpasinbydiesentrumseVisie,MissieenGedeeldeWaardes,wanteendaarvanlui:

Onsglodatdiemensseuniekheidookbestaaninsy/haartoekomsgerigtheidendievermoëtotveranderingenverbetering;daarom• Streefonsnadiemaksimaleontwikkelingvan

groeipotensiaalopwegnagroterselfstandigheid,• Erkenonsdiepositiewewaardevandrome,

hoop,verwagting,verbeteringenvervullinginelkemens.’nPaarinwonershetvirons’nkykieinhuldrome

enidealegegeeenvertelvandingewathulleplesiergee.MelanieisbaiegelukkigbyHuisHorison.Sygenietditomboccetespeelenomkunstedoen,houbaievanmusiekenwilgraagAustraliëbesoek.Ansiebeskoualmalindiesentrum,inwonersenpersoneel,ashaarfamilie.SysalgraagdiesangerAdamTas,wilontmoet,wantsydinkhyis’ngoeiesanger.Ansiehoubaievannaaldwerkenhuisskoonmaak.JapieluistergraagnaBokradioengenietsywerkindietuinspan.

Warrickdroomgrootongeagdiefeitdathyrolstoelgebondeis.HysalbaiegraagTafelbergwil

NEWSLETTER SPONSORED BY CAPE OFFICE STELLENBOSCHNewsletter proudly sponsored byNewsletter proudly sponsored by

021 887 3177capeoffice.co.za

vlerkeGee hul drome JAARGANG

ISSUE 10 NOMMER NUMBER 1APRIL 2018

Teri-Ann Mauerberger by haar groot held, Heinz Winckler.

Wanneer die Maties rugby speel, is daar gewoonlik ‘n hele paar ondersteuners van Huis Horison wat die geleentheid baie geniet. Hier is André Marais, Chereze Hanekom, Carelene Bredell, Lisa Labuschagne en Ilza Gibson by die gelukbringers voor ‘n wedstryd.

Melanie Stevens leef haar belangstelling in die kunsklas uit.

Page 2: Horisonnuus HorizonNews vlerke · ook nie vir almal dieselfde betekenis nie. ’n Droom word soms beskryf as ’n foto wat ’n oomblik in jou lewe vasvang. Niemand kan hierdie foto

HierbyHuisHorisonhetdiedireksieenpersoneelreedsin2004die

belangrikebeleidsdokumentooronsvisie,missieenwaardesopgestel.Indieafdelingooronswaardeswordverwysnaonsinwonerssestatus,ver­houdings,volledigemensweesentoekoms.Sedertdienhethierdiedokumentdiegrondslaggevormvanonsbesluitneming,aanstellingsentoekoms­beplanning.Saamfokusonsopvermoëns,nieoponvermoënsnie;enoppotensiaal,nietekortkomingenie.

DitisveralvironsbelangrikdatelkeenvanonsinwonersmoetglodathulleverblyfbyHuisHorisonvirhulle’ntoekomsinhou,endatdaarvirhullemoontlikhedebestaantenopsigtevanhulwerk,verhoudingsenlewenskwaliteit.

DietoekomsvanelkeinwonervanHuisHorisonis’nproseswatgeleidelikontvou.Virhierdieprosesmoetonsaspersoneelverantwoordelik­heideneienaarskapdaarvooraanvaar.Daarommoetonsveralglodatdietoekomsvironsinwonersmoontlikhedeinhouendathulleinstaatisomhullewenskwaliteitpositieftebeïnvloed.Onsmoetsekermaakdatonsaldiegekompliseerdefasettevanmensweessaammethulleaanpakenonsmoetmeteerlik­heid,deernisennederigheidlangshullestapophullewegnadietoekoms.

Godhetvirelkeenvanons’ntoekomsbewerkstelligtoeJesusaandiekruisgesterfhet.Vironsis’ntoekomsgerigtelewedikwelsvanselfsprekend.Dankiedatusogetrouonshandevatsodatonssaamookvironsinwoners’nlewevanhoopenverwagtingkangee.

Dankievirubelangstelling,ondersteuningenaanmoediging.Vironsinwonersskepditdiemoontlikheidvan’nsinvolleleweenoopdeure.

MagdiePaastydookviru’ntydvannuwehoopen’nnuwetoekomsverwagtingwees.

elza bresler

van d

ie uit

voere

nde d

irekte

ur

HuisHorison/HorizonHousePatrysstraat1PatrysStreetOnder-PapegaaibergStellenbosch7600

Posbus/POBox102Stellenbosch7599

BANKBESONDERHEDE/ BANKING DETAILS

Naam/name:HuisHorisonBank: NedbankBusinessWinelandsTjekrekening/current account: 1498044247Takkode/branch code: 149821

T 0218875080F 0218875337E [email protected] www.huishorison.org.za

NWO 003-306 NPOBTW/VAT Reg 4590129161

Horizon House saves waterThe Western Cape, together with other provinces, is experiencing a very serious drought. At Horizon House numerous measures are in place to help us live with the severe water restrictions that are a result of the drought. The centre has obtained a couple of water tanks, is going to drill a bore hole and has plans to implement a grey water system. Shower heads have all been replaced with water saving devices and toilets have been adjusted to use the minimum water. Although we can use water from our dam for the garden, we do so sparingly.

Theresidentsandstaffareallworkingtogethertosavewaterinallthedailyactivitiesofthecentre.AgroupofresidentsevenhaveaWhatsAppgroupwheretheyshareideasandtipsonhowtouselesswater.InLifeSkillsTraining“Howtosavewater”isnowthered­hotthemeoftrainingsessions.

What you can do with 50l per day

Dishes & laundry 18 litres

90 Sec shower 15 litres

1 Toilet flush 9 litres

Daily higiene 3 litres

Cooking 2 litres

Drinking water 2 litres

1 Dog bowl 1 litre

Zani Marais and Stephan Wessels water a young tree with a little grey water.

Two of the water tanks next to the work areas, used for filling up of the swimming pool.

Page 3: Horisonnuus HorizonNews vlerke · ook nie vir almal dieselfde betekenis nie. ’n Droom word soms beskryf as ’n foto wat ’n oomblik in jou lewe vasvang. Niemand kan hierdie foto

Boccespelers

DieBoccespelersvanHuisHorisonenSunfieldgaanvan5tot8April2018aandieSpesialeOlimpiadeSAinJohannesburgdeelneem.HulleisdeelvandieWP­span.DieHoërMeisieskoolBloemhoflaathullegoedgunstigliktoeomophulleastro­hokkiebaanteoefen,enhullemaakgoeiegebruikvandiégeleentheid.

Foto links: Die spelers is ernstig oor die oefeninge voor die Spele

Foto links onder: Die Huis Horisonspelers wat gekies is om aan die Spesiale Olimpiade deel te neem is (agter) Mark Reeves, Desmond Laminie en Tian du Preez sowel as (voor) Mario Hendricks, Petro Theron en Melanie Stevens.

Herwinning kry ’n nuwe baadjieDieHerwinningsprojekbyHuisHorisoniseenvanonsgrootstewerks­areasenspeel’nbelangrikerolindieherwinningsaksievandiedorp.Dievloervandiegebouwaardiealgemeneherwinnningsmateriaalsorteerword,isonlangsordentlikgeseël.Tweeuitsuigwaaiersisookindiedakinstalleeromdiewerksomstandighedevandiewerkersinhierdiewerksareateverbeter. Heinz

sing Horison-harte warmInwonersenhulfamilieledesowelasdagwerkersenanderpersoneelkonop15Februarie2018heerlikonderdieakkerboomkuierennaHeinzWincklerluister.Ditwas’nbaiegeselligegeleentheidomdiejaarmeeafteskop.EnMernahetboonopgesorgvirheerlikeworsbroodjiesomdieinnerliketeversterk.

tops!

Heinz in aksie.

Opgradering aan die gang – die vloer lyk sommer splinternuut.

Die werkers glimlag breed oor hul verbeterde werksplek.

Page 4: Horisonnuus HorizonNews vlerke · ook nie vir almal dieselfde betekenis nie. ’n Droom word soms beskryf as ’n foto wat ’n oomblik in jou lewe vasvang. Niemand kan hierdie foto

WAYS TO GET

INVOLVED

• Make a single donation;• Complete a debit order form for regular donations;• Support our fundraising efforts by attending

our functions – you could even host a table or sell tickets;

• Become a member of the Horizon House Circle of Friends and we will keep you informed through our newsletter;

• Remember us in your will;• Support our workshops:

– buy our bakery’s products;– bring us your waste for recycling (paper,

clean plastic, etc);– buy some of our crafts and handwork – or

place an order for something unique;– obtain a quote for restoring your furniture.

You could also buy hand manufactured garden and patio furniture at the centre.

E-mail [email protected], should you need more information on any of the above-mentioned.

MySchool MyVillage MyPlanetHorizon House is a member of the MySchool MyVillage MyPlanet fundraising

programme. Please consider us as a beneficiary if you already have a card, or call us to organise a card for you. Remember to swipe your card at these local outlets: Altech Netstar, Arizona Spur, Dassiesfontein, Engen, Flight Centre, Jack’s Paint Stellenbosch, Loot (www.loot.co.za), Power24, Waltons, Woolworths, WorksheetCloud

April Bemarkingsgeleentheid

1 Sept Vier-die-leweete,CavalliRestaurant

7 Sept Loslitdag

3 Nov Somerkermis

16 Nov Rolbaldag

Valentynsdag was vanjaar ’n baie spesiale dag by die sentrum. Inwoners en personeel kon saam piekniek hou, mooi foto’s neem, lekker dans en na ’n fliek kyk. Die dag is ook altyd ’n geleentheid om mooi aan te trek en die lewe saam met jou vriende te vier.

’n Groot eer het Liezl Swanepoel en Lauren Goodes te beurt geval toe hulle onlangs deur Lisa Brown International Academy gevra is om as modelle in ’n promosievideo op te tree. Die fotogeleentheid het op die Cavalli-wynplaas buite Stellenbosch plaasgevind en was ’n groot hoogtepunt vir die twee inwoners.

Boot camp & other fun activities!

Fun in the water. Boot camp!

Boot camp has evolved into a very popular activity at the centre. It takes place every Tuesday and Thursday and 13 residents enjoy the exercises on a weekly basis. In summer there are water aerobics on Mondays and Wednesdays and 22 residents enjoy the fun in the water.

The aim of these activities is to give the residents an opportunity to be involved in physical activities and to give them sensory stimulation that derives them from working. The exercises help them with weight maintenance and are, of course, good for general health and well-being.

FOTO ONDER: Liezl en Lauren voor die mooimaaksessie. FOTO REGS: Liezl en Lauren by Esté van Bottomless Coffee - hulle lyk prentjiemooi in die trourokke wat hulle moes dra.

speel modelLiezl en Lauren

VALENTYNS- OPSKOP Foto regs bo: Marieke Enslin en Charles Seafield het mooi aangetrek vir die geleentheid.

Foto regs onder: Piekniek onder die akkerboom.