new directives / nuwe direktiewe · sal dra. dit kan ‘n tuisgemaakte of ‘n toepaslike...

11
New Directives / Nuwe Direktiewe: -Under Notice 302- Directive / Direktiewe 9 & 10 Lei, Leer en Inspireer – Lead, Teach and Inspire

Upload: others

Post on 28-Sep-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: New Directives / Nuwe Direktiewe · sal dra. Dit kan ‘n tuisgemaakte of ‘n toepaslike item/artikel wees wat die mond en neus bedek, as die persoon ‘n publieke area betree. Directive

New Directives / Nuwe Direktiewe:-Under Notice 302-

Directive / Direktiewe 9 & 10

Lei, Leer en Inspireer – Lead, Teach and Inspire

Page 2: New Directives / Nuwe Direktiewe · sal dra. Dit kan ‘n tuisgemaakte of ‘n toepaslike item/artikel wees wat die mond en neus bedek, as die persoon ‘n publieke area betree. Directive

Directive 9 (1-4) Sanitisers, disinfectants and masks.

Watter vereistes stel direktief 9.1 t.o.v. geldige handsaniteerders?

A: Handsaniteerders moet ten minste ‘n 70% alkohol konsentraat bevaten moet voldoen aan die bepalings van die Departement van Gesondheid.

What requirements does directive 9.1 impose in terms of valid hand sanitisers?

A: Hand sanitisers must contain at least a 70% alcohol concentrate and must comply with the recommendations of the Department of Health.

Page 3: New Directives / Nuwe Direktiewe · sal dra. Dit kan ‘n tuisgemaakte of ‘n toepaslike item/artikel wees wat die mond en neus bedek, as die persoon ‘n publieke area betree. Directive

Directive 9 (2) Sanitisers, disinfectants and masks.

Waaraan moet elke skool en kantoor voldoen t.o.v. die direktief 9.2?

A: Maklik toeganklike en voldoende hoeveelheid van handsantiteerders moetbeskikbaar wees vir die aantal leerders, onderwysers en amptenare, asook anderpersone wat die skool of kantoor via die toegangsarea of werksplek kan besoek.Daar moet ook fasiliteite wees waar hande gewas kan word met seep en skoonwater.What should each school and office adhere to according to the directive 9.2?

A: Easily accessible, sufficient quantities of hand sanitisers must be available to thenumber of learners, teachers and officials, as well as other persons who visit theschool or office via the access area or workplace. There should also be facilitieswhere hands can be washed with soap and clean water.

Page 4: New Directives / Nuwe Direktiewe · sal dra. Dit kan ‘n tuisgemaakte of ‘n toepaslike item/artikel wees wat die mond en neus bedek, as die persoon ‘n publieke area betree. Directive

Directive 9 (3) Sanitisers, disinfectants and masks.

Watter stappe moet elke skool en kantoor neem volgens direktief 9.3?

A: Dat alle werksareas en toerusting voor skool of voor werk skoongemaak word,asook na skool of nadat werk afgehandel is. Alle areas soos toilette, gemeenskaplikeareas, deurhandvatsels en elektroniese toerusting wat gedeel word, moet gereeldskoongemaak word.

What steps should each school and office take in accordance to directive 9.3?

A: That all work areas and equipment are cleaned before school or before work, aswell as after school or after work is completed. All areas such as toilets, commonareas, door handles and shared electronic equipment must be cleaned regularly.

Page 5: New Directives / Nuwe Direktiewe · sal dra. Dit kan ‘n tuisgemaakte of ‘n toepaslike item/artikel wees wat die mond en neus bedek, as die persoon ‘n publieke area betree. Directive

Directive 9 (4) Sanitisers, disinfectants and masks.

Direktief 9.4 vereis die onderstaande:A: Alle amptenare en onderwysers moet voorsien word van ‘n minimum van tweelapmaskers en dat enige leerder of ander persoon wat die skool betree, ‘n lapmaskersal dra. Dit kan ‘n tuisgemaakte of ‘n toepaslike item/artikel wees wat die mond enneus bedek, as die persoon ‘n publieke area betree.

Directive 9.4 requires the following:A: All officials and teachers must be provided with a minimum of two cloth masks andthat any learner or other person, entering the school must wear a cloth mask. It maybe a homemade or an appropriate item / article that covers the mouth and nose,when in a public place.

Page 6: New Directives / Nuwe Direktiewe · sal dra. Dit kan ‘n tuisgemaakte of ‘n toepaslike item/artikel wees wat die mond en neus bedek, as die persoon ‘n publieke area betree. Directive

Directive 10 (1) Social distancing and timetable models.

What is the correct social distancing that should be maintained in schools and offices (directive 10.1)?

A: A 1.5 meters social distance must be maintained, as prescribed in theRegulations.

Wat is die korrekte sosiale afstand wat in skole en kantore gehandhaafmoet word (direktief 10.1)?

A: ‘n 1.5 meter sosiale afstand moet gehandhaaf word, soos voorgeskryfin die Regulasies.

Page 7: New Directives / Nuwe Direktiewe · sal dra. Dit kan ‘n tuisgemaakte of ‘n toepaslike item/artikel wees wat die mond en neus bedek, as die persoon ‘n publieke area betree. Directive

Directive 10 (2) Social distancing and timetable models.

What requirement does Directive 10.2 impose i.t.o. the percentage of learners who may return to schools at any given time?

A: To meet the requirements for the minimum health, safety and social distance requirements school facilities must operate at 50% or less of their capacity at any given time.

Watter vereiste stel direktief 10.2 t.o.v. die persentasie van leerders wat mag terugkeer na skole op enige tydstip?

A: Om te voldoen aan die vereistes t.o.v. die minimum gesondheids-, veiligheids- en sosiale afstand, moet alle skoolfasiliteite op enige gegewetydstip teen 50% of minder van hul kapasiteit wees.

Page 8: New Directives / Nuwe Direktiewe · sal dra. Dit kan ‘n tuisgemaakte of ‘n toepaslike item/artikel wees wat die mond en neus bedek, as die persoon ‘n publieke area betree. Directive

Directive 10 (3) Social distancing and timetable models.

What types of school timetable models can schools consider to implement, according to Directive 10.3?• Daily and weekly rotation,• bi-weekly rotation,• platooning or shifts,• traditional and daily, or• a hybrid of the latter.

Watter tipe skoolrooster-modelle kan skole oorweeg vir implementering, volgens direktief 10.3?• daaglikse en weeklikse rotasie,• tweeweeklikse rotasie,• skut tye/”platooning” of skofte,• tradisioneel en daagliks, of• ‘n kombinasie van die laasgenoemde.

Page 9: New Directives / Nuwe Direktiewe · sal dra. Dit kan ‘n tuisgemaakte of ‘n toepaslike item/artikel wees wat die mond en neus bedek, as die persoon ‘n publieke area betree. Directive

Directive 10 (4) Social distancing and timetable models.

Directive (10) sub-directive (4) of 29 May 2020 hasbeen amended to the following directive (4) of 1 June2020:

OLD Directive: 29 May 2020

NEW Directive: 1 June 2020

Page 10: New Directives / Nuwe Direktiewe · sal dra. Dit kan ‘n tuisgemaakte of ‘n toepaslike item/artikel wees wat die mond en neus bedek, as die persoon ‘n publieke area betree. Directive

Directive 10 (5 &6) Social distancing and timetable models.

OLD Directive: 29 May 2020

Page 11: New Directives / Nuwe Direktiewe · sal dra. Dit kan ‘n tuisgemaakte of ‘n toepaslike item/artikel wees wat die mond en neus bedek, as die persoon ‘n publieke area betree. Directive

Thank you / Dankie

Lei, Leer en Inspireer – Lead, Teach and Inspire