skoolkoerant van die hoërskool brackenfell maart 2011 · 2011-05-22 · skoolkoerant van die...

14
Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Re Vera Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it was extreme glamour at the Mr. & Ms. Brackenfell event 2011. The theme of the evening was summer, and boy, did the finalists deliver. The hall was packed with proud parents, excited supporters and even the occasional teacher. The MC for the evening, the ever-so-charming Mr. Brackenfell 2010, Kyle Ross, got proceed- ings off to a heated start, with the finalists introduc- ing themselves to loud applause. The first hot scene to be presented was “Summer of „69", which saw finalists turning boring school uniforms into some very appealing pieces of cloth- ing. They walked out on stage looking like true Brakkies in every sense of the word. The second scene had all the girls screaming as the boys stepped out in their swimwear. There were toned and ripped bodies all around. Next up saw the lovely ladies in their swimwear, in the “Boys of Summer” scene. This was definitely one of the most applauded scenes, as the boys went nuts over the gorgeous girls of Brack- enfell High School. After a brief interval, in which many people rushed outside to get some fresh air and to cool off, it was back to busi- ness. The next scene was “Summer Loving” where all the finalists strutted their stuff in couple forma- tions. The girls were dressed in 1950's skirts and white shirts, looking adorable and very much Grease inspired, as the boys came out looking very posh in chinos and T- shirts. The final scene of the eve- ning was one of fun and romance. The theme was “Cocomo” with the finalists appearing for the last time and giving it their all in the hope of being crowned Mr. and Ms. Brackenfell 2011. In this very glamor- ous scene the girls wore stunning cocktail dresses, whilst the boys looked very hand- some in their smart wear. As the evening moved towards a climax, the pressure was mounting on the judges to reveal their decision. The atmosphere was tense as they handed over the envelopes con- taining the names of the winners. As the announcements started, the nervousness of the winners turned to excitement and joy as they realized that all their hard work had finally paid off. For 2011, in third place, the new second prince and princess were Justin Alexander and Anel van Zyl. In second place, the new first prince and princess were Jeandrè Volschenk and Julia Simons. And finally, our Mr. and Ms. Brackenfell 2011 were ... the very hand- some Chad Maree and the gorgeous Clarizna van der Berg. Congratulations to all the winners and a very big thanks to all the sponsors. RV The winners being crowned Foto: Verskaf Mr Brackenfell Chad Maree Foto: Verskaf Ms Brackenfell Clarizna van den Berg Foto: Verskaf

Upload: others

Post on 12-Mar-2020

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 · 2011-05-22 · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Re Vera Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it

Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011

Re Vera

Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it was extreme glamour at the Mr. & Ms. Brackenfell event 2011. The theme of the evening was summer, and boy, did the finalists deliver. The hall was packed with proud parents, excited supporters and even the occasional teacher. The MC for the evening, the ever-so-charming Mr. Brackenfell 2010, Kyle Ross, got proceed-ings off to a heated start, with the finalists introduc-ing themselves to loud applause. The first hot scene to be presented was “Summer of „69", which saw finalists turning boring school uniforms into some very appealing pieces of cloth-

ing. They walked out on stage looking like true Brakkies in every sense of the word. The second scene had all the girls screaming as the boys stepped out in their swimwear. There were toned and ripped bodies all around. Next up saw the lovely ladies in their swimwear, in the “Boys of Summer” scene. This was definitely one of the most applauded scenes, as the boys went nuts over the gorgeous girls of Brack-enfell High School. After a brief interval, in which many people rushed outside to get some fresh air and to cool off, it was back to busi-ness. The next scene was “Summer Loving” where all the finalists strutted their stuff in couple forma-tions. The girls were

dressed in 1950's skirts and white shirts, looking adorable and very much Grease inspired, as the boys came out looking very posh in chinos and T-shirts. The final scene of the eve-ning was one of fun and romance. The theme was “Cocomo” with the finalists appearing for the last time and giving it their all in the hope of being crowned Mr. and Ms. Brackenfell 2011. In this very glamor-ous scene the girls wore stunning cocktail dresses, whilst the boys looked very hand-some in their smart wear.

As the evening moved towards a climax, the

pressure was mounting on the judges to reveal their decision. The atmosphere was tense as they handed over the envelopes con-taining the names of the winners. As the announcements started, the nervousness of the winners turned to excitement and joy as they realized that all their hard work had finally paid off. For 2011, in third place, the new second prince and princess were Justin Alexander and Anel van Zyl. In second place, the new first prince and princess were Jeandrè Volschenk and Julia Simons. And finally, our Mr. and Ms. Brackenfell 2011 were ... the very hand-some Chad Maree and the gorgeous Clarizna van der Berg. Congratulations to all the winners and a very big thanks to all the sponsors.

RV

The winners being crowned Foto: Verskaf

Mr Brackenfell Chad Maree

Foto: Verskaf Ms Brackenfell Clarizna van den Berg Foto: Verskaf

Page 2: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 · 2011-05-22 · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Re Vera Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it

Quiz

Redaksie

Redaktrise

Hester Swart

Verslaggewers Megan de Freitas

Melissa de Coite

Nadia Rust

Karla Snyman

Bianca Slabbert

Danielle Smit

Zoë van Wyk

Abby Cronjé

Leandri Joubert

Paul von Molendorf

Danielle Psomas

Michelle Brumme

Abigail Asia

Anushka Beukes

Zanmari Burger

Lee-Ann Olckers

Hester Swart

Spotprent

Chantel Vogel

Fotograwe

Lee-Ann

Groenewald

Nicolle Bester

Uitlegkunstenaar

Rinus Grobbelaar

You live in Fairytale Land and want to bake your sick grandmother her favourite

cakes. When you walk over to grandma‟s house you

have to cross seven bridges, but since you live in Fairytale Land, an evil

Troll obviously lives under each bridge. Each troll will

take half the number of cakes you have and give

one back. How many cakes must you bake if you want

to give grandma two cakes? Answer is at the back of the Re Vera

Die jaar 2011 is

uiteindelik hier.

Niemand kon meer

wag vir wat voorlê

nie. Almal het die jaar

nuut begin en nuwe

uitdagings aangepak,

maar so gou as wat

die eerste kwartaal

begin het, so gou

moes ons weer

totsiens sê aan die

die kwartaal.

Die nuwe seniorraad

het die jaar afgeskop

deur die nuwe gr.8‟ies

op die ware Brakkie-

manier te verwelkom.

Hulle het gou hulle

klein Brakkie-skoene

uitgetrek en doen nou

alles op die Brakkie-

manier.

Die Valentynsbal en

Junior dans het ook in

hierdie kwartaal

plaasgevind. Die

nuwe Brakkies kan

darem vir jou lekker

dans.

Die Interhuis

byeenkoms het

natuurlik ook

plaasgevind. Brakkies

kan trots staan om te

weet dat vyf van ons

leerlinge WP-kleure in

atletiek verwerf het.

Die matrieks het van

die begin van die

kwartaal gees begin

bou wat geen keer

het nie en steeds by

die dag toeneem.

So kom en geniet

Brackenfell Hoërskool

se eerste Re Vera

uitgawe van 2011.

Hester

Re Vera

Page 3: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 · 2011-05-22 · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Re Vera Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it

Re Vera

beperk tot die paviljoen nie. Die Brakkies het vir „n groot verrassing gesorg toe ses rekords verbeter is. Jana Swart het die o/14-dogters se gewigstootrekord mooi verbeter. Ruan Stander het die o/15-seuns se hamergooi- en gewigstootrekords verbeter. Nog ʼn o/15-seun, Edrich Crous, het die spiesgooi-rekord verbeter. Die o/15-dogters se spiesgooirekord is deur Jana Bothma verbeter.

Danielle Sterrenberg was die matrieks se trots toe sy die hamergooirekord vir dogters o/19 verbeter het. In elke ouderdoms-groep was daar goeie prestasies waarop elke Brakkie trots kon wees. Haar nuwe rekord in gewigstoot het Jana Swart die beste presteerder onder die dogters o/14 gemaak, terwyl Renaldo Scotts die beste presteerder onder die o/14-seuns

was met sy fantastiese 200m. Marzaan Heyns was die beste o/15-dogter, en Ruan Stander het die toekenning vir die beste prestasie vir die o/15 seuns ontvang vir sy rekord. Chane Stadler het die beste prestasie behaal vir dogters o/17 met haar vertoning in die spiesgooi, en Johann Muller vir die o/17-seuns met sy hamergooi. Megan de Villiers het bewys ʼn eerste probeerslag is al wat nodig is! Sy het die beste presteer in die o/19-dogters met haar spiesgooipoging. Niel Waij het die beste presteer in die o/19-seuns met sy mooi hamergooi.

Die dag is gekenmerk deur baie talent en prestasies. Die sterre van die dag was Jean-Marc Fuchs as die Junior Victor Ludorum en Asshnique Robbinson as die Junior Victrix Ludorum. Cheslin Kolbe ontvang die Senior Victor Ludorum en Chane Stadler die Senior Victrix Ludorum. Huis Walton het die atletiekbeker gewen, maar Huis Brink se gees kon nie gedemp word nie en dit het aan hulle die Geesbeker besorg. Die dag sal onthou word vir sy prestasies, maar veral vir die fantastiese gees onder al die Brakkies.

Hester Swart OP 28 Januarie was Brackenfell Hoërskool gevul met gees – dit was weer tyd vir die Interhuis-atletiek. Die drie huise het elkeen sy eie tema gehad: Egiptiese godinne, “Beach boys”, Mini Muis, asook die polisie. Huis Walton het ons eerste verras toe die dirigente met ʼn rooi poegie om die veld gery het en ʼn mal rooiduiwel oor die veld gehardloop het vir

verdere vermaak. Die hele Huis Brink, met dirigente getooi in polisie-uniforms, het kort op hulle hakke gevolg en oor die veld na die paviljoen gestap. Dit was asemrowend. Huis Cilliers se dirigente het natuurlik aandag getrek met die swart BMW‟s waarin hulle aangery gekom het, geklee as Egiptiese godinne en “Beach boys”. Die gees was oral tasbaar en nie net

RV

BRAKKIES MAAK GESKIEDENIS

Huis Walton Foto: Hester Swart

Huis Cilliers Foto: Lee-Ann Groenewald

Huis Brink Foto: Lee-Ann Groenewald

Page 4: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 · 2011-05-22 · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Re Vera Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it

‘n Nuwe Leerling Michele Brumme

OM as „n nuwe leerling in die Hoërskool Brackenfell te begin, is pret. Jy staan voor die hekke van die skool en kyk na almal en alles om jou, jy voel so klein teenoor die res. Jy weet nie waar om te gaan en wat ander van jou sal dink nie. Jy vind jou maats of maak nuwe maats. Toe die skool begin het, het alles woes gegaan. Jy wonder hoe die skool binne lyk, die vakke en die onderwysers. Daar is baie nuwe aanpassings en jy voel skrikkerig vir die eerste paar dae. Dalk ver-dwaal jy en kom laat vir klas – dit is net een van baie aanpassings. Later sien jy dit is nie so erg nie en jy geniet die hoërskool. Die Hoërskool Brackenfell het baie uitdagings. Daar is „n verskeidenheid sportsoorte soos atletiek, tennis, rugby, hokkie, netbal, landloop, gholf, drummies, skyfskiet, tafeltennis, skaak en noodhulp. Op kultuurgebied is daar drama, dans, musiek, koor en Extreme 45 waaraan jy kan deelneem.

Sersant maak rekrute bymekaar Leandri Joubert SY stem laat die luidspreker vibreer, soos hy die nuwe rekrute bymekaar roep. “Staan op aandag en kyk af!” Die nuwe Brakkies begin twyfel of hulle by die regte leër aangesluit het. Die Seniorraad het beslis hulle hande vol gehad met die gr.8‟s wat dringend hoërskoolopleiding nodig gehad het. Die week het met ‟n saalbyeenkoms en ‟n toer deur die skoolgebou afgeskop. (Die nuwelinge moes die kans gegun word om hulle nuwe tuiste te ondersoek en meer vertroud te raak met die gange en vele klaskamers.) Om twaalfuur was die Brakkies uitgeput en reg om huis toe te verkas.

Die volgende dag, terug by die skool, tussen die geklets van die gr.8‟s en die kennismaking met ander ouer leerders, kon ‟n mens gou deel raak van die opwinding van die nuwe jaar. Die dag se aktiwiteite het begin en verskeie groepe het aan die vasvra, improvisasie en “Trustwalk” deelgeneem. Dit was omtrent „n aangename ondervinding om die nuwelinge se kennis van die Hoërskool Brackenfell op die proef te stel. Die dag was „n groot sukses en almal het uitgesien na die volgende dag se waterkaskenade. Die dag gevul met “hooters“, waterballonne en stroopappels was iets om te onthou. Al die betrokkenes het hul gate uit geniet (party meer as ander). Vrydag, die laaste dag van die Oriënterings-week, het aangebreek.

Die gr.8‟s het teen mekaar op die atletiekbaan gekompeteer en die ware Olimpiese kwalifiseerders is ontdek. Hierdie was beslis „n week wat geen gr.8 of Seniorraadslid ooit sal vergeet nie. Dankie aan die Seniorraad wat hul werk so goed gedoen het en die week suksesvol afgesluit het. Hopelik sal die gr.8‟s vele gelukkige jare as deel van die Brakkie-leër beleef.

RV

RV

Re Vera

Page 5: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 · 2011-05-22 · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Re Vera Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it

A night the juniors will ALWAYS remember! Megan de Freitas THE night of 28 January 2011, there was a dance for the grade 8‟s and 9‟s only in the Ossie Theron Centre. Many of the juniors had been look-ing forward to this night the entire week, and when the day arrived, it far exceeded their expectations. For that entire week all the juniors were talking about what they were going to wear, how their hair was going to look, and well, just about anything to do with that Friday night. The Matric RCL of 2011 organised the whole evening with the help of the grade 9

Grade Council. They didn‟t have very long to organize everything, but they pulled it off. Tickets were only R5, which is the reason why so many people came. The dress code was Smart Casual. This meant no one had to go out and buy the most expensive dress they could find, they could come in a cool

pair of shorts and funky T-shirt if they wanted to! According to many of the grade 9‟s they were very happy when they found out about the dance. It was un-expected, since this was the first time a dance had been held for the juniors. Previ-ously, everything was always for the seniors.

The juniors were doing sokkie dancing, or just moving to the music, and some strange dance moves were seen, but everyone had a whole lot of fun! The DJ played music most familiar to the juniors (and even the whole school), but when he played Cotton Eyed Joe, everyone ran to the dance floor to dance to this popu-lar song. In future we hope to host more dances like this one.

HOËRSKOOL sonder die deelteken? Is dit werklik wat die Brackenfell-meisies wil hê ander skole van ons moet dink? Dit is dalk sterk gestel, maar dit dit lyk tog so wanneer „n mens na die skoner geslag van die Hoërskool Brackenfell se skooldrag kyk. Almal gis die afgelope tyd oor die “nuwe” skoolrokreël wat ingestel is. Duidelik het daardie meisies nie die skoolreëls behoorlik gelees voordat hulle in swart op wit geteken het dat hulle dit sal gehoorsaam nie. Wat my die meeste skok, is dat daar meisies is wat dink hulle lyk oulik met die rokkies wat so kort is dat mens elke nou en dan „n vlugtige kykie in hul persoonlike lewe kry. As die doel van die kort rokkies is om ouens se aandag te trek, moet die skuldiges tog net asseblief wakker skrik. Sulke meisies besef dit dalk nie, maar hulle trek die verkeerde soort aandag. Ordentlike ouens hou van meisies met hul rokke vier vingers bo die knie. So wanneer die volgende netheidsinspeksie kom en die meisies begin na skêre gryp om die soom

vinnig uit te knip, dan staan jy trots met „n groot glimlag in jou “lang” rok. Klere sê baie van die

persoon wat die klere dra!

Kort,

korter,

kortste

RV

RV

Re Vera

Page 6: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 · 2011-05-22 · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Re Vera Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it

Re Vera

Brakkies kry nog „n adjunkhoof

Hester Swart Brackenfell Hoërskool het 2011 begin met „n lekker verrassing toe mnr. Jannie Muller as tweede adjunkhoof aangestel is. Die Re Vera het by hom gaan inloer om hom beter te leer ken. 1. Waar en wanneer is Meneer gebore? In Oos-Londen op 6 Februarie 1965. 2. Waar het Meneer grootgeword?

Voor skool op „n plaas naby Herbertsdale en van graad 1 af op Mosselbaai.

3. Aan watter universiteit het Meneer geswot

en watter graad het Meneer behaal?

Eers by die Onderwyserskollege Oudtshoorn en daarna aan die Universiteit van Stellenbosch vir die vierjaar-HOD en toe BA.

4. Wat het Meneer geïnspireer om ‘n

onderwyser te word? Dit was my lewe lank lief vir kinders en ook om

by sport betrokke te bly. 5. Hoe lank hou Meneer al by Brackenfell

skool? Van 1989, dit is dus al „n leeftyd. 6. Wat het Meneer geïnspireer om aansoek te

doen vir die adjunkhoofpos?

Daar kom „n tyd in jou lewe wat jou laat besef jy moet nou vorentoe beweeg. Ek glo dit was die regte tyd vir my en ek weet ek kan die werk doen.

7. Waar sien Meneer die skool oor tien jaar?

Ons is reeds „n bekende skool in die Wes-Kaap. Definitief nie groter nie! Eerder om ons sukses te konsolideer en nog verder te verbeter.

8. Meneer was mos die afrigter van die eerste rugbyspan ook. Wat is Meneer se verwagtinge vir 2011 se eerste span?

Hierdie jaar staan ek „n bietjie terug en sal betrokke wees by die o/19C‟s, maar ek sien met afwagting uit na die rugbyseisoen en veral die eerste span se vordering.

9. Om die afrigter van die eerste span te

gewees het, moes Meneer seker self ook kennis hê van die sport. Watter posisie het Meneer op skool en/of na skool in rugby gespeel?

Ek was maar altyd „n slot of agsteman, en het Cravenweek o/13 vir SWD gespeel en ook o/20 vir SWD, en daarna vir die Weermag op Oudtshoorn. Ek het ook vlak 3 rugbyafrigtings- kursusse gedoen.

10. Watter rugbyspan ondersteun Meneer in

die “Super 15” en hoekom? Die STORMERS. Ek glo aan lojaliteit! 11. As Meneer wil ontspan, wat doen Meneer? So min as moontlik, so lank as moontlik. 12. Wat weet ons Brakkies nie van mnr Muller

nie? Ek kyk sepies saam met my vrou! Die lojale Stormer en geharde eerstespanafrigter het toe ook „n sagte kant wat elke Brakkie met trots na hom kan laat opkyk en besef die Oos-Kaap en SWD het een van sy pronkstukke vir ons gegee.

RV

Mnr. J.Muller Foto: Hester Swart

Page 7: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 · 2011-05-22 · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Re Vera Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it

Re Vera

Inspirasie vir ons leiers Nadia Rust

OP 6 Maart 2011 het die jaar-likse leierskapsdiens by die AGS-kerk in Bellville plaasgevind. Dit was die dertiende agtereenvolgende kerkdiens wat hierdie kerk vir die leierskorps van omliggende skole aangebied het. Na lofprysing is al die skole individueel verwelkom. Toe dit Brackenfell se beurt was, het die Brakkies beslis die hardste ge-blaf en gewys dat hulle die meeste gees van al die skole het. Hierdie jaar het die 26-jarige Bouwer Bosch die erediens aange-bied. Bouwer is deel van die alombekende Christelike orkes, Straatligkinders. Hy het vertel dat hy per toeval deel van die orkes geword het. Bouwer is deur een van die ander lede genader terwyl hy vir

die kerk se orkes gespeel het. Bouwer het aan die einde van die eerste oefening vir homself en sy ouers gesê dat hy niks van die hele idee van „n orkes gehou het nie. Hy het egter aange-hou en hy pluk van-dag definitief die vrugte daarvan. Die tema van Bouwer se boodskap was dat jy nie die wêreld kan verander as jy nie self anders is nie. Nadat Bouwer sy boodskap oorgedra het, het hy die gehoor met drie liedjies betower. Bouwer se spontane aanbieding en die goeie humorsin waar-mee hy die boodskap oorgedra het, is beslis aansteeklik. Hy was voorwaar „n inspirasie vir die leiers van die Hoërskool Brackenfell.

VRL BLOG Brakkies got talent!!! When: May How to enter: Entry forms can be collected at Miss Bester‟s class at room 125 from the beginning of the second term. Voting: There will be judges (as always) but the audience has the deciding vote, so bring fans. Prize: R1 500 cash.

RV

Bouwer Bosch Foto: Lee-Ann Groenewald

Bouwer en Lee-Ann Foto: Lee-Ann Groenewald

Page 8: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 · 2011-05-22 · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Re Vera Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it

Re Vera

tive games of Frisbee and beach soccer. On a beach there is a long standing motto that less is more this gave all the guys a great opportunity to show off their hard-earned mus-cles in their vests or less, much to the enjoyment of the girls. And for all those love birds who were al-ready in the Valentine‟s Day mood, there was al-ways time for a romantic sea side stroll, in front of the entire grade. And some say romance is dead! Some students decided to forgo the beach alto-gether, because why get sand in your shoes if there‟s a whole row of high-end stores right across the road. It was a day of innocent fun in the sun and a chance for the

matrics to get to know one other a lot better. This is the last year they have together, and amidst the hectic work load of matric, it was a much needed break and an opportunity to let off some steam. The thing that everyone agreed on was that the day was way too short

and could have gone on much longer, but luckily everyone had at least one after party planned that night. Next stop, Matric Weekend!

Zoë van Wyk THE Camps Bay beach was calm and empty, that was until the Brackenfell High School matrics de-cided to arrive and turn it into their own personal playground on a beautiful day, scattered all along the beach everywhere you looked you could find learners swimming and fooling around. The teach-ers politely made them-selves scarce by finding their own little area to tan and socialise, that just so happened to be quite a way from the students. Finally having a day off school to spend on the beach with their friends the matrics took full ad-vantage of it, leading some intensely competi-

Matric day

Megan de Villiers THE Senior Council attended the annual Paul Roos Ball. The ladies looked glamor-ous in their gowns and the young men looked handsome in their suits. Everyone was dressed to the nines! There was excitement in the air with the arri-val of the various schools. Even with the slight nervousness, the atmosphere was still exciting and vibrant. The final proceedings began with speeches and an opening dance from the Paul Roos headboy and his com-panion. After that eve-ryone put on their

dancing shoes and made their way to the dance floor. From the starters, to the main, to the des-sert, gourmet meals were served all around – absolutely delicious! We ended the night by walking out the grand hall with shoes in hand and sore feet, making our way to our “taxi”. As it is our final year, such events gain a special significance and the memories and new friendships will remain with us throughout the year and beyond. Senior Council 2011!

Glitz and Glamour at Senior Ball

RV

RV

Page 9: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 · 2011-05-22 · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Re Vera Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it

Re Vera

A First for Brackenfell High

Abby Cronje

“EATZA my Pizza, He-mel op die Platteland, Triffie Truffles, Pink Ladies, Eazi Burgers and Candy Girls, with names like these, the Market Day was bound to be excit-ing. On Friday 11 March, the school‟s first offi-cial Market Day was held. The Ossie Theron Centre was filled with 28 stalls stocked with every-thing from chips to cake, ice cream to rotis and popcorn to cupcakes. One group

even had the initiative to set up a plasma screen television where one could play xbox games or request songs. Learners paid for the hiring of the stall, the costs to buy or make products, as well as promotion. Profits were shared among the learners. “The goal is to provide the learners with an opportunity to identify their entrepreneur-rial qualities and to develop their skills,” Business teacher, Ms L. Koeglenberg, said. “South Africa needs entrepre-neurs because they

create jobs, which boost the economy. A market day gives the learners a chance to work together as a team to plan a business and then implement the plan.” The day was a great success for all the Business Studies learners, as well as the rest of the school who indulged in everything they could.

This was the start of a

great, new tradition

for Brackenfell High

Seniorraad 2011 – die vonkie vir die vuur

Monique Visser DAAR is iets in die lug ... „n aansteeklike gevoel, entoesiasme, iets wat elke Brakkie breëbors laat rondloop met „n gevoel van trots ... dis hier ... dis terug ... die GEES!!! En waaraan (of aan wie)kan ons hierdie hergeboorte van die Hoërskool Brackenfell toeskryf? Thomas Edison het gesê sukses is 10% inspIrasie en 90% perspirasie. Dit is duidelik dat die Seniorraad van 2011 hierdie aanhaling as hul leuse aangeneem het. Mnr. Pretorius het tydens sy openingstoespraak gesê: “„n Skool se sukses

hang tot „n groot mate van sy leierskorps af.” Sukses kom egter nie sonder harde werk en toewyding nie. Die Seniorraad van 2011 het dus op 3 Desember 2010 reeds na Apostel Battery,naby Llandudno, vertrek. Die doel van die kamp was om die nuutgekose seniorraad as „n span saam te snoer, hul leiersvaardighede te verbeter, en natuurlik pret te hê. Van laasgenoemde was daar oorvloed in die vorm van hindernisse, uitstappies see toe, seespeletjies en staptogte deur die bergagtige landskap. Die kos was heerlik en daar was daagliks „n spreker wat of ons kennis oor leierskap verbeter het. Of „n motiveringspraatjie

gelewer het. Vanuit die staanspoor is die doel van ons seniorraad vir 2011 duidelik gemaak – om die woorde “gees” en “skooltrots” weer deel van die Hoërskool Brackenfell se ingesteldheid en benadering te maak. Ons het dus gereeld

dinkskrums onder leiding van die VRL, naamlik Leandri Joubert, Elisca Mostert, Hester Swart en Megan de Villiers, gehou. „n Ongelooflike ervaring saam met „n diverse span gemotiveerde adolessente – prysloos.

Seniorraad 2011 Foto: Lee-Ann Groenewald

RV

RV

Page 10: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 · 2011-05-22 · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Re Vera Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it

RV

Re Vera

Liefde is in die lug Paul von Molendorf

DIT is „n warm Saterdagmiddag in die middel van Februarie. Die sterk reuk van naskeermiddel en parfuum hang swaar in die lug rondom die Ossie Theron- sentrum. Daar is „n euforiese gevoel van liefde en romanse wat afwagtend die lug vul. Die Valentynsbal is hier. Die manne het opgedaag in flambojante uitrustings met interessante haarstyle. Die vroue

was getooi in pragtige rokke wat enige jong man na sy asem sou laat snak. Die 2011-Valentynsbal is deur die graad 11-graadraad georganiseer en dit was „n reusesukses. Kaartjies is binne „n week uitverkoop en die opgewondenheid en afwagting kon op al die kaartjiehouers se gesigte gesien word. Die groot aand self het gesorg vir hope pret, glimlagte en vreugde. Die platejoggie het hom goed van sy taak gekwyt en die dansvloer was amper

permanent stampvol. Oudergewoonte was daar ook „n Mnr. en Mej. Valentyn. Hierdie jaar het die eer JD Esterhuizen en Anneri Potgieter te beurt geval. Die tyd het gevlieg en voor die gaste hulle oë kon uitvee, was die aand verby. Dit was „n onvergeetlike aand waaroor daar nog lank gepraat gaan word. Almal is al klaar in afwagting oor volgende jaar se Valentynsbal. Namens die Hoërskool Brackenfell wil

die Re Vera-redaksiespan die graad 11-graadraad gelukwens met die suksesvolle funksie.

Athletes put Brakkies name out there

Hester Swart AFTER a very successful interhouse athletics meeting, all the top athletes where chosen to represent Brackenfell High at the annual Viliers-dorp athletics competition. As usual Brakkies domi-nated the other schools like Tygerberg, Bellville, Strand and Durbanville. The whole athletics team also qualified for the pres-tigious Northern Zone Competition where they participated in the Sectional Competition against 18 other schools. A total of 30 athletes made it into the Northern Zone team but there was still more to come.

The next stop was the WP Championships where 11 athletes collected medals in the name of Brack-enfell. The medals went to Johann Muller, Stianie Delport and Reinhardt van den Heever who received a medal for hammer throw; our Victrix Ludorum, Chane Stadler , for 400m hurdles; Simone Kapp for 800m; both Ruan Stander and Danielle Ster-renberg received two medals, one for hammer throw and shot put; both Jana Bothma and Edrich Crous received a medal for javelin. Yes, believe it or not, but it did not stop there. Mr. Stockigt‟s chest nearly burst his shirt buttons when five members of his team made it into the WP team. These five athletes

included Simone Kapp for 800m, Asshnique Robbin-son for 800m and 1500m, Danielle Sterrenberg and Ruan Stander for hammer throw and Edrich Crous for javelin. The little Simone got a third place at the WP Championships and was

rewarded with WP colours. Congrats Simone! These athletes have showed us that with 10% talent and 90% commit-ment you will go far – let‟s hope others learned from them as well!

Mnr en Mej Valentyn Foto: L Groenewald

Edrich Crous en Ruan Stander Foto: Hester Swart

RV

Page 11: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 · 2011-05-22 · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Re Vera Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it

Re Vera Sosiaal

RV

Tiffany Jade Jooste Zoë van Wyk TIFFANY Jade Jooste, born on 25 March 1993, was taken from us on 7 January 2011. Tiffany was a wonderful daughter, sister and friend who brought joy to many people‟s lives without even realising it most of the time. She had a smile for everyone and tried to help others with their problems even if it was just to be there and listen. Tiffany was a genuinely good person and it showed in how she lived her life and acted towards others. Very few young people really have their lives worked out, but Tiffany knew where she wanted to go, what she wanted to do, and she was even lucky enough to find her soul mate during her time with us. The thing everyone knew about Tiffany was her strong belief in God and how she always stood up for her beliefs, no matter what anyone said.

Her remembrance service was beautiful and gave us all hope. Our condolences go out to the family but also our thanks for raising someone as sweet and joyful as Tiffany. Tiffany will be missed, but we know she‟s in a better place now, a place where she‟ll be happy.

To my to best friends in the whole wide world, words cannot explain how much I love and miss you guys … You guys were my everything. Life is now dull without you guys … But I guess God meant to take the two of you, because who better than Tiffy and Tashy. You guys are forever engraved in my heart. Love you guys with all my heart. Stacy Tash and Tiff I miss you guys so much. Life isn‟t the same without your joy and happiness filling it. Thanks for all your support throughout the years and thanks for having such a huge impact in my life. I‟m going to miss you so much. Tiffy, you got me through each day. I‟ll never forget you guys. Love you with all my heart. Jessica

Tiffany and Tashwill … the two sweetest people I know. God has blessed me with your presence in my life, but since you are gone there is nothing but emptiness. Thank you for your friendship, we miss you so much and getting through everyday without the two of you is hard. Love you guys for-ever, you will never be forgotten, Tiff and Tash. Cindy

Tiffany Jade Jooste Foto: Verskaf

Page 12: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 · 2011-05-22 · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Re Vera Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it

Re Vera

Brakkies se VRL Voorsitter vir 2011

RV

Karla Snyman Wie is jou rolmodel? Ongetwyfeld die een wat my onvoorwaardelik liefhet: God. „n Beter rolmodel bestaan net eenvoudig nie.

Het jy ooit gedink dat jy die voorsitter sal wees? Dis iets waaroor die meeste mense droom, maar dat ek gelukkig genoeg was dat dit my werklikheid geword het, sou ek nooit in my wildste drome kon raai nie.

Wat sal jy graag hierdie jaar wil verander in die skool? My grootste droom sal wees om die wig tussen Engels - en Afrikaans leerders te verwyder. Ons is immers een skool met een doel, en saam vorm ons „n eenheid. Ek hoop ook dat almal hierdie jaar op die een of ander manier betrokke sal raak by die skool.

Is ons leerders gedissiplineerd? Glad nie, maar dis nie iets wat ek, die leiers of die onderwysers regtig kan verander nie. Die reëls word neergelê en stappe kan gedoen word indien dit verbreek word, maar aan die einde van die dag is dit die individu self wat besluit of hy/sy die reëls gaan respekteer.

Het jy „n boodskap of slagspreuk wat jou inspireer? Die bekende woorde van dr. Mike Murdock: “If you want something you‟ve never had, you‟ve got to do something you‟ve never done”, lê my baie na aan die hart.

Is jy opgewonde oor jou matriekjaar? Het jy al planne vir die toekoms? Matriek is „n harde leerskool. Die stres, werk en verantwoordelikheid word daagliks al hoe meer, maar die wonderlike oomblikke wat ons gr.12‟s deel, maak hierdie moeilike jaar opwindend en beslis die moeite werd. Ek moet myself nou nog probeer oortuig dat dit die einde van my skool-loopbaan is. Vir nou is matriek my eerste pri-oriteit. Die toekoms is onseker en ek plaas dit in God se hande. Ek glo Hy sal my wys wat my te doen staan wanneer ek daar kom.

Sommer net „n interessante vraag: wat is jou gunstelingkleur? Oe ... Dit is iets wat daagliks verander. Hierdie week voel dit vir my soos silwer.

Is daar „n boodskap wat jy wil oordra aan jou mede-Brakkies? Die geheime vir jou toekoms lê weggesteek in jou daaglikse roetine. Jy het die mag om nou te besluit en dit uit te leef.

VRL Voorsitster Leandri Joubert Foto: Hester Swart

Page 13: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 · 2011-05-22 · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Re Vera Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it

Re Vera

Mr & Miss Grade 8

RV

Bradley Ware-Lane AS the saying goes, the best is always kept for last and at the end of the gr8 orientation week, it was no different. The Mr & Miss Grade 8 took place on Friday 21 January, and the hall was packed with excited Grade 8‟s, anxious to see what was in store for them. As the event began, the cheering fans supported their friends in the first scene: the contestants were in school clothes which allowed them to strut their stuff on stage. As soon as the first couple walked across the catwalk, the audi-ence of bright-eyed Grade 8‟s raised the roof with an astounding applause that continued throughout the rest of the evening. The theme of scene 2 was Black and White as well as neon col-ours. Here we saw each participants‟ creative and colourful side. They presented themselves as top-notch models with ex-cellent choreography. During the scene changes there was

live entertainment by singers, guitar players as well as our very own “Phantoms” dance group. If you‟ve ever seen how wild a group of teens can get, you should not have missed this event. The contestants con-tinued to amaze the audience by dressing up in the next scene as Natural Boys and Lady in Red which really got the audi-ence going. Here the boys showed their manly side for the girls to drool over, while the girls showed their more feminine side for the boys to admire. A special perform-ance was given by the Grade 8E2 class who delivered a fired-up performance of their class‟s winning cheer, which had the audience jiving and moving to the beat. The finale was a men-in-black dance routine alongside metallic ladies. What an excel-lent way to end this well-choreographed show.

As the tensest moment of the eve-ning arrived, the audi-ence roared with applause to support their favourites one last time as they con-tinued to shout out their numbers. In the end there were only two winners alongside the princes and prin-cesses and the most honourable judges had the final say. As si-lence fell over the once roaring crowd, the winners of the Mr & Miss Grade 8 were an-nounced: Shan-non Pigeon and Nicole Louw. Overwhelmed

with excitement, the two winners gra-ciously accepted their new titles as Mr and Miss Grade 8. The Grade 8 contest-

ants performed so

well that we are look-

ing forward to even

bigger and more ex-

travagant pageants in

the years to come.

Mr and Miss Grade 8 Foto: Nicole Bester

Page 14: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 · 2011-05-22 · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell Maart 2011 Re Vera Danielle Smit ON a hot summer‟s night, it

Re Vera

MATRICS END ACADEMIC YEAR ON HIGH NOTE

Melissa de Coito

Brackenfell High School's matric class of 2010 achieved brilliant results in academics at the end of the year, keeping our school's name high. The class of 2010 was the largest matric class in the entire history of the Western Cape Education Department. (Out of 330 learners, just one failed.) The Dux learner was Adel Coetzer, who achieved 89,4%. There were a total of 23 A symbols, as well as outstanding achievements in IT (three candidates on

the Top 10 list of the WCED), Dance Studies (3rd place), CAT (4th, 7th and 8th place), LO (8th place), Mathematical Literacy (1st place and two 6th places), Visual Arts (2nd place), and Afrikaans Eerste Addisionele Taal (1st place). The WCED awarded Brackenfell High a grant of R10 000 due to the increase in the number of matrics who received National Senior Certificates. The stakes are high this year, and the matrics of 2011 have a tough record to beat!

You live in Fairytale Land and want to bake your sick grandmother her favourite cake. When you walk over to grandma‟s house, you have to cross seven bridges, but since you live in Fairytale Land, obviously an evil Troll lives under each bridge. Each troll will take half of the amount of cakes you have and give one back. How many cakes must you bake if you want to give grandma two cakes?

The answer is 2!

Quiz