skoolkoerant van die hoërskool brackenfell · skoolkoerant van die hoërskool brackenfell...

12
Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell September 2011 Re Vera 40 days is a mile stone in any Matric’s life, and also may be one of the most memorable moments. The day start- ed on a chilly Friday morning with everyone meeting up in front of the neighbouring school to show of their costumes and get into the Brakkie spirit. The outfits were amazing and ranged from Spiderman to Spartans. This year’s Matrics had by far the most spirit and creativity compared to the past few years. There were many costume clad groups that stuck together; if anyone rode past the school on Friday the 26 August they would have been shocked to see groups of ladybugs, superheroes and even Smurfs. Some students took their creativity to the next level such as Dylan and Julia coming as a box of wine and a glass or like Craig and his Tel- etubbie outfit. And it wasn’t only the English children that were crea- tive; Tertius Ras had one of the most legendary outfits by far with his box man getup. After the long walk of fame through the field with the guard of honour surrounding them they filed into the hall and started the festivities. The Matrics were led into the spirit by the cheerleaders for sing songs. Soon after, the Wacky Awards commenced and were enjoyed by all. After assembly everyone dispersed to their classes for cake and extended photo sessions with their clas- ses. After which it was brake and yet another opportunity to show off various costumes. But by the time brake was done the Matrics were few and far between and seemed to have all disappeared. It seems that 40 days, inter-schools and all the continuous partying have created what seems like a permanent haze over the Matrics. But it seems to be an enjoyable haze none the less. RV

Upload: vandiep

Post on 09-Aug-2018

250 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell September 2011 Re Vera 40 ... Choir rocks Artscape! ... Die skool kan trots wees op

Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell September 2011

Re Vera

40 days is a mile stone

in any Matric’s life, and also may be one of the most memorable moments. The day start-ed on a chilly Friday morning with everyone meeting up in front of the neighbouring school to show of their costumes and get into the Brakkie spirit. The outfits were amazing and ranged from Spiderman to Spartans. This year’s Matrics had by far the most spirit and creativity compared to the past few years. There were many costume clad groups that stuck together; if anyone rode past the school on Friday the 26 August they would have been shocked to see groups of ladybugs, superheroes and even Smurfs. Some students took their creativity to the next level such as Dylan and Julia coming as a box of wine and a glass or like Craig and his Tel-etubbie outfit. And it wasn’t only the English children that were crea-tive; Tertius Ras had one of the most legendary outfits by far with his box man getup. After the long walk of fame through the field with the guard of honour surrounding them they filed into the hall and

started the festivities. The Matrics were led into the spirit by the cheerleaders for sing songs. Soon after, the Wacky Awards commenced and were enjoyed by all. After assembly everyone dispersed to their classes for cake and extended photo sessions with their clas-ses. After which it was brake and yet another opportunity to show off various costumes. But by the time brake was done the Matrics were few and far between and seemed to have all disappeared. It seems that 40 days, inter-schools and all the continuous partying have created what seems like a permanent haze over the Matrics. But it seems to be an enjoyable haze none the less.

RV

Page 2: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell September 2011 Re Vera 40 ... Choir rocks Artscape! ... Die skool kan trots wees op

So is nog ‘n kwartaal verby. Die kwartaal was gevul met Brakkies gees. Die interskole, verstomheid by die “Fitness show”, seer voete van dans

by die Winterbal, drama produksies wat naam maak en dit was net die begin. Die koor het uistekend gevaar en die kuns leerders het ons ‘n ding of twee geleer. “40 days” was ’n lekker matriek ondervinding en dan die Matriekafskeid wat ’n prag geleentheid was. So kom en geniet die uitgawe van die Re Vera wat enige Brakkie se borskas laat swel van al die die trots om ‘n Brakkie te wees. Hester

Re Vera

Redaktrise Hester Swart

Verslaggewers Monique Visser

Nadia Rust Nicolle Bester Hester Swart

Paul von Molendorf Leandri Joubert

Bradley Ware-Lane Michelle Brumme

Chantel Vogel Abby Cronje

Zanmari Burger Melissa De Coito Megan de Villiers

Angel Michaels Danielle Smit

Fotograwe Lee Ann Groenewald

Aldo Burger

Uitlegkunstenaar Rinus Grobbelaar

Page 3: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell September 2011 Re Vera 40 ... Choir rocks Artscape! ... Die skool kan trots wees op

Re Vera

DIT is Vrydagoggend. Die vakansie het skaars begin en Mnr. Mouton se woorde is nog vars is die Gholf-toerspan se geheue. “Julle MOET asseblief Sondag, die 29ste Junie om half nege die oggend by die skool wees.”

Paul Von Molendorf

Die Sondag oggend het aangebreek, die sonnetjie skyn tog te lekker en die toerspan (Boeta Kleinhans, Paul von Molendorf, Stiaan Badenhorst, Alix Payne, Adam Keuler, Arno Botes, Mnr. Mouton en Oom Nico Kruger) se sakke en toerusting is gepak en is reg om op vier van die land se top gholfbane te gaan speel. Met groot pryse op die spel, was almal opgewonde en niemand kon wag om te begin speel nie! Op pad na die vakansie-oord in Hartenbos waar die span gebly het, het die span eers ‘n draai by die Jukani Wildlife Sanctuary net buitekant Mosselbaai gemaak, om ‘n paar groot katte te besigtig en bewonder. Daarna was dit dadelik oord toe om rus te kry vir die volgende dag se gholf. Dag 1 - Dit is half sewe die oggend, dit is donker en die hele span is klaar oppad na die gholfbaan toe in ‘n bussie wat soos ‘n “Deep Heat” fabriek ruik. Eerste op die toer-program is Pezula, ‘n Gholfbaan wat in Knysna geleë is. Met asemrowende mooi uitsigte van die see en die Knysnabos was dit ‘n rondte om te onthou. Op die tweede dag het die span na Haroldsbaai gereis om op Oubaai te gaan speel. Terwyl die spellers besig was om op die oefenbof op te warm het die sonnetjie reg voor hulle, agter die Outeniqua berge begin kop wys. Met so ‘n pragtige beeld so vroeg in die oggend het almal ontspanne geraak en die dag geniet.

Gholftoer ‘n groot sukses…

Het jy gehoor? Die sirkus is in die dorp!

Moet wees met al die sirkus-sokkies in

die omtrek. Komaan mense! Hoekom

sou jy sokkies onder jou sykouse wil

dra? Al ooit gehoor van geheime

sokkies? Daardie wat nie optrek tot by

jou blaaie nie en wat nie strepe van al die spektrumkleure bevat nie. Eerstens lyk jy

soos sirkusperd wat te veel tyd in die narre se geselskap deurgebring het. Al wat jy

nou kort is; ‘n rooi neus en ‘n veer op jou kop. Tweedens lyk jy so slordig en gemeen

soos die skollies in daardie tipiese donker stegies. Kry jou tone werklik só koud dat jy

daardie aaklige kledingstuk benodig? Ek twyfel. Hierdie is vervelig en totaal en al nie

vermaaklik nie. Dames, dis ‘n skool en nie die Moskou-sirkus nie. Oor en uit!

RV

Page 4: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell September 2011 Re Vera 40 ... Choir rocks Artscape! ... Die skool kan trots wees op

Choir rocks Artscape! Melissa De Coito

On the 22nd

of Au-

gust, Brackenfell High School’s choir per-formed at Artscape as part of the Western Cape School Arts Festival. The choir had practiced for many hours, and the learners’ perseverance and commitment showed during their performance. The choir performed the song Agnus Dei. With our very own Anton Stadler choreographing the

movements of the choir, as well as a variety of instruments accompanying the singing, the performance was guaranteed to be one not easily forgotten. The choir endured many tiring hours of practices, but in the end it was all worthwhile. On the night of the performance, the choir was on top of their game! Arriving at Artscape at 3 o’clock, they patiently waited for their moment to come. After a final

practice, the big moment arrived. For many it was their first time being at Artscape and was quite nervous, while others looked cool, calm and collected in their choir uniforms. Whatever they were feeling, when the first few notes were played, the choir was focused on only one thing: doing their very best to make their conductor, Mariaan Steyl, proud. After receiving a roaring applause, the choir could relax again.

Another year at Artscape had come and gone. After the perfor-

mance, Mrs Steyl

congratulated the

choir on a job well

done. She was

indeed extremely

proud of them.

According to her the

choir is “the best the

school has had in

years”. It’s going to be

difficult to live up to

those expectations,

but if anyone can do

it, it’s her choir. Well

done Brakkies! RV

Re Vera

Chantel Vogel en Zanmari Burger

Is jy ‘n Afrikaan? Die graad 11-dramaklas sal hierdie vraag vir jou kan beantwoord. Hoekom?

Hulle het onlangs deelgeneem aan Artscape se jaarlikse toneelfees vir skole. Elke jaar word daar ‘n tema gekies waarvolgens die verskillende skole ‘n nuwe teks moet skryf. Hierdie jaar se tema was “Ek is ‘n Afrikaan!”

Die kompetisie vereis dat die teks volgens die werkswinkelstyl geskep moet word. Hierdie styl is ‘n eenvoudige en arm. Groot hoeveelhede geld word dus nie benodig nie.

Die graad 11-klas het dadelik aan die werk gespring en ‘n innoverende teks geskep. Daarin spot hulle met die stand van sake in ons politiek, rassisme wat nog nie iets van die verlede is nie en alledaagse situasies word uitgebeeld met ‘n spesifieke boodskap. Daar is ook ‘n paar vergesogte tonele wat sorg vir komiese verligting.

Voor hulle by die Artscape kon optree moes hulle eers ‘n oudisie aflê vir die geleentheid. Die oudisies het plaasgevind by die Hoërskool Durbanville. Nét sestien skole kon deurdring na die semi-finaal by die Artscape Arena-teater.

Brackenfell was een van hulle. Die optrede was vir hierdie leerders ‘n belewenis. Hulle het elke oomblik daarvan geniet en ‘n mens kon dit op hul gesigte sien. Die gehoor het geskat-er en na dit het ‘n groot applous gevolg. Alhoewel hulle nie gewen het nie, was dit vir hulle ‘n goeie geleentheid en ondervinding. Die skool kan trots wees op hierdie leerders se harde werk.

Kyk uit vir die toneelstuk, “Afrika is nie vir sissies

nie!” Jy sal nie spyt wees nie. RV

Afrika is nie vir sissies nie!

Die Graad 11 Drama lede Foto: Verskaf

Page 5: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell September 2011 Re Vera 40 ... Choir rocks Artscape! ... Die skool kan trots wees op

Re Vera

Waar het Juffrou dansopleiding ondergaan?

Ek het op 3 met balletklasse begin. Op 12-jarige

ourderdom het ek oorsee gaan dans en op 16 na ‘n

balletskool in Londen gegaan. Na skool het ek vir 3

jaar by die Universiteit van Kaapstad dans studeer en

toe 7 jaar professioneel gedans. Daarna het ek begin

dansklasse gee.

Wat is Juffrou se beste herinnering?

Daar is byna te veel om te noem, maar die ma-

triekuitslae is elke jaar ‘n hoogtepunt.

Wat gaan Juffrou die meeste mis van Bracken-

fell?

Alles. Die vriendelike mense en kinders en veral die

dansklasse.

Beskryf Brackenfell in 5 woorde:

Fantasties, “Fun”, beste skool “ever”.

Vertel ons iets wat niemand van Juffrou weet nie:

Ek het drie jaar lank my eie restaurant gehad.

Totsiens juffrou Tromp…

Wat het Juffrou by die Brakkies geleer?

Dat hulle altyd oopkop is en dat hulle altyd gretig is

om iets nuuts te leer.

Het Juffrou enige ander stokperdjies behalwe

dans?

Ek stap graag op die strand met my hond. Ek is mal

daaroor om na kosmarkte toe te gaan en is lief vir

eksotiese kosse.

Wat lê nou vir Juffrou voor?

Ek gaan ballet en moderne danse by Parklands Kol-

lege aanbied.

Enige laaste woorde?

Ek gaan met ‘n baie swaar hart weg ; ek was baie

gelukkig hier. My wense is dat die dans departement

in die skool sal aanhou groei.

RV

Ons het die voorreg gehad om met juffrou Tromp te gesels voordat sy

ons aan die einde van die derde kwartaal verlaat.

Nicole Bester

Page 6: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell September 2011 Re Vera 40 ... Choir rocks Artscape! ... Die skool kan trots wees op

Re Vera

The Fittest Pirates around…

Megan de Villiers

Mr and Miss Fitness was a long waited event at

Brackenfell High School. The show took place on 17 August in the school hall. It was hosted by the owner of Heinz hair, Riaan Heinse. The evening started off with a bang when the athletes came running in, wearing their sports clothing and showing the audience exactly why they were there.

The crowd went wild! Names being shouted, banners being waved and the loud applause of the crowd were contagious. Up next was our very own idol, Andriette Norman, who performed a song from her latest album. As usual, she was brilliant. This was followed by our models, modeling black and white cocktail dresses that had all been donated by the Princess Project.

The girls were up; each one showing off her body and making some people want a gym membership to look that good! After the girls, PYT performed along with Andriette and then it was the boys’ turn. Muscles growing on muscles. It looked good. The boys modeled and were judged. It was then back to the models who were modeling Matric Ball dresses all made by the designer, Lana.

The theme for this year’s Mr and Miss Fitness was Pirates of the Caribbean. The athletes paraded in their

‘pirate’ outfits and stunned the crowd once again with their toned, athletic bodies. Then came the real fitness athletes, 8 competitors of the Fitness competition taking place in Grandwest in September. They showed us what real fitness looked like and for most it was quite scary!

The evening came to a close with the announcements of the winners. In third place was Nicole Louw and Cheslin Kolbe. Second place went to Shelby Lombard and Rikus Hanekom. And the winner of Mr and Miss Fitness 2011 is Tuscany van Antwerpen and Ravin Kolbe! There was also a personality prize that went to Nicole Louw and Nkululeko Botha.

Thank you very much to all the contestants, the models and the amazing crowd and also a very big thank you to Riaan Heinse and his family for making this evening pos-sible.

Page 7: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell September 2011 Re Vera 40 ... Choir rocks Artscape! ... Die skool kan trots wees op

Re Vera

Stootskraper dolwe die verhoog om …

Die Hoërskool Brackenfell se

juf. Denise Bester, tesame met oudleerder, Pieter-Paul Robbertse wys weereens hierdie jaar wat in hulle steek met die produksie, Bulldozer.

Leandri Joubert Bulldozer “is ‘n verhaal van verwoesting, vernedering en drome wat kon gewees het. Die verhaal van die stemloses. ‘n Verhaal vir die stemloses. Dit is William se verhaal. Sy praat uit die verlede, uit die dood, uit die see. Vandaar kom sy uit die oneindige blou oseaan. ‘n Asemlose kry stem.”

Die verhaal fokus op ‘n jong meisie, William (vertolk deur Leandri Joubert) wat ‘n sukkelbestaan op ‘n arm vissersdorpie voer. William se een doel is, om ten koste van alles, uit haar omstandighede te ontsnap. Die ontsnapping kom egter nie maklik nie en mag selfs ten koste van haar eie lewe wees. Daar is dikwels geen ander uitweg wanneer die pyn oorverdowend raak nie …

Die twee bekwame regisseurs het hierdie jaar besluit om waaghals te trek en die gekose produksie in die Epiese styl te doen. Met Epiese teater word die bekende “vervreemdingseffekt” gebruik om die gehoor van die gebeure op die verhoog te vervreem. Voorbeelde van vervreemdingstegnieke is onder andere akteurs wat die gehoor direk kan aanspreek, tonele wat nie chronologies hoef te verloop nie, en so meer.

“‘n Storie word op ‘n eenvoudige manier oorgedra en die gehoor word gestimuleer om na

te dink oor die gevolge van die toneelstuk om uiteindelik ‘n verskil in die samelewing te maak,” vertel Pieter-Paul Robbertse.

Daar is natuurlik ook so nou en dan ‘n vreemde masker op die verhoog te sien. Hierdie geheimsinninge beelde (William Froude, John Froude en Duard Robbertse) vorm die dorp, die see en ander karakters in William se lewe. Hulle vorm die algehele prentjie op die verhoog en gee lewe aan die algehele vorm van die produk-sie.

Die klank en beligting word deur Strydom Botha en Pieter-John Muller behartig en dra by tot die atmosfeer wat deurlopend op die verhoog geskep word.

Om hierdie wrede verhaal op die verhoog uit te beeld verg inspanning, emosie en fokus van elke betrokkene. Dit bepaal uiteindelik die sukses van die produksie. (Moet ook nie die hand van die regisseurs vergeet nie.)

Hopelik wag daar nog groot dinge op hierdie spul wanneer hulle op die 31e Augustus ’n oudisie af lê om aan die ATKV-Tienertoneel te Aardklop deel te neem. Al is dit vreemd op die oog, bly dit warm op die planke.

Page 8: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell September 2011 Re Vera 40 ... Choir rocks Artscape! ... Die skool kan trots wees op

Re Vera

RV

Brakkies vs Tiere

CHESS, target shooting, hockey, golf, cross country...if only the netball and r

ugby could be added to the list.

During the week of the 22nd

to the 27th, the “gees” at Brackenfell High School

was high. Things got off to a very good start with Brackenfell winning the chess, target shooting, golf and cross country. So, expectations were high for the rest of the events.

Abby Cronje

The Big Brag took place on the 25th of August. This year we had a home ground

advantage and the Brakkies turned up in their hundreds. The Brakkies and Tiere lifted the roof with their songs and you could feel the competitiveness between the two schools. Not only did we unite as one voice for the singing, but we also won the quiz competition. The big day arrived on Saturday, 27 August. It took place at Tygerberg High School but everywhere you looked, you could see a Brakkie, proudly wearing their school uniform. By 08:00, rugby, netball and hockey matches had begun.

The 1st team hockey girls won their game, but the boys lost on Friday night. Unfortunately our 1

st

team netball and rugby matches could not brag with a win. The 1st rugby match started with

Tygerberg’s drum majorettes putting on show, followed by both school’s school songs. The game started very well for Brackenfell with two quick tries, one being a wonderful try scored by Keenan Botes. The half time score was 10-12, in Brackenfell’s favour. Brackenfell could unfor-tunately not hold on to the lead. To the teams that won: congratulations.

Interschools turned out to be a huge success

and no matter the outcome of every match, the

Brakkies kept on supporting to the end. And

things will remain this way forever. Once a

Brakkie, always a Brakkie.

Page 9: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell September 2011 Re Vera 40 ... Choir rocks Artscape! ... Die skool kan trots wees op

Re Vera

TIERVRETERS IN ONS MIDDE

Paul von Molendorf

Naam: Tiaan Smit

Kaptein van: 1ste seuns hokkiespan

RV: Tiaan, wat is jou/die span se slagspreuk?

T: Without a shot, you won’t achieve.

RV: Hoe gaan julle die wedstryd benader?

T: Ons werk al heel jaar aan ons wedstrydplan. Ons

voorbereiding is goed en ons is REG!

RV: Wat gaan jy doen om die span te bemoedig as

julle teen rustyd agter is?

T: Ek sal almal se sterkpunte uitwys en net vir hulle

sê om nie op te gee nie.

RV: Wat gaan die finale telling wees?

T: 3 – 1 in Brackenfell se guns.

RV: Hoe gaan julle die oorwinning vier?

T: Uhm… Geen kommentaar…

Naam: Megan de Villiers

Captain of: 1st girls hockey team

RV: Megan, what is your/ the team’s motto?

M: We never lose, we just run out of time.

RV: How did you prepare for the interschool’s

game?

M: We practised the whole year and we’re gonna

play with determination.

RV: How are you going to encourage the team if

you are behind on points by halftime?

M: I’m going to tell everybody to play as if it is their

last game. To play with their hearts.

RV: What do you think will be the final score?

M: At least 2 – 1 in Brackenfell’s favour.

RV: How are you going to celebrate your victory?

M: The whole team is going out to enjoy a lovely

pizza.

Naam: Paul von Molendorf

Kaptein van: 1ste gholfspan

RV: Wat is jou/ die span se slagspreuk?

P: A birdie a day goes a long way.

RV: Hoe benader julle die interskole-wedstryd?

P: Die spelers het hard gewerk om hulle plek in die

span te verdien en almal is gereed vir die

wedstryd.

RV: Wat dink jy gaan die eindtelling wees?

P: 54 – 122 in Brackenfell se guns.

RV: Hoe gaan julle die oorwinnig vier?

P: Nog ‘n ekstra nege putjies speel!

DIT is weer interskoletyd en Re Vera het met die eerstespan-kapteins gaan ge-

sels om te hoor hoe hulle die Hoërskool Brackenfell se naam hoog gaan hou op die veld.

Page 10: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell September 2011 Re Vera 40 ... Choir rocks Artscape! ... Die skool kan trots wees op

Re Vera

Name: Mark Paulse

Captain of: 1st cross-country team

RV: What is your/ the team’s motto?

M: A journey of a 1000 miles begins with a single

step.

RV: How did the team prepare for the interschools?

M: With stamina practise sessions. We learned to

pace ourselves.

RV: What do you think the end result will be?

M: Brakkies 1st, 2nd, 3rd 4th…

RV: Hoe are you going to celebrate your victory?

M: We’re going to do a victory run!

Naam: Danie Janse van Rensburg

Kaptein van: 1ste Rugbyspan

RV: Wat jou/die span se slagspreuk?

D: Nothing is impossible with God.

RV: Hoe benader die span die interskole-wedstryd?

D: Met bloed, sweet en harde werk.

RV: Hoe gaan jy die span moed in praat as julle ag-

ter is teen rustyd?

D: Ek gaan net vir hulle sê om hulle koppe hoog te

hou en alles te gee.

RV: Wat gaan die eindtelling wees?

D: 21 – 24 in Brackenfell se guns.

RV: Hoe gaan julle vier dit as julle die wedstryd

wen?

D: Mal raak en die skoollied uit volle bors sing.

AANDAG ALLE HOëRSKOOL SEUNS!

Opsoek na ‘n klap of skop… of dalk altwee?

Re Vera het met van die meisies gesels om te hoor watter “pick-up lines” ouens al op hulle probeer het (wat nie gewerk het nie…)

Die onderstaande tien het die meeste opgeduik:

Het jy vir my ‘n padkaart?

Ek het weggeraak in joe oë.

When you fell from heaven did it hurt?

Is jy al moeg?

Jy hardloop al heeldag in my kop rond.

“Hey, how are you?”

“Fine” “Oh yesssssss you are!!”

Het jy vir my R2?

My ma het gesê ek moet haar bel as ek my trouvrou ontmoet het.

I’m not usually this tall… I’m just standing on my wallet.

Jammer ek pla, ek het my nommer verloor, kan ek joune kry?

Did you fart?

Because you blew me away!

Kan jy dalk jou sake leegmaak?

Ek dink jy het my hart gesteel.

Do you believe in love at first sight?

Or should I walk by again?

En toe die vraag: “Was dit vir jou romanties?” gevra is aan die meisies, was die antwoord elke keer dieselfde, “NEE! Ek het beledig gevoel.” So manne, moet nie “pick-up lines” volgende keer gebruik nie. Wees eerder ‘n ware heer en probeer om haar hart op die ou manier te wen. Dit kan jou ‘n paar skoppe en klappe spaar.

Hoe om ‘n meisie NIE te kry nie

Page 11: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell September 2011 Re Vera 40 ... Choir rocks Artscape! ... Die skool kan trots wees op

Re Vera

A Masked Affair After much anticipation and a postponement, the winter ball had finally arrived. For the first time, the winter ball of 2011 was a masquerade ball. The colors of the evening were pink, purple and black and the photo booth was decorated with a gor-geous pair of silver theater masks. The atmosphere was electric and the room was buzzing with excitement as the night kicked off to an exhilarating start. Since the location of the ball was moved from the Ossie Theron Centre to the school hall, there was a lot more room to dance. After the formal wel-come, starters were served along with the most delicious lemonade. With the strobe light flickering above the packed dance floor and the music pumping, the night could not have been more of a success. This was until the main course arrived. Suddenly the dance floor cleared and the exhilarat-ing buzz calmed down to a delighted whisper. The tender chicken schnitzel along with the Greek sal-ad, fries and mushroom sauce must have been just the boost everyone needed to get their energy lev-els back up and them back onto the dance floor. Once everybody had finished their main course

and had given the food time to settle a warm

malva pudding topped off with custard was served

as dessert. After dancing the night away, hot choc-

olate was served to end off what could be de-

scribed as the most successful winter ball to date.

RV

Page 12: Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell · Skoolkoerant van die Hoërskool Brackenfell September 2011 Re Vera 40 ... Choir rocks Artscape! ... Die skool kan trots wees op

RV

RV

Re Vera

DIT was weer daardie tyd van

die jaar waar verjaardagkoeke gemaak word, die matrieks “40 days” vier en die leerders hulself reggemaak het vir die interskole teen Tygerberg.

Nadia Rust 26 Augustus 2010 was weer dáárdie dag op die skool se kalender.

“Brakkie trots” was hierdie jaar die tema vir die verjaardagkoeke. Koeke is, met trots, van vroeg af in die voorportaal afgelaai. Soos die onderwysers by die skool aangekom het, het hulle op pad personeelkamer toe, eers vinnig geloer om te sien watter klas hul grootste kom-petisie is. Niemand kon egter die 9E1’s dié jaar wen nie.

Die dag het egter nie net oor die skool se verjaardag gegaan nie – vir die matrieks was dit

ook ‘n besondere dag.

Nadat die matrieks die saal ingestap het, is die verrigtinge begin deur die koor se pragtige optrede.

Die leerders in die saal het begin met die sing van “Happy Birthday” en die kersies is doodgeblaas. Gedurende die lang pouse het elke klas aan sy eie verjaardagkoek gesmul. Hierna het almal stadig maar seker na die pawiljoen beweeg, want na pouse is die sports-panne daar aangekondig.

Nie eers die reën kon hierdie geleentheid in die wiele ry nie. Die spanne het, met trots, hul pakkies kom haal en na die saal beweeg, waar al die eerste spanne apart aangekondig is. Die sing van die skoollied het die dag afgesluit en trotse Brakkies het huis toe gegaan, reg vir die volgende dag se interskole.

Angel Michaels Peter Koestenbaum once said “Creativity is har-nessing universality and making it flow through your eyes.” Many learners do not realize the significance of subject choices. For most occupations it is re-quired of a candidate to have adequate knowledge and experience regarding the cho-sen field and therefore school serves as the fun-damental foundation of our careers. So often we follow someone else’s ideals and end up losing perspective of our true nature. Do not allow your parents, teachers or friends to define your future. It is up to you to establish your true purpose and to walk the road that leads you to it. Choose your subjects wisely. Art as a subject is not all fun and games. It is about devotion and developing a tough skin for criticism. While art educators mould your talent, you will be expected to preserve the essence and soul of your work. Art classes are held at the Tygerberg Art Centre in Parow and need to be attended twice a week after regular school hours. Like any other sub-ject, it consists of both theory and practical les-sons. You can choose between Fine Arts (painting) and Design (Illustration, graphic, jew-elry and fashion). Exhibitions presenting your

work will be held on the premises. In the era we live in we are encouraged to con-form and to find our functional purpose in socie-ty; we are urged to abandon childhood dreams and “trivialities”. Logic and constancy are praised, while individuality is discredited. Life often crushes the spirit and strips us of soul, but art serves to remind us of what con-formity compels us to forget… For more information regarding art as a subject, contact (021) 939 9293 Here are examples of gr.12 work for Illustration:

Brackenfell nog ‘n jaar ouer

Art and Individuality